# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-digital-afr/e1ea7363-9397-41bb-9f6e-e34272df064e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-digital-afr/e1ea7363-9397-41bb-9f6e-e34272df064e)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

                                         2023

                                                                           PUNTE: 200

                                                                             TYD: 3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
                                'n 8 bladsy-antwoordblad.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika      2                                  DBE/2023
                                              SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.         Beantwoord AL die vrae.

3.         Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:

           VRAAG 3.3.6, 3.4.3 en 3.6.1
           VRAAG 5.2.1, 5.2.2, 5.4.1, 5.4.3, 5.6.2 en 5.7
           VRAAG 6.9

4.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD
           en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.

5.         Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

6.         Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
           plekke af.

7.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

8.         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.         Berekeninge moet die volgende insluit:

           9.1       Formules en manipulasies waar nodig

           9.2       Korrekte vervanging van waardes

           9.3       Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing

10.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika      3                                     DBE/2023
                                              SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 D.

1.1        'n Kritieke insident veroorsaak dat …

           A     toerusting beskadig word. Eksterne herstelwerkdienste word benodig.
           B     'n persoon 'n skielike en ernstige fisiese besering opdoen. Eksterne
                 mediese dienste word benodig.
           C     'n persoon 'n fisiese besering opdoen. Eksterne mediese dienste word
                 nie benodig nie.
           D     'n persoon 'n geestelike steurnis opdoen. Rus word benodig om te
                 herstel.                                                                           (1)

1.2        Die werking van 'n Schmitt-sneller kan die beste deur ... beskryf word.

           A     histerese
           B     negatiewe terugvoer
           C     oopluswins
           D     verswakking                                                                        (1)

1.3        Die … is die enigste op-versterkertoepassing wat 'n 'ooplus'-verbinding
           gebruik om sy volle wins van ±100 000 in werking te stel.

           A     sommeer-versterker
           B     integreerder
           C     vergelyker
           D     differensieerder                                                                   (1)

1.4        Die ... bepaal die vorm van die uitset in 'n op-versterker-integreerderkring.

           A     insetkapasitor
           B     terugvoerweerstand
           C     insetspanning
           D     RC-tydkonstante                                                                    (1)

1.5       Wanneer 'n vierkantsgolf by die inset van 'n passiewe RC-differensieerder
          met 'n kort tydkonstante ingevoer word, sal die uitset 'n … wees.

          A      sinusgolf met 90º-faseverskuiwing
          B      piek met 'n vinnige styging en stadige daling
          C      vierkantsgolf met 180º-faseverskuiwing
          D      driehoekgolf                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika      4                                        DBE/2023
                                              SS/NSS

1.6       EEN van die eienskappe              van   'n   ideale   op-versterker   is   dat   die
          insetimpedansie … is.

          A      uitsonderlik hoog
          B      nul
          C      uitsonderlik laag
          D      middelmatig                                                                           (1)

1.7       Wanneer negatiewe terugvoer in 'n op-versterkerkring gebruik word, sal die
          totale wins …

          A      toeneem.
          B      onveranderd bly.
          C      afneem.
          D      oneindig wees.                                                                        (1)

1.8        Wanneer die anodes van al agt LED's saam aan 'n enkele positiewe
           spanningspoor verbind is, word dit 'n gemeenskaplike … genoem.

           A     katode
           B     anode
           C     vertoon
           D     neutraal                                                                              (1)

1.9        'n Kombinasielogikakring wat 'n EN-hek met 'n eksklusiewe OF-hek
           kombineer, word 'n … genoem.

           A     volopteller
           B     parallelle opteller
           C     halfopteller
           D     binêre opteller                                                                       (1)

1.10       'n Geklokte RS-wipkring is in die hersteltoestand wanneer …

           A     S = 1, R = 1
           B     S = 1, R = 0
           C     S = 0, R = 1
           D     S = 0, R = 0                                                                          (1)

1.11       Die proses waar die tydreëlsein effens deur elke wipkring vertraag word,
           staan as … bekend.

           A     transmissievertraging
           B     voortplantingsvertraging
           C     beurtsvertraging
           D     prosesseringsvertraging                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika      5                                     DBE/2023
                                              SS/NSS

1.12       'n Register waar al vier databisse gelyktydig in die register gelaai word, maar
           wanneer dit gestoor word, skuif dit een bis op 'n slag uit die register, staan as
           'n …-register bekend.

           A     parallel-in: parallel-uit
           B     serie-in: serie-uit
           C     parallel-in: serie-uit
           D     serie-in: parallel-uit                                                             (1)

1.13       Die term LAG ('ROM') beteken … met verwysing na mikrobeheerders.

           A     leesalleengeheue
           B     leesuitset-geheue
           C     leesaanvang-geheue
           D     lukraak-alleen-geheue                                                              (1)

1.14       Die term 'SPI' staan vir …

           A     serierandkoppelvlak.
           B     standaard parallelle koppelvlak.
           C     seriepaadjiekoppelvlak.
           D     standaardprosessorkoppelvlak.                                                      (1)

1.15       Die proses wat toelaat dat 'n taak herhaaldelik gedoen word, staan as …
           bekend.

           A     ontfouting
           B     datavloeilyne
           C     lussing
           D     'n vloeidiagram                                                                    (1)
                                                                                                    [15]

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1        Noem die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993
           (Wet 85 van 1993).                                                                       (3)

2.2        Verduidelik hoe 'n onveilige handeling die produksietempo in die werkplek
           kan verminder.                                                                           (2)

2.3        Verduidelik die term hoë aanslag; lae moontlikheid met verwysing na
           risiko-analise.                                                                          (2)

2.4        Noem TWEE prosedures wat aanbeveel word om bloeding in 'n noodgeval te
           stop.                                                                                    (2)

2.5        Noem EEN prosedure wat vir persoonlike beskerming gevolg moet word
           wanneer die prosedures in VRAAG 2.4 genoem, toegepas word.                               (1)
                                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika        6                                            DBE/2023
                                                SS/NSS

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1        FIGUUR 3.1 hieronder toon blokdiagramme met verskillende inset- en
           uitsettoestande vir drie tipes multivibrators. Identifiseer die multivibrator in elk
           van die volgende blokke:

                           Inset                  X                   Uitset

                                                            T1   T2
                                    T1   T2

                                                  Y                            Uitset
                           Inset
                                                            T1
                                    T1

                                   Geen inset     Z                       Uitset

                      FIGUUR 3.1: BLOKDIAGRAMME VAN MULTIVIBRATORS

           3.1.1        Blok X                                                                               (1)

           3.1.2        Blok Y                                                                               (1)

           3.1.3        Blok Z                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika            7                                     DBE/2023
                                                    SS/NSS

3.2        FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n multivibratorkring. Beantwoord die vrae wat
           volg.

                                                                          R1
                                                                         1 kΩ
                                                                             RS
                                                    4    8       3
                                                                 7

                      9V                            5   555                R2
                                                                         100 kΩ
                                                                                       LED
                                                    2    1       6

                               C2        C1
                             0,1 µF     10 µF

                                  FIGUUR 3.2: MULTIVIBRATOR-KRING

           3.2.1        Noem die doel van die verstelbare weerstand R2.                                   (2)

           3.2.2        Verduidelik wat die uitwerking op die LED sal wees as dit direk aan
                        pen 3, sonder weerstand RS, verbind word.                                         (3)

           3.2.3        Verduidelik die werking van die kring.                                            (4)

           3.2.4        Noem die ontladingsweg van kapasitor C1.                                          (1)

3.3        FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n monostabiele multivibratorkring wat 'n 741-op-
           versterker gebruik. Die kapasitor is volgelaai deur weerstand R3. Beantwoord
           die vrae wat volg.

                                              R1         R3
                                              4k7       1 kΩ
                                                             2       7
                                                                         6        VUIT
                        6V
                                                             3
                                                                     4
                                              R2
                                S             4k7         C
                                                         10 µF
                                                                                  0V

                       FIGUUR 3.3: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORKRING

           3.3.1        Bepaal die spanning by pen 2 (omkeer-inset) van die op-versterker.                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika               8                                DBE/2023
                                                       SS/NSS

           3.3.2        Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die
                        skakelaar oop is.                                                                (1)

           3.3.3        Noem of die uitset hoog (6 V) of laag (0 V) is wanneer die skakelaar
                        oop is. Motiveer jou antwoord.                                                   (2)

           3.3.4        Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die
                        skakelaar gedruk word. Motiveer jou antwoord.                                    (2)

           3.3.5        Beskryf die werking van die kring met verwysing na die spannings
                        op die twee insetterminale en die uitset van die op-versterker
                        wanneer die skakelaar gedruk word.                                               (5)

           3.3.6        Verwys na FIGUUR 3.3.6 hieronder en teken die uitsetgolfvorm op
                        die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.3.6.

                                              V
                                                   6                              VC

                                                   4
                                     Inset                                        VR2
                                                   2

                                                   0
                                                                                   t
                                                          FIGUUR 3.3.6                                  (3)

3.4        FIGUUR 3.4 hieronder toon 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller. Beantwoord die
           vrae wat volg.

                                                                    +9 V

                                                                                VUIT
                          +V

                         VIN
                                               t                    -9 V   R2
                                              VIN        R1
                          -V

                           FIGUUR 3.4: NIE-OMKEER-SCHMITT-SNELLER

           3.4.1        Bepaal die spanning waarby die kring sal sneller. Motiveer jou
                        antwoord.                                                                       (2)

           3.4.2        Noem TWEE gebruike van 'n Schmitt-sneller.                                      (2)

           3.4.3        Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.4.3.                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          9                                  DBE/2023
                                                  SS/NSS

3.5        Die inligting in TABEL 3.5 hieronder is uit 'n omkeersommeerversterker met
           drie insette versamel. Die insetweerstande is almal gelyk en die
           terugvoerweerstand is verstel deur 'n reëlbare weerstand te gebruik. Gebruik
           die data in die tabel om die vrae wat volg, te beantwoord.

            INSET 1       INSET 2       INSET 3       RIN      RF        VUIT          WINS
              (V)           (V)           (V)        (kΩ)     (kΩ)       (V)
               3             1             2          10        X         -6            -1
              0,3           0,4           0,3         10      100        -10            Y
               1            0,5           0,5         10       20         Z             -2
                                                  TABEL 3.5

           3.5.1        Bepaal die waarde van die terugvoerweerstand (RF) by X.                      (1)

           3.5.2        Bereken die wins by Y.                                                       (3)

           3.5.3        Bereken die uitsetspanning (VUIT) by Z.                                      (3)

           3.5.4        Lei uit TABEL 3.5 die verhouding tussen RF en die wins af.                   (1)

3.6        Verwys na FIGUUR 3.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                              RF

            +V
                                                  1 nF            +V
                                        VIN
                                   t
                                                                                     VUIT
            -V

                                                     R1           -V

                                                                                       0V

                        FIGUUR 3.6: OP-VERSTERKER-DIFFERENSIEERDER

           3.6.1       Teken die uitset op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.6.1.                         (4)

           3.6.2       Verduidelik wat die polariteit van die uitsetspanning bepaal.                 (2)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          10                                DBE/2023
                                                   SS/NSS

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1        FIGUUR 4.1 hieronder toon twee identiese seine op die insetterminale van 'n
           op-versterker. Teken die uitsetgolfvorm van die op-versterker in die
           ANTWOORDEBOEK.

               V1                       t                         +V

                                              V1            -
                                                                                    VUIT
                                              V2            +

                                                                  -V
               V2                       t

                                   FIGUUR 4.1: 741-OP-VERSTERKER                                   (2)
4.2        Verwys na FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                     +9 V

                                                                     RF
                                                      -9V           47 kΩ
                   VIN                                                          VUIT

                                                                     RIN
                                                                    10 kΩ

                                                                                0V

                                  FIGUUR 4.2: OP-VERSTERKERKRING
           4.2.1         Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 4.2.                        (1)
           4.2.2         Beskryf wat met oneindige bandwydte van 'n op-versterker bedoel
                         word.                                                                     (2)
           4.2.3         Bereken die spanningswins.                                                (3)
           4.2.4         Bereken die uitsetspanning indien 'n 100 mV-sein op die inset
                         toegepas word.                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika       11                                                                  DBE/2023
                                                SS/NSS

4.3        Verwys na FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                        Drempel
                                 +Vcc

                                                  7 Ontlading
                                 Toevoer                                                             A
                                  8                                      6                          5

                                         5 kΩ
                                                                _
                                                                +
                                                Vergelyker 1
                                                                                          Q
                                                                    S
                                                                                  Wip-
                                         5 kΩ                                     kring
                                                                    R
                                                Vergelyker 2                              Q
                                                                _
                                                                +
                                                                                          Uitset-
                                         5 kΩ
                                                                                          drywer

                                  1                2                     3                          4

                                  Aard                                   Uitset                     Herstel
                                                   B

                                   FIGUUR 4.3: 555-GS-TYDREËLAAR

           4.3.1        Benoem penne A en B.                                                                                       (2)

           4.3.2        Verduidelik die funksie van die ontladingsinset by pen 7.                                                  (2)

           4.3.3        Verduidelik die funksie van vergelyker 1.                                                                  (3)

           4.3.4        Noem TWEE gebruike van die 555-GS.                                                                         (2)
                                                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika      12                                      DBE/2023
                                               SS/NSS

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1        Verwys na 'n LED-sewesegmentvertoonpaneel en beantwoord die vrae wat
           volg.

           5.1.1       Verduidelik die verskil tussen 'n absorberingsuitset                en
                       voedingsuitset. (Tekeninge word NIE toegelaat NIE.)                           (4)

           5.1.2       Noem EEN metode, behalwe die LED-vertoonpaneel, om inligting
                       in digitale stelsels te vertoon.                                              (1)

5.2        Verwys na FIGUUR 5.2 van die blokdiagram van 'n volopteller hieronder en
           beantwoord die vrae wat volg.

                               CIN                                 Σ
                                    A          V/O
                                    B                             CUIT

                                               FIGUUR 5.2

           5.2.1        Voltooi die waarheidstabel van die volopteller in TABEL 5.2.1
                        hieronder op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.2.1.

                                          INSETTE                    UITSETTE
                              CIN            A          B          Σ        CUIT
                               0             0          0          0          0
                               0             0          1          1          0
                               0             1          0          1          0
                               0             1          1          0
                               1             0          0          1          0
                               1             0          1          0
                               1             1          0          0
                               1             1          1
                                                    TABEL 5.2.1                                      (5)

           5.2.2        Voltooi die logikakring van   die         volopteller       op     die
                        ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.2.2.                                                (6)

5.3        Definieer 'n asinchrone toestel met verwysing na elementêre beginsels van
           geheue-elemente.                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         13                                            DBE/2023
                                                  SS/NSS

5.4        Verwys na FIGUUR 5.4 van 'n geklokte D-tipe wipkring hieronder en
           beantwoord die vrae wat volg.

                                                       SET
                                                   D            Q

                                                       CLR      Q

                                          FIGUUR 5.4: D-TIPE WIPKRING

           5.4.1         Voltooi die logikakring van hierdie                 wipkring       op        die
                         ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.1.                                                       (6)

           5.4.2         Noem TWEE toepassings van D-tipe wipkringe in digitale stelsels.                    (2)

           5.4.3         Voltooi die tydreëldiagramme van die wipkring in FIGUUR 5.4 op
                         die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.3. Veronderstel dat Q laag
                         begin.                                                                              (4)

5.5        Verduidelik hoe data deur die serie-in: serie-uit-register beweeg.                                (2)

5.6        Verwys na FIGUUR 5.6 van 'n binêre teller hieronder en beantwoord die vrae
           wat volg.

                     1                    A                              B                             C

                            J         Q                    J         Q                  J         Q

                            K         Q                    K         Q                  K         Q
                                FF0                            FF1                          FF2

            KLK

                                          FIGUUR 5.6: BINÊRE TELLER

           5.6.1         Identifiseer die tipe teller in FIGUUR 5.6.                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika               14                                           DBE/2023
                                                        SS/NSS

           5.6.2        Voltooi die tydreëldiagramme vir die teller in FIGUUR 5.6 hieronder
                        op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.2.

                                         1         2        3            4         5    6        7         8

                         Uitset A

                         Uitset B

                         Uitset C

                                             FIGUUR 5.6.2: TYDREËLDIAGRAMME                                       (8)

5.7        Verwys na FIGUUR 5.7 hieronder en voltooi die uitsetfrekwensiegolfvorms in
           FIGUUR 5.7 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.7.

                                             Uitset A                        Uitset B                Uitset C

                                     A                               B                       C

            fIN                     ÷2                          ÷2                          ÷2
                                     A                               B                       C

                                    FIGUUR 5.7: FREKWENSIEVERDELER                                                (6)

5.8        Teken 'n netjies benoemde skets van 'n 4 bis-serie-in: parallel-uit-skuifregister
           wat D-tipe wipkringe gebruik. Toon AL die insette en uitsette.                                         (8)
                                                                                                                  [55]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          15                                           DBE/2023
                                                   SS/NSS

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1       Verduidelik hoe mikroverwerkers digitale prosesseringsbeheer aan toestelle
          verskaf.                                                                                                  (5)
6.2       FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n SVE met                          registers   as     deel     van
          mikrobeheerders. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                         10001010        ( Plasing 0 )
                                                                         00110100        (Plasing 1)
                                                 Data na Geheue          01110111        (Plasing 2)
                                                                         10100100        (Plasing 3)
                                                                         11010010        ( Plasing 4 )
                          C
                                                          A              10000110        ( Plasing 5)
                                                                         01001111        ( Plasing 6)
                                                                         10100000        ( Plasing 7 )
                     D
                                                                         00000010        ( Plasing 8 )
                   0010110111001000                                      10100010
                                                          B                              ( Plasing 9 )
                                                                         00010100        ( Plasing 10)

                                                  FIGUUR 6.2
          6.2.1          Benoem A tot D in FIGUUR 6.2.                                                              (4)
           6.2.2         Verduidelik die werksiklus van die SVE.                                                    (4)
6.3        Verwys na registers binne die SVE en verduidelik die funksie van die
           volgende:
           6.3.1         Geheue-adresregister (GAR)                                                                 (1)
           6.3.2         Programteller (PT)                                                                         (3)
6.4        Noem die funksie van die kasgeheue ('CACHE').                                                            (2)
6.5       Verwys na FIGUUR 6.5 van seriekommunikasie hieronder en beantwoord die
          vrae op die volgende bladsy.

            01001011                          ‘n Enkele 8 bis-greep

                                                                                                         01001011
                                                     01001011
                                A                                              B
                                                Rigting van datavloei

                                                  FIGUUR 6.5
           6.5.1         Benoem A en B.                                                                             (2)
           6.5.2         Verduidelik die werking van FIGUUR 6.5.                                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika       16                                     DBE/2023
                                                SS/NSS

6.6        Noem TWEE voordele van die seriekommunikasie-koppelvlak (SKK/'SCI').                     (2)

6.7        Verwys na FIGUUR 6.7 van die intergeïntegreerde bus (I2C) hieronder en
           beantwoord die vrae wat volg.

                        Meester       Slaaf 1     Slaaf 2      Slaaf 3                     +5 V

                                                                             RP   RP

            SCL

               X

                                  FIGUUR 6.7: INTERGEÏNTEGREERDE BUS

           6.7.1         Benoem lyn X.                                                              (1)

           6.7.2         Noem TWEE nadele van die intergeïntegreerde bus (I2C).                     (2)

           6.7.3         Noem die funksie van optrekweerstande RP.                                  (1)

           6.7.4         Onderskei tussen die funksie van die meester en die slaaf in
                         FIGUUR 6.7.                                                                (3)

6.8        Verwys na die sagteware van mikrobeheerders en verduidelik die verskil
           tussen 'n algoritme en 'n program.                                                       (4)

6.9        Bestudeer die volgende algoritme en voltooi die vloeidiagram in FIGUUR 6.9
           op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.9:

                  'n Monostabiele toestel het een stabiele toestand.
                  Dit verander van toestand wanneer dit deur 'n inset gesneller word.
                  Dit bly vir vyf sekondes in daardie toestand.
                  Die uitset keer na sy oorspronklike toestand terug.
                  Die uitset het 'n enkele inset.                                                  (10)
                                                                                                    [50]

                                                                                   TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                     DBE/2023
                                                    SS/NSS

                                              FORMULEBLAD
HALFGELEIERTOESTELLE

                VUIT       RF                          RF
Wins A V                     OF        A V  1
                VIN        IN 
                            R                            R IN
               R 
VUIT  VIN    F 
               RIN 
                 R 
VUIT  VIN  1  F 
                 RIN 
SKAKELKRINGE

           R        R          R 
VUIT    V1 F  V2 F  ...VN F 
           R1       R2         R3 
              V          VUIT
Wins A V  UIT 
               VIN V1  V2  ...VN 
VUIT   (V1  V2  ...VN )

VLOEIKAARTSIMBOLE IN PICAXE GEBRUIK

                                     Proses

                                      Besluit

                                      Afsluiter

                                       Data

                                       Wag

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                      DBE/2023
                                               SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.3.6                  V
                         6                          VC

                         4
               Inset                                VR2
                         2

                         0
                                                    t
                       V
                         6

                         4
              Uitset
                         2                                      Dra punt na
                                                             antwoordeboek oor
                         0
                                                    t

                                              FIGUUR 3.3.6               MOD           (3)

3.4.3             +V

                  VIN
                                                t

                   -V

              +VVERS

                  VUIT
                                                t
                                                                Dra punt na
                                                             antwoordeboek oor

               -VVERS

                                              FIGUUR 3.4.3               MOD           (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                          DBE/2023
                                                   SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

3.6.1
                 +V

               VIN
                                              t
                 -V

                 +V

               VUIT
                                              t                     Dra punt na
                                                                 antwoordeboek oor

                 -V
                                                  FIGUUR 3.6.1               MOD           (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                           DBE/2023
                                              SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.2.1
                                   INSETTE                    UITSETTE
                        Ci            A           B         Σ        CUIT
                        0             0           0         0          0
                        0             0           1         1          0
                        0             1           0         1          0
                        0             1           1         0
                        1             0           0         1          0
                        1             0           1         0
                        1             1           0         0
                        1             1           1

                                              TABEL 5.2.1
                                                                     Dra punt na
                                                                  antwoordeboek oor

                                                                              MOD           (5)

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                        DBE/2023
                                                SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.2.2

                  Ci
                                                                            Σ

                  A
                                                                           CUIT
                  B

                                              FIGUUR 5.2.2

                                                                Dra punt na
                                                             antwoordeboek oor

                                                                         MOD               (6)

5.4.1
            D
                                                                                       Q

          KLK

                                                                                       Q

                                                                     Dra punt na
                                                                  antwoordeboek oor
                                              FIGUUR 5.4.1

                                                                                 MOD       (6)

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                        DBE/2023
                                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.4.3

                              1               2        3         4
            KLK

               D

                  Q

                                                  FIGUUR 5.4.3
                                                                        Dra punt na
                                                                     antwoordeboek oor

                                                                                 MOD          (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                              DBE/2023
                                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.6.2

                           1         2        3        4         5   6    7          8

            Uitset A

            Uitset B

            Uitset C

                                                  FIGUUR 5.6.2
                                                                            Dra punt na
                                                                         antwoordeboek oor

                                                                                     MOD            (8)

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                                    DBE/2023
                                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.7

                                              1        2       3       4
               Klokpulse

                Uitset A

                Uitset B

                Uitset C

                                                                      Dra punt na
                                                                   antwoordeboek oor
                                                  FIGUUR 5.7

                                                                               MOD        (6)

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika                              DBE/2023
                                                SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.9
                                                Begin

                                                              Dra punt na
                                                           antwoordeboek oor

                                              FIGUUR 6.9
                                                                       MOD          (10)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-afr/db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
