# Electrical Technology Grade 10 National November 2016 QP

> Grade 10 Electrical Technology question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-gr-10-exemplar-2016-afr/f292d546-3905-4913-ab3e-f656afaeb6f5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: National November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 10 National November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-gr-10-exemplar-2016-afr/f292d546-3905-4913-ab3e-f656afaeb6f5)

## About this document

Electrical Technology · Grade 10 · National November · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 10

                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                   MODEL 2016

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        2                                     DBE/2016
                                   KABV – Graad 10 Model

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A is VERPLIGTEND
          vir AL die leerders.

2.        Leerders wat Elektries aanbied, moet AFDELING A en AFDELING B
          beantwoord.

3.        Leerders wat Elektronika aanbied, moet AFDELING A en AFDELING C
          beantwoord.

4.        Leerders wat Digitale Stelsels aanbied, moet AFDELING A en AFDELING C
          beantwoord.

5.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

6.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af. Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekenings.

7.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

8.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.        'n Formuleblad word aan die einde van hierdie vraestel verskaf.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        3                                DBE/2016
                                   KABV – Graad 10 Model

AFDELING A: GENERIESE AFDELING (VERPLIGTEND)

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Definieer 'n ongeluk.                                                             (2)

1.2       Definieer die term goeie huishouding.                                             (3)

1.3       Benoem die volgende tekens:

          1.3.1

                                                                                            (1)

          1.3.2

                                                                                            (1)

          1.3.3

                                                                                            (1)

1.4       Noem TWEE onveilige toestande wat tot 'n besering kan lei.                        (2)

1.5       Definieer die begrip onveilige handeling.                                         (2)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           4                                      DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

VRAAG 2: GEREEDSKAP EN MEETINSTRUMENTE

2.1       Verduidelik die doel van die volgende gereedskap:

          2.1.1      Kombinasietang                                                                (2)

          2.1.2      Soldeerpomp                                                                   (2)

2.2       FIGUUR 2.2 hieronder toon 'n ystersaag. Identifiseer deel 2.2.1 tot 2.2.4.

                                                              2.2.1

                                                                                 2.2.2

                                                                      2.2.3
               2.2.4
                                      FIGUUR 2.2: YSTERSAAG                                        (4)

2.3       Verduidelik waarom die handvatsels van elektriese gereedskap geïsoleer
          word.                                                                                    (2)

2.4       Verduidelik waarom dit belangrik is om die spanning van 'n ystersaaglem te
          verstel wanneer met 'n ystersaag gewerk word.                                            (2)

2.5       Noem TWEE instandhoudingsoorwegings wat met skroewedraaiers verband
          hou.                                                                                     (2)

2.6       Noem EEN veiligheidsvoorsorgmaatreël wat nagekom moet word wanneer
          'n ammeter gebruik word om stroom in 'n elektriese kring te meet.                        (2)

2.7       Verduidelik hoe 'n voltmeter in 'n elektriese kring verbind moet word om
          spanning te meet.                                                                        (2)

2.8       Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n ossilloskoop te kalibreer voor dit
          gebruik word.                                                                            (2)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          5                               DBE/2016
                                     KABV – Graad 10 Model

VRAAG 3: BASIESE BEGINSELS VAN ELEKTRISITEIT

3.1       Definieer die volgende begrippe:

          3.1.1      Isolator                                                                (2)

          3.1.2      Negatiewe temperatuurkoëffisiënt                                        (2)

3.2       Noem EEN kenmerk van koper.                                                        (1)

3.3       Definieer die begrip toleransie van 'n weerstand.                                  (2)

3.4       Bepaal die weerstandswaarde van 'n koolstofweerstand (koolresistor) met
          die volgende kleurkode:

          Bruin, groen, oranje en goud                                                       (2)

3.5       Stel Ohm se wet in woorde.                                                         (3)

3.6       Bereken die weerstand van 'n soldeerbout-verhittingselement wat 'n stroom
          van 2 A trek wanneer dit oor 'n 220 V-toevoer gekoppel is.                         (3)

3.7       Bestudeer FIGUUR 3.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                            R1 = 220 Ω
                                   I1
                                                              R3 = 470 Ω

                                            R2

                                   I2
                           IT = 21,2 mA

                                                   12 V

                                          FIGUUR 3.7: KRING

          Gegee:

          R 1 = 220 Ω
          R 3 = 470 Ω
          I t = 21,2 mA
          V t = 12 V

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           6                                     DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

          Bereken:

          3.7.1      Die spanningsval oor R 3                                                       (3)

          3.7.2      Die spanningsval oor R 1                                                       (3)

          3.7.3      Die stroom deur R 1                                                            (3)

          3.7.4      Die stroom deur R 2                                                            (3)

          3.7.5      Die waarde van R 2                                                             (3)

3.8       Verduidelik wat met die totale stroom in FIGUUR 3.7 sal gebeur indien
          R 3 verwyder word.                                                                        (2)
                                                                                                    [32]

VRAAG 4: KRAGBRONNE

4.1       Definieer die term energie.                                                               (3)

4.2       Noem EEN primêre bron van energie.                                                        (1)

4.3       Teken 'n benoemde diagram van 'n voltaïese sel.                                           (5)

4.4       Verduidelik die verskil tussen 'n sekondêre sel en 'n primêre sel.                        (2)

4.5       Verduidelik die verskil tussen potensiaalverskil en elektromotoriese krag met
          verwysing na 'n battery.                                                                  (4)

4.6       Bestudeer FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

                                                 R = 100 Ω

                        I = 14,9 mA

                                         E = 1,5 V
                                  FIGUUR 4.6: ELEKTRIESE KRING

          Gegee:

          E = 1,5 V
          I = 14,9 mA
          R = 100 Ω

          Bereken die interne weerstand van die sel.                                                (3)

4.7       Teken die simbool van 'n fotovoltaïese sel.                                               (2)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           7                                 DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

VRAAG 5: ELEKTRONIESE KOMPONENTE

5.1       Teken die simbole van die volgende skakelaars:

          5.1.1         EPDG-skakelaar ('SPDT')                                                 (2)

          5.1.2         DPEG-skakelaar ('DPST')                                                 (2)

          5.1.3         Roteerskakelaar/Draaiskakelaar                                          (2)

5.2       Verduidelik die doel van 'n kapasitor.                                                (2)

5.3       Teken die grafiek van spanning en stroom teenoor tyd vir 'n kapasitor
          wat laai.                                                                             (4)

5.4       Twee kapasitors het elk 'n kapasitansie van 2 200 µF.

          Gegee:

          C 1 = 2 200 µF
          C 2 = 2 200 µF

          Bereken die kapasitansie van die TWEE kapasitors wanneer dit soos volg
          gekoppel word:

          5.4.1         In parallel                                                             (3)

          5.4.2         In serie                                                                (3)

5.5       'n 100 µF-kapasitor word in serie met 'n 50 kΩ-weerstand gekoppel. Die twee
          komponente word nou oor 'n 12 V-toevoer verbind.

          Gegee:

          C = 100 µF
          R = 50 kΩ
          V = 12 V

          Bereken die totale laaityd van die kapasitor.                                         (5)

5.6       Verduidelik die term meevoorspanning van 'n diode.                                    (1)

5.7       Noem die doel van 'n serieweerstand wat met 'n LED verbind is.                        (2)
                                                                                                [26]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           8                                     DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

VRAAG 6: MAGNETISME

6.1       Beskryf die volgende terme:

          6.1.1      Elektromagneet                                                                 (2)

          6.1.2      Wedersydse induktansie                                                         (3)

6.2       Verduidelik die verskil tussen magnetiese vloed en vloeddigtheid.                         (4)

6.3       Noem TWEE tipes induktorkerns.                                                            (2)

6.4       Beskryf wat 'n induktor is.                                                               (2)

6.5       Bereken die totale induktansie van die induktors in FIGUUR 6.5 hieronder.

                               L1 120 mH L2 100 mH L3 90 mH

                                      FIGUUR 6.5: INDUKTORS                                         (3)

6.6       Beskryf die werking van 'n relê.                                                          (4)

6.7       Benoem deel 6.7.1 tot 6.7.4 in FIGUUR 6.7 hieronder.

                                                         6.7.1

              6.7.4

                                                                       6.7.2

                                                                    6.7.3

                        FIGUUR 6.7: DEURSNEE-AANSIG VAN 'N GS-MOTOR                                 (4)

6.8       Verduidelik die doel van die borsels in 'n GS-masjien.                                    (2)
                                                                                                    [26]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:               136

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            9                                   DBE/2016
                                       KABV – Graad 10 Model

AFDELING B: ELEKTRIES

VRAAG 7: HUISHOUDELIKE INSTALLASIES

7.1       Definieer die term huishoudelike installasie.                                            (2)

7.2       Noem die standaardwaarde van die volgende items in Suid-Afrika met
          verwysing na 'n huishoudelike installasie:

          7.2.1         Frekwensie                                                                 (1)

          7.2.2         Toevoerspanning                                                            (1)

7.3       Teken 'n blokdiagram wat die volgorde van elektriese verbinding vanaf die
          verskaffer tot by die verbruiker aantoon. Benoem die diagram.                            (4)

7.4       Waarvoor staan die afkorting SANS?                                                       (4)

7.5       Beskryf die doel van SANS.                                                               (4)

7.6       Noem TWEE toestande waaronder 'n elektriese installasie beskerming moet
          aktiveer om toestelle te beskerm.                                                        (2)

7.7       Veiligheidsbeginsels is belangrik by elektriese installasies. Beskryf watter
          beginsels toegepas moet word met verwysing na die volgende:

          7.7.1         Lewendige dele                                                             (3)

          7.7.2         Temperatuur                                                                (3)

7.8       Beantwoord die volgende vrae met verwysing na 'n verdeelbord.

          7.8.1         Definieer die term verdeelbord.                                            (3)

          7.8.2         Noem EEN plek waar 'n verdeelbord NIE gemonteer mag word NIE.              (1)

          7.8.3         Beskryf hoe die grootte van 'n geleistam in 'n verdeelbord bepaal
                        word.                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           10                                       DBE/2016
                                       KABV – Graad 10 Model

7.9       Beantwoord die volgende vrae met verwysing na miniatuurstroombrekers.

          7.9.1         Beskryf die funksie van 'n miniatuurstroombreker.                              (3)

          7.9.2         Beskryf die werking van die elektromagnetiese miniatuur-
                        stroombreker wat in FIGUUR 7.9 hieronder getoon word.

                                                  Stroombreker
                                         Kontak

                                                         Spil
                                                                                  Stroom
                                                                                  vanaf
                                                                Lewendige         eksterne
                                                        Veer    geleier           kragtoevoer
                        Stroom na
                        woning of
                        besigheid

                                      FIGUUR 7.1: ELEKTROMAGNETIESE
                                         MINIATUURSTROOMBREKER                                         (5)

          7.9.3         Gee die stroomwaarde van 'n miniatuurstroombreker wat gebruik
                        word om 'n ligkring te beskerm.                                                (1)

          7.9.4         Beskryf TWEE metodes wat gebruik              word   om    miniatuur-
                        stroombrekers te takseer/beoordeel.                                            (4)

          7.9.5         Die termiese tipe miniatuurstroombreker werk met gebruik van 'n
                        bimetaalstrook. Beskryf hoe 'n bimetaalstrook werk.                            (4)

7.10      Beantwoord die volgende vrae met verwysing na aardlekkasietoestelle.

          7.10.1        Noem die DRIE funksies van 'n aardlekkasietoestel.                             (3)

          7.10.2        Gee EEN praktiese voorbeeld van 'n aardfout wat in 'n huishoudelike
                        installasie kan plaasvind.                                                     (3)

7.11      Beantwoord die volgende vrae met verwysing na die aarding van elektriese
          stelsels.

          7.11.1        Definieer die term aarding.                                                    (2)

          7.11.2        Noem die doel van aarding.                                                     (2)

          7.11.3        Beskryf watter soort weerstandswaarde 'n aardingstelsel moet hê.               (4)

          7.11.4        Verduidelik die term aardpen.                                                  (3)

                                                                    TOTAAL AFDELING B:                 64

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         11                                     DBE/2016
                                     KABV – Graad 10 Model

AFDELING C: ELEKTRONIKA EN DIGITALE ELEKTRONIKA

VRAAG 8: LOGIKA

8.1       Bestudeer FIGUUR 8.1a en FIGUUR 8.1b hieronder wat twee horlosies toon
          en beantwoord die vrae wat volg.

                                     FIGUUR 8.1a: HORLOSIE

                                     FIGUUR 8.1b: HORLOSIE

           8.1.1     Noem die stelsel wat in die horlosie in FIGUUR 8.1a gebruik word.             (1)

           8.1.2     Noem die stelsel wat in die horlosie in FIGUUR 8.1b gebruik word.             (1)

8.2       Noem enige TWEE getallestelsels wat algemeen in digitale kringe gebruik                  (2)
          word.

8.3       Skakel 19 10 om na 'n binêre getal.                                                      (5)

8.4       Skakel 1001 2 om na 'n desimale getal.                                                   (4)

8.5       Bepaal die som van 011 2 en 100 2 .                                                      (3)

8.6       Trek 0111 2 van 1100 2 af.                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          12                                    DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

8.7       Doen die volgende met verwysing na 'n twee-inset-EN-hek:

          8.7.1      Teken die simbool van die hek.                                                (2)

          8.7.2      Skryf die Boole-vergelyking vir die hek neer.                                 (2)

          8.7.3      Teken die waarheidstabel vir die hek.                                         (4)

8.8       Teken 'n netjiese logikakring vir die volgende Boole-vergelyking:

          X = AC + AB + BC                                                                         (5)
                                                                                                   [32]

VRAAG 9: KOMMUNIKASIE

9.1       Beskryf die doel van kommunikasiestelsels.                                               (3)

9.2       Definieer radiogolfvoortplanting in kommunikasiestelsels.                                (3)

9.3       Noem DRIE tipes radiogolfvoortplanting.                                                  (3)

9.4       Definieer die begrip frekwensie met verwysing na radiogolwe.                             (3)

9.5       Benoem deel 9.5.1 en deel 9.5.2 in FIGUUR 9.5 hieronder.

                                      FIGUUR 9.5: GOLFVORM                                         (2)

9.6       Beskryf die funksie van 'n antenna in kommunikasiestelsels.                              (3)

9.7       Noem TWEE tipes antennas wat in kommunikasiestelsels gebruik word.                       (2)

9.8       Beskryf wat met 'n kommersiële uitsending bedoel word.                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                     13                                   DBE/2016
                                 KABV – Graad 10 Model

9.9       Benoem deel 9.9.1 tot 9.9.4 in FIGUUR 9.9 hieronder.

                              FIGUUR 9.9: KOAKSIALE KABEL                                 (4)

9.10      Verduidelik waarom selfone die gewildste keuse in kommunikasie geword het.      (5)
                                                                                          [32]

                                                             TOTAAL AFDELING C:           64
                                                                 GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                     DBE/2016
                                         KABV – Graad 10 Model

                                            FORMULEBLAD

BEGINSELS VAN ELEKTRISITEIT

Lading
Q = I× t          (C)

Spesifieke weerstand
   ρxl
R=         (Ω)
     A

Ohm se wet
   V
R=      (Ω )
   I

Weerstande in serie
R T = R1 + R 2 + ... + R n         (Ω)

IT = I1 = I2 = ... + In      (A)

Weerstande in parallel
 1   1   1          1
   =   +    + ... +    (Ω)
R T R1 R 2          Rn

IT = I1 + I 2 + ... + I n    (A)

Kirchhoff se wet (spanningsverdeler)
VT = V1 + V2 + ... + Vn (V)

Kirchhoff se wet (stroomverdeler)
IT = I1 + I 2 + ... + I n    (A)

Drywing
P = V×I           (W)

Energie = P × t (kW.h)

Ligemissiediode (LED)
         V − VLED
R serie = T       (Ω)
            I LED

KRAGBRONNE

Potensiaalverskil
    E
V=      (V)
    Q

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                 DBE/2016
                                              KABV – Graad 10 Model

Elektromotoriese krag (emk)
Vemk = Vpv + Vr (V)
of
 Vemk = I (R + r)        (V)

Kapasiteit en kragaanslag
Batterykapasiteit = Ilaai × Tlaai (A.h)

ELEKTRONIESE KOMPONENTE

Elektrostatiese lading
Q = CV    (C)

Tydkonstante
τ = RC  (s)

T = 5RC         (s)

Laaitempo
Vkapasitor = Vtoevoer × 0,623     (V)

I kapasitor = I maks × 0,364    (A)

Kapasitors in serie
 1   1    1         1
   =   +    + ... +              (F)
CT C1 C2            Cn

Kapasitors in parallel
CT = C1 + C2 + .... + C (F)

BEGINSELS VAN MAGNETISME

Spoele in serie
LT = L1 + L 2 + L3 + ... + L n        (H)

Spoele in parallel
 1   1    1   1          1
   =    +   +    + ... +                (H)
LT L1 L 2 L3             Ln

Kopiereg voorbehou

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
