# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-afr/470f92bb-dbd6-4a18-bc11-29b443942437
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-afr/470f92bb-dbd6-4a18-bc11-29b443942437)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2015

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meertallige antwoorde impliseer dat enige relevante
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet formule(s) toon

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
                        oorweeg te word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die
                        ooreenstemmende antwoord bereik word.

          2.5           Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende
                        stap, is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende
                        antwoorde moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord
                        reg oorgedra is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk
                        met die verkeerde waardes en indien die leerder dit korrek gebruik
                        het, moet volpunte vir die betrokke berekeninge gegee word.

3.        Die memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel
          moet egter konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          volgehou word.

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         3                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSVEILIGHEID

1.1       Om te werk aan 'n lewendige installasie met ontblote geleiers. 
          Om te werk met draagbare elektriese gereedskap wat nie korrek geïnsuleer is
          nie.                                                                              (2)

1.2       Moet nie aan die persoon met jou kaalhande vat nie. 
          Skakel die toevoer onmiddellik af. 
          Gebruik die noodstop skakelaar indien die werkswinkel een het. 
          Gebruik 'n geïsoleerde item om die persoon te bevry.
          Pas die korrekte mediese prosedure toe.
          (Enige volgorde)                                                                   (3)

1.3       Suid-Afrikaners moet dieselfde werksgeleenthede asook ekonomiese
          geleenthede gegun word sonder enige diskriminasie t.o.v. geslag.
          Geen persoon moet aan seksuele teistering blootgestel word nie, ongeag hul
          geslag.                                                                            (2)

1.4       Het alle masjiene die nodige skerms?
          Is die loopvlakke duidelik aangedui? 
          Het die werkswinkel voldoende beligting? 
          Is kentekens duidelik en korrek aangebring.
          (Antwoorde moet verwant wees aan die voorkoming van ongelukke om
          oorweeg te word.)                                                                  (3)
                                                                                             [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Vir opwekkers van dieselfde raamgrootte, verskaf drie-fase generators meer
          drywing as enkelfase-opwekkers. 
          Dieselfde grootte aandrywing is nodig vir beide enkel- sowel as driefase-
          opwekkers.
          Driefase generators kan in kaskade (parallel) gekoppel word om 'n
          gekombineerde uitset te verwerf.
          Vir dieselfde energie opwekking is driefase goedkoper om op te wek as
          enkelfase krag.
          Die drie fases van 'n driefase-kragopwekker kan verbind word om 'n neutrale
          punt te verskaf.                                                                   (2)

2.2
              Vmaks     ER EY EB

                  0

            V-maks
                        120° 120°
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               4                  DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                            NSS – Memorandum

2.3       PT = P1 + P2           
                                 
             = 700 + (−290)
             = 410W         
                                                                                              (3)

2.4       2.4.1         I L = 3I F      
                                        
                          = 3 ×18
                                        
                          = 31,18 A                                                           (3)

          2.4.2              VL            
                        VF =
                              3
                             380 V         
                           =
                                3
                           = 219,39 V      
                                                                                              (3)

          2.4.3                  VF        
                          ZF =
                                 IF
                            219,39         
                          =
                            31,18 A
                          = 7,04 Ω                                                           (3)

          2.4.4         P = 3 VL I LCosθ                

                          = 3 x 380 x 31,18 × Cos 14°   
                                                        
                          = 19,91 kW                                                          (3)
                                                                                              [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Kerntipe ✓asook
          Manteltipe                                                                         (2)

3.2       Olie verbeter die isolasie van die transformator en gelei hitte weg van die
          windinge en kernoppervlak van die transformator                                    (2)

3.3       Onvoldoende ventilasie✓
          Los verbindinge✓
          Oorbelasting
          Isolasie deurbraak
          Kortsluitings                                                                       (2)

3.4       Koperverliese✓
          Ysterverliese                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  5                 DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS – Memorandum

3.5       Bucholtz-relê✓
          Oorspanningsbeskermingsrelê
          Onderspanningsbeskermingsrelê
          Oorstroombeskerming
          Drukbeheertoestel                                                                     (2)

3.6       3.6.1          VL = VF              ✓
                        ∴ VF = 11kV           ✓
                                                                                                (2)

          3.6.2         VL = 3 VF             ✓
                                 VL
                        ∴ VF =
                                  3           ✓
                          380
                        =
                            3
                        = 219,40V             ✓
                                                                                                (3)

          3.6.3            Np        VF(P)           ✓
                                 =
                           Ns        VF(S)
                                          11 000     ✓
                                 =
                                          219,40
                           Np        50
                                 =
                           Ns         1
                           N p : NS = 50 : 1         ✓                                          (3)

3.6.4     Die spanningsverhouding toon dat die transformator 'n verlagings
          transformator met 'n verhouding van 50:1 is.  Die primêre stroom sal laer
          in die primêre winding wees as die sekondêre stroom vir 'n
          verlagingstransformator. 

          Alternatiewe antwoord:

          Die drywing in 'n transformator bly weerskante dieselfde, of dit nou primêr of
          sekondêr is. Dit beteken dat indien die spanning van primêr na sekondêr sou
          verlaag, weens die windings verhouding, die stroom in die sekondêre winding
          sou moet verhoog om dieselfde drywing vir 'n spesifieke las te bied.
          VF(p ) N p I F(s )
                 =   =
           VF(s ) N s I F(p )
                                                                                                (2)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                      6          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                   NSS – Memorandum

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Stator 
          Rotor 
          Endplate
          Waaier
          Raamwerk                                                                           (2)

4.2       Driefase motors vereis minder onderhoud omdat dit minder bewegende dele
          het as enkelfase motors. 
          Vir dieselfde raamgrootte masjien lewer 'n driefase masjien meer drywing as
          'n enkelfase masjien.                                                             (2)

4.3       Drywingsfaktor
          Spanningsaanslag
          Frekwensie
          Spoed
          Tipe verbinding
          Faseverskuiwing                                                                    (3)

4.4       Vs = 400 V
          F = 60 Hz
          Aantal pole = 12 pole per fase = 6 poolpare
          Glip (Per eenheid) = 0.04

          4.4.1                    f           
                        ns = 60 ×
                                  p
                                  60           
                           = 60 ×
                                  6
                           = 600 rpm           
                                                                                             (3)

          4.4.2         nr = ns (1 − S PerEenheid ) 
                        nr = 600 (1 − 0,04 ) 
                        nr = 576 rpm                                                        (3)

4.5       Dit is belangrik om 'n meganiese inspeksie voor aanskakeling uit te voer om
          meganiese foute te identifiseer  wat skade kan veroorsaak sou die motor
          aangeskakel word met die foute in plek.                                           (2)

4.6       Kontinuïteit van elke winding
          Isolasieweerstand tussen windinge 
          Isolasieweerstand tussen windinge en Aard
          Ontblote geleiers                                                                  (2)

4.7       Die oorbelastingseenheid bied beskerming  aan die motor onder fout
          toestande                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              7                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS – Memorandum

4.8       4.8.1      Die funksie van 'n ster-delta aansitter is om die aansitstroom tydens
                     aansit te beperk.                                                            (1)

          4.8.2      Delta                                                                        (1)

          4.8.3      Die retensiekontak (Hou In) HK 1 hou die toevoer aan die
                     hoofkontaktor geskakel wanneer dit geaktiveer word. 
                     Die kontak word geaktiveer met die druk van die aan-knop. 
                     Wanneer die aan-knop gelos word, bly die toevoer dus verbind aan
                     die hoofkontakte HK 1 aangesien die retensie kontak in parallel met
                     die aansit-knop is. 
                     HK 1 open outomaties (want dit is veerbelaai) wanneer die
                     toevoerspanning na die spoel daarvan verwyder word. Dit verhoed
                     outomatiese aanskakeling na 'n kragonderbreking.                              (3)

          4.8.4      Wanneer die tydskakelaar geaktiveer word begin die tydskakelaar
                     aftel
                     Kontakte T(N/T) sal open wanneer die tydskakelaar deurgetel het,
                     waarvan die waarde voorafgestel word.                                        (2)

          4.8.5      Kontakte HK 2 (N/T) en HK 3 (N/T) word in serie met die ster en delta
                     kontakte verbind. Hulle is normaal toe. 
                     Wanneer HK 2 geskakel word ontkoppel HK 2 (N/T) vir HK 3 en keer
                     dat dit per ongeluk aangeskakel word. 
                     Terwyl HK 3 ongeaktiveerd bly, bly HK 3 (N/T) dus geslote en kan
                     kragtoevoer na T(N/T) en HK 2 via HK 3 (N/T) verbind word.
                     Tydskakelaar T (N/T) koppel toevoer via HK 3 (N/T) na HK 2 terwyl T
                     deurtel.
                     Na T klaargetel is aktiveer T, T (N/O) sluit en T(N/C) gaan oop.
                     HK 2 word afgeskakel wanneer T(N/T) open en krag word van HK 2
                     verwyder en HK 2 herstel (omdat dit veerbelaai is). 
                     Wanneer HK 2 herstel en HK 2 (N/T) sluit kan HK 3 aktiveer via T (N/O)
                     en HK 2 (N/T) wat nou gesluit is.
                     Gevolglik skakel HK 3 aan wat weer HK 3 (N/T) open en dus verhoed
                     dat HK 2 aangeskakel word.                                                    (6)

4.9       4.9.1         P = 3 ×VL × I L × Cosθ ×η     

                          = 3 × 380 ×12 × 0,8 × 0,9   
                          = 5,69 kW                   
                                                                                                   (3)

          4.9.2      Die aktiewe drywing van die motor sal vermeerder                             (1)

          4.9.3         IL = 3 IF                                                                 (1)

          4.9.4      Indien die drywingsfaktor van die motor verbeter word sal die motor
                     minder stroom trek, maar dit sal steeds dieselde uitsetwringkrag
                     produseer.                                                                   (2)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  8                   DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS – Memorandum

VRAAG 5: RLC

5.1       Verbind 'n ammeter in die kring en verstel die frekwensie van die toevoer
          tot die lesing op die ammeter 'n maksimum is.
          OF
          Verbind voltmeters oor die spoel en kapasitor en verstel die frekwensie van
          die toevoer tot die lesing op die twee meters identies is.
          OF
          Verbind voltmeters oor die toevoer en die weerstand en verstel die frekwensie
          tot die lesing op die twee meters identies is.                                           (3)

5.2       Installeer 'n drywingsfaktor korrigerende kapasitor
          Maak gebruik van sinchrone motors                                                        (1)

5.3       Wanneer die frekwensie verminder sal X L verlaag en X C verhoog.  I XL sal
          verhoog en I XC sal verlaag.  I Z sal verhoog na gelang van die
          faseverskuiwing. 

          Alternatiewe antwoord:

          By resonansie is XL=XC en die resultante stroom in die kring is IZ=IR. Die
          stroom is dus in fase met die spanning tydens resonansie.
          Wanneer die toevoerfrekwensie verminder word beweeg die kring uit
          resonansie uit.
          'n Verlaging in frekwensie sal lei tot 'n verhoging in X L en dus 'n verlaging in
          I XL .
          'n Verlaging in frekwensie sal die kapasitiewe reaktansie X C verhoog en dus
          I XC verlaag.
          Die kring raak nou oorwegend induktief en die resulterende stroom is
          nalopend t.o.v. die toevoerspanning/
          Omdat I XL en I XC mekaar opponeer sal die totale reaktansie verander asook
          die fasehoek. 'n Verhoging in die fasehoek lei tot 'n verhoging in die totale
          stroomvloei in die kringbaan.                                                            (3)

5.4       5.4.1                    1
                        fr =                                      
                               2π ( LC )
                                           1
                        =
                            2π (0,2 ×10 ) × (160 ×10 − 6 )
                                         −3                       
                        = 890,15 Hz                               
                                                                                                   (3)

          5.4.2             V                      
                        I =                        By resonansie Z=R
                            Z
                          240
                        =                          
                           30
                        = 8A                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              9                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                           NSS – Memorandum

          5.4.3              XL                         
                        Q =
                              R
                            2πfL
                          =
                              R                            Berekening van X L 
                            2 × π × 889 × 0,2 ×10 −3
                          =
                                      30
                          = 0,04
                                                                                                       (4)

          5.4.4                 1
                        fr =
                           2π LC
                              1                         
                        C=
                           4π f r L
                             2 2

                                      1
                          =                             
                            4 x π ×10002 × 0,2 ×10 −3
                                    2

                          =126,6 µF                     
                                                                                                        (3)
                                                                                                        [20]

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       6.1.1         Die koppelvlak is die verbinding (platform)  tussen die regte
                        wêreld toestelleen die Sentrale Verwerkingseenheid (SVE) 
                        Dit laat toe vir vlakverwisseling/aanpassing van die inset informasie
                        wat dit aanvaarbaar maak vir die PLB-prosesseerder om dit te kan
                        verwerk. (Dit skakel 'n aksie om in 'n elektriese sein)                         (3)

          6.1.2         Relê kontakte
                        Drukskakelaars
                        Limietskakelaars
                        Analoogsensors
                        Selekteerskakelaars
                        (Enige TWEE)                                                                    (2)

          6.1.3         L.U.Ds 
                        Kragtransistors
                        Tiristors
                        (Enige TWEE)                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            10                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

          6.1.4         STAP 1- Kyk na die inset staat. Die kontroleerder toets die
                        status van die insette en kyk of dit 'HOOG' (Logika 1) of 'LAAG'
                        (Logika 0) is. '0' OF '1' 
                        STAP 2- VOER UIT DIE PROGRAM Die PLB voer die opdragte
                        uit een instruksie per slag en stoor die resultate as parameters vir
                        verdere besluitneming soos die skandeersiklus voortgaan. 
                        STAP 3- DATEER DIE UITSET OP Die PLB verander die
                        uitsetstatus na aanleiding van die instruksies, leerlogika diagram of
                        instruksieblokdiagram (IBD)                                                 (6)

6.2         6.2.1

                                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            11                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

            6.2.2

                                                   Groepering                                       (6)

          6.2.3

                                                                                                     (7)

          6.2.4         Die stel/Herstel funksie kan in motor beheer gebruik word. 
                        Die herstel funksie geniet voorrang bo die stel funksie
                        Dit kan gebruik word om die aansit- en stop-funksie van 'n direk-
                        aanlyn-aansitter (of enige ander tipe aansitter) te simuleer. 
                        (Enige aanvaarbare verduideliking en voorbeeld moet oorweeg
                        word)                                                                        (3)

          6.2.5         'n Eksterne STOPknop gee aan die operateur 'n fisiese metode om
                        die toevoer na die Nulspanningspoel te onderbreek. 
                        Op 'n PLC stelsel kan die Stel/herstel funksies as aansit en stop
                        knoppe geprogrammeer word. 
                        Hierdie programmeringsfunksie kan dus die aansit en stop
                        beheerfunksie van die motor oorneem.
                        Indien uitset kontak 'n fout ontwikkel en in die AAN posisie vassteek
                        kan die operateur beheer oor die stelsel verloor.
                        'n Addisionele Stopknop kan dien as 'n addisionele
                        veiligheidsmaatreël wat 'n ongeluk kan voorkom.                             (3)

6.3       Kontakte aktiveer NA 'n voorafgestelde tyd                                               (2)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         12                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       'n 741 operasionele versterker is 'n geïntegreerde kring wat uit baie
          komponente bestaan op 'n silikonskyfie.
          Die skyfie word in 'n dubbel in lyn pakkie verpak om toe te laat dat dit in
          verskillende modusse gekoppel kan word
          OF
          'n Operasionele versterker is 'n geïntegreerde kring bestaande uit baie
          elektroniese komponente met 'n hoë spanningswins wat aan 'n GS kragbron
          verbind kan word.                                                                     (3)

7.2       Oneindige bandwydte beteken dat die operasionele versterker 'n insetsein
          kan versterk  oor 'n oneindige frekwensiespektrum.                                  (2)

7.3       Ooplusspanningswins is oneindig. 
          Inset impedansie is oneindig
          Uitsetimpedansie is zero
          Onvoorwaardelike stabiliteit.                                                         (2)

7.4       7.4.1      Negatiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein
                     teruggevoer word na die inset van die versterker. 
                     Die terugvoersein is 180o uit fase met die inset sein.
                     Die teruggevoerde sein word dus van die inset afgetrek en die wins
                     verminder. 
                     Indien terugkoppeling nie beheer word nie kan die uitset verswak
                     word na zero.                                                              (3)

          7.4.2      Positiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein
                     teruggekoppel word na die inset. 
                     Die terugvoer sein is in fase met die inset sein. 
                     Die inset sein en die teruggekoppelde sein word bymekaargetel en
                     die uitsetwins verhoog. 
                     Indien terugkoppeling nie beheer word nie kan die uitset weghol wat
                     die kring onstabiel sal maak.                                              (3)

7.5       Die bandwydte verhoog.
          Die ruisvlakke verminder 
          Die wins verminder
          Vervorming van die insetsein op die uitset verminder (Enige TWEE)                     (2)

7.6       Uitset moet toon:                  OF
          Versterking 
          Dieselfde Frekwensie              Indien oopluswins = ∞
          Korrekte fase 
          Die inset en uitsetfrekwensie moet
          verbandhou/dieselfde wees

                     V1
                                      Vuit

                     V2

                                                                                                (3)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  13                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                               NSS – Memorandum

7.7       7.7.1
                            +V
                                                             Uitset moet toon:
                            0V                               Geen inversie
                                                             Vierkantsgolf
                            -V                               Golf by versadigingspunte
                                                                                                          (3)

          7.7.2      Zero vlak detektor 
                     Drempelspanning detektor                                                             (1)

7.8       7.8.1      Nieomkeerversterker                                                                 (1)

          7.8.2
                                                                Nieomgekeerde uitset moet toon:
                                                                Versterking 
                                  Vn                  Vout
                                                                Dieselfde Frekwensie

                                                                                                          (2)

          7.8.3                        Rf
                        AV = 1 +               
                                       Rin
                                       12000
                           = 1+
                                        3000   
                           = 5                 
                                                                                                          (3)

          7.8.4                 Vuit           
                         Av =
                                Vin
                        Vuit = Av x Vin        
                            =5x 3
                                               
                            = 15 V                                                                        (3)

          7.8.5      Die waarde van R F bepaal hoeveel terugvoer bewerkstellig word.
                     Indien R F verminder word sal die aantal negatiewe terugvoer
                     vermeerder word. 
                     Die gevolg is dat die spanningswins van die kring sal verminder.                    (2)

          7.8.6      Die omkeer terminaal is verbind via R IN na die 0V-reling en daarom
                     R IN die waarde van die spanning by die inset.                                      (2)

7.9       As 'n buffer tussen stadiums om impendansie aanpassing van een
          stadium na die daaropvolgende stadium in die kring te bewerkstellig.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                14                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                             NSS – Memorandum

7.10      7.10.1
                          +V
                                                           Uitset moet toon:
                                                           Driehoekige golfvorm
                          0V                               +V
                                                           -V 

                          -V
                                                                                                  (3)

          7.10.2     R in en C vorm 'n tydkonstante wat die tempo waarteen die
                     uitsetspanning vermeerder beheer. Dit bepaal die tyd wat dit
                     neem vir die spanning om versadigingspunt te bereik.                         (3)

7.11      7.11.1     Hartley-ossillator                                                          (1)

          7.11.2        L = L1 + L2                    
                          = 0,035 + 0.035              
                          = 0,07 H                     

                                  1
                        Fr =                           
                               2π LC
                                         1
                          =
                               2π 0,07 x 0,47 x10 −6   
                          = 877,89 Hz                  
                                                                                                  (6)
                                                                                                  [50]

                                                                               TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-eng/82be59ce-c297-46f5-8f07-e3b597271b57) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-afr/b4d4d7fa-3617-4699-ab83-d3ab5e2709f3) — Electrical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-eng/8a1c46a9-1b52-4b3d-affc-f3ef767f118c) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng
- [ELECTRICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/c82cb312-fc62-431f-bf1a-f9c9076667d4) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-eng/1f341298-4704-431d-a487-a3ce44c4975b) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
