# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-electronics-mg-afr/768ce709-9fbf-42ef-82ce-9e3edd6ea89b
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-electronics-mg-afr/768ce709-9fbf-42ef-82ce-9e3edd6ea89b)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika             2                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 INSTRUKSIES AAN NASIENERS

 1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

 2.        Berekeninge:

           2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                      word.

           2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                      die korrekte antwoord verkry is.

           2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                      gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                      word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                      word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                      verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                      antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                      volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

 3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
           beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
           toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika             3                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1     C                                                                         (1)

 1.2     A                                                                         (1)

 1.3     C                                                                         (1)

 1.4     B                                                                         (1)

 1.5     C                                                                         (1)

 1.6     B                                                                         (1)

 1.7     C                                                                         (1)

 1.8     B                                                                         (1)

 1.9     D                                                                         (1)

 1.10    A                                                                         (1)

 1.11    C                                                                         (1)

 1.12    D                                                                         (1)

 1.13    A                                                                         (1)

 1.14    A                                                                         (1)

 1.15    D                                                                         (1)
                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika             4                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGIHEID

 2.1        Masjinerie beteken enige artikel of kombinasie van artikels wat
            aanmekaargesit, ingerig of verbind is  en wat gebruik word of bedoel is om
            gebruik te word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te
            verrig.                                                                               (2)

 2.2        'n Kritieke noodgeval is wanneer 'n baie ernstige gebeurtenis plaasvind wat
            ernstige fisiese beserings  aan 'n persoon veroorsaak  en lewensgevaarlik
            is.                                                                                    (2)

 2.3           Aktiveer onmiddellik die alarmstelsel. 
               Gebruik die korrekte brandblusser indien jy opgelei is. 
               Indien daar 'n telefoon veilig naby geleë is, bel die skool se
                skakelbeampte of hoof om hulle van die situasie in te lig.                         (2)

 2.4        As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
            infeksies.  Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
            lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak. 

                                                   OF

            Respirators en maskers help om skade aan die longe te voorkom wanneer in
            'n besmette area gewerk word.                                                          (2)

 2.5          Maak gebruik van 'n chemiese-afvalmaatskappy om van die chemikalieë
               ontslae te raak. 
             Afvalchemikalieë moet NOOIT in toilette of dreine gegooi word nie omdat
               dit skadelik tot die omgewing en plaaslike rioolstelsel kan wees. 
             Slegs geneutraliseerde chemikalieë kan veilig gestort word.
            LET WEL: Indien die kandidaat veiligheidsoorwegings met verwysing na die
            werksomgewing noem, sal 1 punt toegeken word, maar nie persoonlike
            beskermende toerusting nie.                                                            (2)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                   5                            DBE/2022
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

 3.1     'n Fasordiagram is 'n grafiese voorstelling  van 'n sinusvormige wisselstroom of
         spanning in 'n RLC-kringbaan.                                                           (2)

 3.2     3.2.1                                          
                          √         (       )
                          √        (                )   
                        = 174,93 V                                                               (3)

         3.2.2 Nalopend.  Die kringbaan is induktief omdat die induktiewe spanning
               (VL) groter as die kapasitiewe spanning (VC) en die spanning is 90º voor
               die stroom.                                                                       (3)

 3.3     3.3.1                                          
                  IT  IR  (IL  IC )2
                              2
                                                        
                         4 2  (6  4)2
                                                        
                         4,47 A                                                                  (3)

         3.3.2             I                            
                  θ  Cos1 R
                           IT
                                                        
                            4  1
                      Cos
                           4,47                         
                      26,49 o                                                                    (3)

         3.3.3
                   Ic
                           

                                                                       

                                                            IR
                                        Ø                             VT

                                                                IX

                                                                 IT

                   IL      
                  LET WEL: IC, IL en die hoek word as die primêre punte beskou. Indien die
                         rotasie weggelaat word, sal 'n punt toegeken word aan V T as
                         verwysing.                                                               (4)

         3.3.4 Die kringbaan is induktief  omdat die induktiewe stroom groter as die
               kapasitiewe stroom is.                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                 6                        DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 3.4     3.4.1 Tydens resonansie XL = XC = 150 Ω
                          R                                        
                  Q
                          XL
                                                                   
                        2200
                      
                         150                                       
                       14,67                                                               (3)

         3.4.2         f                                           
                  BW  r
                       Q
                                                                   
                       2,387  103
                     
                         14,66                                     
                      162,82 Hz                                                            (3)

         3.4.3               1                                     
                  XC 
                        2 π  f C
                              1
                     C                                            
                        2 π  f  X
                                     c
                                     1
                       
                         2  π  2,387  103  150
                        4,445 10 -7 F                            
                        444,51 nF                                                          (3)

         3.4.4 Selektiwiteit is 'n maatstaf  van hoe goed 'n resonante kringbaan
               teenoor 'n reeks frekwensies reageer en ander uitsluit.                     (2)

 3.5     3.5.1 Kapasitor –  die stroom is 90o voor die spanning.                          (2)

         3.5.2 Suiwer weerstand 
               Die spanning en stroom is in fase met mekaar.                               (2)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                        7                                                DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

 4.1
                                                                                 Basis 1   

                               Emitter 

                                                                                 Basis 2   
                                                                                                                         (3)

 4.2    4.2.1
                                                       ID (mA)

                                             ID (mA)

                                                                                     
                                                                                               VHB = 0V
                                                   I DBB
                                                                 
                                                                                               VHB = - 1V
                                                                                               VHB =-2V     

                                                                                               VHB = - 3V
                                                                                              VHB = -4V
                                                                                               VHB=VHB ( af ) =-5V
                  (V) - 6 -5                                                                                     +VDS
                               -4   -3   -2 -1
                       Oordragskenkromme                    VAFKNYP by – 1 VHB

                  LET WEL: 2 punte vir die groep kurwes
                          1 punt vir die VHB reeks                                                                       (3)

        4.2.2     Verwys na die antwoord in 4.2.1 vir die afknypspanning by VHB = -1 V                                  (1)

 4.3    4.3.1     Verrykingsmodus  gemeenskaplike bron MOSVET  versterker.                                             (2)

        4.3.2     Die kringbaan sal in staat wees om die insetsein te versterk sodra die
                  korrekte voorspanningsweerstandwaardes gekies is. 
                  Stel die werkspunt in die middel  van die oordragskenkromme.                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                8                                         DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

        4.3.3
                   ID(maks)
                                                      Inset   

                                                                  Q-punt 

                         ID Q

                                                                       Laslyn

                                                                                              VHB
                                                      VQ                         VHB
                                                                                                            (3)

 4.4    4.4.1        Darlington-paar transistor as 'n skakelaar.                                           (1)

        4.4.2        Wanneer skakelaar (S1) gesluit is, is daar 'n spanning van 1,4 V op die
                     basis van die Darlington-paar.  Hierdie spanning span die Darlington-
                     paar voor  en laat stroomvloei deur die transistor toe wat die LUD laat
                     skyn.                                                                                 (3)

 4.5    4.5.1        Die inset is aan die omkeer-inset van die Op-versterker gekoppel.                     (1)

        4.5.2        Die wins van die Op-versterker word beheer deur gebruik te maak van
                     negatiewe terugkoppeling  deur die terugvoer weerstand (RF)  wat
                     tussen die Op-versterker se uitset en omkeer-inset terminaal gekoppel
                     is.                                                                                    (2)

        4.5.3                   RF
                     AV                                               
                                R IN
                               3 000                                    
                           
                                100
                                                                        
                             30                                                                           (3)

 4.6    4.6.1             Pen 6 stel die spanning waarby die 555-GS sal sneller. 
                          Dit word gebruik om die spanning oor die kapasitor te handhaaf 
                           wat dan deur pen 7 ontlaai.                                                     (3)

        4.6.2        The 555 IC can only operate at power supply voltages between +5 V
                     to +18 V .                                                                            (2)

        4.6.3        Die RS-wipkring stoor die inkomende inligting tydelik totdat nuwe
                     inligting ontvang word.                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                 9                                 DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 4.7    4.7.1        Monostabiele multivibrator.                                                    (1)

        4.7.2             Sodra die druk-om-te-maak skakelaar geaktiveer word, trek dit
                           Pen 2 na grond wat die 555 kringbaan aktiveer. 
                          Die kringbaan herstel onmiddellik wat beide Pen 3 (uitset) en Pen
                           7 (ontlaai) hoog stel.  Dit laat die tydreëlingskapasitor toe om
                           deur weerstand R2 te begin laai. 
                          Wanneer die drempelspanning op Pen 6 bereik word, sal die 555
                           kringbaan terugstel na zero en Pen 3 (uitset) verander na laag.          (4)

        4.7.3

                                 V
                                                 Sneller            t
                                                 inset

                                                  
                         Kapasitor-
                         spanning     
                                                                        t
                                      
                          Uitset-                   
                         spanning

                                                                        t                            (4)

 4.8    4.8.1        Die LUD sal AAN en AF flikker  soos wat die multivibrator teen 1 Hz
                     van toestand verander.                                                         (2)

        4.8.2        (a)       Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal toeneem.            (1)

                     (b)       Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal afneem.             (1)
                                                                                                     [45]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika            10                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: SKAKELKRINGE

 5.1     5.1.1     Monostabiele multivibrator                                                      (1)

         5.1.2     Bistabiele multivibrator                                                        (1)

 5.2     5.2.1     (a)    Optrekweerstand 
                          R1 hou die spanning op pen 4 hoog.                                        (1)

                   (b)    Om die stroom wat deur die LUD vloei te beperk.                          (1)

         5.2.2     LUD AF                                                                          (1)

         5.2.3     Wanneer die stelskakelaar gedruk word, trek dit pen 2 ‘laag’  (0V) en
                   veroorsaak dit dat die uitset ‘hoog’ gaan.  (LUD AAN)                           (2)

         5.2.4     Drempelpen 6 is gekoppel aan aard (0 V) wat veroorsaak dat die GS
                   nie self herstel nie,  wat die uitset 'hoog'  hou wanneer die
                   stelskakelaar gedruk word.                                                       (2)

 5.3     5.3.1     R2 stel die verwysingspanning  op die omkeerinset.                              (1)

         5.3.2     Soos die ligvlak toeneem sal die weerstand op die LAR daal  wat
                   sodoende die spanning op die nie-omkeerinset laat daal.                         (2)

         5.3.3     Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
                   insetterminale verskyn.  Wanneer die spanning op die nie-
                   omkeerinset hoër as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-
                   versterker na positiewe versadiging.  Wanneer die uitset 'hoog' is sal
                   LUD 2 skyn. 

                                                      OF

                   Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
                   insetterminale verskyn. Wanneer die spanning op die nie-omkeerinset
                   laer as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-versterker na
                   negatiewe versadiging. Wanneer die uitset 'laag' is sal LUD 1 skyn.              (3)

         5.3.4     LUD1 aan (meevoorgespan) 
                   LUD2 af (teenvoorgespan)                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika             11                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         5.3.5                                        Vin
                                           V

                                                                Vverw
                                       Inset

                                                                 t

                                                                Vvers

                                      Uitset                         
                                                                Oriëntasie

                                                           
                                                                 t                                (3)

 5.4     5.4.1     Omkeer  Schmittsneller                                                        (1)

         5.4.2     -10 V                                                                         (1)

         5.4.3     Positiewe terugvoer                                                           (1)

         5.4.4     Die oomblik wat die insetspanning bo 1 V styg sal die Op-versterker
                   na negatiewe versadiging gedryf word.  Die uitset bly in hierdie
                   toestand totdat die insetspanning onder -1 V daal.  Die oomblik wat
                   die insetspanning onder -1 V daal sal die Op-versterker na positiewe
                   versadiging gedryf word.                                                      (4)

         5.4.5     'n Toename in die waarde van R1 sal veroorsaak dat die
                   snellerspanningsvlak sal toeneem.                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                 12                                             DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

         5.4.6                   +V

                                                                         Boonste
                                                                      snellerspanning

                                      0
                                                                        Onderste
                                                                      snellerspanning

                                      -V

                                                          
                               +Vvers

                                                                             
                                                                      Orientasie
                                      0

                                                                      Geen verandering by die
                                                                      uitset wanneer die inset
                               -Vvers                                daal tot onder die
                                                                      boonste snellerspanning                     (4)

 5.5     5.5.1     Negatiewe terugvoer 
                   Beheer die wins van die versterker                                                            (2)

         5.5.2                                                                       
                        = ( 1              2           3       )
                                      1        2           3
                                78 260                 78 260             78 260
                         = (0,4                    0,5             0,25          )   
                                10 000                 10 000             10 000
                         = 9
                                                                                                                 (3)

         5.5.3     Wanneer RF toeneem sal die wins van die versterker toeneem.                                   (1)

         5.5.4     Die versterker is gekoppel aan 'n 9 V dubbelspoor toevoer wat die
                   uitset beperk tot +/- 9 V.  Die uitset van die versterker is reeds by -9 V
                   met RF wat op 78,26 kΩ gestel is.  Deur die waarde van RF bokant
                   78,26 kΩ te verhoog sal die wins verder toeneem  en die Op-
                   versterker na versadiging dryf wat veroorsaak dat die uitset vervorm.                         (4)

         5.5.5     Hierdie beperking kan oorkom word deur die toevoerspanning tot
                   meer  as die maksimum moontlike uitsetspanning te stel. 
                   Hierdie beperking kan oorkom word deur die Vin van elke weerstand
                   onderskeidelik te verlaag. Dit sal die Vout binne die maksimum van
                   +/- 9 V bring.                                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                13                                             DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 5.6     5.6.1                             V

                                      Inset
                                                                       t
                                                                        Vtoevoer
                                                                                 
                                      Uitset                                   Oriëntasie
                                                                   t

                   LET WEL: vierkantsgolf word ook as korrek aanvaar
                           Indien die uitset die vorm van 'n kapasitor wat laai het, maar
                           nie aan die bo- en onderkant geknip is nie, sal 1 punt vir
                           oriëntasie toegeken word.                                                             (3)

         5.6.2                             V

                                      Inset
                                                                       t
                                                                       Vtoevoer
                                                                                  
                                      Uitset                                  Oriëntasie
                                                                   t

                   LET WEL: driehoek golfvorm word ook as korrek aanvaar                                         (3)
                                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika               14                              DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 6: VERSTERKERS

 6.1        Lineêre versterkers versterk seine sonder enige vervorming  (distorsie) sodat
            die uitsetsein 'n presiese weergawe van die insetsein is.                          (2)

 6.2             Deur die werksfrekwensiereeks 
                  (frekwensiereeks waarteen dit werk)
                 Deur die koppelingsmetode tussen stadiums.
                 Deur die doel van die kringbaan.
                 Deur die Q-punt of GS-voorspanningspunt. (Hoe uitsettransistors
                  voorgespan word.)                                                              (1)

 6.3        6.3.1      Gebied A.                                                                (1)

            6.3.2      Stel tussen Q2 en Q3 
                       Q3                                                                        (1)

            6.3.3         Verander temperature 
                          Kragbronveranderinge
                          Verandering van die transistorvoorspanning.                           (1)

 6.4        Die transistor is voorgespan aan die onderkant van die laslyn op die
            afsnypunt wat veroorsaak dat die versterker 180º van die insetsein
            versterk.                                                                           (2)

 6.5        6.5.1      Meervoudige stadiums (trappe) word in versterkerkringe gebruik om
                       die totale spanningswins te verhoog.                                    (1)

            6.5.2          = 1       2                            
                            = 10 15
                            = 150                                 
                       om na desibel om te skakel
                          = 20log                                 
                          = 20log 150                             
                          = 43,52 d                                                             (5)
                                  OF
                       A V1  20log10  20,0 dB
                       A V2  20log15  23,5 2 dB
                        A V  20,0 dB  23,5 2 dB
                             43,52 dB

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika                 15                                DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

            6.5.3
                                      +V

                           Inset       0
                                                                         t

                                      -V

                                      +V
                                                                            
                                                                       Oriëntasie

                           Uitset      0
                                                                         t

                                                                

                                      -V
                       LET WEL: 1 punt vir die siklus
                                1 punt vir die oriëntasie
                                1 punt vir wins                                                      (3)

 6.6        6.6.1      C2 – behou 'n vaste GS-werkspunt op die basis wat nie deur die
                       toegepaste ws-insetsein beïnvloed word nie.                                 (2)

            6.6.2          Goeie impedansie aanpassing wat maksimum spanning- en
                            stroomwins tot gevolg het.
                           Beter versterkingsrendement of hoër effektiwiteit.
                           Die GS-weerstand van die transformator is redelik laag, wat 'n lae
                            spanning- en drywingsverlies tot gevolg het in die kringbaan.            (1)

            6.6.3          Transformatorkoppeling word gebruik om om die laseffek van die
                            kringbaan te verminder. 
                           Die draaiverhouding van die transformator kompenseer vir
                            impedansie-aanpassing.                                                 (2)
 6.7        6.7.1      Radiofrekwensieversterker.                                                   (1)

            6.7.2      Radiofrekwensieversterkers word so ontwerp dat dit in staat is om 'n
                       enkele frekwensie te kan versterk  terwyl dit ander frekwensies
                       onderdruk.                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie: Elektronika               16                                  DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

            6.7.3     Om die selektiwiteit van die kringbaan te verbeter sodat dit teen
                      die vereiste frekwensie kan resoneer  en alle ander frekwensies
                      verwerp.                                                               (2)
 6.8                   P                               
            A P  10log 2                              
                       P1
                                                       
                        100  10 3                    
                 10log
                        200  10 3                    
                 3,01 dB                             
                                                                                              (3)
 6.9        6.9.1     Colpitts-ossillator.                                                   (1)
            6.9.2     (a)     Die funksie van die versterkerkringbaan is om die verliese .
                              te oorkom en 'n wins van 1 (eenheidswins) te verkry.
                              Positiewe terugvoer na die tenkkring verseker dat ossillasie
                              behou word.                                                     (2)
                      (b)     Die tenk kringbaan bepaal die ossillasiefrekwensie van die
                              ossillator en skep 'n 180º faseverskuiwing wat na die
                              inset van die transistor gevoer word.                         (2)
            6.9.3     Die RF-smoorspoel onderdruk alle harmoniese frekwensies  en
                      C3 koppel die ossillasiefrekwensie in-fase terug na die
                      tenkkring, wat 'n positiewe terugvoer van slegs die resonante
                      frekwensie veroorsaak en sodoende as 'n filter optree.                 (2)
 6.10       6.10.1         Dit dien as 'n spanningsverdeler met RB. 
                           Dit vorm die RC-faseverskuiwingsnetwerk met C3 om 'n 60º
                            faseverskuiwing te veroorsaak.                                    (1)
            6.10.2         Die RC-faseverskuiwingsossillator gebruik drie stelle RC-
                            kombinasies om 'n faseverskuiwing van 180º vanaf die
                            versterkeruitset te vorm en verswak dit.
                           Saam met die 180º faseverskuiwing tussen die basisspanning
                            en kollektorspanning van die versterker word 'n uitset met 360º
                            faseverskuiwing verkry wat versterk word voordat dit na die
                            RC-netwerk ingevoer word.
                           Die proses herhaal homself.                                       (4)
            6.10.3                1                                 
                      fo                                           
                              2π  6RC
                                                                    
                                        1                           
                          
                            2π  6  10000 0,001 10 6            
                           6,50 kHz                                
                                                                                              (3)
                                                                                              [45]

                                                                                 TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-afr/06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-eng/d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078) — Electrical Technology · QP · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-digital-english/d9f4d172-a252-4eb9-b51b-6936353fe4e6) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-electronics-english/8e5f2a9b-1a0d-480e-8c17-93268b5cebfe) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
