# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-memo-afr-goedgekeurde-memorandum-24-november-2017/9fed9cf2-8e8a-4697-b383-62c0ce0f8ae5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-memo-afr-goedgekeurde-memorandum-24-november-2017/9fed9cf2-8e8a-4697-b383-62c0ce0f8ae5)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       1                       DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne
.

                                     GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

                                   NOVEMBER 2017

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                        Hierdie nasienriglyne beslaan 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                            2                           DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meervoudigekeuse-antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1           Alle berekeninge moet die formules toon.

          2.2           Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3           Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

          2.4           Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord behaal word.

          2.5           Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                        word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                        word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                        verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
                        antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                        vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

          2.6           Markers should consider that learner answers may deviate slightly
                        from the guideline, depending on how and where in the calculation
                        rounding off was used.

3.        Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
          moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          3                            DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1       1.1.1      Werk met 'n masjien of toerusting sonder die nodige magtiging
                     Nalating van die afskakel en uitsluit van toevoer met die diens van 'n
                     masjien.
                     Buitewerkingstelling en omseiling van veiligheids meganismes.
                     Dra van onveilige kledingstukke of verkeerde persoonlike beveiliging.
                     Speel in die werkswinkel
                     Gebruik van defektiewe toerusting/gereedskap                                   (1)

          1.1.2      Ontoereikende skerms op masjinerie
                     Oorbevolking in die werkswinkel.
                     Ontoereikende waarskuwingstelsels.
                     Oordadige geraasvlakke.
                     Swak ventilasie.
                     Swak huishouding.
                     Onvoldoende beligting.                                                         (1)

1.2       Elke spanlid kry verantwoordelikhede
          Spanlede help mekaar eerlik werk
          Spanlede help mekaar veilig werk
          Spanlede help mekaar effektief werk.
          Spanwerk dra by tot die bevordering van die span se doelwitte.                            (3)

1.3       Identifiseer en pas druktoe op die drukpunt naaste aan die bloeding. 
          Lig en hou die bloeiende deel bokant die vlak van die hart.
          Gebruik steriele verbande om die bloeiende area te bedek/verbind.                         (2)

1.4       Enige vorm van dwelmmisbruik het die potensiaal om die vermoë van 'n
          werker om veilig en versigtig te werk te beïnvloed. Dit kan lei tot die
          verlaging in produksie en selfs verwerping van substandaardwerk.                         (3)
                                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                              4                     DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

2.1       'n Neutrale punt is beskikbaar in Ster verbinding vir die verspreiding na
          verbruikers.  allowing for both phase and line voltage (Two voltages are
          available)
          Lasverspreiding en fasebalansering word moontlik gemaak. 
          Driefasestelsels is meer veelsydig aangesien beide ster en delta verbinding
          moontlik is. 

          Note to marker:
          When listing advantages of a three phase motor, this will be deemed
          incorrect.                                                                             (3)

2.2

            

             

          Note: Alternative correct labelling should be considered and marked on merit.
          Correctly labelled phasor diagrams are acceptable.                                     (5)

2.3       Die tweewattmeter-metode kan nie bepaal of die drywingsfaktor voor of
          nalopend is nie.                                                                      (1)

2.4       2.4.1         S = 3 VL IL
                                S
                        VL =                ✓
                                3IL
                               25 × 10 3    ✓
                          =
                              3 × 38
                                            ✓
                          = 379,84 V                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                          5                            DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

          2.4.2         VL = 3 VF
                               VL
                        VF =            ✓
                              3
                             379.84     ✓
                        VF =
                                3
                           = 219,3 V    ✓                                                          (3)

          2.4.3                VF       ✓
                        ZF =
                               IF
                             219.3      ✓
                           =
                               38
                                        ✓
                           = 5,77 Ω                                                                (3)

2.5       'n Verbeterde drywingsfaktor het minder energieverkwisting tot gevolg  wat
          meer drywing aan die verbruiker beskikbaar stel. 
          Drywing word meer effektief verbruik wat 'n verlaging in produksiekoste
          meebring.
          Eskom het meer drywing beskikbaar om aan verbruikers te verskaf weens die
          verbeterde drywingsfaktor, en dus is meer drywing op die nasionale netwerk
          beskikbaar.                                                                              (2)
                                                                                                   [20]

VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS

3.1       Die doel van 'n transformator is om spanning te verhoog of te verlaag  deur
          WS transformasie. 
          Om drywing oor te dra van een WS kring na 'n ander met 'n
          spanningsverandering en gevolglike stroomvloei aanpassing.
          Om een kring van 'n ander elektries te isoleer.                                          (2)

3.2       Koperverliese
          I2R verliese                                                                             (1)

3.3       Lugverkoeling
          Oliegevulde selfverkoeling
          Oliegevulde waterverkoeling                                                             (2)

3.4       Die transformator sal oorverhit en die isolasie tussen windings sal beskadig
          weens die oorskryding van die hittegraad. In uiterste gevalle kan dit lei tot 'n
          interne kortsluiting.
          Gasvorming kan plaasvind wat hoogs ontvlambaar is.                                       (3)

3.5       Dit word gebruik om drywing aan die verbruiker via die substasie te voorsien
          Dit stel 'n neutrale punt beskikbaar in 'n vierdraadstelsel aan die
          verbruikersnetwerk. 
          Dit verlaag die toevoerspanning na 'n 380 Volt driefase sowel as 'n 220 Volt
          enkelfase toevoer.                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                  6                  DBE/November 2017
                                               NSS – Nasienriglyne

3.6       3.6.1          S = 3 VLIL
                                   S           
                        IL 2 =
                                  3 VL
                                  120000
                            =                  
                               3 × 380
                            = 182,32 A         
                                                                                                  (3)

          3.6.2         IF = IL            
                        = 182,32 A         
                                                                                                  (2)

          3.6.3         P = 3 VLIL cosθ                  
                           = 3 × 380 × 182.32 × 0.9      
                           = 107999,32W
                           = 108 kW                      
                                                                                                  (3)
          Note: P=S x Cos θ is also correct

3.7       Die sekondêre winding van 'n verlagingstransformator het dikker draad om
          die hoër stroomvloei in die sekondêre winding te kan hanteer.                          (2)
                                                                                                  [20]

VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

4.1       4.1.1         Stator 
                        Kourotor 
                        Windinge
                        Veldpole                                                                  (2)

          4.1.2         Die verbindings van ENIGE TWEE  van die windinge moet
                        omgeruil word.                                                           (2)

          4.1.3         Delta verbinding ontwikkel meer wringkrag. 
                        In delta word die volle lynspanning oor elke winding toegepas. 
                        Hierdie verhoogde spanning het meer stroomvloei tot gevolg.
                        Die verhoogde stroomvloei het sterker magneetvelde tot gevolg en
                        dit lei dus tot 'n groter uitsetwringkrag                                (4)

4.2       Driefase induksietipe motors vereis minder onderhoud aangesien dit minder
          dele as enkelfase motors bevat. 
          Vir dieselfde raamgrootte lewer driefase motors meer uitsetwringkrag.                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                               7                           DBE/November 2017
                                            NSS – Nasienriglyne

4.3       4.3.1         Die weerstandsmeting van die W winding verskil merkbaar van die
                        ander twee lesings wat dui op 'n fouttoestand.  Weens die hoë
                        waarde van die lesing kan dit dui op 'n oopkringfout/ los verbinding
                        vir daardie winding.                                                           (2)

          4.3.2         'n 0 Ω lesing dui 'n kortsluiting aan tussen die winding en
                        die aard.                                                                     (2)

          4.3.3         Die megger (isolasieweerstandtoetser) moet op die 1 000 V
                        verstelling wees. 
                        Die een toetspen moet aan een van die winding gekoppel wees en
                        die ander aan 'n volgende winding. 
                        Die lesing word geneem en herhaal totdat die lesing tussen al die
                        windings geneem is.                                                            (2)

4.4       4.4.1         nR = n S (1 − S )         
                        nR = 1500 (1− 0,06 )      
                        nR = 1410 r/min                                                               (3)

          4.4.2         Die frekwensie bepaal die spoed  waarteen die motor draai. 
                        Indien die frekwensie van die toevoer verander sal die motorspoed
                        verander.
                        'n Verandering in spoed van die motor sal die lasspoed beïnvloed
                        wat nadelig vir die las kan wees.                                             (3)

4.5       4.5.1               PUIT
                        S=                   
                            η × cosθ
                              6800
                          =
                            0,95 × 0,8       
                          = 8947,36 VA
                          = 8,95 kVA                                                                  (3)

          4.5.2         Cosθ = 0,8
                             θ = cos−10,8                
                               = 36,87°                  

                        Q = S × sinθ                     
                          = 8947,36 × sin 36,87
                          = 8,947 × 0,6                  
                          = 5368,42 VAr
                          = 5,37 kVAr                                                                 (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             8                            DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

4.6       4.6.1         Rioolpompe 
                        Vervoerbande                                                                   (1)

          4.6.2         Die tydskakelaar sal aktiveer sonder dat die aansitknop gedruk
                        word, wat die tweede motor sal aansit na die tydskakelaar
                        deurgetel het.                                                                (2)

          4.6.3         Wanneer die aansitknop gedruk is, word HK 1 geaktiveer en Motor
                        M1
                        skakel aan. 
                        HK 1 N/O 1 sal sluit en die kring inhou as die aansitknop gelos word.
                        HK 1 N/O 2 word nou ook gesluit en die tydskakelaar sal met die
                        aftelproses begin. 
                        Die T N/O sal sluit na 'n voorafbepaalde tyd, en dan word HK 2 M 2
                        geaktiveer en skakel M 2 aan                                                  (4)

          4.6.4         Die beheerkring is ontwerp sodat die O/B's in serie met elke motor
                        se beheerkontaktorspoel verbind is. Die twee oorbelastings kan
                        dus onafhanklik van mekaar verstel word  en dus kan elke motor
                        onafhanlik beskerm word, ongeag die aanslag daarvan.                          (4)
                                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                   9                     DBE/November 2017
                                                NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: RLC

5.1       Impedansie is die totale opposisie gebied teen die vloei van stroom  in 'n
          RLC kring wat aan 'n WS toevoerspanning verbind word.                                      (2)

5.2       5.2.1         V L is groter as V C wat 'n voorlopende reaktiewe spanning tot gevolg
                        sal hê
                        Die stroom I S sal dus die spanning V S navolg. 
                        Die kring is dus resistief-induktief van aard.                               (3)

          5.2.2         Indien die frekwensie van die toevoer verhoog word sal die
                        induktiewe reaktansie X L van die spoel ook verhoog aangesien X L
                        direk eweredig is aan die frekwensie van die toevoer. 
                        Indien die induktiewe reaktansie van die spoel verhoog sal die
                        spanning V L daaroor ook verhoog.                                            (3)

          5.2.3                      2
                        VT = VR +( VL - VC )2
                                                          

                           = 110 2 +( 80 − 50)2           
                           = 114,02 V                                                                 (3)
                                                          

5.3       5.3.1                  2
                        IT = IR + (IL - IC )2
                                                     

                          = 5 2 + (6 − 4) 2          
                          = 5,39 A                                                                   (3)

          5.3.2                   I                  
                        θ = cos −1 R
                                  IT
                                       5             
                        θ = cos −1
                                     5,39
                          = 21.93 °                  
                                                                                                      (3)

          5.3.3                 VT
                        XL =                         
                                IL
                              240                    
                            =
                               6
                            = 40 Ω                   
                                                                                                      (3)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                        10                     DBE/November 2017
                                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: LOGIKA

6.1       Reduced space
          Use less energy
          Less maintenance
          More reliable
          Faster response time
          Flexible and
          Economical                                                                                       (3)

6.2       Leerlogikadiagramme. 
          Funksionele blokdiagramme
          Sekwensiële funksiediagramme
          Instruksielyste
          Gestruktureerde teks leggers                                                                     (2)

6.3
                                                                                

                                                                   

                                                                         

                                                                  
                                                            Q = AB +C                                      (10)

6.4                                  
              (           )
           F = A + B (AB) + C
                     
          Een punt vir elke operand (EN / OF)
          Een punt vir elke inverse (nie indikator) nie teken                                              (6)

6.5       Q = A BC + A B C + A B C + A BC
                                
                      (           )
            = A. C B + B + AC B + B       (       )
                    
            = AC+ AC
                  (
             =C A+A          )
             =C 
                                                                                                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                       11                            DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

6.6       6.6.1
                                                                             
                        X1               X2                                    Z1

                                                                            
                        Z1                    Q02                 X01          Q01

                                                                  Q01

                                                                             
                                                                              Q02
                                              Q01                 X02

                                                                  Q02

                                                                      

                             Byskrifte              Beskrywing
                             X1                     O/B
                             X2                     Stop
                             Z1                     Merker/vlag
                             Q 02                   Omkeer HK2
                             Q 01                   Vorentoe HK1
                             X 01                   Aansit Vorentoe
                             X 02                   Aansit Agtertoe                              (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                           12                         DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

          Alternatiewe leerlogika diagram
          6.6.1
                                        Vorentoe
                                          Aansit
                  X 01            X 02        X 03             Q 02         Q 01

                  O/B            Stop                    HK Terug
                                               Q 01

                                            Hou In
                                             Terug
                                             Aansit
                  X 01            X 02        X 03             Q 01         Q 02

                  O/B
                                              Q 02
                                                        HK Vorentoe

                                            Hou In

          6.6.2          Hysers
                         Krane
                         Vervoerbelde                                                             (1)
                                                                                                  [40]

VRAAG 7: VERSTERKERS

7.1       Die op amp is 'n geïntegreerde kringvan 'n verskilversterker                          (2)
          An op amp is an integrated circuit with a high voltage gain which consists of
          many components.
          It is a circuit that has a very high open loop voltage gain.

7.2       Goedkoop om te vervaardig
          Veelsydig
          Maklik om te gebruik
          Bevat 'n korrek saamgestelde kring wat toelaat vir minder eksterne
          komponente om gebruik te word.                                                          (2)

7.3       'n Verskilversterker het twee insette en een uitset. Wanneer twee insette
          aan die versterker gekoppel word, sal dit die verskil tussen die twee insette
          versterk                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                 13                         DBE/November 2017
                                               NSS – Nasienriglyne

7.4       7.4.1         Negatiewe terugvoer                                                            (1)

          7.4.2         Positiewe terugvoer                                                            (1)

7.5       Positiewe terugvoer: 'n Gedeelte van die uitsetsein word na die inset
          teruggevoer in fase met die inset sein.
          Negatiewe terugvoer: 'n Gedeelte van die uitsetsein word na die inset
          teruggevoer maar dit is 180o uit fase met die inset sein.                                    (3)

7.6       7.6.1                  R                     
                        VUIT = 1 + f  Vin
                                 R in 
                                170000                 
                             = 1 +            × 0,7
                                   10000 
                                                         
                             = 12,6 V                    NOTA: Die uitset kan moontlik na
                                                         versadiging gedryf word na gelang van
                                                         die waarde van die toegepaste
                                                         spanning.                                      (3)

          7.6.2                     VUIT
                        A       =          
                            V       Vin
                                  12,6     
                                =
                                   0,7
                                = 18                                                                   (3)

7.7       Oudio versterkers 
          Filters 
          Ossillators
          Beheerders                                                                                    (2)

7.8       Pulse detektor
          Kontak-hop filter.                                                                            (1)

7.9       Die Bi-Stabiele multivibrator bly stabiel in een staat (HERSTEL)  en die
          sneller skakel dit na die ander stabiele staat (STEL) waar dit ook sal bly. 

          Die mono-stabiele multivibrator sal van staat verander wanneer dit gesneller
          word (STEL)  en hier sal dit bly totdat die voorafbepaalde tyd uitgeloop het
          waarna dit sal terugkeer na die stabiele staat (HERSTEL)                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                14                               DBE/November 2017
                              NSS – Nasienriglyne

7.10      7.10.1                INTEGREERDER OP-AMP

                                  +V

                                  0V                    VIN

                                   -V

                                  +V
                                                   
                                             
                                  0V                    V UIT

                                   -V
                                                                                             (3)

          7.10.2                 OMKEER VERGELYKER

                              VVerw                           VIN

                                0V

                                                   
                               + VS

                                                              V UIT
                                            
                                -VS
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                      15                        DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

          7.10.3                    OMKEER SCHMIDT SNELLER
                          +V                                           Boonste
                                                                       Drempel
                                                                       Spanning

                          0V                                           Insetsein

                                                                       Onderste
                                                                       Drempel
                                                                       Spanning
                          -V

                                              
                        +VCC

                          0V                              Vierkantgolf uitset

                        - VCC
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                             16                          DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

7.11
             V1

             V2

             V3

           V UIT

                                            1 Punt toegeken vir omkering/inversie                    (3)

7.12      7.12.1
                                 R 
                        Vout = − f  Vin     
                                  R in 
                                  200000      
                             = −           ×5
                                  20000 
                             = −50 V            
                                                                                                     (3)

          7.12.2                R 
                        A v = − f      
                                 R in 
                                 200000  
                            = −         
                                 20000 
                            = −10                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie                                17             DBE/November 2017
                                              NSS – Nasienriglyne

7.13      Om raserige seine skoon te maak.
          Om nog 'n tipe multivibrator te implementeer.
          Tussenkoppeling tussen analoog en digitale seine.
          Meting van frekwensie in WS kringe.
          Verandering van 'n golfvorm na vierkantsgolf.                                 (1)

7.14               1
          fr =                                             
                 2π LC
                                 1
             =
                 2 × π (27 × 10 −3 ) × (47 × 10 −6 )       
             = 141,28 Hz                                                               (3)

7.15                  1
          fr =                                             
                 2 π RC 6
                                  1
             =
               2 × π × (25 × 10 ) × (45 × 10 −12 ) × 6 
                                  3

             = 57755,32 Hz
             = 57,76 kHz                               
                                                                                        (3)
                                                                                        [50]

                                                                        TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2017 Memo Approved Memorandum 24 November 2017](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-memo-approved-memorandum-24-november-2017/4d632ce9-008c-4cf1-a956-26182b341b51) — Electrical Technology · Memo · 2017
- [Electrical Technology Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-afr/541bc9a3-6bc8-4f8e-8086-955324144a04) — Electrical Technology · QP · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2017-eng/1c0dcf10-b0b9-4e03-a6f8-731ffdf7926a) — Electrical Technology · QP · 2017 · Eng
- [Gr12 ELTT SEPT2017 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-sept2017-eng-memo/81a76806-940b-44f3-8bda-fcce00d764e8) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Electrical Technology Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-feb-march-2017-memo-afr/1bd8c140-dfbc-42f1-800a-592b34219034) — Electrical Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
