# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digitaal-mg-afr/3b155f58-5dee-4326-bec6-4c0325bb681c
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digitaal-mg-afr/3b155f58-5dee-4326-bec6-4c0325bb681c)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         2                           DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         3                  DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    C                                                                            (1)

1.2    C                                                                            (1)

1.3    B                                                                            (1)

1.4    D                                                                            (1)

1.5    A                                                                            (1)

1.6    B                                                                            (1)

1.7    C                                                                            (1)

1.8    D                                                                            (1)

1.9    C                                                                            (1)

1.10 A                                                                              (1)

1.11 D                                                                              (1)

1.12 B                                                                              (1)

1.13 A                                                                              (1)

1.14 D                                                                              (1)

1.15 C                                                                               (1)
                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         4                           DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1       Masjinerie beteken enige artikel of kombinasie van artikels wat
          aanmekaargesit, ingerig of verbind is  en wat gebruik word of bedoel is om
          gebruik te word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te
          verrig.                                                                            (2)

2.2       'n Kritieke noodgeval is wanneer 'n baie ernstige gebeurtenis plaasvind wat
          ernstige fisiese beserings  aan 'n persoon veroorsaak  en lewensgevaarlik
          is.                                                                                 (2)

2.3           Aktiveer onmiddellik die alarmstelsel. 
              Gebruik die korrekte brandblusser indien jy opgelei is. 
              Indien daar 'n telefoon veilig naby geleë is, bel die skool se
               skakelbeampte of hoof om hulle van die situasie in te lig.                     (2)

2.4       As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
          infeksies.  Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
          lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak. 

                                                      OF

          Respirators en maskers help om skade aan die longe te voorkom wanneer in
          'n besmette area gewerk word.                                                       (2)

2.5       As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
          infeksies.  Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
          lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak. 
          LET WEL: Indien die kandidaat veiligheidsoorwegings met verwysing na die
          werksomgewing noem, sal 1 punt toegeken word, maar nie persoonlike
          beskermende toerusting nie.                                                         (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         5                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1     3.1.1    Monostabiele multivibrator                                                     (1)

        3.1.2    Bistabiele multivibrator                                                       (1)

3.2     3.2.1    (a)    Optrekweerstand 
                        R1 hou die spanning op pen 4 hoog.                                       (1)

                 (b)    Om die stroom wat deur die LUD vloei te beperk.                         (1)

        3.2.2    LUD AF                                                                         (1)

        3.2.3    Wanneer die stelskakelaar gedruk word, trek dit pen 2 ‘laag’  (0V) en
                 veroorsaak dit dat die uitset ‘hoog’ gaan.  (LUD AAN)                          (2)

        3.2.4    Drempelpen 6 is gekoppel aan aard (0 V) wat veroorsaak dat die GS
                 nie self herstel nie,  wat die uitset 'hoog'  hou wanneer die
                 stelskakelaar gedruk word.                                                      (2)

3.3     3.3.1    R2 stel die verwysingspanning op die omkeerinset.                              (1)

        3.3.2    Soos die ligvlak toeneem sal die weerstand op die LAR daal  wat
                 sodoende die spanning op die nie-omkeerinset laat daal.                        (2)

        3.3.3    Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
                 insetterminale verskyn.      Wanneer die spanning op die nie-
                 omkeerinset hoër as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-
                 versterker na positiewe versadiging. Wanneer die uitset 'hoog' is sal
                 LUD 2 skyn. 

                                                         OF

                 Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
                 insetterminale verskyn. Wanneer die spanning op die nie-omkeerinset
                 laer as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-versterker na
                 negatiewe versadiging. Wanneer die uitset 'laag' is sal LUD 1 skyn.             (3)

        3.3.4    LUD1 aan (meevoorgespan) 
                 LUD2 af (teenvoorgespan)                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         6                                   DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

        3.3.5                                            Vin
                                            V

                                                                    Vverw
                                        Inset

                                                                     t

                                                                    Vvers

                                      Uitset                             
                                                                    Oriëntasie

                                                               
                                                                     t                                (3)

3.4     3.4.1    Omkeer  Schmittsneller                                                              (1)

        3.4.2    -10 V                                                                               (1)

        3.4.3    Positiewe terugvoer                                                                 (1)

        3.4.4    Die oomblik wat die insetspanning bo 1 V styg sal die Op-versterker
                 na negatiewe versadiging gedryf word.  Die uitset bly in hierdie
                 toestand totdat die insetspanning onder -1 V daal.  Die oomblik wat
                 die insetspanning onder -1 V daal sal die Op-versterker na positiewe
                 versadiging gedryf word.                                                            (4)

        3.4.5    'n Toename in die waarde van R1 sal veroorsaak dat die
                 snellerspanningsvlak sal toeneem.                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         7                                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

        3.4.6                    +V

                                                                            Boonste
                                                                         snellerspanning

                                    0
                                                                           Onderste
                                                                         snellerspanning

                                   -V

                                                               
                               +Vvers

                                                                              
                                                                         Oriëntasie
                                    0

                                                                         Geen verandering by die
                                                                         uitset wanneer die inset
                               -Vvers                                   daal tot onder die
                                                                         boonste snellerspanning
                                                                                                                    (4)

3.5     3.5.1    Negatiewe terugvoer 
                 Beheer die wins van die versterker                                                                (2)

        3.5.2                                                                           
                           (                2                   )
                                                2
                                        2                   2                 2
                           ( ,                      ,               ,2            )     

                                                                                                                   (3)

        3.5.3    Wanneer RF toeneem sal die wins van die versterker toeneem.                                       (1)

        3.5.4    Die versterker is gekoppel aan 'n 9 V dubbelspoor toevoer wat die
                 uitset beperk tot +/- 9 V.  Die uitset van die versterker is reeds by -9 V
                 met RF wat op ,2 kΩ gestel is.  Deur die waarde van RF bokant
                    ,2 kΩ te verhoog sal die wins verder toeneem  en die Op-
                 versterker na versadiging dryf wat veroorsaak dat die uitset vervorm.                             (4)

        3.5.5    Hierdie beperking kan oorkom word deur die toevoerspanning tot
                 meer  as die maksimum moontlike uitsetspanning te stel. 
                 Hierdie beperking kan oorkom word deur die Vin van elke weerstand
                 onderskeidelik te verlaag. Dit sal die Vout binne die maksimum van
                 +/- 9 V bring.
                                                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         8                                           DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.6     3.6.1                            V

                                   Inset
                                                                    t
                                                                     Vtoevoer
                                                                              
                                  Uitset                                    Oriëntasie
                                                                t

                 LET WEL: vierkantsgolf word ook as korrek aanvaar
                         As die uitset soos die vorm van 'n laaikapasitor lyk, maar nie
                         aan die bo- en onderkant geknip is nie, sal 1 punt vir
                         oriëntasie toegeken word.                                                            (3)

        3.6.2                            V

                                   Inset
                                                                    t
                                                                    Vtoevoer
                                                                               
                                  Uitset                                   Oriëntasie
                                                                t

                 LET WEL: driehoeksgolfvorm word ook as korrek aanvaar                                        (3)
                                                                                                              [50]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         9                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1    4.1.1           Pen 6 stel die spanning waarby die 555 GS sal sneller. 
                       Dit word gebruik om die spanning oor die kapasitor te handhaaf 
                        wat dan deur pen 7 ontlaai.                                             (3)

       4.1.2      The 555 IC can only operate at power supply voltages between +5 V
                  to +18 V .                                                                    (2)

       4.1.3      Die RS-wipkring stoor die inkomende inligting tydelik totdat nuwe
                  inligting ontvang word.                                                       (2)

4.2    4.2.1      Monostabiele multivibrator.                                                   (1)

       4.2.2           Sodra die druk-om-te-maak skakelaar geaktiveer word, trek dit
                        Pen 2 na grond wat die 555 kringbaan aktiveer. 
                       Die kringbaan herstel onmiddellik wat beide Pen 3 (uitset) en Pen
                        7 (ontlaai) hoog stel.  Dit laat die tydreëlingskapasitor toe om
                        deur weerstand R2 te begin laai. 
                       Wanneer die drempelspanning op Pen 6 bereik word, sal die 555
                        kringbaan terugstel na zero en Pen 3 (uitset) verander na laag.         (4)

       4.2.3
                              V
                                                         Sneller   t
                                                         inset

                                                 
                      Kapasitor-
                      spanning      
                                                                       t
                                   
                       Uitset-                     
                      spanning

                                                                       t                         (4)

4.3    4.3.1      Die LUD sal AAN en AF flikker  soos wat die multivibrator teen 1 Hz
                  van toestand verander.                                                        (2)

       4.3.2      (a)       Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal toeneem.           (1)

                  (b)       Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal afneem.            (1)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        10                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1    5.1.1        In die gemeenskaplike anode modus word al agt die LED's
                     aanmekaar aan 'n gemeenskaplike positiewe spanningspoor
                     gekoppel. 
                    In die gemeenskaplike katode modus word al agt die LED's intern
                     aan 'n gemeenskaplike 0V-aard gekoppel.                                    (2)

       5.1.2                                  +V 
                                         RL

                                                                  
                                               
                                   T1
                                                             D1
                                                                      GND
                                                                     
                                                                                                 (5)
                                                        OF
                                              +V

                                    T1
                                                             D1
                                                                      GND

               Hierdie tekening word in die voorgeskrewe handboek gegee. Alhoewel
               die tekening verkeerd is, sal dit as korrek gemerk word.

5.2    5.2.1   Liggolwe sal deur Rooster A net in die vertikale vlak deurgaan. 
               Hierdie lig sal gepolariseerd wees omdat dit net deur een vlak gaan.             (2)

       5.2.2   Geen liggolwe sal deur Rooster B deurgaan nie. 
               Die liggolwe sal geblokkeer wees.                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        11                      DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.3    5.3.1
                                                                            +5V

                                       R1      R2     R3

                                  S1
                     1                  
                                                                             A0
                                  S2
                     2                                    
                                                                
                                  S3
                     3                                                        A1
                                                                    
                                                                                         (6)

       5.3.2 W = 0 
             X= 1
             Y= 0
             Z= 0                                                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        12                                         DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.4 5.4.1
                       D                                                       
                                                                                              Q
                                                                         
                     KLK

                                                                                              Q
                                                                           
                                           

               LET WEL: 1 punt vir elke NEN-hek = 2
                    1 punt vir elke NOF-hek = 2
                    1 punt vir die NIE-hek
                    1 punt vir die grendel = 1                                                              (6)
                                                OF

                     D
                                                    &
                                                                          >=1                     Q

                   KLK

                                                                          >=1                     Q
                                                    &
                                =1

      5.4.2
                                    INSETTE                         UITSETTE
                                  KLK       D                   Q                  Q
                                     0          0               Grendel
                                     0          1       Grendel (Onveranderd) 
                                     1          0           0           1     
                                     1          1           1           0     
                                                    TABEL 5.4.2

               LET WEL: 1 punt vir elke ry van die uitset                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        13                               DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.5

        Ci
                                                                                    Σ

                                                

                                                                     
         A
                                                                                  Co
         B

                                
                                                     
      LET WEL: 1 punt vir elke hek = 4
               1 punt vir elke korrekte verbinding = 4                                            (8)
                                            OF

             Ci
                                                                =1                       Σ

             A                                                  &        >=1
                                 >=1                                                     Co
             B

                                    &

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        14                                                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.6    5.6.1
                                      1         2       3           4           5       6       7           8        8
                       Clock pulses

                          Output A

                                                                                                       
                          Output B                                                              

                          Output C                                                                        

                   LET WEL: 'n Punt word toegeken vir die korrekte telling by elke klokpuls.
                       bv. die telling by klokpuls 3 moet 011 wees en by klokpuls 8 moet
                       die telling 000 wees.                                                                                     (8)

       5.6.2       Die kringbaan in FIGUUR 5.6 is sinkroon.                                                                     (1)

5.7    Robotika 
       RNB (rekenaar numeriese beheer) masjiene                                                                                 (2)

5.8       Serie
                         D       Q
         Data in
                               FFA
                                     
        Klok             KLK     Q
                                          D         Q
                                                FFB
                                                    Q
                                                                
                                          KLK
                                
                                                                        D           Q
                                                                              FFC
                                                                        KLK     Q
                                                                                            
                                                                                               D       Q
                                                                                                                    Serie
                                                                                                                   Data uit
                                                                                                      FFD
                                                                                                KLK     Q
                                                            

                                                                                                                                 (7)
                                                                                                                                 [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        15                                               DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1    Mikrobeheerders word in industriële beheertoestelle gebruik:

           Industriële instrumentasie 
           Monitering 
           Verwerkingsbeheer
           Verkoelingstelsels                                                                                    (2)

6.2
                                                      
                                              Gaan haal instruksies
                                                    (en data)

                                                                               

                           Voer instruksies uit                       Dekodeer instruksies

                                                                                 

       LET WEL: 1 punt vir elke byskrif = 3
                1 punt vir korrekte verbinding en rigting = 1                                                     (4)

6.3    'n Mikroverwerker is eenvoudig 'n GS met net 'n Sentrale Verwerkereenheid
       (SVE) daarin. 
       'n Mikrobeheerder is eintlik 'n volledige miniatuur rekenaar  wat funksioneer
       met al die nodige stroombane  in 'n enkele GS-tjip. 

                                                       OF

       'n Mikroverwerker is 'n geïntegreerde stroombaan (GS) met net 'n Sentrale
       Verwerkereenheid (SVE) daarin.
       'n Mikrobeheerder is eintlik 'n volledige miniatuur rekenaar wat funksioneer met
       al die nodige stroombane in 'n enkele GS-tjip.                                                             (4)

6.4        6.4.1     Die Geheuedataregister (GDR) stoor 'n kopie  van die huidige
                     instruksie wat uitgevoer word.                                                              (2)

           6.4.2     Die Huidige instruksieregister (HIR) verdeel die instruksie in twee
                     dele. Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer en is dan
                     gereed om uitgevoer te word. 
                     Die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is om
                     die instruksie uit te voer.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        16                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.5    Die elektriese (of meganiese ) metode  om inligting uit te ruil tussen toestelle.
                                                                                                (2)

6.6
                                                                           

                     Ontvanger                                         Sender
                                                     
                      Sender                                         Ontvanger
                                               (gelyktydig)
                                                     
                                                                                                 (4)

6.7    6.7.1     Universele Asinchrone Ontvanger Sender                                         (1)

       6.7.2         Betroubaar vir hoë-spoed serie kommunikasie
                     Dit gebruik minder verbindingsdrade as parallelle kommunikasie
                     Word gebruik vir kommunikasie van serie data soos teks en syfers
                      na 'n PR vanaf 'n muis of sleutelbord
                     Dit is 'n maklike en goedkoop seriekoppelvlakverbinding tussen twee
                      rekenaarstelsels.                                                          (3)

       6.7.3         Aan die transmissiekant skep die UART die datapakkie. Dit voeg
                      sinchroniseerbisse, pariteitsbisse en stopbisse by die agtbis-greep
                     en versend die pakkie deur die Tx-lyn met akkurate tydsberekening
                      uit
                     Aan die ontvangkant toets die UART die ontvangerlyn (Rx) teen
                      dieselfde tempo en vind die sinchroniseerbisse en pariteitsbisse. 
                     en produseer dan die data in parallelle formaat by die uitset 
                     Dit het een beginbis, agt databisse en een pariteitsbis asook een
                      stopbis. Sodra die beginbis hoog gaan, is die volgende agt bisse
                      almal data, gevolg deur die pariteitsbis. 
                     Wanneer die stopbis laag gegaan het, beteken dit die agt-bis data is
                      oorgedra.                                                                 (6)

6.8    6.8.1     Verkoopspuntterminale 
                 Meetinstrumente 
                 Groot spesiale outomatiese masjiene 
                 Modems
                 Rekenaarnumeries beheerde masjiene
                 Robotte
                 Intrinsieke rekenaarbeheerstelsels
                 Mediese instrumente en toestelle                                                (3)

       6.8.2     Differensiaal                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        17                                    DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.9    Die Analoog-na-syferomsetter spoor 'n aaneenlopende, veranderende sein
       (analoog) op, en verander  hierdie analoogsein,  sonder om die inhoud te
       verander, na 'n meervoudige vlak (digitale) sein.                                           (3)

6.10 'n Algoritme is 'n presiese stel prosedures wat gevolg moet word om 'n probleem
     op te los,  onafhanklik van enige rekenaartaal. 
     'n Vloeidiagram is 'n prentdiagram van 'n algoritme  wat die vloei van 'n
     program aandui.                                                                               (4)

6.11
                         Begin

                                                                                           

                                                                            
                     Sensor 1?                    Sensor 2?            Sensor 3?
                                 Nee                                               Nee
                                                                Nee
                                                 Ja                   Ja
                  Ja

                         Alarm       
                         aan

                                         
                
                    Herstel ?
                                 Nee
                    Ja

                         Alarm       
                          af

       LET WEL: 1 punt vir elke korrekte benoemde simbool = 6
                1 punt vir elke korrekte geplaasde vloeilyn = 2                                      (8)
                                                                                                    [50]

                                                                                   TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-afr/06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-eng/d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078) — Electrical Technology · QP · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-digital-english/d9f4d172-a252-4eb9-b51b-6936353fe4e6) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-electronics-english/8e5f2a9b-1a0d-480e-8c17-93268b5cebfe) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
