# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-power-systems-mg-afr/85864efb-4d27-4b31-a789-891b146e24a8
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-power-systems-mg-afr/85864efb-4d27-4b31-a789-891b146e24a8)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                           2022

                                    NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              2                                DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1          Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2          Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3          Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om
                       oorweeg te word.

          2.4          Alternatiewe metodes moet oorweeg word,           met   die
                       voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.

          2.5          Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende
                       berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as
                       verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter
                       daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die
                       antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die
                       kandidaat      die    aanvanklike    verkeerde     antwoord
                       daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                       volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
          nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              3                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1       C                                                                        (1)

1.2       A                                                                        (1)

1.3       C                                                                        (1)

1.4       B                                                                        (1)

1.5       B                                                                        (1)

1.6       B                                                                        (1)

1.7       D                                                                        (1)

1.8       A                                                                        (1)

1.9       C                                                                        (1)

1.10      D                                                                        (1)

1.11      C                                                                        (1)

1.12      A                                                                        (1)

1.13      B                                                                        (1)

1.14      B                                                                        (1)

1.15      D                                                                        (1)
                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              4                               DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1       Masjinerie beteken enige artikel of kombinasie van artikels wat
          aanmekaargesit, ingerig of verbind is  en wat gebruik word of bedoel is om
          gebruik te word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te
          verrig.                                                                             (2)

2.2       'n Kritieke noodgeval is wanneer 'n baie ernstige gebeurtenis plaasvind wat
          ernstige fisiese beserings  aan 'n persoon veroorsaak  en lewensgevaarlik
          is.                                                                                  (2)

2.3           Aktiveer onmiddellik die alarmstelsel. 
              Gebruik die korrekte brandblusser indien jy opgelei is. 
              Indien daar 'n telefoon veilig naby geleë is, bel die skool se
               skakelbeampte of hoof om hulle van die situasie in te lig.                      (2)

2.4       As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
          infeksies.  Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
          lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak. 

                                                   OF

          Respirators en maskers help om skade aan die longe te voorkom wanneer in
          'n besmette area gewerk word.                                                        (2)

2.5         Maak gebruik van 'n chemiese-afvalmaatskappy om van die chemikalieë
             ontslae te raak. 
           Afvalchemikalieë moet NOOIT in toilette of dreine gegooi word nie omdat
             dit skadelik tot die omgewing en plaaslike rioolstelsel kan wees. 
           Slegs geneutraliseerde chemikalieë kan veilig gestort word.
          LET WEL: Indien die kandidaat veiligheidsoorwegings met verwysing na die
          werksomgewing noem, sal 1 punt toegeken word, maar nie persoonlike
          beskermende toerusting nie.                                                          (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                     5                                DBE/2022
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1       'n Fasordiagram is 'n grafiese voorstelling  van 'n sinusvormige
          wisselstroom of spanning in 'n RLC-kringbaan.                                               (2)

3.2       3.2.1                                                
                                √        (         )
                               √        (                  )   
                             = 174,93 V
                                                                                                      (3)

          3.2.2        Nalopend.  Die kringbaan is induktief omdat die induktiewe
                       spanning (VL) groter as die kapasitiewe spanning (VC)  en die
                       spanning is 90º voor die stroom.                                               (3)

3.3       3.3.1                                                
                       IT  IR  (IL  IC )2
                                    2
                                                               
                              4 2  (6  4)2
                                                               
                              4,47 A                                                                  (3)

          3.3.2                 I                              
                       θ  Cos1 R
                                IT
                                         4                     
                           Cos1
                                        4,47
                                                               
                           26,49 o                                                                    (3)

          3.3.3
                        Ic
                                

                                                                              

                                                                   IR
                                             Ø                               VT

                                                                       IX

                                                                        IT

                        IL      
                       LET WEL: IC, IL en die hoek word as die primêre punte beskou.
                       Indien die rotasie weggelaat word, sal 'n punt toegeken word aan
                       VT as verwysing.                                                                (4)

          3.3.4        Die kringbaan is induktief  omdat die induktiewe stroom groter
                       as die kapasitiewe stroom is.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               6                                  DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.4       3.4.1        Tydens resonansie XL = XC = 150 Ω
                            R                                   
                       Q
                           XL
                                                                
                           2200
                         
                            150                                 
                          14,67                                                                   (3)

          3.4.2             f                                   
                       BW  r
                            Q
                            2,387  103                         
                          
                              14,66
                           162,82 Hz                                                             (3)

          3.4.3                  1                              
                       XC 
                            2 π  f C
                                  1
                         C                                     
                            2 π  f  X
                                          c
                                          1
                            
                              2  π  2,387  103  150
                             4,445 10 -7 F                    
                             444,51 nF                                                            (3)

          3.4.4        Selektiwiteit is 'n maatstaf  van hoe goed 'n resonante kring
                       teenoor 'n reeks frekwensies reageer en ander uitsluit.                    (2)

3.5       3.5.1        Kapasitor –  die stroom is 90o voor die spanning.                         (2)

          3.5.2        Suiwer weerstand 
                       Die spanning en stroom is in fase met mekaar.                              (2)
                                                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               7                                    DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1       4.1.1        380 V tot 415 V                                                              (1)

          4.1.2        L1 - rooi 
                       L2 - geel / wit 
                       L3 - blou                                                                    (3)

          4.1.3                                      L1 

                                                                            
                                                                      Rotasie

                                                                  
                                                          120 º

                                   
                              L3                                       L2
                                                                            
                                                                                                     (5)

4.2       Opwekking  Kragstasie
          Transmissie 
          Verspreiding  aan verbruikers                                                             (3)

4.3       4.3.1        Lynspanning word tussen enige twee lyne gemeet. 
                       (L1 & L2, L2 & L3 of L1 & L3)                                                 (1)

          4.3.2        Fasespanning word tussen enige van die lyne en neutraal
                       gemeet. 
                       (L1 & N, L2 & N of L3 & N)                                                    (1)

4.4       Reaktiewe drywing is die drywing wat in 'n WS-stelsel benodig word om die
          magnetiese veld van die stelsel (transformator of motor) te skep  en te
          onderhou. 

          Die volgende antwoord word in die handboek verskaf en sal aanvaar word.

          Reaktiewe drywing is die drywing wat heen en weer tussen die toevoer en
          die induktor of kapasitor oorgedra word en geen werklike werk verrig nie                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                8                             DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       4.5.1              = √3                         
                             = √3 230                     
                             = 398 37                                                         (3)

          4.5.2            = √3                           
                           = √3 398 37      35            
                           = 24149 90                     
                           = 24 15                                                             (3)

          4.5.3              = √3      i                         
                             = √3 398 37      35     i 18        
                                                                 
                             = 7462 73
                             = 7 46                                                            (3)

          4.5.4        P        √3                               
                             = √3 398 37      35       18        
                                                                 
                             = 22967 91
                             = 22 97

4.6       4.6.1        (a)     Spoel 1 – stroomspoel                                          (1)

                       (b)     Spoel 2 – spanningspoel                                        (1)

          4.6.2        Dit kan op gebalanseerde en ongebalanseerde laste gebruik
                       word.
                       Dit kan op ster- of deltastelsels gebruik word. 
                       Die drywingsfaktor kan ook bepaal word.                                 (2)

          4.6.3              = 1    2                 
                             = 960 870                
                             = 1830                                                           (3)

                       Die volgende formule en metode word in die handboek gebruik en
                       sal ook aanvaar word.
                       PT = W 1 +W 2
                           = 960 +870
                           = 1830 W
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                   9                                                DBE/2022
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1       Kern-tipe 
          Dop-tipe                                                                                                  (2)

5.2       Diëlektriese olie is nie-geleidend en verskaf elektriese isolasie tussen die
          raamwerk en die spoele. 
          Dit verkoel die transformator.                                                                            (2)

5.3       Die Buchholz-relê word inlyn                         tussen      die       olietenk       en    die
          transformatoromhulsel geplaas.                                                                            (2)

5.4                                            Primêre             Sekondêre
                                               wikkeling      5:1    wikkeling
                                      L1                                             L1

                                           
                                                    
                                      L2                                             L2   
                               

                                                    
                                      L3                                             L3

                                                                                 
                                                                            N

          LET WEL: 1 punt vir elke delta verbinding aan die primêre kant
                   1 punt vir die gemeenskaplike neutraal aan die sekondêre kant
                   1 punt om die drie toevoerlyne aan te dui aan die primêre kant
                   1 punt om die drie laslyne aan te dui aan die sekondêre kant
                   1 punt om aan te dui dat dit 'n verlagingstransformator is deur die
                   draaiverhouding neer te skryf of minder draaie op die sekondêre
                   kant te teken                                                                                     (7)

5.5       5.5.1         =                                      
                        = 10 000       08                      
                        = 8 000                                                                                     (3)

          5.5.2
                       =                          100          
                                       i
                              8 000                            
                       =                                100
                         8 000 300             50
                       = 95 8                                  
                                                                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                    10                    DBE/2022
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

5.6       5.6.1        (           ) = √3                  
                                       = √3 6000       2   
                                       = 20 784 61
                                       = 20 78                                            (3)

          5.6.2
                               =                           
                                    18 000                 
                               =
                                   20 784 61
                               = 0 87                      
                                                                                           (3)

          5.6.3      Vir Delta VL = Vf                     
                                  = 6 000 V                                               (2)

          5.6.4                    1           1       1
                           =                       =
                                   2           2       2

                     daarom
                                   1                       
                           =
                                   2

                               6 000
                           =                               
                                240
                           = 25
                                                           
                           = 25:1                                                          (3)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                         11                        DBE/2022
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1       Kontinuïteitstoets tussen die ente van elke spoel. 
          Kontinuïteitstoets tussen die raam van die motor en aarde.                               (2)

6.2       Neutralisering ('cogging') is die geneigdheid van 'n rotorstaaf om onder 'n
          stator-tand vas te bly  as gevolg van die direkte magnetiese aantrekking
          tussen die twee.                                                                         (2)

6.3       Minder instandhouding  omdat daar nie sleepringe of borsels is nie.
          Verminderde brandgevaar  omdat daar nie sleepring en borsels is wat
          vonke veroorsaak nie.                                                                     (2)

6.4       Hyskrane 
          Vervoerbande                                                                             (2)

6.5       A - Optrekwringkrag 
          B - Deurslagwringkrag 
          C - Vollaswringkrag                                                                      (3)

6.6       Sinchrone spoed is die rotasiespoed van die magneetveld in die
          statorwinding.
          Rotorspoed is die spoed waarteen die rotor roteer in die poging om sinchrone
          spoed te bereik.                                                                         (2)

6.7       6.7.1                  60
                             =                                             

                                 60      50                                
                          =
                               3
                          = 1 000                                          
                                                                                                    (3)

          6.7.2                  i =                  100                  
                                         1 000 950                         
                                     =                      100
                                              1 000
                                     =5                                    
                                                                                                    (3)

6.8       6.8.1        Ysterverliese 
                       Meganiese verliese                                                          (2)

          6.8.2                  i            i
                         =                            100                  
                                          i
                           5 000 600                                       
                         =           100
                              5 000
                         = 88                                              
                                                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 12                            DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          6.8.3                      i
                            =            100
                                 i                         
                                i
                          i =
                               100
                               5 000 88                    
                             =
                                  100
                             = 4 400
                                                           
                             = 4 40
                                                                                                (3)

6.9       6.9.1        Tydskakelaar                                                            (1)

          6.9.2        Elke oorbelastingseenheid monitor die stroomvloei  deur elke
                       motor afsonderlik.                                                      (2)

          6.9.3        Die HK1N/O1 hulpkontak (Inhou kontak) parallel oor die aansitknop
                       ontbreek.                                                               (1)

          6.9.4        Die oomblik wat die aansitknop gelos word sal HK1 ontkrag  wat
                       HK1N/O2 oopmaak  en die parallelle gedeelte van die kringbaan
                       ontkoppel  wat veroorsaak dat tydskakelaar T1  nie bekrag word
                       nie en dus ook nie HK2 nie.                                              (4)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                13                               DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB)

7.1       Die funksie van die sentrale verwerkereenheid is om die instruksies uit te
          voer volgens die insette  en om die uitsette te verskaf.                           (3)
7.2       Verminderde koste 
          Verminderde spasie
          Buigsaamheid
          Eenvoud                                                                                 (1)
7.3       7.3.1        Die doel van die tydskakelaar is om die toestel  te aktiveer of de-
                       aktiveer na of voor 'n voorafbepaalde tyd. 
                                                       OF
                       Die doel van die tydskakelaar is om 'n werking uit te voer oor 'n
                       voorafbepaalde tydperk en dit dan te de-aktiveer.                          (2)
          7.3.2        'n AAN-vertragingskakelaar se kontak sal nie werk nie totdat 'n
                       voorafbepaalde vertragingstyd verloop  het nadat dit bekrag is 
                       in die logiese volgorde.
                       'n AF-vertragingskakelaar se kontak sal onmiddellik werk  en in
                       daardie aktiewe toestand bly nadat dit bekrag is. Sy kontak sal
                       slegs deaktiveer en oopmaak nadat die voorafgestelde tyd verloop
                        het nadat dit ontkrag is.                                                (4)
7.4       7.4.1        Temperatuursensor 
                       Nabyheidsensor 
                       Vlaksensor
                       Oorbelastingsensor
                       Las sensor
                       Ultrasoniese sensor
                       Druk sensor                                                                (2)
          7.4.2        Ligsensors word gebruik in:
                       Beligtingstelsels wat beheer word deur die PLB 
                       ‘ B        ïngstelsel wat deur die PLB beheer word om in die aand
                       te werk.
                       Fotoëlektriese sensor wat items       ‘ vervoerbandstelsel.                (2)

7.5         L 

                                                                               HK
                      O/B             Stop       Aansit
                                                                             

                                                    

                                         HK
                                         N/O
          LET WEL: 1 punt vir die aanduiding van die kragspoor of kragtoevoer
                   1 punt vir elke korrekte benoemde simbool gegewe dat dit logies
                    sin maak volgens die werking van die kringbaan.                               (6)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             14                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.6       7.6.1      Regeneratiewe energie is energie wat van die motor herwin
                     word wanneer dit vertraag, deur die meganiese energie na
                     elektriese energie  om te skakel wat onmiddellik gebruik kan word of
                     gestoor word.                                                             (3)

          7.6.2      Regeneratiewe remming word gebruik in:
                     Hysbakke 
                     Hyskrane 
                     Elektriese lokomotiewe of treine 
                     Battery-aangedrewe elektriese motorvoertuig                                (3)

7.7       7.7.1      WS - na - GS - omsetter (gelykrigter) 
                     Filter                                                                   (2)

          7.7.2         Om aansitstrome te beperk 
                        Verbetering in produktiwiteit 
                        Bevorder energieverbruik omdat hulle die rotasiespoed van 'n
                         elektriese motor beheer deur die insetdrywing te beheer.
                        Verminder motor slytasie.
                        Beter prosesbeheer, soos die versnelling of vertraging van 'n
                         motorproses afhangend van die tipe produksie en prosesse.
                        Dit kan 'n vaste frekwensie en vaste spanning na 'n verstelbare
                         frekwensie en verstelbare spanning omskakel.                           (2)

7.8       7.8.1      Fase 1 – S1 en S4 
                     Fase 2 – S3 en S6 
                     Fase 3 – S5 en S2                                                         (3)

          7.8.2      Die frekwensie na die motor word beheer deur WS-beheerder wat die
                     IGBT's aan en af skakel  teen 'n sekere frekwensie. 

                                                       OF

                     Die frekwensie van die motor word beheer deur WS-beheerder wat
                     die tempo waarteen die fases geskakel word beheer.                         (2)

          7.8.3         'n WS-beheerder skakel S1 en S4 aan en af  teen sekere
                         frekwensie om 'n reeks positiewe pulse wat die positiewe
                         halfsiklus vir fase 1 na te boots. 
                        Daarna skakel dit S2 en S3 aan en af  teen sekere frekwensie om
                         reeks negatiewe pulse wat die negatiewe halfsiklus vir fase 1 na te
                         boots. 
                        Di            i    hi di      ii w       ga i w          a ‘
                         toevoer.                                                              (5)
                                                                                                [40]

                                                                                  TOTAAL : 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-afr/06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-eng/d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078) — Electrical Technology · QP · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-digital-english/d9f4d172-a252-4eb9-b51b-6936353fe4e6) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-electronics-english/8e5f2a9b-1a0d-480e-8c17-93268b5cebfe) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
