# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-afr/bebb2813-6320-4900-9491-691c3da0f4b2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-afr/bebb2813-6320-4900-9491-691c3da0f4b2)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                            FEBRUARIE/MAART 2018

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       2                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

4.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.        Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

8.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                               NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Gee EEN onveilige toestand wat tot 'n ongeluk in die werkswinkel kan lei.               (1)

1.2       Verduidelik wie verantwoordelik is om veilige werkstoestande in 'n
          werkswinkel te verseker.                                                                (2)

1.3       Verduidelik die term menseregte met verwysing na werksomstandighede in
          die werksplek.                                                                          (2)

1.4       Verduidelik waarom 'n persoon onder die invloed van dwelmmiddels nie
          masjinerie in die werksplek moet hanteer nie.                                           (2)

1.5       Verduidelik die belangrikheid van 'n risiko-analise in 'n werkswinkel.                  (3)
                                                                                                  [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       FIGUUR 2.1 hieronder toon 'n driefasekring.

                                                                        1500
                                                                        1 500 W
                          L1
                                               1480WW
                                             1 480
                          L2

                          L3
                                                                  1350
                                                                  1 350 W
                                                                        W

                        FIGUUR 2.1: ONGEBALANSEERDE DRIEFASEKRING

          2.1.1         Identifiseer die drywingsmetingsmetode.                                   (1)

          2.1.2         Verduidelik waarom ELKE wattmeter een spoel het wat in parallel
                        met die las verbind is en een spoel het wat in serie verbind is.          (3)

2.2       Noem TWEE voordele van 'n driefase-verdeelstelsel bo 'n enkelfase-
          verspreidingsnetwerk.                                                                   (2)

2.3       Verwys na woonhuise en verduidelik watter inligting die kilowatt-uur-meter
          verskaf.                                                                                (2)

2.4       Twee wattmeters word verbind om die insetdrywing na 'n driefasestelsel te
          meet. Die lesings op die wattmeters is 2,5 kW en 500 W onderskeidelik.
          Bereken die totale drywing wat aan die las gelewer word.

          Gegee:

          P1      =     2,5 kW
          P2      =     500 W                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         4                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                             NSS

2.5       Die las wat aan 'n driefasetoevoer verbind is, bestaan uit drie soortgelyke
          spoele wat in ster verbind is. Die las trek 'n stroom van 25 A. Die insetdrywing
          is 11 kW teen 'n arbeidsfaktor van 0,8 nalopend.

          Gegee:

          IL      = 25 A
          Pin     = 11 kW
          af.     = 0,8 nalopend

          Bereken die:

          2.5.1         Toevoerspanning                                                          (3)

          2.5.2         Fasestroom                                                               (2)

2.6       Beskryf hoe 'n driefase-wisselspanningtoevoer opgewek word.                            (4)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             5                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                 NSS

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Beskryf hoe drywing van die primêre na die sekondêre winding van 'n
          transformator oorgedra word.                                                         (5)

3.2       Noem DRIE verkoelingsmetodes wat in 'n transformator gebruik word.                   (3)

3.3       Beskryf die oorsaak van koperverliese in transformators.                             (2)

3.4       'n Driefase-delta-ster-transformator het 1 500 draaie per fase op die primêre
          winding en 50 draaie per fase op die sekondêre winding. Die toevoerspanning
          is 3,3 kV.

                                                 1 500 : 50
                     L1                                                     L1

                     L3                                                     L2

                     L2                                                     L3
                                NP = 1 500
                                    1500                      NS = 50
                                VL(P) = 3,3 kV

                             FIGUUR 3.4: DRIEFASE-TRANSFORMATOR

          Gegee:

          NP    = 1 500 draaie
          NS    = 50 draaie
          VL(P) = 3,3 kV

          Bereken die:

          3.4.1         Windingsverhouding van die transformator                               (3)

          3.4.2         Primêre fasespanning                                                   (2)

          3.4.3         Sekondêre fasespanning                                                 (3)

          3.4.4         Noem, met 'n rede, of die transformator in FIGUUR 3.4
                        'n verhogingstransformator of 'n verlagingstransformator is.           (2)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            6                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                NSS

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN AANSITTERS

4.1     Verwys na 'n driefase-kourotor-induksiemotor en beantwoord die vrae wat volg.

        4.1.1           Noem TWEE voordele van hierdie motor bo 'n enkelfasemotor.              (2)

        4.1.2           Noem hoe die draairigting omgekeer kan word.                            (2)

        4.1.3           Beskryf die basiese werking van die motor.                              (7)

4.2     Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n meganiese inspeksie op 'n motor uit
        te voer voordat dit aangeskakel word.                                                   (2)

4.3     Verduidelik wat met die spoed van 'n induksiemotor sal gebeur indien die
        toevoerfrekwensie verhoog word.                                                         (2)

4.4     Beskryf waarom 'n isolasietoets tussen wikkelinge op 'n induksiemotor
        uitgevoer moet word.                                                                    (2)

4.5     Noem EEN meganiese toets wat op 'n motor uitgevoer moet word voordat dit
        aangeskakel word.                                                                       (1)

4.6      'n Driefase deltaverbinde motor trek 'n 9 A-stroom teen vollas en lewer 'n
         uitsetdrywing van 4 kW wanneer dit aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind word.
         Die motor het 'n arbeidsfaktor van 0,8.

         Gegee:

         VL      =   380 V
         IL      =   9A
         PUIT    =   4 kW
         f       =   50 Hz
         af.     =   0,8

         Bereken die volgende teen vollas:

         4.6.1          Insetdrywing van die motor                                              (3)

         4.6.2          Rendement van die motor                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             7                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                 NSS

4.7      FIGUUR 4.7 hieronder verteenwoordig die beheerkring van 'n outomatiese
         sekwensiële aansitter.

                                                              HK1
                                                             N/O2

                                              HK1
                           Aansit            N/O1

                                 O/B1                                 O/B2

                                    HK                                HK
                                    M1                                M2

                                  FIGUUR 4.7: BEHEERKRING VAN
                            'N OUTOMATIESE SEKWENSIËLE AANSITTER

         4.7.1          Noem die TWEE voorwaardes wat nagekom moet word vir kontak
                        HK1 N/O2 om te sluit.                                                      (2)

         4.7.2          Verduidelik die funksie van die tydreëlaar.                                (2)

         4.7.3          Noem wat die verstelling van O/B1 en O/B2 bepaal.                          (1)

         4.7.4          Beskryf die werking van die kring.                                         (5)

4.8      'n Ster-delta-aansitter word gebruik om die aansitstroom van 'n motor by aansit
         te beperk. Verduidelik hoe die aansitter hierdie funksie vervul.                          (3)

4.9      Verduidelik hoe 'n kontaktor as 'n skakelaar gebruik kan word.                            (3)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          8                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                              NSS

VRAAG 5: RLC

5.1       FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n kapasitor wat aan 'n 240 V/50 Hz-toevoer
          verbind is.

                                 FIGUUR 5.1: KAPASITORKRING

          Gegee:

          VT      = 240 V
          f       = 50 Hz
          XC      = 27 Ω

          5.1.1      Bereken die kapasitansie van die kapasitor.                             (3)

          5.1.2      Verduidelik wat met die stroomvloei sal gebeur indien die
                     toevoerfrekwensie verhoog sou word.                                     (3)

5.2       FIGUUR 5.2 hieronder toon 'n serie-RL-kring. Teken die fasordiagram wat die
          kring verteenwoordig.

                                   R = 33 Ω

                                          VT = 240 V/50 Hz

                                  FIGUUR 5.2: SERIE-RL-KRING                                 (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            9                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                NSS

5.3       FIGUUR 5.3 hieronder toon                   'n   RL-parallelkring   wat    aan     'n
          240 V/50 Hz-toevoer verbind is.

                                                                 IL = 6 A

                VT = 240 V/50 Hz

                                  FIGUUR 5.3: RL-PARALLELKRING

          Gegee:

          IR      =     7A
          IL      =     6A
          VT      =     240 V
          f       =     50 Hz

          Bereken die:

          5.3.1         Induktiewe reaktansie                                                        (3)

          5.3.2         Induktansie                                                                  (3)

          5.3.3         Totale stroom                                                                (3)
                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           10                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                               NSS

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Noem VIER hoofkomponente van 'n eenvoudige PLB.                                       (4)

6.2       Noem DRIE voordele van 'n PLB-stelsel bo 'n vastedraadstelsel.                        (3)

6.3       Teken 'n volledig benoemde blokdiagram van die PLB-skandeersiklus.                    (3)

6.4       Skryf die vereenvoudigde Boole-vergelyking vir die uitdrukking hieronder
          neer. Gebruik 'n drie-veranderlike Karnaugh-kaart.

          X  A B C  A B C  ABC  A B C                                                       (9)

6.5       Vereenvoudig die volgende Boole-vergelyking deur Boole-algebra te gebruik:
          (Toon AL die stappe.)

          Q  A BC A BC A BC                                                                  (5)

6.6       Verwys na die leerlogika-diagram en verduidelik die toepassing van die
          volgende terme:

          6.6.1         Teller                                                                  (2)

          6.6.2         Merker                                                                  (2)

          6.6.3         Grendel                                                                 (2)

6.7       Verwys na FIGUUR 6.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              N/O
                                              HK1

                                           N/O
                  Aansit 1                 HK1
                                         HOU IN

                                  OB1                            OB2

                                        MC1
                          HK1                                    HK2

                                              FIGUUR 6.7

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            11                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                NSS

          6.7.1         Teken die leerlogikadiagram wat dieselfde funksie in 'n PLB-stelsel
                        sal uitvoer.                                                               (9)

          6.7.2         Gee EEN voorbeeld waar die kring in FIGUUR 6.7 in 'n elektriese
                        toepassing gebruik sal kan word.                                           (1)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         12                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                             NSS

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Noem die polariteit van die uitsetspanning van die operasionele versterker
          ('op amp') in FIGUUR 7.1 hieronder vir volgende insette, indien:

          7.1.1    V1 > V 2                                                                 (1)

          7.1.2    V1 < V 2                                                                 (1)

                                             +VCC

                              V1         _
                                                         VUIT
                                                         V UIT
                              V2         +

                                             - VCC

                                                        OV

                                   FIGUUR 7.1: OP-VERSTERKER

7.2       Verduidelik die term oopluswins.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                    13                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS

7.3       FIGUUR 7.3.1 hieronder toon die inset na 'n spanningsvergelyker-op-
          versterker in FIGUUR 7.3.2. Teken die insetsein en direk daaronder, op
          dieselfde y-as, teken die uitsetsein.

                                                               Insetsein

                                                      Uitset

         FIGUUR 7.3.1: INSET NA 'N SPANNINGSVERGELYKER-OP-VERSTERKER

                                                                  VUIT

                                VVERW

                  FIGUUR 7.3.2: SPANNINGSVERGELYKER-OP-VERSTERKER                             (4)

7.4       Noem TWEE toepassings van 'n omkeerversterker.                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        14                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                            NSS

7.5       Verwys na die astabiele multivibrator-kringdiagram in FIGUUR 7.5 en
          beantwoord die vrae wat volg.

                                                                       VUIT

                                                                       0V

                                FIGUUR 7.5: ASTABIELE MULTIVIBRATOR

          7.5.1 Teken 'n benoemde uitsetsein van die astabiele multivibrator.                  (4)

          7.5.2 Noem EEN toepassing van 'n astabiele multivibrator.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                      15                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                          NSS

7.6       FIGUUR 7.6 hieronder toon die insetsein na 'n omkeervergelyker.
          Die verwysingspanning is meer as zero. Teken die insetsein en direk
          daaronder, op dieselfde y-as, teken die uitsetsein. Benoem jou antwoord.

                              VVERW

                                                         VUIT

                        FIGUUR 7.6: INSETSEIN NA 'N OMKEERVERGELYKER                           (4)

7.7       FIGUUR 7.7 hieronder toon die insetsein na 'n nie-omkeervergelyker.
          Die verwysingspanning is gelyk aan zero. Teken die insetsein en direk
          daaronder, op dieselfde y-as, teken die uitsetsein. Benoem jou antwoord.

                                                          VVERW = 0 V

                              VUIT

                   FIGUUR 7.7: INSETSEIN NA 'N NIE-OMKEERVERGELYKER                            (4)

7.8       Gee TWEE toepassings van die differensieerder-op-versterker.                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       16                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS

7.9       Bereken die resonante frekwensie van 'n Hartley-ossillator op-versterker met
          'n kapasitor van 47 µF en twee spoele met 'n totale induktansie van 2,2 H
          verbind in die kring.

          Gegee:

          LT    = 2,2 H
          C     = 47 nF                                                                       (3)

7.10      FIGUUR 7.10 hieronder toon die insetsein na 'n Schmitt-sneller op-versterker.
          Teken die insetsein en direk daaronder, op dieselfde y-as, die uitsetsein
          wanneer die Schmitt-sneller in die omkeermodus gekoppel is.

                                                                       Boonste
                                                                       snellervlak

                                                                       Insetsein

                                                                       Onderste
                                                                       snellervlak

            VUIT 0V                                        Uitset

            FIGUUR 7.10: INSETSEIN NA 'N SCHMITT-SNELLER-OP-VERSTERKER                        (3)

7.11      Noem TWEE toepassings van 'n Schmitt-sneller.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             17                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                 NSS

7.12      'n Insetspanning van 10 V word aan die inset van 'n omkeerversterkerkring
          met 'n insetweerstand van 20 kΩ en 'n terugvoerweerstand van 200 kΩ
          voorsien. Die versterkerkring is aan 'n gesplete kragtoevoer verbind. Bereken
          die:

          7.12.1        Uitsetspanning van die versterker                                     (3)

          7.12.2        Versterkingsfaktor van die versterker                                 (3)

7.13      Verwys na FIGUUR 7.13.1 hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                                                       +
                                                                         VUIT
                                                       -

           FIGUUR 7.13.1: BISTABIELE MULTIVIBRATOR-OP-VERSTERKERKRING

           7.13.1 Noem TWEE toepassings van die op-versterker.                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       18                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS

           7.13.2 Teken die insetsnellerpuls in FIGUUR 7.13.2 hieronder en direk
                  daaronder, op dieselfde y-as, die korrekte uitset in verhouding tot
                  die gegewe inset. Neem die aanvanklike uitsetspanning as
                  maksimum positief.

                                                            Insetpulse

                                                            Uitset

                                            FIGUUR 7.13.2                                     (6)

7.14      Bereken die resonante frekwensie van 'n driestadium-RC-fase-
          verskuiwingsossillator met weerstandwaardes van 25 kΩ en kapasitor-
          waardes van 47 nF.                                                                  (3)
                                                                                              [50]

                                                                              TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                              NSS

                                          FORMULEBLAD
DRIEFASE-WS-OPWEKKING                            RLC-KRINGE

Ster                                                XL  2 fL
VL  3  VF             en      IL  IF             Xc 
                                                            1
VF  IF  ZF                                              2fC
                                                                1
                                                    Fo 
Delta                                                      2 LC
VL  VF                 en      IL  3  IF
                                                    Serie
VF  IF  ZF
                                                    IT  IR  IC  IL
Drywing
                                                    Z  R2  XL  XC 
                                                                        2
P  3  VL  IL  Cos θ  

S (Pskyn )  3  VL  IL                            VL  I  XL

Q (PR )  3  VL  IL  Sin θ                       VC  I  X C

Wattmeter-metode                                    VT  I  Z
PT  P1  ....PN

N = getal wattmeters
                                                    VT  VR  VL  VC 
DRIEFASETRANSFORMATORS                                              2       2

Ster                                                       VT
                                                    IT 
                                                           Z
VL  3  VF             en      IL  IF             Cos θ 
                                                                R
                                                                Z

Delta                                                           VR
                                                    Cos θ 
                                                                VT
VL  VF                 en      IL  3  IF
                                                           XL X C VL VC 1 L
Drywing                                             Q               
                                                           Z   Z   VS VS R C

P  3  VL  IL  Cos θ                           Parallel

S  3  VL  IL                                     VT  VR  VC  VL

          P                                                VR
Cos θ                                              IR 
          S                                                R

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                  NSS

                                                               VC
                                                        IC 
Q (PR )  3  VL  IL  Sin θ                                  XC

VF(P)       NP IF(S)                                           VL
                                                      IL 
VF(S)       NS IF(P)                                           XL
DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
                                                        IT  IR  IL  IC 
                                                                    2               2
Ster
                                                               I
                                                        Cos θ  R
VL  3  VF              en             IL  IF                IT
                                                               X L X C VL VC 1 L
Delta                                                   Q                
                                                               Z    Z   VS VS R C
IL  3  IF              en         VL  VF             VERSTERKERS
                                                        Omkeerversterker
Drywing
                                                                            VUIT     R 
                                                        Wins A V                  f 
P  3  VL  IL  Cos θ                                                     VIN       RIN 
                                                                 R 
S (Pskyn )  3  VL  IL                                VUIT   f  VIN
                                                                  RIN 

Q (PR )  3  VL  IL  Sin θ                           Nie-omkeerversterker
                                                                  V          Rf
                       PIN  verliese                   Wins A V  UIT  1 
Rendement                                                      VIN       RIN
                             PIN
                                                        T  5RC
Spoed
                                                                    1
                                                        fr 
     60  f                           n  nR                   2 LC
nS                             Glip  S
       p                 en             nS
                                                                Rf 
                                                        VUIT   1  V
nR  nS 1  S                                                 RIN  IN
                                                                    

                                                                        1
                                                        fr 
                                                               2RC 2  N

                                                        N = getal RC-fases

                                                        Sommeerversterker

                                                        VUIT  ( V1  V2  V3  ... VN )

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-QP-ENG DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-qp-eng-digital-elec-d/92addf18-45bf-45d0-9702-387f5e606ffa) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-eng/89523607-57db-4fe9-88e0-863924324206) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-power-systems-eng/a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-eng/f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
