# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/c82cb312-fc62-431f-bf1a-f9c9076667d4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/c82cb312-fc62-431f-bf1a-f9c9076667d4)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2015

                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                    MEMORANDUM

PUNTE:   200

                   Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.   Alle vrae met meertallige antwoorde impliseer dat enige relevante
     aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.   Berekeninge:

     2.1      Alle berekeninge moet formule(s) toon.

     2.2      Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

     2.3      Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
              oorweeg te word.

     2.4      Alternatiewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die
              ooreenstemmende antwoord bereik word.

     2.5      Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap,
              is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde
              moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg
              oorgedra is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk met die
              verkeerde waardes en indien die leerder dit korrek gebruik het, moet
              volpunte vir die betrokke berekeninge gegee word.

3.   Die memorandum is slegs ŉ gids met modelantwoorde. Alternatiewe
     interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel
     moet egter konsekwent regdeur volgehou word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                      3

 VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 1.1     Die etsing van gedrukte stroombaanpanele. √
         Die gebruik van kraggereedskap. √
         Die verkeerde gebruik van handgereedskap. √                    (Enige 2 x 1)        (2)

 1.2       E-posse √
           Internettoegang √
           Telefoonoproepe √
           Data √
           Beelde √                                                     (Enige 1 x 1)        (1)

 1.3    Eerlikheid, √ selfdissipline, √ betroubaarheid √ en lojaliteit √ is gunstige
        eienskappe.                                                       (Enige 3 x 1)       (3)

 1.4     Om die regte van ander te respekteer. √
         Om ŉ spanwerker te wees. √
         Om samewerking te toon. √
         Om selfgeldend te wees. √
         Om ŉ kliёntediensleweringshouding te openbaar. √
         Geleenthede vir voortdurende kennisververmeerdering te probeer
          vind. √
         Om hoflike gedrag te openbaar. √
         Om vertroulikheid te respekteer. √                     (Enige 2 x 1)                (2)

 1.5    Gevaar vas te stel √ en maak seker dat die gebied veilig is. √                        (2)
                                                                                             [10]

 VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

 2.1

                                                                                              (3)

 2.2     Kan in ster of delta gekoppel word. √
         Twee spannings beskikbaar (VL en VF). √
         Vir drie- en enkelfase-motors van soortgelyke fisiese groottes, sal
          driefase meer drywing lewer. √
         Driefase verskaf krag aan enkel-fase en driefase laste.
         Driefase is goedkoper om te genereer. √
         Driefase vereis minder instandhouding. √
                                                 (Enige 3 relevante voordele x 1)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2015)

2.3     VL     =            VF √ =         220 V √
        IF     =                √ =        √=        5 A√
        IL     =            √3IPH √          =       √3     √=      8,66 A √                      (8)

2.4     Aktiewe drywing is die drywing wat effektief deur die las gebruik word. √
        Reaktiewe drywing is die drywing wat verkwis word, en nie gebruik word
        om werk op die las te doen nie. √                                                         (2)

2.5     Omdat die koper windings van alternators beide weerstand en induktansie
        het √ sal elke fase ŉ sekere impedansie hê. √ Dit is van die uiterste
        belang dat die roterende spoele dieselfde spannings en strome in elk van
        die drie fases opwek, √ en dat dit net moontlik is indien die impedansie van
        al drie fases identies is. √                                                              (4)
                                                                                                 [20]

VRAAG 3: DRIEFASE TRANSFORMATORS

3.1    3.1.1       W√                                                                             (1)

       3.1.2       W√                                                                             (1)

       3.1.3       O√                                                                             (1)

       3.1.4       W√                                                                             (1)

       3.1.5       W√                                                                             (1)

       3.1.6       W√                                                                             (1)

3.2    3.2.1       VL           =     VF     =        11 Kv √
                                =                           √
                        I

                                             3
                   VSEK (PH) =                   √    =     220 V √                               (4)

       3.2.2       PAKT = 3 VL IL cosθ √
                   IL    =      PACT          √
                             3 VL cosθ
                   VL    =        3 VPH       =                 3      √   =   381,7   √
                   IL    =           12 000                 √
                                  3 x 381,7 x 0,8
                         =      22,65 A                                                           (6)

3.3    3.3.1       Ja √                                                                           (1)

       3.3.2               Lugverkoel √
                           Olieverkoel √
                           Waterverkoel √                                                        (3)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                 5

 VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS AND -AANSITTERS

 4.1         Selfaansittend √
             Robuus √
             Eenvoudige konstruksie √
             Lae instandhouding √
             Verminderde brandgevaar
             Verminderde loopkoste √
             Hoë aanvangswringkrag √
             Wye reeks gebruike √
             Maklik om die rigting van rotasie te verander √
             Kan in ster of delta verbind word √
             Hoër rendement √
             Hoër arbeidsfaktore √
             Wye reeks drywingsaanslae √                            (Enige 3 x 1)        (3)

 4.2     Rotor, √ Stator, √ en Statorwikkelings (of entplate) √                           (3)

 4.3     4.3.1

                                                                                          (3)

         4.3.2

                                                                                          (3)

 4.4     4.4.1    PAPP   =     PAKTIEF √=    50000 √=      55,5556 kVA √
                               Cos θ          0,9                                         (3)

         4.4.2    IL     =       PAKTIEF            √
                               √3 L Cos θ
                         =       50000              √
                               √3 (38 ) ( .9)
                         =     84,41 A              √                                     (3)

         4.4.3    NS     =     60 x f      √
                                  P
                         =     60 x 50            √
                                  2        (4 pole/ Fase = 2 Pool Pare)      √
                         =     1 500 OPM (rpm) √                                          (4)

         4.4.4    SLIP = (NS – NR) x 100 √ = (1 500 – 14 00) x 100 √ = 6 67% √
                             NS                    150                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2015)

        4.4.5    η      =      PUIT x 100% √
                                PIN
                        =      45 kW x100 √
                               50 kW
                        =      90% √                                                       (3)

 4.5

                                                                                         (12)
                                                                                         [40]

 VRAAG 5: RCL KRINGE

 5.1    5.1.1   Geen invloed. √                                                            (1)

        5.1.2   Induktiewe reaktansie is proporsioneel tot frekwensie (XL = 2 fL) √        (1)

        5.1.3   Kapasitiewe reaktansie is omgekeerd eweredig aan frekwensie
                (XC = /( πfC) √                                                            (1)

 5.2    Impedansie is die totale teenstand √ teen die vloei van stroom √ in ŉ W -
        kring. √                                                                           (3)

 5.3    5.3.1   IR     = VS = 110√ = 2.340 A         √
                         R         47
                IL     = VS = 110√ = 1.571 A         √
                         XL        70
                IC     = VS = 110√ = 1.357 A         √
                        XC         80
                IT     = √IR2 + (IL – IC)2
                       = √2.342 + (1.571 – 1.357)2   √
                       = 2,35 A                      √                                     (8)

        5.3.2   Z      = VS = 110 √ =           6,8 3 Ω √
                         IT   2,35                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                             7

 5.4     By resonansie trek ŉ parallel LC kring minimum stroom √ waar ŉ serie
         kring maksimum stroom trek. √ Die parallelkring is beter √ want die kring sal
         vir ŉ lang tyd by resonansie ingestem wees. √                                     (4)
                                                                                          [20]

 VRAAG 6: LOGIKA

 6.1     Programmeerbare Logiese Beheertoestel √                                            (1)

 6.2     6.2.1           Drukknopies √
                         Kontakte √
                         Perkskakelaars √
                         Sensors √                                     (Enige 2 x 1)       (2)

         6.2.2            olenoïde √
                         Kontaktors √
                         Alarms √                                     (Enige 2 x 1)        (2)

 6.3     Vervaardiging, √ masjinering, √ voedsel/drank, √ metaal, √ krag, √
         mynbou, √ petrochemies/chemies √                              (Enige 1 x 1)        (1)

 6.4     6.4.1
                                             √                                              (1)

         6.4.2
                                             √                                              (1)

         6.4.3
                                             √                                              (1)

 6.5    -   Nagaan van inset – (INSET)
        -   Uitvoering van instruksies – (PROSES)
        -   Opdatering van die uitsette – (UITSET)                                          (3)

 6.6

         =A√                                                                                (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE   (EC/SEPTEMBER 2015)

 6.7

                                                                    (8)

 6.8    6.8.1

                                                                    (4)

        6.8.2

                                                                   (8)
                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                               9

 VRAAG 7: VERSTERKERS

 7.1

                                                                                            (5)

 7.2         ersterk beide W en G √ sonder enige verlies aan wins. √                        (2)

 7.3          Toename in bandwydte √
              Verhoogde stabiliteit √
              Verminder verwringing en geraas √
              Verbeterde inset- en uitsetimpedansies √
              Stel ons in staat vir spesifieke wins te ontwerp. √     (Enige 3 x 1)        (3)

 7.4          Zero-vlakdetektor √
              Drumpeldetektor √
              Nulpuntdetektors √                                      (Enige 2 x 1)        (2)

 7.5     7.5.1        0V                                                                    (1)

         7.5.2        Ongeveer +15 V                                                        (1)

         7.5.3        Ongeveer -15 V                                                        (1)

 7.6

                                                                                            (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE   (EC/SEPTEMBER 2015)

 7.7

                                                                           (3)

 7.8

                                                                           (5)

 7.9

         oos in wiskundige integrasie √
        Die kring bepaal die area by die gradiënt. √                       (4)

 7.10   7.10.1       Bi-stabiele multi-vibrator √                          (1)

        7.10.2       Kontak-wip-elimineerder √
                     Ontladings-ossillator √                               (2)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                11

 7.11    7.11.1       ŉ onogesneller stabiele multivibrator is ŉ tydreёlkring wat van
                      toestand verander sodra dit gesneller word. √ aar na ŉ sekere
                      tydsvertraging na die oorspronklike toestand terugkeer. √               (2)

         7.11.2

                                                                                              (6)

 7.12    7.12.1       RC-faseverskuiwingsossillators √                                        (1)

         7.12.2

                                                                                             (3)
                                                                                            [50]

                                                                              TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELECTRICAL TECH QP GR12 SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-qp-gr12-sept-2015-eng/99a2d092-ff3c-43fc-bd7c-e9b98e76f768) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng
- [ELECTRICAL TECH QP GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-qp-gr12-sept-2015-afr/ed9c04e1-50e9-4374-a904-f40d3e782008) — Electrical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-eng/1f341298-4704-431d-a487-a3ce44c4975b) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-afr/470f92bb-dbd6-4a18-bc11-29b443942437) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-eng/82be59ce-c297-46f5-8f07-e3b597271b57) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
