# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-final-memo-afr/44c8a170-5a8a-448e-a014-817fc3a9566c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-final-memo-afr/44c8a170-5a8a-448e-a014-817fc3a9566c)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                   NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.         Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.         Berekeninge:

           2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                      word.

           2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                      die korrekte antwoord verkry is.

           2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                      gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                      word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                      word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                      verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                      antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                      volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

           2.6        Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
                      effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
                      daar in die berekening afgerond is.

3.         Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
           beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
           toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 3                         DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDEID EN VEILIGHEID

1.1       'n Ernstige voorval' is 'n gebeurtenis van rampspoedige afmetings,  wat
          voortspruit uit die gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit
          bedrywighede by 'n werkplek. 
          Ernstige besering of skade aan persone of toerusting wat voortspruit uit die
          gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit bedrywighede by 'n
          werkplek.                                                                              (2)

1.2       Vervaardigers moet seker maak dat alle produkte veilig is. 
          Geen werknemer word toegelaat om enige werk te doen of produk te
          vervaardig tensy die korrekte voorsorgmaatreëls in plek is nie. 
          Veilig om te gebruik/ sonder risiko aan gesondheid
          Veiligheids kenmerk
          Instruksie blad
          In ‘n goeie toestand sonder foute                                                      (2)

1.3       'Rowwe speletjies' is 'n onveilige handeling omrede sulke gedrag deur
          leerders in die werkplek onvanpas is  wat die veiligheid van hulself en ander
          in gedrang bring. 
          Dit steur ander persone wat kan lei tot ongelukke of insidente                         (2)

1.4       Moet nie die persoon met kaal hande raak nie. 
          Skakel die toevoer af. 
          Help die persoon deur hom/haar te verwyder met ‘n tipe insulasie materiaal.            (2)

1.5       Kwalitatiewe risiko analise definieer die vlakke van gevaar  en ontwikkel
          teenmaatreëls om moontlike risiko te elimineer.                                       (2)
                                                                                                 [10]

VRAAG 2: SKAKELKRINGE

2.1       'n Astabiele multivibrator genereer 'n aanhoudende reeks  pulse sonder die
          nodigheid van snellerpulse. 
          Dit is ‘n toestel wat sy uitset toestand herhaaldelik van hoog na laag en terug
          verander. (1 punt)
          ‘n Toestel wat iets herhaaldelik aan en af skakel. (1 punt)                            (2)

2.2       2.2.1       Bistabiele multivibrator                                                  (1)

          2.2.2       Positiewe terugvoer                                                       (1)

          2.2.3       Wanneer 'n positiewe 'stel'-puls (Snellerpuls 1) by die sneller
                      insetterminaal toegepas word sal die uitset na negatief (-V) 
                      verander en daar bly totdat die volgende puls ontvang word. 
                      Wanneer ‘n negatiewe puls snellerpuls 2 by die sneller
                      insetterminaal toegepas word sal die uitset na positief (+V)
                      verander.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   4                                      DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

2.3       2.3.1       Klokpulsgenerator 
                      Morsekode generators
                      Tydreellaars
                      Toestelle wat vierkantsgolwe benodig
                      Amateur radio toestelle                                                                      (1)

          2.3.2
                                            VUIT

                                             +V
                                                               
                                                                    
                                             0V
                                                                                 t
                                                               t1   t2                                             (2)

          2.3.3       As die waarde van R 1 verhoog word sal daar 'n verhoging  in die
                      RC tydkonstante van die laaikring (t 1 )  wees wat die uitset van die
                      555 GS langer hoog sal hou. Die positiewe uitsetpuls (hoog) sal
                      langer as die negatiewe uitsetpuls (laag) wees.                                             (3)

                      As RHB gekortsluit is, sal die MOSFET se hek direk na grond (0V
                      potensiaal) gekoppel word, wat veroorsaak dat die interne kanaal
                      toemaak en die lamp afskakel.
  2.4     2.4.1                       A                    B
                          +VS

                                                                                     Snellerpuls

                          0V
                                                                             t

                         ⅔ VS

                                                                                       Kapasitorlaai
                          0V
                                                                             t

                                                                      
                         +VS

                                                                                     Uitset

                          0V
                                                                             t

                      As die Amplitude van die uitsetsein +Vs oorskry = -1 punt
                      Omgekeerde polariteit = -2                                                                   (4)

          2.4.2       Snellerpuls B lyk soos 'n reeks 'aan' en 'af' pulse wat as
                      skakelaarwip bekend staan. 
                      NOTA: Skakelaarwip alleenlik = 2punte                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  5                         DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

          2.4.3       Die tydsduur van die insetpuls B  sal nie die toestand  van die
                      kringbaan beïnvloed nie en daarom nie die laai tempo van die
                      kapasitor beïnvloed nie. 
                                                                                                 (3)
  2.5     2.5.1       Termokoppel 
                      Piezo-sensor 
                      Mikrofoon                                                                  (2)

          2.5.2
                                  +1 V                             Boonste
                                                                   snellervlak

                                                                   Onderste
                                  -1 V                             snellervlak

                                                            
                                   +V

                                   -V
                                                                                                 (4)

          2.5.3       Wanneer R 1 verminder, word die terugvoerspanning VR 1 ook
                      verminder.  Die positiewe terugvoering deur R 1 word verminder
                      wat die drempelspanning verlaag.                                          (3)

  2.6     2.6.1       Die doel van die vergelyker is om twee insetspannings te
                      vergelyk.                                                                 (1)

          2.6.2       Die vergelyker vergelyk die twee insetspannings by die twee
                      insetterminale.  Wanneer een van die twee insetspannings hoër as
                      die ander een is, gaan die vergelykerkring in een van die twee
                      versadigingsmodusse.  Wanneer die insette omgekeer word,
                      skakel die vergelyker die uitset oor na die ander versadigings-
                      modus.                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                              6                                  DBE/November 2018
                                                     NSS – Nasienriglyne

          2.6.3                                    VIN

                       VVERW

                         0V

                     +VVERS
                                                                

                                                     
                      -VVERS                                                                                           (3)

  2.7     2.7.1                        Rf           Rf          Rf 
                      VUIT = −  V1          + V2        + V3           
                                       R1           R2          R 3 
                                                                                                             
                                           −3 100 × 10
                                                         3
                                                                      −3 100 × 10
                                                                                   3
                                                                                               −3 100 × 10 
                                                                                                           3
                            = −  100 × 10                + 150 × 10                + 50 × 10               
                                               10 × 10 3                 30 × 10 3                5 × 10 3 
                            = − 2,5 V                                                                                 (3)

                      Alternatiewelik

                                   Rf         R           R 
                      VUIT = V1 ×      + V2 ×  f  + V3 ×  f  
                                   R1          R2          R3                                               
                                                                                                −3  100 × 10 
                                                                                                            3
                                               100 × 10             −3  100 × 10 
                                                          3                        3
                                        −3
                           = 100 × 10        ×−        3 
                                                            + 150 × 10 ×  −       3 
                                                                                       + 50 × 10 ×  −       
                                                                                                            3 
                                               10 × 10                  30 × 10                  5 × 10 
                           = − 2,5 V         

          2.7.2       Die spanning van elke sein kan onafhanklik beheer word deur elke
                      insetweerstand  met verstelbare weerstand te vervang.                                          (2)

          2.7.3       GS blokkeerkapasitors  moet by die insette  gekoppel word om te
                      verhoed    dat   GS    stroom    teruggevoer     word   na    die
                      insetspanningsbronne.                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    7                                   DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

          2.7.4
                                                     100 mV
                                                                                   t

                                                     150 mV
                                                                                   t

                                                       50 mV
                                                                                   t

                                                                           
                                                          
                                                   Vuit = 2,5
                                                          Vuit V
                                                                                   t

                                                                    
                      EEN punt vir OMKERING
                      EEN punt vir VERSTERKING
                      As die golfvorm nie die golfgrootte uitbeeld nie, maar daar is
                      verwysing na die korrekte waarde van die golf, moet 'n punt
                      toegeken word                                                                             (2)

  2.8     2.8.1       Sinusgolf
                                     V IN

                                     0 V
                                                                                       t

                                   V UIT                            

                                     0 V
                                                      90°    180°       270°   360°
                                                                                       t

                                               
                                                                               
                      1 punt vir 90° faseskuiwing
                      Korrekte oriëntasie sal wees:
                      • 1 punt vir positiewe halfsiklus
                      • 1 punt vir negatiewe halfsiklus                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  8                             DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

          2.8.2       Driehoekgolf
                                                IN

                                               0V
                                                                       t

                                               UIT
                                                          
                                               0V
                                                                       t
                                                                  
                      1 punt vir faseskuiwing
                      2 punte vir korrekte oriëntasie                                                (3)

  2.9     2.9.1
                                         VIN

                                        0V
                                                                           t

                                        0V
                                                                           t
                                                             
                                         -V                                                          (3)

          2.9.2       'n Kort RC-tydkonstante sal veroorsaak dat die kapasitor baie vinnig
                      laai  en sy maksimum insetspanning bereik en daar bly totdat die
                      inset weer daal.  Dit veroorsaak dat die uitset 'n meer geronde
                      leirand en volgrand  het met 'n afgeplatte kruin wat 'n verwronge
                      vierkantsgolf verteenwoordig.                                                 (4)

                      Die volgende is die korrekte verduideliking vir die Op-versterker
                      integreerder.

                      As die RC-tydkonstante kort is, sal die uitset op 'n lineêre -wyse styg
                      tot die maksimum uitsetspanning bereik word en daar bly totdat die
                      inset weer val. Dit lei tot ‘n uitset met reguit skuins leidende en volg
                      rande met ‘n plat bokant en onderkant. Dit sal soos 'n driehoekige
                      golf lyk, met sy bo- en onder pieke afgesny.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    9                    DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

                                                                                              [60]

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1       3.1.1       Nie-omkeer inset.                                                       (1)

          3.1.2       Direk-in-lyn verpakking belyning(DIL) 
                      Oppervlakberg verpakking(SMP)                                            (1)

          3.1.3                                                  
                                             +V

                                             0V
                                                       90°       270°

                                             -V
                                                                                              (2)
                    Nota: As ‘n vierkantge golf geteken word met omkering moet 2 punte
                    toegeken word.
3.2       Tipiese werkspannings van ‘n 741 Op-versterker is tussen +5 V/ -5 V  en
          +15 V / - 15 V                                                                      (2)

3.3       Oneindige wins 
          Baie hoë insetimpedansie 
          Baie lae uitsetimpedansie
          Oneindige bandwydte                                                                  (2)

3.4       •   Oopluswins is die wins van 'n Op-versterker sonder enige terugvoer 
              vanaf die uitset na die inset.
          •   Gesloteluswins is die wins van 'n Op-versterker wanneer daar
              terugvoer  vanaf die uitset na die inset is.                                    (2)

3.5                         R 
           VUIT = VIN 1 + F              
                        RIN 
                              220 000 
                = 5 × 10 − 3 1 +           
                                 440 
                = 2,51 V                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   10                               DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

3.6       3.6.1       •   Snellerpen 2 is 'n aktief lae sneller. 
                      •   Wanneer die spanning op pen 2 laer as 1/3 van die
                          toevoerspanning is, sal die uitset na hoog verander. 
                      •   Wanneer die spanning op pen 2 hoër as 2/3 van die
                          toevoerspanning is sal die uitset herstel na laag.                             (3)

          3.6.2       •   In die monostabiele toestand bly die 555 in een stabiele
                          toestand. 
                      •   Wanneer 'n eksterne puls aangewend word, sal die kring sy
                          toestand na stel verander. 
                      •   Dit sal vir 'n voorafbepaalde tyd in hierdie toestand bly waarna dit
                          weer na sy oorspronklike toestand terugkeer. 
                      •   T = 5RC bepaal hoe lank die monostabiele multivibrator in die
                          stel toestand bly waarna dit na die oorspronklike toestand
                          terugkeer.                                                                      (4)
                                                                                                          [20]

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

4.1       'n VLOEIKRISTALVERTONER (VKV) beheer die deurlatingvan lig deur die
          polariteit van die polariseerroosters te beheer.
           (Die werking van die VKV berus op die polarisering van lig.)
          Deur twee roosters teen 900 te polariseer word die lig geblokkeer in beide
          vlakke (vertikaal en horisontaal).                                                             (3)

4.2                                                                       V+

                                         Korrekte orde
                                                                  Pyl korrek aangewys

                                                  Sinkuitset                                              (2)

                                        +V

                                                  Korrekte orde

                                             Pyl korrek aangewys
                                                  Bronuitset                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 11                         DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

4.3                               INSETTE                           UITSETTE
            0   1     2    3      4   5   6   7     8    9     A3   A2 A1 A0
            1   1     1    1      1   1   1   1     1    1     0    0    0   0     
            1   0     1    1      1   1   1   1     1    1     0    0    0   1     
            1   1     0    1      1   1   1   1     1    1     0    0    1   0     
            1   1     1    0      1   1   1   1     1    1     0    0    1   1     
            1   1     1    1      0   1   1   1     1    1     0    1    0   0     
            1   1     1    1      1   0   1   1     1    1     0    1    0   1     
            1   1     1    1      1   1   0   1     1    1     0    1    1   0     
            1   1     1    1      1   1   1   0     1    1     0    1    1   1     
            1   1     1    1      1   1   1   1     0    1     1    0    0   0     
            1   1     1    1      1   1   1   1     1    0     1    0    0   1                   (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                         12                                            DBE/November 2018
                                                 NSS – Nasienriglyne

4.4                           1 punt B0 – B3                               1 punt A0 – A3
                        B3 A3                 B2 A2                    B1 A1                B0 A0

                                C1                  C1                         C1

                         F/A                    F/A                       F/A                     H/A        1 punt
            1 punt 3                                                                                         H/O
             V/O’s      C0                     C0                         C0                  C0

                                                            1 Punt vir alle Co

                         S4     S3                  S2                         S1                     S0
                                              1punt S0 – S3
          1 punt = H/A
          1 punt = 3 F/A’s
          1 punt = A 0 – A 3
          1 punt = B 0 – B 3
          1 punt = Alle C o uitsette
          1 punt = S 0 – S 3
          1 punt = S 4                                                                                                           (7)

                                                          Beide bo en
4.5       4.5.1                                              onder
                                                          verbindings
                                                                               

                                               J               &                        ≥1                Q
                              Beide J en K
                                insette                                                                        uitsette
                                             CLK                                         
                                                                                       grendel
                                                               J
                                                                      J                  ≥1                Q
                                               K                &

                                                            Beide
                                                         insethekke
                                                                                      Beide
                                                                                    uitsethekke
                                                                                                  
                                                                                                                                (7)

          4.5.2               INSETTE                                   UITSETTE
                          CLK    J                    K                Q        �
                                                                                𝐐
                                 0                    0               Qn      �
                                                                              𝐐𝒏                 Geen verandering
                                 0                    1                0       1
                                 1                    0                1       0
                                 1                    1               �
                                                                      𝐐𝒏      Qn                 Teenoorgestelde
                                                                                                     toestand                   (4)

4.6       •   Sinchrone tellers word op dieselfde tyd gesneller. 
          •   Asinchrone tellers word nie op dieselfde tyd gesneller nie. Die klokpuls
              word gekoppel aan die uitset van 'n vorige stadium                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                             13                                                 DBE/November 2018
                                                     NSS – Nasienriglyne

4.7       •   Wanneer dit begin tel, is die uitsette van FF0 en FF2 wat die insette van
              die NEN-hekke voer, al twee lag '0'
          •   Dit beteken dat die hek se uitset sal hoog '1' wees. 
          •   Dit is hierdie '1' wat die teller in staat stel om as 'n gewone opteller te
              begin werk.
          •   Dit hou aan tel totdat die binêre uitset getal 101 2 ( desimaal 5) bereik is.
          •   By hierdie punt is al twee die uitsette Q 0 en Q 2 hoog '1'
          •   Wanneer dit in 'n NEN- hek gevoer word, word sy uitset laag '0'
          •   Dit versper onmiddellik die eerste wipkring FF0 sodat dit nie op enige
              verdere klokpulse sal reageer nie
          •   Effektief stop dit die teller en bly dit in die 'onthou' modus in die 101 2
              (desimaal 5) toestand totdat 'n verdere terugstelsein ontvang word.                                                   (8)

4.8                                                                        Parallel Data uit
                                                                                        
                                                QA                    QB                    QC                  QD
                                                            
                   Serie                                uitsette                                                      Serie
                  Data in         D
                                      SET
                                            Q           D
                                                            SET
                                                                  Q           D
                                                                                  SET
                                                                                        Q        D
                                                                                                     SET
                                                                                                           Q         Data uit
                                                                                                                      
                                      FFA                   FFB                   FFC                FFD
                                                                                                            
                                      CLR   Q               CLR   Q               CLR   Q            CLR   Q

                    
                 Klok
              Terugstel
                                                                                                                                    (10)
                                                                                                                                     [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 14                            DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

5.1        Mikrobeheerders word in kommersiële toestelle gebruik:
           • Verkoelingsbeheer 
           • Beligting van persele, advertensies
           • Voorraadbeheer                                                                         (2)

5.2        Die hoof voordeel van 'n mikrobeheerder is:
           • Kleiner en goedkoper
           • Benodig minder verskillende dele
           • Meer betroubaar
           • Veeldoelig                                                                             (2)

5.3        •   Die SVE stuur 'n adres na die RAM wat data van daardie adres aanvra. 
           •   Hierdie data kan slegs na die SVE aangestuur word sodra die koppelvlak
               geaktiveer is. Die data word na die SVE gestuur wat dit dan verwerk.
               Sodra dit voltooi is, stuur die SVE nog 'n adres waar die RAM hierdie
               nuwe verwerkte data stoor. 
           •   Dit kan slegs in die RAM gevoer word indien die nodige koppelvlak
               geaktiveer is. 
           •   Wanneer die SVE data in die RAM wil stoor, moet dit eers die adres stuur
               waar om die data te stoor. Dit aktiveer dan die adresbus en stuur die data
               na die RAM wat dit by daardie adres stoor.                                          (4)

5.4        5.4.1      (a)     A – Sentrale verwerkereenheid (SVE) 
                      (b)     C – Inset en uitset eenheid                                          (2)

           5.4.2      (a)     X – Databus: 
                      (b)     Y – Beheerbus:                                                       (2)

5.5        5.5.1      'n Stel reëls en regulasies                                                  (1)

           5.5.2      'n Stel reëls en regulasies wat twee elektroniese eenhede
                      aanmekaar verbind om data en inligting tussen hulle uit te ruil               (2)

           5.5.3      Die elektriese (of meganiese) verbinding tussen twee eenhede om
                      inligting tussen hulle uit te ruil                                           (2)

5.6        5.6.1      'n Register is klein spasies in die geheue wat 'n enkele instruksie of
                      data bevat                                                                   (2)

           5.6.2      'n Register word gebruik om 'n enkele instruksie,  opbergadres of
                      enige ander tipe data te stoor. 
                      Die register hou data gereed om dit in die verwerker te voer.                 (2)

           5.6.3      Die twee tipes registers wat in die SVE van 'n mikrobeheerder
                      gebruik word;
                      Spesiale diensregisters en
                      Algemene diensregisters                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    15                                                  DBE/November 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

           5.6.4      Die geheuedataregister (GDR) stoor 'n kopie van die huidige
                      instruksie wat uitgevoer word.                                                                       (2)

  5.7      •   Die ROM bevat inligting wat permanent benodig word, 
               Soos programme, werksisteme en data wat self gelees word wanneer die
               stelsel geaktiveer word. 
           •   Dit word gedurende vervaardiging geïnstalleer en dit kan nie uitgewis
               word nie
           •   Hierdie geheue is nie-vlugtig omdat dit nie verlore raak nie.                                                 (4)

5.8        5.8.1                                                      
                                    klok

                                                                       Data
                                                                Rigting van datavloei

                                                           10010010|10010101|00110011                             
                                           Sender                                                      Ontvanger
                                  Data
                                                                 greep greep greep

                                                                             
                                                                                                                             (4)

           5.8.2
                                                                                             Versoek
                                                                            
                                                    Erken

                                                                     Rigting van datavloei                         
                                                           10010010|10010101|00110011
                                  Data     Sender                                                      Ontvanger

                                                        greep              greep               greep

                                                                                                                            (4)

5.9        Die drie tipes kommunikasie randtoerusting:
           Seriekommunikasie koppelvlak (SCI) 
           Serierandtoestel-koppelvlak (SPI) 
           Inter-integreerde bus (I2C)                                                                                      (3)

5.10       Die RS-485 koppelvlak word algemeen gebruik in industriële toepassings
           waar hoër spoed en langer afstande vereis word                                                                  (2)

 5.11      5.11.1     Afsluiter of BEGIN/STOP element                                                                       (1)

           5.11.2     Besluit element                                                                                       (1)

           5.11.3     Proses element                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    16                           DBE/November 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

 5.12                         Begin
                                      
                                                                                           
                          Sensor 1?                  Sensor 2?          Sensor 3?
                                      Nee

                                                      
                                                                 Nee                Nee
                         Ja
                                                   Ja                 Ja
                                                                               
                                                     
                              Alarm

             
                               aan
                                      

                          Herstel?
                                      Nee
                         Ja
                                  
                                      
                          Alarm af

           LET WEL:           Elke ontwerp moet op sy eie meriete assesseer word en
                              afwykings moet toegelaat word.                                        (10)
                                                                                                    [60]

                                                                                          TOTAAL:   200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-final-memo-afr/7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-power-systems-eng/a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-electronics-eng/f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Digitals) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-afr/53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2018 (Digitals) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-digitals-eng/03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c) — Electrical Technology · QP · 2018 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2018-power-systems-afr/fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
