# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-afr/a66e202f-71bc-4e89-84cb-5e054c30a0e8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-afr/a66e202f-71bc-4e89-84cb-5e054c30a0e8)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                  NOVEMBER 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 133 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                        DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meervoudigekeuse-antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal word.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                        3                            DBE/November 2016
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       Werk aan oop, lewendige geleiers.
          Werk met draagbare elektriese toerusting sonder genoegsame isolasie.
          Gebruik van elektriese masjinerie sonder om die nodige veiligheidstoerusting
          of bekleding te gebruik.
          Versuim om skerms en brille of ander veiligheidstoerusting te gebruik.
          Nota: 'nonveilige handeling is waar 'nverkeerde handeling onvermeidelik tot
          'nongeluk of 'nbesering mag lei. Hierdie geval verwys na menslike intervensie.          (1)

1.2       Die verkeerde gebruik van ets sure en ander chemikalieë. 
          Die onveilige gebruik van kraggereedskap.
          Versuim om skerms en brille of ander veiligheidstoerusting te gebruik.
          Nota: gevaarlike praktyk verwys na take wat inherent gevaarlik is, maar indien
          dit reg uitgevoer word nie tot 'nongeluk of besering sal lei nie. Hierdie geval
          verwys na die werksomgewing.                                                            (1)

1.3       Goeie bywoning.
          Respek vir medewerkers.
          Respek vir meerderes.
          Respek vir die werksomgewing.                                                           (2)

1.4       Verwyder die bron van hitte.
          Verwyder verbrande items wat nie vasklou nie. 
          Koel die verbrande area af met lopende water. Geen ys of olies nie.
          Stel die nodige owerhede in kennis.                                                     (2)

1.5       Genoegsame ventilasie is nodig om mense effektief te laat funksioneer.
          Die gebruik van chemikalieë kan mense lomerig maak en 'n onveilige
          toestand tot gevolg hê.                                                                (2)

1.6       Betrek die werkers
          Identifiseer risiko's
          Rapporteer bevindinge
          Oorweeg beste praktyke in u industrie                                                   (2)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                     4                              DBE/November 2016
                                                  NSS – Memorandum

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1        VF = VL                
                                  
               = 380 V
NOTA: Indien die kandidaat VF = 380 V aandui, ken 2 punte toe.                                                   (2)

2.2                                                        R
                                                           VL1 

                                                                                  Rotasie
                                                                                 Rotation

                                           120°                              
                                                                         120°

                                      
                                                        120°

                          VL3                                                      VL2
                           B                                                        Y

NOTA: 1 punt = Tekening van die fasordiagram
      1 punt = Benoeming van die fases
      1 punt = Benoeming van die hoek tussen die fases
      Merkers kan rotasie in ag neem, indien enige van die ander aspekte uitgelaat
      is.
      Alternatiewe Metode: Geslote Vorm Fasor Diagram

                                                           240o    VL3

                                                VL2
                                                                          VL1     0o
                                             120o
                                                                                                                 (3)

2.3       2.3.1                   S
                        IL =                           
                                3 × VL
                               20 × 10 3
                          =
                                3 × 380                
                               30,39 A                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              5                      DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

          2.3.2         P = 3 VL IL cosθ             
                          = 3 × 380 × 30,39 × 0,87   
                          = 17,4 kW                                                              (3)

          Alternatiewe Metode
                  𝑃
          𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                  𝑆
          𝑃 = 𝑆 × 𝐶𝑜𝑠𝜃
          𝑃 = 20 000 × 0,87
          𝑃 = 17,4 𝑘𝑊

2.4       Die doel van die kWh-meter is om die energieverbruik  van 'n kliënt oor 'n
          tydperk te meet.
          Alternatief – om energie te meet                                                        (2)

2.5       Byvoeging van drywingsfaktorverbeteringskapasitors in parallel met die las.
          Gebruik van sinchrone motors.                                                          (2)

2.6       2.6.1         Pin = P1 + P2      
                           = 120 + 50      
                                           
                           = 170 W                                                                (3)

          2.6.2         Slegs twee wattmeters in stede van drie word gebruik
                        Die drywing van beide 'n gebalanseerde en 'n ongebalanseerde las
                        kan gemeet word. 
                        Die drywingsfaktor van 'ngebalanseerde las kan bepaal word.               (2)
                                                                                                  [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Isolasiedoeleindes 
          Verkoelingsdoeleindes                                                                  (2)

3.2       Koperverliese
          Ysterverliese
          Diëlektriese verliese
          Swerfverliese
          Hitteverliese                                                                           (2)

3.3       Deltaverbinding kan gebruik word in kragverspreidingsnetwerke.
          Sterverbinding kan gebruik word vir kragtoevoer aan eindverbruikers
          Meer drywing vir dienooreenkomstige raamgroottes
          Beide fase sowel as lynspannings is beskikbaar                                          (2)

3.4       'n Transformator kan nie drywing verhoog nie aangesien dit interne verliese
          besit wat 'n verlaagde uitset tot gevolg het. Drywing word bepaal deur die
          produk van die stroom deur die las en die toevoerspanning. In 'nideale                  (2)
          transformator is die insetdrywing gelyk aan die uitsetdrywing. Dit is omdat
          die stroom (of drywing) van 'ninstallasie deur die las van die transformator
          bepaal word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                6                 DBE/November 2016
                                             NSS – Memorandum

3.5       Indien die las op die transformator verhoog word, word meet drywing benodig
          vanaf die toevoer na die verhoogde las. Met 'n konstante toevoerspanning
          sal die stroom dus verhoog.                                                        (3)

3.6       3.6.1                   S
                        IPL =            
                                 3 VPL
                               20000 
                           =
                               3 × 6600
                           = 1,75 A     
                                                                                              (3)

          3.6.2                 𝑉𝐿
                        𝑉𝐹 =
                                √3       
                                380
                        𝑉𝐹 =
                             √3          
                        𝑉𝐹 = 219,39𝑉
                                                                                             (3)

          3.6.3         NP VF(P)
                          =              
                        NS VF(S)
                              6600       
                            =
                             219,39
                        TV = 30 : 1                                                          (3)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             7                         DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       4.1.1      Daar is geen elektriese verbinding nie. 
                     Die verbinding is magneties en nie elektries van aard nie.                        (1)

          4.1.2      'n Driefasespanning word aan die stator winding verbind. 
                     Driefasestroomvloei word deur die statorwindinge bewerkstellig. 
                     Die stroomvloei veroorsaak 'n roterende magneetveld in die stator. 
                     Die roterende magneetveld sny die rotorwindinge. 
                     Die induserende aksie veroorsaak 'n emk oor die kourotorgeleiers en
                     stroom vloei in die rotorstawe as gevolg daarvan. 
                     Die geïnduseerde stroom wek 'n magneetveld op om die rotor. 
                     Die magneetvelde reageer met mekaar en veroorsaak rotasie.                       (7)

          4.1.3      Die motor sal roteer maar sal nie die korrekte uitsetwringkrag
                     bereik nie.                                                                      (3)

NOTA: Hierdie vraag het meertallige interpretasies.
      Afhangende van die motorspesifikasies kan die wringkrag onvoldoende wees
      om die rotor effektief of volgens wringkrag aanslag te laat roteer.

4.2       Minder onderhoud is nodig aangesien daar minder bewegende dele as in
          enkelfasemotors is. 
          Vir 'n soortgelyke raamgrootte is die driefasemotor sterker met meer
          wringkrag.                                                                                  (2)

4.3       Om die integriteit van die isolasie as genoegsaam te bevestig sodat die
          motor in gebruik geneem kan word sonder om elektriese foute te
          veroorsaak                                                                                  (3)

4.4       Gaan die monterings na. 
          Kyk vir krake in die raamwerk.
          Gaan gladde rotasie van die as na.                                                           (1)

4.5       4.5.1                   f
                        n S = 60 ×      
                                  p
                                  50    
                           = 60 ×
                                   3
                           = 1000 r/min                                                               (3)

          4.5.2         nR = n S (1 − S )      
                                               
                        n R = 1000 (1 − 0,04 ) 
                        n R = 960 r/min                                                                (3)

NOTA: Die antwoorde word afgerond na r/min. Leerlinge moet die punt ontvang vir
      korrekte antwoorde selfs al is dit nie afgerond nie.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               8                       DBE/November 2016
                                            NSS – Memorandum

4.6       4.6.1         S = 3 × VL × IL      

                          = 3 × 380 × 8,5    
                          = 5,59 kVA                                                              (3)
          4.6.2         P = 3 × VL ×IL × cosθ × η        

                          = 3 × 380 × 8,5 × 0,8 × 0,95   
                          = 4,25 kW                                                               (3)
4.7       Die oorbelastingseenheid verskaf beskerming aan die motor en verbruiker 
          onder fouttoestande  Met aktivering verwyder dit kragtoevoer na die
          hoofkontaktor en plaas so die kring buite werking.                                      (3)
4.8       4.8.1         Vervoerbelt. Die eerste motor word aangesit en             na    'n
                        voorafbepaalde tyd word die tweede motor aangeskakel.                     (1)
NOTA:     Enige aanvaarbare antwoord moet hier oorweeg word.
          4.8.2         Indien die kontakte foutief is wanneer die aansitknop gedruk word,
                        sal HK 1 via die aansitknop geaktiveer word en motor 1 word
                        aangeskakel.
                        Wanneer die aansitknop egter gelos word, sal die motor afskakel
                        aangesien die energie van HK 1 verwyder word en die houkontaktor
                        nie werk nie.                                                             (2)
          4.8.3         Wanneer die N/O knop gedruk word, aktiveer HK 1 en motor 1 skakel
                        aan. 
                        Die hou in kontaktor N/O (Hou in) maak gelyktydig toe en hou dus
                        HK 1 in na die aansit knop gelos word. 
                        Terselfdertyd maak N/O HK 1 toe, en aktiveer die spoel van die
                        tydskakelaar (T) 
                        Die tydskakelaar sal eers deur tel tot 'n voorafbepaalde waarde,
                        waarna kontaktor T sal sluit en HK 2 sal dus aanskakel. 
                        Met die aktivering van HK 2 , skakel motor 2 aan.                         (5)
                                                                                                   [40]

VRAAG 5: RLC
5.1       Reaktansie is die opposisie teen die vloei van stroom in 'n WS-kring.  Dit
          word deur 'n kapasitor, induktor of beide uitgevoer. Impedansie is dus die
          totale opposisie teen stroomvloei in 'n WS-kring as gevolg van die
          kombinasie van weerstand en reaktansie in die kring.                                    (4)
5.2       Die fasehoek dui die hoek tussen die toevoerspanning en die resulterende
          stroomvloeien dit dui op die drywingsfaktor van die kringbaan.                          (2)
5.3       5.3.1      Punt A dui die resonante frekwensie op die grafiek aan.
                     By resonansies toon die grafiek dat X L = X C .
                     The effek van X L en X C opponeer mekaar en op hierdie punt is die
                     gevolg nul reaktansie in die kring. 
                     Gevolglik is Z = R by resonansie. 
                     Impedansie in 'nseriekring is 'nminimum by resonansie.                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                9                 DBE/November 2016
                                             NSS – Memorandum

          5.3.2                   1                  
                         fr =
                                2π LC
                                         1
                           =                         
                             2 × π 0,1× 50 × 10 −6
                           = 71,18 Hz                
                                                                                              (3)
5.4       5.4.1         Z = R 2 + (XL − XC )2        

                          = 30 2 + (40 − 20)2        
                          = 36,05 Ω                                                          (3)
          5.4.2                      R
                        θ = cos −1              
                                     Z
                                   30
                          = cos −1              
                                 36,05
                          = 33,68°                                                           (3)
5.5        VC = IC X C
                                                
                      Ic
             f=
                Vc × 2 × π × C
                       10 × 10 −3               
              =
                20 × 2 × π × 1,47 × 10 −6
                                                
              = 54,13 Hz
                                                                                              (3)
NOTA: Hierdie berekening is kompleks en word dus as 'n hoë orde, moeilike vraag
      geklassifiseer.
                                                                                              [20]

VRAAG 6: LOGIKA
6.1       Leerlogikadiagramme
          Funksieblokdiagramme
          Sekwensiële vloeikaarte
          Instruksielyste
          Gestruktureerde teks
          Die leerders mag na programmeertoestelle verwys het, wat in hierdie konteks
          aanvaarbaar is.                                                                     (3)
6.2       Sensors
          Skakelaars
          Drukskakelaars
          Limietskakelaars                                                                    (2)
          Drukskakelaars (enige twee)
6.3       Vastedraadstelsels maak gebruik van relês, beheerders, tydskakelaars en
          tellers. 
          Beheerpanele moet gevolglik herbedraad word wanneer produksie volgordes
          verander. 
          Vastedraadstelsels neem fisies meer plek as PLB stelsels in beslag.
          Vastedraadstelsels vereis meer gereelde onderhoud.                                  (3)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           10                      DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

6.4       Laestroomtoestelle kan geaktiveer word deur hulle direk aan die PLB se
          relê uitset aan 'nbron te verbind. 
          Transistor uitset PLB's kan direk aan transistors gekoppel word aangesien dit
          spanning via die uitsettransistor kan lewer.                                          (2)

6.5

NOTA: Neem kennis van die puntetoekenning wat aangedui is vir groepering.
      Wees bewus van die alternatiewe metode wat gebruik kan word om die
      Karnaugh kaart in te vul wanneer die opskrifte andersom ingevul is.

                                            X = AB  + A CD                                     (11)

6.6        Q = ABC+ABC+ABC+AB
             = B C  ( A + A)  + A B  (C + 1) 
             = A B + B C                                                                       (5)

6.7       6.7.1            W = A +B                                                            (1)

          6.7.2           X = A +C                                                             (1)

          6.7.3           Y = A.B                                                              (1)

          6.7.4               (     )
                          Z = A + B (A + C )(A.B)                                             (2)

6.8       6.8.1         Normaal oop kontak / skakelaar  Inset                                  (1)

          6.8.2         Normaal toe kontak / skakelaar  Inset                                  (1)

          6.8.3         Spoel uitset                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          11                        DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

6.9       6.9.1
                                  OB    STOP        AAN
                                                               
                         001                                            

                                                                       HK1
                                                                         HK1
                         002
                                                           
                                                    HK1
                                                     HK1
                                                    N/O
                                                     N/O                                         (5)
                        Nota: een punt mag toegeken word vir 'nkorrekte diagram sonder
                        byskrifte.
          6.9.2         Motoraansitter                                                          (1)
                                                                                                 [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Ooplusspanningswins is oneindig 
          Insetimpedansie is oneindig
          Uitsetimpedansie is nul 
          Oneindige bandwydte                                                                    (3)

7.2       Onvoorwaardelike stabiliteit dui daarop dat die werking van die versterker 
          nie deur eksterne faktore soos temperatuurskommelings beïnvloed word
          nie.                                                                                  (2)

7.3       Positiewe terugvoer vind plaas wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein in 'n
          versterkerkring na die inset teruggekoppel word.  Die terugvoersein is in
          fase met die insetsein.  Die gevolg is dat die uitsetsein sal vergroot
          aangesien die inset en terugvoersein by mekaar gevoeg word.                            (3)

7.4       Ossillatorkringe                                                                      (1)

7.5       Die bandwydte verhoog.
          Ruisvlakke verminder. 
          Wins is beheerbaar.
          Vervorming van die insetsein word verminder.                                           (2)

7.6
                                                
                                               +V

                                               0V                  

                                               -V
                                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              12                        DBE/November 2016
                                            NSS – Memorandum

7.7       7.7.1      Omkeerversterker                                                              (1)

          7.7.2      Moet versterking asook faseverskuiwing teen dieselfde frekwensie
                     toon.

                                                    

                                                        
                                                

                                                                                                    (3)
                     Nota: Sommige PDF’s en uitdrukke wys nie die syne nie. Wees
                     toegeeflik met tekeninge wat op verskillende asse is. Al drie
                     vereistes moet egter geld.
          7.7.3              𝑅𝐹       
                     𝐴𝑉 = −
                             𝑅𝐼𝑁
                             12000
                     𝐴𝑉 = −           
                              2200
                     𝐴𝑉 = −5,45
                                                                                                   (3)

          7.7.4            𝑉𝑈𝑖𝑡             
                     𝐴𝑉 =
                           𝑉𝐼𝑛
                     𝑉𝑢𝑖𝑡 = 𝐴𝑉 × 𝑉𝐼𝑛
                                            
                     𝑉𝑈𝑖𝑡 = −5,45 × 5
                                            
                     𝑉𝑈𝑖𝑡 = −27,25𝑉                                                                 (3)

          7.7.5      Indien R F verminder word sal die wins van die op-versterker
                     dienooreenkomstig verlaag  aangesien die wins direk eweredig is
                     aan die waarde van die terugvoerweerstand.                                    (2)

7.8       7.8.1      Hierdie kring laat toe vir verskeie insetseine om tegelykertyd aan die
                     kring verbind te word om 'n enkel uitsetsein voort te bring.  Die
                     uitset is gelyk aan die som van die insetseine.                                (3)

          7.8.2      𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 )            
                     𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(2 − 10 + 5)               
                     𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(−3)
                                                        
                     𝑉𝑈𝑖𝑡 = 3𝑉                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            13                             DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

7.9       7.9.1         Tydskakelaarkring                                                          (1)

          7.9.2

                                                                  Snellerpuls

                                                                 VUIT

                                                                                                    (7)
                        Nota: as slegs byskrif T 1 gegee is kan twee punte toegeken word.
          7.9.3         t = 5 RC                             
                                                             
                          = 5 × 12000 x 47 x10 −6
                          = 2,82 s                                                                 (3)

7.10                    1
          𝐹𝑅 =                                            
                  2𝜋√6𝑅𝐶
          𝐹𝑅
                                   1                      
          =
               2𝜋�6 × (10 × 103 ) × (250 × 10−12 )
                                                          
          𝐹𝑅 = 41,09𝐻𝑧                                                                              (3)

7.11      Die differensieerder is 'n tipe op-versterkerkring waar die uitsetspanning
          bepaal word die tempo  waarteen die insetspanning verander. 
          Die differensieerder verander 'n driehoeksgolf in 'n vierkantgolf.                        (2)

7.12      Op-versterkers word as 'n geïntegreerde kring in 'n harde plastiekomhulsel
          gegiet sodat dit uitwendige verbindinge aan eksterne kringe gekoppel kan
          word.
          Op-versterkers word ook in SMD (oppervlak gemonteerde toestelle)
          verpakkings vrygestel.                                                                    (2)
                                                                                                    [50]

                                                                                 TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-memo-eng/c32028f7-4232-4cf8-b04f-fd9c1836ce36) — Electrical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-eng/95e1f35d-d2c4-4198-8eb8-8fa3193c6b84) — Electrical Technology · QP · 2016 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2016-afr/6b530a19-e8ec-491c-b9ff-4b580ab62343) — Electrical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
