# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                GRAAD 12

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES

                                   NOVEMBER 2020

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             2                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg
                     te word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             3                           DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1    Enige artikel of deel daarvan wat vervaardig, voorsien of geïnstalleer is in
       die belang van die gesondheid of veiligheid van enige persoon.                            (2)

1.2    Jou reg tot billike arbeidspraktyke. 
       Jou reg om redelike ure te werk.
       Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
       Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
       Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.                                            (1)

1.3           Indien iemand sterf. 
              'n Ernstige voorval. 
              Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was.                        (2)

1.4          Die werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder die nodige
              prosedure. 
            Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige
              prosesse. 
            Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of
              voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is. 
             Teistering, verbale mishandeling
             Verander posisie in verhouding tot ander mense
            Behandel onregverdig weens ras
           LET WEL: As 'n leerder slegs 'n skending van regte noem, word 1 punt
           toegeken. Duplikaat melding van regte word nie toegeken nie.                           (3)

1.5    Tydens 'n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese
       toevoer na alle elektriese toerusting onmiddellik breek  wat dit sal stop en die
       werkswinkel sodoende beveilig.                                                            (2)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 4                         DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: RLC-KRINGE

2.1     2.1.1     Indien VX vir VR met 35º naloop.

                                                                  VR= 20 V
                                                        º
                                                   θ = 35 

                                                                    
                                                                  VX=30 V
                                                                                                   (2)

        2.1.2     Die spannings verteenwoordig 'n RC-kringbaan  omrede VR en IT
                  altyd in fase is en VX vir VR naloop met 35°.
                  Omdat VR en IT in fase is en VX 35° nalopend tov VR is. Dit bewys dat
                  die kring oorwegend kapasitief is aangesien IT voorlopend is tov VX.             (2)

2.2     2.2.1      XL  2  π  f  L              
                        2  π  60  20  10 3   
                        7,54 Ω                    
                                                                                                   (3)

                  XL =

                  XL =

                  XL = 7,54 Ω

        2.2.2      VC  I  X C                    
                        6,5  25                  
                        162,5 V                   
                                                                                                   (3)

        2.2.3     Die spanning is nalopend,  omdat die kapasitiewe reaktansie groter
                  as die induktiewe reaktansie is (VC is groter as VL).                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                  5                           DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

        2.2.4
                                     
                               VL

                                                      VR                    
                                                                       IT
                                          θ
                                              
                    VX = VC - VL                           VX

                                                           VT 
                               
                               VC
                  LET WEL: 5 punte, 1 punt vir elke korrekte byskrif waarvan VL, VC en
                  VR as korrek MOET benoem en geplaas word..                                          (5)

2.3     2.3.1    Fasordiagram van 'n parallelle  RLC-kringbaan tydens resonansie.                   (2)

        2.3.2    Die spanning word as verwysing gebruik, omdat die spanningsvalle oor
                 komponente in 'n parallelle kringbaan dieselfde is.                                 (1)
                                                    OF
                 Die aangewende spanning oor al die komponente is dieselfde.

        2.3.3    Die impedansie is maksimum  en die stroomvloei is minimum  in 'n
                 parallel resonante kringbaan.                                                        (2)
                                                OF
                 Die verhouding tussen impedansie en stroom in 'n parallelle RLC-
                 stroombaan is omgekeerd eweredig.

2.4     2.4.1              1                                           
                 fr 
                         2π LC
                                          1
                                                                      
                      2  3,142 300  10 3  150  10 6
                     23,73 Hz                                                                       (3)

        2.4.2            1   L                                    
                 Q        
                         R   C
                        1   300  10 3                           
                         
                       20   150  10 6
                      2,24                                       
                                                                                                      (3)
                                                  OF
                 As kandidate XL of Xc bereken, kan hulle die volgende formules gebruik:

                           (         )(           )

                 Q=                                               Q=

                 Q=                                               Q=

                 Q = 2,24                                         Q = 2,24
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                   6                            DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

        2.4.3    Z  20 Ω                
                 Z  R tydens resonansie                                                               (2)

        2.4.4                 1                              
                 C
                        4  π  L  fr 2
                              2

                                      1
                                                            
                        4  9,87  300  10 3  4  106
                     2,111 10 8 F
                     21,11 nF                                                                         (3)
                                                           OF
                             1                               Vir resonansie. Bereken eers XL
                 C
                        2π fr 2  L                        en dan sedert XL = XC
                                       1
                    
                        2  3,14  20002  300  103
                                                                        (    )(          )
                     2,113  108 F
                     21,13 nF

                                                                    (       )(       )

2.5.    2.5.1    Q1                                                                                    (1)

        2.5.2    Wanneer die waardes f1 = 30000 Hz en f2 = 35000 Hz vanaf die grafiek
                 gelees word kan die volgende afgelei word.
                      f f                           
                 fr  1 2
                        2
                      30000  35000
                                   .                
                             2
                     32500 Hz                       
                     32,5 kHz                                                                          (3)

                 LET WEL: As die kandidaat die waarde 32,5 kHz direk uit die grafiek
                 aflei, word volle punte toegeken.

                 Omdat die verkeerde formule op die formuleblad verskaf is, sal die
                 volgende berekening aanvaar word.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika              7                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        2.5.3    Wanneer die aangeduide bandwydte Q1 vanaf die grafiek as
                 35 kHz - 30 kHz afgelei word sal die kandidaat soos volg kan bereken:

                 BW  f2 - f1                                               f
                                                                  BW  r en BW  (f2 - f1 )
                     35000 - 30000                                        Q
                     5000 Hz                                               f
                                                               (f2 - f1 )  r
                      f                                                    Q
                 BW  r                                                       fr
                      Q                                               Q
                        f                               OF                 (f2 - f1 )
                  Q r                             
                      BW                                                   32500
                                                                     
                      32500                                           (35000 - 30000)
                    
                       5000                                           6,5
                     6,5                          
                                                                                                   (3)
                                                                                                   [40]

VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

3.1 3.1.1       A - Bron 
                B - Hek 
                C - Dreineer                                                                      (3)

      3.1.2     N-tipe                                                                            (1)

      3.1.3     In die die spanning by terminaal B 0 V is, sal daar geen stroom tussen
                terminale A en C vloei nie.                                                       (1)

      3.1.4     A - Verrykingsmodus N-kanaal MOSVET 
                C - P-kanaal JVET 
                E - Verarmingsmodus P-kanaal MOSVET                                               (3)

3.2 Negatiewe weerstand is 'n eienskap van die EVT wanneer dit aangeskakel
    word. Die stroomvloei deur die emittor terminaal van die EVT neem toe  terwyl
    sy spanning daal. 
    Negatiewe weerstand is wanneer die EVT aangeskakel word, is daar 'n groot
    hoeveelheid stroomvloei in die laer basis gedeelte en soos wat die weerstand
    daal, neem die stroomvloei toe. Terselfdertyd daal die spanning by die emittor
    terminaal.                                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                  8                       DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1       'n Darlington-paar is in staat om baie hoë uitsetstrome  te lewer
                     wat 'n las vanaf baie klein basis insetstrome kan aandryf. 

                     Lae uitsetimpedansie om die uitset te dryf langs lang seinkabels.
                     Baie hoë insetimpedansie om nie die voorafgaande insetstadium af
                     te trek/ laai nie.                                                           (2)

         3.3.2       'n BVT-transistor benodig gewoonlik 0,6 V tot 0,7 V oor sy basis
                     emittor terminaal om te werk.  Die Darlington-paar bestaan uit
                     twee BVT transistors  wat se basis emittor terminale in serie
                     gekoppel is.  Daarom benodig die Darlington-paar 'n VBE spanning
                     van 1,2 V tot 1,4 V om te werk.                                              (3)

3.4      3.4.1       Oneindige opeluswins. 
                     Oneindige insetimpedansie. 
                     Zero uitsetimpedansie.
                     Oneindige bandwydte.
                     Gemeenskaplike verwerpingsmodusverhouding.                                   (2)

         3.4.2       Die Op-versterker is ideaal vir die versterking van WS-spannings as
                     gevolg van sy dubbelspoorkragbron  wat die uitsetterminaal
                     toelaat om bo nul volt te styg en onder nul volt te daal.                   (2)

3.5      3.5.1       Punt 'X' is bekend as die wesenlike aard, omdat beide insette
                     dieselfde potensiaal het  en die nie-omkeer-inset is aan 0 V (aard)
                     gekoppel.                                                                   (2)

         3.5.2                      R 
                     VUIT  VIN    F             
                                    RIN 
                              V
                     RF   UIT  RIN
                               VIN
                                                       
                               8
                                 1,8  103
                              0,4
                          36  103 Ω                  
                          36 kΩ                                                                  (3)

         LET WEL: Die minusteken verwys na die omkeerfunksie van die versterker
         en word daarom uit die antwoord weggelaat omdat die weerstandswaarde nie
         negatief kan wees nie.
         -36 kΩ word ook as korrek aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                9                           DBE/November 2020
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.6      3.6.1        Om die posisionering van 'n seintoestel te beheer. 
                      Enige tydreëlaar toepassing.                                                  (1)

         3.6.2        Skakelaar.                                                                   (1)

         3.6.3        Vergelyker 1 vergelyk die boonste spanning wat deur die drie
                      5 kΩ weerstande by ⅔ van die toevoerspanning  opgestel is met
                      die drempelspanning op pen 6. 
                      Vergelyker 2 vergelyk die lae spanning wat deur die drie
                      5 kΩ weerstande by ⅓ van die toevoerspanning  opgestel is met
                      die snellerspanning by pen 2.                                                (4)
                                                                                                    [30]

VRAAG 4: SKAKELKRINGE

4.1      Die astabiele multivibrator het geen eksterne snellerinset nie. 
         Die bistabiele multivibrators maak gebruik van eksterne snellerinsette.                         (2)

4.2      4.2.1     Astabiele multivibrator.                                                              (1)

         4.2.2         Indien punt A laag is dryf dit die Op-versterker na versadiging en die
                        uitset styg na +12V. 
                        Op sy beurt verhoog dit die potensiaal oor die spanningsdeler
                        resistors R1 en R2. Dit maak punt B meer positief as punt A. 
                       Met die uitsetspanning 'hoog', begin die kapasitor om te laai tot +12V
                        deur die toevoerresistor RF. Dit verhoog die potensiaal van punt A
                        geleidelik. 
                       Sodra die potensiaal van punt A net meer positief as die potensiaal
                        van punt B word, versadig die Op-versterker onmiddellik in die
                        teenoorgestelde rigting. Die uitset daal nou tot -12V . 
                       Dit forseer die kapasitor C om deur RF te ontlaai (of laai na -12V) wat
                        die potensiaal van punt A verlaag. 
                       Wanneer die potensiaal van punt A tot onder die potensiaal van punt
                        B gedaal het, versadig die Op-versterker in die teenoorgestelde rigting
                        en forseer sy uitset terug na +12V. Hierdie proses hou onophoudelik
                        aan.                                                                             (6)

         4.2.3     Die frekwensie van die multivibrator kan verhoog word deur die waarde
                   van RF of C te verminder.                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                10                              DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.3      4.3.1     Kapasitor C2 verwyder enige ongewenste geruis van die toevoer wat
                   die werking van die tydreëlaar kan beïnvloed.                                       (2)

         4.3.2
                                                                  Sneller inset
                     ⅓ VCC
                       0V
                                                                     t

                      ⅔VCC
                                                              VC1 wanneer
                                                              VR1 tot 5 kΩ
                                                              gestel word
                                                                  t
                     Hoog
                                                                  Uitset

                     Laag
                                                                     t
                                                          
                      ⅔VCC                                         VC1 wanneer
                                                                    VR1 tot 10
                                                                   kΩ gestel
                                                                       word
                                                                     t
                     Hoog                                           Uitset
                                                                  wanneer VR1
                                                                    tot 10 kΩ
                                                                   gestel word
                     Laag
                                                                     t

                  LET WEL: 2 punte vir die korrekte laaisiklus van die kapasitor.
                           2 punte vir die korrekte uitsetsein.                                         (4)

         4.3.3    LUD 2 sal AAN  wees omdat die uitset van die 555 GS 'hoog' gaan
                  wanneer die sneller skakelaar gedruk word, LUD 2 sal meevoorgespan
                  wees  en LUD 1 sal teenvoorgespan wees.                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                11                                DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.4      4.4.1    Dit is 'n geslotelus Op-versterkerkringbaan  omdat RF 'n positiewe
                  terugkoppeling tussen die uitset en die nie-omkeer inset
                  veroorsaak.                                                                            (2)

         4.4.2
                     VIN
                                                                       Boonste
                                                                       snellervlak

                     0
                                                                  t

                                                                      Onderste
                                                                      snellervlak

                     +V                               

                     0
                                                                  t
                                     

                     -V

                  LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt.
                           1 punt vir korrekte oriëntasie                                                 (4)

         4.4.3    Die snellerspanningsvlakke kan verstel word deur die waarde van R F of
                  R1  te verander..                                                                      (2)

4.5      4.5.1    Koppelkapasitor wat gebruik word om die gewenste wisselstroomseine
                  vanaf die ingang deur te laat en ongewenste GS-seine te blokkeer.                       (1)

         4.5.2                   R        R                     
                   VUIT   V1  F  V2  F 
                                 R1       R2 
                                  10000         10000           
                          0,5         0,2       
                                   2000          500 
                          6,5 V                                 
                                                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                  12                    DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

         4.5.3    Hierdie versterker word gekoppel aan 'n dubbelspoor of gesplete
                  kragbron.  Die +12 V toevoer versterk al die positiewe seine  en die -
                  12 V toevoer versterk al die negatiewe seine.                                (3)

         4.5.4    Indien skakelaar S1 oop is sal die uitsetspanning daal omdat inset V1
                  ontkoppel is en sal nie bygevoeg word nie. Slegs V2 sal by die uitset
                  getoon word.                                                                 (2)

4.6      4.6.1    Omkeer  vergelyker.                                                         (2)

         4.6.2                       VIN

                   VVERW

                      0V

                   +VVERS                          

                              

                      0V
                                                              t

                   -VVERS
                  LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt.
                           1 punt vir korrekte oriëntasie                                       (4)

         4.6.3    Die Op-versterker is gebruik in die opelusmodus  daarom is daar geen
                  terugvoerkoppeling om die wins van die Op-versterker te beperk.  Die
                  Op-versterker word na versadiging toe gedryf.                                 (2)

4.7       Die oomblik wanneer die vierkantgolf se inset styg, is die kapasitor nie gelaai
           nie. Al twee die plate se potensiaal styg oombliklik tot die insetsein se
           potensiaal en vorm die spitspuls. 
          Die spanning op die linkerhandse plaat is die toevoerspanning terwyl die
           regterhandse plaat se potensiaal stadig eksponensiaal daal terwyl die
           kapasitor laai. 
          Wanneer die vierkantgolf tot nul daal, word die proses herhaal maar
           omgekeerd.  Die kapasitor kan nie oombliklik ontlaai nie. Al twee die plate
           se potensiaal daal oombliklik tot nul en vorm 'n negatiewe spitspuls. 
          Die regterhandse plaat se potensiaal daal stadig eksponensiaal terwyl die
           kapasitor ontlaai.                                                                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                13                           DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.8      4.8.1        Wanneer 'n vierkantgolf op die integreerderkring toegepas word, styg
                       die     insetspanning      onmiddellik    tot    'n     vaste   positiewe
                       waarde. 
                      Die insetresistor het dan 'n vaste positiewe spanning aan een punt en
                       'n 'effektiewe aard' met nul potensiaal aan die ander punt. 
                      Volgens Ohm se wet veroorsaak 'n konstante spanning oor 'n resistor
                       'n konstante stroom om te vloei.  Dit beteken die stroom vanaf die
                       'effektiewe aard' laai die kapasitor teen 'n vaste, lineêre tempo. 
                      Aangesien die Op-versterker se insette al twee by nul volt is, hou dit
                       die linker plaat van die kapasitor by nul volt.  Wanneer die kapasitor
                       laai, daal die potensiaal van die regter plaat. Hierdie daling sal
                       aanhou vir so lank as die positiewe insetspanning teenwoordig is.            (6)
         4.8.2            +V

                       Inset

                          0V
                                                        t
                          0V
                                                       RC tydkonstante is
                                                              korter
                      Uitset

                                     
                        -VVERS                                                                       (2)
                  LET WEL: 1 punt vir inversie / omkering
                       1 punt vir die boonste en onderste punte wat geknip word

                  As gevolg van die feit dat dit 'n aktiewe op-versterker-integrator is en nie
                  'n passiewe stroombaan nie, sal die volgende respons ook oorweeg
                  word:

                       Inset

                        0V
                                                        t
                        0V

                      Uitset                           RC Tydkonstand
                                                           is korter

                      -VSAT

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                14                         DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

         4.8.3          +V

                      Inset

                        0V
                                                        t
                        0V
                                                      RC tydkonstante is
                                                              langer
                     Uitset

                       -VVERS                                                                            (2)
                                                                                                         [60]

VRAAG 5: VERSTERKERS

5.1     5.1.1     Terugvoer word gedefinieer as 'n proses waartydens 'n gedeelte van
                  die uitsetsein  na die insetstadium  teruggevoer word.                         (2)

        5.1.2     Distorsie word gedefinieer as 'n toestand wat ontstaan wanneer die
                  versterking nie meer lineêr  in vorm of frekwensie is nie.                     (2)

                  Distorsie is 'n ongewenste verandering van 'n sein wat van die ingang
                  na die uitgangstadium van 'n versterkerstroombaan oorgaan.

                  LET WEL: As frekwensie nie genoem word nie, maar die leerder die
                  begrip toon van addisionele faktore wat distorsie veroorsaak of die
                  golfvorm verander, word die tweede punt toegeken.

5.2     5.2.1     RC-gekoppelde versterker. 
                  Gemeenskaplike Emittor Versterker.                                               (1)

        5.2.2     Die basis-emittor voegvlak (BE) moet bo die afsnygebied  maar
                  onder die versadigingsgebied voorgespan wees.  Die basis-kollektor
                  (BK) voegvlak moet teenvoorgespan  wees vir die transistor om in
                  sy aktiewe gebied te werk sodat versterking kan plaasvind. 
                                                    OF
                  Die waardes van resistors R1 en R2 moet so gekies word sodat die
                  Q-punt van die transistor in die middel van die laslyn voorgespan is
                  sodat 360 ° van die insetsein versterk kan word.                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                  15                    DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

        5.2.3        VRC  VCC  VCE            
                                                
                          9 - 2,38
                          6,62 V                                                                (3)
                                                          OF
                                    (      )
                                (          )

                  Vir die alternatiewe metode word punte as volg toegeken:
                  1 punt vir eeraste berekening
                  2 punte vir die korrekte finale berekening.

                  LET WEL: VRE is ingesluit by die waarde van VCE soos getoon op die
                  data op die kringdiagram.
                  In die geval van 'n leerder wat aandui dat hy nie VRC kan bereken nie
                  omdat VRE nie afsonderlik in die diagram aangedui word nie, word 3
                  punte toegeken.
                  In die geval van geen antwoord, 0 punte.

        5.2.4                       VUIT       
                   A V  20 log
                                    VIN
                                 2,38
                        20 log                
                               2  10 3
                        61,51 dB                                                                (3)

        5.2.5     Wanneer VIN styg, styg VBE tot bo die Q-punt  en word T1 sodoende
                  harder aangeskakel.  Die interne weerstand van T1 daal as gevolg
                  van die verhoogde basis stroomvloei.  IC neem toe en VCE neem
                  af  as gevolg van die laer interne weerstand van T1 en 'n toename in
                  IC. Die resultaat is 'n afname van die uitsetspanning en 'n 180°
                  faseverskuiwing.  Die wins van die transistor is vasgestel.                    (5)

5.3     A = Basisstroom (IB) 
        B = Basis-emittorspanning (VBE )
        C = Insetspanning  OF verandering in VBE (ΔVBE)                                          (3)

5.4     5.4.1    Balansversterker.                                                               (1)

        5.4.2    NPN transistor                                                                  (1)

        5.4.3    Elke transistor is vir Klas-B (180°) versterking voorgespan.  Wanneer
                 daar geen insetsein op die transformator is nie sal daar geen
                 wisselspanning op die basis van Q1 en Q2 wees nie.  Omrede die
                 Q-punt so laag is sal daar dan geen stroomvloei in die kringbaan wees
                 nie.                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                16                       DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

        5.4.4       Die insettransformator het 'n sentertap sekondêre spoel wat as 'n
                     verdeler optree om twee gelyke  maar teenoorgestelde seine
                     tydens elke halfsiklus te produseer. 
                    Transistors Q1 en Q2 sal gelei wanneer elkeen se basis meer
                     positief is ten opsigte van sy emittor  om sodoende die
                     halfsiklusse alternatiewelik te versterk.
                    Die sentertap uitset transformator kombineer die twee halfsiklusse
                     om een volledige uitsetsein te produseer.  (Klas-A resultaat)
                    Elke transistor gelei slegs gedurende alternatiewe halfsiklusse.
                     (Klas-B versterking).                                                       (5)

5.5     5.5.1    Klas-C versterking.                                                            (1)

        5.5.2    Radiofrekwensieversterkers (RF) is smal band versterkers  wat in
                 staat is om slegs die frekwensieband  te versterk wat die informasie
                 dra en alle ander frekwensies te onderdruk.                                    (3)

        5.5.3    Die resonante frekwensie van die kringbaan kan verander word deur
                 die waarde van die verstelbare kapasitor te verander.                          (1)

        5.5.4    Banddeurlaatfilter.                                                            (1)

        5.5.5    Die oordrag van energie in die tenkkring word bewerkstellig wanneer
                 die tenkkring ossilleer by die resonante frekwensie.  Wanneer die
                 versterker 'n insetsein ontvang word dit via T1 versterk. Hierdie
                 versterkde oudiosein word bo-op die resonante frekwensie van die
                 tenkkring gemoduleer.  Die resultaat is 'n gemengde uitsetsein wat
                 die resonante radiofrekwensie van die tenkkring en die gemoduleerde
                 oudiosein bevat.                                                               (3)

5.6     5.6.1    Hartley Ossillator.                                                            (1)

        5.6.2       Wanneer die kring aangeskakel word, sal die kollektorspanning styg
                     en laat dit die kapasitor in die tenkkring toe om te laai. 
                    Die spanning oor die induktors is omgekeerd. Die basis van die
                     transistor word in die teenoorgestelde rigting gedryf en skakel dit
                     sodoende AF.
                    Die kapasitor sal deur die induktors ontlaai en die tenkkring tot
                     ossillasie dwing. 
                    Gedurende ossillasie is die spannings oor die ente van die
                     tenkkring relatief tot die gemeenskaplike 0 V sentertap, 180° uit
                     fase met mekaar. 
                    Dit verseker dat die kollektorspanning 180° uit fase is met die
                     basisspanning. 
                    Die 'vryloop' effek van die tenkkring se werking begin om die
                     transistor alternatiewelik AAN en AF te skakel. Dit herlaai die
                     tenkkring aanhoudend en ossilleer met 'n konstante amplitude.              (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika            17                          DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

        5.6.3    Terugvoer word in hierdie kringbaan verkry deur die sein terug te
                 koppel vanaf die kollektor terminaal van Q1  deur kapasitor C1 wat
                 aan die resonerende tenkkring gekoppel is  wat 180° uit fase met
                 mekaar is  en dan deur kapasitor C2 na die basis van transistor Q1.
                 Q1 is in gemeenskaplike emittor modus wat 'n verdere 180°
                 faseverskuiwing veroorsaak.                                             (4)
        5.6.4    Induktor L3 is 'n RF smoorspoel  wat verhoed dat die WS resonante
                 sein teruggevoer word na die basis via R1 teen 'n 180° faseverskuiwing
                 deur die GS toevoer  wat sal veroorsaak dat die ossillasies vinnig
                 wegkwyn.                                                                (3)

5.7     Die VET sal die las effek op voorafgaande stadiums beperk,  omdat dit 'n
        hoër inset impedansie het vergeleke met die relatiewe lae inset impedansie
        van die Tweevoegvlak transistor.                                                 (2)

5.8        Beide lewer 'n suiwer sinusvormige uitsetsein. 
           Beide maak gebruik van positiewe terugvoer. 
           Beide gebruik 'n tenkkring vir ossillasie.
           Beide gebruik 'n transistor vir versterking.                                  (2)
                                                                                          [60]

                                                                               TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-afr/f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-afr/5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-eng/cacdf866-0858-47be-bc3c-50aa32fb2dda) — Electrical Technology · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
