# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-mg-afr/2ae40004-5400-4a23-a7d3-1c8d9aab46c3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-mg-afr/2ae40004-5400-4a23-a7d3-1c8d9aab46c3)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

                                            .

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             2                                DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             3                    DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

1.1     B                                                                         (1)

1.2     C                                                                         (1)

1.3     C                                                                         (1)

1.4     B                                                                         (1)

1.5     D                                                                         (1)

1.6     D                                                                         (1)

1.7     A                                                                         (1)

1.8     C                                                                         (1)

1.9     A                                                                         (1)

1.10    C                                                                         (1)

1.11    D                                                                         (1)

1.12    B                                                                         (1)

1.13    D                                                                         (1)

1.14    C                                                                         (1)

1.15    B                                                                         (1)
                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             4                                 DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1     Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid en
        veiligheid van alle persone by die werk  veral wanneer masjinerie  gebruik
        word en vir die beskerming teen gevare wat ontstaan uit die bedrywighede van
        anderpersone by die werk.
        Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en -veiligheid en verwante
        aangeleenthede te stig.                                                                 (3)

2.2      'n Onveilige handeling kan lei tot 'n ongeluk wat 'n werknemer kan beseer,
        dit verminder die aantal bekwame personeel in die werksplek  wat sodoende
        die produktiwiteitstempo verlaag.                                                      (2)

2.3     Aksies wat ernstige gevolge  het indien hulle voorkom/gebeur, maar daar is ŉ
        geringe moontlikheid dat dit sal gebeur.                                               (2)

2.4        Pas direkte druk toe op die wond deur van 'n lap of gaasverband gebruik te
            maak.
           Pas aanhoudende druk toe op 'n drukpunt om alle sirkulasie na daardie
            gedeelte van die ligaam te stop.                                                 (2)

2.5     Om nie in direkte kontak met bloed te wees nie weens die risiko van
        HIV-infeksie.                                                                         (1)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                     5                         DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1       Wanneer die spanning en stroom golfvorms op dieselfde tyd begin  en
          dieselfde frekwensie het  met 'n zero fasehoek. 
                                             OF
          Wanneer enige golfvorms of elektriese hoeveelhede op dieselfde tyd begin, op
          dieselfde tyd hul piek bereik, op dieselfde tyd deur zero gaan en op dieselfde
          tyd eindig. (Die twee golfvorms dieselfde frekwensie het selfs al verskil hul
          amplitudes)                                                                           (3)

3.2
                     VL    
                                               

                                                 I                                             (3)

3.3       Radio instemkringbane 
          Televisie instemkringbane                                                            (2)

3.4       3.4.1    A - Impedansie teenoor frekwensie. 
                   RLC parallelle impedansie respons grafiek                                    (1)

          3.4.2    B - Stroomvloei teenoor frekwensie. 
                   RLC parallelle stroom respons grafiek                                        (1)
3.5       3.5.1
                          √          (             )         

                                                             
                            √            (             )
                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                         6                        DBE/2023
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

          3.5.2                                                   

                                                 (        )

                                                                  
                                             (            )

                                                                  
                                                                                                   (3)
                                                                 OF

                                     (       )

                                     (       )

          3.5.3    Nalopend. 
                   (Rede - Die spanning oor die induktor is meer as die spanning oor die
                   kapasitor).                                                                     (1)

3.6       3.6.1    By resonansie is XL = XC                         Ω
                                                                          

                                                                          
                             (           )
                         6 mH
                                                                                                  (3)

          3.6.2
                                                                  

                                                                  

                                                                  
                                                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika              7                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          3.6.3
                                                         

                                                         

                                                         
                                                                                                  (3)

          3.6.4    Die waarde van die stroomvloei sal verdubbel.                                 (1)

3.7       3.7.1                           
                                              OF
                                                          √
                                          
                                                           √
                                          

                                                                                                  (3)

          3.7.2                                          
                         (     )                         
                                                                                                 (3)
                                     OF

                              ( )

          3.7.3    Die kringbaan is induktief,  omdat die induktiewe stroom groter as die
                   kapasitiewe stroom is.                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             8                                   DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1        4.1.1     N-kanaal  verrykings MOSVET                                                (2)

           4.1.2     P - kanaal  verarmings MOSVET.                                             (2)

4.2           Die MOSVET word vervaardig met geen direkte kanaal tussen die bron
               en dreineer nie. 
              Die N-gebiede onder beide bron en dreineer terminale is hewig
               gedokter.
              Die hele oppervlak van die toestel behalwe die twee verbindings vir bron
               en dreineer is bedek met 'n baie dun lag metaaloksied wat die isolasie vir
               die geïsoleerde hek vorm. 
              'n Metaalagtige geleidende kontak is bo-op die metaaloksied film gevoeg
               om die hek kontak te maak.                                                        (4)

4.3        4.3.1     R1 en R2 dien as spanningsverdelers  om die MOSVET voor te
                     span.                                                                        (1)

           4.3.2     Die MOSVET kan as 'n lineêre versterker werk deur die korrekte
                     voorspanningsweerstande  te kies wat die werkspunt  in die
                     middel van die oordragskenkromme plaas.                                     (3)

           4.3.3     Gedurende die eerste 90º van die insetsein styg die spanning oor
                     die hek-bron terminale (VHB)  wat die transistor meer AAN-skakel.
                     Dit veroorsaak dat die spanning oor die dreineer-bron terminale
                     (VDB) afneem  en die dreineerstroom (ID) toeneem.                          (3)

4.4        4.4.1     Verrykingsmodus MOSVET.                                                     (1)

           4.4.2     Ruspunt (Q-punt).                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                   9                                  DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

           4.4.3

                      ID
                                                          VHB

                                                                    Uitsetsein

                                                                      
                                                      A
                                     ID
                                                                              

                                                                     VHB
                                      Insetsein

                                                                                                       (2)

4.5        4.5.1     Meervoudige-skakeling.  (Aanhoudende skakeling)                                  (1)

           4.5.2     Die doel van R3 is om die ontlaaistroom  van die kapasitor deur die
                     EVT tot 'n veilige waarde te beperk.  Dit ontwikkel 'n hoëspanning
                     oor die kapasitor vir 'n kort tydperk wanneer die hoë ontlaaistroom
                     vanaf die kapasitor vloei.                                                        (2)

           4.5.3

                       VC

                                                                          t

                                          
                      VR2

                                              
                                
                                                                          t
                                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                       10                          DBE/2023
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

      4.6
             +V

                                    VUIT
                             
              0V                            t

              -V
                                                                                                    (2)
4.7         4.7.1    Nie-omkeer versterker.                                                        (1)
            4.7.2    Dit beteken dat die operasionele versterker binne 'n oneindige reeks
                     frekwensies kan werk  met dieselfde hoeveelheid versterking of
                     wins.                                                                         (2)
            4.7.3                                            
                            (                   )
                                                             
                             (                       )

                                                             
                                                                                                    (3)
            4.7.4
                                                                   

                                                                   

                                            /570 mV                                                (3)
4.8         4.8.1    A = Beheerspanning 
                     B = Sneller                                                                   (2)

            4.8.2    Die ontlaaipen verskaf die ontladingsweg  vir die tydreëlaar
                     kapasitor en weerstand.                                                       (2)
            4.8.3    Vergelyker 1 vergelyk die drempelspanning op pen 6  met 2/3de van
                     die toevoerspanning op die nie-omkeerinset  en verskaf 'n relevante
                     uitset  wat na die RS-wipkring gevoer word.                                   (3)
            4.8.4       Basiese tydreëling deur 'n lig aan (of af) te skakel vir 'n sekere
                         tydperk. 
                        Genereer pulse, ossillasies en golfvorme. 
                        Digitale logika toetsers.
                        Om musikale note van sekere frekwensies voort te bring.
                        In industriële toepassings.
                        Waarskuwingsligte wat aan en af flits.                                     (2)
                                                                                                    [45]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             11                                     DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1       5.1.1      Bistabiele Multivibrator                                                   (1)

          5.1.2      Monostabiele Multivibrator                                                 (1)

          5.1.3      Astabiele Multivibrator                                                    (1)

5.2       5.2.1      Die doel van die verstelbare weerstand R2 is om die frekwensie 
                     van die uitset te verstel  deur die tydskonstant van kapasitor C1
                     te verander.                                                                (2)

          5.2.2      Sodra die uitset hoog gaan, sal die LUD meevoorgespan word
                     en sonder 'n serieweerstand, sal dit die LUD beskadig  omdat
                     die oortollige stroom deur die LUD vloei. 
                                                      OF
                     Sodra die uitset hoog word, sal die stroom wat deur die LUD vloei
                     te hoog wees, en sonder die serieweerstand kan dit lei tot skade
                     aan die LUD.                                                                (3)

          5.2.3      Hierdie kringbaan werk as 'n astabiele multivibrator omdat
                     snellerpen 2 en drempel pen 6  aan kapasitor C1  gekoppel is
                     wat veroorsaak dat die kringbaan se uitset sal sneller en van staat
                     verander  as die kapasitor na ⅔ laai en na ⅓ van die
                     toevoerspanning ontlaai.                                                   (4)

          5.2.4      Kapasitor C1 sal ontlaai deur weerstand R2 na pen 7 en deur pen 1
                     na aarde gekoppel word.                                                    (1)

5.3       5.3.1      Omdat R1=R2, die spanning op pen 2 (omkeer-inset) is die helfte
                     van die toevoerspanning  = 3 V 

                                                                                                 (2)

          5.3.2      6 V , omdat die kapasitor vol gelaai is.                                   (1)

          5.3.3      Die uitset is hoog (6 V) ,  omdat die spanning op die nie-omkeer
                     inset hoër as die spanning op die omkeer-inset is.                         (2)

          5.3.4      0 V , die skakelaar verbind pen 3 aan 0 V en die kapasitor sal
                     oombliklik na 0 V ontlaai.                                                  (2)

          5.3.5       Die oomblik wat die skakelaar gedruk word, sal beide plate van
                       die kapasitor en die spanning op die nie-omkeer inset 0 V
                       wees.
                      Omdat die spanning hoër is as die omkeer-inset (3 V), sal die
                       uitset laag (0 V) wees. 
                      Die kapasitor begin laai en terwyl die kapasitor laai bly die uitset
                       laag totdat die spanning oor die kapasitor 3 V bereik. 
                      Die oomblik wat die spanning oor die kapasitor 3 V oorskry, 
                       swaai die uitset na hoog (6 V)  waar dit sal bly totdat die
                       skakelaar gedruk word.                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                    12                           DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

          5.3.6
                                 V
                                 6                                VC

                                 4
                         Inset                                    VR2
                                 2

                                 0
                                                                      t
                                 V
                                                      
                                 6

                                 4
                        Uitset
                                 2

                                 0           
                                                                      t
                                                                                              (3)

5.4       5.4.1      0 V.  Die omkeerterminaal is aan grond gekoppel.                       (2)

          5.4.2       'n Schmitt-sneller word gebruik om verwronge seine in radio
                     ontvangers skoon te maak. 
                     'n Schmitt-sneller word gebruik om analoog seine na digitale seine
                     om te skakel.                                                           (2)

          5.4.3
                         +V

                         VIN
                                                            t

                           -V
                                         
                     +VVERS
                                                                 
                                                            Oriëntasie
                         VUIT
                                                            t

                                                     
                       -VVERS
                                                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 13                          DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

5.5       5.5.1      Omdat die wins -1; RF = RIN = 10 kΩ, is                             (1)

          5.5.2                                         
                                                                OF

                                                        

                                                        
                                                                                          (3)

          5.5.3                                                                 
                                     (                               )

                                     (                                    )
                                                                                
                                     4V                                                  (3)
                                                                OF
                                     (             )
                                     (              )

          5.5.4      'n Vermeerdering in RF vermeerder die wins  van die
                     sommeerversterker.
                                                     OF
                     RF is direk eweredig aan die wins.                                   (1)

5.6       5.6.1
                           +V

                        Vin
                                                    t
                           -V

                           +V
                                             
                                                            
                                                        Oriëntasie
                        VUIT
                                                    t

                                          
                           -V
                                                                                          (4)

          5.6.2      Die polariteit van die uitset is afhanklik van wanneer die
                     insetspanning van waarde verminder  of vermeerder.                 (2)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 14                               DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1        Stabiliteit is die mate van hoe goed 'n versterker sy ontwerpsvereistes
           onderhou gedurende temperatuursverandering.                                          (2)

6.2.       6.2.1     Klas A versterking.                                                          (1)

           6.2.2

                                     IC
                                                          Insetsein

                          Uitsetsein

                                 

                                                    Q- punt

                                                 4        8        12   16   20      VCE

                                                                                                   (2)

6.3        6.3.1     A - Versadigingsgebied                                                       (1)

           6.3.2                                
                                                
                                                
                                                
                                                
                             (             )    
                                                

                                                                                                   (3)

           6.3.3     Laslyn B se lasweerstand het toegeneem wat die kollektor-
                     stroom laat afneem  terwyl die waarde van VCE konstant gebly het.            (2)

6.4        6.4.1     4,5 V (Helfte van die toevoerspanning)                                      (1)

           6.4.2     Die kringbaan in FIGUUR 6.4 moet 'n oudio versterker wees omdat
                     sy inset- en uitsetseine binne die oudiofrekwensie strek  val,
                     as gevolg van die mikrofoon op die inset en oorfone op die uitset.           (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika              15                                     DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

           6.4.3     Om die lae weerstandsweg vir die WS-sein na aard te bied.                      (2)

6.5        6.5.1     Die emitter omloopkapasitors (C1 en C3)
                      bied 'n lae reaktansiepad vir die WS-sein. 
                      Stabiliseer die emitter.                                                     (2)

           6.5.2         Impedansie-aanpassing is moontlik as          gevolg     van    die
                          transformator.
                         Meer effektief.
                         Bied 'n lae reaktansieweg vir die WS-seine.                                 (1)

           6.5.3     Die koppeltransformator T1
                      Word gebruik om die uitset van die eerste stadium  aan die
                        inset van die tweede stadium te koppel.
                      Versker dat die korrekte bandwydte in alle stadia onderhou
                        word
                      Word gebruik vir die koppeling van stadiums.                                  (3)

6.6        6.6.1     Dit veroorsaak oorgangsdistrosie in die klankstelsel.                           (1)

           6.6.2     Kapasitor C2 koppel die kringbaan aan die luidspreker en dien
                     as 'n korttermyn kragbron vir die PNP transistor tydens die
                     negatiewe halfsiklus.                                                           (2)

           6.6.3
                                           +V

                                                   

                                                                    t
                                                            

                                          -V
                                                                                                      (2)

6.7        6.7.1     RF-versterkers word gebruik om 'n enkele hoë frekwensie te
                     versterk (bokant 100 kHz) en onderdruk alle ander frewkensies.                 (2)

           6.7.2     Ruis (geraas)                                                                   (1)

           6.7.3     Om die kringbaan meer frekwensie selektief te maak.                             (1)

           6.7.4     Sodat die RF-versterker op 'n reeks frekwensies ingestem kan
                     word,wat die kringbaan instembaar maak.                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika              16                                   DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.8        6.8.1     Word in radio-ontvangers gebruik.                                         (1)

           6.8.2     Die doel van transistor (Q1) is om die verlies in energie tydens elke
                     siklus te vervang  sodat die ossillasiefrekwensie onderhou kan
                     word.                                                                     (2)

           6.8.3     

                                           VC1
                                                                           t

                                                                
                                       Uitset
                                      golfvorm                            t

                                                     

                                                                               
                                                                                                (2)

6.9        6.9.1     RC beheer die kollektorstroom  om die transistor te beskerm.             (2)

           6.9.2                                            
                                                            
                                 √                          
                                                            
                                                            
                                 √                          
                                                            
                                                            
                                √ (        )(       )       
                                                            
                                                            
                                                                                                (3)

           6.9.3     Die ossillasiefrekwensie sal toeneem omdat die waarde van die
                     kapasitor indirek eweredig aan die ossillasiefrekwensie is.               (2)
                                                                                                [45]

                                                                                   TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-afr/db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
