# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules ook toon

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek uitgevoer wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met dien verstande dat
                        dieselfde antwoord verkry is.

          2.5           Indien 'n verkeerde antwoord oorgedra moet word, word die
                        aanvanklike antwoord verkeerd nagesien. Daaropvolgende
                        antwoorde wat egter korrek vanuit die verkeerde antwoord bereken
                        is, vereis dat die nasiener die verkeerder waardes moet gebruik en
                        die antwoord oor uitwerk om toe te sien dat die werkswyse korrek
                        toegepas is. Indien wel, moet die daaropvolgende antwoorde as
                        korrek aanvaar word en die kandidaat dienooreenkomstig 'n punt
                        kry.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          interpretasies moet oorweeg word en op meriete punt kry. Hierdie beginsel
          moet egter deurgaans by ALLE nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            3                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       •   Werk aan oop lewendige geleiers 
          •   Werk met draagbare elektriese gereedskap wat nie voldoende geïsoleer is
              nie 
          •   Gebruik elektriese masjinerie sonder die nodige veiligheidstoerusting of
              kleredrag                                                                            (2)

1.2       'n Onveilige handeling is die uitvoer van 'n taak of ander aktiwiteit op so 'n
          wyse dat dit die gesondheid en veiligheid van werkers in gevaar stel. 
          'n Onveilige toestand is 'n toestand in die werksplek wat aanleiding kan gee
          tot verlies en skade aan eiendom en werkers in die werksplek.                            (2)

1.3       Moet nie met kaal hande aan die slagoffer raak voordat die toevoerspanning
          afgeskakel is nie. 
          Skakel die hooftoevoer af 
          Roep die onderwyser of mediese persoon vir hulp
          Indien die elektrisiteit nie afgeskakel kan word nie en die slagoffer maak
          steeds kontak, gebruik 'n geïsoleerde voorwerp om die slagoffer en toevoer te
          skei.                                                                                   (4)

1.4       Geen persoon mag die werksplek betree onder die invloed van dwelms nie
          aangesien hy/sy hom-/haarself in gevaar kan stel terwyl masjinerie bedryf
          word.                                                                                   (2)
                                                                                                   [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       2.1.1         Die werklike drywing deur die las                                         (2)

          2.1.2         Drywingsverlies in die vorm van hitte
                        Drywingsverlies weens die oorkoming       van   die     reaktiewe
                        stroomkomponent                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              4                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

2.2                                                    
                                                   G
                                 
                          Spanning

                                                                  Tyd / Frekwensie

                                               

                                                                                                      (5)

2.3       2.3.1                IL
                        IP =           
                              3
                             30        
                          =
                              3
                          = 17,32 A                                                                  (3)

          2.3.2                VP      
                        Z=
                               IP
                             380       
                          =
                            17,32
                          = 21,93 Ω                                                                  (3)

          2.3.3         As die arbeidsfaktor verbeter word sal die las minder stroom trek.            (1)

          2.3.4         Kostebesparing weens die verlaagde stroomverbruik                            (1)

2.4       PT = P1 + P2          
              = 100 + 250 
              = 350 W     
                                                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              5                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1       Die doel van die transformator is om wisselspanning te verhoog of te
          verlaag.                                                                                (1)

3.2       Lugverkoeling                
          Waterverkoeling              
          Olieverkoeling                                                                           (2)

3.3       Verspreidingsnetwerke na die eindverbruiker.                                            (1)

3.4       3.4.1                    S
                     I LS =                    
                               3VLS
                               25000           
                         =
                             3 × 380
                         = 37,98 A
                                                                                                  (3)

          3.4.2                 S
                     I LP =
                               3VLP        
                             25000
                         =                 
                             3 × 6000
                         = 2,40 A                                                                 (3)

          3.4.3               IL
                     If =                  
                                3
                              2,40
                        =                  
                             3
                        = 1,38 A                                                                  (3)

          3.4.4      N P I f (S )
                        =                  
                     N S I f (P )
                          37,98            
                          =
                           1,38
                        = 27,5 : 1         
                     TV ≈ 27 : 1                                                                   (3)

3.5       Beide enkel sowel as driefaselaste kan bedien word weens die
          aanwesigheid van 'n neutrale punt.                                                      (2)

3.6       Gereelde instandhouding verseker die rendement van die transformator en
          verleng die dienstydperk van die transformator.
          Verder laat dit toe vir die identifisering en korreksie van abnormaliteite in die
          transformator.                                                                           (2)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                   6                    DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                NSS – Memorandum

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Minder instandhouding word vereis as gevolg van minder bewegende dele as
          die enkelfasemotor
          Dieselfde raamgrootte lewer meer drywing in driefase as in enkelfase.
          Wringkrag is ook meer.                                                                    (1)

4.2       Indien die rotor nie vrylik roteer nie kan dit tydens aanskakeling skade aan die
          motor veroorsaak en die verbruiker kan in die proses beseer word.                       (2)

4.3       Gaan elektriese verbindings na vir stewigheid 
          Gaan isolasieweerstand tussen windings na.
          Gaan isolasieweerstand tussen die windings en aard na.                                    (2)

4.4       Elektriese verbinding dui op 'n kortsluiting tussen die rotor en stator wat as 'n
          foutkondisie gediagnoseer word. Sogenaamde geleiding kan skade aan
          die motor tot gevolg hê.                                                                  (2)

4.5       Meganiese verliese
          I2R-verliese
          Ysterverliese                                                                             (2)

4.6       4.6.1           Puit (100) = S × cos θ       
                                     = 15000 × 0,8     
                                     = 12000 W         
                                     = 12 kW                                                        (3)

          4.6.2         Puit = Puit (100) × η          
                            = 12000 × 0,95             
                            = 11,4 kW                                                              (3)

          4.6.3                  S
                        IL =                           
                               VL × 3
                                15000                  
                           =
                             380 × 3
                           = 22,79 A                                                               (3)

4.7       4.7.1         Meer drywing sal beskikbaar wees om die vereiste werk te verrig            (1)

          4.7.2         Indien die arbeidsfaktor van die motor verbeter, bly spanning
                        konstanten die motor se lewering bly dieselfde  maar die stroom
                        wat getrek word verminder aangesien die reaktiewe drywing
                        verminder.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                7                      DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                             NSS – Memorandum

4.8       4.8.1         Die aansitter verminder die spanning oor elke fase wanneer dit in
                                                 V
                        ster verbind word VPH = L
                                                   3
                        Die verlaging in spanning oor elke fase, verlaag gevolglik ook die
                        stroom in elke fase.                                                      (3)

          4.8.2         Met aansit trek die motor meer stroom as normaalweg teen
                        vollas. Die gevolg is dat die motor onnodig die oorbelasting kan
                        aktiveer indien dit naby die vollasstroomwaarde verstel is Die
                        verlaging van aansitstroom vermy dus onnodige oorstroom
                        beskerming.                                                               (3)

          4.8.3         Die oorbelastingsrelê bied beskerming aan die motor en die
                        verbruiker onder fouttoestande Dit sal tydens aktivering die
                        toevoerspanning verwyder en dus die situasie beveilig.                    (3)

          4.8.4         In ster maak HK 2 (N/T) oop sodra die kontaktor aanskakel. 
                        Aangesien hierdie kontak in serie met die delta kontaktor HK 3
                        bedraad is verhoed dit die aktivering van HK 3  terwyl HK 2
                        aangeskakel is en die motor in ster loop.                                 (5)

4.9       Die frekwensie van die spanning en stroom toevoer na die motor bepaal die
          spoed waarteen die induksietipe motor werk want N S = f/p Dit beteken dat
          indien die frekwensie sou verander/varieer, die spoed van die motor
          beïnvloed sou word en die masjien dus nie gladweg werk nie.                             (3)

4.10      Die spoed is omgekeerd eweredig aan die aantal poolpare.                                (1)
                                                                                                   [40]

QUESTION 5: RLC

5.1       Induktansie van die spoel
          Toegepaste frekwensie                                                                   (2)

5.2       'n Toename in kapasitansie sal 'n afname in die kapasitiewe reaktansie tot
          gevolg hê.                                                                              (1)

5.3       Resonansie vind plaas wanneer die kapasitiewe en induktiewe reaktansie
          ewe veel is in a 'n kring.
          Die weerstand is gelyk aan die impedansie en  Ɵ = 0                                    (3)

5.4       5.4.1      X L = 2πfL                      
                     = 2 × π × 50 × 400 mH           
                     = 125,66 Ω                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                8                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                             NSS – Memorandum

          5.4.2                   1                     
                         XC =
                                2πfC
                                         1              
                            =
                              2 × π × 50 × 47 ×10 − 6
                            = 67,72Ω                                                                (3)
          5.4.3      Z = R2 + ( X L − X C )2            

                         = 20 2 + (125,66 − 67,72) 2    
                         = 61,29 Ω
                                                                                                    (3)
          5.4.4            1 L                          
                     Q=
                           R C                          
                                       −3
                        1 400 × 10
                     =                                  
                       20 47 × 10 −6
                     = 4,61                                                                          (3)
5.5       Die kring is oorwegend induktief aangesien die induktiewe reaktansie meer
          as die kapasitiewe reaktansie is.                                                         (2)
                                                                                                     [20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1       6.1.1      Programmeerbare Logiese Beheerder                                              (1)

          6.1.2      -    PLB beheer laat toe vir vinnige veranderinge op 'n stelsels sonder
                          om die hele panel te herbedraad. 
                     -    PLB programme kan elektronies gestoor word.
                     -    PLB beheer verminder die aantal komponente wat dus die
                          beheerpaneelgrootte verminder.
                     -    Minder komponente = minder kostes.
                     -    Minder bewegende dele afhangend die tipe PLB
                     -    Verhoogde betroubaarheid                                                   (2)
          6.1.3      - Stopknop 
                     - Aansitknop
                     - Oorbelasting                                                                  (2)
          6.1.4      - Relê
                     - Kontaktors
                     - Kragtransistors                                                               (1)
          6.1.5      'n Reeks instruksies in leerlogika/funksieblokdiagramme of
                     instruksielyste  wat gebruik word om die werking van die PLB te
                     beheer.                                                                        (3)
          6.1.6      Selfoon
                     Rekenaar
                     Programmeerkabel                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          9                    DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

          6.1.7

                                                                                          (5)

6.2        X = D E F+D E F+D E F+D E F
                 
             = EF( D + D) + EF( D + D)
                  + EF(1) 
             = EF(1)
             = F(E + E ) 
             = F                                                                         (6)

6.3
                                 AB   AB  AB   AB

                         C       0    1   0    0
                                                    Groepering 
                         C       0    1   1   0

                 
           X = A B+BC                                                                    (8)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           10                                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

6.4       6.4.1
                                                                           

                                  Stop        AAN 1           OB1            HK1

                                               HK1
                                                                    Tydskakelaar
                                                                                
                                                                    Aan Vertraag
                                                                           
                                   T          AAN 2       OB22
                                                              OL             HK2
                                  N/O
                                               HK2

          6.4.2      Motoraansittertoepassing.                                                            (1)
                                                                                                           [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1
                                                      
                                                  + VCC

                                                                        
                                          +
                                                                      VUIT
                                              
                                          -

                                                          
                                                  - VCC

                                                                                                           (5)

7.2       Oopluswins is oneindig 
          Insetimpedansie is oneindig
          Uitsetimpedansie is zero 
          Oneindige bandwydte                                                                              (3)

7.3       Op-ampkringe word in geïntegreerde stroomkring (IC)-pakkette verpak vir
          beskerming en maklike eindtoepassingsinstallasies. 
          Op-amps word as geïntegreerde stroomkringe in 'n harde plastiekomhulsel
          met pennetjies verpak vir die installasie in kringe.
          (Aanvaar       enige     toepaslike       antwoord   (fisiese verpakking,
          borrelplastiekverpakking, ens.)                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            11                    DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

7.4       Negatiewe terugvoer vind plaas wanneer 'n gedeelte van die uitset van die
          kring teruggevoer word na die insetDit word egter 180 uit fase met die
          insetsein teruggevoer, en dus opponeer dit die invoer en verlaag die wins          (3)

7.5       Verminder ruis en vervorming
          Verbeterde stabiliteit 
          Verhoogde bandwydte van die versterker
          Beheerbare uitset                                                                   (2)

7.6

                        Inset 1

                        Inset 2

                                              

                                      
                         Uitset

                                  

          Moet versterking toon
          Korrekte fase
          Inversie/Omkering                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            12                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

7.7       7.7.1

                                          0V                 Inset

                                                     
                                                         

                                          0V                 Uitset

                                                 

                                                                                                      (3)

          7.7.2                    RF
                        AV = 1 +          
                                   RIN
                                 12       
                            = 1+
                                 3.3
                            = 4,64        
                                                                                                      (3)

          7.7.3         VUIT = AV × VIN   
                                          
                        = 4,64 × 6
                        = 27,84 V         
                                                                                                      (3)

          7.7.4         Indien R F verlaag sal die wins van die kring verlaag  aangesien die
                        wins direk eweredig is aan die waarde van R F .                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             13                                  DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

7.8       7.8.1
                               +V

                                0                                    Insetspanning (Vin)

                               -V

                               
                                                                
                               +V

                                                                    Uitsetspanning (Vuit)
                                0

                               
                               -V
                                                    

                                                                                                           (6)
                                                        FIGUUR 7.2

          7.8.2         Die kapasitor tree as tydtoestel op  en die weerstand bepaal die
                        tempo waarteen die uitsetspanning toeneem tot versadiging.                       (3)

7.9       7.9.1         Ossillators word as oudiofrekwensiegenerators in versterkers
                        gebruik. 
                        Musiekintrumente, toongenerators
                        GPS-eenhede.                                                                       (2)

          7.9.2                     1                        
                        Fr =
                               2π 6 RC
                                          1                  
                          =
                               2π 6 ×12 ×10 × 260 ×10
                                           3            −9

                          = 20,82 Hz                                                                      (3)

          7.9.3         Sinusgolfvorm                                                                     (1)

          7.9.4         Positiewe terugvoer                                                               (1)

7.10      Die dubbelspoortkragbron verskaf energie aan die op-amp wat dit toelaat
          om 'n insetsein te versterk. Die kragbron verskaf beide 'n positiewe sowel as
          negatiewe verwyssingspanning t.o.v nul.                                                         (3)

7.11      Vierkantsgolfvorm                                                                               (1)

7.12      Monitering van die tempo van temperatuurverandering in 'n oond
          Vierkantsgolfgenerator.                                                                          (1)
                                                                                                           [50]
                                                                                             TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-afr/5caa904e-ecfa-4353-a54f-1dd7992d6371) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr12 ELTT SEPT2017 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-eng-memo/81a76806-940b-44f3-8bda-fcce00d764e8) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2017 Memo Approved Memorandum 24 November 2017](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-memo-approved-memorandum-24-november-2017/4d632ce9-008c-4cf1-a956-26182b341b51) — Electrical Technology · Memo · 2017
- [Electrical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-afr/470f92bb-dbd6-4a18-bc11-29b443942437) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-eng/82be59ce-c297-46f5-8f07-e3b597271b57) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
