# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                           2023

                                    NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                2                             DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1          Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2          Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3          Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                       word.

          2.4          Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                       die korrekte antwoord verkry is.

          2.5          Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                       gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                       word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                       word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                       verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike
                       verkeerde antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die
                       kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
                       kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              3                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1       B                                                                (1)

1.2       C                                                                (1)

1.3       C                                                                (1)

1.4       C                                                                (1)

1.5       D                                                                (1)

1.6       A                                                                (1)

1.7       B                                                                (1)

1.8       D                                                                (1)

1.9       B                                                                (1)

1.10      C                                                                (1)

1.11      A                                                                (1)

1.12      D                                                                (1)

1.13      B                                                                (1)

1.14      C                                                                (1)

1.15      B                                                                (1)
                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              4                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1       Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid en
          veiligheid van alle persone by die werk  veral wanneer masjinerie  gebruik
          word en vir die beskerming teen gevare wat ontstaan uit die bedrywighede
          van ander persone by die werk.
          Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en -veiligheid en verwante
          aangeleenthede te stig.                                                             (3)

2.2       'n Onveilige handeling kan lei tot 'n ongeluk wat 'n werknemer kan
          beseer, dit verminder die aantal bekwame personeel in die werksplek  wat
          sodoende die produktiwiteitstempo verlaag.                                         (2)

2.3       Aksies wat ernstige gevolge het indien hulle voorkom/gebeur, maar daar
          is ŉ geringe moontlikheid dat dit sal gebeur.                                      (2)

2.4          Pas direkte druk toe op die wond deur van 'n lap of gaasverband gebruik
              te maak.
             Pas aanhoudende druk toe op 'n drukpunt om alle sirkulasie na daardie
              gedeelte van die ligaam te stop.                                             (2)

2.5       Om nie in direkte kontak met bloed te wees nie weens die risiko van HIV
          infeksie.                                                                         (1)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              5                                DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1       Wanneer die spanning en stroom golfvorms op dieselfde tyd begin  en
          dieselfde frekwensie het  met 'n zero fasehoek. 
                                            OF
          Wanneer enige golfvorms of elektriese hoeveelhede op dieselfde tyd begin,
          op dieselfde tyd hul piek bereik, op dieselfde tyd deur zero gaan en
          opdieselfde tyd eindig. (Die twee golfvorms dieselfde frekwensie het, selfs al
          verskil hul amplitudes)                                                               (3)

3.2
                     VL     
                                               

                                               IL                                              (3)

3.3       Radio instemkringbane 
          Televisie instemkringbane                                                            (2)

3.4       3.4.1        A - Impedansie teenoor frekwensie.                                      (1)

          3.4.2        B - Stroomvloei teenoor frekwensie.                                     (1)

3.5       3.5.1
                                √      (              )        

                                                               
                                √          (              )
                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  6                            DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          3.5.2                                                    

                                                (       )

                                                                   
                                               (        )

                                                                   
                                                                                                (3)
                                                             OF

                                      (     )

                                      (     )

          3.5.3        Nalopend. 
                       (Rede - Die spanning oor die induktor is meer as die spanning oor
                       die kapasitor).                                                          (1)

3.6       3.6.1        By resonansie is XL = XC                    Ω

                                          

                                                                       
                                 (         )
                                                                       
                             6 mH
                                                                                                (3)

          3.6.2
                                                              

                                                              

                                                              
                                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               7                               DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

          3.6.3
                                                           

                                                           

                                                           
                                                                                                (3)

          3.6.4        Die waarde van die stroomvloei sal verdubbel.                           (1)

3.7       3.7.1                           
                                                                √
                                              OF
                                          
                                                                √
                                          
                                                                                                (3)

          3.7.2                                             
                             (    )                         
                                                                                               (3)
                                       OF

                                 ( )

          3.7.3        Die kringbaan is induktief,  omdat die induktiewe stroom groter
                       as die kapasitiewe stroom is.                                           (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 8                                     DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1       4.1.1        (a)       Verhoog transformator                                              (1)

                       (b)       Verlaag transformator                                              (1)

          4.1.2        Huishoudelik 220 V - 240 V 
                       Industrieel 380 V - 415 V                                                    (2)

          4.1.3        Die sekondêre wikkelinge van die transformator by (D) is in ster
                       gekoppel  om 'n neutrale punt te skep  wat die transformator in
                       staat stel om beide enkelfasige en driefasige laste te bekrag.                (2)

          4.1.4        Die transformator by (B) is 'n verhoog transformator wat die
                       spanning oor die lyne vermeerder  en sodoende die stroomvloei
                       daardeur verminder  wat die koperverliese verminder.                         (2)

          4.1.5
                                                            
                         +V             L1         L2         L3

                             0
                                                                                      t

                         -V
                                                   120º       120º       120º
                                                                     
                                                                                                     (4)

4.2       4.2.1
                                               
                                 √

                             √                 

                                               
                                                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              9                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          4.2.2
                                                  

                                                  

                                                  
                                                                                                  (3)

          4.2.3        In ster IL=IPH                         
                                                              
                             √
                             √ (     )(      )(       )       
                                                                                                 (4)

          4.2.4                                           
                                       (    )
                                       (    )             
                                                                                                 (3)

          4.2.5               √                                   
                                                                  
                              √ (     )(     )        (       )
                                                                                                 (3)
                       LET WEL: VAR sal ook as 'n korrekte eenheid aanvaar word.

          4.2.6        Die arbeidsfaktor is nalopend.                                            (1)

          4.2.7        Die arbeidsfaktor van die stelsel kan verbeter word deur
                       arbeidsfaktorverbeteringskapasitors  in parallel met die las te
                       koppel.
                       Fasevoorskuiwers kan gebruik word.                                         (2)

          4.2.8        'n Verbeterde arbeidsfaktor sal minder stroom trek,  minder hitte
                       genereer, wat lei tot dunner toevoerkabels ens.  en die
                       arbeidsfaktor sal nader aan een wees.                                      (2)

          4.2.9        Verminderde maandelikse elektrisiteitsrekening. 
                       Toerusting hou langer as gevolg van minder hitte. 
                       Minder onderhoud op toerusting.                                            (2)
                                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             10                               DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1       Wedersydse induksie.                                                          (1)

5.2          Die WS spanning wat aan die primêre wikkelinge gekoppel is skep 'n
              wisselstroomvloei  deur die primêre wikkelinge.
             Die wisselstroom wat in die primêre wikkelinge vloei skep 'n
              wisselende magneetveld  rondom die spoele in die primêre
              wikkelinge  wat groei en ineenstort soos wat die wisselspanning van
              die toevoer vermeerder en verminder.                                       (3)

5.3       Grootte 
          Frekwensie 
          Draaiverhouding 
          Spanningsaanslag
          Drywingsaanslag
          Rendement                                                                      (3)

5.4       Delta-delta transformators word hoofsaaklik in industrië  gebruik waar
          hoë drywingsoordrag noodsaaklik is.                                           (2)

5.5       5.5.1        Enkelfasetransformators                                          (1)

          5.5.2        Driefasetransformators                                           (1)

          5.5.3        Enkelfasetransformators                                          (1)

5.6       5.6.1        Droë-tipe transformators 
                       Olie-gedompelde transformators                                   (2)

          5.6.2        Natuurlike lug 
                       Geforseerde lug 
                       Natuurlike Olie, Natuurlike lug (ONAN)
                       Natuurlike Olie, Geforseerde lug (ONAF)
                       Geforseerde Olie, Geforseerde lug (OFAF)
                       Geforseerde Olie, Geforseerde Water (OFWF)                        (2)

          5.6.3        Buchholtz-relê                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                11                             DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

5.7       5.7.1
                                                        

                                                        

                                                        
                                                                                          (3)

          5.7.2                √                        
                                                        
                               √ (        )             
                                                                                          (3)

          5.7.3                                         

                                                        

                                                        

                                                                                          (3)

          5.7.4        In transformators                
                       S (primêr) = S (sekondêr)
                                                                  √
                                 √
                                                              OF
                                                                       √
                                √
                                                        

                                √ (           )
                                                                   √ (      )(     )
                                                        

                                                                                          (4)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 12                          DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1       As 
          Rotor geleistawe 
          Eindringe 
          Staal laminerings
          Verkoelingsvinne                                                                    (3)

6.2       6.2.1        Sinchronespoed                                                        (1)

          6.2.2        Rotorglip is die verskil tussen die sinchronespoed  en die
                       rotorspoed.                                                           (2)

          6.2.3        By punt X is die rotor spoed gelyk aan die sinchrone spoed, 
                       daarom is daar geen relatiewe beweging tussen die stator se
                       magneetveld en die rotorgeleiers  wat sodoende geen wringkrag
                       ontwikkel nie.                                                         (2)

6.3       6.3.1                                                    

                                                                   

                                              (       )                                      (3)

          6.3.2
                                                                   

                                          (                   )

                                      (               )            

                                                  (       )        
                                                                                              (3)

6.4       6.4.1                                                    
                                                                   
                                                                   
                                                                                              (3)

          6.4.2                                                    
                                                                   
                                                                   
                                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 13                            DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

          6.4.3             √(        )    (    )                  

                             √                                     

                                                                   

                                                                                                (3)

          6.4.4                                                    

                                                                   

                                                                                               (3)

6.5       6.5.1        HK2N/T 
                       HK1N/T                                                                  (2)

          6.5.2        'n Normaalweg geslote kontak laat stroom in die kring vloei, HK1
                       sal ontkrag en die motor van die toevoer isoleer  sodra 'n
                       foutstroom die oorbelastingrelê aktiveer.                               (3)

          6.5.3        Terwyl HK1 bekrag is sal sy HK1N/T kontak in serie  met HK2 oop
                       wees,  wat sodoende HK2 isoleer en nie toelaat om bekrag te
                       word wanneer AANSIT 2 gedruk word nie.                                   (2)

          6.5.4        Wanneer HK1N/O foutief en permanent oop is sal HK1 slegs bekrag
                       word wanneer AANSIT 1 gedruk word.  Sodra AANSIT 1 gelos
                       word sal HK1 ontkrag.                                                   (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               14                                DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

7.1       Relês benodig gereelde onderhoud.
          Gebruik meer krag.
          Dit benodig baie spasie tydens bedrading.
          Dit het stadiger responstyd.
          Wanneer 'n enkele relê foute in 'n kringbaan ontwikkel, neem dit langer om
          foute op te spoor en reg te maak wat die produksietyd kan vertraag.                     (2)
7.2       Sagbedrade stelsels is goedkoper wanneer verandering aan die stelsel
          gemaak word. Instede daarvan om nuwe toestelle te koop, kan die
          progam eenvoudig verander word.                                                        (2)
7.3       7.3.1        Nadat die AAN knoppie gedruk word is die funksie van die AAN-
                       vertraging tydskakelaar om die lamp te verhoed om aan te
                       skakel totdat die voorafbepaalde tyd verby is.                         (2)
          7.3.2        Wanneer die AAN knoppie gedruk word (AAN-kontak sluit), sal
                       spoel Y bekrag  en kontak Y sluit. 
                       Die tydskakelaar sal vir 'n voorafbepaalde tyd begin aftel. 
                       Nadat die voorafbepaalde tyd verby is sal kontak T toemaak en die
                       lamp AAN-skakel 
                       Die lamp sal AAN-geskakel bly totdat die AF knoppie gedruk word.
                                                                                                 (5)

7.4       7.4.1        Relê – 'n Toestel waarvan die kontakte in een kringbaan beheer
                       word deur 'n verandering in toestande in dieselfde kringbaan of
                       een of meer verwante kringbane.algemeen gebruik in laer
                       krag kringe.

                       Kontaktor – 'n Toestel vir herhaaldelike verbinding en onderbreking
                       van     'n    elektriese    stroombaan           onder    normale
                       toestande.algemeen gebruik in laer krag kringe.
                                                        OF
                       'n Kontaktor verbind 2 pole saam, sonder 'n gemeenskaplike
                       kringbaan tussen hulle, terwyl 'n relê 'n gemeenskaplike kontak het
                       wat na 'n neutrale posisie verbind.                                        (4)

          7.4.2        Die oomblik wat 'n AF-vertagingskakelaar ontkrag, sal sy kontakte
                       geslote bly vir die verloop van die voorafbepaalde tyd soos
                       geprogrammeer in die leerlogikaprogram. Slegs nadat die
                       voorafbepaalde tyd verby is, sal sy kontakte oop maak.                    (2)

7.5       7.5.1        Vasstel en posisionering van voorwerpe 
                       Meet rotasiespoed 
                       Tel voorwerpe op 'n vervoerband
                       Vasstel van rigting.                                                       (2)

          7.5.2        Induktief 
                       Kapasitief 
                       Ultrasonies
                       Foto-elektries                                                             (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               15                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.6       7.6.1
                              Stop              Aansit 1      O/B1        
                                                                           HK1

                                                 HK1      
                                                 N/O

                             HK1                                            
                             N/O2               Aansit 2      O/B2 
                                                                           HK2
                                                 HK2      
                                                 N/O

                     LET WEL: Alternatiewelik kan die kandidaat geslote simbole gebruik in
                     die plek van die oop stop-simbool en beide oorbelasting simbole. Stop
                     en oorbelasting simbole moet in dieselfde normale toestand wees.      (8)

          7.6.2      Die motors kan verskillende stroomaanslagwaardes hê, waar
                     hierdie metode onafhanklike oorstroombeskerming aan elke motor
                     bied.                                                                 (2)

          7.6.3      Die HK1/NO2 kontak verseker dat motor 1 bekrag moet wees 
                     voordat motor 2 bekrag kan word.                                       (2)

7.7       'n Proses waartydens die frekwensie van die insetspanning verander  word
          om die spoed en wringkrag van die motor te verander.                              (2)

7.8       7.8.1      Regeneratiewe remming metodes word gebruik in:
                     Hysbakke 
                     Hyskrane 
                     Elektriese lokomotiewe                                                  (2)

          7.8.2      Regeneratiewe energie word vanaf die motor herwin  wanneer sy
                     spoed verminder deur meganiese energie in elektriese energie om te
                     skakel wat dadelik gebruik of vir latere gebruik gestoor word.       (3)
                                                                                             [40]

                                                                                TOTAAL : 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-afr/db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-eng/48a3a07e-c557-4d63-9a47-b8fb2375bd11) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
