# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-afr/5caa904e-ecfa-4353-a54f-1dd7992d6371
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-afr/5caa904e-ecfa-4353-a54f-1dd7992d6371)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                           FEBRUARIE/MAART 2017

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        2                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

4.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.        Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.

8.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          3                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Noem TWEE onveilige handelinge wat tot 'n ongeluk kan lei.                               (2)

1.2       Onderskei tussen 'n onveilige handeling en 'n onveilige toestand.                        (2)

1.3       Noem VIER punte in die prosedure wat gevolg moet word wanneer 'n
          persoon besig is om 'n elektriese skok te ervaar.                                        (4)

1.4       Verduidelik waarom 'n persoon onder die invloed van drank nie masjinerie in
          die werksplek mag hanteer nie.                                                           (2)
                                                                                                   [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Definieer die volgende begrippe:
          2.1.1      Aktiewe drywing                                                               (2)
          2.1.2      Reaktiewe drywing                                                             (2)

2.2       Teken 'n netjiese, benoemde diagram wat die golfvorme van 'n driefase-
          WS-ontwikkelde stelsel voorstel.                                                         (5)

2.3       'n Gebalanseerde driefase- induktiewe las word in delta oor 'n driefasetoevoer
          verbind. Die las trek 'n stroom van 30 A vanaf die 380 V/50 Hz-toevoer.
          Dit het 'n arbeidsfaktor van 0,75 nalopend.
          Gegee:
          IL      = 30 A
          VL      = 380 V
          af.     = 0,75 nalopend
          Bereken die:
          2.3.1      Fasestroom                                                                    (3)
          2.3.2      Impedansie van die las                                                        (3)
          2.3.3      Noem wat met die stroom sal gebeur wat deur die las getrek word
                     indien die arbeidsfaktor van die las verbeter word.                           (1)
          2.3.4      Noem EEN ekonomiese voordeel van die verbetering van die
                     arbeidsfaktor.                                                                (1)

2.4       Die tweewattmetermetode word gebruik om die drywing te meet wat deur 'n
          induksiemotor getrek word. Die lesings op die wattmeters is 100 W en 250 W
          onderskeidelik. Bereken die totale insetdrywing.
          Gegee:
          P1 = 100 W
          P2 = 250 W                                                                               (3)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           4                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Noem die doel van 'n transformator.                                                        (1)

3.2       Noem TWEE verkoelingsmetodes wat in 'n transformator gebruik word.                         (2)

3.3       Noem waar 'n delta-stertransformatorverbinding gebruik word.                               (1)

3.4       FIGUUR 3.1 hieronder stel die              delta-sterverbinding   van 'n driefase-
          transformator voor.

                     PRIMÊR                                    SEKONDÊR

                                                                                     S = 25 kVA

                                                                                     V LS = 380 V
            VLP = 6 kV
                                                                                     af. = 0,97

                                                                               LAS

                             FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR

          Gegee:

          S          = 25 kVA
          VLP        = 6 kV
          VLS        = 380 V
          af.        = 0,97 nalopend

          Bereken die:

          3.4.1          Sekondêre lynstroom                                                         (3)

          3.4.2          Primêre lynstroom                                                           (3)

          3.4.3          Primêre fasestroom                                                          (3)

          3.4.4          Transformasieverhouding                                                     (3)

3.5       Verduidelik waarom die sekondêre winding van 'n verspreidingstransformator
          in ster verbind word.                                                                      (2)

3.6       Noem waarom gereelde instandhouding van transformators belangrik is.                       (2)
                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          5                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Noem EEN voordeel van 'n driefase-induksiemotor bo 'n enkelfase-
          induksiemotor.                                                                        (1)

4.2       Beskryf waarom dit belangrik is dat die rotor van 'n motor vrylik draai voordat
          dit bekrag word.                                                                      (2)

4.3       Noem TWEE elektriese toetse wat op 'n motor uitgevoer moet word voordat
          dit bekrag word.                                                                      (2)

4.4       Beskryf EEN toestand wat kan bestaan indien daar 'n elektriese verbinding
          tussen die rotor en die stator van 'n driefase-induksiemotor is.                      (2)

4.5       Noem TWEE verliese wat in 'n driefasemotor plaasvind.                                 (2)

4.6       'n Driefase- deltaverbinde motor, met 'n aanslag van 15 kVA, word aan
          'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die motor het 'n arbeidsfaktor van 0,8 en 'n
          rendement van 95%.

          Gegee:

          VL      =     380 V
          S       =     15 kVA
          f       =     50 Hz
          af.     =     0,8
          ŋ       =     95%

          Bereken die:

          4.6.1      Uitsetdrywing van die motor teen vollas as die rendement van die
                     motor 100% is                                                              (3)

          4.6.2      Uitsetdrywing van die motor teen vollas teen 95% rendement                 (3)

          4.6.3      Die stroom deur die motor getrek                                           (3)

4.7       Beantwoord die volgende vrae met verwysing na 'n driefase-induksiemotor.

          4.7.1      Noem wat met die uitsetkrag van die motor sal gebeur indien die
                     rendement van die motor verbeter word.                                     (1)

          4.7.2      Beskryf wat met die reaktiewe drywing van die motor sal gebeur as
                     die arbeidsfaktor van die motor verbeter word. Struktureer jou
                     antwoord met verwysing na spanning, stroom en drywing.                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            6                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                NSS

4.8       FIGUUR 4.1 hieronder stel die beheerkring van 'n ster-delta-aansitter voor.

                                                N/O
                                                HK1

                                N/O
                                HK1

                                                                        N/T            N/T
                                                                        HK3            HK2

                                                                         HK2            HK3
                                          HK1

                FIGUUR 4.1: BEHEERKRING VAN 'N STER-DELTA-AANSITTER

          4.8.1         Beskryf hoe 'n ster-delta-aansitter die aansitstroom van die motor
                        beperk/verminder.                                                            (3)

          4.8.2         Noem waarom dit nodig is om die aansitstroom van 'n driefase-
                        induksiemotor te beperk.                                                     (3)

          4.8.3         Beskryf die funksie van die oorbelastingseenheid in die aansitter.           (3)

          4.8.4         Beskryf die grendeling wat in die kring gebruik word om te voorkom
                        dat die motor in delta geskakel word, terwyl dit steeds in ster
                        verbind is.                                                                  (5)

4.9       Beskryf waarom induksietipe motors van 'n konstante frekwensie voorsien
          moet word.                                                                                 (3)

4.10      Noem hoe die aantal poolpare van 'n induksiemotor die spoed van 'n motor
          beïnvloed.                                                                                 (1)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             7                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                 NSS

VRAAG 5: RLC

5.1       Noem TWEE faktore wat die reaktansiewaarde van 'n spoel beïnvloed
          wanneer dit oor 'n WS-toevoer gekoppel is.                                                   (2)

5.2       Noem hoe 'n toename in kapasitansie die reaktansie van 'n kapasitor sal
          beïnvloed.                                                                                   (1)

5.3       Verduidelik die term resonansie met verwysing na 'n RLC-kring.                               (3)

5.4       Verwys na die diagram in FIGUUR 5.1 hieronder.

                                R = 20 Ω          L = 400 mH         C = 47 µF

                                              V = 240/50 Hz

                                    FIGUUR 5.1: RLC-SERIEKRING

          Gegee:

          R       =   20 Ω
          L       =   400 mH
          C       =   47 µF
          V       =   240 V
          f       =   50 HZ

          Bereken die:

          5.4.1       Induktiewe reaktansie van die induktor                                           (3)

          5.4.2       Kapasitiewe reaktansie van die kapasitor                                         (3)

          5.4.3       Impedansie van die kring                                                         (3)

          5.4.4       Q-faktor van die kring wanneer die kring by resonansie is                        (3)

5.5       Noem, met 'n rede, of die kring in FIGUUR 5.1 oorwegend induktief of
          oorwegend kapasitief is.                                                                     (2)
                                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               8                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                   NSS

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van PLB's.
          6.1.1         Skryf die afkorting PLB volledig uit.                                             (1)
          6.1.2         Noem TWEE voordele van 'n PLB-stelsel bo relêlogika.                              (2)
          6.1.3         Noem TWEE insettoestelle wat aan 'n PLB verbind kan word.                         (2)
          6.1.4         Noem EEN komponent wat steeds                 gebruik         word      om
                        hoëstroomtoestelle aan en af te skakel.                                           (1)
          6.1.5         Definieer die term program ten opsigte van 'n PLB.                                (3)
          6.1.6         Noem EEN toestel wat 'n PLB oor 'n afstand kan beheer.                            (1)
          6.1.7         Teken 'n blokdiagram om die komponente van 'n PLB-stelsel te
                        illustreer.                                                                       (5)
6.2       Vereenvoudig die volgende uitdrukking met Boole-algebra:
           X =DEF+DEF+DEF+DEF                                                                             (6)
6.3       Teken 'n drie-veranderlike-Karnaugh-kaart en vereenvoudig die volgende
          Boole-uitdrukking:
           X = ABC+ABC+ABC                                                                                (8)
6.4       Verwys na die kring in FIGUUR 6.1 hieronder.

                              L

                           Stop                     Tyd vertraag
                                                    Vertraag
                                                         TT

                           AAN 1                                             N/O
                                                            AAN 2            HK2
                                                  N/O
                                                N/O
                                                HKHK
                                                   1 1
                                                 HouINin
                                              HOLD

                                        OB1                                   OB2

                              HK1
                             HK1                    T                        HK
                                                                              HK22

                              N

                FIGUUR 6.1: SEKWENSIËLE AANSITTER MET 'N TYDREËLAAR
          6.4.1      Teken die leerlogikadiagram wat dieselfde funksie in 'n PLB-stelsel
                     sal uitvoer.                                                                         (10)
          6.4.2      Noem EEN elektriese toepassing van FIGUUR 6.1.                                       (1)
                                                                                                          [40]
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       9                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Teken en benoem die simbool van 'n operasionele versterker (op-amp).                  (5)

7.2       Noem DRIE kenmerke van 'n ideale op-amp.                                              (3)

7.3       Beskryf waarom op-ampkringe in 'n geïntegreerde stroombaan (IC)-pakket
          verpak word.                                                                          (2)

7.4       Beskryf wat die term negatiewe terugvoer ten opsigte van 'n op-amp beteken.           (3)

7.5       Noem TWEE voordele van negatiewe terugvoer.                                           (2)
7.6       Verwys na FIGUUR 7.1 hieronder en teken die uitset van 'n ideale
          op-amp met betrekking tot die insetgolfvorme getoon.

                 INSET 1
                                                                    VUIT

                 INSET 2

                        UITSET 2
                          INPUT 1

                        UITSET
                          INPUT1 2

                         UITSET
                           OUTPUT

                                     FIGUUR 7.1: OP-AMP                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         10                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                             NSS

7.7       Verwys na FIGUUR 7.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              +Vcc
                         IIN
                                              +
                                              -
                                              -Vcc            RF
                  VIN                                                         VUIT

                                                              RIN

                         FIGUUR 7.2: NIE-OMKEER-OP-VERSTERKERKRING

          7.7.1         Teken die inset- en uitsetgolfvorms op dieselfde Y-as, soos in
                        FIGUUR 7.3 hieronder getoon.

                                  0V                 Inset

                                  0V                 Uitset

                               FIGUUR 7.3: UITSETGOLFVORM                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        11                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                            NSS

          7.7.2    Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 12 kΩ is en
                   die insetweerstand 'n waarde van 3,3 kΩ het.

                   Gegee:

                   RF    = 12 kΩ
                   RIN   = 3,3 kΩ
                   VIN   = 6V                                                                 (3)

          7.7.3    Bereken die uitsetspanning indien 'n insetsein van 6 V op die
                   op-amp toegepas word.                                                      (3)

          7.7.4    Beskryf wat met die wins van die op-amp gebeur indien die waarde
                   van RF verlaag word.                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            12                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                NSS

7.8       Verwys na FIGUUR 7.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                            C

                                    RIN
                              Iin                     -

                             Vin                      +                           VUIT

                        +V

                        0                                        Insetspanning
                                                                Inset            in)
                                                                      Spanning(V(V in)

                        -V

                              FIGUUR 7.4: INTEGREERDER-OP-AMPKRING

          7.8.1         Teken en benoem die gegewe insetgolfvorm en, in lyn daarmee, die
                        uitsetgolfvorm direk daaronder.                                              (6)
          7.8.2         Beskryf die funksie van die kapasitor in hierdie op-ampkring.                (3)
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               13                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                   NSS

7.9       Verwys na FIGUUR 7.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                          VUIT

                             FIGUUR 7.5: RC-FASESKUIF-OSSILLATORKRING

          Gegee:

          R1      =     R2    =   R3   = 12 kΩ
          C1      =     C2    =   C3   = 260 nF

          7.9.1         Noem TWEE toepassings van die ossillator.                                    (2)

          7.9.2         Bereken die ossilleerfrekwensie van die ossillator.                          (3)

          7.9.3         Identifiseer die uitsetgolfvorm van die ossillator.                          (1)

          7.9.4         Noem die tipe terugvoer wat in hierdie ossillator gebruik is.                (1)

7.10      Beskryf die funksie van die dubbele GS-toevoer na 'n op-amp.                               (3)

7.11      Noem die uitsetgolfvorm van 'n differensieerkring wanneer 'n driehoekige
          insetgolf toegepas word.                                                                   (1)

7.12      Noem EEN toepassing van 'n differensieerder.                                               (1)
                                                                                                     [50]

                                                                                        TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie              1                                      DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                  NSS

                              FORMULEBLAD

DRIEFASE-WS-OPWEKKING              RLC-KRINGE
Ster                               X L = 2π fL
VL = 3 VF                          Xc =
                                           1
                                         2πfC
IL = IF                                     1
                                   FR =
                                        2π LC
Delta
VL = VF                            Serie
IL = 3 IF                          IT = IR = IC = IL
                                   Z = R 2 + (XL − X C )
                                                                  2

S = 3 VL IL                        VL = I XL
                                   VC = I X C
Q = 3 V LIL Sin θ                  VT = I Z
        P                          VT = VR             + (VL − VC )
                                                   2                  2
Cos θ =
        S
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η        IT =
                                          VT
                                          Z
VP = IP × Z P                             R
                                   Cos θ =
                                          Z
Tweewattmetermetode                       V
                                   Cos θ = R
                                          VT
P = P1 + P2                               X L X C VL VC 1 L
                                   Q=        =   =   =  =
                                          Z    Z   VS VS R C
DRIEFASETRANSFORMATORS
Ster                               Parallel
VL = 3 VF                          VT = VR = VC = VL
IL = IF                                 VR
                                   IR =
                                         R
Delta                                   VC
                                   IC =
                                        XC
IL = 3 IF                               V
                                   IL = L
                                        XL
VL = VF                            IT = IR + (IL − IC )
                                               2              2

P = 3 × VL × IL × Cos θ × η               I
                                   Cos θ = R
                                           IT
S = 3 VL IL                               X L X C VL VC 1 L
                                   Q=        =   =   =  =
                                          Z    Z   VS VS R C

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           2                               DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS

Q = 3 VL IL Sin θ
        P
Cos θ =
        S
VF (P )       NP IF (S )
          =     =
VF (S )       NS IF (P )

DRIEFASEMOTORS EN                           VERSTERKERS
-AANSITTERS

Ster                                                       VUIT     R 
VL = 3 VF                                   Wins A V =          = − F 
                                                           VIN       R IN 
IL = IF                                                    VUIT     R
                                            Wins A V =          = 1+ F
                                                           VIN      R IN
                                                     1
                                            fR =
                                                   2π LC
                                                      1
                                            fR =
                                                   2π 6RC

Delta                                       T = 5RC

IL = 3 IF                                   VUIT = −( V1 + V2 + V3 + ....VN )
VL = VF

Drywing
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η
S = 3 VL IL
Q = 3 VL IL Sin θ

                           PIN − verliese
Rendement (η) =
                                 PIN

Spoed
     60 × f
nS =
       p
      n − nR
Glip = S
         nS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr12 ELTT SEPT2017 Afr QP](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-afr-qp/bc49c016-a4e4-4498-8074-99233b040cd7) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-afr/541bc9a3-6bc8-4f8e-8086-955324144a04) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-eng/1c0dcf10-b0b9-4e03-a6f8-731ffdf7926a) — Electrical Technology · QP · 2017 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-afr/bebb2813-6320-4900-9491-691c3da0f4b2) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-afr/56eeaf01-6467-4162-8326-4f8e39b47094) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
