# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-afr/1488d50f-c9af-43f3-acbb-aaf97a333c2c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-afr/1488d50f-c9af-43f3-acbb-aaf97a333c2c)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                NOVEMBER 2019

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
                                 4 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                        DBE/November 2019
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.         Beantwoord AL die vrae.

3.         Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:

           VRAAG 2.1.2, 2.4.2, 2.6.2 en 2.7.3
           VRAAG 4.2.2, 4.3.3, 4.4.2, 4.5.1 en 4.5.2

4.         Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
           ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
           jy dit nie gebruik nie.

5.         Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

6.         Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke
           af.

7.         Nommer al die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

8.         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.         Berekeninge moet die volgende insluit:

           9.1          Formules en manipulasies waar nodig

           9.2          Korrekte vervanging van waardes

           9.3          Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing.

10.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      3                         DBE/November 2019
                                                    NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1        Beskryf hoe spanwerk werksetiek verbeter.                                                    (2)
1.2        Met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993
           (Wet 85 van 1993):
           1.2.1            Noem TWEE doelwitte van die Wet op Beroepsgesondheid en
                            Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).                                         (2)
           1.2.2            Definieer die term werkplek.                                                (2)
1.3        'n Werkgewer het 'n verantwoordelikheid om oor sake rakende
           beroepsveiligheid en gesondheid inligting te gee. Noem EEN persoon wat in
           kennis gestel moet word wanneer:
           1.3.1            Die aangewese taak gevaarlik is                                             (1)
           1.3.2            'n Ernstige voorval plaasvind                                               (1)
1.4        Noem TWEE algemene noodprosedures wat gevolg moet word wanneer die
           noodsirene by die skool afgaan.                                                              (2)
                                                                                                        [10]
VRAAG 2: SKAKELKRINGE

2.1        Verwys na FIGUUR 2.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                        Inset                 Multivibrator               Uitset

                                                                                          +Vuit

              T1                                   A
                                                                  -Vuit
                           T2                                             T1       T2

                                                                                         +Vuit

                                                   B
                   T1                                             -Vuit
                                                                          T1

                                               Astabiele
              Geen insetsein                                      C
                                              Multivibrator

                                       FIGUUR 2.1: MULTIVIBRATORS
           2.1.1            Identifiseer multivibrators A en B.                                         (2)
           2.1.2            Teken die uitsetsein van die astabiele multivibrator by C op die
                            ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.1.2.                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        4                                 DBE/November 2019
                                                      NSS

2.2        Verwys na FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                +6V

                    R1             R2
                   10 kΩ          10 kΩ
                                                                           R3
                                                              8           330 Ω
                                                      4
                                                      7   555         3
                                                      6
                                                      2
                                                          1       5
                     S1           S2
                     Stel         Herstel                                                 LUD
                                                                       C2
                                                                      10 nF

                               FIGUUR 2.2: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
           2.2.1        Noem die funksie van R1 en R2.                                                           (2)
           2.2.2        Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1, gedruk word.                           (3)
           2.2.3        Verduidelik waarom drempelpen 6 direk na aarde verbind word.                             (3)
2.3        Verwys na FIGUUR 2.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                  Boonste
                                                                                  snellervlak

                              Inset         V
                                                                                   t

                                                                                  Onderste
                                                                                  snellervlak

                                      +VCC

                             Uitset         V
                                                                                   t

                                       -VCC

                            FIGUUR 2.3: SCHMITT-SNELLER-INSET EN -UITSET
           2.3.1        Noem of die uitsetsein 'n omkeer- of 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller
                        verteenwoordig. Motiveer jou antwoord.                                                   (3)
           2.3.2        Teken die kringdiagram van die Schmitt-sneller wat uit twee
                        weerstande en 'n 741-op-versterker bestaan wat die uitsetsein in
                        FIGUUR 2.3 sal lewer.                                                                    (7)
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  5                         DBE/November 2019
                                                NSS

2.4        Verwys na FIGUUR 2.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                          +V

                                                      R1
                                                                     +V
                   V VIN
                                          VIN
                                  VVERW                            741               VUIT

                   0
                                  t                                  -V
                                                      R2

                           FIGUUR 2.4: OP-VERSTERKER-KRINGDIAGRAM

           2.4.1        Identifiseer die op-versterker-kringdiagram in FIGUUR 2.4.                (2)

           2.4.2        Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.4.2.                 (4)

           2.4.3        Verduidelik hoe die verwysingspanning negatief gemaak word.               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        6                     DBE/November 2019
                                                      NSS

2.5        Verwys na FIGUUR 2.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                           R1 20 kΩ           RF 100 kΩ
                    300 mV

                                           R2 20 kΩ               +10 V
               V1          500 mV
                                                              -
                     V2                    R3 20 kΩ           +
                                  400 mV                                                VUIT
                                                                  -10 V
                             V3

                                                                                   0V

                            FIGUUR 2.5: OMKEERSOMMEERVERSTERKER

           Gegee:

          V1    =    300 mV
          V2    =    500 mV
          V3    =    400 mV
          RF    =    100 kΩ

           R1 = R2 = R3 = 20 kΩ

           2.5.1          Verduidelik hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word.          (3)

           2.5.2          Bereken die uitsetspanning van die versterker.                            (3)

           2.5.3          Gee 'n rede waarom die versterker NIE versadig is NIE.                    (2)

           2.5.4          Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
                          gebruik.                                                                  (3)

           2.5.5          Verduidelik die voordeel daarvan om 'n verstelbare weerstand in
                          die terugvoerlus te gebruik in plaas daarvan om 'n vaste weerstand
                          te gebruik.                                                               (2)

           2.5.6          Beskryf wat met die uitsetspanning sal gebeur as die waarde van
                          R2 na 10 kΩ verander word.                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     7                      DBE/November 2019
                                                   NSS

2.6        Verwys na FIGUUR 2.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                              C

                         +V
                                                                   R              Uitset
               Inset
                          0
                                                    t

                                    FIGUUR 2.6: KRINGDIAGRAM
           2.6.1        Identifiseer die kringdiagram in FIGUUR 2.6.                              (2)
           2.6.2        Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.6.2 vir
                        die gegewe tydkonstante.                                                  (3)
           2.6.3        Verduidelik hoe die uitset beïnvloed sal word as die kring se
                        tydkonstante vermeerder word.                                             (2)
2.7        Verwys na FIGUUR 2.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              IF         CF

                                  RIN                    +V
                         IIN
                                          X                                VUIT

                                                         -V

                   FIGUUR 2.7: OP-VERSTERKER AS OMKEERINTEGREERDER
           2.7.1        Noem die doel van CF.                                                     (1)
           2.7.2        Noem DRIE belangrike werkspunte van die kringdiagram in
                        FIGUUR 2.7.                                                               (3)
           2.7.3        Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.7.3 as
                        die sein hieronder op die inset aangewend word.

                                              VIN

                                                0
                                                                       t

                                        FIGUUR 2.7.3: TOEGEPASTE SEIN                             (4)
                                                                                                  [60]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                       8                       DBE/November 2019
                                                     NSS

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1        Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                      741

                                        FIGUUR 3.1: 741-OP-VERSTERKER
           3.1.1        Noem hoe jy pen 1 van die GS ('IC') in FIGUUR 3.1 sal identifiseer.          (1)
           3.1.2        Maak 'n lys van die DRIE stadiums waarin die interne kringbaan
                        van die op-versterker gedeel word.                                           (3)
           3.1.3        Gee TWEE redes waarom negatiewe terugvoer belangrik is
                        wanneer die op-versterker as 'n lineêre versterker gebruik word.             (2)
3.2        FIGUUR 3.2 hieronder toon die op-versterker as 'n omkeerversterker.
           Beantwoord die vrae wat volg.

                                                     RF = 100 kΩ

                                                               +15 V           V
                                      RIN = 12 kΩ
            2V                                             _
                            t
                                                                                            t
                                VIN                        +           VUIT
                                                0V             -15 V

                                  FIGUUR 3.2: OMKEER-OP-VERSTERKER
           Gegee:
          VIN =       2V
          RF =        100 kΩ
          RIN =       12 kΩ
           3.2.1        Bereken die uitsetspanning gebaseer op die data in die kringbaan
                        gegee.                                                                       (3)
           3.2.2        Verduidelik waarom die uitsetgolfvorm NIE 'n presiese weergawe
                        van die insetgolfvorm is NIE.                                                (2)
           3.2.3        Identifiseer die maksimum uitsetspannings. (Vuit)                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                9                                    DBE/November 2019
                                                              NSS

3.3        Verwys na die datablad in FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat
           volg.

           WERKSTOESTANDE
                  Simbool                                Parameter                      Waarde                Eenheid
                                           Toevoerspanning      NE555                  4.5 tot 16
                        VCC                                     SA555                  4.5 tot 16               V
                                                                SE555                  4.5 tot 18
             Vdremp, Vsnel, Vkl,Vherstel   Maksimum insetspanning                         VCC                   V
                                               Vrylug-werkstemperatuurbestek
                                                                vir NE555               0 tot 70
                       Twerk                                                          -40 tot 105               °C
                                                                vir SA555
                                                                vir SE555             -55 tot 125

           ELEKTRIESE EIENSKAPPE Tomgewing = +25 OC, VCC = +5 V tot +15 V (tensy anders gespesifiseer)
                                                                      SE555              NE555–SA555
            Simbool                    Parameter                                                        Eenheid
                                                               Min.    Tip.    Maks   Min.   Tip.  Maks
                                                     1
                         Toevoerstroom (RL∞) – nota
                         Lae Stadium         VCC = +5 V                 3                      3
              ICC                                                                                                mA
                                             VCC = +15 V                10      5              10       6
                         Hoë Stadium         VCC = 5 V                  2       12             2        15
                         Tydreëlfout (monostabiele)
                         (RA = 2k tot 100 kΩ, C = 0.1 µF,
                                                       2
                         Aanvangsakkuraatheid – nota                   0.5      2               1       3         %
                         Afwyking met temperatuur                       30     100             50              ppm/°C
                         Afwyking met toevoerspanning                  0.05    0.2             0.1      0.5      %/V
                         Tydreëlfout (astabiel)
                         (RA, RB = 1 kΩ tot 100 kΩ,
                           C = 0.1 µF, VCC = +15 V)
                                                          2
                         Aanvangsakkuraatheid – sien nota              1.5                    2.25                %
                         Afwyking met temperatuur                       90                    150              ppm/°C
                         Afwyking met toevoerspanning                  0.15                   0.3                %/V
                         Beheerspanningsvlak
              VKL                           VCC = +15 V         9.6     10     10.4    9       10       11          V
                                            VCC = +5 V          2.9    3.33    3.8    2.6     3.33      4
                         Drempelspanning
             Vdremp                         VCC = +15 V         9.4     10     10.6   8.8      10      11.2         V
                                            VCC = +5 V          2.7    3.33     4     2.4     3.33     4.2
                                                3
             Idremp      Drempelstroom – nota                          0.1     0.25           0.1      0.25      µA
                         Snellerspanning
              Vsnel                         VCC = +15 V         4.8     5      5.2    4.5      5        5.6         V
                                            VCC = +5 V         1.45    1.67    1.9    1.1     1.67      2.2

                                                   FIGUUR 3.7: DATABLAD
           3.3.1           Skryf die afkorting DIP volledig uit.                                                           (1)

           3.3.2           Noem DRIE werkswyses van die NE555-GS ('IC').                                                   (3)

           3.3.3           Identifiseer die tipiese snellerspanning van die NE555-GS ('IC') op
                           die datablad wanneer die toevoerspanning +15 V is.                                              (1)

3.4        Verduidelik wat met die uitset van 'n NE555-GS ('IC') sal gebeur indien die
           snellerspanning die drempelspanningsvlak van 10 V oorskry.                                                      (2)
                                                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      10                               DBE/November 2019
                                                    NSS

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

4.1        Noem die ligverandering-werksbeginsel van die vloeikristalvertoning (VKV).                          (1)

4.2        Met verwysing na enkodeerders en dekodeerders, beantwoord die volgende
           vrae:

           4.2.1        Teken die kringdiagram van die eenvoudige tweesyfer-binêre-
                        inset-na-viersyfer-desimale-uitset-dekodeerder deur TWEE NIE-
                        hekke en VIER EN-hekke te gebruik.                                                     (6)

           4.2.2        Voltooi die waarheidstabel van 'n twee-syfer-binêre-inset-na-vier-
                        syfer-desimale-uitset-dekodeerder op die ANTWOORDBLAD vir
                        VRAAG 4.2.2.

                                      Insette                          Uitsette
                                  A             B         0        1              2               3
                                  0             0
                                  0             1
                                  1             0
                                  1             1
                                                          TABEL 4.2.2                                          (4)

4.3        FIGUUR 4.3 hieronder is die blokdiagram van 'n BKD-tot-sewesegment-
           dekodeerder    gekoppel     aan 'n    sewesegment-LUD-vertoonpaneel.
           Beantwoord die vrae wat volg.

                                                a
                                                                                      a
           A                      A
                                                b
                                                                          f                   b
           B                      B             c

                                                d
                                                                                      g
           C                      C
                                                e
                                                                          e                   c
           D                      D             f
                                                                                      d
                                  W             g

                     BKD-tot-sewe segment dekodeeder
                   BKD-tot-sewesegment-dekodeerder                Sewe-segment LED vertoonpaneel
                                                               Sewesegment-LUD-vertoonpaneel

             FIGUUR 4.3: BKD-TOT-SEWESEGMENT-DEKODEERDER GEKOPPEL
                     AAN 'N SEWESEGMENT-LUD-VERTOONPANEEL

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   11                         DBE/November 2019
                                                 NSS

           4.3.1        Benoem inset W.                                                              (1)

           4.3.2        Verduidelik die funksie van die drywertransistors gevind in die
                        BKD-tot-sewe-segment-vertoonpaneel-dekodeerder.                              (3)

           4.3.3        Voltooi die waarheidstabel van 'n BKD-tot-sewesegment-
                        dekodeerder gekoppel aan 'n sewesegment-LUD-vertoonpaneel in
                        TABEL 4.3.3 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.3.

                         Insette                                Uitsette
               A         B      C         D       a    b      c    d     e       f       g
               0         1       0        1       1           0                          1
                                                TABEL 4.3.3                                          (4)

4.4        FIGUUR 4.4 hieronder verteenwoordig die                   logikasimbool    van    'n
           HALFOPTELLER. Beantwoord die vrae wat volg.

                                      A                              Σ
                                                 H/O
                                      B                              C0
                     FIGUUR 4.4: LOGIKASIMBOOL VAN 'N HALFOPTELLER

           4.4.1        Teken die logikakring van hierdie halfopteller deur slegs 'n EN-hek
                        en 'n eksklusiewe OF-hek te gebruik.                                         (4)

           4.4.2        Voltooi die waarheidstabel van die halfopteller in TABEL 4.4.2 op
                        die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.4.2.

                                      INSETTE                        UITSETTE
                                  A              B               Σ               Co
                                  0              0               0
                                  0              1                                0
                                  1              0               1
                                  1              1                                1
                                                     TABEL 4.4.2                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                      12                                                DBE/November 2019
                                                                    NSS

4.5        FIGUUR 4.5 verteenwoordig die logikasimbool van 'n geklokte RS-tipe
           wipkring. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                          STEL

                                               KLK

                                                                          HERSTEL

               FIGUUR 4.5: LOGIKASIMBOOL VAN 'N GEKLOKTE RS-WIPKRING

           4.5.1        Teken die logikakring van hierdie wipkring op die ANTWOORD-
                        BLAD vir VRAAG 4.5.1, deur slegs NEN-hekke te gebruik.                                                                  (6)

           4.5.2        Voltooi die waarheidstabel van hierdie wipkring in TABEL 4.5.2 op
                        die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.5.2.

                                               INSETTE                                             UITSETTE
                             KLK                S                       R                        Q          ̅
                                                 0                      0                       ONVERANDERD
                                                0                         1
                                                1                         0
                                                1                         1                         ONBEPAALD
                                                                   TABEL 4.5.2                                                                  (4)

4.6        Noem TWEE toepassings van tellers.                                                                                                   (2)

4.7        FIGUUR 4.7 hieronder verteenwoordig 'n vierstap- asinchrone binêr-na-BKD-
           teller wat JK-wipkringe gebruik. Verduidelik die werking van hierdie teller.

                                           A                        B                           C                      D

           HOOG
                              STEL                    STEL                         STEL                   STEL

                         J             Q        J              Q              J             Q        J             Q
              KLK

                         K   HERSTEL
                                       Q        K    HERSTEL
                                                               Q              K   HERSTEL
                                                                                            Q        K   HERSTEL
                                                                                                                   Q

                        FIGUUR 4.7: ASINCHRONE BINÊR-NA-BKD-TELLER                                                                              (8)

Kopiereg voorbehou                                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                         13                             DBE/November 2019
                                                       NSS

4.8        Verwys na FIGUUR 4.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           HOOG
                     MENG    D    Q   MENG   D     Q         MENG   D   Q   MENG   D     Q
                                                                                             SERIE-DATA-
                             FFD                 FFC                FFB                FFA    UITVOER

              A

                                             B

                                                   FIGUUR 4.8

           4.8.1        Identifiseer die skuifregister in FIGUUR 4.8.                                         (1)

           4.8.2        Benoem A en B.                                                                        (2)

           4.8.3        Beskryf hoe data in die register ingevoer word.                                       (1)

           4.8.4        Beskryf hoe data uit die register geskuif word.                                       (1)

           4.8.5        Noem DRIE gebruike van hierdie register.                                              (3)
                                                                                                              [55]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  14                          DBE/November 2019
                                                NSS

VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

5.1        Definieer die term mikrobeheerder.                                                        (3)

5.2        Met verwysing na die hardeware van mikrobeheerders:

           5.2.1        Beskryf die werksiklus van 'n SVE.                                           (3)

           5.2.2        Verduidelik die funksie van die huidige instruksieregister (HIR).            (3)

           5.2.3        Noem die doel van 'n analoog-na-digitaalomsetter.                            (3)

           5.2.4        FIGUUR 5.2.4 hieronder is die blokdiagram van 'n eenvoudige
                        teller/tydreëlaar. Verduidelik die werking van hierdie teller.

               Mikrobeheerder-
                                                  Telregister                 Uitset
                   databus

                Skryfsein

                     Klok
                                  FIGUUR 5.2.4: TELLER/TYDREËLAAR                                    (6)

5.3        Noem die funksie van die ewetoeganklike geheue (ETG) met verwysing na
           die SVE van 'n mikrobeheerder.                                                            (1)

5.4        Met verwysing na kommunikasie in 'n mikrobeheerder:

           5.4.1        Noem TWEE metodes om data te stuur                                           (2)

           5.4.2        Noem die voordele van parallelkommunikasie                                   (2)

           5.4.3        Noem die nadele van sinkrone kommunikasie                                    (2)

5.5        Beskryf die intergeïntegreerde bus (I2C) as 'n tipe kommunikasie-
           randtoerusting.                                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  15                            DBE/November 2019
                                                NSS

5.6        FIGUUR 5.6 verteenwoordig die blokdiagram van die I2C-busstelsel.
           Beantwoord die vrae wat volg.

                     FIGUUR 5.6: BLOKDIAGRAM VAN DIE I2C-BUSSTELSEL

           5.6.1        Benoem blok A.                                                             (1)

           5.6.2        Waarvoor staan die afkorting SCL?                                          (1)

           5.6.3        Verduidelik die funksie van die optrekweerstande.                          (2)

           5.6.4        Noem EEN eienskap van die slaaf.                                           (1)

           5.6.5        Maak 'n lys van DRIE voordele van die I2C-bus.                             (3)

5.7        Met verwysing na die RS-232-kommunikasieprotokol, beantwoord die vrae
           wat volg:

           5.7.1        Noem die werkspannings vir logika '1' en logika '0'.                       (2)

           5.7.2        Maak 'n lys van DRIE toepassings van die RS-232.                           (3)

5.8        Met verwysing na mikrobeheerders:

           5.8.1        Definieer die term program.                                                (2)

           5.8.2        Definieer die term vloeidiagram.                                           (2)

5.9        Ontwerp 'n vloeidiagram van 'n alarmstelsel vir 'n stoorkamer met EEN sensor
           wat die toegangsdeur na die kamer moet monitor. Die alarm moet geaktiveer
           word as die sensor geaktiveer word. Die stelsel moet 'n herstelfunksie insluit.
           GEEN tydreëlfunksie word benodig NIE.                                                   (10)
                                                                                                   [55]

                                                                                    TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   DBE/November 2019
                                         NSS

                                    FORMULEBLAD

HALFGELEIERTOESTELLE
          V          RF 
Wins A V  UIT       
           VIN       IN 
                      R
               R 
VUIT  VIN    F 
               RIN 
                 R 
VUIT  VIN  1  F 
                 RIN 
SKAKELKRINGE
           R        R      R 
VUIT    V1 F  V2 F  V3 F 
           R1       R2     R3 
              VUIT     VUIT
Wins A V          
              VIN V1  V2  V3 
VUIT   (V1  V2  V3 )

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                 DBE/November 2019
                                                 NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1.2
                       +V

                                                             Dra punt oor na
                        0                                    antwoordeboek
                                                       t

                       +V
                                                                         MOD
                                        FIGUUR 2.1.2

2.4.2                  V          VIN
                                        VVERW

                       0
                                         t

                     +V

                       0
                                             t             Dra punt oor na
                                                           antwoordeboek

                     -V
                                                                       MOD

                                        FIGUUR 2.4.2

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                    DBE/November 2019
                                      NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

2.6.2                   +V

             Inset
                         0
                                            t
                        +V

                                                       Dra punt oor na
                                                       antwoordeboek
            Uitset       0
                                            t

                        -V                                         MOD

                                  FIGUUR 2.6.2

2.7.3                  VIN

                         0
                                            t
                     benoem
                                            t
                                                        Dra punt oor na
                                                        antwoordeboek
                                                VUIT
                     benoem

                                                                   MOD

                                  FIGUUR 2.7.3

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                                    DBE/November 2019
                                                   NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

4.2.2
                   Insette                     Uitsette
               A             B        0       1        2              3
               0             0                                                Dra punt oor na
                                                                              antwoordeboek
               0             1
               1             0
               1             1
                                                                                          MOD

                                                  TABEL 4.2.2

4.3.3                  Insette                                  Uitsette
              A        B     C            D   a        b   c       d     e    f          g
              0        1     0            1   1            0                             1
                                                                             Dra punt oor na
                                                                             antwoordeboek

                                                                                       MOD

                                                  TABEL 4.3.3

4.4.2                  INSETTE                         UITSETTE
                   A              B                Σ              Co
                   0              0                0                              Dra punt oor na
                                                                                  antwoordeboek
                   0              1                               0
                   1              0                1
                   1              1                               1
                                                                                             MOD

                                                  TABEL 4.4.2

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                               DBE/November 2019
                                         NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

4.5.1
                   S
                                                                       Q

                  KLK

                                                                         Q
                   R

                                                            Dra punt oor na
                                                            antwoordeboek

                                                                     MOD

                                       FIGUUR 4.5.1

4.5.2
                         INSETTE                UITSETTE
             KLK           S       R           Q        ̅
                           0       0      ONVERANDERD
                           0       1                            Dra punt oor na
                                                                antwoordeboek
                           1       0
                           1       1           ONBEPAALD
                                                                              MOD
                                       TABEL 4.5.2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-afr/c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d) — Electrical Technology · QP · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-memo-afr/5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Digital) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-memo-afr/205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2023 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2023-digital-eng/4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2023-power-systems-afr/7aa35e6b-ee15-404c-8359-7db3c0952f41) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
