# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2012-memo-afr/a19340c6-3293-471f-a58a-ab31cdd3f940
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2012-memo-afr/a19340c6-3293-471f-a58a-ab31cdd3f940)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       GRAAD 12

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                    NOVEMBER 2012

                                     MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           2                              DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meer as een antwoord beteken dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           In alle berekeninge moet die formule(s) getoon word.

          2.2           Die vervanging van waardes moet korrek gedoen word.

          2.3           Alle antwoorde MOET die regte eenhede bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits dieselfde antwoord
                        verkry is.

          2.5           Wanneer daar 'n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die
                        volgende stap, word die eerste antwoord as verkeerd beskou.
                        Indien die verkeerde antwoord egter korrek oorgedra is en die
                        daaropvolgende stappe korrek is, moet die merker die vraag
                        uitwerk volgens die verkeerde antwoord uit die eerste berekening.
                        As die leerder verder korrek gewerk het, moet hy die res van die
                        punte kry.

3.        Die memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          interpretasies moet oorweeg word en volgens meriete gemerk word. Hierdie
          beginsel moet egter regdeur toegepas word deur die hele nasiensessie by
          ALLE nasiensentrums.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          3                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 1: TEGNOLOGIE, SAMELEWING EN DIE OMGEWING

1.1      1.1.1       Steenkool veroorsaak lugbesoedeling wat skadelik is vir die
                     omgewingas mense, diere en plant lewe is ons almal afhanklik van
                     skoon lug vir ‘n gesonde lewe.                                           (2)

         1.1.2       Beskikbaarheid van steenkool
                     Ekonomies
                     (Enige aanvaarbare antwoord)                                             (2)

1.2      Moet hardwerkend wees
         Moet kreatief kan dink
         Moet goeie finansiële kennis hê.
         Goeie kommunikasievaardighede; Persoonlike dryfveer en toewyding; Goeie
         positiewe houding en werketiek; Moet begeerte hê om suksesvol te wees;
         Goeie bemarkingsvaardighede; Goeie tydbestuursvaardighede; en 'n goeie
         leier wees. (Enige TWEE relevante eienskappe)                                        (2)

1.3      Die selfoon het vir 'n klomp mense meer toegang gegee tot 'n wye reeks
         kommunikasiemetodes wat toegang verleen na die besigheidswêreld. 
         Onderwysgeleenthede.
         Selfone bied toegang tot die Internet, Facebook en Twitter; dit dien nie slegs
         as 'n foon nie, maar ook as 'n rekenaar.
         (Baie moontlikhede)                                                                  (2)

1.4      Gelyke toegang tot indiensneming van skoolverlaters beteken dat al die
         leerders wat skool verlaat 'n geleerdheid moet hê wat hulle nie op enige
         manier benadeel nie en hulle toegang tot ekonomiese onafhanklikheid gee. 
         Geen beperking in onderrig of werksgeleenthede nie.
         Bied die geleentheid vir die skoolverlater om in verwante Elektriese
         Tegnologievelde te werk.
         (Alternatiewe antwoorde binne in die konteks van Elektriese Tegnologie)              (2)
                                                                                              [10]
VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES

2.1      Ondersoek
         Ontwerp
         Maak 
         Evalueer                                                                            (4)

2.2      Om die produk volgens die gekose ontwerp te maak  en om die produk te
         verbeter nadat dit geëvalueer is.                                                   (2)

2.3      Om moontlike verbeteringe van die produk te identifiseer. 
         Om data en inligting van die produk te versamel. 
         Om toetse te doen op die prototipe. 
         Om te kyk of daar aan die spesifikasies voldoen is. 
         Om te kyk of die prototipe geskik is voordat die finale produk vervaardig word.
         Om te kyk na die koste en enige ander finansiële struikelblokke.
         (Enige relevante antwoord)                                                           (4)
                                                                                              [10]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       4                          DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

3.1      Werk op 'n lewendige stelsel met kaal geleiers. 
         Werk met draagbare elektriese toerusting wat nie korrek geïsoleer is nie. 
         Gebruik elektriese masjiene sonder om die vereiste veiligheidstoerusting of
         klere te gebruik.
         (Enige geldige antwoord)                                                         (2)

3.2      Omdat water 'n geleier van elektrisiteit is en elektriese skok kan
         veroorsaak.                                                                     (2)

3.3      Krag na die kring moet afgeskakel wees wanneer die meter se drade
         gekoppel word. 
         Maak seker dat die meter se drade aan aansluiters of sokke van die meter
         gekoppel is. 
         Maak seker dat die multimeter in serie gekoppel is wanneer stroom gemeet
         word.
         Vir veiligheid begin altyd op die hoogste skaal van die multimeter.
         (Enige TWEE)                                                                     (2)

3.4      Om lomerigheid (vaakheid) te voorkom wat tot 'n verlies aan konsentrasie
         kan lei en 'n ongeluk kan veroorsaak. 
         Om gasse en rook te verwyder wat skadelik vir mense is.                          (2)

3.5      Om elektriese skok te vermy
         Sommige seksies van die kring kan lewendig wees. 
         Die toevoer kan per ongeluk aangeskakel word.                                    (2)
                                                                                          [10]

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1      Effektiewe waarde of wgk-waarde                                                  (1)

4.2      Skyndrywing is die produk van die toevoerspanning en die stroom in 'n
         WS-stelsel. 
         S = VI                                                                            (3)

4.3      Die aktiewe stroom is daardie komponent van die stroom wat in fase met
         die toevoerspanning van 'n WS-stelsel.                                           (3)

4.4      I L = 3I PH    
         = 3 ×10        
         = 17,32 A
                        
                                                                                           (3)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie                                    5             DBE/November 2012
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 5: RLC-KRINGE

5.1       Kapasitiewe reaktansie is die weerstand teen die vloei van stroom  wat 'n
          kapasitor bied wanneer die kapasitor oor 'n WS-toevoerspanning verbind
          word.                                                                            (3)

5.2       Wanneer die frekwensie van die toevoer verhoog, sal die induktiewe
          reaktansie ook verhoog wat die impedansie van die kring verhoog. Die
          verhoging in impedansie sal veroorsaak dat die stroom deur die kring
          verlaag en dit sal die helderheid van die lamp verlaag.                          (3)

5.3       5.3.1              IT = I R2 + ( I L − I C ) 2
                               = 152 + (15 −10) 2 
                               = 15.81 A                                                   (3)

          5.3.2                          V
                                XL =        
                                         IL
                                       240 
                                     =
                                        15
                                     = 16 Ω                                                (3)

          5.3.3
                            XL
                      L=          
                            2πf
                               16
                         =            
                           2 x π x 50
                         = 51mH
                                                                                           (3)
                         = 51 × 10 − 3 H

5.4       5.4.1                 1
                    XC =                     
                              2πfC
                                      1
                         =
                           2 x π x 50 x147 x10 −6 
                         = 21.65 Ω                                                          (3)
                                         

          5.4.2
                    Z = R 2 + X C2           
                         = 30 2 + 21.65 2 
                         = 37 Ω 
                                                                                            (3)

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Elektriese Tegnologie                              6                    DBE/November 2012
                                            NSS – Memorandum

          5.4.3           V
                   I =
                           Z 
                           240
                         =      
                            37
                         = 6.49 A                                                            (3)

          5.4.4
                                     XC
                         θ = tan −1          
                                      R
                                     21.65     
                            = tan −1
                                      30
                            = 35.82°       
                                                       OF

                                  R
                      θ = cos −1
                                  Z
                                  30
                         = cos −1
                                  37
                         = 35.82                                                             (3)

5.5       As die kapasitansie van die kapasitor verhoog word, sal die kapasitiewe
          reaktansie van die kapasitor verlaag. Die spanning oor die kapasitor sal
          verlaag wat sal veroorsaak dat die spanning oor die resistor verhoog. 
                                                                                              (3)
                                                                                              [30]

VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEERKRINGE

6.1                                            
                             Aansluiter

                            Aansluiter         
                                                                                              (2)

6.2       6.2.1    Die TRIAK kan in die volgende toepassings gebruik word:

                   Motorspoedbeheer 
                   Ligdempkringe
                   Temperatuurbeheer
                   TRIAKS word in skakelkringe gebruik.
                   (Enige EEN toepassing)                                                     (1)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           7                         DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

         6.2.2

                                  

                              
                        Hek
                                  
                  (EEN punt vir korrekte simbool met geen of verkeerde byskrifte)            (3)

         6.2.3    By beide punte gemerk hekpuls sal die TRIAK gesneller word om te
                  gelei indien daar 'n toepaslike spanning oor die aansluiters van die
                  TRIAK verbind is.                                                         (2)

         6.2.4    Wanneer die spanning oor die TRIAK V BO bereik, sal die TRIAK
                  begin gelei sonder dat die hek 'n snellerpuls kry.                       (2)

         6.2.5    I H is die houstroom van die TRIAK, dit is die minimum stroom wat
                  moet vloei om die TRIAK te laat aanhou gelei as die stroom deur
                  die TRIAK onder I H daal, sal die TRIAK afskakel. 
                                                                                             (2)

         6.2.6    Wanneer die TRIAK begin gelei, verlaag die interne weerstand van
                  die TRIAK daarom sal die spanning oor die TRIAK ook verlaag.             (2)

         6.2.7    Dit gelei in beide rigtings.                                              (1)

6.3      6.3.1    1 – Anode
                  2 – Katode
                  3 – Hek                                                                   (3)

         6.3.2    R 1 dien as 'n stroombeperkingsresistor en in die geval waar R 2 se
                  waarde na nul  verminder word, word 'n kortsluiting voorkom.             (3)
         6.3.3    As R 2 se waarde verhoog word, verhoog die snellerkring se
                  tydkonstante (t=RC).  Dit sal aanhou vir die tyd wat dit neem vir
                  die kapasitor om te laai tot by die spanning wat gelyk is aan die
                  deurbreekspanning van die DIODE wat die snellerhoek verhoog
                  (snellering neem langer)  sodoende word die helderheid van die lig
                  verlaag omdat die tyd wat stroom deur die lig kan vloei, verminder
                  word.                                                                      (4)
                                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           8                        DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1    7.1.1    1 – Nie-omkeerinset 
                2 – Omkeerinset 
                3 – Uitset                                                                  (3)

       7.1.2    4 en 5 is dubbele GS-toevoer wat die 'op amp' van krag voorsien.           (2)

7.2    Die konsep van terugvoering is om 'n gedeelte van die spanning by die
       uitsetaansluiter terug te voer na een van die insetaansluiters.                     (2)

7.3    7.3.1
                            
                           
                                                                                             (2)

       7.3.2
                            

                                

                                                                                             (2)

7.4    7.4.1     Nie-omkeer 'op amp'                                                        (1)

       7.4.2
                            Inset
                                    

                                    Uitset

                 (EEN punt vir die fase en EEN punt vir die verhoogde amplitude)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                    9               DBE/November 2012
                                                 NSS – Memorandum

       7.4.3            Rf
                 AV =
                        Rin

                 Die spanningwins van die kring sal verminder as R IN verhoog 
                 omdat A V omgekeerd eweredig is aan R IN . 

                 (EEN punt as net die formule gegee word)                                    (3)

       7.4.4     Die inset- en uitsetgolfvorms sal in fase wees. 
                 Die inset- en uitsetamplitudes sal dieselfde wees.                         (2)

7.5    Die frekwensie van die golfvorm bly onveranderd                                      (1)

7.6    Die vorige kring se laseffek sal verlaag.  Dit sal veroorsaak dat daar geen
       stroom van die kring gewek word nie daarom sal die spanning  by die
       uitsetterminale net so na die 'op amp' gaan met min of geen verliese nie. 

                                                        OF

       Wanneer die insetimpedansie van 'n kring hoog is, sal die stroom wat vanaf die
       vorige kring getrek word minimaal wees. Gevolglik word die laer
       spanningsvalens die insetkringlas verlaag. Kringlas vind plaas as die stroom
       die leweringskapasiteit oorskry en gevolglik verlaag die uitsetspanning tot nul.      (5)
                                                                                             [25]

VRAAG 8: DRIEFASETRANSFORMATORS

8.1      Onvoldoende ventilasie
         Kortsluiting
         Oorbelasting
         Onvoldoende verkoelingstof (Enige EEN)                                              (1)

8.2      Elektriese kring
         Magnetiese kring                                                                   (2)

8.3      Om 'n driefase-vierdraadstelsel te skep sodat 'n transformator sowel
         enkelfase sowel as driefase kan lewer. (Verspreiding van krag na sowel
         huishoudelike as industriële installasies)                                          (3)

8.4      8.4.1
                     VL ( s ) =    3VPh ( s )
                                  VL ( s )
                 ∴VPh ( s ) =                
                                    3
                              =
                                  415        
                                  3
                              = 239.6 V                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
    Elektriese Tegnologie                                    10                               DBE/November 2012
                                                      NSS – Memorandum

             8.4.2    S =        3V L ( p ) I L ( p )
                                                  S
                     ∴ I L( p) =                             
                                               3V L ( p )
                                                  240000
                                          =           
                                              3 x 11000
                                          = 12.59 A
                                                                                                                 (3)

             8.4.3
                         PO = 3VL ( p ) I L ( p ) Cosθ            
                             = 3 x 11000 x 12.59 x 0.85
                                                                        
                             = 203,89 kW                                                                        (3)
                                                                                                                 [15]

VRAAG 9: LOGIKAKONSEPTE EN PLB'S

9.1          9.1.1    Dit voorsien krag teen 'n spesifieke spanningom die PLB te laat
                      werk.                                                                                     (2)
.
             9.1.2    Dit is die toestel wat ekstern geprogrammeer wordom die nodige
                      beheer oor die aanleg uit te oefen (relês, motors, ensovoorts).                           (2)

             9.1.3    Die modules is die                        koppelvlak   tussen   die   PLB   en   die
                      aanlegtoerusting.                                                                         (2)

9.2          9.2.1

                                           Skakelaar
                                                    A 
                          
                         Vs                SkakelaarB 

                                                   
                                                                                                                 (4)

             9.2.2
                                              A          B                   F

                                                                               
                                                                                                                 (3)

    Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             11                               DBE/November 2012
                                           NSS – Memorandum

9.3      9.3.1      R-S-wipkringgrendel
                    Bistabiele multivibrator/grendel                                                    (1)

         9.3.2      1 – Stel 
                    2 – Herstel
                    3–Q
                        __
                    4– Q                                                                               (4)

         9.3.3      Geheuetoestel                                                                      (1)

         9.3.4      3 – 0
                    4 – 1                                                                              (2)

9.4      Vereenvoudig
         Ekonomies 
         Vinnige lewering
         Kompak
         Verandering aan kringontwerp makliker om te doen
         Verbeterde betroubaarheid
         Laer instandhouding
         (Enige DRIE)                                                                                   (3)

9.5

                   Oorbelasting                                              Oorbelasting 2 x 1

                                                                    Stop-skakelaar 2 x 3
             Stop-skakelaar

                                   
        Aansit-skakelaar                                                                

                                                                     

                                            Aansit-skakelaar x5

                                                                              
                                   
                 Kontaktor
                                                                     Kontaktor

                                                                                         
                                                                                                        (11)
                                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 12                            DBE/November 2012
                                               NSS – Memorandum

VRAAG 10: DRIEFASEMOTORS EN BEHEER

10.1     Deur enige twee van die drie toevoerlyne se verbindings na die stator om te
         ruil .                                                                                       (1)

10.2     Om te kyk of die raam geaard is. 
         Om te kyk of al die elektriese verbindings vas en geïsoleer is
         Om seker te maak dat die korrekte spanning gebruik word.
         (Enige aanvaarbare antwoord)                                                                  (2)

10.3      Minimum van 0,5 MΩ. (Baie hoë weerstand)                                                    (1)

10.4     Om die aansit-stroom van 'n kourotormotor tydens aansit te beperk.                          (2)

10.5     Beskerming van elektriese toerusting teen skade gedurende die gebruik
         onder foutiewe toestande en om die gebruiker van die toerusting te beskerm.                   (2)
         

10.6     10.6.1
                  VL = 3V ph
                              VL
                        V ph =     
                               3
                              415
                            =     
                                3
                            = 239.60 V 
                                                                                                       (3)
         10.6.2         Pi = 3VL I L cos θ
                                   Pi
                     IL =                  
                                 3VL cos θ
                                 9 000
                          =
                              3 x 415 x 0.9 
                           = 13.91 A                                                                  (3)

         10.6.3    S = 3 × VL × I L                              S=
                                                                            P
                                                                       cos φ
                     = 3 × 415 ×13,9            OF
                                                                            9000
                        = 10 kVA                                       =
                                                                        0.9
                                                                         = 10 kVA                      (3)

10.7     Dit is belangrik dat 'n motor 'n inligtingsplaatjie het, want dit bevat belangrike
         inligting van die motor, byvoorbeeld:
         Stroomaanslag
         Arbeidsfaktor
         Fase
         Drywingsuitset                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                      13                           DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

10.8     Die voordeel van 'n driefase-induksiemotor is dat vir dieselfde grootte raam
         lewer 'n driefasemotor meer drywing.
         Dit is ook meer effektief as 'n enkelfasemotor omdat geen ekstra aansitkring
         benodig word nie.
         Goedkoper as enkelfasemotors met dieselfde uitsetdrywing.
         Draairigting kan makliker gedoen word.
         Begin self draai.
         Hoër aansitwringkrag as enkelfasemotors van dieselfde raamgrootte.
         (Enige DRIE aanvaarbare antwoorde)                                             (3)

10.9     10.9.1 Spoel van kontaktor                                                    (1)

         10.9.2 Die motor sal aanhou werk, maar om dieselfde uitsetdrywing te
                handhaafsal die stroom in die ander twee fases toeneem. As die
                beskerming korrek gestel is, sal dit in werking kom en die motor teen
                permanente skade beskerm.                                              (3)

         10.9.3 Die oorbelastingrelê is ontwerp om die motor  en motorbedrading
                teen foutiewe hoëstroomkondisies te beskerm.  Dit sal in werking
                kom en die toevoer na die motor afsny.                                 (3)
                                                                                        [30]

                                                                           TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2012-memo-eng/7ed5384d-d463-4352-8c35-8a3baae6e6d9) — Electrical Technology · Memo · 2012 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2012-eng/fe98d38c-1993-451b-a42c-8e5decfb13a9) — Electrical Technology · QP · 2012 · Eng
- [EL TEG GR12 SEPT2012 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/el-teg-gr12-sept2012-memo-afr/d633d347-8af5-4282-b321-0c78fd1f5f4c) — Electrical Technology · Memo · 2012 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
