# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-memo-afr/2b47d7dc-58d8-40de-b6aa-0f0851ee5b6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-memo-afr/2b47d7dc-58d8-40de-b6aa-0f0851ee5b6e)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                            FEBRUARIE/MAART 2016

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 200

                       Hierdie memorandum bestaan 15 bladsye

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meervoudigekeuse-antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal word.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         3                               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Onveilige toestande sluit in:
          − Onvoldoende skerms om masjinerie.
          − Geen oogbeskermingsbrille by die hoekslyper in die werkswinkel nie.
          − Los en gevaarlike komponente op bewegende masjinerie.                                   (1)

1.2       'n Onveilige handeling is 'n aksie wat uitgevoer word deur 'n werker wat kan
          lei tot:
          − Besering van hom of haarself of sy/haar kollegas
          − Skade aan gereedskap of toerusting
          − 'n Onveilige werksplek
          − Verlies aan inkomste vir die werkgewer                                                  (2)

1.3       Protokol om te volg wanneer daar ontdek word dat iemand besig is om
          geskok te word sluit in:
          − Moenie aan die slagoffer met kaal hande raak alvorens die toevoer nie
              afgeskakel is nie.
          − Skakel die toevoer af
          − Roep die onderwyser of 'n mediese beampte 
          − Indien die toevoer nie afgeskakel kan word nie en die slagoffer is steeds
              in kontak met die toevoer, stoot die persoon weg van die toevoer met 'n
              geïsoleerde voorwerp                                                                 (4)

1.4       Produktiwiteit is belangrike werksetiek en help die Suid Afrikaanse ekonomie
          om te groei vir die volgende redes:
          − Veilige werksprosedures is meer produktief aangesien minder tyd verlore
              gaan jeens beserings en verlies aan werkstyd as gevolg van beserings.
          − Effektiewe werksmetodes lei daartoe dat minder grondstowwe verbruik
              word wat winste verhoog
          − Goeie ergonomie het skoner en veiliger werksomstandighede tot gevolg
              wat lei tot verhoogde werksbevrediging en moraal
          − Werkers met 'n hoë moraal en goeie veiligheidsrekord is geneigd om
              instruksies meer akkuraat te volg en veilige werksprosedures toe te pas.
          − Effektiewe monitering en verslaggewingstelsels lei tot beter
              gehalteversekering van produkte wat 'n beter produk in die mark plaas in
              'n korter tydraamwerk wat dus tot verhoogde produktiwiteit lei.                       (3)
                                                                                                    [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       'n Kilowatt-uurmeter ✓                                                                    (1)

2.2       Twee voordele van driefasestelsels bo enkelfasestelsels sluit in:

          −    3φ kan in ster of delta bedien word. ✓
          −    Driefasestelsels kan driefase- sowel as enkelfasetoevoer voorsien✓
          −    In opwekkers en motors van dieselfde raamgrootte, lewer driefase-
               masjiene meer drywing as enkelfasemasjiene                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                   4                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS – Memorandum

2.3
                                            F1 of L1 of      F2 of L2 of   F3 of L3 of
                                            ER✓              EG✓           EB
                     +Vmaks

                                                                               Toon      ✓
                                                                               amplitude

                               0

                                                                               Toon
                                                                               verplasing van
                                                                               1200 ✓

                        -
                        Vmaks

                                                      1200         1200                                  (5)

          Nota aan nasieners:
          Geen bykomende punte word toegeken vir die manipulasie van die formules
          nie. Manipulasie word gebruik om die afleiding van die formule te toon.

2.4       2.4.1         S = 3 VL I L
                                        S
                        VL =                      ✓
                                   3 x IL
                                      20000       ✓
                               =
                                     3 x 25
                                   = 461.88 A     ✓                                                      (3)

          2.4.2         VL = 3VF
                             VL       ✓
                        VF =
                              3
                             462.43   ✓
                           =
                              1.73
                           = 267.67 V ✓
                                                                                                         (3)

2.5       2.5.1         PT = P1 + P2    ✓
                           = (8 + 4) kW ✓
                           = 12 kW      ✓
                                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                5                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                             NSS – Memorandum

          2.5.2         P = 3 VL I L Cosθ
                                   P
                        IL =                     ✓
                               3 x VL Cosθ
                                12000            ✓
                          =
                             3 x 380 x 0.8
                          = 22.79 A              ✓                                               (3)
                                                                                                 [20]

VRAAG 3: DRIEFASE TRANSFORMATORS

3.1       Deur die kern van die transformator te lamineer en die laminerings te
          isoleer. ✓                                                                             (1)

3.2       Twee ooreenkomste tussen enkel en driefase is:
          − Beide het dieselfde funksionele werking✓
          − Transformators kan beide verhogings sowel as verlagings transformators
             wees
          − Beide kan of geslote of mantelkerns bevat
          − Geen elektriese verbinding bestaan tussen die primêre en sekondêre
             windings nie, met uitsluitsel van die outotransformator                             (2)

3.3       Twee faktore wat oormatige verhitting in transformators kan veroorsaak is:

          −    Onvoldoende ventilasie✓
          −    Aanhoudende oorbelasting
          −    Los verbindings
          −    Oneffektiewe tap-skakelaarkontakte
          −    Onsuiwer/koolstofryke/onvoldoende transformatorolie                               (2)

3.4       Toepassings       van     delta-ster   verbinde     transformators      in
          kragverspreidingsnetwerke sluit in:
          − Enkel en driefasetoevoer na kommersiële persele ✓
          − Driefase toevoer na nywerheidspersele✓
          − Enkel sowel as driefasetoevoer na huishoudelike persele
          − Enkel sowel as driefasetoevoer na landboupersele
          − Driefasetoevoer na ander substasies (transformators) in 'n ringgevoerde
              toevoerstelsels                                                                    (2)

3.5       Die funksie van 'n transformator is om 'spanningsverlaging' of
          'spanningsverhoging' in 'n verspreidingsnetwerk te bewerkstellig  na
          gelang van die benodigde spanning.                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                     6              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                  NSS – Memorandum

3.6       3.6.1         VL = VF                   ✓
                        ∴ VF = 6.6 kV             ✓
                                                                                                (2)

          3.6.2         IL = IF           ✓
                        ∴IF = 30 A        ✓
                                                                                                (2)

          3.6.3                  I     × VF( s)
                        IF( p) = F( s)                ✓
                                     VF( p)
                                30 × 230              ✓
                              =
                                  6600
                              = 1.04 A                ✓
                                                                                                (3)

          3.6.4         NP IF ( s)
                          =                   ✓
                        NS IF( p)
                        NP   30               ✓
                           =
                        NS 1.04
                        NP : NS = 30 : 1      ✓                                                 (3)
                                                                                                [20]

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Toepassings van driefasemotors sluit in:
          − pompe
          − hysers
          − hyskrane/wenaste                                                                    (1)

4.2       Voordele van driefasemotors bo enkelfasemotors sluit in:
          −   Vir dieselfde raamgrootte lewer 'n driefasemotor meer drywing
          −   Driefasemotors is selfaansittend 
          −   Sterker
          −   Eenvoudige samestelling/konstruksie                                               (3)

4.3       4.3.1 Motors trek by aansit meer stroom as die aangeslane waarde. Dit
                kan lei tot onnodige onderbreking van die toevoer Aansitstroom
                verhoog die slytasie op skakeltuig.                                            (3)

          4.3.2 Die motor word in ster aangesit wat die aansitstroom verminder
                aangesien die fasespanning in ster V F = √3 V L .  Indien die spanning
                oor elke fase verlaag sal die stroom in elke fase ook verlaag word.             (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        7                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

4.4       Die werking van 'n driefase- induksietipe kourotormotor is as volg:
          − Driefasetoevoer bereik die piekspanning oor elke fase by 120o intervalle.
          − Wanneer 'n kourotormotor aan driefasewisselstroom verbind word sal
              wisselstroom in die ooreenstemmende statorwindinge vloei.
          − Gevolglik sal 'n wisselende magnetiese vloed in en om die statorwindinge
              onderskeidelik bewerkstellig word.
          − Die stator winding is ook 120o apart om die as van die motor geplaas.
          − Die resultaat is dat die magnetiese veld 'n roterende maksimum
              vloeddigtheid teen 120o intervalle bereik wat lei tot 'n roterende
              magnetiese veld.
          − Die kourotormotor bevat kou-agtige geleiers in die rotor wat elektriese
              gekortsluit is met 'n kortsluitring aan elke kant
          − Die roterende magneetveld sny die rotorwindinge van die
              kourotormotor.
          − Faraday se wet bepaal dat 'n EMK in die rotorwindinge geïnduseer sal
              word weens die relatiewe beweging tussen die magneetveld en die wyse
              waarop die geleiers daardeur gesny word.
          − Lenz se wet bepaal dat die geïnduseerde stroom sodanig is dat dit die
              induserende handeling van die roterende magneetveld sal opponeer.
          − Gevolglik word 'n afstootkrag tussen die stator se roterende magneetveld
              en die kourotor se geïnduseerde magneetveld bewerkstellig (as gevolg
              van die opponerende magneetvelde). Die rots word dus gedwing om te
              draai.
          − Wanneer die spoed van die rotor die spoed van die roterende
              magneetveld (sinkrone spoed) nader, sal die induserende handeling
              verminder en die rotorspoed sal afneem. Gevolglik roteer die rotor
              (rotorspoed) teen 'n laer tempo as die roterende magneetveld (sinkrone
              spoed)                                                                         (7)

4.5       4.5.1
                                      ✓ L1       L2      L3
                                                                  N✓

                                        U1       V1      W1
                                             ✓
                                                   ✓ ✓

                                        W2       U2      V2                E
                                                                                              (5)

                  Spoel 1:U1 – U2 ✓
                  Spoel 2: V1 – V2✓
                  Spoel 3: W1 – W2✓
                  L1 , L2, L3 – 3 Fase word getoon✓
                  N: Sterpunt is getoon✓
                  E – Is nie in die vraag vereis nie

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 8                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS – Memorandum

          4.5.2 Die lesing op die meter sal 'n hoë weerstandwaarde toon,  meer as
                1 MΩ, wat aandui dat daar geen elektriese verbinding tussen die
                winding is nie  wat goeie isolasieweerstand aandui.                           (3)

          4.5.3 'n Lae weerstandlesing sal aandui dat daar wel elektriese verbinding
                tussen die winding en aard is. Dit sal op 'n elektriese fout dui  wat
                daartoe kan lei dat die bediener geskok kan word wanneer die motor
                aangeskakel word.                                                               (3)

4.6                         60 × f     ✓
          Poolpare =
                             NS
                                       ✓
                         60 × 50
                        =
                           600
                                       ✓
                        =5                                                                      (3)

4.7       4.7.1         S = 3 VL I L              ✓
                            = 3 x 380 x 16        ✓
                            = 10.53 kVA           ✓
                                                                                                (3)

          4.7.2         η=100%

                        P = S x Cos θ             ✓
                             = 10.53 x 0.85       ✓
                                                  ✓
                             = 8.95 kW                                                          (3)

          4.7.3                 Po
                         η=
                                Pi
                        Po = Pi x η
                                              ✓
                             = 8.95 x 0.9     ✓
                             = 8.06 kW        ✓                                                 (3)
                                                                                                [40]

VRAAG 5: RLC

5.1       Faktore wat kapasitiewe reaktansie beïnvloed is:
          − Kapasitansiewaarde✓
          − Toevoerfrekwensie✓                                                                  (2)

5.2       Reaktansie is die teenkanting teen stroomvloei van die betrokke komponent
          teen die vloei van stroom in 'n WS-kring.

          Impedansie is die totale opposisie wat teen die vloei van stroom in 'n
          WS-kring wat die weerstand asook reaktiewe komponente insluit.                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                9                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                             NSS – Memorandum

5.3
                                      Z
                                     [Ω]

                                                             ✓

                                         ✓                       ✓
                                       X >X              XL>XC
                                      R C L

                                                     ✓
                                                    fr               F[Hz]
                                                                                                   (4)

5.4            XL
          Q=
                Z           ✓
               4000
             =              ✓
                50
             = 80           ✓
                                                                                                   (3)

5.5       5.5.1               1
                   XC =
                            2πfC                    ✓
                                   1
                        =                           ✓
                          2π x 50 x 47 x 10− 6
                                                    ✓
                        = 67,73 Ω                                                                  (3)

          5.5.2    X L = 2πfL                        ✓
                        = 2π x 50 x 400 x 10   −3    ✓
                        = 125,66 Ω                   ✓
                                                                                                   (3)

          5.5.3                 1
                     fr =
                            2π LC                        ✓
                                        1
                        =                                ✓
                            2π 400 ×10− 3 × 47 ×10− 6
                        = 36.71 Hz                       ✓                                         (3)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         10                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Voordele van 'n PLB bo hardbedrade stelsels is:
          − Verminderde spasie. PLB's is vastestaattoestelle wat kompak en klein is
             in vergelyking met hardbedrade stelsels.
          − Minder onderhoud word op PLB's benodig en diagnostiese toepassings
             vergemaklik foutsporing.
          − Vinniger reaksietyd beteken duisende opdragte kan per sekonde hanteer
             word.                                                                                  (2)

6.2                                       Siklus herhaal

                        Inset ✓          Proses✓               Uitset✓
                        Gaan insette     Voer                  Verander
                        via inset        instruksies           uitsette na
                        koppelvlak       volgens die           gelang van
                        na              program uit✓          die program
                                                               asook die
                                                               status van
                                                               die insette
                                                                                                    (6)

6.3       Uitsettoestelle wat met PLB's gebruik kan word is:
          − Motorkontaktors
          − Aanduidingslampies
          − Relês
          − Skakelaars                                                                              (2)

6.4       F = AB C + A B C + A B C + A B C
                        
            = A C (B + B) + AC (B + B)
            = AC + AC 
            = C (A + A) 
            =C                                                                                     (5)

6.5       'n PLB kan met die volgende metodes geprogrammeer word:
          − Leerdiagramme
          − Funksieblokke
          − Sekwensiële funksies
          − Kaarte
          − Instruksielyste
          − Gestruktureerde teks (sintaks)                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             11                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

6.6       6.6.1
                                      AB       AB        AB      AB       Korrekte
                                CD     0         0        0       0     groeperings 
                                CD    1✓          1✓      1✓      0
                                CD    1✓           0       0     1✓
                                CD     0           0       0      0
                                                                                                    (6)

          6.6.2         Y = B C D✓+ A C D✓+ B C D✓                                                  (3)
6.7       6.7.1         Sekwensiële aansitter met tydvertraging

                        Nota aan nasieners:
                        Die kring kan nie 'n ster-deltakring wees nie aangesien daar nie
                        voorsiening vir grendeling gemaak is nie.                                   (2)
          6.7.2
                                                                 UITSET LAMP
                                O/B STOP       AAN 1
                                                                         ✓

                                              LAMP             TYDSKAKELAAR (TS)
                                                                   ✓   ✓
                                                          ✓
                                O/B        STOP        TS 01     MERKER/VLAG (MO1)
                                                                   ✓ ✓
                                 ✓                             UITSET MOTOR
                               MO1             AAN 2
                                                                        ✓

                                               MOTOR
                                                                                                    (8)
          Nota aan nasieners:
          − Die kandidaat kan van omgekeerde funksies (wat werklike N/O en N/T
              skakelaars simuleer) in die leerdiagram gebruik maak, en dit moet
              oorweeg word indien die kring korrek sou kon funksioneer.
          − Neem kennis dat leerlinge moontlik alternatiewe benoemings gebruik het.
          − Gaan asseblief na dat die kandidaat dieselfde benoemingsmetode
              deurgaans toepas.
          6.7.3         PLB's laat toe vir die gebruik van nasieners aangesien die aantal
                        operande  wat in 'n rang gebruik kan word beperk is. Dit is
                        weens hardewareontwerp beperkinge.
                        'n Nasiener of vlag is 'n funksie van PLB programmering wat as 'n
                        plekhouer gebruik, of as 'n sub-roetine wat die programmering van
                        die PLB vergemaklik.                                                        (3)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         12                               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Kenmerke van ideale op-versterkers sluit in:
          − Ooplusspanningswins A V = oneindig
          − Insetimpedansie Z in = oneindig
          − Uitsetimpedansie Z 0 = zero
          − Bandwydte = oneindig
          − Onvoorwaardelike stabiliteit
          − Differensiaal insette, dus twee insette
          − Oneindige gemenemodus-verwerpingsverhouding                                              (2)

7.2       Die bandwydte is die frekwensie strekking waarbinne die versterker kan
          versterk sonder om die inset te vervorm (liniêer te bly)  of winsverlies te
          ervaar.                                                                                   (3)

7.3       Positiewe terugvoer word verkry wanneer die uitset sein van 'n versterker
          teruggevoer word na die inset van die kring. Wanneer die sein teruggevoer
          is, word dit in fase met die inset sein gedoen, wat dus die uitsetsein sal
          vergroot.                                                                                 (3)

7.4
                                                           +Vtoevoer(+Vcc) 
                               
                          Omkeerinset             -
                                                                   Uitset    
                     Nie-omkeerinset              +

                                                           -Vtoevoer(-Vcc) 
                                                                                                     (6)

7.5       7.5.1
                                         Uitset

                               Inset
                                                          Versterking
                                                          Dieselfde
                                                          Frekwensie
                                                          Omkering

                                                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             13                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

          7.5.2
                                               Uitset
                                                              Versterking
                                    V1                        Dieselfde Frekwensie
                                                 V2
                                                              Omkering weens V1 op
                                                              omkeerinset en V2 op nie-
                                                              omkeerinset
                                                              Gemene modus

                                                                                                       (3)

7.6       Voordele van die gebruik van negatiewe terugvoer sluit in:
          − Verhoogde bandwydte. 
          − Ruisvlakke is verminder. 
          − Wins is verminder.
          − Vervorming van die insetsein word verminder.                                               (2)

7.7       7.7.1         Nie-omkeer op-versterker                                                      (1)

          7.7.2
                                  Uitset

                                                              Versterking
                                                              Dieselfde Frekwensie
                                                              Nie-omkeer
                                               Inset

                                                                                                       (3)

          7.7.3                VUit    R       ✓
                        AV =        =1+ f
                               Vin     R in
                                  45x103
                            =1+                ✓
                                  15x103
                            =4                 ✓
                                                                                                       (3)

          7.7.4         VUit = A v × Vin   ✓
                            = 4 x 2.5      ✓
                            = 10 V         ✓                                                           (3)

7.8       Die astabiele multivibrator kan gebruik word as 'n:
          − Toon generator 
          − Klokpulsgenerator
          − Vierkantgolfgenerator
          − Vals-alarm kring wanneer met die LUD's gebruik word                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 14                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                               NSS – Memorandum

7.9
                        +V

                         0                                        Snellerpuls
                        -V

                                     
                 +V
                                                                   VUit
                         0

                   -V                           
                                                                                                     (4)

7.10      7.10.1         Positiewe terugvoer                                                        (1)

          7.10.2         Sinusgolfgenerator
                         Toon-ossillator
                         Gonseraandrywer                                                             (1)

          7.10.3                     1                      ✓
                         f RC =
                                  2π 6RC
                                           1
                             =                              ✓
                               2π 6 × 15 × 150 × 10− 9
                             = 43.31 Hz                     ✓
                                                                                                     (3)
7.11      7.11.1         Tydskakelkring                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           15                                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

          7.11.2
                                            
                        +V

                                                                               Vin=
                                 0
                                                                               Vierkantgolwe
                                                                               2 punte
                         -V                            

                        +V                  

                                                                              Vuit
                        0                                                     as T=kleiner

                                                  
                            -V
                                          Nota:
                                          Hoërorde-antwoorde sal die golf toon waar dit van nul
                                          af toeneem en sal dus 2 addisionele punte verdien.
                                          Ander antwoorde sal dus 4 punte maksimum verdien.

                                                                                VUit
                                                                                Alternatief
                                                                                met
                                                                                T=groter

                                                                                                           (6)
                                                                                                           [50]

                                                                                           TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-afr/56eeaf01-6467-4162-8326-4f8e39b47094) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-eng/a1ab3528-da57-4f3c-8452-f7c3a399a04e) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-afr/a66e202f-71bc-4e89-84cb-5e054c30a0e8) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-eng/c32028f7-4232-4cf8-b04f-fd9c1836ce36) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
