# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-afr/a8b58633-5037-462a-a479-157dbcbdbe86
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-afr/a8b58633-5037-462a-a479-157dbcbdbe86)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2015

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       2                          DBE/November 2015
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

4.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.        Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.

8.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        3                         DBE/November 2015
                                            NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Noem EEN onveilige handeling wat in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel tot
          'n ongeluk kan lei.                                                                  (1)

1.2       Definieer die begrip gevaarlike praktyke met verwysing na werkswinkel-
          praktyk.                                                                             (2)

1.3       Noem TWEE onveilige toestande wat in 'n elektriese werkswinkel kan
          voorkom.                                                                             (2)

1.4       Verduidelik die begrip menseregte in die werkplek met verwysing na die
          beskerming van 'n werker.                                                            (2)

1.5       Verduidelik waarom risikobestuur belangrik is om veiligheid in 'n werkswinkel
          te verseker.                                                                         (3)
                                                                                               [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Beskryf die begrip aktiewe drywing.                                                  (2)

2.2       Teken 'n netjies benoemde fasordiagram van die spannings wat deur 'n
          driefase-WS-stelsel opgewek word. Dui die rotasierigting aan.                        (5)

2.3       'n Driefase sterverbinde motor het 'n uitsetdrywing van 50 kW en trek
          'n stroom vanaf 'n 380 V/50 Hz-toevoer teen 'n arbeidsfaktor van 0,95
          nalopend. Aanvaar dat daar geen verliese is nie.

          Gegee:
          P           = 50 kW
          Vl          = 380 V
          Cos Ө       = 0,95 nalopend

          Bereken die:
          2.3.1 Lynstroom                                                                      (3)

          2.3.2 Skyndrywing                                                                    (3)

2.4       Noem TWEE voordele van arbeidsfaktorverbetering in WS-stelsels.                      (2)

2.5       Noem die funksie van 'n wattmeter.                                                   (2)

2.6       Twee wattmeters wat gebruik word om die insetdrywing te meet, is aan
          'n gebalanseerde driefasekring verbind en toon 2 500 W en 500 W
          onderskeidelik. Bereken die totale insetdrywing.

          Gegee:
          P1      =     2 500 W
          P2      =     500 W                                                                  (3)
                                                                                               [20]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             4                      DBE/November 2015
                                                 NSS

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Noem EEN beskermingstoestel wat in transformators gebruik word.                        (1)

3.2       Noem EEN negatiewe invloed van verliese in transformators.                             (1)

3.3       Noem DRIE metodes om transformators te verkoel.                                        (3)

3.4       Beskryf die invloed op die primêre stroom van 'n transformator indien die las
          groter word.                                                                           (3)

3.5       Die delta-sterverbinde transformator in FIGUUR 3.1 voorsien 'n fabriek van
          60 kW. Die stroom loop die spanning met 36,87° na. Die primêre lynspanning
          is 11 kV en die sekondêre lynspanning is 380 V.

                          Vl (primêr) = 11 kV               Vl (sekondêr) = 380 V

                          L1                                  L1
                                                                    F
                                                                    A
                                                              N     B
                          L2                                  L2    R
                                                                    I
                          L3                                  L3    E
                                                                    K

                     FIGUUR 3.1: DELTA-STERVERBINDE TRANSFORMATOR

          Gegee:

          Puit            =    60 kW
          Ө               =    36,87° nalopend
          Vl (primêr)     =    11 kV
          Vl (sekondêr)   =    380 V

          Bereken die:

          3.5.1      Sekondêre lynstroom                                                         (3)

          3.5.2      Primêre lynstroom                                                           (3)

          3.5.3      Skyndrywing                                                                 (3)

          3.5.4      Reaktiewe drywing                                                           (3)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            5                          DBE/November 2015
                                                NSS

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       Noem TWEE dele van 'n driefase-kourotor-induksiemotor.                                      (2)

4.2       Noem TWEE voordele van 'n driefasemotor in vergelyking met 'n
          enkelfasemotor.                                                                             (2)

4.3       Beskryf waarom dit belangrik is om elektriese inspeksies op 'n motor ná
          installasie en voor bekragting uit te voer.                                                 (2)

4.4       Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 4.1.

                  L

                                    O/B

                                    Stop

                      Aan                    Hou in    Aan                       Hou in
                      Vorentoe               MK1 (N/O) Agtertoe                  MK2 (N/O)

                                    MK2                              MK1
                                    N/T                              N/T

                                     MK1                              MK2
                                     Vorentoe                         Agtertoe

              N

         FIGUUR 4.1: BEHEERKRING VAN 'N VORENTOE-AGTERTOE-AANSITTER

          4.4.1         Beskryf hoe die kontak O/B die motor beskerm.                                 (3)

          4.4.2         Beskryf hoe grendeling in die aansitter gebruik word.                         (5)

4.5       Beskryf die funksie van 'n ster-delta-aansitter.                                            (3)

4.6       Beskryf die funksie van 'n nulspanningspoel in 'n motoraansitter.                           (3)

4.7       Noem hoe die rotasierigting van 'n driefasemotor omgekeer kan word.                         (2)

4.8       Die naamplaat op 'n driefasemotor verskaf belangrike inligting oor die motor.
          Noem DRIE tipes inligting wat dit verskaf.                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         6                         DBE/November 2015
                                             NSS

4.9       'n Driefasemotor word aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die motor het
          ses poolpare en 'n glip van 4%.

          Gegee:

          Vt      =     380 V
          f       =     50 Hz
          S       =     4%
          p       =     6

          Bereken die:

          4.9.1             Sinkrone spoed                                                      (3)

          4.9.2             Rotorspoed                                                          (3)

4.10      'n Driefase deltaverbinde motor word aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind.
          Die motor ontwikkel 29,7 kW by vollas. Dit het 'n arbeidsfaktor van 0,85 en 'n
          rendement van 90%.

          Gegee:

          Puit          =    29,7 kW
          Vl            =    380 V
          Cos Ө         =    0,85
          ŋ             =    90%

          Bereken die:

          4.10.1            Insetdrywing                                                        (3)

          4.10 2            Insetlynstroom                                                      (3)

4.11      Verduidelik wat met die stroom wat deur 'n motor getrek word, sal gebeur
          indien die drywingsfaktor van die motor verbeter word.                                (3)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                7                     DBE/November 2015
                                                    NSS

VRAAG 5: RLC

5.1       Bereken die kapasitiewe reaktansie van 'n 120 µF-kapasitor wanneer dit aan
          'n 240 V/50 Hz-toevoer verbind word.

          Gegee:

          C       =     120 µF
          Vt      =     240 V
          f       =     50 Hz                                                                     (3)

5.2       Beskryf waarom die stroom in 'n RLC-seriekring by maksimum verkeer teen
          resonansiefrekwensie.                                                                   (4)

5.3       Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 5.1 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                          Ir= 2,5 A

                                                          Il = 3,6 A

                                                          Ic = 6 A

                                       It
                                   t

                                            Vt = 240 V/50 Hz

                                 FIGUUR 5.1: PARALLEL-RLC-KRING

          Gegee:

          Ir      =   2,5 A
          Il      =   3,6 A
          Ic      =   6A
          Vt      =   240 V
          f       =   50 Hz

          5.3.1         Bereken die totale stroom in die kring.                                   (3)

          5.3.2         Bereken die induktiewe reaktansie van die spoel.                          (3)

          5.3.3         Beskryf wat met die stroom deur die spoel sal gebeur indien die
                        frekwensie van die toevoer verhoog word.                                  (3)

5.4       Definieer die term Q-faktor met verwysing na 'n parallelkring.                          (4)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            8                        DBE/November 2015
                                                NSS

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Bestudeer FIGUUR 6.1 wat 'n tipiese PLB-skandeersiklus toon en
          beantwoord die vrae wat volg.

                            STAP 1               STAP 2              STAP 3
                             Inset               Proses               Uitset

                                 FIGUUR 6.1: PLB-SKANDEERSIKLUS

          6.1.1 Noem TWEE insettoestelle wat in Stap 1 verbind kan word.                            (2)

          6.1.2 Noem DRIE programmeertale wat in Stap 2 instruksies aan die PLB
                kan gee.                                                                            (3)

          6.1.3 Beskryf hoe ELKE stap in FIGUUR 6.1 gebruik word om 'n
                PLB-program uit te voer.                                                            (6)

          6.1.4 Verduidelik waarom sterkstroomtoestelle nie direk aan die uitset van 'n
                PLB, wat 'n transistor-uitset gebruik, gekoppel kan word nie.                       (3)

          6.1.5 Beskryf hoe die probleem in VRAAG 6.1.4 in industriële toepassings
                opgelos word.                                                                       (3)

6.2       Beskryf  hoekom      relêbeheerstelsels         (hardbedrade    stelsels)     deur
          PLB-beheerstelsels vervang word.                                                          (2)

6.3       Verwys na die volgende Boole-vergelyking om die vrae wat volg,
          te beantwoord:

          X  A B CD  A B CD  A B CD  A B CD  A B CD

          6.3.1         Teken 'n Karnaugh-kaart en toon die groepering.                             (9)

          6.3.2         Skryf die vereenvoudigde uitdrukking neer wat uit die Karnaugh-
                        kaart geneem kan word.                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            9                         DBE/November 2015
                                                NSS

6.4       Verwys na die kring in FIGUUR 6.2.

                  L

                                     Stop

                                     O/B
                                     L

                          Aan               Hou in      Aan               Hou in
                           1                MK1 (N/O)    2                MK2 (N/O)

                                    MK1                            MK2
                                    (Lamp)                         (Waaier)
                  N

               FIGUUR 6.2: BEHEERKRING VAN 'N SEKWENSIËLE AANSITTER

          6.4.1         MK1 skakel 'n lamp aan en MK2 sluit 'n kontaktor wat 'n waaier
                        bekrag.

                        Teken die PLB-leerdiagram wat dieselfde          funksie   van   die
                        relêbeheerkring in FIGUUR 6.2 sal uitvoer.                                 (8)

          6.4.2         Noem watter programmeringsfunksie in die leerdiagram ingesluit
                        moet word om die aanskakeling van die waaier (MK2) te
                        outomatiseer.                                                              (1)
                                                                                                   [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Noem DRIE eienskappe van 'n ideale operasionele versterker (op-versterker).              (3)

7.2       Beskryf die term bandwydte ten opsigte van op-versterkers.                               (3)

7.3       Gee TWEE redes waarom negatiewe terugvoer in op-versterkerkringe
          gebruik word.                                                                            (2)

7.4       Beskryf die term positiewe terugvoer.                                                    (3)

7.5       Beskryf die term stabiliteit ten opsigte van op-versterkers.                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                10                        DBE/November 2015
                                                    NSS

7.6       Bestudeer FIGUUR 7.1 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                             Rin = 5 kΩ
                                              Rin       Rf                   Rf = 15 kΩ
                                                    -                        Vin = 1,5 V
                                                                  Vuit
                                    Vin
                                                    __
                                                    +

                                                         0V
                                 FIGUUR 7.1: OP-VERSTERKERKRING

          7.6.1         Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 7.1.                            (1)

          7.6.2         Teken die inset- en uitsetgolfvorme op dieselfde y-as en benoem
                        die golfvorme.                                                                (3)

          7.6.3         Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 'n waarde
                        van 15 kΩ en die insetweerstand 'n waarde van 5 kΩ het.                       (3)

          7.6.4         Bereken die uitsetspanning indien 'n insetsein van 1,5 V op die
                        op-versterker toegepas word.                                                  (3)

7.7       Bestudeer FIGUUR 7.2 en beantwoord die vrae wat volg.

                                   Vin              -
                                                                  Vuit
                                                    -_
                                                    +
                                                             Rf
                                                    _

                                         R1

                               FIGUUR 7.2: OMKEER-SCHMIDT-SNELLER

          7.7.1    Noem TWEE toepassings van die op-versterkerkring in FIGUUR 7.2.                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       11                        DBE/November 2015
                                           NSS

          7.7.2    Teken die insetgolfvorm oor wat in FIGUUR 7.3 getoon word en teken
                   die uitsetgolfvorm direk daaronder.

                        +Vcc

                                                           Boonste snellerwaarde

                Inset- 0 V
                spanning
                                                           Onderste snellerwaarde
                        -Vcc

                Uitset -
                spanning

               FIGUUR 7.3: INSETGOLFVORM NA 'N OMKEER-SCHMIDT-SNELLER                        (6)

7.8       Bereken die resonansiefrekwensie van 'n Hartley-ossillator wat uit twee
          spoele van 40 mH elk en 'n kapasitor van 0,65 µF bestaan. Die tenkkring van
          die Hartley-ossillator word in FIGUUR 7.4 getoon.

                                           L1       L2
                                                C

                     FIGUUR 7.4: TENKKRING VAN 'N HARTLEY-OSSILLATOR

          Gegee:

          C       = 0,65 µF
          L1      = 40 mH
          L2      = 40 mH                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            12                            DBE/November 2015
                                                NSS

7.9       Bestudeer FIGUUR 7.5 en beantwoord die vrae wat volg.

                                         C1
                             Sneller-
                             inset

                                                               C2
                                          R1                            Vuit
                                                               R2

                                FIGUUR 7.5: OP-VERSTERKERKRING

          Gegee:

          C1      =   1 µF
          C2      =   22 nF
          R1      =   1,5 kΩ
          R2      =   550 kΩ

          7.9.1       Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 7.5.                              (1)

          7.9.2       Noem EEN praktiese toepassing van hierdie tipe op-versterker.                   (1)

          7.9.3       Bereken die tyd wat die multivibrator in die steltoestand sal bly nadat
                      dit 'n snellerpuls ontvang het.                                                 (3)

          7.9.4       Teken die insetgolfvorm oor wat in FIGUUR 7.6 getoon word en
                      teken die uitsetgolfvorm direk daaronder. Toon die tyd wat in
                      VRAAG 7.9.3 bereken is, op die uitsetgolfvorm.

                                                                     Snellerpuls

                        0V                                             Uitsetgolfvorm

                               FIGUUR 7.6: INSETSNELLERPULS VIR FIGUUR 7.5                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             13                           DBE/November 2015
                                                 NSS

  7.10    Bestudeer FIGUUR 7.7 en beantwoord die vrae wat volg.

                                          C1
                              Sneller-
                              inset

                                                               R1
                                            R3                          Vuit
                                                               R2
                                  0V
                              FIGUUR 7.7: BISTABIELE MULTIVIBRATOR

          7.10.1        Noem EEN toepassing van 'n bistabiele multivibrator.                       (1)

          7.10.2        Indien die snellerpuls negatief is, beskryf die waarde waarna die
                        uitset sal verstel.                                                        (2)

7.11      Beskryf die funksie van die dubbele GS-toevoer in op-versterkerkringe.                   (3)
                                                                                                   [50]
                                                                                    TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                                                 DBE/November 2015
                                                      NSS

                                               FORMULEBLAD

DRIEFASE-WS-OPWEKKING                                         RLC-KRINGE

Ster                                                          Xl  2fL
Vl  3 Vf                                                     Xc 
                                                                     1
                                                                    2fC
Il  If                                                                 1
                                                              fr 
                                                                    2 (LC)
Delta
Il  3 If                                                     Serie
Vl  Vf                                                       It  Ir  Ic  Il
                                                              Z  R 2  X l 
                                                                             ~ Xc    2

P  3Vp  Ip cos θ                                            Vl  I X l
P  3Vl  Ilcos θ                                             Vc  I X c
S  3 Vl Il                                                   Vt  I Z
Q  3 Vl Il sinθ                                              Vt  Vr  Vl ~
                                                                             Vc 
                                                                     2            2

               P                                                     Vt
Cos θ                                                        It 
               S                                                     Z
          Vf                                                          R
Zf                                                           Cos θ 
          If                                                          Z
                                                                     V
Tweewattmetermetode                                           Cos θ  r
                                                                     Vt
Pt  P1  P2                                                         Xl
                                                              Q
                                                                     R
                                                              Parallel
OPERASIONELE VERSTERKERS                                      Vt  Vr  Vc  Vl
                      Vuit     R                                V
                                                              Ir  r
Wins A v                   f  omkeer-op-versterker
                      Vin       R in                            R
                   Vuit     R                                      Vc
Wins A v                1 f     nie-omkeer-op-versterker   Ic 
                   Vin      R in                                   Xc
               1                                                  V
fr                       Hartley-ossillator                  Il  l
        2 L t C                                                  Xl

             1                                                Il  Ir  Il ~
                                                                     2
                                                                             Ic 
                                                                                  2
frc                        RC -faseverskuiwingsossillator
          2 6 RC

Vuit (V 1  V2  ...Vn )                                            I
                                                              Cos θ  r
                                                                      It
                                                                 X
                                                              Q l
                                                                  R

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                          DBE/November 2015
                                 NSS

DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS          DRIEFASETRANSFORMATORS

Ster                                   Ster
Vl  3 Vf                              Vl  3 Vf
Il  If                                Il  If

Delta                                  Delta
Il  3 If                              Il  3 If
Vl  Vf                                Vl  Vf

Drywing                                Drywing
P  3Vf If cos θ                       P  3Vf If cos θ
P  3 Vl Il cos θ                      P  3 Vl Il cos θ
S  3 Vl Il                            S  3 Vl Il
Q  3 Vl Il sin θ                      Q  3 Vl Il sin θ
                                                   P
                                       Cos θ 
                                                   S
                                        Vf primêr    Np If sekondêr 
                                                        
                                       Vf sekondêr  Ns    If primêr 
                    Puit                                   Puit
Rendementη                          Rendementη 
                    Pin                                    Pin
Puit  PIn  verliese                  Puit  Pin  verliese
     S  cos θ  η                           S  cos θ  η
     60  f
ns 
        p
                   n  nr
Glipper eenheid  s
                      ns
nr  ns 1  Sper eenheid 
            n s  nr
%glip                100%
               ns

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-eng/b768fd98-bf39-401b-871e-8e1ca7fc28fb) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-eng/1f341298-4704-431d-a487-a3ce44c4975b) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [ELECTRICAL TECH QP GR12 SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-qp-gr12-sept-2015-eng/99a2d092-ff3c-43fc-bd7c-e9b98e76f768) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng
- [ELECTRICAL TECH QP GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-qp-gr12-sept-2015-afr/ed9c04e1-50e9-4374-a904-f40d3e782008) — Electrical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-afr/b4d4d7fa-3617-4699-ab83-d3ab5e2709f3) — Electrical Technology · QP · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-eng/8a1c46a9-1b52-4b3d-affc-f3ef767f118c) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
