# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-afr/7ecbfeb4-50b7-4d63-b08a-9e64333b69c7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-afr/7ecbfeb4-50b7-4d63-b08a-9e64333b69c7)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                  NOVEMBER 2015

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                        DBE/November 2015
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal word.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                         3                           DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       -    Om aan 'n installasie met ontblote lewendige geleiers te werk.
          -    Om met draagbare elektriese toerusting wat nie behoorlik geïsoleer is
               nie, te werk.
          -    Om elektriese masjinerie sonder die vereiste veiligheidstoerusting en/of
               kleredrag te gebruik.                                                               (1)

1.2       Gevaarlike praktyke word beskryf as prosesse of aktiwiteite wat een of ander
          vorm van risiko of gevaar inhou as dit uitgevoer word. Dit kan lei tot ernstige
          verliese, besering of selfs die dood.
          Vir die aksie – 1 punt
          Vir die voorbeeld – 1 punt.                                                              (2)

1.3       -    Onvoldoende ventilasie
          -    Onvoldoende beligting 
          -    Onvoldoende skerms om masjinerie.
          -    Los en gevaarlike dele aan bewegende masjinerie.                                    (2)

1.4       Menseregte is ontwerp om die werker in die werkplek te beskerm ongeag ras,
          geloof, ens. Dit verseker dat die werker met waardigheid behandel word.

          Dit kan verduidelik word as die korrekte en aanvaarbare manier waarop alle
          mense geregtig is om in die werkplek behandel te word.

          Menseregte is die fundamentele regte waartoe alle mense toegang behoort te
          hê. Dit sluit in die reg tot lewe sonder vervolging, vryheid, onderwys ens.              (2)

1.5       Risikobestuur is belangrik om veiligheid in die werkwinkel te handhaaf t.o.v.:
          - Werker se welstand 
          - Klant se welstand 
          - Inkomste en winste 
          - Bates en eiendom
          - Produktiwiteit
          - Risikobestuur neem die risiko van die werker na die werkgewer en die
               maatskappy, sowel as die eindverbruiker, in ag.
          - Identifikasie van risiko en voorkoming van verliese / vermindering van
              gevaar as ‘n voorkomende maatreël.                                                   (3)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               4                     DBE/November 2015
                                            NSS – Memorandum

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       -    Aktiewe drywing verwys na die drywingskomponent (spanning en
               stroom) waardeur werk verrig word ✓

          -    Aktiewe drywing is die drywing wat effektief deur die las of kring verbruik
               word. Aktiewe drywing is die produk van die spanning en stroomwaardes
               wat in fase met mekaar verkeer.

          -    Aktiewe drywing is die gedeelte van drywing wat gemiddeld oor 'n volle
               siklus van die WS-golf lei tot die netto oordra van energie in een rigting.

          -    Aktiewe drywing is die elektriese kragkomponent wat na meganiese
               energie of hitte energie omgeskakel kan word.

          -                 θ
               P = 3 Vl Il Cos                                                                     (2)

2.2
               ✓                                     ✓
               Vl(3)                              Rotasierigting
                                    ✓
                                   120°
                                                    ✓
                       120°                       Vl(1)
                                    120°
                ✓
               Vl(2)
                                                                                                   (5)
          Die kandidaat MOET die grade simbool by die 120o voeg om vir die punt te
          kwalifiseer.
          Kleure van die fases is aanvaarbaar as byskrifte.
          E vir EMK is ook aanvaarbaar as byskrifte. Die fasordiagram moet byskrifte
          toon.

2.3       2.3.1          Pin = 3 Vl x Il x Cosθ
                                      Pin
                          Il =                        ✓
                                  3 x Vl x Cosθ
                                    50 000            ✓
                              =
                                 3 x 380 x 0,95
                              = 79,96 A               ✓                                            (3)

          2.3.2         S = 3 Vl x Il                 ✓
                         = 3 x 380 x 79,96            ✓
                         = 52,62 kVA                  ✓                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          5                   DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

2.4       Die voordele van drywingsfaktorverbetering is:
          - Resulterende kostebesparings weens verminderde kraggebruik vanaf die
              verskaffer as gevolg van 'n verbeterde drywingsfaktor van die las.
          - Toerusting hou langer aangesien minder energievermorsing weens
              hitteverlies ondervind word.✓
          - Weens die verlaagde stroom kan die skakeltuig en kabels teen 'n laer
              aanslag bereken word, wat koste bespaar.
          - Meer effektiewe installasies het langer tussenposes tussen dienste en
              instandhouding weens verminderde slytasie.                                   (2)

2.5       Die funksie van die wattmeter is om aktiewe drywing te meet wat in 'n
          installasie verbruik word.                                                      (2)

2.6       Drywing = P 1 + P 2     ✓
                     = 2 500 + 500 ✓
                     = 3 000 W    ✓

                     = 3 kW
                                                                                           (3)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                      6                 DBE/November 2015
                                                   NSS – Memorandum

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Beskermingstoestelle in transformators sluit in:
          - Sekerings
          - Oorbelastingspoele
          - Differensiaalstroomrelê
          - Buchholz-relê (elektries of meganies)                                                    (1)

3.2       Verliese in transformators lei tot:
          - Verhoogde stroomverbruik✓
          - Opwekking van meer hitte
          - Verhoogde I2R-verliese
          - Verlaagde rendement                                                                      (1)

3.3       Verkoelingsmetodes van transformators sluit in:
          - Olieverkoeling
          - Waterverkoeling
          - Lugverkoeling
          - Gasverkoeling                                                                            (3)

3.4       Indien die las vergroot, sal die kraglewering verhoog  en dus sal die primêre
          stroom vermeerder  aangesien die spannings konstant bly✓                                  (3)

3.5       3.5.1                                          P               ✓
                        Il (sekond êr) =
                                             3 × Vl (sekond êr) × cosθ
                                                60 000                   ✓
                                        =
                                           3 × 380 × 0,8                 ✓
                                        = 113,95 A                                                   (3)

          3.5.2                                      P                   ✓
                        Il (primêr) =
                                            3 × Vl (primêr) × cosθ
                                               60 000
                                   =                                     ✓
                                       3 × 11 000 × 0,8
                                   = 3,94 A                              ✓
                                                                                                     (3)

          3.5.3         S = 3 × Vl (primêr) × I (primêr)                 ✓

                           = 3 ×11 000 × 3,94                            ✓
                           = 75,07 kVA                                   ✓                           (3)

          3.5.4         Q = 3 × Vl (primêr) × Il (primêr) sin 36,87      ✓

                           = 3 ×11 000 × 3,94 × 0,6                      ✓
                           = 45,04 kVA R                                 ✓           (3)
                                                                                     [20]
Nota aan merker: Kandidate kan gebruik maak van sekondêre lyn spanning en lynstroom om
hierdie berekeninge te doen.
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            7                         DBE/November 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       -    Stator 
          -    Rotor 
          -    Endplate                                                                             (2)

4.2       -    'n Driefasemotor ontwikkel meer drywing as 'n enkelfasemotor van
               dieselfde raamgrootte.✓
          -    'n Driefasemotor is selfaansittend.✓
          -    'n Driefasemotor ontwikkel hoër wringkrag as 'n enkelfasemotor met
               dieselfde raamgrootte.                                                               (2)

4.3       Dit is belangrik om elektriese inspeksies uit te voer voor 'n motor aangeskakel
          word om te verseker dat daar geen elektriese fout is nie.✓ Elektriese foute
          kan lei tot elektriese skok of die motor kan beskadig word.                              (2)

4.4       4.4.1         Indien die motor 'n groter stroom trek as die instelling op die
                        oorbelasting, sal die oorbelasting oopmaak (aktiveer) en krag sal
                        na die beheerkring verwyder word wat die motor sal afskakel.               (3)

          4.4.2         -   In die vorentoerigting word die spoel MK 1 aangeskakel.
                        -   Die normaal toe kontak van MK 1 is nou oop
                        -   Die oop kontak van MK 1 voorkom nou dat die MK 2 -spoel
                            aangeskakel kan word.
                        -   Slegs nadat spoel MK 1 afgeskakel is, sal MK 2 sluit. 
                        -   Die sluit van die normaal toe MK 1 -kontak (wanneer dit
                            afgeskakel word) laat toe dat die spoel MK 2 aangeskakel kan
                            word wanneer die omkeerskakelaar gedruk word.
                        -   Op soortgelyke wyse sal die normaal toe MK 2 (N/C)-kontak
                            voorkom dat die spoel van MK 1 aanskakel terwyl die motor se
                            draairigting omgekeerd is.                                              (5)

4.5       Die funksie van die ster-delta-aansitter is om 'n motor in die ster-modus aan
          te skakel en dus die aansitstroom te verminder en om die motor oor te
          skakel na delta-modus wanneer die motor aangeskakel word.
          Nota aan merker: Die doel van die aansitter is ook aanvaarbaar.                           (3)

4.6       Die funksie van die nulspanningspoel in 'n motor is om te voorkom dat die
          motor outomaties aanskakel wanneer die krag herstel word na 'n
          kragonderbreking.                                                                        (3)

4.7       Deur die verbindings om te ruil van enige twee van die drie fases                       (2)

4.8       -   Drywingsfaktor
          -   Frekwensie
          -   Drywingsaanslag
          -   Fase
          -   Verbindingstipe                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  8              DBE/November 2015
                                               NSS – Memorandum

4.9       4.9.1
                                 f             
                        ns =        × 60
                                 P
                                               
                                 50
                               =     × 60
                                  6            
                               = 500 r / min                                                   (3)

                     Indien poolpare as twee per fase geneem word sal die volgende
                     berekening van toepassing wees.
                            f
                      ns = × 60
                           P
                           50
                         =    × 60
                            2
                         = 1500 r / min

          4.9.2         nr = ns(1 − 0,04)      
                           = 500(0,96)         
                           = 480 r / min                                                      (3)
          Altenatiewe atwoord na aanleding van vorige alternatiewe antwoord.
          nr = ns (1 − 0,04)        P geneem as 2
              = 1500(0,96)
              = 1440 r / min

4.10      4.10.1                Puit
                          P100 =               
                                 η
                                29 700         
                         P100 =
                                  0,9
                                               
                        = 33 000 W
                        = 33 kW                                                                (3)

          4.10.2                  P100%
                        Il =                       
                                 3 Vl Cosθ

                                    33 000
                        Il =                       
                                 3 x 380 x 0,85

                         = 58,98 A                 
                                                                                               (3)

4.11      Die stroom van die toevoer getrek sal verminder. Met 'n verbeterde
          drywingsfaktor sal die motor steeds dieselfde drywing lewer, teen dieselfde
          spanning maar die motor sal minder stroom verbruik om dit te doen.                  (3)
                                                                                               [40]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 9                  DBE/November 2015
                                              NSS – Memorandum

VRAAG 5: RLC

5.1                 1                           
          XC =
                   2πfC
                                   1
               =                                
                 2 × π × 50 × 120 × 10 −6
               = 26,52 Ω                                                                        (3)

5.2       -   Die kapasitiewe reaktansie is gelyk aan die induktiewe reaktansie by
              resonansie.
          -   Die resulterende reaktansie is nul
          -   Die impedansie (Z) verlaag tot die weerstandwaarde (R), wat tot 'n
              minimum impedansie sal lei.
          -   Die stroomvloei is gevolglik 'n maksimum                                          (4)

5.3       5.3.1                2                  
                     It = Ir + (Ic − Il ) 2

                        = 2,5 2 + (6 − 3,6) 2     
                                                  
                        = 3,47 A                                                                 (3)

          5.3.2               Vtoevoer
                     Xl =                
                                 Il
                            240          
                          =
                            3,6
                          = 66,67 Ω      
                                                                                                 (3)

          5.3.3      Indien die frekwensie vermeerder, sal die induktiewe reaktansie van
                     die spoel vermeerder aangesien die induktiewe reaktansie direk
                     eweredig is aan die frekwensie. Die stroom deur die spoel sal dus
                     verminder.                                                                 (3)

5.4       Die versterkingsfaktor van die sirkuleerstrome in die induktor en kapasitor
          in vergelyking met die toevoerstroom tydens resonansie                               (4)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            10                         DBE/November 2015
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       6.1.1         -   Sensortoestel 
                        -   Skakelaars
                        -   Drukskakelaars ('Push buttons')
                        -   Limietskakelaars
                        -   Drukskakelaars (Lugdruk)                                                (2)

          6.1.2         -   Leerlogikadiagramme
                        -   Funksieblokdiagramme
                        -   Sekwensiële funksie
                        -   Vloeikaarte / Vloeidiagramme
                        -   Instruksielyste
                        -   Gestruktureerde teks                                                    (3)

          6.1.3         -   Stap 1 (INSET) – Die PLB toets die insetparameters  via die
                            insetkoppelvlak

                        -   Stap 2 (PROSES) – Die PLB sal deur sy program gaan vanaf die
                            eerste instruksie en dit lyn vir lyn uitvoer.

                        -   Stap 3 (UITSET) – Die PLB sal die uitsette opdateer na die
                            uitvoer van elke instruksie                                            (6)

          6.1.4         Die transistoruitset van die PLB werk teen lae spanning asook lae
                        stroom wat dit ongeskik maak om sterkstroomtoestelle te beheer
                        aangesien die uitsettransistors beskadig sal word.                          (3)

          6.1.5         -   Om sterkstroom- elektriese toestelle aan te skakel, gebruik die
                            transistor-PLB van 'n relê.
                        -   Die relê gebruik in die uitsetkring laat toe vir die elektriese
                            isolasie/verwydering tussen die las en die PLB.
                        -   Die relê se uitsetkontakte word aan die las verbind en nie aan
                            die PLB nie; sodoende word die PLB beskerm.                            (3)

6.2       -   PLB-beheer laat toe vir vinnige veranderinge aan die stelsel sonder om
              omvattende herbedrading te doen.
          -   PLB-programme kan elektronies gestoor word.
          -   PLB-beheer verminder komponente en dus word die beheerpanele
              kleiner.
          -   Vermindering van onderdele wat gebruik word, het 'n kostebesparing tot
              gevolg.
          -   Minder/Geen bewegende dele nie, afhangende van die tipe PLB
          -   Meer betroubaar                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          11                          DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

6.3       X = A BCD + A BCD + A BCD + A BCD + A BCD

          6.3.1

                                                      ✓

                                        0         0           0       0
                                                      ✓
                                      ✓1      ✓           ✓       ✓
                                                  1           1       1
                                       ✓
                        ✓             ✓
                                       1
                                                  0           0       0

                                        0         0           0       0
                                                                                                      (9)

                     Alternatiewe byskrifmetodes moet op meriete bepunt word.

          6.3.2      X = ABD + CD
                     (Een punt per uitdrukking en een punt vir die OF-funksie)                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          12                           DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum
6.4       6.4.1
                               ✓               ✓
                              O/B STOP      START 1

                                                                ✓
                                           HOU IN ✓         HK1
                                           HK1 (N/O)        UITSET
                                                            LAMP

                                                 ✓
                                            START 2

                             ✓            HOU IN         HK2 –
                            HK1           HK2 (N/O)      UITSET ✓
                                                         WAAIER

                                              ✓
                                                                                                     (8)
                     OF

                              ✓              ✓
                              O/B STOP      AAN 1

                                                             ✓
                                           HOU IN           UITSET
                                           HK1 (N/O)        LAMP HK1
                             ✓
                            HOU IN                            ✓
                            HK1 (N/O)                         M01
                                            O/B

                                            AAN 2

                           ✓              HOU IN         UITSET
                            M01           HK2 (N/O)      WAAIER HK2
                                                             ✓
                                            ✓

          Nota: Dit is belangrik dat die kring in volgorde moet skakel.

          6.4.2      'n Tydfunksie moet in die diagram ingesluit word na die insluiting van
                     die tweede aansit funksie                                                       (1)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          13                         DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       -   Oopluswins A v = oneindig
          -   Insetimpedansie Z in = oneindig
          -   Uitsetimpedansie Z o = nul
          -   Bandwydte = oneindig
          -   Stabiliteit/Lineêre werking
          -   Differensiële insette (twee insette)
          -   Oneindige gemenemodus-verwerpingsverhouding                                          (3)

7.2       Die bandwydte is die reeks frekwensies  wat 'n versterker kan vergroot
          sonder vervorming van die uitsetsein of verlies aan wins                               (3)

7.3       -   Die bandwydte is verhoog
          -   Die ruisvlak is verminder 
          -   Vervorming van die insetsein is verminder.
          -   Die wins is meer voorspelbaar                                                        (2)

7.4       Positiewe terugvoer is wanneer 'n deel van die uitsetsein teruggevoer word
          na die insetsein in fase met die inset wat lei tot 'n verhoging in die uitset         (3)

7.5       Stabiliteit in op-versterkers beteken dat die lineêre werking van die op-
          versterker nie beïnvloed word nie ten spyte van veranderinge in die
          omstandighede waaronder die versterker funksioneer                                      (2)

7.6       7.6.1         Omkeerversterker.                                                         (1)

          7.6.2

                              0V                           Inset

                              0V                           Uitset

                                                                                                   (3)

                          •   Toon omkering
                          •   Versterking
                          •   Frekwensie moet dieselfde bly

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 14                       DBE/November 2015
                                               NSS – Memorandum

          7.6.3                  Rf
                        Av =-              
                                 R in
                             15            
                          =-
                              5
                          = -3                                                                           (3)

          7.6.4                  Vuit
                        Av =-
                                 Vin
                        ∴ Vuit = - A v Vin     
                             = - 3 x 1,5       
                             = - 4,5 V                                                                   (3)

7.7       7.7.1         Die Schmitt-sneller word gebruik as 'n:
                        - Spanningsensitiewe skakelaar
                        - Verskaf 'n digitale uitset
                        - Kan gebruik word om die frekwensie van 'n WS-sein te meet
                        - Dag-nag-skakelaars
                        - Golfvormherwinningseenheid                                                      (2)

          7.7.2

                                                                      Boonste snellervlak

                            0V                                         Insetsein

                                                                      Onderste snellervlak
                            +Vcc                              

                                                                      Vierkantgolf
                            0V

                              
                            -Vcc
                                                                                                          (6)

7.8                 1
          fr =                                        
                 2π L t C
                                 1
             =                                        
                 2π 80 × 10 −3 × 0,65 × 10 −6
             = 697,94 Hz                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             15                      DBE/November 2015
                                           NSS – Memorandum

7.9       7.9.1         Monostabiele multivibrator                                           (1)

          7.9.2         Tydskakelaarkring                                                    (1)

          7.9.3         T = 5 × R 2 ×C 2
                                                     
                        = 5 × 550 000 × 22 × 10 −9
                        = 0,0605 s                   
                        = 60,5 ms                                                            (3)

          7.9.4

                                                                      Snellerpuls

                                                                     Uitsetgolf
                            +Vcc               

                             0V

                            -Vcc
                                           

                                                                                              (5)

          Nota: Die uitset kan ook vanaf 0 volts begin.

7.10      7.10.1        -   Stel- en herstelskakelaar
                        -   Elektroniese aan/af-skakelaar
                        -   Geheue-element                                                    (1)

          7.10.2        Die uitset sal verander om gelykstaande te wees aan
                        +V cc  aangesien die inset aan die omkeerinset gekoppel is          (2)

7.11      Die dubbele GS-toevoer verskaf energie aan die op-versterker om 'n
          insetsein te versterk. Die dubbele kragtoevoer laat die op-versterker toe om
          met 'n positiewe sowel as 'n negatiewe toevoer (+V cc en –V cc ) te werk en laat
          dus toe vir negatiewe sowel as positiewe versterking ten opsigte van nul
          volt.                                                                              (3)
                                                                                              [50]

                                                                                   TOTAAL:    200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-memo-eng/1f341298-4704-431d-a487-a3ce44c4975b) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2015-eng/b768fd98-bf39-401b-871e-8e1ca7fc28fb) — Electrical Technology · QP · 2015 · Eng
- [ELECTRICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/c82cb312-fc62-431f-bf1a-f9c9076667d4) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-afr/470f92bb-dbd6-4a18-bc11-29b443942437) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2015-memo-eng/82be59ce-c297-46f5-8f07-e3b597271b57) — Electrical Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
