# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                    JUNIE 2018

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                      PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                                 DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meervoudigekeuse-antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal is.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         3                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Die tipe werk wat in 'n elektriese tegnologie werkswinkel gedoen word vereis
          die korrekte ligintensiteit omrede goeie sigbaarheid  noodsaaklik is in die
          uitvoering van die volgende take: soldeerwerk, paneelbedrading, meting van
          elektriese hoeveelhede asook vir veiligheidsvereistes.                               (2)

1.2       Gevaarlike praktyke is die prosesse  of aktiwiteite wat een of ander vorm
          van risiko of gevaar vir iemand inhou  wanneer dit uitgevoer word en kan lei
          tot ernstige beserings of selfs die dood.                                             (2)

1.3       Bly kalm
          Beoordeel die situasie
          Ontbied die nooddienste
          Rapporteer die beserings aan die toepaslike owerheid
          Pas eerstehulp en 'KPR' toe                                                           (2)

1.4       Werkers met HIV neig daarna om gereeld van die werk afwesig te wees a.g.v.
          siekte  wat deur hulle verswakte immuniteitstelsel veroorsaak word en dit
          het 'n negatiewe invloed op die produktiwiteit.                                      (2)

1.5       Dit is eties korrek om 'n persoon te rapporteer wat onder die invloed van
          medikasie wat lei tot lomerigheid werk omdat die persoon homself/haarself en
          ander persone in gevaar stel wanneer hy/sy met masjinerie werk.  Die
          persoon kan ook die masjinerie beskadig.       Daarom word geen persoon
          onder die invloed van medikasie in die werksplek toegelaat nie.                       (2)
                                                                                                [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Enkelfase genereer minder drywing
          Dit kan slegs enkelfase laste bedien
          Enkelfasekrag is duurder om te genereer                                               (2)

2.2       Drie spoele word 120º uitmekaar geplaas.  Wanneer hierdie spoele
          antikloksgewys roteer sny hulle die magnetiese veldlyne wat emk's van
          dieselfde grootte en frekwensie in die spoele induseer.  Die geïnduseerde
          emk's is 120º uitfase met mekaar.                                                    (3)

2.3       2.3.1                VF
                        IF =          
                               ZF
                            220       
                          =
                            16
                          = 13,75 A                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                4                                 DBE/2018
                                             SSE – Nasienriglyne

          2.3.2         P = I2 Z           
                                   2
                          =13,75 × 16      
                          = 3025 W
                                           
                          = 3,025 kW
                                                                                                      (3)

2.4       2.4.1         Deur die gepaste grootte kapasitor parallel aan die las te koppel
                        Deur sinkrone motors parallel aan die las te koppel                           (1)

          2.4.2         Minder stroom word van die toevoer getrek
                        Kostebesparing omdat minder stroom getrek word
                        Minder hitte beteken minder verliese                                          (2)

2.5       2.5.1         Insetdrywing aan die las
                        P = P1 + P2 + P3               
                          = 8000 + 4000 + ( −460)      
                          = 11,54 kW                                                                 (3)

          2.5.2         Drywing verkwis
                        P = 3 VLIL Cos θ         
                               11540             
                        IL =
                             3 × 380 × 0,8
                          = 21,92 A                                                                  (3)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              5                                        DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       3.1.1      Kern-tipe transformator 
                     Mantel-tipe transformator                                                         (2)

          3.1.2      Die kern van transformators word gelamineer om die werwelstrome in
                     die kern te beperk wat verliese in die vorm van hitte veroorsaak.                 (1)

3.2       Wanneer wisselspanning aan die primêre wikkelings gekoppel word vloei
          daar 'n stroom wat 'n wisselende magneetveld in die kern opstel.  Hierdie
          wisselende magneetveld sny die sekondêre wikkelings en induseer 'n emk
          daarin.                                                                                      (3)

3.3       Identiese spanning- en windingsverhouding (beide primêre en sekondêre
          spannings moet dieselfde wees) 
          Identiese kVA-aanslag 
          Identiese frekwensie-aanslag
          Identiese polariteit
          Soortgelyke impedansie                                                                        (2)

3.4       Dit verbeter die isolasie van die wikkelings.
          Dit koel die temperatuurstyging in die transformator af d.m.v. sirkulasie.                    (1)

3.5       3.5.1      VL = 3 × VF
                                               
                        = 3 × 220              
                        = 381,05 V                                                                     (3)

          3.5.2      S = 3 × VL × IL
                                                         IF = IL             
                               S                                              
                     IL =                                 ∴ = 454,55 A
                          3 × VL
                               300000
                         =                    
                              3 × 381,05
                             = 454,55 A       
                                                                                                        (5)

          3.5.3      P = S Cos θ                           P = 3 VLIL Cos θ
                                             
                       = 300000 × 0,8               or       = 3 × 381,05 × 454,55 × 0,8
                       = 240 kW                              = 240 kW                                  (3)
                                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  6                               DBE/2018
                                               SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       4.1.1      Dit huisves die laers wat die rotor-as in plek hou                              (1)

          4.1.2      Die doel van die verkoelingsvinne is om die opgewekte hitte na die
                     buitekant van die motor te versprei.                                            (1)

          4.1.3      Dit huisves die eindpunte van die drie spoele en aarde                          (1)
                     Dit is om die toevoer aan die motor te koppel

4.2       Hoë aansitwringkrag
          Kan in ster en delta gekoppel word
          Wye reeks toepassings
          Hoër rendement
          Selfaansittend                                                                              (3)

4.3       4.3.1         Sinkronespoed van die motor.

                             60 × f                
                        ns =
                               p
                             60 × 50               
                           =
                                2
                           = 1500 RPM                                                                (3)

          4.3.2         Rotorspoed van die motor.

                        nr = ns (1 - S )           
                           = 1500(1 - 0,04 )       
                           = 1440 RPM              
                                                                                                      (3)

4.4       4.4.1           P = 3 × VL × IL × Cos θ × η         

                            = 3 ×380×15×0,8×0,9               
                            = 7,108 kW                                                               (3)

          4.4.2         Vir dieselfde uitsetdrywing sal die motor minder stroom van die
                        toevoer trek.                                                                (2)

4.5       4.5.1         Die aansit-drukknop is normaal-oop en veerbelas,  wanneer dit
                        gedruk en gelos word, sal dit die hoofkontaktor (HK 1 ) aktiveer wat
                        HK 1 (N/O) toemaak  en stroomvloei daardeur toelaat om die
                        kringbaan geaktiveer te hou totdat die veerbelaaide normaal-toe
                        stopdrukknop gedruk word.                                                    (4)

          4.5.2         Die twee motors is aan,  omdat die HK 1 (N/O), HK 2 (N/O) 
                        en T (N/O) toe is.                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            7                                   DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

          4.5.3         'n Oorbelastingsrelê is aan elke motor gekoppel sodat elke motor
                        afsonderlik van die toevoer ontkoppel  kan word sodra die stroom
                        in daardie motor die waarde van die spesifieke oorbelastingsrelê
                        oorskry,  sonder om die werking van die ander motor te
                        beïnvloed.                                                                 (3)

          4.5.4         Wanneer die aansitdrukknop gedruk word sal HK 1 aktiveer,  wat
                        HK 1 (N/O 1 ) en HK 1 (N/O 2 ) toemaak en Motor 1 aanskakel. 
                        Tydreëlaar (T) sal aktiveer en T (N/O) sal na 'n voorafbepaalde tyd
                        toemaak  sodat Motor 2 kan aanskakel.  Albei motors kan met
                        die stopdrukknop gestop word.                                               (4)

          4.5.5         Vervoerband                                                                (1)

4.6       Gaan die volgende na:
          As-laers vir gladde beweging
          Motoromhulsel vir enige krake
          Of die entplate stewig en eweredig vas is
          Verkoelingsvinne
          Beskermingsdekstuk van die verkoelwaaier                                                  (3)

4.7       Die motor kan nie gebruik word nie  omdat daar kontinuïteit tussen
          spoel U en W  is a.g.v. beskadigde isolasie tussen die twee spoele  wat 'n
          kortsluiting en moontlike brand kan veroorsaak.                                           (3)

4.8       Die doel van die nulspanningspoel is om die toevoer na die kring te
          ontkoppel in die geval van 'n kragonderbreking.  Wanneer die krag weer
          aankom sal die stelsel af bly totdat dit weer aangeskakel word.                           (2)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                     8                          DBE/2018
                                                  SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: RLC

5.1      Frekwensie 
         Induktansie 
         Kapasitansie                                                                          (3)

5.2      5.2.1          Die arbeidsfaktor is nalopend                                          (1)

         5.2.2                           R                              
                               Cos θ =
                                         Z
                                                                        
                           maar Z = R 2 + (XL − X C )2
                                      = 20 2 + (60 − 35)2
                                  = 32 ,02 Ω                            
                                     20                                 
                        dus Cos θ =
                                    32,02
                                  = 0,62                                                       (5)

         5.2.3          Die Q-faktor sal halveer  omdat die Q-faktor indirek eweredig is
                        aan die weerstand van die kring.  Die verdubbeling van die
                        induktansie en kapasitansie as 'n verhouding het geen effek op die
                        Q-faktor nie.                                                          (3)

5.3      Tydens resonansie is die impedansie minimum en die stroomvloei dus
         maksimum. Wanneer die frekwensie verander sal die kring nie meer
         resoneer nie en die impedansie toeneem  wat veroorsaak dat die
         stroomvloei afneem.                                                                   (2)

5.4       5.4.1                  1
                        fr =                                            
                               2π LC
                                                  1
                          =
                               2π (0,5 × 10 ) × (0,0147 × 10 -6 )
                                             −3
                                                                        
                          = 58,705 Hz                                   
                                                                                                (3)

          5.4.2             VT                
                        Ir =
                             R
                            240               
                          =
                             20
                          = 12 A                                                               (3)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              9                                   DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       6.1.1                 
                                      of
                          X1                      X1                                                  (1)

          6.1.2            
                                     of
                           Z1
                                                    Z1
                                                                                                      (1)

6.2       Relêlogika                                                                                 (1)

6.3       Skootrekenaar
          Handprogrammeertoestel
          Rekenaar
          PLB-koppelvlak                                                                              (1)

6.4       Hoë-drywing SBG's of TRIAK's 
          Vaste toestand relês                                                                        (1)

6.5       'n Reeks instruksies  geskryf in leerlogika, funksieblokdiagram of
          instruksielys, wat gebruik word om die werking van die PLB te beheer.                      (2)

6.6       Funksieblokdiagram
          Instruksielys                                                                              (2)

6.7       6.7.1      'n Tydreëlaar is 'n funksie in 'n PLB program wat vir 'n voorafbepaalde
                     tyd wag  voordat dit 'n bepaalde funksie uitvoer.                              (2)

          6.7.2      Merkers is registers in die geheue van 'n PLB wat gebruik word om
                     inligting te stoor totdat die program dit benodig.  Merkers word ook
                     gebruik om inligting aan die einde van een sport te stoor en na die              (2)
                     begin van 'n ander sport in die program te lewer. 

6.8       Dit sal die ingewikkeldheid van die leerdiagram verminder  en sodoende die
          respons en leweringstydperk verminder  met 'n kleiner program.                             (2)

6.9                                  
                                                   
               A                                                 
               B                      &            ≥1                             
                                                                 ≥1                     X
                                                                            ≥1
               C                                   
                                                                        
               D                                       &
                                                                                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               10                          DBE/2018
                                             SSE – Nasienriglyne

6.10       X= DEF+DEF+DEF+DEF
                                 
           = D F( E + E) + D F( E + E)
           = DF + DF
                  
           = F( D + D)
           =F                                                                                 (6)

6.11                         

                         

            
                                        
                                 

                                                                                             (8)

6.12

                                                                 
                O/B              Stop            Aansit            HK 1

                 X1              X2               X3               Q0

                                                 HK 1
                                                 N/O (Q0)

                                                                                               (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             11                             DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1       7.1.1     Negatiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitset na die
                    inset  teruggevoer word en is 180º uitfase met die inset.                 (2)

          7.1.2     Bandwydte verwys na 'n reeks frekwensies  wat 'n op-versterker kan
                    versterk sonder enige lineêre distorsie.                                   (2)

7.2       7.2.1
                                                       VVERW = 2 V
                           0V

                          +V CC                 

                     V UIT 0 V

                          -VCC                
                                                                                                (4)

          7.2.2     Drumpeldetektor
                    Spanningsvlakdetektor                                                       (1)
7.3       Ossillatorkringe                                                                     (1)

7.4           Insette
              2V
                               
             -2 V                   VUIT
              2V

             -2 V                                                                               (2)

7.5       7.5.1     Sommeerversterker                                                          (1)

          7.5.2     Oudiomenger
                    Temperatuurmeting                                                           (1)

          7.5.3                   V V       V 
                    VUIT = − R f  1 + 2 + 3  
                                   R1 R 2 R 3 
                                 0,5 0,2 0,2 
                         =−2         +    +     
                                 2     2     2 
                         = − 0,9 V                 
                                                                                                (3)
                    (Alle waardes in kilo ohm)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             12                                   DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

7.6         7.6.1       Deur die terugkoppelkapasitor  met 'n terugkoppelweerstand  te
                        vervang.                                                                      (2)

            7.6.2
                             + V

                            0 V                                          V IN

                             - V

                             + V
                                                                   

                            0 V                                          V UIT
                                                                 

                             - V
                                                                                                      (4)

7.7       7.7.1         Oudio ossillators
                        Elektroniese orrels                                                           (1)
          7.7.2                1
                        f =π                             
                            2 6RC
                                        1
                          =                              
                           π2 6 × 8000 × 275 × 10 −12
                         = 43,805 Hz                     
                                                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               13                                           DBE/2018
                                             SSE – Nasienriglyne

          7.7.3

                                             •                                   Uitset

                                                             

                                                 •60°                            Inset a

                                                                 

                                                   •                             Inset b
                                                   120°

                                                             

                                                        •180°                    Inset c

                                                                                                                (3)

7.8
                                                              Boonste
                                                             snellervlak

                                                                           Insetsein

                            .    .

                                        
                                                             Onderste
                                                             snellervlak

                                
                                                                                                                (4)

7.9                   1
                  fr =                                   
                   2π LC
          maar L = L1 + L 2
                     = 30 + 30
                     = 60 mH
                                     1
                  fr =
                       2π 0,06 × 0,35 × 10 −6            

                     = 1098,27 Hz                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            14                         DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

7.10                 1
                 fr =                             
                  2π LC
                   CC                             
          maar C = 1 2
                  C1 + C 2
                     30 × 10 −9 × 60 × 10 −9
                   =
                     30 × 10 −9 + 60 × 10 −9      
                   = 2 × 10 −8
                                                  
                               1
            dus fr =
                     2π 2,6 × 2 × 10 −8           
                   = 697 Hz                                                            (5)

7.11
                +V

                                                 Insetpulse

                 -V

                                    
            +V            

                                                 Uitset

           -V
                                                                                      (5)

7.12      7.12.1        Dit word gebruik as 'n buffer                                 (1)

          7.12.2        Die spanningsvolger word vir isolasie  gebruik oor sy hoë
                        insetimpedansie en lae uitsetimpedansie.                      (2)
                                                                                       [50]

                                                                         TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-eng/89523607-57db-4fe9-88e0-863924324206) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng POWER SYSTEM D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-power-system-d/bb8c02bc-be56-4dab-9f28-307ca01634cd) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 ELTT S18 Memo Eng ELECTRONICS D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-electronics-d/f7ca2d43-6ec8-488a-8d5c-dc2b80958da1) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec/8c1a1140-f9e4-4484-bbeb-c224bfecd931) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
