# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 26 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-afr/53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 26

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-afr/53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                NOVEMBER 2018

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
                                 10 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                        DBE/November 2018
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.         Beantwoord AL die vrae.

3.         Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:

           VRAAG 2.3.2
           VRAAG 2.4.1, 2.5.2, 2.6.3, 2.7.4, 2.8.1, 2.8.2 en 2.9.1
           VRAAG 3.1.3
           VRAAG 4.3 en 4.5.2

4.         Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
           ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
           jy dit nie gebruik nie.

5.         Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

6.         Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
           plekke af.

7.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

8.         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.         Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

10.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  3                         DBE/November 2018
                                                NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID (GENERIES)

1.1        Definieer die term ernstige voorval met verwysing na die Wet op
           Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).                                  (2)

1.2        Noem TWEE algemene pligte van vervaardigers ten opsigte van 'n produk
           wat by die werkplek gebruik sal word.                                                     (2)

1.3        Verduidelik waarom spelery 'n onveilige handeling in die werkswinkel is.                  (2)

1.4        Noem TWEE prosedures wat jy moet volg om jouself te beskerm wanneer jy
           'n persoon help wat deur elektrisiteit geskok word.                                       (2)

1.5        Definieer kwalitatiewe risiko-analise.                                                    (2)
                                                                                                     [10]

VRAAG 2: SKAKELKRINGE (SPESIFIEK)

2.1        Verduidelik die doel van 'n astabiele multivibrator.                                      (2)

2.2        Verwys na FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                             Sneller-      C1             +V
                              inset
                                                                                    Uitset

                                                                           R2
                                                          -V
                         1
                                           R1
                              2   t
               Snellerpuls
                                                                           R3

                                                                  0V

                                        FIGUUR 2.2: MULTIVIBRATOR

           2.2.1      Identifiseer die multivibrator in FIGUUR 2.2.                                  (1)

           2.2.2      Noem die tipe terugvoer wat deur R 2 verskaf word.                             (1)

           2.2.3      Beskryf die verandering in die uitsetsein met verwysing na
                      insetsnellerpuls 1 en 2.                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   4                                       DBE/November 2018
                                                 NSS

2.3        FIGUUR 2.3 hieronder toon die 555 IK astabiele multivibrator en die
           spanningsgrafiek van kapasitor C 1 . Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                        +VCC

                                                 R1
                                                47 kΩ
                                                                    8        4
                                                               7

                                                 R2
                                                                    555
                                                47 kΩ                                            UIT
                        VVC1
                          C1                                   2
                                                                                     3

                   ⅔ VCC                                       6        1        5

                                                 C1                                       C2
                   ⅓ VCC                        10 µF                                    10 nF
                                  t1   t2   t

                          FIGUUR 2.3: 555 IK ASTABIELE MULTIVIBRATOR

           2.3.1      Noem EEN toepassing van 'n astabiele multivibrator.                                        (1)

           2.3.2      Teken die uitsetsein met          verwysing           na           sein     V C1   op
                      ANTWOORDBLAD 2.3.2.                                                                        (2)

           2.3.3      Beskryf hoe 'n verhoging in die waarde van R 1 die uitsetsein sal
                      beïnvloed.                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  5                             DBE/November 2018
                                                NSS

2.4        FIGUUR 2.4 hieronder toon insetsnellerpuls A en B na 'n 555 monostabiele
           multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg.

                                  A               B
                +VS

                                                                         Snellerpuls

                   0V
                                                                     t

               ⅔ VS

                                                                             Kapasitor laai
                   0V
                                                                     t

                +VS

                                                                         Uitset

                   0V
                                                                     t

                FIGUUR 2.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORSNELLERPULSE

           2.4.1        Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.4.1.                                    (4)

           2.4.2        Beskryf die toestand wat by snellerpuls B voorkom.                             (2)

           2.4.3        Verduidelik waarom die toestand wat by snellerpuls B voorkom, NIE
                        die kapasitor wat laai, beïnvloed NIE.                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                6                          DBE/November 2018
                                              NSS

2.5        Verwys na FIGUUR 2.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                    +5 V
                           VIN
                                                                      VUIT

                                                             RF
                                                    -5 V     8 kΩ

                                                             R1
                                                             2 kΩ
                                                                     0V

                                 FIGUUR 2.5: OMKEER-SCHMITT-SNELLER

           2.5.1      Noem TWEE omsetters wat as insettoestelle na die Schmitt-sneller
                      gebruik kan word.                                                           (2)

           2.5.2      Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.5.2 indien die insetsein
                      in FIGUUR 2.5.2 hieronder op die kring toegepas word.

                                                            Boonste
                           +1 V
                                                            snellervlak

                                                            Onderste
                            -1 V
                                                            snellervlak

                                       FIGUUR 2.5.2: INSETSEIN                                    (4)

           2.5.3      Verduidelik hoe 'n vermindering in die waarde van R 1 die
                      snellerspanningsvlak van die Schmitt-sneller sal beïnvloed.                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  7                             DBE/November 2018
                                                NSS

2.6        FIGUUR 2.6 toon die 741-op-versterker as 'n vergelyker. Beantwoord die vrae
           wat volg.

                                                       +V

                                                 R1
                              VIN                                      +V
                   VVERW                 VIN                     -
                                                                                    VUIT
                    0V                                           +
                                               RVERW                   -V

                                        0V                                          0V

                                     FIGUUR 2.6: VERGELYKER

           2.6.1      Noem die doel van die vergelyker.                                               (1)

           2.6.2      Beskryf kortliks hoe die vergelyker sy funksie bereik.                          (3)

           2.6.3      Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.6.3, met verwysing na
                      die insetsein in FIGUUR 2.6.                                                    (3)

2.7        Verwys na FIGUUR 2.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                     R1 10 kΩ               RF 100 kΩ
             100 mV

                                     R2 30 kΩ                    +12 V
             150 mV                                          -
                                     R3 5 kΩ                 +
              50 mV                                                                  VUIT
                                                                     -12 V
                                                            0V

                           FIGUUR 2.7: OMKEER-SOMMEERVERSTERKER

           2.7.1      Bereken die uitsetspanning.                                                     (3)

           2.7.2      Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om die
                      insetspanning van elke sein onafhanklik te beheer.                              (2)

           2.7.3      Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om te voorkom dat
                      GS na die insetspanningsbronne teruggevoer word.                                (2)

           2.7.4      Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.7.4.                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     8                       DBE/November 2018
                                                   NSS

2.8        FIGUUR 2.8 hieronder toon 'n op-versterker as 'n differensieerder. Teken die
           uitsetseine op ANTWOORDBLAD 2.8, wanneer die seine, getoon in
           VRAAG 2.8.1 en 2.8.2, op die inset van die kring toegepas word.

                                            IF       RF

                                        C            +V
                                                 -
                                  IIN                                VUIT
                                                 +
                                                     -V
                                        R

                                                                     0V

                     FIGUUR 2.8: OP-VERSTERKER AS DIFFERENSIEERDER

           2.8.1      Sinusgolf
                                            VIN

                                            0V
                                                                 t

                                                                                                   (3)

           2.8.2      Driehoekgolf
                                             VIN

                                             0V
                                                                 t

                                                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                       9                      DBE/November 2018
                                                     NSS

2.9        Verwys na FIGUUR 2.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                IF         CF

                                         RIN               +V
                            VIN                       -
                                  IIN                                     VUIT
                                                      +
                                                           -V
                                                                          0V

                        FIGUUR 2.9: OP-VERSTERKER AS INTEGREERDER

           2.9.1      Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.9.1, wanneer die
                      insetsein in FIGUUR 2.9.1 hieronder toegepas word.

                                        VIN

                                        0V
                                                                    t

                                          FIGUUR 2.9.1: INSETSEIN                                     (3)

           2.9.2      Beskryf wat met die uitsetsein sal gebeur as die RC-tydkonstante
                      kort is.                                                                        (4)
                                                                                                      [60]
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE (SPESIFIEK)

3.1        FIGUUR 3.1 hieronder toon die 741-op-versterker. Beantwoord die vrae wat
           volg.

               Nulpuntverstelling

                                                                    Nulpuntverstelling

                                  FIGUUR 3.1: 741-OP-VERSTERKER

           3.1.1      Benoem pen 3.                                                                   (1)
           3.1.2      Noem die tipe verpakking waarin die geïntegreerde kring (IK) hierbo
                      gebou word.                                                                     (1)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  10                         DBE/November 2018
                                                NSS

           3.1.3      Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 3.1.3 indien die seine in
                      FIGUUR 3.1.3 hieronder op die insette van 'n op-versterker
                      toegepas word.

                                  +V
                                  0V                       +V
                                  -V
                                                                  uitset
                                  +V
                                  0V
                                                           -V
                                  -V

                                           FIGUUR 3.1.3: SEINE                                     (2)

3.2        Noem die tipiese werkspannings van 'n 741-op-versterker.                                (2)

3.3        Noem TWEE eienskappe van 'n ideale op-versterker.                                       (2)

3.4        Verduidelik die verskil tussen oopluswins en gesloteluswins met verwysing na
           op-versterkers.                                                                         (2)

3.5        Bereken die uitsetspanning van die op-versterker in FIGUUR 3.5 hieronder.

                                                      +V
                           VIN = 5 mV
                                                                     VUIT

                                                                 RF
                                                      -V         220 kΩ

                                                                 RIN
                                                                 440 Ω

                                                                    0V

                                       FIGUUR 3.5: OP-VERSTERKER

           Gegee:

           V IN =     5 mV
           R IN =     440 Ω
           RF =       220 kΩ                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                             11                             DBE/November 2018
                                                           NSS

3.6        FIGUUR 3.6 hieronder toon die 555-IK. Beantwoord die vrae wat volg.

                                    0V         1                             8   +Vcc

                               Sneller         2                             7   Ontlaai
                                                            555-IK
                                                                IC
                                  Uitset       3                             6   Drempel

                               Herstel
                             Terugstel         4                             5   Beheer
                                                                                 Beheerspanning
                                                                                 spanning

                                                   FIGUUR 3.6: 555-IK

            3.6.1     Verduidelik hoe die snellerinsetpen op 'n 555-IK sy funksie bereik.                            (3)

            3.6.2     Verwys na FIGUUR 3.6.2 hieronder en verduidelik die werking van
                      die 555-tydreëlaar wanneer dit in monostabiele modus gekoppel is.

                                           +VCC
                                                                                             Snellerpuls
           R1           R2                                           ⅓ VCC

                                                                     ⅔ VCC                  t
                                           8       4
                                     7
                                                                                             Kapasitor-
                                                                                              Kapasitor
                                           555                                               spanning
                                           Mono-                                              Spanning
                                     6    mono-
                                           stabiel     3     UIT                                   VC1
                                     2
                                          stabiel                                           t
                                                                         1
                                           5   1
            Tr
                                                                                                  Uitset
                      C1             C2                                  0

                                                                                  t1        t

                           FIGUUR 3.6.2: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR                                                  (4)
                                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                         12                                     DBE/November 2018
                                                                       NSS

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE (SPESIFIEK)

4.1        Verduidelik kortliks hoe 'n vloeikristalvertoon (VKV/'LCD') die vloei van lig
           daardeur beheer.                                                                                                           (3)

4.2        Verwys na 'n LED-sewesegmentvertoon en illustreer die verskil tussen 'n
           sinkuitset en 'n bronuitset deur TWEE eenvoudige diagramme te gebruik.                                                     (4)

4.3        Bestudeer FIGUUR 4.3 hieronder van 'n desimaal-na-binêr-enkodeerder.
           Gebruik die tabel op ANTWOORDBLAD 4.3 om die waarheidstabel te voltooi.

                                                                                                  +5V
                                                                                                   +5 V

                     R9       R8       R7       R6       R5       R4       R3       R2       R1

                                                                                                          A≥           A0

                                                                                                          B≥           A1

                                                                                                          C≥           A2

                                                                                                          D≥           A3

                 9        8        7        6        5        4        3        2        1

                                                                                                  0V
                              FIGURE 4.3: DESIMAAL-NA-BINÊR-ENKODEERDER                                                               (10)

4.4        Teken die blokdiagram van 'n vier-bis- parallelle opteller wat die volgende
           twee getalle sal kan optel:

           A 3A 2A 1A 0 + B 3B 2B 1B 0                                                                                                (7)

Kopiereg voorbehou                                                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                 13                                              DBE/November 2018
                                                               NSS

4.5        FIGUUR 4.5 hieronder verteenwoordig die logikasimbool van 'n J-K-wipkring.

                                                                         STEL

                                  KLOK

                                                                     HERSTEL

                        FIGUUR 4.5: LOGIKASIMBOOL VAN J-K-WIPKRING

           4.5.1      Teken die logikakring van hierdie wipkring deur EN-hekke en NOF-
                      hekke te gebruik.                                                                                                  (7)

           4.5.2      Voltooi die waarheidstabel                      van           die          wipkring       hieronder       op
                      ANTWOORDBLAD 4.5.2.
                     TABEL 4.5.2: WAARHEIDSTABEL
                              INSETTE              UITSETTE
                      KLOK        J     K        Q          �
                                                            𝐐
                                  0     0
                                  0     1
                                  1     0
                                  1     1                                                                                                (4)

4.6        Beskryf die verskil tussen 'n sinchrone teller en 'n asinchrone teller.                                                       (2)

4.7        FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n driestadium- sinchrone selfstop-opteller.
           Verduidelik die werking van hierdie opteller.

                                                               A                     B                               C
                                                   MIBB                                                     MBB

                                                           0

                                               0
                                                       &
                                                           0

                                                                                         0

                                                                                                  0

                                                                                         0
                                                                                             &

                                         SET                              SET                             SET

                                    J              Q                 J          Q                     J         Q

                                                                                                          CLR
                                    K
                                         CLR
                                                   Q                 K
                                                                          CLR
                                                                                Q                     K         Q
                                        FF0                               FF1                             FF2
                        KLOK

                   FIGUUR 4.7: DRIEFASE- SINCHRONE SELFSTOP-OPTELLER                                                                     (8)

4.8        Teken 'n netjies benoemde skets van 'n 4-bis serie-in- parallel-uit-
           skuifregister wat D-tipe wipkringe gebruik. Toon AL die insette en uitsette.                                                  (10)
                                                                                                                                         [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 14                    DBE/November 2018
                                               NSS

VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS (SPESIFIEK)

5.1        Noem TWEE gebruike van 'n mikrobeheerder in kommersiële toestelle.                  (2)

5.2        Noem TWEE voordele van 'n mikrobeheerder.                                           (2)

5.3        Verduidelik die basiese proses wat 'n mikrobeheerder volg om sy funksie te
           verrig.                                                                             (4)

5.4        Verwys na die blokdiagram van kommunikasie in 'n mikrobeheerder in
           FIGUUR 5.4 hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.

                                              Geheue
                       A                                              C
                                             LSG ('RAM')/
                                             RAM/ROM
                                             LAG ('ROM')

                                                  X

                                                                                Koppelbusse
                                                                                Stelselbus
                                                  Y

                                              Databus

                      FIGUUR 5.4: KOMMUNIKASIE IN 'N MIKROBEHEERDER

           5.4.1      Benoem die volgende blokke in FIGUUR 5.4:

                      (a)   A                                                                  (1)

                      (b)   C                                                                  (1)

           5.4.2      Identifiseer die volgende buskoppelings:

                      (a)   X                                                                  (1)

                      (b)   Y                                                                  (1)

5.5        Definieer die volgende elemente in 'n mikrobeheerder:

           5.5.1      Protokol                                                                 (1)

           5.5.2      Kommunikasieprotokol                                                     (2)

           5.5.3      Hardeware-koppelvlak                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   15                        DBE/November 2018
                                                 NSS

5.6        Verwys na registers in die SVE ('CPU') en beantwoord die vrae wat volg.

           5.6.1      Definieer kortliks 'n register.                                           (2)

           5.6.2      Beskryf die funksie van 'n register.                                      (2)

           5.6.3      Noem TWEE tipes registers wat in die SVE van 'n mikrobeheerder
                      gebruik word.                                                             (2)

           5.6.4      Verduidelik die funksie van die geheuedataregister.                       (2)

5.7        Bespreek die leesalleengeheue (LAG/'ROM') met verwysing na die SVE van
           'n mikrobeheerder.                                                                   (4)

5.8        Teken die seriekommunikasie-blokdiagram vir:

           5.8.1      Sinchrone kommunikasie                                                    (4)

           5.8.2      Asinchrone kommunikasie                                                   (4)

5.9        Noem DRIE tipes kommunikasierandtoerusting.                                          (3)

5.10       Gee    die   rede    waarom     die          RS-485-kommunikasieprotokol      in
           nywerheidstoepassings gebruik word.                                                  (2)

5.11       Identifiseer die volgende vloeidiagramsimbole:

           5.11.1
                                                                                                (1)

           5.11.2

                                                                                                (1)

           5.11.3

                                                                                                (1)

5.12       Ontwerp 'n vloeidiagram van 'n huisveiligheidstelsel wat DRIE sensors in
           verskillende dele van die huis het. Indien enigeen van die sensors geaktiveer
           word, sal die alarm geaktiveer word. Die alarm moet 'n herstelstelfunksie
           insluit. Geen tydreëlingfunksie is nodig nie.                                        (10)
                                                                                                [55]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                DBE/November 2018
                                                  NSS

                                          FORMULEBLAD

HALFGELEIERTOESTELLE

              VUIT       RF 
Wins A V =         = −     
              VIN         R
                         IN 
               R 
VUIT = VIN ×  − F 
               RIN 
                 R 
VUIT = VIN × 1 + F 
                 RIN 

SKAKELKRINGE

VUIT = − ( V1 + V2 + V3 + ....VN )
              R               R                   R 
VUIT = VIN1×  − F  + VIN 2 ×  − F  + ... .VINN ×  − F 
              R1              R2                  RN 

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                          DBE/November 2018
                                         NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.3.2

                 Inset

        +V     CC

         -V    CC

                                                     t

                    V UIT

                      +V

                     0V
                                   t1      t2    t
                                  FIGUUR 2.3.2                          (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                               DBE/November 2018
                                          NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.4.1

                           A          B
            +VS

                                                     Snellerpuls

            0V
                                                 t

           ⅔ VS

                                                       Kapasitor laai
            0V
                                                 t

           +VS

                                                     Uitset

            0V
                                                 t

                                  FIGUUR 2.4.1                               (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                DBE/November 2018
                                       NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.5.2

                 +1 V                            Boonste
                                                 snellervlak

                                                 Onderste
                  -1 V                           snellervlak

                   +V

                                                 Uitset

                   -V

                                  FIGUUR 2.5.2                                (3)

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                           DBE/November 2018
                                                NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.6.3

                                                  VIN

                                  VVERW

                                    0V

                                  +VVERS

                                  -VVERS

                                           FIGUUR 2.6.3                  (3)

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                             DBE/November 2018
                                                  NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.7.4

                                      100 mV                            t

                                      150 mV
                                                                        t

                                        50 mV
                                                                        t

                                  VUIT = V
                                        ______
                                           uit
                                                                        t
                                                 90° 180°   270° 360°

                                            FIGUUR 2.7.4                                   (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                               DBE/November 2018
                                                  NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.8

                            VIN

                            0V
                                                                      t

                           VUIT

                            0V
                                                                      t
                                   90°     180°     270°       360°

                                             FIGUUR 2.8.1                                    (3)

                             VIN

                            0V
                                                                          t

                            VUIT

                             0V
                                   90°      180°        270°   360°
                                                                          t

                                         FIGUUR 2.8.2                                        (3)

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      DBE/November 2018
                                       NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 2.9.1

                          VIN

                          0V
                                                 t

                         0V
                                                 t

                           -V
                                  FIGUUR 2.9.1                      (3)

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                               DBE/November 2018
                                                      NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 3.1.3

                                  +V

                                  0V                                Inset 1

                                   -V
                                  +V

                                  0V                                Inset 2

                                   -V

                                  +V

                                  0V                                 uitset
                                        90°    180°   270°   360°

                                  -V

                                              FIGUUR 3.1.3                                  (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                  DBE/November 2018
                                            NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.3

                             INSETTE                      UITSETTE
        0   1     2    3     4   5   6   7  8    9   A3   A2 A1 A0
        1   1     1    1     1   1   1   1  1    1
        1   0     1    1     1   1   1   1  1    1
        1   1     0    1     1   1   1   1  1    1
        1   1     1    0     1   1   1   1  1    1
        1   1     1    1     0   1   1   1  1    1
        1   1     1    1     1   0   1   1  1    1
        1   1     1    1     1   1   0   1  1    1
        1   1     1    1     1   1   1   0  1    1
        1   1     1    1     1   1   1   1  0    1
        1   1     1    1     1   1   1   1  1    0
                                         TABEL 4.3                             (10)

Kopiereg voorbehou

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                              DBE/November 2018
                                                 NSS

EKSAMENNOMMER:

SENTRUMNOMMER:

ANTWOORDBLAD 4.5.2

                                  INSETTE                     UITSETTE
                   KLOK              J          K         Q              �
                                                                         𝐐
                                     0          0
                                     0          1
                                     1          0
                                     1          1
                                            TABEL 4.5.2                                    (4)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-power-systems-eng/a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-eng/f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Digitals) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-eng/03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-power-systems-afr/fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-afr/11dc7c93-2234-4876-9ed6-efcc8515dc4e) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-final-memo-afr/7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
