# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-memo-afr/205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-memo-afr/205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                   NOVEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                         DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.         Alle vrae met veelvoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.         Berekeninge:

           2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                      word.

           2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                      die korrekte antwoord verkry is.

           2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                      gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                      word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                      word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                      verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                      antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                      volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

           2.6        Nasieners moet oorweeg waar en wanneer 'n kandidaat binne
                      berekeninge afgerond het, asook die effek daarvan op die finale
                      antwoord. Die berekening moet dus op meriete bepunt word.

3.         Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
           beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
           toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                3                          DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1        •   Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik. ü
           •   Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit
               te voltooi. ü
           •   Spanwerk kan die respek van medewerkers wen.
           •   Om saam te werk as ‘n span kan dissipline in die werkswinkel bevorder.
           •   Spanwerk kan lei tot verbeterde produktiwiteit.                                  (2)

1.2        1.2.1     Die doel van die Wet is om:
                     • Voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone
                        by die werk
                     • Beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit die
                        bedrywighede van persone by die werk. ü
                     • Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en veiligheid en
                        aangeleenthede in te stel. ü
                     • Om veiligheid en gesondheid aan persone met verwysing na
                        masjienerie en toerusting te bied.                                      (2)

           1.2.2     Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk ü in die
                     loop van sy diens verrig. ü                                                (2)

1.3        1.3.1     Werknemer. ü Leerder, Toesighouer, Spanleier,
                     Veiligheidsverteenwoordiger                                                (1)

           1.3.2     Gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger.   ü   Inspekteur.               (1)

1.4        • Bly kalmü
           • Staak wat jy doen en skakel alle toerusting af. ü
           • Rapporteer aan 'n onderwyser.
           • As daar 'n noodskakelaar is, aktiveer dit dadelik.
           • Beweeg in ‘n oredlike wyse na die naaste bymekaarkompunt.
           LET WEL: Prosedure kan in enige volgorde gelys word.                                 (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 4                           DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: SKAKELKRINGE (GENERIES)

2.1       2.1.1       A – Bistabiele multivibrator ü
                      B – Monostabiele multivibrator ü                                           (2)

          2.1.2                                  ü
                               +V

                                  0
                                                                            t

                                                         ü
                               -V
                      2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
                      As die golfvorm korrek geteken word maar omgekeerd is, sal 2
                      punte toegeken word.
                      LET WEL: As gevolg van die +V in die plek van – V tikfout op die
                      antwoordblad word die volgende tekeninge ook aanvaar.                      (2)
             +V                         +V                        +V
                                             ü       ü                 ü    ü
                    ü      ü
                                         0                         0
              0

2.2       2.2.1       Weerstande R 1 en R 2 is beide optrekweerstande üü
                      R 1 en R 2 hou Sneller pen 2 en Herstel pen 4 beide hoog.                  (2)

          2.2.2       Wanneer die Stelskakelaar S 1 gedruk word, sal dit Pen 2 aftrek tot
                      'laag' üen veroorsaak dat die GS-uitset-'wip' en hoog styg ü wat
                      die LUD aanskakel. ü                                                       (3)

          2.2.3       Drempelpen 6 word doelbewus by 0 V gehou ü wat veroorsaak
                      dat die GS nie terugstel nie ü en sy uitset hoog bly wanneer S 1
                      gedruk word.                                                               (3)

2.3       2.3.1       Die uitsetsein verteenwoordig 'n omkeer Schmittsneller ü omdat
                      die uitsetsein omgekeerd ü is in vergelyking met die insetsein. ü
                                                        OF
                      Die uitsetsein is by –V CC wanneer dit by die boonste snellervlak
                      gesneller word en swaai na +V CC wanneer dit by die onderste
                      snellervlak gesneller word.                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  5                               DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

          2.3.2
                                                      ü
                         ü                         + VCC
                       VIN                                                  ü
                                               ü                          VUIT

                                                      ü          RF   ü
                                                   -VCC

                                                                 R1 ü

                                                                          0V

                      LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken
                      is, sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die
                      korrekte gedeelte en byskrifte gegee word.
                      Enige 7 korrekte byskrifte                                                   (7)

2.4       2.4.1       Omkeer ü vergelyker ü                                                        (2)

          2.4.2                                    VIN
                                                         VVERW

                         0V
                                                           t

                         +V       ü                ü

                                         ü
                          0
                                                           t

                                                   ü
                          -V
                      1 punt = omkering
                      1 punt = korrekte golfvorm
                      2 punte = 1 punt vir elke korrekte snellerpunt.                              (4)
          2.4.3       Verander die verbinding van R 1 ü vanaf die positiewe toevoer na
                      die negatiewe toevoer. ü                                                     (2)
2.5       2.5.1       Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ü
                      van die terugvoer weerstand ü tot die inset weerstand van elke
                      tak. ü
                      LET WEL: Slegs formule = 1 punt                                              (3)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      6                            DBE/November 2019
                                             NSS – Nasienriglyne

          2.5.2                  R        R      R 
                      VUIT = −  V1 F + V2 F + V3 F                                   ü
                                 R1       R2     R3 
                                      100 × 10 3         100 × 10 3         100 × 10 3  ü
                               
                           = −  0,3 ×          3
                                                  + 0,5 ×          3
                                                                     + 0,4 ×         3 
                                                                                        
                                       20 × 10            20 × 10            20 × 10 
                                                                                          ü
                           = −6 V
                      LET WEL: Indien die – teken uitgelaat word is die
                      antwoord verkeerd omdat dit ‘n omkeer sommeer
                      versterker is.                                                                 (3)

          2.5.3       Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
                      minder ü as die toevoerspanning is. ü                                          (2)

          2.5.4             VUIT = VIN × Wins
                                    VUIT
                      Wins A V =
                                    VIN                                                  ü
                                         VUIT
                                  =
                                    (V1 + V 2 + V3 )
                                                                                         ü
                                           −6
                                  =
                                    (0,3 + 0,5 + 0,4 )
                                  =−5                                                    ü
                                                                                                     (3)

          2.5.5       Met 'n verstelbare weerstand in die terugvoerlus kan die wins ü
                      van die versterker verander/beheer word. ü                                     (2)

          2.5.6       Die wins van V 2 sal toeneemü as R 2 verander na 10 kΩ wat die
                      totale uitsetspanning sal verhoog. ü                                           (2)

2.6       2.6.1       RC passiewe ü differensieerder ü
                      LET WEL: RC kring = 1punt                                                      (2)

          2.6.2                      +V

                          Inset
                                      0
                                                                   t
                                     +V
                                                   ü
                                                             ü
                         Uitset       0
                                                                   t
                                                         ü
                                     -V
                      1 punt = positiewe puls
                      1 punt = negatiewe puls
                      1 punt = korrekte oriëntasie                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 7                                DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

          2.6.3       As die kringbaan se tydkonstante toeneem sal die kapasitor
                      stadiger ontlaai üwat 'n dalende vierkantsgolf lewer. ü
                      LET WEL: As die leerder die golfvorm teken en korrek benoem,
                      merk op meriete.                                                             (2)

2.7       2.7.1       C F verskaf 'n terugvoerkoppeling van uitset na inset. ü                     (1)

          2.7.2       Die insette trek geen stroom nie. ü
                      Die twee insette sal ten alle tye dieselfde spanning hê. ü
                      Die kapasitor sal teen 'n konstante tempo laai wanneer 'n
                      konstante stroom na die kapasitor vloei. ü
                      LET WEL: As die leerder 'n korrekte weergawe van die werking
                      van die integreerder met die 741 Op-versterker gee, moet die
                      antwoord op meriete gemerk word.                                             (3)

          2.7.3         VIN

                          0
                                                  t
                          ü
                                                  t
                          0
                                  ü     ü
                                               VUIT
                         ü
                         -
                       VVERS
                      2 punte = korrekte byskrifte
                      2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
                      LET WEL: Die golfvorm moet korrek geteken word voordat enige
                      punte vir byskrifte toegeken word.                                           (4)
                                                                                                   [60]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    8                         DBE/November 2019
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1        3.1.1      Pen 1 is die eerste pen links van die kol of die inham-keep. ü
                                                        OF
                      Naaste aan die kol in die omhulsel.                                           (1)

           3.1.2      Insetstadium of differensiële versterker. ü
                      Tussenvlakstadium of hoë wins differensiële versterker. ü
                      Uitsetstadium of gemeenskaplike kollektorkring. ü                             (3)

           3.1.3      • Dit stabiliseer die versterker. ü
                      • Distorsie van die uitsetsein word verminder. ü
                      • Die bandwydte vermeerder                                                    (2)

3.2        3.2.1                      R 
                       VUIT = VIN ×  − F 
                                      RIN                      ü
                                    100 × 10  3
                            = 2 ×  −           
                                               3 
                                       12 × 10                   ü
                                                
                            = −16,67 V                           ü                                  (3)

           3.2.2      Die versterker word tot versadiging gedryf ü wat veroorsaak dat die
                      boonste en onderste pieke afgesny word. ü
                      LET WEL: Indien die leerder identifiseer dat die inset by die
                      omkeerinset ingevoer word en noem dat daar ‘n 180
                      faseverskuiwing is by die uitset = 2 punte                                    (2)

           3.2.3      +15 voltü      –15 voltü                                                      (2)

3.3        3.3.1      Dubbel-in-lyn pakket ü                                                        (1)

           3.3.2      Astabiele modus ü
                      Monostabiele modusü
                      Bistabiele modusü                                                             (3)

           3.3.3      5Vü                                                                           (1)

3.4        Wanneer die snellerspanning bokant die drempelspanning styg sal die uitset
           van 'n 555 tydskakelaar verander ü van hoog na laag. ü
           LET WEL: Indien die antwoord Skakel AF is = 1 punt.                                      (2)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   9                           DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1       Polarisering ü                                                                                (1)

4.2       4.2.1                   A
                                                      
                                  B
                                                                    0     Uitset 0

                                                                    1     Uitset 1

                                                                                 
                                                          
                                                                    2     Uitset 2

                                                                    3     Uitsett 3

                                                                    

                      1 punt vir insette A,B
                      1 punt vir omkeerders
                      1 punt vir uitsette
                      1 punt vir EN hekke
                      1 punt vir verbindings
                      LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken is,
                      sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die korrekte
                      gedeelte en byskrifte gegee word.
                      Enige 7 korrekte byskrifte                                                        (6)
                                                  OF

                                      A          1

                                      B          1

                                                                &       Uitset 0

                                                                &       Uitset 1

                                                                &       Uitset 2

                                                                &       Uitset 3

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                       10                                   DBE/November 2019
                                               NSS – Nasienriglyne

          4.2.2
                                Insette                                  Uitsette
                            A              B         0         1                    2            3
                            0              0         1        0                    0             0
                            0              1         0         1                   0             0
                            1              0         0         0                    1            0
                            1              1         0         0                    0            1              (4)
                                                   TABEL 4.2.2

4.3       4.3.1       Klok                                                                                      (1)

          4.3.2       Die drywertransistors is nodig om elke LUD in die vertoonpaneel
                      afsonderlik te bekrag.  Dit verseker dat al die balkies van 'n syfer
                      tot dieselfde vlak verlig word.                                                          (3)

          4.3.3                  Insette                                  Uitsette
                        A       B    C         D      a     b        c       d      e         f       g
                        0       1    0         1      1    0        1     1      0        1       1
                                                                                                                 (4)

4.4       4.4.1
                                  A
                                                                                          Σ
                                  B                                                      (som)
                                  
                                                                                            

                                                                                       Co
                                                                                    (Oordra)
                      1 punt vir insette A,B
                      1 punt vir uitsette
                      1 punt vir EN-hek
                      1 punt vir XOF-hek                                                                         (4)

                                                              OF

                        A
                        B
                                                                =1                                 ∑
                                                                                                 (som)

                                                                &                               Co
                                                                                              (Oordra)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                         11                             DBE/November 2019
                                                 NSS – Nasienriglyne

          4.4.2
                                           INSETTE                          UITSETTE
                                  A                    B               Σ               Co
                                  0                    0               0               0 
                                  0                    1               1              0
                                  1                    0               1               0 
                                  1                    1               0              1
                                                      TABEL 4.4.2                                            (4)

4.5       4.5.1
                         S
                                                                                              Q

                       KLK                                                 
                                                                                                 Q
                                                                                
                         R                       
                     1 punt vir insethek S
                     1 punt vir insethek R
                     1 punt vir uitsethek Q
                     1 punt vir uitsethek 𝑄
                     1 punt vir grendel
                     1 punt vir klokverbinding
                     LET WEL: Waar ‘n gedeelte van die kringbaan verkeerd geteken is,
                     sal die leerder daardie punte verloor en punte sal vir die korrekte
                     gedeelte en byskrifte gegee word.                                                       (6)

                                                                OF

                                       S
                                                        &
                                                                            &            Q

                                      KLK

                                                                            &            Q
                                                       &
                                      R

          4.5.2
                                            INSETTE                       UITSETTE
                        KLK                  S              R           Q          �
                                                                                   𝐐
                                              0             0          ONVERANDERD
                                             0              1          0           1 
                                             1              0          1           0 
                                             1              1           ONBEPAALD                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 12                            DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

4.6       Frekwensieverdelerü
          Dekadeteller ü
          Binêr gekodeerde desimaal (BKD) teller                                                     (2)

4.7       •     Met 'n laag '0' het hierdie inset geen effek op die wipkring nie. ü
          •     Wanneer ‘n logiese hoog “1” by die insette ingevoer word, sal die J J en
                K insette van elke register hoog “1” gehou word. ü
          •     Dit verander elkeen in 'n enkelstadium-'swikker' wat op die modus van
                die vorige stadium sal reageer. ü
          •     Nadat ‘n klokpuls op slegs die eerste register ingevoer word, sal hy van
                toestand verander. ü
          •     Dit word 'n hoog '1' op die eerste insetpuls en 'n laag '0' op die volgende
                insetpuls. ü
          •     In plaas dat die teller die volle telling tel, word 'n NEN-hek ingevoeg met
                sy twee insette aan die uitsette van die tweede en vierde wipkring
                gekoppel. ü
          •     Sodra die telling van 1001 (desimaal 9) bereik is, swik die uitset van die
                NEN-hek 'n laag '0'. Dit aktiveer die 'terugstel' insette van elke
                wipkring, ü
          •     Almal word terug gestel na nul ü en die proses herhaal himself.

          LET WEL: Alhoewel die volgende stelling verkeerdelik in die voorgeskrewe
          handbook gegee word, sal dit in die plek van punt 2 aanvaar word.

          •     Sodra 'n hoog '1' ontvang word, dit onmiddellik die wipkring terugstel tot
                by sy oorspronklike modus.                                                           (8)

4.8       4.8.1    Parallel-in; Serie-uit skuifregisterü

          4.8.2    A = Klok ü,
                   B = 4-bis Parallel Data Inset. ü
                   B = Inset, Parallel inset of 4 bis inset = 1 punt                                 (2)

          4.8.3    In die Parallel-in Serie-uit skuifregister word al vier bisse van die data
                   gelyktydig in die registers gelaai. ü                                             (1)

          4.8.4    Dit skuif een bis op 'n slagü uit met elke klokpuls.                              (1)

          4.8.5    Hierdie kring is in staat om parallelle data ü in serie format ü om te
                   skakel. ü
                                                      OF
                   Die kringbaan laat toe om ‘n 8 bis woord
                   •    In data in ‘n serie format om te skakel
                   •    Dit kan ook 'n aantal insetlyne saam in 'n enkele serie stroom van
                        data meng
                   •    Hierdie data kan direk na 'n komper of oor 'n kommunikasielyn
                        gestuur word.                                                                (3)
                                                                                                     [55]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  13                             DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

5.1      'n Mikrobeheerder is 'n rekenaar wat voorkom in 'n enkele geïntegreerde
         stroombaan ü wat 'n spesifieke taak kan uitvoer ü en een spesifieke
         toepassing kan uitvoer. ü
                                                OF
         'n Mikrobeheerder is 'n selfstandige elektronies geïntegreerde stroombaan. Die
         beheerder is 'n tipe rekenaar wat geprogrammeer kan word om sekere
         handelinge uit te voer.                                                                      (3)

5.2      5.2.1       Eerstens, gaan haal ü die SVE die instruksies en data van die
                     geheue. ü Dit dekodeer dan die instruksies wat in 'n binêre kode
                     geskryf is. Dit voer dan die instruksies uit. ü Dit is dan gereed om die
                     siklus van voor af te herhaal vir die volgende stap in die program.
                                                            OF
                     Die werksiklus volg 'n 'gaan haal-dekodeer-uitvoer' siklus.
                     Die werksiklus volg 'n inset-proses-uitset' siklus.                              (3)

         5.2.2       •    Die HIR hou dus die instruksie ü wat huidiglik besig is om
                          uitgevoer te word ü by ‘n spesifieke adres. ü
                                                         OF
                     •    Die Huidige instruksieregsiter (HIR) verdeel die instruksie in twee
                          dele.
                     •    Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer en is dan
                          gereed om uitgevoer te word.
                     •    Die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is
                          om die instruksie uit te voer.                                              (3)

         5.2.3       Die Analoog-na-syferomsetter spoor 'n aaneenlopende, veranderende
                     sein (analoog) op, en verander ü hierdie analoogsein, ü sonder om
                     die inhoud te verander, na 'n meervoudige vlak (digitale) sein. ü                (3)

         5.2.4      •    Die teller is geprogrammeer om tot 'n voorafgestelde tyd te
                         tel. ü
                    •    Data word na die telregister ingevoer via die MDB in parallel ü
                    •    Die klokpulse tesame met die getal wat getel moet word bepaal
                         wat die tydsduur sal wees. ü
                    •    Sodra die 8-bis telling die register gevul het, word 'n uitsetsein met
                         die volgende klok-puls gegenereer. ü
                    •    Hierdie sein kan 'n onderbreking in die mikrobeheerder veroorsaak
                         of 'n bis stel wat die beheerder kan lees.ü
                    •    Die register word dan leeg gemaak vir die volgende klokpuls. ü
                                                           OF
                    •    Die telregister ontvang data, een bis op 'n slag.
                    •    Dit word beheer deur die pulstempo van die klok en met elke
                         klokpuls word nog een bis bygevoeg.
                                                                                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                14                           DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

5.3      •    Die LSG stoor al die data wat vereis word om deur die SVE verwerk te
              word gedurende die uitvoering van die programme. ü
                                               OF
         •    Data kan in 'n LSG gelees en/of geskryf word.
         •    Dit hou programme, werksisteme en data wat die stelsel vereis.                       (4)

5.4      5.4.1       •    Simpleks ü
                     •    Dupleks ü
                     •    Halfdupleks
                     •    Voldupleks                                                               (2)

         5.4.2       •    Vinniger ü
                     •    Groter bandwydteü (Meer bisse kan oor 'n korter tyd versend
                          word.)                                                                   (2)

         5.4.3       •    Die stelsel benodig 'n kloksein vir die sender en ontvanger. ü
                     •    Dit werk op 'n primêre/sekondêre uitleg waar een stelsel (die
                          sender) beheer uitoefen oor die werking en die ontvanger is die
                          sekondêre komponent. ü
                     •    Die stelsels moet gesinchroniseerd wees.                                 (2)

5.5      •       Die I2C is 'n kragtige tweelynbus. ü
         •       Dit kan tot 'n duisend slaaftoestelle hanteer. ü
         •       Dit kan ook die kommunikasie van meer as een meester hanteer. ü
         •       Hulle kan nie met mekaar oor die bus kommunikeer nie en moet
                 beurtelings die bus gebruik.
         •       Die I2C gebruik begin en stop reekse tussen meester en slaaf oor 'n twee-
                 lyn stelsel.
         •       Dit werk op die meester-slaaf beginsel.                                           (3)

5.6      5.6.1      Meester. ü                                                                     (1)

         5.6.2      Seriekloklyn ü                                                                 (1)

         5.6.3      Optrekweerstande wat aan 'n +5 V toevoer gekoppel is, word gebruik
                    vir die lyne (SCl en SDA) ü om hoog te gaan. ü                                 (2)

         5.6.4      'n Slaaf kan nie 'n oorplasing oor die I2C-bus inisieer nie. ü
                    ‘n Slaaf interpreter instruksies wat van die meester ontvang word.             (1)

         5.6.5      •     I2C benodig net twee drade. ü
                    •     Meer as een toestel kan op die I2C-bus gekoppel word sonder
                          ekstra lyne. ü
                    •     I2C verseker dat data wat versend is deur die slaaf ontvang
                          is. ü
                    •     I2C is goedkoper om te implementeer.
                    •     Meer as een meester kan gebruik word.
                    •     I2C word minder gesteur deur geruis as die SPI.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               15                           DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

5.7      5.7.1      Logika '1' tussen -3 V en -25 V ü
                    Logika '0' tussen +3 V en +25 V ü                                             (2)

         5.7.2      Word in lae datatempo, kortafstand toepassings gebruik soos;
                    •  Drukkers, ü
                    •  Modems, ü
                    •  Data projektors, ü
                    •  Rekenaarnumeries beheerde masjiene.                                        (3)

5.8      5.8.1      'n Program is 'n reeks instruksies ü wat 'n rekenaar vertel hoe om 'n
                    taak te doen. ü                                                               (2)

         5.8.2      'n Vloeidiagram is 'n prentdiagram van 'n algoritme üwat die vloei van
                    'n program aandui. ü                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal              16                      DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

5.9
                                           Begin

                                                                 
                                            Sensor?
                                                          Nee
                                            Ja
                                                          

                                              Sirene
                                               aan
                                          
                                  
                                                                 
                                              
                                            Herstel?
                                                           Nee
                                             Ja
                                                       

                                              Sirene
                                                 af   

         1 punt vir Begin simbool (1)
         1 punt vir Sensor simbool (1)
         1 punt vir Alarm aan simbool (1)
         1 punt vir Herstel simbool (1)
         1 punt vir Alarm af simbool (1)
         1 punt vir Ja/Nee stelling (2)
         1 punt elk vir DRIE korrekte vloeilyne (3)                                      (10)

         LET WEL: Elke ontwerp moet op sy eie meriete geassesseer word en
         afwykings moet toegelaat word.                                                  [55]

                                                                         TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-memo-afr/5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-afr/c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d) — Electrical Technology · QP · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
