# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-afr/5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-afr/5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                          SENIOR SERTIFIKAAT/
                     NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                 NOVEMBER 2020

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad
                             en 'n 8 bladsy-antwoordblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                        DBE/November 2020
                                            SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.         Beantwoord AL die vrae.

3.         Beantwoord VRAAG 2.3.2, 2.4.2, 2.6.2, 2.8.2, 2.8.3, 4.4, 4.5, 4.8.1, 4.8.2,
           4.11.1 en 5.10 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

4.         Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
           ANTWOORDBLAD en kram dit aan jou ANTWOORDEBOEK vas, al het jy dit
           nie gebruik nie.

5.         Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

6.         Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
           plekke af.

7.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

8.         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.         Berekeninge moet die volgende insluit:

           9.1          Formules en manipulasies waar nodig

           9.2          Korrekte vervanging van waardes

           9.3          Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing

10.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     3                      DBE/November 2020
                                                 SS/NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1        Definieer gesondheid- en veiligheidstoerusting.                                        (2)

1.2        Noem EEN mensereg in die werkplek.                                                     (1)

1.3        Noem TWEE voorvalle wat aan inspekteurs by die werkplek gerapporteer
           moet word.                                                                             (2)

1.4        Noem DRIE tipes viktimisering deur 'n werkgewer wat verbied word.                      (3)

1.5        Beskryf hoe die hoofskakelaar in 'n werkswinkel tot veiligheid bydra.                  (2)
                                                                                                  [10]

VRAAG 2: SKAKELKRINGE

2.1        Noem EEN duidelike verskil tussen die astabiele multivibrator en die
           bistabiele multivibrator met verwysing na hul insette.                                 (2)

2.2        Verwys na FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                  RF

                                                                   +12 V
                                                          A
                                                              -
                                                          B   +
                                                                   -12 V    R1
                                           C1
                                                                                    VUIT
            VC
                                                                            R2

                                             t

                                    FIGUUR 2.2: MULTIVIBRATOR

           2.2.1        Identifiseer die multivibrator in FIGUUR 2.2.                             (1)

           2.2.2        Beskryf die werking van die multivibrator in FIGUUR 2.2 vanaf
                        'n punt waar die kapasitor pas ontlaai het en punt A laag is.             (6)

           2.2.3        Verduidelik hoe die frekwensie van die multivibrator in FIGUUR 2.2
                        verhoog kan word.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    4                                   DBE/November 2020
                                                SS/NSS

2.3        FIGUUR 2.3 hieronder toon 'n monostabiele multivibrator wat 'n 555 GS ('IC')
           gebruik.

                                          +9V

                                        R1
                                       1 kΩ                                              R3
                                                                                        330 Ω

                     R2                VR1                                              LUD 1
                    10 kΩ             10 kΩ

                                                       8       4
                                                   7                   Uitset
                                                                   3
                                                   6     555
                                                   2
                                                         1     5                         R4
                    Sneller            C1                                               330 Ω
                                                                    C2
                                      10 µF                                             LUD 2
                                                                   10 nF

                              FIGUUR 2.3: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR
           2.3.1        Noem die funksie van kapasitor C2.                                                    (2)
           2.3.2        FIGUUR 2.3.2 hieronder toon die snellerinset, kapasitorlading en
                        uitsetseine van die multivibrator in FIGUUR 2.3. Die verstelbare
                        weerstand (VR1) is op 5 kΩ gestel. Op die ANTWOORDBLAD vir
                        VRAAG 2.3.2, teken die laaispanning VC1 en ooreenstemmende
                        uitset as verstelbare weerstand (VR1) na 10 kΩ verander word.

                                                                       Sneller-inset
                          ⅓ VCC
                               0V
                                                                           t

                              ⅔ VCC
                                                                       VC1 wanneer
                                                                       VR1 na 5 kΩ
                               0V                                      verstel word
                                                                           t

                          Hoog
                                                                       Uitset

                          Laag
                                                                           t

                                                FIGUUR 2.3.2: SEINE                                           (4)
           2.3.3        Noem of LUD1 of LUD2 AAN sal wees nadat die snellerskakelaar
                        gedruk word. Motiveer jou antwoord.                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        5                         DBE/November 2020
                                                    SS/NSS

2.4        FIGUUR 2.4 hieronder toon die kringdiagram van 'n nie-omkeer-Schmitt-
           sneller. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                  +9 V

                                                                                         VUIT
                                                                  -9 V
               VIN                        VIN
                                                    R1                 RF
                                      t

                              FIGUUR 2.4: NIE-OMKEER-SCHMITT-SNELLER
           2.4.1        Dui aan of dit 'n ooplusmodus-op-versterker-kring of 'n geslotelus-
                        modus-op-versterker-kring is. Motiveer jou antwoord.                            (2)
           2.4.2        Teken die uitsetgolfvorm van die              Schmitt-sneller   op      die
                        ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.4.2.                                                   (4)
           2.4.3        Noem hoe die snellerspanningsvlakke van die Schmitt-sneller
                        verstel kan word sonder om die toevoerspanning te verander.                     (2)
2.5        Verwys na FIGUUR 2.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              V1
            0,5 V
                          t                                           RF 10 kΩ
                                          C1    R1 2 kΩ
                              R4

                                                             S1         +12 V
             V2
            0,2 V                                                 -
                         t                C2    R2 500 Ω
                                                                  +
                              R5                                                             VUIT
                                                                        -12 V

                                   FIGUUR 2.5: SOMMEERVERSTERKER
           2.5.1        Noem die funksie van kapasitor C1.                                              (1)
           2.5.2        Bereken die waarde van die uitsetspanning.                                      (3)
           2.5.3        Verduidelik wat dit vir hierdie versterker moontlik maak om beide
                        positiewe en negatiewe spannings te versterk.                                   (3)
           2.5.4        Verduidelik hoe die uitsetspanning beïnvloed sal word indien
                        skakelaar S1 oop is.                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    6                            DBE/November 2020
                                                SS/NSS

2.6        Verwys na FIGUUR 2.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                      +V

                                                   R1
                                                                     +V
                                             VIN

                               VIN                                                   VUIT

                 VVERW                                               -V
                                                   R2
                    0V

                                  FIGUUR 2.6: OP-VERSTERKER-KRING

           2.6.1          Identifiseer die op-versterker-kring in FIGUUR 2.6.                           (2)

           2.6.2          Teken die uitsetsein van die              op-versterker      op       die
                          ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.6.2.                                                 (4)

           2.6.3          Verduidelik waarom hierdie op-versterker-kring tydens die werking
                          daarvan na versadiging gedryf word.                                           (2)

2.7        Verduidelik die werking van die passiewe RC-differensieerder in FIGUUR 2.7
           hieronder.

                                               C
                                                                          Uitset
                              Inset
                   +9 V                                            +9 V

                                                              R       0
                     0                                                                      t
                                         t
                                                                   -9 V

                           FIGUUR 2.7: PASSIEWE RC-DIFFERENSIEERDER                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     7                       DBE/November 2020
                                                 SS/NSS

2.8        FIGUUR 2.8 hieronder toon 'n op-versterker-integreerder met inset- en
           uitsetseine. Beantwoord die vrae wat volg.

                     +V                                              CF

             Inset
                                                    RIN              +V
                   0V                      VIN
                                       t                         -
                   0V                                                                  VUIT
                                                                 +
            Uitset
                                                                     -V
            -VVERS                                                                     0V

                             FIGUUR 2.8: OP-VERSTERKER-INTEGREERDER

           2.8.1           Verduidelik waarom die op-versterker-integreerder 'n egalig
                           dalende uitsetspanning kan lewer wanneer 'n vierkantsgolf op die
                           inset aangewend word.                                                   (6)

           2.8.2           Op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.8.2, teken die
                           uitsetgolfvorm van die op-versterker wanneer die RC-tydkonstante
                           vanaf die gegewe toestand verkort word.                                 (2)

           2.8.3           Op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.8.3, teken die
                           uitsetgolfvorm van die op-versterker wanneer die RC-tydkonstante
                           vanaf die gegewe toestand verleng word.                                 (2)
                                                                                                   [60]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                         8                    DBE/November 2020
                                                     SS/NSS

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

3.1       Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                V+

                            Nie-omkeer-inset
                                                                          Uitset
                               Omkeer-inset

                                                                 V-
                                       FIGUUR 3.1: OP-VERSTERKER

          3.1.1           Noem DRIE eienskappe van 'n ideale op-versterker.                          (3)

          3.1.2           Verduidelik wat die op-versterker ideaal maak om wisselstroom-
                          spannings te versterk.                                                     (2)

3.2       FIGUUR 3.2 hieronder toon die kringdiagram van 'n omkeer-op-versterker.

                                                              RF

                                      RIN = 1,8 kΩ            +9 V

                                                      X                   VUIT = 8 V
            VIN = 0,4 V                                                                      t
                                  t
                                                              -9 V
                                                                       0V

                                  FIGUUR 3.2: OMKEER-OP-VERSTERKER

          3.2.1           Verduidelik waarom punt X op die diagram ook as die wesenlike
                          aard bekend staan.                                                         (2)

          3.2.2           Bereken die waarde van terugvoerweerstand RF.                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        9                                  DBE/November 2020
                                                    SS/NSS

3.3       FIGUUR 3.3 hieronder toon die interne kringdiagram van 'n 555 GS ('IC').
          Beantwoord die vrae wat volg.

                                   + VCC                                        Beheer
                                  Toevoer      Ontlaai       Drempel           spanning

                                    8              7               6                5

                           5 kΩ

                                              Vergelyker 1                     Q
                                                             S
                                                                   Wip-
                           5 kΩ                                    kring
                                              Vergelyker 2   R                 Q

                                              T1
                           5 kΩ                                           Uitset-
                                                                          drywer

                                    1              2               3                4

                                   Aard        Sneller           Uitset         Herstel

                                            FIGUUR 3.3: 555 GS ('IC')

          3.3.1        Noem EEN industriële toepassing waar die 555 GS ('IC') as 'n
                       tydreëltoestel gebruik word.                                                              (1)

          3.3.2        Noem die modus waarin die 555 GS ('IC') sal werk om 'n musikale
                       noot te lewer.                                                                            (1)

          3.3.3        Dui aan of transistor T1 as 'n skakelaar of as 'n versterker in die
                       kring optree.                                                                             (1)

          3.3.4        Verduidelik die doel van die twee vergelykers in FIGUUR 3.3.                              (4)

          3.3.5        Verduidelik die funksie van die wipkring in FIGUUR 3.3.                                   (3)
                                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  10                      DBE/November 2020
                                               SS/NSS

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

4.1        Noem TWEE metodes om die LUD's van 'n LUD-sewesegmentvertoon aan
           die toevoer te koppel.                                                               (2)

4.2        Identifiseer die kring in FIGUUR 4.2 hieronder met verwysing na digitale
           uitsette.

                                                        +V

                                    Inset                T1

                                                   D1         LUD
                                                              Las

                                               FIGUUR 4.2                                       (1)

4.3        Met verwysing na die sneller van wipkringe, noem die TWEE klasse van
           sinchrone wipkringe.                                                                 (2)

4.4        FIGUUR 4.4 hieronder verteenwoordig 'n onvoltooide blokdiagram van 'n
           4 bis- parallelle opteller. Voltooi en benoem die diagram van hierdie opteller
           op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.4.

                B3 A 3               B2 A 2

                         CI                   CI                    CI

                    V/O                V/O                    V/O            H /O
                 CO                   CO                      CO             CO

               ∑4        ∑3

                              FIGUUR 4.4: 4 BIS- PARALLELLE OPTELLER                            (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal             11                           DBE/November 2020
                                          SS/NSS

4.5        FIGUUR 4.5 hieronder verteenwoordig die kringdiagram van 'n binêr-na-
           desimaaldekodeerder. Voltooi die waarheidstabel van hierdie dekodeerder op
           die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.5.

                             A

                             B

                                                         &     Uitset 0

                                                         &    Uitset 1

                                                         &     Uitset 2

                                                         &     Uitset 3

                         FIGUUR 4.5: BINÊR-NA-DESIMAALDEKODEERDER

                      INSETTE                            UITSETTE
                  A               B      0           1              2            3
                  0               0      1           0              0            0
                  0               1
                  1               1
                                             TABEL 4.5                                          (8)

4.6        Noem die funksie van 'n dekodeerder.                                                 (2)

4.7        Noem TWEE groepklassifikasies van logikakringe met verwysing na geheue-
           elemente.                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal             12                           DBE/November 2020
                                          SS/NSS

4.8       Verwys na FIGUUR 4.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

               S
                                              Q         S                             Q

                                                                                      _
                                              _         R                             Q
                                              Q
                R

                FIGUUR 4.8: LOGIKASIMBOOL VAN 'N AKTIEWE HOË GRENDEL
                                     (RS-GRENDEL)

          4.8.1         Voltooi die waarheidstabel van      die     RS-grendel   op       die
                        ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.8.1.

                      WERKSMODUS           INSETTE                UITSETTE
                                         S        R               Q      ̅
                         ONGELDIG        0        0
                          INSTEL         0        1                        0
                         HERSTEL         1        0                0
                            HOU          1        1               Onveranderd
                                          TABEL 4.8.1                                            (4)

          4.8.2         Voltooi die uitsetgolfvorme van hierdie RS-grendel op die
                        ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.8.2.                                            (6)

4.9       Verduidelik die term teller.                                                           (3)

4.10      Verduidelik die term voortplantingsvertraging met verwysing na asinchrone
          rimpeltellers.                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                              13                                                   DBE/November 2020
                                                           SS/NSS

4.11      FIGUUR 4.11 hieronder toon die kringdiagram van 'n driestadium- sinchrone
          binêre teller.

                              1                                 A                            B                                          C

                                               FF 0                               FF1                                    FF 2

                                           J       Q0                     J             Q1                          J         Q2

                                           K                              K                                         K

                INSET-
              KLOKPULSE

                   FIGUUR 4.11: DRIESTADIUM- SINCHRONE BINÊRE TELLER

          4.11.1     Voltooi die uitsetgolfvorme van                                              hierdie     teller      op           die
                     ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.11.1.                                                                                          (5)

          4.11.2     Verduidelik die doel van die EN-hek in FIGUUR 4.11.                                                                     (3)

4.12      Verwys na FIGUUR 4.12 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                                   B

                                                      QD                           QC                        QB                        QA

                                       D       Q                    D         Q                    D     Q                D        Q

                                       CLK                          CLK                            CLK                    CLK

                                        CLR                             CLR                            CLR                    CLR

            KLOK
                                  PD                       PC                                PB                     PA

                                                                                  A
                                                           FIGUUR 4.12

          4.12.1     Identifiseer die register in FIGUUR 4.12.                                                                               (1)

          4.12.2     Benoem A en B.                                                                                                          (2)

          4.12.3     Beskryf die werking van hierdie register.                                                                               (4)
                                                                                                                                             [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   14                          DBE/November 2020
                                                SS/NSS

VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

5.1        Noem TWEE toepassings van mikrobeheerders in kommersiële toestelle.                         (2)

5.2        Verwys na FIGUUR 5.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                  SVE

                                            A
                                                           I/U
                                            B

                    FIGUUR 5.2: BLOKDIAGRAM VAN 'N MIKROBEHEERDER

           5.2.1        Identifiseer A en B.                                                           (2)

           5.2.2        Beskryf die funksie van die SVE.                                               (3)

           5.2.3        Beskryf die funksie van die inset/uitset-eenheid (I/U).                        (3)

5.3        Noem DRIE voordele van mikrobeheerders bo tradisionele diskrete
           elektroniese komponente.                                                                    (3)

5.4        Met verwysing na die registers van 'n SVE:

           5.4.1        Beskryf die SVE-register.                                                      (2)

           5.4.2        Noem DRIE spesialedoelregisters.                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                          15                         DBE/November 2020
                                                       SS/NSS

5.5        Verwys na FIGUUR 5.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                         A/D
                   ANALOOG                                                          DIGITAAL
                                                       OMSETTER

                                  FIGUUR 5.5: ANALOOG-NA-DIGITALE OMSETTER

           5.5.1                 Verduidelik die funksie van die A/D omsetter.                                (2)

           5.5.2                 Verduidelik waarom 'n A/D omsetter saam met mikrobeheerders
                                 gebruik word.                                                                (2)

5.6        Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                    Inset
                                       SVE                   Geheue                   en
                                                                                    uitset

                                                           Beheerbus

                   Koppelbusse
                                                            Adres bus

                                                                A

               FIGUUR 5.6: KOMMUNIKASIEBUSSE VAN 'N MIKROBEHEERDER

           5.6.1                 Benoem A.                                                                    (1)

           5.6.2                 Verduidelik die funksie van die beheerbus.                                   (2)

           5.6.3                 Verduidelik die funksie van die adresbus.                                    (2)

5.7        Met verwysing na serierandkoppelvlakke ('SPI'):

           5.7.1                 Noem die eienskappe van die serierandkoppelvlak ('SPI').                     (3)

           5.7.2                 Noem die funksie van die serierandkoppelvlak ('SPI').                        (1)

           5.7.3                 Noem TWEE toepassings van die serierandkoppelvlak ('SPI').                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     16                                           DBE/November 2020
                                                  SS/NSS

5.8        Beantwoord die volgende               vrae      met       verwysing              na   die    RS-485-
           kommunikasieprotokol.

           5.8.1        Noem die tipiese werkspannings vir logika '1' en logika '0'.                                 (2)

           5.8.2        Noem DRIE toestelle wat saam met die RS-485-koppelvlak
                        gebruik kan word.                                                                            (3)

5.9        Verwys na FIGUUR 5.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

               Klok
                                    10011110   11100110   01110011   11111110    00000111
                                     greep      greep      greep     greep        greep

               Data          A                                                                     C         Data

                                                             B

                FIGUUR 5.9: BLOKDIAGRAM VAN SINCHRONE KOMMUNIKASIE

           5.9.1        Benoem A, B en C.                                                                            (3)

           5.9.2        Beskryf hoe data deur die toestel versend word.                                              (4)

5.10       Ontwerp 'n vloeidiagram vir 'n monostabiele toestel met net EEN stabiele
           toestand. Dit verander van toestand wanneer dit deur 'n inset gesneller word
           en dit bly vir 5 sekondes in daardie toestand. Dit keer dan na die
           oorspronklike toestand terug.

           Voltooi en benoem die vloeidiagram                        vir        hierdie      toestel    op    die
           ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.10.                                                                              (10)
                                                                                                                     [55]

                                                                                                       TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   DBE/November 2020
                                        SS/NSS

                                    FORMULEBLAD

HALFGELEIERTOESTELLE
          V         R 
Wins A V  UIT    F 
           VIN       RIN 
               R 
VUIT  VIN    F 
               RIN 
                 R 
VUIT  VIN  1  F 
                 RIN 
SKAKELKRINGE
           R        R      R 
VUIT    V1 F  V2 F  V3 F 
           R1       R2     R3 
              VUIT     VUIT
Wins A V          
              VIN V1  V2  V3 
VUIT   (V1  V2  V3 )

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                            DBE/November 2020
                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 2: SKAKELKRINGE

2.3.2

                                           Sneller-inset
             ⅓ VCC
                0V
                                              t

              ⅔ VCC
                                       VC1 wanneer
                                      VR1 verstel is na
                                           5 kΩ
                                              t

             Hoog
                                           Uitset

             Laag
                                              t

              ⅔ VCC
                                       VC1 wanneer
                                       VR1 verstel is
                                        na 10 kΩ
                                              t

             Hoog
                                        Uitset wanneer
                                                              Dra punt na
                                       VR1 gestel is op    antwoordeboek oor
                                             10 kΩ
             Laag
                                              t
                                                                     MOD
                                  FIGUUR 2.3.2                                 (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                    DBE/November 2020
                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

2.4.2
              VIN
                                                     Boonste
                                                     snellervlak

               0
                                                 t

                                                     Onderste
                                                     snellervlak

              +V

               0
                                                 t

                                                                      Dra punt na
                                                                   antwoordeboek oor
              -V

                                                                             MOD
                                  FIGUUR 2.4.2                                         (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  DBE/November 2020
                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

2.6.2                       VIN

            VVERW

               0V

            +VVERS

               0V
                                       t
                                                    Dra punt na
                                                 antwoordeboek oor

            -VVERS
                                                           MOD

                                  FIGUUR 2.6.2                       (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                             DBE/November 2020
                                  SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

2.8.2            +V

               Inset

                 0V
                                   t
                 0V
                                       RC-tydkonstante is
                                             korter
              Uitset
                                                               Dra punt na
                                                            antwoordeboek oor

               -VVERS
                                                                      MOD
                                  FIGUUR 2.8.2                                  (2)

2.8.3             +V

               Inset

                  0V
                                   t
                  0V
                                       RC-Tydkonstante is
                                            langer
              UItset                                           Dra punt na
                                                            antwoordeboek oor

                -VVERS
                                                                      MOD
                                  FIGUUR 2.8.3                                  (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                                 DBE/November 2020
                                                   SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

4.4
            B3 A 3                 B2 A 2

                      CI                    CI                     CI

                V/O                 V/O                       V/O                H /O
            CO                     CO                        CO                  CO

           ∑4         ∑3                                                     Dra punt na
                                                                          antwoordeboek oor

                                                                                      MOD

                                             FIGUUR 4.4                                       (8)

4.5                  INSETTE                                  UITSETTE
                 A             B            0               1         2            3
                 0             0            1               0         0            0
                 0             1
                 1             1

                                                                             Dra punt na
                                                                          antwoordeboek oor

                                                                                      MOD
                                                 TABEL 4.5                                    (8)

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                  DBE/November 2020
                                        SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

4.8.1
             WERKSMODUS             INSETTE           UITSETTE
                                  S       R           Q      ̅
                ONGELDIG          0       0
                 INSTEL           0       1                  0
                HERSTEL           1       0        0
                   HOU            1       1       Onveranderd

                                                                    Dra punt na
                                                                 antwoordeboek oor

                                                                           MOD
                                        TABEL 4.8.1                                  (4)

4.8.2

             S

             R
                                                                    Dra punt na
                                                                 antwoordeboek oor
             Q
                                                                           MOD
                                        TABEL 4.8.2                                  (6)

Kopiereg voorbehou

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                       DBE/November 2020
                                               SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

4.11.1
                                  1   2    3       4      5   6   7         8
             Klokpulse

                Uitset A

                Uitset B

                Uitset C

                                                                     Dra punt na
                                                                  antwoordeboek oor

                                                                            MOD
                                          FIGUUR 4.11.1                               (5)

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     DBE/November 2020
                                    SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.10

                                     

                                                   Dra punt na
                                                antwoordeboek oor

                                                          MOD

                                  FIGUUR 5.10                       (10)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-afr/f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-eng/cacdf866-0858-47be-bc3c-50aa32fb2dda) — Electrical Technology · QP · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
