# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-afr/6b530a19-e8ec-491c-b9ff-4b580ab62343
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-afr/6b530a19-e8ec-491c-b9ff-4b580ab62343)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2016

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       2                          DBE/November 2016
                                           NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

4.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.        Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.

8.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            3                          DBE/November 2016
                                                NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Noem EEN onveilige handeling wat tot 'n ongeluk in 'n werkswinkel kan lei.               (1)

1.2       Gee EEN voorbeeld van 'n gevaarlike praktyk in 'n werkswinkel.                           (1)

1.3       Gee TWEE voorbeelde van die tipe gedrag wat tot goeie werksetiek sal
          bydra.                                                                                   (2)

1.4       Noem TWEE eerstehulpprosedures wat gevolg behoort te word wanneer 'n
          persoon brandwonde opgedoen het.                                                         (2)

1.5       Beskryf waarom voldoende ventilasie in 'n werkswinkel belangrik is.                      (2)

1.6       Noem TWEE stappe wat gevolg moet word wanneer 'n risiko-analise
          gedoen word.                                                                             (2)
                                                                                                   [10]

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       Bepaal die waarde van die fasespanning in 'n deltaverbinde stelsel indien die
          lynspanning 380 V is.                                                                    (2)

2.2       Teken 'n netjiese, benoemde spanningfasordiagram wat 'n driefase-
          deltaverbinde stelsel voorstel.                                                          (3)

2.3       'n Sterverbinde alternator wek 20 kVA op teen 'n arbeidsfaktor (af.) van
          0,87 nalopend. Die lynspanning is 380 V.

          Gegee:

          S       =     20 kVA
          VL      =     380 V
          af.     =     0,87 nalopend

          Bereken die:

          2.3.1         Stroom wat teen vollas deur die alternator gelewer word                    (3)

          2.3.2         Vermoëaanslag van die alternator                                           (3)

2.4       Noem die funksie van 'n kilowatt-uur-meter.                                              (2)

2.5       Noem TWEE metodes wat gebruik word om die arbeidsfaktor van 'n
          weerstands- induktiewe las te verbeter.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                              4                   DBE/November 2016
                                                                  NSS

2.6       Verwys na FIGUUR 2.1 en beantwoord die vrae wat volg.

          Gegee:

          P1      =     120 W
          P2      =     50 W

                                                      L1

                          THREE PHASE    AC SUPPLY
                            Driefase-WS-toevoer
                                                             P1

                                                                                         Las
                                                      L2
                                                                                        LOAD

                                                             P2
                                                      L3

                                                     FIGUUR 2.1: TWEEWATTMETERMETODE

          2.6.1         Bereken die drywing wat deur die las verbruik word.                                   (3)

          2.6.2         Noem TWEE voordele van die gebruik van die tweewattmeter-
                        metode wanneer die drywing gemeet word.                                               (2)
                                                                                                              [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Noem TWEE funksies van die olie wat in oliegevulde transformators gebruik
          word.                                                                                               (2)

3.2       Noem TWEE verliese wat in transformators voorkom.                                                   (2)

3.3       Noem TWEE voordele van 'n driefasetransformator bo 'n enkelfase-
          transformator.                                                                                      (2)

3.4       Verduidelik waarom 'n transformator nie drywing kan verhoog nie.                                    (2)

3.5       Beskryf wat met die primêre stroom van 'n verlagingstransformator sal gebeur
          indien die las van die transformator verhoog word.                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             5                   DBE/November 2016
                                                 NSS

3.6       'n 20 kVA-driefasetransformator het 'n deltaverbinde primêre wikkeling en 'n
          sterverbinde sekondêre wikkeling. Die primêre lynspanning is 6,6 kV en die
          sekondêre lynspanning is 380 V.

                     Primêr                              Sekondêr

                                                                             S = 20 kVA

            VLP = 6,6 kV

                                                                       LAS

                              FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR

          Bereken die:

          3.6.1         Primêre lynstroom                                                     (3)

          3.6.2         Sekondêre fasespanning                                                (3)

          3.6.3         Transformasieverhouding                                               (3)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            6                           DBE/November 2016
                                                NSS

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1     Verwys na FIGUUR 4.1 en beantwoord die vrae wat volg.

                     FIGUUR 4.1: DRIEFASE-KOUROTOR-INDUKSIEMOTOR

        4.1.1        Noem of daar 'n elektriese verbinding tussen die stator en die rotor is.        (1)

        4.1.2        Beskryf die werking van die motor.                                              (7)

        4.1.3        Beskryf wat met die motor sal gebeur indien een fase van die
                     statorwikkeling 'n oop kring is.                                                (3)

4.2     Noem TWEE voordele van 'n driefase-induksiemotor bo 'n enkelfase-
        induksiemotor.                                                                               (2)

4.3     Beskryf waarom dit belangrik is om die isolasieweerstand tussen die
        statorwikkelinge na te gaan voordat 'n motor bekrag word.                                    (3)

4.4     Noem EEN meganiese toets wat op 'n motor uitgevoer moet word voordat dit
        bekrag word.                                                                                 (1)

4.5     'n Driefase-induksiemotor word oor 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die motor
        het 18 pole en 'n glip van 4%.

        Gegee:
        VL      =       380 V
        f       =       50 Hz
        p       =       3
        glip    =       4%

        Bereken die:
        4.5.1        Sinkrone spoed                                                                  (3)

        4.5.2        Rotorspoed                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             7                        DBE/November 2016
                                                 NSS

4.6       'n Driefase- deltaverbinde motor trek 'n stroom van 8,5 A wanneer dit aan 'n
          380 V/50 Hz-toevoer verbind is. Die motor het 'n drywingsfaktor van 0,8 en 'n
          rendement van 95%.

          Gegee:
          VL      =     380 V
          IL      =     8,5 A
          f       =     50 Hz
          d.f.    =     0,8
          ŋ       =     95%
          Bereken die:
          4.6.1         Inset-kVA van die motor teen vollas                                         (3)
          4.6.2         Aktiewe kraglewering van die motor teen vollas                              (3)

4.7       Beskryf die funksie van 'n oorbelastingseenheid in 'n motoraansitter.                     (3)

4.8       FIGUUR 4.2 stel die beheerkring van 'n outomatiese sekwensiële aansitter
          voor.

                            Af                      N/O
                                                    HK1

                                                N/O
                          Aan 1                 HK1
                                               HOU IN

                                         OB1                              OB2

                            HK1
                                                                         HK2

                                   FIGUUR 4.2: BEHEERKRING VAN 'N
                                OUTOMATIESE SEKWENSIËLE AANSITTER

          4.8.1         Noem EEN praktiese toepassing van die outomatiese sekwensiële
                        aansitter.                                                                  (1)
          4.8.2         Beskryf wat met motor 1 (HK 1 ) sou gebeur het indien die kontak
                        gemerk N/O HK 1 HOU IN foutief was en nie gesluit het nie.                  (2)
          4.8.3         Beskryf die aansitvolgorde van die aansitter.                               (5)
                                                                                                    [40]
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            8                          DBE/November 2016
                                                NSS

VRAAG 5: RLC

5.1       Onderskei tussen die reaktansie en impedansie in 'n RLC-kring.                            (4)

5.2       Verduidelik wat die fasehoek aandui.                                                      (2)

5.3       FIGUUR 5.1 toon die verhouding tussen die induktiewe reaktansie en die
          kapasitiewe reaktansie teenoor frekwensie in 'n RLC-seriekring. Beantwoord
          die vrae wat volg.

                                 FIGUUR 5.1: FREKWENSIEKROMME
                                 ('FREQUENCY RESPONSE CURVE')

          5.3.1         Verduidelik die uitwerking van frekwensie op die impedansie van die
                        kring by punt A.                                                            (2)

          5.3.2         Bereken die frekwensie by punt A indien die kring 'n 50 µF-kapasitor
                        en 'n 0,1 H-induktor insluit.

                        Gegee:

                        C =   50 µF
                        L =   0,1 H                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             9                        DBE/November 2016
                                                 NSS

5.4       Die seriekring in FIGUUR 5.2 bestaan uit 'n kapasitor met 'n kapasitiewe
          reaktansie van 20 Ω, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 40 Ω
          en 'n resistor/weerstand met 'n weerstand van 30 Ω wat oor 'n
          240 V/50 Hz-toevoer verbind word.

                                  R = 30 Ω         XL = 40 Ω   XC = 20 Ω

                                             VS = 240 V/50 Hz

                                    FIGUUR 5.2: RLC-SERIEKRING

          Gegee:

          XC      =     20 Ω
          XL      =     40 Ω
          R       =     30 Ω
          VS      =     240 V
          f       =     50 Hz

          Bereken die:

          5.4.1         Impedansie van die kring                                                  (3)

          5.4.2         Fasehoek van die kring                                                    (3)

5.5       'n Kapasitor met 'n kapasitansie van 1,47 µF word in parallel
          met 'n 1 kΩ-weerstand oor 'n 20 V-WS-toevoer verbind. Bereken die
          toevoerfrekwensie indien die kapasitor 'n stroom van 10 mA trek.

          Gegee:

          C       =     1,47 µF
          R       =     1 kΩ
          VS      =     20 V
          IC      =     10 mA                                                                     (3)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        10                         DBE/November 2016
                                            NSS

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Identifiseer DRIE programmeringsmetodes          wat   in   programmeerbare
          logikabeheerders (PLB's) gebruik word.                                                (3)

6.2       Noem TWEE insettoestelle wat aan die insetstadium van 'n PLB gekoppel
          kan word.                                                                             (2)

6.3       Noem DRIE nadele van 'n vastedraadstelsel in vergelyking met 'n
          PLB-stelsel.                                                                          (3)

6.4       Verduidelik hoe laestroomtoestelle, soos transistors, deur die lewering van 'n
          PLB geaktiveer kan word.                                                              (2)

6.5       Skryf die vereenvoudigde Boole-vergelyking vir die vergelyking hieronder
          neer. Gebruik 'n vier-veranderlike-Karnaugh-kaart.

          X = A BCD+ A BCD+ A BCD+ A BCD+ A BCD                                                 (11)

6.6       Vereenvoudig die volgende Boole-vergelyking deur Boole-algebra te gebruik:

          Q = ABC+ABC+ABC+AB                                                                    (5)

6.7       Verwys na FIGUUR 6.1.

                                  FIGUUR 6.1: HEKNETWERK
          Bepaal die lewering by die volgende punte:

          6.7.1         W                                                                       (1)
          6.7.2         X                                                                       (1)
          6.7.3         Y                                                                       (1)
          6.7.4         Z                                                                       (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            11                        DBE/November 2016
                                                NSS

6.8       Benoem die volgende leerlogikasimbole:

          6.8.1

                                                                                                   (1)
          6.8.2

                                                                                                   (1)

          6.8.3
                                                                                                   (1)

6.9       Verwys na FIGUUR 6.2 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                      OB1

                                          Af
                                                             N/O
                                         Aan                 HK1
                                                            HOU IN

                                          HK1

                                     FIGUUR 6.2: DAL-AANSITTER

          6.9.1         Teken die leerlogikadiagram wat dieselfde funksie in 'n PLB-stelsel
                        sal uitvoer.                                                               (5)

          6.9.2         Gee EEN voorbeeld waar die kring in FIGUUR 6.2 in 'n elektriese
                        toepassing gebruik kan word.                                               (1)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              12                        DBE/November 2016
                                                  NSS

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Noem DRIE ideale eienskappe van 'n operasionele versterker (op-versterker)
          buiten onvoorwaardelike stabiliteit.                                                      (3)

7.2       Beskryf die term onvoorwaardelike stabiliteit met verwysing na 'n ideale
          op-versterker.                                                                            (2)

7.3       Beskryf die term positiewe terugvoer.                                                     (3)

7.4       Noem die tipe op-versterkerkring wat positiewe terugvoer gebruik.                         (1)

7.5       Noem TWEE voordele van negatiewe terugvoer.                                               (2)

7.6       Verwys na FIGUUR 7.1 en teken die lewering van die ideale op-versterker.

                                                                      VUIT

                                      FIGUUR 7.1: OP-VERSTERKER                                     (3)

7.7       Verwys na FIGUUR 7.2 en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                  VUIT

                                  FIGUUR 7.2: OP-VERSTERKERKRING

          7.7.1         Identifiseer die op-versterkerkring hierbo.                                 (1)

          7.7.2         Teken die insetsein en leweringsein op dieselfde assestelsel.               (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            13                         DBE/November 2016
                                                NSS

          7.7.3         Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 12 kΩ is
                        en die insetweerstand 'n waarde van 2,2 kΩ het.                            (3)

          7.7.4         Bereken die leweringspanning indien 'n insetsein van 5 V op die
                        op-versterker toegepas word.                                               (3)

          7.7.5         Beskryf wat met die wins van die op-versterker gebeur indien die
                        waarde van R F afneem.                                                     (2)

7.8       Verwys na die sommeer-op-versterkerkring in FIGUUR 7.3 en beantwoord die
          vrae wat volg.

          Gegee:

          V1 = 2 V
          V 2 = -10 V
          V3 = 5 V
          R 1 = R 2 = R 3 =R F

                                                                                  VUIT

                           FIGUUR 7.3: SOMMEER-OP-VERSTERKERKRING

          7.8.1         Beskryf die funksie van die sommeer-op-versterkerkring.                    (3)

          7.8.2         Bereken die leweringspanning.                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             14                         DBE/November 2016
                                                 NSS

7.9       Bestudeer die monostabiele multivibrator-op-versterkerkring in FIGUUR 7.4
          en beantwoord die vrae wat volg.

                                Sneller

           0V
                                                                                        VUIT
                             Snellerpuls

                                                    -VVER

                           FIGUUR 7.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR-
                                     OP-VERSTERKERKRING

            7.9.1       Noem die funksie van die kring hierbo.                                   (1)

            7.9.2       Teken die insetsnellerpuls en teken direk daaronder die lewering om
                        die korrekte tydreëling ten opsigte van die inset te toon.               (7)

            7.9.3       Bereken die tydvertraging indien R 2 = 12 kΩ en C 2 = 47 µF.             (3)

7.10      Bereken die ossilleerfrekwensie van 'n RC-ossillator met drie
          RC-netwerke. Die weerstande en kapasitors is identies en het onderskeidelik
          waardes van 10 kΩ en 250 pF.                                                           (3)

7.11      Beskryf die funksie van 'n                op-versterker    wanneer    dit    in   'n
          differensieerderkring gebruik word.                                                    (2)

7.12      Beskryf hoe 'n op-versterker verpak word.                                              (2)
                                                                                                 [50]

                                                                                  TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie              1                                      DBE/November 2016
                                  NSS

                              FORMULEBLAD

DRIEFASE-WS-OPWEKKING              RLC-KRINGE

Ster                               X L = 2π fL
VL = 3 VF                                  1
                                   Xc =
                                         2πfC
IL = IF                                     1
                                   FR =
                                        2π LC
Delta
VL = VF                            Serie
IL = 3 IF                          IT = IR = IC = IL
                                   Z = R 2 + (XL − X C )
                                                                  2

S = 3 VL IL                        VL = I XL
                                   VC = I X C
Q = 3 V LIL Sin θ                  VT = I Z
            P                      VT = VR
                                                   2
                                                       + (VL − VC )
                                                                      2
Cos θ =
            S
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η               VT
                                   IT =
                                          Z
VP = IP × Z P                             R
                                   Cos θ =
                                          Z
Tweewattmetermetode                       V
                                   Cos θ = R
                                          VT
P = P1 + P2                               X L X C VL VC 1 L
                                   Q=        =   =   =  =
                                          Z    Z   VS VS R C

DRIEFASETRANSFORMATORS

Ster                               Parallel
VL = 3 VF                          VT = VR = VC = VL

IL = IF                                 VR
                                   IR =
                                        R
Delta                                   V
                                   IC = C
                                        XC
IL = 3 IF                              V
                                   IL = L
                                       XL
VL = VF                            IT = IR + (IL − IC )
                                               2              2

P = 3 × VL × IL × Cos θ × η               I
                                   Cos θ = R
                                           IT

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           2                               DBE/November 2016
                                               NSS

S = 3 VL IL                                        X L X C VL VC 1 L
                                            Q=        =   =   =  =
                                                   Z    Z   VS VS R C
Q = 3 VL IL Sin θ
        P
Cos θ =
        S
VF (P )       NP IF (S )
          =     =
VF (S )       NS IF (P )

DRIEFASEMOTORS EN                           VERSTERKERS
-AANSITTERS

Ster                                                       VUIT     R 
VL = 3 VF                                   Wins A V =          = − F 
                                                           VIN       R IN 
IL = IF                                                    VUIT     R
                                            Wins A V =          = 1+ F
                                                           VIN      R IN
                                                     1
                                            fR =
                                                   2π LC
                                                      1
                                            fR =
                                                   2π 6RC

Delta                                       T = 5RC

IL = 3 If                                   VUIT = −( V1 + V2 + V3 + ....VN )
VL = Vf

Drywing
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η
S = 3 VL IL
Q = 3 VL IL Sin θ

                           PIN − verliese
Rendement (η) =
                                 PIN

Spoed
     60 × f
nS =
       p
      n − nR
Glip = S
         nS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-eng/95e1f35d-d2c4-4198-8eb8-8fa3193c6b84) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-afr/a66e202f-71bc-4e89-84cb-5e054c30a0e8) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-eng/c32028f7-4232-4cf8-b04f-fd9c1836ce36) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 ELTT S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s16-qp-afr/673cbef3-d1ce-4b1f-9cc7-97d72833ee17) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-afr/56eeaf01-6467-4162-8326-4f8e39b47094) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2016-eng/a1ab3528-da57-4f3c-8452-f7c3a399a04e) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
