# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec-d/04765a1d-fe62-4728-a94c-afdc13181be8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec-d/04765a1d-fe62-4728-a94c-afdc13181be8)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2018

                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                     DIGITALE ELEKTRONIKA

PUNTE:      200

TYD:        3 uur

                                     *ellta3*

         Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA        (EC/SEPTEMBER 2018)

  INSTRUKSIES EN INLIGTING-

  1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

  2.     Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

  3.     ALLE berekeninge moet getoon word en korrek tot TWEE desimale plekke
         afgerond word. Toon eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

  4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
         hierdie vraestel gebruik is.

  5.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

  6.     ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

  7.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                          3

  VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

  1.1 Gee ŉ opsomming van die doel van die ‘Wet op beroepsgesondheid en
      Veiligheid.’                                                                          (2)

  1.2 Verduidelik die ‘laat-los’-stroom gedurende ŉ elektriese skok.                        (2)

  1.3 Noem EEN onveilige toestand wat in ŉ werkswinkel vermy moet word.                     (1)

  1.4 Gee EEN onveilige handeling wat ŉ ongeluk in ŉ skoolwerkswinkel kan
      veroorsaak                                                                            (1)

  1.5 Beskryf TWEE standaardbehandelings vir skok.                                          (2)
                                                                                            [8]

  VRAAG 2: SKAKEL- EN BEHEERKRINGE

  2.1 Verwys na die figuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                          FIGUUR 2.1

        2.1.1    Identifiseer die kringdiagram hierbo.                                      (1)

        2.1.2    Beskryf die werkbeginsel van die kring hierbo.                             (6)

        2.1.3    Teken die inset- en uitsetgolfvorms van die kring hierbo.                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2018)

  2.2    Teken ŉ volledig benoemde kringdiagram van ŉ op-amp monostabiele
         multivibrator.                                                                           (4)

                                              FIGUUR 2.3

         2.3.1       Identifiseer die kringdiagram hierbo.                                       (1)

         2.3.2       Verduidelik kortliks die werkbeginsel van die kring hierbo                  (4)

  2.4    Lys VIER toepassings van ŉ Schmitt-sneller.                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                             5

  2.5

                                              FIGUUR 2.5

         2.5.1       Identifiseer die kring in FIGUUR 2.5.                                         (1)

         2.5.2       As al vier resistors in die kring op presies dieselfde waarde van 10 kΩ
                     gestel word, en die drie insetspannings is: stemme = 200 mV, kitare =
                     250 mV en dromme = 300 mV, bereken die finale grootte van die
                     uitsetspanning.                                                               (3)

  2.6    Wanneer ŉ aktiewe Op-Amp integreerder ŉ baie lank tydkonstante het:

         2.6.1       Verduidelik wat dit beteken ten opsigte van die komponente van die
                     kring.                                                                        (1)

         2.6.2       Watter soort uitsetgolfvorm kan van hierdie kring verwag word indien
                     die inset ŉ vierkantgolf is?                                                  (1)

  2.7    Teken ŉ volledig benoemde kringdiagram van ŉ 741-GS wat gebruik word as
         ŉ vergelyker in ŉ ligwaarnemerkring.                                                      (6)

  2.8    Teken albei sinusvormige insetgolfvorms en die golfvorm wat by die uitset van
         ŉ aktiewe differenseerder-kring sal verskyn wanneer ŉ sinusgolf by die inset
         voorkom.                                                                                  (4)

  2.9    Bespreek die hoofverskil tussen ŉ monostabiele multivibrator en ŉ bistabiele
         multivibrator.                                                                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA        (EC/SEPTEMBER 2018)

  2.10 Identifiseer die TWEE passiewe komponentkringe hieronder getoon.

         2.10.1

                                                                                           (1)

         2.10.2

                                                                                           (1)

  2.11 Analiseer krities die werkbeginsel van ŉ passiewe RC-differensieerder.              (6)

  2.12 Verduidelik hoe die resistor en kapasitor die werking van ŉ passiewe RC-
       integreerder affekteer.                                                             (2)

  2.13 Teken ŉ kringdiagram van ŉ aktiewe Op-Amp differensieerder.                         (4)
                                                                                          [58]

  VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

  3.1 Verduidelik waarom dit nodig is om ŉ Op-Amp van ŉ positiewe sowel as ŉ
      negatiewe krag te voorsien.                                                          (3)

  3.2 Beskryf kortliks die konstruksie van ŉ 741 Op-Amp.                                   (3)

  3.3 Noem TWEE insetterminale van ŉ Op-Amp.                                               (2)

  3.4 Verduidelik TWEE voordele van negatiewe terugvoergebruik met ŉ Op-Amp.               (2)

  3.5 Teken ŉ kringdiagram om te toon hoe twee transistors aanmekaar verbind is
      as ŉ Darlington-paar.                                                                (3)

  3.6 ŉ Nie-omkeerversterker Op-Amp kring het ŉ 500 kΩ terugvoer-resistor ܴ௙ en ŉ
      10 kΩ resistor ܴ௜௡ gekoppel aan 0V.

        3.6.1     Bereken die spanningswins van die Op-Amp.                                (3)

        3.6.2     Noem die effek van die insetspanning na die uitsetspanning.              (1)

  3.7 Noem ENIGE modus van werking van ŉ 555-tydreëlaar GS.                                (1)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                          7

  VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

  4.1 Gee TWEE tipes sewe-segment-vertoonpanele wat algemeen beskikbaar is.                 (2)

  4.2 Noem die beginsel van ligwysiging waarop ŉ vloeikristalvertoonpaneel werk.            (1)

  4.3 ŉ Kombinasie-logikakring wat ŉ EN-hek en ŉ eksklusiewe OF-hek (XOF)
      kombineer, ontwikkel die basiese kring vir ŉ rekenaar se binêre enkel-bis
      opteller, die HALFOPTELLERKRING.

        4.3.1    Ontwerp ŉ halfoptellerkring wat ontwikkel kan word met ŉ EN-hek en ŉ
                 XOF-hek.                                                                   (4)

        4.3.2    Teken die waarheidstabel vir die bogenoemde ontwerp.                       (4)

  4.4 Gee die verskil tussen ŉ enkodeerder en ŉ dekodeerder.                                (2)

  4.5 Beskryf kortliks wat sekwensiële logikakringe is.                                     (3)

  4.6 Verwys na figuur 4.1.

                                              FIGUUR 4.1

        4.6.1    Identifiseer die kringdiagram hierbo.                                      (1)

        4.6.2    Teken die logikasimbool vir die kring in FIGUUR 4.1.                       (3)

        4.6.3    Teken die waarheidstabel vir ŉ geklokte kring.                             (4)

  4.7 Beskryf die verskil tussen asinkrone toestelle en sinkrone toestelle krities.         (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2018)

  4.8    FIGUUR 4.2 hieronder verteenwoordig ŉ afteller.

                                              FIGUUR 4.2

         4.8.1       Verduidelik die werkbeginsel van ŉ afteller.                            (3)

         4.8.2       Teken die waarheidstabel vir ŉ drie-bis sinkrone afteller met die
                     telling wat begin by 1112 en verminder met elke klokpuls.               (4)

  4.9    Waarvoor staan die afkorting BKD en hoe werk dit?                                   (3)

  4.10 Onderskei tussen ŉ volle reeks teller en ŉ afgesnyde teller.                          (2)

  4.11 Teken die kringe se blokdiagramme om te beskryf hoe die volgende
       registers funksioneer:

         4.11.1      Serie in: Parallel uit                                                  (3)

         4.11.2      Parallel in: Serie uit                                                  (3)

  4.12 Beskryf met behulp van sketse, wat word bedoel met:

         4.12.1      Voeding-uitset                                                          (2)

         4.12.2      Absorbering-uitset                                                      (2)

  4.13 Noem DRIE insetkombinasies wat bruikbare uitsettoestande kan lewer vir
       Aktiewe Lae Grendel.                                                                  (3)

  4.14 Teken ŉ driestadium asinkrone rimpelteller se tyddiagram.                              (4)
                                                                                             [58]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2018)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                      9

  VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

  5.1    Verduidelik kortliks ŉ mikrobeheerder.                                          (3)

  5.2    Skets ŉ volledig benoemde blokdiagram van ŉ mikrobeheerder.                     (4)

  5.3    Gee die korrekte naam en ŉ kort verduideliking van die funksies van die
         volgende:

         5.3.1         SVE                                                               (3)

         5.3.2         (ETG) ‘RAM’                                                       (3)

         5.3.3         (LSG) ‘ROM’                                                       (3)

  5.4    Beskryf die hoofvoordele by die gebruik van ŉ mikrobeheerder.                   (3)

  5.5    Lys die DRIE tipes busse in ŉ beheerder.                                        (3)

  5.6    Lys TWEE insetsensors en TWEE uitsetoordraers.                                  (4)

  5.7    Verduidelik die verskil tussen ŉ mikroverwerker en ŉ mikrobeheerder.            (2)

  5.8    Beskryf ŉ vloeidiagram.                                                         (2)

  5.9    Beplan en teken ŉ vloeidiagram van die stappe wat geneem word om ŉ
         komponent aan ŉ GSB te soldeer.                                                 (5)

  5.10 Met behulp van eenvoudige sketse, verduidelik seriekommunikasie en
       parallelle kommunikasie.                                                          (6)

  5.11 Noem DRIE enkeldoel-registers.                                                    (3)

  5.12 Beskryf wat is ŉ program in terme van rekenaars                                   (2)

  5.13 Verduidelik wat ŉ register is in terme van rekenaars.                             (2)

  5.14 Met behulp van sketse, verduidelik elk van die volgende soorte
       kommunikasie:

         5.14.1        Simpleks                                                          (2)

         5.14.2        Dupleks                                                           (2)

         5.14.3        Voldupleks                                                        (2)

  5.15 Verduidelik kortliks die doel van UART.                                           (2)

  5.16 Beskryf diskrete logika.                                                          (2)
                                                                                        [58]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 10                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA    (EC/SEPTEMBER 2018)

  FORMULEBLAD

  SKAKELKRINGE

                        ௏             ோ೑
      1.   ܹ݅݊‫ݏ‬௏ ൌ ௏ೆ಺೅ ൌ െ ቀோ ቁ Ȃ 
                            ಺ಿ         ೔೙

                      ௏ೆ೔೅            ோ೑
      2. ௏ ൌ           ൌͳ൅ቀ           ቁ Ȃ Ȃ 
                      ௏಺ಿ             ோ೔೙

                                 ோ
      3. ܸ௎ூ் ൌ ܸூே ൈ ቀെ ோ ೑ ቁ omkeerversterker
                                 ೔೙

      4. ܸ௎ூ் ൌ െሺܸଵ ൅ ܸଶ ൅ ܸଷ ሻsommeerversterker

                ଵ
      5. ݂௥ ൌ ଶగξ௅஼

                ଵ
      6. ݂ ൌ ଶగξ଺ோ஼

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-QP-ENG DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-qp-eng-digital-elec-d/92addf18-45bf-45d0-9702-387f5e606ffa) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans Power](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-power/3bf820c8-f427-4b77-acb6-9d1d1c1e44db) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
