# Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-memo-afr/bba760d4-b4e3-410a-bd58-89c5e082e126)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                             FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

TOTAAL: 200

                       Hierdie nasienriglyne beslaan 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal word.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Ontblote geleiers.
          Draagbare elektriese toerusting met onvoldoende isolasie.
          Geen veiligheidstoerusting of kleding in die werkswinkel nie.                            (1)

1.2       Die werkgeweris verantwoordelik om 'n veilige werksomgewing vir werkers
          en besoekers te verseker, aldus die vereistes van die Beroepsgesondheid en
          Veiligheidswet.                                                                         (2)

1.3       Menseregte hou verband met die korrekte en aanvaarbare  wyse waarop
          mense geregtig is om in die werksplek behandel te word.                               (2)

1.4       Die gebruik van dwelmmiddels beïnvloed die werker se persepsie asook
          reaksietyd Gevolglik is so 'n werker blootgestel aan die risiko vir beserings
          en ongelukke. Hierdie situasie kan ook ander werkers in gevaar stel.                     (2)

1.5       Die identifikasie van potensiële gevare aan werkers en die publiek  vir beide
          natuurlike sowel as mensgemaakte gebeurtenisse wat kan lei tot ongelukke
          en verliese.                                                                           (3)
                                                                                                   [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       2.1.1      Drie-wattmetermetode vir die          meting van   drywing in     'n
                     ongebalanseerde driefasestelsel.                                              (1)

          2.1.2      'n Wattmeter het 'n spanningspoel in parallel om die spanning oor die
                     las waar te neem/meet.
                     Die stroomspoele meet / neem waar, die stroomvloei deur die las. .
                     Die wattmeter kombineer  beide die spanning sowel as stroom
                     lesings(P=V x I) om die drywing in die kring te bepaal.                       (3)

2.2       Twee spannings is beskikbaar nl. VL en VF 
          Driefasetoevoer kan in beide ster of delta verbind word.
          Lasverspreiding kan oor die drie fases toegepas word, wat lei tot verlaagde
          stroom per fase.                                                                         (2)

2.3       Die voorsien die eienaar met die verbruik van energie oor 'n periode soos
          deur die huishouding verbruik.                                                           (2)

2.4       P  P1  P2        
                             
              2500  500
                             
              3 kW
                                                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                4                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                             NSS – Nasienriglyne

2.5       2.5.1          P  3  VL  IL  Cos θ
                                                     ✓
                               11000
                        VL 
                              3  25  0,8           ✓
                            317,54 V                ✓                                        (3)

          2.5.2         IL  IF    ✓
                           25 A   ✓                                                          (2)

2.6       Drie geleidende spoele word 1200 uitmekaar geplaas binne 'n magnetiese
          veld.
          Hierdie spoele roteer binne die magnetiese veld, wat lei daartoe dat die
          spoele die magnetiese vloedlyne in die magneetveld sny.
          Weens Faraday se Wet, word wisselende spannings oor elk van die drie
          spoele ontwikkel(Orsted se Eksperiment)
          Die opgewekte wisselende spannings is 1200 uit fase ✓ weens die fisiese
          plasing daarvan binne die magneetveld.                                              (4)
                                                                                              [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Wanneer wisselspanning oor die primêre winding toegepas word, onstaan 'n
          wisselende magneetveld in die kern.
          Die kern konsentreer die magnetiese vloed en koppel dit met die sekondêre
          windings.
          'n Wisselende EMK, met dieselfde frekwensie as die toevoer, word oor elke
          winding geïnduseer.
          Wanneer 'n las aan die sekondêre winding verbind word, sal stroom vloei
          weens 'n voltooiing van die sekondêre kring 
          Drywing word dus magneties van die primêre na die sekondêre spoele
          oorgedra.                                                                         (5)

3.2       Olieverkoeling
          Lugverkoeling
          Waterverkoelde olieverkoeling                                                      (3)

3.3       Koperverliese word deur die interne weerstand  van die primêre en
          sekondêre windings in die transformator veroorsaak.                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               5                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

3.4       3.4.1         NP 1500                 
                           
                        NS   50
                             30                 
                            
                              1
                        TR  30 : 1                                                               (3)

          3.4.2         VL  VPH
                                                
                             3,3 kV                                                              (2)

          3.4.3          VFP        NP        
                                  
                        VFFS        NS
                                    50  3300   
                          VFS  
                                      1500
                                   110 V                                                         (3)

          3.4.4         Die transformator is 'n verlagings transformator omdat V(F)P meer
                        is as V(F) S                                                              (2)
                                                                                                   [20]

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       4.1.1      Minder onderhoud word vereis aangesien dit minder bewegende
                     dele as 'n enkelfasemotor bevat.
                     Die driefasemotor lewer meer wringkrag met dieselfde
                     raamgrootte.                                                               (2)

          4.1.2      Die verbinding van TWEE  van die windinge moet omgeruil word.               (2)

          4.1.3      'n Driefase spanningstoevoer word aan die stator windinge verbind.
                     Drie fase strome sal in die onderskeie stator windinge vloei. 
                     Die strome veroorsaak 'n roterende magneetveld in die stator 
                     Die roterende magneetveld sny die onderskeie rotorgeleiers. 
                     Die snyaksie induseer 'n EMK oor die rotorgeleiers wat tot
                     stroomvloei in die rotorgeleiers lei.
                     Die geïnduseerde stroom veroorsaak 'n magneetveld om die
                     rotorgeleiers. 
                     Die rotorveld en statorveld reageer met mekaar wat rotasie tot
                     gevolg het.                                                                 (7)

4.2       'n Meganiese inspeksie deur die operateur van die motor kan voorkom  dat
          enige meganiese of elektriese foute ontstaan wat skade op die motor of
          besering van die operateur tot gevolg kan hê.                                           (2)

4.3       Indien die frekwensie van die toevoer toeneem sal die spoed van die motor
          toeneem.Dit gebeur aangesien die spoed van die motor direk eweredig is
          aan die frekwensie van die toevoer.                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              6                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

4.4       Die isolasietoets tussen die windings gee 'n aanduiding van die toestand
          waarin die windings verkeer en of die isolasie weerstand afgebreek het. 
          Hierdie toestand kan die veilige gebruik van die motor beïnvloed.                         (2)

4.5       Kyk vir stewige montering. 
          Kyk vir krake in die raam.
          Gaan gladde rotasie na.                                                                     (1)

4.6       4.6.1         P  3 VL IL cosθ         
                                                 
                           3  380  5  0,8    
                           4,739 kW                                                                 (3)

          4.6.2              PUIT           
                        η          100
                             P100%
                                            
                           4000             
                                100
                           4739             
                          84,4%            
                                                                                                     (3)

4.7       4.7.1         Die aansitknop moet gedruk word
                        Daarna word HK1 geaktiveer en dit sluit dan HK1 N/O2                        (2)

          4.7.2         Die doel van die tydteller is om 'n spesifieke tydvertraging  tussen
                        M1 en M2 te bewerkstellig                                                    (2)

          4.7.3         Die stroomaanslag van elke motor.                                           (1)

          4.7.4         Die aansitknop word gedruk HK1N/O1 hou in en HK1 N/O2 sluit.
                        Die spoel van HK1 aktiveer en skakel M1 aan.
                        Die tydteller word geaktiveer.
                        T N/O begin 'n voorafbepaalde tyd uittel.
                        Sodra deurgetel is sal HK2 spoel aktiveer en M2 skakel aan.                 (5)

4.8       By aansit word die stator van die motor in die STER modus gekoppel.
          Wanneer in STER verbind, word die spanning oor elke fase met √3
          verdeel.
          Die gevolg is dat die aansitstroom ook met √3 verdeel.                                    (3)

4.9       'n Kontaktor sluit 'n spoel en N/O of N/T kontakte.
          Wanneer die spoel aktiveer sal hierdie kontakte na die teenoorgestelde staat
          skakel weens die elektromagnetiese beweging van die kontakte.
          Deur toevoer op 'n kontaktor aan te lê kan sekondêre kringe geaktiveer of
          deaktiveer word.                                                                         (3)
                                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                   7                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: RLC

           5.1          5.1.1                  1                  
                                  C
                                         2  π  f  XC
                                                                  
                                                1
                                       
                                         2  π  50  27          
                                        117,89 μF                                                    (3)

                        5.1.2     Die stroomvloei sal toeneem deur die kapasitor.
                                  Indien die toevoerfrekwensie verlaag sal die kapasitiewe
                                  reaktansie verlaag aangesien dit direk eweredig aan die
                                  frekwensie van die toevoer is.                                     (3)

           5.2

                                                                             Rotasie 
                                V L
                                                                      VT

                                                              Ø

                                                                      V R
                                                       I T                                           (5)

           5.3          5.3.1              VT          
                                  XL 
                                           IL
                                         240           
                                          6
                                         40 Ω                                                       (3)

                        5.3.2     XL  2  π  f  L
                                             XL
                                   L                         
                                          2 π f
                                              40
                                                             
                                          2  π  50
                                         127,32mH
                                                              
                                                                                                      (3)

                        5.3.3               2      2       
                                  IT  IR  IL
                                        72  62           
                                        9,22 A
                                                                                                     (3)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             8                                 DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: LOGIKA

6.1        Kragbron
           In-en-uitsettoestelle
           Prosesseerder                                                                                    (4)
           Programeertoestel
6.2        PLB-stelsels gebruik minder relês, nokbeheerders, tyskakelaars en
           tellers.
           Kontrole panele hoef nie elke keer herbedraad word wanneer produksie
           modele verander nie.
           PLB-stelsels neem fisies minder spasie as hardbedrade stelsels in beslag.                         (3)

6.3
                                                                                 
                      Stap 1                     Stap 2                           Stap 3
                   Gaan insette na          Voer Opdragte uit                 Versien uitsette
                                                                                                             (3)

6.4
                                                                  
                                     AB    AB        AB           AB
                                                                  

                             C                      1
                                                  11
                                                          
                                 
                             C               1
                                                
                                                                      

                                              
                                              
                                              
NOTA:      Neem kennis van die puntetoekenning soos aangedui vir elke groepering
                                               
                                           Q AB  C         
                                                                  
                                                                          
                                                                                                              (9)
                                              
6.5        6.5.1  Q  A BC A BC A BC        
                                              
                     AB (C  C) + (ABC)     
                     AB (1) + (ABC)                     

                         AB + (ABC) 
                         B ( A  AC) 
                         B ( A  C)                                                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            9                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

6.6        6.6.1        'n Teller word gebruik om die aantal pulse te tel alvorens 'n
                        aktiwiteit kan plaasvind.
                        Die pulse kan enigiets wees wat getel moet word.                               (2)

           6.6.2        Merkers word gebruik as tydelike plekhouers om 'n toestand te
                        onthou totdat dit oorgedra van een siklus na 'n volgende.
                        'n Merker dra die uitkoms van een ry na die volgende oor.                      (2)

           6.6.3        'n Grendel voorsien 'n tipe van geheue element  Dit tree as 'n
                        houkontaktor op.                                                             (2)

6.7        6.7.1
                                                                      
                                                                         
                                                              

                                                                              
                                                                              

                                                                   
                                                                   

                                                                            
                                                                                 
                                                               

                                                                                                       (9)

           6.7.2        Motoraansitter met tydvertraging                                              (1)
                                                                                                       [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       7.1.1    Negatief                                                                           (1)

          7.1.2    Positief                                                                           (1)

7.2       Die wins  van die kring met geen terugvoer                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                      10                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

7.3

                                                            INSET SEIN

                                                          UITSET

                                                                                              (4)

7.4       Oudio-toepassings waar die sein omgekeer moet word.
          Filters
          Ossillators
          Beheerders                                                                          (2)

7.5       7.5.1
                                           UITSET SEIN

                                   0V
                                                                                              (4)

                  Nota:
                  Benoeming = 2 punte
                  Golfvorm = 2 punte

          7.5.2 Pulsgenerator                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          11                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

7.6

                             V Verwys

                                    

                                    0V                          VUIT
                                    

                                                                                                     (4)
          Nota:
          Benoeming = 2 punte
          Golfvorm = 2 punte

7.7

                                                              VVerwys = 0V

                                0V

                                                                                                     (4)
          Nota:
          Benoeming = 2 punte
          Golfvorm = 2 punte

7.8       Hoë deurlaatfilters
          Vierkantgolfgenerators
          PID-beheerders                                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 12                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                               NSS – Nasienriglyne

7.9                 1                               
          fr                                       
                 2π L T C
                                                    
                              1                     
                                                   
                 2  π  2,2  (47  10 9 )
                                                    
              494,95Hz                                                                            (3)

7.10
                              +V
                                                                                Boonste
                                                                               Sneller vlak

                              0V                                                   Insetsein

                                                                                Onderste
                                                                               Sneller Vlak
                               -V

                            + VCC                            

                                                                     Vierkangolf
                              0V                                        Uitset

                            - VCC
                                                                                                    (3)

7.11      Vierkantgolfgenerator
          Ontspanossillators
          Maak raserige seine skoon.
          Koppel analoogkringe met digitale kringe                                                  (2)

7.12      7.12.1                 R                    
                        VUIT   f  Vin             
                                  R in                
                                  200000              
                                           10      
                                  20000               
                              10 0 V                                                              (3)
                                                        

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               13                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                             NSS – Nasienriglyne

          7.12.2                R           
                        A v   f         
                                 R in       
                                 200000     
                                          
                                 2000       
                             10                                                                (3)
                                              

7.13       7.13.1 Onstpanningsossillator
                  Geheue elemente                                                               (2)

           7.13.2

                                                                   INSET Pulse

                                               

                                                                   UITSET

                                                                                                 (6)

7.14                1
          fr                                         
                 2π 6RC
                              1                       
             
               2  π  6  25  103  47  10 9
              55,3 Hz                                
                                                                                                 (3)
                                                                                                 [50]
                                                                                 TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2018-afr/bebb2813-6320-4900-9491-691c3da0f4b2) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng POWER SYSTEM D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-power-system-d/bb8c02bc-be56-4dab-9f28-307ca01634cd) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng ELECTRONICS D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-electronics-d/f7ca2d43-6ec8-488a-8d5c-dc2b80958da1) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec/8c1a1140-f9e4-4484-bbeb-c224bfecd931) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
