# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2014-memo-afr/3e54ad9e-0a8d-4811-a937-076b7f9e7e81
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2014-memo-afr/3e54ad9e-0a8d-4811-a937-076b7f9e7e81)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                  NOVEMBER 2014

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                         DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meertallige antwoorde impliseer dat enige relevante
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet formules toon

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
                        oorweeg te word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die
                        ooreenstemmende antwoord bereik word.

          2.5           Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende
                        stap, is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende
                        antwoorde moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord
                        reg oorgedra is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk
                        met die verkeerde waardes en indien die leerder dit korrek gebruik
                        het, moet volpunte vir die betrokke berekeninge gegee word.

3.        Die memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel
          moet egter konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          volgehou word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        3                          DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

1.1       Foutiewe proppunte 
          Ontblote geleiers
          Swak beligting wanneer aan 'n lewendige installasie gewerk word                       (1)

1.2       Om aan 'n lewendige installasie met ontblote geleiers te werk sonder die
          nodige voorsorgmaatreëls
          Om te werk met draagbare toerusting wat nie geïsoleerd is nie.
          Deur gebruik te maak van elektriese masjinerie sonder die nodige
          veiligheidstoerusting of beskermende kleredrag                                        (1)

1.3       Eerstehulp moet dadelik op die persoon toegepas word. 
          Die situasie moet onmiddellik beoordeel word en die toegewysde persoon
          moet verwittig ord.
          Pas direkte drukking toe op die wond of maak gebruik van 'n drukverband
          indien die persoon bloei.
          Hou die slagoffer kalm.                                                               (1)

1.4       'n Persoon onder die invloed van dwelms plaas hom/haarself en andere  in
          gevaar aangesien sy/haar oordeel beïnvloed is. Dit kan lei tot 'n
          ongeluk.  Hierdie faktor beïnvloed ander werkers se reg tot 'n veilige
          werksomgewing.                                                                        (2)

1.5       Spanwerk bewerkstellig 'n gesonde en suksesvolle werksomgewing.  Dit
          bevorder samewerking en wedersydse respek.  Dit bevorder weer
          produktiwiteit en werksekuriteit.                                                     (2)

1.6       Risiko analise is 'n proses wat mense help om veilige werkspraktyke as 'n
          deurgaanse proses te ontwikkel  Soos projekte in die werkwinkel verander
          om mense behoeftes te pas, moet die vervaardigingsproses ook aangepas
          word  en veilige praktyke moet in alle stadiums van beplanning ingebou
          word.                                                                                (3)
                                                                                                [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Transformators word in Delta verbind aangesien dit 'n drie draad
          distribusiestelsel daarstel.  Vergeleke met 'n vierdraadstelsel word 'n groot
          koste- besparing teweeggebring. 
          Arbeid aan verspreidingsnetwerke is minder arbeidsintensief aangesien die
          aantal kraglyne verminder en dit dra verder by tot 'n koste vermindering.             (2)

2.2       Die doel van die drywingsfaktormeter is om die drywingsverhouding  met
          betrekking tot stroom en toegepaste spanning in 'n WS-kring te bepaal.               (2)

2.3       Driefasestelsels kan in beide ster sowel as delta gekoppel word. 
          Wanneer in delta gekoppel, word 'n neutrale geleier nie benodig nie. 
          In ster word lyn en fase spannings teen verskillende waardes verkry.
          Lasverdeling word vergemaklik weens die teenwoordigheid van vele fases.               (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                     4                      DBE/November 2014
                                                  NSS – Memorandum

2.4       2.4.1      PT = P1 + P2                 
                                                  
                        = 420 + (−260)            
                        = 160 W                                                                          (3)
          2.4.2      Die totale drywing kan in 'n gebalanseerde sowel as ongebalanseerde
                     las gemeet word. 
                     Die totale drywing kan in beide ster en delta gemeet word. 
                     Die drywingsfaktor kan dienooreenkomstig bepaal word.                               (2)

2.5       2.5.1                P                   
                     IL =
                             3 VLcosθ
                             560000                
                        =
                           3 x 380 x 0.85
                                                   
                        = 1000,98 A

                                                                                                         (3)

          2.5.2                   VL2
                                        
                                            Vf2
                                                                         Een punt vir V F kleiner
                                            Ɵ                            as V L 
                                                                        V F is nalopend t.o.v V L
                                                  120º             
                                   120º                            VL1   met Ɵ=30-grade
                                                       Ɵ
                            Vf3         Ɵ       120º         Vf1         Leerders wat die drie
                                                                         spannings      en    die
                                                                                      o
                                                                         hoeke (120 )toon moet
                                                                         volpunte kry.
                             VL3                                        Indien    leerders    ‘n
                                                                         fasordiagram        met
                                                                         spannings en strome
                                                                         korrek     toon    moet
                                                                         volpunte       toegeken
                                                                         word.                           (6)
                                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                     5            DBE/November 2014
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Ster-delta
          Delta-ster
          Ster-ster
          Delta-delta
                                                                                               (2)

3.2       'n Wisselspanning word oor die primêre windinge verbind wat
          wisselstroomvloei tot gevolg sal hê. 
          Die wisselstroom in die primêre winding induseer 'n wisselende magneetveld
          om die primêre winding (Faraday se Wet) 
          Die wisselende aard van die magneetveld lei tot wedersydse induksie tussen
          die primêre en sekondêre winding van die transformator via die gelamineerde
          ysterkern 
          Die wisselwerking tussen die magneetveld en die windinge veroorsaak 'n
          geïnduseerde EMK in die sekondêre winding. 
          Wanneer die transformator aan 'n las gekoppel word sal stroom van die
          sekondêre winding getrek word in verhouding met die aard van die las 
          Belasting op die sekondêre winding word aan die primêre winding deur
          wedersydse induksie oorgedra. Indien die las vermeerder sal die stroom van
          die toevoer aan die primêre kan winding vermeerder om die vraag daarna te
          bevredig.
          Die primêre winding van die transformator is magneties gekoppel aan die
          sekondêre winding maar elektries geïsoleerd daarvan. Die uitsondering hier is
          die outotransformator.                                                               (5)

3.3       Die Bucholtz-relê beskerm die transformator  onder interne fouttoestande.          (2)

3.4
          3.4.1         VLS = 3 x VFS
                              VLS
                        VFS =                       
                                3
                              380
                            =                       
                                3
                            = 219,39 V                                                        (3)

          3.4.2           N P VF(P)
                             =
                          N S VF(S)
                                    N P x VF(S)     
                        VF( P ) =
                                       NS
                                  50 x 219,39       
                                =
                                       1            
                                = 10,969 kV                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            6                          DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

          3.4.3         Die transformator is 'n verlagingstransformator aangesien die aantal
                        sekondêre windinge minder  is as die primêre windinge                     (2)

          3.4.4         Wanneer die las vermeerder, vermeerder die stroom in die
                        sekondêre winding.  Dit het tot gevolg dat die wedersydse induksie
                        verhoog  met die primêre winding en die primêre stroom
                        verhoog. 
                        Die spannings in beide die primêre en sekondêre windings bly
                        onveranderd.                                                               (3)
                                                                                                    [20]

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN AANSITTERS

4.1       Dryf pompe aan 
          Dryf vervoerbande aan                                                                    (1)

4.2       Minder onderhoud word vereis aangesien daar minder bewegende dele as 'n
          enkelfasemotor is 
          'n Driefase motor lewer meer wringkrag as 'n enkelfasemotor van dieselfde
          raamgrootte.                                                                              (1)

4.3       'n Driefase toevoerspanning word oor die stator windinge gekoppel 
          Driefasige stroomvloei word in die windinge bewerkstellig 
          Die stroomvloei deur die statorwindings bewerkstellig 'n roterende magnetiese
          veld in die stator 
          Die roterende magneetveld sny die kourotor tawe 
          Weens die relatiewe wisselwerking tussen die rotorstawe en die roterende
          magneetveld word 'n EMK in die rotorstawe geïnduseer. 
          Die geïnduseerde EMK lei tot stroomvloei in die rotorstawe 
          Stroomvloei in die rotorstawe wek 'n magneetveld daarrondom op. 
          Die twee magneetvelde in die rotor en stator veroorsaak 'n stuwende krag
          daartussen wat tot gevolg het dat die rotor draai  weens die wringkrag
          tussen die roterende stator magneetveld en die geïnduseerde magneetveld in
          die rotorstawe.                                                                          (8)

4.4       Draai die rotor as vrylik? 
          Is die laers krakerig of voel dit grof wanneer die as met die hand roteer word?
          Is die motor behoorlik vas en is al die boute goed vasgedraai?
          Is die verkoelingswaaier in plek, of lyk die vinne verweer?
          Is die endplate goed vasgemaak?
          Het die raam enige krake in?                                                              (1)

4.5       Kontinuïteit van elke winding. 
          Isolasie weerstand tussen die windings.
          Isolasie weerstand tussen die windings en aard.
          'n Visuele inspeksie van die ontblote windinge en geleiers.                               (1)

4.6       4.6.1          Rotorspoed is die spoed waarteen die as roteer                            (1)

          4.6.2          Sinkrone spoed is die spoed waarteen die roterende magneetveld
                         in die stator bewerkstellig word.                                         (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              7                         DBE/November 2014
                                           NSS – Memorandum
4.7       V L = 380 V
          f = 50 Hz
          Glip = 4%
          Aantal pole = 12
          Pole per fase = 4
          Poolpare = 2 of 6 (indien geinterpreteer as 12 pole per fase)
          4.7.1                f
                        ns =     × 60 
                               p

                               50
                        ns =      × 60 
                                2
                        ns = 1500 rpm 
                        OF
                               f
                        ns =     × 60
                               p

                               50
                        ns =      × 60
                                6
                        ns = 500 rpm
                                                                                                    (3)

          4.7.2         n r = n s (1 − S ) 
                        n r = 1500 (1 − 0.04 ) 
                        n r = 1440 r/min 
                        OF
                        n r = n s (1 − S )
                        nr = 500 (1 − 0.04 )
                        nr = 480 r/min                                                              (3)

4.8       4.8.1
                                                   L1   L2    L3

                                              U1 V1 W 1

                                                                      E

                                                   W2     U2        V2
                                                                                                    (4)
          4.8.2         'n Lesing van 1M Ω (baie hoog).  Dit sal aandui dat daar nie 'n
                        deurbraak in die isolasie tussen die winding  en aard is nie. 
                        Dit beteken die elektriese integriteit van die motor is nog goed.           (3)
4.9       'n Ster-delta-aansitter word gebruik om die aansitstroom  van 'n elektriese
          motor tydens aansit te beperk. Die motor is geneig om meer as die vollas
          stroom tydens aansit te trek  Indien dit nie beperk word nie sal dit tot
          onnodige oorbelastingsbeskerming lei.                                                    (3)
4.10      'n Omkeersaansitter ruil die verbindings van enige twee  van die drie fases.
          Dit het 'n omkeer in die draairigting van die roterende magneetveld  tot
          gevolg.                                                                                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               8                       DBE/November 2014
                                            NSS – Memorandum

4.11      4.11.1        Die tydskakelaar bepaal hoe lank dit neem  voor die tweede motor
                        aangeskakel word na  die eerste motor aangeskakel is.                      (2)
          4.11.2        Wanneer die aansitknop gedruk word sal dit die spoel van die
                        kontaktor HK1 aktiveer  wat motor 1 aanskakel. 
                        Die N/O van HK1 (hou in) sal toemaak en die kontaktor bly dus in
                        wanneer die aansitknop gelos word. 
                        Die N/O van HK 1 sluit dus en nou begin die tydskakelaar tel Die
                        N/O van die tydskakelaar verhoed egter dat stroom vloei na HK 2
                        toe en dus bly HK 2 af.
                        Wanneer die tyd telling van die tydskakelaar tot 'n einde kom na een
                        minuut  sluit die N/O van T en die HK 2 word geaktiveer en dus             (6)
                        word motor 2 geaktiveer.                                                   [40]

VRAAG 5: RLC

5.1       5.1.1         Resonansie in 'n RLC kring is die toestand waartydens X L =X C 
                        teen 'n spesifieke frekwensie. Die gevolg is dat die reaktansies
                        mekaar uitkanselleer en die stroom en spanning in fase verkeer en
                        die fasehoek dus 0o is.                                                    (2)

          5.1.2         Q-faktor in 'n parallelle kring dui op die verhouding tussen die
                        stroom in die reaktiewe komponente en die toevoerspanning.  Dit
                        dui op die stroomverhoging wat plaasvind tydens resonansie. 

                        Die kwaliteitfaktor is die verhouding van die toevoerspanning en die
                        spannings oor die verskeie komponente in 'n RLC-kring tydens
                        resonansie.                                                                 (2)

5.2       5.2.1         Wanneer X L =X C

                                1               
                        C =
                              2πfX C

                          =
                                    1           
                            2 x π x 50 x 157
                                                
                          = 20,27 μF                                                                (3)

          5.2.2               XL        
                        Q =
                              R
                             157
                           =
                              4         
                           = 39,25
                                                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                9                     DBE/November 2014
                                             NSS – Memorandum

5.3       5.3.1                VC                        
                        IC =      in parallel VC = VT
                               XC
                             120                         
                           =
                              26
                           = 4,62 A                                                              (3)

          5.3.2         IT = I R + (IC − I L )
                                    2        2
                                                     
                          = 4 + (4,62 − 1,76)        
                                2                2

                          = 4,92 A                                                               (3)

          5.3.3                     IR           
                        Cosθ =
                                    IT
                                  4              
                               =
                                4,92
                              = 0,813
                                                 
                            θ = 35,6°
                               Voorlopend                                                        (4)
                                                                                                  [20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1       6.1.1         'n PLB is 'n rekenaar wat vir outomatisering  van elektriese en
                        meganiese prosesse gebruik word.
                        'n PLB is 'n vastestaat toestel wat gebruik word om masjiene in
                        industrie te outomatiseer.                                                (3)

          6.1.2         Relês word algemeen gebruik om uitsetkoppelings te
                        bewerkstellig  veral in gevalle waar hoër stroom geskakel word as
                        wat die PLB kan hanteer.  Daarom word dit as skakeltuig gebruik
                        om elektriese apparaat te beheer.                                        (3)

          6.1.3         Ekonomies 
                        Eenvoudige ontwerp 
                        Vinnige lewering 
                        Kompak en gestandaardiseerd
                        Verhoogde betroubaarheid
                        Verlaagde onderhoud                                                       (3)

          6.1.4         Logika blok diagramme/funksieblokke is maklik om te
                        manipuleer. Dit gebruik Boole Algebra om die insette te
                        minimaliseer. Dit lei tot kostebesparings. 
                        Twee punte per leerder! – Funksieblokke word nie spesifiek in
                        terme van voor en nadele genoem nie.                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               10                     DBE/November 2014
                                            NSS – Memorandum

6.2       6.2.1         'n Programmeer toestel word gebruik om die PLB te programmeer
                        en kan die werking van die PLB illustreer. 
                        'n Programmeertoestel lees die inset informasie tydens die
                        programmeer proses en stuur dit na die SVE in 'n digitale formaat
                        wat die masjien kan interpreteer. 
                        Dit kan ook die program van die SVE aflees en die uitset van die
                        PLB weergee.
                        Die programmeertoestel word gebruik om die nodige programme te
                        bepaal wat op sy beurt weer die volgorde van gebeure in die PLB se
                        geheue bepaal.                                                           (3)

          6.2.2         'n Persoonlike rekenaar 
                        'n Handprogrammeerder
                        'n programmeerkabel
                        Direk op die PLB se voorkant                                              (2)

6.3       6.3.1                             
                                       (         )
                        Y = (X 0 .X 2 ) . X1 + Y 0                                                (5)

          6.3.2

                        Of met al die insette as NO.                                              (5)

6.4.      6.4.1 D = ABC                                                                          (1)

          6.4.2 E = ABC                                                                          (1)

          6.4.3 F = A BC                                                                         (1)

          6.4.4 G = A BC                                                                         (1)

          6.4.5 X = ABC + ABC + A BC + A BC                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          11                    DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

          6.4.6

              NOTA: 1 punt is vir
              die groepering van die
              1s

          ‘n Variasie op die toekenning van A, B en C moet gekkomodeer word. X bly
          egter soos dit is.                                                                (6)
6.5       'n PLB stelsel werk op lae stroom  in teenstelling met die hoë stroom van
          relês. Veranderinge word in die sagteware aangebring maar in relêstelsels
          moet die stelsel herbedraad word. 
          Simulasies van die werking van die fabriek kan met 'n rekenaar program
          uitgevoer word en program foute kan stapsgewys geïdentifiseer en
          gekorrigeer word.                                                                 (3)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            12                         DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Oopluswins A V = Oneindig 
          Insetimpedansie Z in = Oneindig 
          Uitsetimpedansie Z 0 = zero 
          Bandwydte = Oneindig
          Voorwaardelike stabiliteit
          Differensiaal insette i.e. twee insette
          Oneindige Gemenemodus verwerping                                                         (3)

7.2       'n Differensiaalversterker versterk slegs die verskil tussen die twee
          insetseine.  Indien die twee insetseine identies is sal geen versterking
          plaasvind nie.                                                                          (2)

7.3       Alternatiewelik kon leerders die omkeerversterker geteken het.

                                                Versterker

                            Menger/
                            Aftrekker                                      Vuit
            Vin
                        +
                                                    Av

                                                         VF

                                                  Terugvoernetwerk
                                                  Uit fase met die inset.                          (4)

7.4       Die bandwydte verhoog. 
          Ruisvlakke verminder 
          Wins verminder
          Vervorming van die inset sein word verminder                                             (2)

7.5       Die dubbele GS-kragbron verskaf energie  aan die opversterker om die
          inset sein te kan versterk. Die kragbron verskaf die spanningsparameters vir
          beide positiewe sowel as negatiewe versterking.  +Vcc en – Vcc is die
          maksimum spanningswaardes waartoe die insetsein versterk kan word.                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                      13                            DBE/November 2014
                                                   NSS – Memorandum

7.6       7.6.1      Omkeerversterker                                                                          (1)

          7.6.2

                               Inset                          uitset

                     Moet versterking toon                  Moet      omkering     van     inset    sein
                     (faseverskuiwing) toon 
                     Alternatiewelik
                                         +Vcc

                                                                 Uitset na versadiging
                                                                         gedryf

                                        -Vcc                                                                    (2)

          7.6.3      Indien die waarde van die terugvoerweerstand verminder word sal die
                     wins van die versterker ook verminder aangesien die negatiewe
                     terugvoer sal verminder.                                                                  (2)

          7.6.4                  Rf            
                     AV = -
                                 Rin
                              15               
                           =-
                               5
                           = -3
                                                                                                               (3)

          7.6.5                  Vout          
                        AV = -
                                 Vin
                        Vuit = AV Vin          
                            = - 3 x1
                            = - 3V                                                                             (3)

7.7       7.7.1      Sommeerversterker                                                                         (1)

          7.7.2      Die sommeerversterker word gereeld gebruik as menger in
                     oudiokringemet die invoer van meer as een insetsein
                     tergelykertyd.  Die uitset is die produk van die insetseine of dit
                     nou van 'n mikrofoon, elektriese kitaar of klawerbord voorsien
                     word.                                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                   14                    DBE/November 2014
                                                NSS – Memorandum

          7.7.3      Vuit = - (V1 + V2 + V3 )    
                          = - (4 - 1 + 2)        
                          = -5V                  
                                                 Formuleblad het nie die omkeer teenoor nie-
                     Alternatief                 omkeer versterker getoon nie.
                     Vout = (V1 + V2 + V3 )
                          = (4 - 1 + 2)
                          = 5V                                                                       (3)

7.8       7.8.1      Astabiele multivibrators word gebruik in enige stelsel wat 'n vierkant
                     golf vereis.
                     Morse sleutels in amateur radio toerusting gebruik 'n astabiele
                     multivibrator om Morse-kode met 'n 800 Hz toon te genereer.
                     Klokpulsopwekker.                                                               (2)

          7.8.2

                                                                                                     (3)

7.9       7.9.1      Dagligskakelaars (Vergelykerkring) 
                     Wanneer die ligintensiteit teen sononder afneem, verlaag die
                     insetspanning van die ligsensor onder die verwysingspanning. 
                     Die gevolg is dat die uitset van die Schmidt-sneller skakel en die lig
                     word geaktiveer 
                     OF
                     Golfvormkringe (Vierkantgolfherwinningskring). Die Schmidt-sneller
                     tree as vierkantsgolf generator op.
                     Wanneer ŉ insetsein die boonste of onderste drempelspanning
                     bereik, swaai die Schmidt-sneller na die boonste of onderste
                     versadigingspunt.
                     Hierdie proses herwin ŉ “skoon” vierkantsgolf van die inset af.

                     Die Schmidt-sneller kan ook gebruik word om ŉ blokpuls wat vervorm
                     is weens vervorming en ruis tydens versendingprosesse te herwin.                (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           15                          DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

          7.9.2

                                   
                                                                   +Vcc 

                                                                  -Vcc 

                     Alternatief – Die omgekeer ook aanvaarbaar aangesien die tipe
                     Schmidt Sneller nie gespesifiseer is nie. (Iomgekeerd teenoor nie-
                     omgekeerde Schmidt Sneller.)                                               (4)

7.10      Ossillators gebruik positiewe toevoer.                                               (1)

7.11      Positiewe terugvoer vind plaas wanneer die uitset wat teruggevoer word in
          fase met die insetsein is en dus daarby gevoeg word.  Die gevolg is
          dat die resultante inset sein vergroot en die wins dus vermeerder.                    (2)

                            1
                  f =                                         
7.12                     2π (6RC )
                                         1
                     =
                         2π 6 × (8 × 103 ) × (120 × 10 −9 )   
                                  1
                     =
                         2π (5,76 × 10 −3 )
                                                              
                     = 2,09 Hz                                                                  (3)
                                                                                                [50]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2014-memo-eng/e1a4800f-47e1-4792-96ee-f2a1613a80de) — Electrical Technology · Memo · 2014 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2014-eng/1527bbc6-bcc8-4c67-811c-929c2e79491e) — Electrical Technology · QP · 2014 · Eng
- [ELETRICAL TECH GR12 SEPT 2014 MEMO EA](https://www.hlayiso.com/library/eletrical-tech-gr12-sept-2014-memo-ea/fb5435ba-7bab-49cf-8a35-a35556c4e79d) — Electrical Technology · Memo · 2014
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
