# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-electronics-mg-afr/580b58ae-825d-4217-9a98-23e34a23a4d8
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-electronics-mg-afr/580b58ae-825d-4217-9a98-23e34a23a4d8)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES

                                           2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies             2                                DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies              3                                    DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGIHEID

1.1       'Veilig' beteken vry van enige bedreiging.                                              (1)

1.2       Dissipline. 
          Gevoel van spanwerk. 
          Nadruk op kwaliteit.
          Integriteit.                                                                             (2)
          Sin vir verantwoordelikheid.

1.3       Die gebruik wan kragtoerusting. 
          Die hantering van handgereedskap.
          Die gebruik van ets suur en ander chemikalië.                                            (1)

1.4       Swak ventilasie verminder die suurstofvlakke wat kan lei tot
          lomerigheid. 
          Covid-19 maatreëls verwys ook na voldoende ventilasie wat nagekom moet
          word.                                                                                    (2)

1.5       Om redelike sorg te dra vir sy/haar eie veiligheid en gesondheid en dié van
          ander persone wat geraak mag word deur sy/haar optrede. 
          Om met die werkgewer of enige ander persoon saam te werk en dit moontlik
          te maak dat die pligte of vereistes uitgevoer of nagekom kan word.                      (2)

1.6       Menseregte verseker dat jou menswaardigheid nie aangetas word nie,  dat
          mense met waardigheid en respek behandel word en nie uitgebuit word nie.                (2)
                                                                                                   [10]

VRAAG 2: RLC-KRINGBANE

2.1       2.1.1        Fasehoek is die verskuiwing tussen die toevoerspanning  en
                       stroomvloei  in 'n kringbaan wat reaktansies en weerstande
                       bevat.                                                                      (2)

          2.1.2        Kapasitansie is die vermoë van 'n kapasitor om elektriese lading te
                       stoor.                                                                     (1)

2.2       Dit sal die fasehoek beïnvloed. 
          Dit sal die stroomvloei in die kringbaan teenwerk. 
          Lenz se wet meld dat wanneer daar wisselstroom deur 'n induktor vloei, 'n
          teen emk opgewek word wat omgekeerd ten opsigte van die toegepasde
          spanning is.                                                                             (2)

2.3       2.3.1                                        
                                                       

                                                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                        4                          DBE/2021
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

          2.3.2               √         (             )          
                              √             (                )
                                                                 
                                                                                                  (3)

          2.3.3        Induktiewe kringbaan.  Die induktiewe reaktansie is groter as die
                       kapasitiewe reaktansie.                                                    (2)

2.4       2.4.1               VT                                 
                       IC 
                              XC
                            300                                  
                          
                             50
                           6A
                                                                 
                                                                                                   (3)

          2.4.2                                                  

                                                                 

                                                                                                  (3)

          2.4.3                                                  
                              √             (         )
                              √         (         )              
                                                                                                  (3)

          2.4.4                  I                               
                       θ  Cos 1 R
                                 IT
                                                                 
                                  41
                          Cos
                                  5
                          36,87 0
                                                                                                  (3)

2.5       2.5.1        Impedansie.                                                                (1)

          2.5.2        Kapasitiewe reaktansie is groter  as die induktiewe reaktansie.           (2)

          2.5.3        Die induktiewe reaktansie word voorgestel deur 'n reguit lyn want
                       dit is direk eweredig aan die frekwensie van die toevoerspanning 
                       en die kapasitiewe reaktansie word voorgestel deur 'n geboë lyn
                       want dit is omgekeerd eweredig aan die frekwensie van die
                       toevoerspanning. 
                       Die reaktanswaarde van 'n kapasitor het 'n baie hoë waarde by lae
                       frekwensies, maar neem vinnig af namate die frekwensie daaroor
                       toeneem.                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                   5                            DBE/2021
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

          2.5.4                  1                          
                       fr 
                               2π LC
                                                            
                                       1
                           
                             2π 2,12  1,47  10 6
                            90,16 Hz                                                          (3)

          2.5.5        Instem kringbane. 
                       Radio kringbane.
                       Ossillator kringbane.
                       TV kringbane.
                       Filter kringbane.
                       Band deurlaat filter.                                                    (1)

2.6       2.6.1        Hoe hoër die waarde van die Q-faktor, hoe hoër is die
                       stroomvloei.                                                            (1)

          2.6.2        Halfkragpunte is die boonste en onderste afsnyfrekwensies in 'n
                       kringbaan. 
                       Punt waar die uitsetkrag tot die helfte van sy piekwaarde gedaal
                       het, op 'n vlak van ongeveer -3db.                                       (1)

          2.6.3            Die waarde van die serieweerstand. 
                           Die induktor/kapasitor (L/C).                                      (2)

          2.6.4        Soos wat die Q-faktor van die kringbaan daal, verlaag sy
                       selektiwiteit  en verhoog sy bandwydte.                                (2)
                                                                                                [40]

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

3.1       MOSVET
          JVET                                                                                  (1)

3.2       3.2.1        Verrykingsmodus  N-kanaal  MOSVET                                      (2)

          3.2.2        Skakelaar.
                       Saagtandgenerator.
                       Word gebruik in lineêre spanningsreguleerderstroombane.
                       Word gebruik in omkeerders.                                              (1)

3.3       3.3.1        Y = Negatiewe weerstandsgebied. 
                       Z = Versadigingsgebied                                                  (2)

          3.3.2        Die Valleipunt                                                          (1)

          3.3.3        Wanneer die spanning oor die emitter toeneem  vanaf nul na
                       punt B, die kritiese spanningspunt,  sal die teenlekstroom daal
                       totdat geen stroomvloei in enige rigting plaasvind nie.                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                    6                            DBE/2021
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

3.4       Oneindige oopluswins. 
          Oneindige insetimpedansie. 
          Nul uitsetimpedansie. 
          Oneindige bandwydte. 
          Oneindige gemeenskaplikemodus-sperverhouding.
          Onvoorwaardelike stabiliteit                                                           (4)

3.5       3.5.1                      Rf                   
                        A V  1
                                     R in
                                                          
                                 50 000
                             1
                                 10 000                   
                            6                                                                   (3)

          3.5.2                        R 
                        Vout  Vin  1  f            
                                       R in 
                                       50 000           
                              1,5  1       
                                       10 000 
                              9V                                                               (3)

          3.5.3        Indien die waarde van die terugvoerweerstand daal sal die wins
                       van die versterker ook daal wat sal veroorsaak dat die
                       uitsetspanning ook sal daal.                                             (2)

3.6       3.6.1        Pen 2 = Snellerinset.                                                    (1)

          3.6.2        Die pen monitor die spanning oor die tydmeetkapasitor waarby pen
                       7 ontlaai word.  Dit stel die spanningsvlak wanneer die sneller
                       geaktiveer word.                                                         (3)

          3.6.3        Die 555 GS werk met spannings tussen +5 V  en +18 V.                    (2)

          3.6.4        In hierdie modus is die 555 tydreëllaar astabiel (vrylopend), dit
                       beteken dat die uitset aanhoudend tussen 'hoog' en 'laag' skakel
                       om 'n aaneenlopende reeks van vierkantsgolfvorm pulse te
                       genereer.                                                                (2)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                7                                   DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: SKAKELKRINGE

4.1       4.1.1        Bistabiele multivibrator.                                                   (1)

          4.1.2        'n Positiewe puls.                                                          (1)

          4.1.3        Die 741 Op-versterker werk soos 'n vergelyker wat die twee
                       spannings op die inset vergelyk.
                       Dit werk soos 'n versterker vir die inset seine wat die uitset na
                       een van die versadigingstoestande dryf.                                      (2)

          4.1.4        LUD1 (rooi).                                                                (1)

          4.1.5        Positief.                                                                   (1)

4.2       4.2.1        +9 V.                                                                       (1)

          4.2.2        0 V.                                                                        (1)

          4.2.3        Die kringbaan se uitset sal van staat verander slegs wanneer 'n
                       snellerpuls wat groter as –Vverw op die omkeer inset toegepas
                       word.                                                                       (2)

          4.2.4          Sneller
                          pulse
                                                                           t

                            +9V

                                 0                                         t

                             -9V

                                                                 
                                0                                          t
                                                             
                                                                     
                                             
                            -18 V
                                                                                                    (4)

4.3       4.3.1        R1 & R2.                                                                    (1)

          4.3.2        Die uitset sal aanhoudend ossilleer tussen die hoog en laag
                       toestande omdat beide sneller pen 2 en drempel pen 6 aan die
                       bokant van die tydreëlingskapasitor gekoppel is.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                  8                                                DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          4.3.3                                 RF 

                                                 +15 V
                                            -
                                                
                                            +
                                                 -15 V         R1 
                           C1                                            
                                                                        VUIT

                                                               R2 

                       LET WEL: Die stroombaanverbinding moet korrek wees voordat
                       punte aan komponente toegeken word.
                       Die toevoere moet aangedui word voordat die Op-versterker as
                       korrek aanvaar kan word.                                                                    (6)

4.4          Die sein word na die omkeer inset van die Op-versterker ingevoer wat as
              'n vergelyker optree, waar die spannings op die twee insetterminale
              vergelyk word. 
             Die verskil op die twee insetterminale sal die uitset van die Op-versterker
              na een van sy versadigingstoestande dryf. 
             Hierdie uitset word verdeel oor die twee weerstande RF en R1 na 'n
              breukdeel wat na die nie-omkeer inset terug gevoer word. 
             Die spanning op die nie-omkeer inset bepaal (stel) die lag en hoog
              snellerspanningsvlakke. 
             Die spanning op die omkeerinset word vergelyk met die spanning op die
              nie-omkeerinset (snellerspanningsvlak), as dit laer is as die
              snellerspanningsvlak, word die uitset na positiewe versadiging gedryf. 
             As dit hoër is as die snellerspanning, word it na negatiewe versadiging
              gedryf.                                                                                             (6)
4.5       4.5.1      'n Sommeerversterker word gebruik om twee of meer verskillende
                     insetseine op te tel om een versterkte uitsetsein te vorm.                                  (2)
          4.5.2      VUIT   V1  V2  V3                       
                             0,5  1,2  0,9                   
                             2,6 V                               
                                                                                                                   (3)
                                                         OF
                                    R           R           R 
                     VUIT    V1  F  V2  F  V3  F 
                                     R1         R2          R3 
                                      20 000            20 000             20 000 
                             0,5           1,2            0,9         
                                      20 000            20 000             20 000  
                           2,6 V                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                    9                                               DBE/2021
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

          4.5.3                     R           R           R 
                     VUIT    V1  F  V2  F  V3  F                                       
                                     R1         R2          R3 
                                      40 000            40 000             40 000         
                             0,5           1,2            0,9          
                                       5 000            10 000             20 000 
                           10,6 V                                                               
          4.5.4                       R           R       R        
                      VUIT    V1  F  V2  F  V3  F 
                                      R1          R2      R3 
                                       VUIT
                       RF 
                               V1 V2 V3 
                                            
                                R1 R 2 R 3 
                                             10,4
                            
                                0,5         1,2       0,9          
                                                         
                                20000 20000 20000 

                             80 kΩ                                                                               (3)
                                                             OF

                                 R 
                        A V    F 
                                  R IN 
                        R F  A V  R IN
                             4  20 000
                             80 000 Ω
                             80 kΩ

                       LET WEL: 'n Weerstand kan nie negatief wees nie, dit is waarom
                       die negatief teken in die invervanging stap uitgelaat word.Die
                       negatiewe teken toon net die omkeer van die uitsetsein.

          4.5.5                  V                                                          
                        A V    UIT 
                                  VIN 
                                      VUIT     
                                            
                                  V1  V2  V3 
                                     5,2       
                                             
                               0,5  1,2  0,9                                              
                            2                                                               
                                                                                                                   (3)

4.6       4.6.1        A – Passiewe RC differensieerder. 
                       B – Passiewe RC integreerder.                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                 10                                     DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          4.6.2        Met 'n lang tydkonstante sal die linkerkantste plaat van die
                       kapasitor onmmiddelik laai na die positiewe potensiaal,  waarna
                       die regterkantste plaat stadig ontlaai  en voordat dit volledig
                       ontlaai is sal die polariteit van die inset swaai na die
                       teenoorgestelde potensiaal.  Die kapasitor sal onmmiddelik weer
                       laai na die negatiewe potensiaal en die proses sal homself herhaal.              (3)
          4.6.3        Om vierkantsgolwe na driehoekgolwe om te keer. 
                       Om die vorm van een tipe golf na 'n ander tipe golf te verander.                 (2)
4.7       4.7.1
                         +V

                          0
                                                        t
                         -V

                                              
                         +V                          
                                                     Oriëntasie

                          0

                         -V

                       LET WEL: Die snellerpunte word slegs aanvaar as die golfvorm korrek is.
                                1 punt vir korrekte oriëntasie as die golfvorm korrek is                (3)
          4.7.2
                        +V

                          0
                                                        t
                         -V
                                          
                        +V
                                                    Oriëntasie

                          0                   

                                  
                         -V                         
                       LET WEL: Die snellerpunte word slegs aanvaar as die golfvorm korrek is.
                                1 punt vir korrekte oriëntasie as die golfvorm korrek is                (5)
          4.7.3                  Die inset en uitset impedansies word verbeter
                                 Wins neem toe
                                 Kringbaan is meer stabiel                                             (2)
                                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                11                                   DBE/2021
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: VERSTERKERS

5.1       5.1.1        Wanneer die kringbaan die amplitude  van die uitsetsein tussen
                       sy inset en uitset verlaag.                                                  (2)

          5.1.2        'n Kringbaan wat hoër frekwensies deurlaat  en alle frekwensies
                       laer  as die deurlaatfrekwensie blokkeer.                                    (2)

5.2       5.2.1        'n Klein seinversterker word gebruik om 'n baie lae spanning of
                       stroomsein  te versterk na 'n meer bruikbare sein.  Dit het 'n
                       hoë wins.                                                                     (2)

          5.2.2        'n Kragversterker neem 'n groter insetsein  en versterk dit na 'n
                       groter sein om 'n luidspreker aan te dryf.  Die tipiese wins is laag.        (2)

5.3.      5.3.1           Om die uitsetspanning en uitsetstroom veranderinge vir 'n
                           spesifieke basisstroom te voorspel. 
                          Om die stroomwins van 'n versterker te bepaal.
                          Om die versterker se werksverrigting te voorspel.                         (1)

          5.3.2        Die drie GS-laslyne het verkillende Kollektor Weerstandswaardes
                       (RC)  wat drie verkillende Kollektorstrome (IC)  teweegbring
                       terwyl die toevoerspanning dieselfde bly. 
                       LET WEL: As die leerder bloot die inligting vanaf die grafiek lees
                       en dit korrek is, word 1 punt toegeken. Die leerder moet kennis van
                       die RC-weerstandswaarde aandui wat die IC-stroom beïnvloed as
                       die toevoerspanning konstant bly. Slegs dan word die ander twee
                       punte toegeken.                                                               (3)

          5.3.3               VCC        
                       RC 
                               IC
                                         
                                12
                           
                             3  10 3
                            4 kΩ                                                                   (3)

5.4       Die versterker versterk 'n volle siklus  van die insetsein met 'n
          geleidingshoek van 360 grade.                                                             (2)

5.5       'Oneindige bandwydte' kom voor wanneer alle frekwensies deur die kringbaan
          beweeg sonder verswakking.                                                                (1)

5.6       5.6.1        Versterker  met geslote lus terugkoppeling / negatiewe terugvoer.            (1)

          5.6.2           Die bandwydte sal afneem. 
                          Die wins sal toeneem. 
                          Verwronging (vervorming) kan toeneem. 
                          Die versterker word onstabiel.                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies             12                                     DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.7       5.7.1        Transformatorgekoppelde versterker kringbaan.                               (1)

          5.7.2           By laer frekwensies is die XC van die koppelkapasitor hoog, wat
                           die wins van die versterker verlaag. 
                          Tussen FCO1 en FCO2 is die werking van die versterker linêer en
                           bly die wins konstant. 
                          By Q1 en Q2 ossilleer die tranformatorkoppeling met die
                           kapasitorkoppeling en neem die wins toe. 
                          Bokant resonansie verhoog die waarde van XC en die wins
                           neem af.                                                                (4)

5.8       5.8.1        A.                                                                          (1)

          5.8.2        D.                                                                          (1)

          5.8.3        C.                                                                          (1)

          5.8.4        B.                                                                          (1)

5.9       5.9.1        Versterkers benodig 'n GS-spanning om 'n konstante krag te
                       lewer  wat die versterker op sy beurt kan gebruik om die WS-
                       insetsein te versterk.                                                      (2)

          5.9.2        Oorgangsdistorsie. (oorgangsvervorming)                                     (1)

          5.9.3
                                                               
                                                          Oriëntasie

                                                     

                                                                

                       LET WEL: 2 punte (1 vir elke korrekte halfsiklus)
                                1 punt vir distorsie
                                1 punt vir korrekte oriëntasie as die golfvorm korrek is            (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                13                                       DBE/2021
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

          5.9.4           Die NPN-transistor (Q1) versterk slegs die positiewe helfte van
                           die insetsein,  waar die PNP-transistor (Q2) slegs die
                           negatiewe helfte van die insetsein versterk. 
                          Hierdie twee halfsiklusse word saamgevoeg om een uitset te
                           gee. 
                          Weerstande RB1 en RB2 dien as insetstroombeperkende
                           weerstande op die basis van die transistors. 
                          Die uitsetsein is baie groter omdat twee transistors die insetsein
                           versterk.                                                                   (5)

5.10      5.10.1       Klas-C versterking.                                                             (1)

          5.10.2       'n Radiofrekwensieversterker is 'n selektiewe versterker  met die
                       vermoë om slegs 'n enkele hoë frekwensie te kies  of 'n
                       frekwensie wat deur 'n ontvanger opgetel word te versterk  en
                       alle ander frekwensies te onderdruk.                                             (3)

          5.10.3       Die ongewensde frekwensies (geraas) is die frekwensies wat nie
                       versterk is nie  of dié wat deur die radiofrekwensieversterker
                       verwerp is.                                                                      (1)

          5.10.4       Om by die gewensde frekwensie te resoneer  en alle ander
                       ongewensde frekwensies te onderdruk.                                            (2)

          5.10.5       Die resonante frekwensie van die kringbaan kan verander word
                       deur die waarde van die verstelbare kapasitor  te verander.                    (2)

          5.10.6

                                                                           Maks wins by
                                                                             resonante 
                                     WINS                                  frekwensie

                                                                     0,707 x Maks 
                                                                         Wins

                                                                Band        
                                                              deurlating

                                                   fr 
                                                                                                   (4)
LET WEL: 'n Maksimum van 4 punte word vir hierdie vraag toegelaat.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies            14                             DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

5.11      Wanneer die kringbaan AANGESKAKEL word sal kapasitor C3 begin laai
          as gevolg van die spanning oor die kollektor.  Daar sal 'n omgekeerde
          spanningval oor L1 en L2 wees.  Hierdie spanning dwing die
          basisspanning van transistor Q1 in die teenoorgestelde rigting, wat dit
          sodoende AFSKAKEL.  C3 sal deur L1 en L2 ontlaai en veroorsaak dat die
          tenkkring ossilleer.                                                     (4)
                                                                                    [60]

                                                                       TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May June 2021 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-digital-eng/c3a468e5-d3ba-4a27-b30b-3dc5074ce0fc) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology May June 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-power-systems-eng/f9d127bc-4db0-4b30-875a-c9b86afeacdd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Electrical Technology GR 12 Exam Guidelines (Digital) 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-gr-12-exam-guidelines-digital-2021-afr/58f5b52f-558e-41b3-bc3e-4cdfecda8b67) — Electrical Technology · Guideline · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
