# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES

                                  NOVEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies            2                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

          2.6        Nasieners moet oorweeg waar en wanneer 'n kandidaat binne
                     berekeninge afgerond het, asook die effek daarvan op die finale
                     antwoord. Die berekening moet dus op meriete bepunt word.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies              3                          DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDEID EN VEILIGHEID

1.1       •    Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik. ü
          •    Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit te
               voltooi. ü
          •    Spanwerk kan die respek van jou medewerkers wen
          •    Spanwerk help die groep om dissipline in die werkswinkel te verbeter.
          •    Spanwerk kan lei tot verbeterde produktiwiteit                                      (2)

1.2       1.2.1      •   Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
                         en veiligheid van persone by die werk. ü
                     •   Die beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit
                         die bedrywighede van persone by die werk. ü
                     •   Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en veiligheid en
                         aangeleenthede in te stel.
                     •   Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
                         en veiligheid van persone by die werk in verband met die gebruik
                         van toerusting en masjienerie                                             (2)

          1.2.2      Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk ü in die
                     loop van sy diens verrig. ü                                                   (2)

1.3       1.3.1      Werknemer. ü Leerder, Toesighouer, Spanleier,
                     Veiligheidsverteenwoordiger                                                   (1)

          1.3.2      Gesondheid en veiligheidsverteenwoordiger.    ü   Inspekteur                  (1)

1.4       • Bly kalmü
          • Staak wat jy doen en skakel alle toerusting af. ü
          • Rapporteer aan 'n onderwyser.
          • As daar 'n noodskakelaar is, aktiveer dit dadelik.
          • Beweeg in ‘n ordelike wyse na die naaste bymekaarkompunt
          LET WEL: Prosedure kan in enige volgorde gelys word.                                     (2)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                     4                  DBE/November 2019
                                               NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: RLC-KRINGBANE

2.1     2.1.1     Drywingsfaktor is die verhouding ü van die ware drywing tot die
                  skyndrywing. ü
                  LET WEL: Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken.              (2)

        2.1.2     Die kwaliteitsfaktor van 'n induktor verwys na die verhouding van die
                  induktor se reaktansie ü tot sy interne weerstand tydens resonansie. ü
                  Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken.
                  Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe spanning tot die
                  toevoerspanning tydens resonansie
                  Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe reaktansie tot die
                  impedansie tydens resonansie                                                   (2)

2.2     •    Drywinglose spanningsverdelers ü
        •    Tydreëlkringbane ü
        •    Filterkringe
        •    Ossillatorkringbane
        •    Radio-instemkringbane                                                               (2)

2.3     2.3.1    VT = VR + (VC − VL )
                            2              2             ü

                     = 12 2 + (24 − 16 )                 ü
                                       2

                     = 14,42 V                           ü                                       (3)
        2.3.2         V
                 XL = L                                  ü
                       I
                      16
                    =                                    ü
                       3
                    = 5,33 Ω                             ü                                       (3)

        2.3.3    Die kringbaan is kapasitief ü omdat die spanningsval oor die kapasitor
                 groter as die spanningsval oor die induktor is. ü
                 LET WEL: Indien X L en X C bereken word en daar word gestaaf dat die
                 kring kapasitief is, moet 2 punte toegeken word.
                 As die leerder die kringbaan as induktief aandui, maar gee dieselfde
                 rede, kan daardie motivering as korrek aanvaar word.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                       5                                  DBE/November 2019
                                                 NSS – Nasienriglyne

        2.3.4                                    VL = 16 V

                                                                             ü

                                                                 VR = 12 V
                                                                 θü              IT = 3 A
                                             ü
                                        (VC-VL)                          ü
                                         =8V                           VT = 14,42 V

                                                    VC = 24 V
                 LET WEL: Geen byskrifte, Geen punte                                                               (4)

        2.3.5    Wanneer die impedansie van die kringbaan toeneem sal die
                 drywingsfaktor daal ü en sal die fasehoek sodoende toeneem. ü                                     (2)

2.4     2.4.1             2                                  ü
                 IT = IR + (IL − IC ) 2
                                                             ü
                     = 6 2 + (4 − 3 )
                                        2

                                                             ü
                     = 6,08 A                                                                                      (3)

        2.4.2           I                                    ü
                 Cos θ = R
                         IT
                                 I                           ü
                       θ = Cos −1 R
                                 IT
                                        6
                         = Cos −1
                                      6,08                   ü
                         = 9,30   
                                                                                                                   (3)

        2.4.3    Die fasehoek is nalopend ü omdat die induktiewe stroom groter as die
                 kapasitiewe stroom is. ü
                 LET WEL: Indien net die tweede gedeelte van die antwoord gegee word
                 = 1 punt                                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies             6                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

2.5     2.5.1    Tydens resonansie X L = X C = 50 Ω ü
                         1
                 C=                                 ü
                     2 π f XC
                               1                        ü
                     =
                      2 × π × 2000 × 50
                    = 1,59 μF                           ü
                                                                                                   (4)
                 LET WEL: Indien die leerder net die 50 Ω in die plek van X C vervang =
                 2 punte.
                 Indien die leerder induktansie eerste uitwerk en daardie waarde in die
                 resonante frekwensie formule gebruik om die kapasitansie korrek uit te
                 werk, moet volpunte toegeken word.
                       XL
                 L=
                     2 × πf
                            50
                 L=
                     2 × π × (2000)
                 L = 3,98 × 10−3 H

                                                 1
                                        fr =
                                               2π LC
                                                        1
                                     2000 =
                                               2π 3,97 × 10 − 3 × C
                         (                 )
                 2000 2π 3,97 × 10 − 3 × C = 1
                                        C = 1,6 μF

        2.5.2    Tydens resonansie R = Z = 12 Ω              ü
                    V
                 I= T                                        ü
                     Z
                    120                                      ü
                  =
                     12
                                                             ü
                   = 10 A
                                                                                                   (4)
                 Indien R instede van Z gebruik word = vol punte.

        2.5.3    Indien die weerstand verdubbel sal die stroom halveer. ü                          (1)

        2.5.4         Z=R              ü
                     VL = VC           ü
                                       ü
                     VR = VT
                     XL = X C
                 Cos θ = 1
                     θ = 0°
                     I = maksimum
                    Z = minimum
                                                                                                   (3)
                                                                                                   [40]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies              7                         DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

3.1       N-tipe halfgeleiermateriaal. ü                                                         (1)

3.2       N-kanaal JVET.
                                                            ü
                                                  DREINEERDER (D)

                                       ü
                                     HEK (H)

                                                                 ü
                                                              BRON (B)
          LET WEL: Die simbool moet korrek geteken word vordat punte vir byskrifte
          toegeken word.                                                                         (3)

3.3       3.3.1      P-kanaal. ü                                                                 (1)

          3.3.2      Die dreineerder moet aan positief gekoppel word. ü
                     Die bron moet aan negatief gekoppel word. ü
                     Die hekspanning moet positief wees. ü                                       (3)

3.4       3.4.1      Skakelaarü
                     Versterker
                     Ossillators
                     Fasebeheer kringe
                     Tydkringe                                                                   (1)

          3.4.2      Die EVT sneller waneer die spanning oor die kapasitor/emmitor
                     styg ü tot 0,7V bokant die intrinsieke wegstaanverhouding (V X or
                     V BB ). ü
                     Die EVT gaan in sy sneller toestand wanneer die spanning oor die
                     kapasitor/emittor styg tot by die EVT se piekspanning V P .                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                8                         DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

          3.4.3                VC

                           Inset

                                                 ü

                          Uitset                     ü
                                          ü

                                                                                                   (3)
3.5       3.5.1      Pen 1 is die eerste pen links van die kol of die inham-keep. ü
                                                       OF
                     Naaste aan die kol in die omhulsel.                                           (1)

          3.5.2      Insetstadium of differensiële versterker. ü
                     Tussenvlakstadium of hoë-wins- differensiële versterker. ü
                     Uitsetstadium of gemeenskaplike kollektorkring. ü                             (3)
3.6       3.6.1                       R 
                      VUIT = VIN ×  − F 
                                      RIN               ü
                                   100 × 10 3 
                           = 2 ×  −          
                                             3           ü
                                   12 × 10 
                            = −16,67 V                          ü                                  (3)

          3.6.2       Die versterker word tot versadiging gedryf ü wat veroorsaak dat die
                      boonste en onderste pieke afgesny word. ü
                      As die leerder kon identifiseer dat die inset na die omkerende inset
                      ingevoer word en dat daar ‘n 180 grade faseverskuiwing op die
                      uitset is = 2 punte.                                                         (2)

          3.6.3       +15 voltü      –15 voltü                                                     (2)

3.7       3.7.1       Dubbel-in-lyn-pakket ü                                                       (1)

          3.7.2       16 V ü                                                                       (1)

          3.7.3       5Vü                                                                          (1)

3.8       Wanneer die snellerspanning bokant die drempelspanning styg sal die uitset
          van 'n 555-tydskakelaar verander ü van hoog na laag. ü                                   (2)
          LET WEL: Indien die antwoord as “Af skakel” gegee word = 1 punt                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies              9                               DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1       4.1.1      A – Bistabiele multivibrator ü
                     B – Monostabiele multivibrator ü                                               (2)
          4.1.2                                ü
                              +V

                                0
                                                                                t

                                                      ü
                              -V
                     2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
                     As die golfvorm korrek geteken word maar omgekeerd is, sal
                     2 punte toegeken word.

                     LET WEL: As gevolg van die tik fout (+V in plek van -V) op die
                     antwoordblad, sal die volgende antwoorde ook aanvaar word.                     (2)

             +V                                 +V                     +V
                                                     ü    ü                 ü       ü
                    ü     ü
                                                 0                     0
              0

4.2       4.2.1         Weerstande R 1 en R 2 is beide optrekweerstande ü ü
                        R 1 en R 2 hou snellerpen 2 en herstelpen 4 hoog.                                (2)
          4.2.2         Wanneer die stelskakelaar S 1 gedruk word, sal dit pen 2 aftrek na
                        'laag' ü en veroorsaak dat die GS('IC')-uitset 'wip' en hoog styg ü
                        wat die LUD aanskakel. ü                                                         (3)
          4.2.3         Drempelpen 6 word doelbewus by 0 V ü gehou wat veroorsaak dat
                        die GS('IC') nie terugstel nie ü en sy uitset hoog bly wanneer S 1
                        gedruk word. ü                                                                   (3)
4.3       4.3.1         Die uitsetsein verteenwoordig 'n omkeer-Schmittsneller ü omdat
                        die uitsetsein omgekeerd ü is in vergelyking met die insetsein. ü
                                                          OF
                        Die uitsetsein is by –V CC wanneer dit by die boonste snellervlak
                        gesneller word en swaai na +V CC wanneer dit by die onderste
                        snellervlak gesneller word.                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                  10                               DBE/November 2019
                                             NSS – Nasienriglyne

          4.3.2
                                                                ü
                          ü                                  + VCC
                         VIN                                                    ü
                                                         ü                    VUIT

                                                                ü    RF   ü
                                                             -VCC

                                                                     R1 ü

                                                                              0V

                       LET WEL: Wanneer ‘n gedeelte van die kringbaan inkorrek
                       geteken word, verloor die kandidaat daardie punte en sal dan
                       punte toegeken word vir die korrekte gedeelte/ byskrifte.
                       Enige sewe korrekte byskrifte.                                                       (7)

4.4       4.4.1        Omkeer ü vergelyker ü                                                                (2)

          4.4.2             V                  VIN
                                                         VVERW

                            0
                                                         t

                                     ü           ü
                          +V

                                         ü
                            0                                t
                                                     ü

                          +V
                       1 punt = omkering
                       1 punt = korrekte golfvorm
                       2 punte = 1 punt vir elke korrekte snellerpunt.                                      (4)
          4.4.3        Verander die verbinding van R 1 ü vanaf die positiewe toevoer na
                       die negatiewe toevoer. ü                                                             (2)
4.5       4.5.1        Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ü van
                       die terugvoerweerstand ü tot die insetweerstand van elke tak. ü
                       LET WEL: Slegs formula = 1 punt                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                     11                                 DBE/November 2019
                                                NSS – Nasienriglyne

          4.5.2                    R           R        R 
                        VUIT = −  V1 F + V2 F + V3 F                                           ü
                                   R1          R2       R3 
                                         100 × 10 3         100 × 10 3         100 × 10 3        ü
                             = −  0,3 ×            + 0,5 ×            + 0,4 ×             
                                          20 × 10 3          20 × 10 3          20 × 10 3 
                                                                                                   ü
                            = −6 V
                       LET WEL: As die – teken in die antwoord ontbreek, is
                       dit verkeerd omdat dit ‘n omkerende sommeerversterker                                         (3)

          4.5.3        Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
                       minder ü is as die toevoerspanning. ü                                                         (2)
          4.5.4               VUIT = VIN × Wins
                                         VUIT
                        Wins A V =
                                         VIN                                                       ü
                                            VUIT
                                     =
                                       (V1 + V 2 + V3 )
                                                                                                   ü
                                             −6
                                     =
                                      (0,3 + 0,5 + 0,4 )
                                     =−5                                                           ü                 (3)
          4.5.5        Met 'n verstelbare weerstand in die terugvoerlus kan die wins ü
                       van die versterker verander/beheer word. ü                                                    (2)
          4.5.6        Die wins van V 2 sal toeneem ü as R 2 verander na 10 kΩ wat die
                       totale uitsetspanning sal verhoog. ü                                                          (2)
4.6       4.6.1        RC üpassiewe differensieerder ü
                       LET WEL: RC kring = 1 punt                                                                    (2)
          4.6.2                          +V

                           Inset
                                           0
                                                                        t
                                         +V
                                                      ü
                                                                ü
                          Uitset           0
                                                                        t
                                                            ü
                                          -V
                       1 punt = positiewe puls
                       1 punt = negatiewe puls
                       1 punt = korrekte oriëntasie                                                                  (3)
          4.6.3        As die kringbaan se tydkonstante toeneem sal die kapasitor
                       stadiger ontlaai ü wat 'n dalende vierkantsgolf lewer. ü
                       LET WEL: As die leerder die golfvorm teken en korrek benoem,
                       sien na op meriete.                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies              12                           DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

4.7       4.7.1        C F verskaf 'n terugvoerkoppeling van uitset na inset. ü                        (1)
          4.7.2        Die insette trek geen stroom nie. ü
                       Die twee insette sal ten alle tye dieselfde spanning hê. ü
                       Die kapasitor sal teen 'n konstante tempo laai wanneer 'n
                       konstante stroom na die kapasitor vloei. ü
                       LET WEL: As die leerder 'n korrekte weergawe van die werking
                       van die integreerder met die 741 Op-versterker gee, moet die
                       antwoord op meriete gemerk word.                                                (3)
          4.7.3           VIN

                           0
                                                    t
                           ü
                                                    t
                           0
                                     ü    ü
                                                  VUIT
                           ü
                        -VVERS

                       2 punte = korrekte byskrifte
                       2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
                       LET WEL: Die golf moet korrek geteken word voordat punte
                       toegeken word vir byskrifte.                                                    (4)
                                                                                                       [60]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                 13                         DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: VERSTERKERS

5.1       5.1.1        Q Punt
                       Klas A-versterker – Die Q-punt is in die middel van die
                       GS-laslyn. ü
                       Klas B-versterker – Die Q-punt is op die afsnygebied van die
                       GS-laslyn. ü
                       LET WEL: Indien die leerder die Q-punte op die laslyn teken moet
                       daar op meriete gemerk word.                                                  (2)

          5.1.2        Effektiwiteit
                       Klas A-versterker – Dit het 'n lae effektiwiteit, daarom lewer dit lae
                       uitsetdrywing. ü
                       Klas B-versterker – Dit het 'n hoë effektiwiteit, daarom lewer dit
                       meer uitsetdrywing. ü
                       Klas A-versterker – 25%
                       Klas B-versterker – 50%                                                       (2)

5.2       5.2.1        Om die stroom deur die kollektor te beperk en sodoende die
                       kringbaan te beskerm. ü
                       Om die kringbaan te beskerm teen skade.
                       Om die transistor te beskerm                                                  (1)

          5.2.2        Wanneer die transistor AF is vloei daar geen kollektorstroom
                       nie, ü daarom sal die maksimum toevoerspanning oor die
                       transistor teenwoordig wees. ü
                                                      OF
                       Vanaf die formule:
                             VCC = VCE + ICR C
                        Indien IC = 0 sal
                            (ICR C = 0) daarom
                             (VCC = VCE )                                                            (2)

5.3       In 'n Klas-C versterker is die transistor onder die afsnygebied voorgespan ü
          daarom vloei die kollektor stroom vir minder as 180°. ü                                    (2)

5.4       5.4.1        Klas A-versterker.

                            +V
                                                          ü Faseverhouding
                                              ü
                              0
                                                      t
                                     ü

                             -V
                       1 punt = faseverhouding
                       2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                  14                               DBE/November 2019
                                             NSS – Nasienriglyne

          5.4.2        Klas AB-versterker
                              +V

                                                                       ü Faseverhouding
                                                       ü

                                0
                                                                   t
                                         ü

                              -V

                       1 punt = faseverhouding
                       2 punte = 1 punt vir elke korrekte halfsiklus                                           (3)

5.5        •  Dit kan lei tot 'n toename in stroom wat die transistorstrome verander en
              die transistor sodoende vernietig. ü
           • Oorgangsdistorsie kan plaasvind.
           • Inkorrekte plasing van die Q-punt
           • Nie-lineêre versterking (Distorsie)
           • Veranderinge in die toevoerspanning kan die transistorstrome
              beïnvloed.
           LET WEL: Punt 5 is nie ‘n ongewenste toestand nie, maar sal aanvaar word
           omdat dit ind die voorgestelde handboek verskyn.                                                    (1)

5.6       5.6.1        Die emittorterminaal is gemeenskaplik aan beide inset- ü en
                       uitsetkringe. ü                                                                         (2)

          5.6.2        Die insetsein sal tussen punte B en C gekoppel word. ü
                       Die las kan tussen punte E en F gekoppel word. ü                                        (2)

          5.6.3        Emittor kapasitor (C E ) ü
                       Emittor weerstand (R E ) ü                                                              (2)

          5.6.4                                       ü Omkering

                        GS verplasing             ü
                            OF
                           Q-punt
                                             ü

                                     0
                                                                        t

                       1 punt = faseverhouding
                       2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                  15                       DBE/November 2019
                                             NSS – Nasienriglyne

          5.6.5                          ü Omkering
                          +V

                                         ü

                           0
                                                    t
                                     ü

                           -V
                       1 punt = faseverhouding
                       2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus                              (3)

5.7        •   Impedansie-aanpassing. ü
           •   Korrekte frekwensieweergawe. ü
           •   GS-isolasie.                                                                         (2)

5.8       5.8.1                        PUIT                              ü
                        A P = 10 log10
                                       PIN
                                                                         ü
                                       1200
                            = 10 log10
                                       3015                              ü
                            = − 4 dB                                                                (3)

          5.8.2                        VUIT                              ü
                        A V = 20 log10
                                       VIN
                                       219                               ü
                            = 20l og10
                                       230
                            = − 0,43 dB                                  ü                          (3)

5.9       Die wins van 'n versterker is die vermoë van 'n versterker om die grootte van
          'n insetsein ü te vermeerder sonder distorsie. ü
          Die wins van 'n versterker is die verhoudig van hoeveel groter of kleiner die
          uitsetsein groter sal wees in vergelyking met die insetsein.                              (2)

5.10                    A V = A V1 × A V2 × A V3             ü
                                                             ü
                          = 10 × 15 × 20
                                                             ü
                          = 3000                                                                    (3)
5.11      5.11.1       Komplimentêre simmetriese ü balansversterker. ü                              (2)

          5.11.2       Oorgangsdistorsie word geëlimineer deur die twee transistors ü elk
                       in klas-AB voor te span. ü
                       Oorgangsdistorsie      word    geëlimineer      deur    die  twee
                       aftrekkragtransistors net bokant die afsnypunt te voorspan.                  (2)

          5.11.3       Die weerstande word gebruik vir korrekte voorspanning. ü                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies               16                         DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

          5.11.4
                                     +V
                                           ü        ü
                                                    Faseverhouding

                                     0
                                                      ü         t

                                     -V
                       1 punt = faseverhouding
                       2 punte = 1 punt vir elke versterkde halfsiklus
                       LET WEL: As die leerder die oorgangsdistorsieop die golfvorm
                       aandui sal dit aanvaar word omdat die twee transistors in die kring
                       aangedui word.                                                               (3)

5.12      5.12.1       RC-ossillator – Maak nie gebruik van 'n resonerende tenkkring nie
                       maar gebruik selektiewe weerstande en kapasitors in die
                       terugkoppelkring. ü
                       LC-ossillator – Maak gebruik van 'n tenkkring in die
                       terugkoppelnetwerk tussen die Dreineer en die Hek van die
                       transistor. ü
                                                                                                    (2)

          5.12.2       LC-ossillators – Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die
                       waardes van die kapasitors en 'n induktor in die tenkkring.
                       (Colpitts ossillator) ü
                                                         OF
                       Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die waardes van die
                       induktors en 'n kapasitor in die tenkkring. (Hartley ossillator)

                       RC-ossillator – Die ossillasiefrekwensie word bepaal deur die
                       waardes van die weerstande en kapasitors in die terugvoerkring. ü            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies                  17                  DBE/November 2019
                                             NSS – Nasienriglyne

5.13
                                     C   ü

                          ü                   ü

                          L1                 L2
                                                                                            (3)

5.14      Verskaf 'n faseverskuiwing van 180 grade. ü
          Versterk die sein vanaf die tenkkring. ü                                          (2)

5.15      Beide se uitsetgolfvorms is suiwer sinusvormig. ü
          Beide gebruik 'n transistor vir versterking. ü
          Beide gebruik weerstande vir voorspanning.
          Beide kringe se terugvoerkringe veroorsaak 180° faseverskuiwing
          Beide kringe se transistor konfigurasie veroorsaak180° faseverskuiwing            (2)
                                                                                            [60]

                                                                            TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-memo-afr/5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Digital) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-digital-memo-afr/205975a5-6c23-4617-b4af-a89e1a36dd92) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-afr/c7b0857c-5309-48a1-98fb-8af6a263bc2d) — Electrical Technology · QP · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
