# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-afr/56eeaf01-6467-4162-8326-4f8e39b47094
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-afr/56eeaf01-6467-4162-8326-4f8e39b47094)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       2                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

4.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.        Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.

8.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       3                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Noem EEN onveilige toestand wat tot 'n besering in 'n elektriesetegnologie-
          werkswinkel kan lei.                                                                 (1)

1.2       Definieer die term onveilige        handeling   met    verwysing      na     'n
          elektriesetegnologie-werkswinkel.                                                    (2)

1.3       Noem VIER stappe, in volgorde van belangrikheid, wat gevolg moet word
          wanneer 'n persoon, wat 'n slagoffer van 'n elektriese skok in 'n
          elektriesetegnologie-werkswinkel is, gehelp word.                                    (4)

1.4       Verduidelik kortliks waarom produktiwiteit as belangrike werksetiek in die
          Suid-Afrikaanse nywerheidskonteks beskou word.                                       (3)
                                                                                               [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Noem die instrument wat gebruik word om elektriese energie te meet.                  (1)

2.2       Noem TWEE voordele van driefasestelsels bo enkelfasestelsels.                        (2)

2.3       Teken 'n netjies benoemde skets wat die spanningsgolfvorme van 'n driefase-
          WS-ontwikkelingstelsel voorstel.                                                     (5)

2.4       'n Driefase sterverbinde gebalanseerde las word deur 'n driefasegenerator
          voorsien. Die generator voorsien 20 kVA teen 'n stroom van 25 A.

          Gegee:

          Il   = 25 A
          S    = 20 kVA

          Bereken die:

          2.4.1         Lynspanning                                                            (3)

          2.4.2         Fasespanning                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          4                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

2.5       In 'n driefase-toevoerstelsel is die tweewattmetermetode gebruik om die
          insetdrywing na 'n induktiewe las met 'n arbeidsfaktor van 0,8 te meet. Die
          waardes wat op die instrumente aangedui word, is onderskeidelik
          8 kW en 4 kW. Die lynspanning is 380 V.

          Gegee:

          P1         = 8 kW
          P2         = 4 kW
          Cos Ɵ      = 0,8
          Vl         = 380 V

          Bereken die:

          2.5.1         Totale insetdrywing                                                        (3)

          2.5.2         Lynstroom                                                                  (3)
                                                                                                   [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Noem hoe werwelstrome in die ysterkern van 'n transformator beperk kan
          word.                                                                                    (1)

3.2       Noem TWEE ooreenkomste tussen 'n enkelfasetransformator en 'n
          driefasetransformator.                                                                   (2)

3.3       Noem TWEE faktore wat oormatige verhitting in 'n transformator kan
          veroorsaak.                                                                              (2)

3.4       Noem TWEE toepassings van 'n delta-sterverbinde verdeelnettransformator.                 (2)

3.5       Verduidelik die funksie van 'n transformator in 'n verdeelnet.                           (3)

3.6        Verwys na FIGUUR 3.1 en beantwoord die vrae wat volg.

                   Primêr                           Sekondêr
                                                                           P     = 15 kW
             Vlp = 6,6 kV                                                  Cos Ɵ = 0,8
                                                                    LAS    Ils   = 30 A
                                                                           Vfs   = 230 V

                              FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR

           Gegee:

           Vlp            =   6,6 kV
           Vfs            =   230 V
           Ils            =   30 A
           Puit           =   15 kW
           Cos Ɵ          =   0,8

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            5                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS

           Bereken die:

          3.6.1         Primêre fasespanning                                                         (2)

          3.6.2         Sekondêre fasestroom                                                         (2)

          3.6.3         Primêre fasestroom                                                           (3)

          3.6.4         Windingsverhouding                                                           (3)
                                                                                                     [20]

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Noem EEN toepassing van 'n driefasemotor.                                                  (1)

4.2       Noem DRIE voordele van 'n driefasemotor                in vergelyking met          'n
          enkelfasemotor.                                                                            (3)

4.3       'n Ster-delta-aansitter word gebruik om die aansitstroom te verminder wat
          tydens aansit deur 'n motor gebruik word.

          4.3.1         Beskryf waarom dit nodig is om dit te doen.                                  (3)

          4.3.2         Beskryf hoe die aansitter die aansitstroom verminder.                        (3)

4.4       Beskryf die werksbeginsel van 'n driefase-kourotor-induksiemotor.                          (7)

4.5      FIGUUR 4.1 stel die aansluitpunte van 'n driefase-induksiemotor voor.
         Beantwoord die vrae wat volg.

                                    U1         V1     W1

                                                            E

                                    W2         U2     V2

            FIGUUR 4.1: AANSLUITPUNTE VAN 'N DRIEFASE-INDUKSIEMOTOR

         4.5.1     Teken die aansluitkas in FIGUUR 4.1 oor. Teken dan die motorspoele
                   in en toon hulle in 'n sterverbinding.                                            (5)

         4.5.2     'n Megger wat op die isolasieweerstandinstelling gestel is, is oor W1
                   en U2 verbind. Beskryf watter tipe lesing verwag kan word as die
                   motor in 'n goeie werkende toestand is.                                           (3)

         4.5.3     'n Megger wat op die isolasieweerstandinstelling gestel is, is oor U1 en
                   E verbind. Indien die lesing op die meter 'n lae weerstand toon,
                   beskryf waarom die motor nie aangeskakel moet word nie.                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            6                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS

4.6      Bereken die getal poolpare in 'n driefasemotor indien die motor aan 'n
         50 Hz-toevoer verbind is en 'n sinkrone spoed van 600 r/min het.

         Gegee:

         f       = 50 Hz
         ns      = 600                                                                          (3)

4.7      'n Driefase deltaverbinde motor is aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die
         motor trek 'n stroom van 16 A teen vollas. Dit het 'n arbeidsfaktor van 0,85 en
         'n rendement van 90%.

         Gegee:

         Il      = 16 A
         Vl      = 380 V
         Pf      = 0,85
         ɳ       = 90%

         Bereken die:

         4.7.1          Inset-kVA                                                               (3)

         4.7.2          Drywing ontwikkel deur die motor teen 100% rendement                    (3)

         4.7.3          Die werklike uitsetdrywing van die motor                                (3)
                                                                                                [40]

VRAAG 5: RLC

5.1       Noem die TWEE faktore wat die reaktansie van 'n kapasitor beïnvloed.                  (2)

5.2       Onderskei tussen die twee konsepte reaktansie en impedansie.                          (2)

5.3       Teken die tipiese frekwensie/impedansie-kenkromme van 'n serie-RLC-kring.
          Die grafiek moet die verhouding tussen impedansie en frekwensie toon, soos
          die frekwensie verander. Die grafiek moet ook die resonansiepunt van die
          kring aandui.                                                                         (4)

5.4       Bereken die Q-faktor van 'n serie-RLC-kring wat teen 6 kHz resoneer. Die
          spoel en die kapasitor het elk 'n reaktansie van 4 kΩ teen resonansie. Die
          spoel en die kapasitor word in serie met 'n 50 Ω-weerstand verbind.

          Gegee:

          fr     = 6 kHz
          Xl     = 4 kΩ
          Xc     = 4 kΩ
          R      = 50 Ω                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            7                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS

5.5       Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 5.1.

                                    R = 30 Ω   L = 400 mH     C = 47 µF

                                         V = 220 V/50 Hz

                                    FIGUUR 5.1: SERIE-RLC-KRING

          Gegee:

          R       =   30 Ω
          L       =   400 mH
          C       =   47 µF
          f       =   50 Hz

          Bereken die:

          5.5.1         Induktiewe reaktansie van die spoel                                     (3)

          5.5.2         Kapasitiewe reaktansie van die kapasitor                                (3)

          5.5.3         Frekwensie waarteen die kring sal resoneer                              (3)
                                                                                                [20]

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Noem TWEE voordele van 'n programmeerbare logiese beheerder (PLB) in
          vergelyking met 'n hardbedrade stelsel.                                               (2)

6.2       Teken 'n blokdiagram van 'n PLB-skandeersiklus en toon die DRIE stappe wat
          gebruik word om 'n program uit te voer. Benoem elke stap en dui die funksie
          daarvan aan.                                                                          (6)

6.3       Noem TWEE uitsettoestelle wat aan 'n PLB gekoppel kan word.                           (2)

6.4       Vereenvoudig die vergelyking hieronder met behulp van Boole-algebra:

          F  A BCABCABCABC                                                                  (5)

6.5       Noem DRIE programmeringsmetodes wat gebruik word om 'n PLB van
          instruksies te voorsien.                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               8                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                   NSS

6.6       Bestudeer die volgende Boole-vergelyking en beantwoord die vrae wat volg:

          F  A BCD A BCD A BCD A BCD A BCD

          6.6.1       Skakel die vergelyking om na 'n Karnaugh-kaart. (Onthou om te
                      groepeer.)                                                                        (6)

          6.6.2       Lei die vereenvoudigde Boole-vergelyking uit die Karnaugh-kaart af
                      en skryf dit in jou ANTWOORDEBOEK neer.                                           (3)

6.7       Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 6.1 en beantwoord die vrae wat volg.

                  L

                                      Stop

                                             O/B              T (N/O)
                                             L

                          Aan                Hou in                          Hou in
                                                              Aan
                           1                 HK1(N/O)                        HK2(N/O)
                                                                2

                                     HK1                  T             HK2
                                     (Lamp)                             (Motor)
                  N

                                  FIGUUR 6.1: RELÊ-BEHEERKRING

          6.7.1       Identifiseer die kring in FIGUUR 6.1.                                             (2)

          6.7.2       Teken die PLB-leerlogikadiagram wat die relê-beheerkring in
                      FIGUUR 6.1 sal uitvoer. Jou diagram moet 'n merker of 'n vlagfunksie
                      insluit.                                                                          (8)

          6.7.3       Verduidelik waarom die merker of vlag in die tekening van die
                      leerdiagram in VRAAG 6.7.2 gebruik word.                                          (3)
                                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            9                                DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS

VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1       Noem TWEE kenmerke van 'n ideale operasionele versterker (op-versterker).                         (2)
7.2       Beskryf die term bandwydte.                                                                       (3)
7.3       Beskryf die begrip positiewe terugvoer.                                                           (3)
7.4       Teken en benoem die kringsimbool van 'n op-versterker. Sluit die
          kragterminale in.                                                                                 (6)
7.5       Met verwysing na die ideale op-versterkerkringe hieronder, teken die inset- en
          uitsetgolfvormdiagramme gegee op dieselfde y-as. Benoem die golfvorme.

          7.5.1
                                   V1          _
                                                                               Inset

                                                               Vuit
                                               +_                              Uitset
                                         V2

                                FIGUUR 7.1: IDEALE OP-VERSTERKERKRING                                       (3)
          7.5.2
                                         V1    _                          Inset

                                                            Vuit
                                         V2    +_                        Uitset

                               FIGUUR 7.2: IDEALE OP-VERSTERKERKRING                                        (3)
7.6       Noem TWEE voordele van die gebruik van negatiewe terugvoer in 'n op-
          versterkerkring.                                                                                  (2)
7.7       Met verwysing na FIGUUR 7.3, beantwoord die vrae wat volg.

                                                   _
                                   Vin                       Vuit
               Rf = 45 kΩ                                             Inset
               Rin = 15 kΩ                         +
               Vin = 2,5 V                                   Rf
                                                                      Uitset
                                                             Rin

                                FIGUUR 7.3: OP-VERSTERKERKRING
          7.7.1         Identifiseer die op-versterkerkonfigurasie.                                         (1)
          7.7.2         Teken die inset- en uitsetsein op dieselfde y-as. Benoem die
                        golfvorme.                                                                          (3)
          7.7.3         Bereken die spanningswins.                                                          (3)
          7.7.4         Bereken die uitsetspanning indien 'n insetsein van 2,5 V op die
                        op-versterker toegepas word.                                                        (3)
Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                      10                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS

7.8       Noem TWEE toepassings van 'n astabiele multivibratorkring.                           (2)

7.9       Met verwysing na FIGUUR 7.4, teken die insetgolfvorm soos in FIGUUR 7.5
          getoon en die uitsetgolfvorm direk daaronder.

                 Snellerpuls              _

                                          +          R1
                                  R3
                                                            Vuit
                                                     R2

                            FIGUUR 7.4: BISTABIELE MULTIVIBRATOR

                     +V

                        0                                   Snellerpuls
                     -V

                                                              Vuit
                        0

                 FIGUUR 7.5: INSETGOLFVORM VIR DIE KRING IN FIGUUR 7.4                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           11                                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS

7.10      Met verwysing na FIGUUR 7.6, beantwoord die vrae wat volg.

                                                                R
                                                                1

                              C1          C2    C3
                                                            -                     Vuit
                                    R2         R3           +
                              R1

                                                                                  0v

                        FIGUUR 7.6: RC-FASEVERSKUIWINGSOSSILLATOR

          7.10.1        Identifiseer die tipe terugvoer             wat      in        die     RC-fase-
                        verskuiwingsossillator gebruik word.                                                  (1)

          7.10.2        Noem EEN toepassing van die ossillator.                                               (1)

          7.10.3        Bereken die ossillasiefrekwensie vir 'n RC-faseverskuiwings-
                        ossillator wat drie RC-netwerke gebruik. Die weerstande is almal
                        15 Ω. Die kapasitors is almal 150 nF.                                                 (3)

7.11      Met verwysing na FIGUUR 7.7, beantwoord die vrae wat volg.

                                                        C

                                         Rin
                              Vin                   _
                                                                      Vuit
                                                    +

                         FIGUUR 7.7: OP-VERSTERKER-INTEGREERKRING

          7.11.1        Noem EEN toepassing van die integreerkring.                                           (1)

          7.11.2        Teken die inset- en uitsetgolfvorme van die op-versterker-
                        integreerkring.                                                                       (6)
                                                                                                              [50]

                                                                                              TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                      NSS

                                               FORMULEBLAD

DRIEFASE-WS-OPWEKKING                                         RLC-KRINGE

Ster                                                          Xl  2fL
Vl  3 Vf                                                     Xc 
                                                                     1
                                                                    2fC
Il  If                                                                 1
                                                              fr 
                                                                    2 (LC)
Delta
Il  3 If                                                     Serie
Vl  Vf                                                       It  Ir  Ic  Il
                                                              Z  R 2  X l 
                                                                             ~ Xc    2

P  3Vp  Ip cos θ                                            Vl  I X l
P  3Vl  Ilcos θ                                             Vc  I X c
S  3 Vl Il                                                   Vt  I Z
Q  3 Vl Il sinθ                                              Vt  Vr  Vl ~
                                                                             Vc 
                                                                     2            2

               P                                                     Vt
Cos θ                                                        It 
               S                                                     Z
          Vf                                                          R
Zf                                                           Cos θ 
          If                                                          Z
                                                                     V
Tweewattmetermetode                                           Cos θ  r
                                                                     Vt
Pt  P1  P2                                                         Xl
                                                              Q
                                                                     R
                                                              Parallel
OPERASIONELE VERSTERKERS                                      Vt  Vr  Vc  Vl
                      Vuit     R                                V
                                                              Ir  r
Wins A v                   f  omkeer-op-versterker
                      Vin       R in                            R
                   Vuit     R                                      Vc
Wins A v                1 f     nie-omkeer-op-versterker   Ic 
                   Vin      R in                                   Xc
               1                                                  V
fr                       Hartley-ossillator                  Il  l
        2 L t C                                                  Xl

               1                                              Il  Ir  Il ~
                                                                     2
                                                                             Ic 
                                                                                  2
frc                     RC-faseverskuiwingsossillator
          2 6 RC

Vout  (V1  V2  ...Vn )                                            I
                                                              Cos θ  r
                                                                      It
                                                                 X
                                                              Q l
                                                                  R

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                 NSS

DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS          DRIEFASETRANSFORMATORS

Ster                                   Ster
Vl  3 Vf                              Vl  3 Vf
Il  If                                Il  If

Delta                                  Delta
Il  3 If                              Il  3 If
Vl  Vf                                Vl  Vf

Drywing                                Drywing
P  3Vf If cos θ                       P  3Vf If cos θ
P  3 Vl Il cos θ                      P  3 Vl Il cos θ
S  3 Vl Il                            S  3 Vl Il
Q  3 Vl Il sin θ                      Q  3 Vl Il sin θ
                                                   P
                                       Cos θ 
                                                   S
                                        Vf primêr    Np If sekondêr 
                                                        
                                       Vf sekondêr  Ns    If primêr 
                    Puit                                   Puit
Rendementη                          Rendementη 
                    Pin                                    Pin
Puit  Pin  verliese                  Puit  Pin  verliese
     S  cos θ  η                           S  cos θ  η
     60  f
ns 
        p
                   n  nr
Glipper eenheid  s
                      ns
nr  ns 1  Sper eenheid 
            n s  nr
%glip                100%
               ns

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-eng/a1ab3528-da57-4f3c-8452-f7c3a399a04e) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng
- [Gr12 ELTT S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s16-qp-afr/673cbef3-d1ce-4b1f-9cc7-97d72833ee17) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-eng/95e1f35d-d2c4-4198-8eb8-8fa3193c6b84) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-afr/6b530a19-e8ec-491c-b9ff-4b580ab62343) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-afr/bebb2813-6320-4900-9491-691c3da0f4b2) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-afr/5caa904e-ecfa-4353-a54f-1dd7992d6371) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
