# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-afr/f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-afr/f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 GRAAD 12

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                 NOVEMBER 2020

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 2 bladsy-formuleblad
                             en 'n 2 bladsy-antwoordblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                2                         DBE/November 2020
                                                SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Beantwoord VRAAG             2.1.1,   2.2.4    en   6.4.2   op   die   aangehegte
          ANTWOORDBLAAIE.

4.        Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
          ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
          jy dit nie gebruik nie.

5.        Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

6.        Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
          plekke af.

7.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

8.        Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.        Berekeninge moet die volgende insluit:

          9.1          Formules en manipulasies waar nodig

          9.2          Korrekte vervanging van waardes

          9.3          Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing

10.       'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              3                       DBE/November 2020
                                              SS/NSS

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1       Definieer gesondheids- en veiligheidstoerusting.                                          (2)
1.2       Noem EEN mensereg in die werkplek.                                                        (1)
1.3       Noem TWEE voorvalle wat aan inspekteurs by die werkplek gerapporteer
          moet word.                                                                                (2)
1.4       Noem DRIE tipes viktimisering deur 'n werkgewer wat verbied word.                         (3)
1.5       Beskryf hoe die hoofskakelaar in 'n werkswinkel tot veiligheid bydra.                     (2)
                                                                                                    [10]
VRAAG 2: RLC-KRINGE
2.1       Twee WS-spannings, VR en VX, het elk maksimum waardes van VR = 20 V en
          VX = 30 V onderskeidelik.
          2.1.1          Teken die fasordiagram (NIE volgens skaal NIE) op die
                         ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.1.1 indien VX vir VR met
                         35° naloop.                                                                (2)
          2.1.2          Verduidelik of die totale spanning oorwegend induktief of
                         oorwegend kapasitief is.                                                   (2)
2.2       Die RLC-seriekring in FIGUUR 2.2 hieronder bestaan uit 'n weerstand van
          15 Ω, 'n induktansie van 20 mH en 'n kapasitiewe reaktansie van 25 Ω.
          Die komponente is almal in serie oor 'n 150 V/60 Hz-WS-toevoer gekoppel.
          Beantwoord die vrae wat volg.

                               R = 15 Ω          L = 20 mH         XC = 25 Ω

                             VR = 98 V           VL = 49 V             VC

                      IT = 6,5 A

                                                  150V/60Hz

                                      FIGUUR 2.2: RLC-SERIEKRING
          Gegee:
          R       =      15 Ω
          L       =      20 mH
          XC      =      25 Ω
          VT      =      150 V
          f       =      60 Hz
          IT      =      6,5 A

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             4                            DBE/November 2020
                                             SS/NSS

          2.2.1        Bereken die induktiewe reaktansie van die induktor.                           (3)

          2.2.2        Bereken die spanningsval oor die kapasitor.                                   (3)

          2.2.3        Dui aan of die toevoerspanning nalopend of voorlopend is.
                       Motiveer jou antwoord.                                                        (2)

          2.2.4        Teken die fasordiagram van die kring op die ANTWOORDBLAD vir
                       VRAAG 2.2.4.                                                                  (5)

2.3       Verwys na FIGUUR 2.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                               IC

                                                            IR          VT

                               IL

                                      FIGUUR 2.3: FASORDIAGRAM

          2.3.1        Identifiseer die fasordiagram in FIGUUR 2.3.                                  (2)

          2.3.2        Noem waarom die toevoerspanning as die verwysing in die
                       fasordiagram gebruik word.                                                    (1)

          2.3.3        Verduidelik die verwantskap tussen die totale stroom en die
                       impedansie in 'n parallelresonansiekring.                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              5                           DBE/November 2020
                                              SS/NSS

2.4       Verwys na FIGUUR 2.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            R = 20 Ω            L = 300 mH           C = 150 µF

                                                    VS
                                      FIGUUR 2.4: RLC-SERIEKRING

          Gegee:

          R       =   20 Ω
          L       =   300 mH
          C       =   150 µF

          2.4.1        Bereken die resonante frekwensie.                                               (3)

          2.4.2        Bereken die kwaliteitsfaktor van die kring.                                     (3)

          2.4.3        Bepaal die impedansie van die kring tydens resonansie. Motiveer
                       jou antwoord.                                                                   (2)

          2.4.4        Bereken die waarde van die kapasitansie benodig vir die kring in
                       FIGUUR 2.4 om by 2 kHz te resoneer.                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             6                            DBE/November 2020
                                             SS/NSS

2.5       FIGUUR 2.5 hieronder toon die Q-faktor-kenkromme van 'n RLC-kring,
          NIE volgens skaal NIE. Q1, Q2 en Q3 dui aan hoe 'n verandering in die
          L/C-verhouding die Q-faktor van 'n resonansiekring beïnvloed. Beantwoord
          die vrae wat volg.

                                                                  Q1

            Q1 0,707 Imaks

                                                                       Q2

            Q2 0,707 Imaks

                                                                              Q3
            Q3 0,707 Imaks

                                                25    30    35   40
                                                                 45                 f (kHz)
                                FIGUUR 2.5: Q-FAKTOR-KENKROMME

          2.5.1      Identifiseer die kurwe met die hoogste selektiwiteit.                           (1)

          2.5.2      Bereken die resonansiefrekwensie vir kenkromme Q1.                              (3)

          2.5.3      Bereken die kwaliteitsfaktor vir Q1.                                            (3)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            7                         DBE/November 2020
                                            SS/NSS

VRAAG 3: DRIEFASE-WS-OPWEKKING (SPESIFIEK)

3.1       Definieer die volgende terme:

          3.1.1        Reaktiewe drywing                                                         (2)

          3.1.2        Rendement                                                                 (2)

3.2       Bereken die waarde van die fasespanning in 'n sterverbinde driefasestelsel
          indien die lynspanning 380 V is.                                                       (3)

3.3       Met verwysing na arbeidsfaktor:

          3.3.1        Verduidelik die uitwerking wat 'n lae arbeidsfaktor op 'n stelsel
                       sal hê.                                                                   (4)

          3.3.2        Maak 'n lys van DRIE metodes om die arbeidsfaktor van 'n
                       weerstands- induktiewe las in 'n WS-stelsel te verbeter.                  (3)

3.4       Noem die instrument wat gebruik word om elektriese drywing oor 'n sekere
          tydperk te meet.                                                                       (1)

3.5       'n Delta-verbinde generator lewer krag aan 'n sterverbinde induktiewe las. Die
          fasestroom van die generator is 30 A en die lynspanning is 380 V.
          Die arbeidsfaktor is 0,9 nalopend.

          Gegee:

          VL    =        380 V
          IF    =        30 A
          Cos θ =        0,9

          Bereken die:

          3.5.1        Lynstroom deur die generator gelewer                                      (3)

          3.5.2        Impedansie van elke fase                                                  (5)

          3.5.3        Aktiewe drywing opgewek                                                   (3)

3.6       Twee wattmeters dui onderskeidelik 10 kW en 3 kW aan wanneer hulle
          gekoppel is om die insetdrywing na die las te meet. Bereken die totale
          insetdrywing.

          Gegee:

          P1      = 10 kW
          P2      = 3 kW                                                                         (3)

3.7       Noem EEN toepassing van 'n wattmeter in driefase-WS-stelsels.                          (1)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              8                         DBE/November 2020
                                              SS/NSS

VRAAG 4: DRIEFASETRANSFORMATORS
4.1       Verduidelik die doel van 'n verhogingstransformator.                                      (2)
4.2       Maak 'n lys van DRIE faktore wat tot oormatige verhitting in 'n driefase-
          oliegedompelde transformator kan bydra.                                                   (3)
4.3       Noem TWEE verkoelingsmetodes wat vir oliegedompelde transformators
          gebruik word.                                                                             (2)
4.4       Verduidelik die gevolge van transformatorverkoeling-faling.                               (2)
4.5       Verduidelik watter effek 'n toename in die las op die primêre stroom van 'n
          transformator sal hê.                                                                     (2)
4.6       Die primêre en sekondêre wikkelings van 'n driefasetransformator kan op
          verskillende maniere gekoppel word om 'n enkele eenheid te vorm.
          Noem TWEE maniere.                                                                        (2)
4.7       Noem TWEE elektriese beveiligingstoestelle wat in driefasetransformators
          gebruik word.                                                                             (2)
4.8       Illustreer, met behulp van 'n benoemde diagram, die konstruksie van 'n
          kerntipe driefasetransformator. Toon ook die magnetiese koppeling.                        (3)
4.9       Noem EEN veiligheidsmaatreël om in ag te neem wanneer daar met 'n
          bekragte driefasetransformator gewerk word.                                               (1)
4.10      Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 4.10 hieronder en beantwoord die
          vrae wat volg.

                           I I
                            L(1)  = 30 A
                               L(1)=30 A      N1 : N2

            VL(1)=11 kV                                                    VL(3)V=L(3)
                                                                                    380  VV
                                                                                      =380

                                              S=200 kVA             VPh(3) = 219,39 V
            PIN =171,8kW
                                             Cos Ø = 0,85

                           FIGUUR 4.10: TRANSFORMATORVERBINDING
          Gegee:
          S        =    200 kVA
          VL(1)    =    11 kV
          VL(3)    =    380 V
          IL(1)    =    30 A
          PIN      =    171,8kW
          Bereken die:
          4.10.1       Rendement van die transformator indien dit teen 'n arbeidsfaktor van
                       0,85 nalopend werk.                                                          (5)
          4.10.2       Windingsverhouding                                                           (3)
          4.10.3       Sekondêre lynstroom van die transformator                                    (3)
                                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 9                          DBE/November 2020
                                                 SS/NSS

VRAAG 5: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

5.1       Noem DRIE meganiese inspeksies wat na installasie,                      maar    voor
          indiensstelling, op 'n driefasemotor uitgevoer moet word.                                    (3)

5.2       Noem DRIE voordele van 'n kourotor-induksietipe motor.                                       (3)

5.3       Bestudeer FIGUUR 5.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                  L

                      Stopknop
                         N/T                      HK1
                                                  N/O2

                             O/B1                                   O/B2

                      Aansit-                                  Aansit-
                                                 HK1                                   HK 2
                       knop                                     knop
                                                 N/O1                                  N/O1
                         1                                        2

                         HK1                                      HK2
                       Motor                                   Motor
                        1                                       2
                      N

                                       FIGUUR 5.3: BEHEERKRING

          5.3.1        Identifiseer die beheerkring in FIGUUR 5.3.                                     (1)

          5.3.2        Verduidelik die       funksie    van   die   volgende   komponente     in
                       FIGUUR 5.3:

                       (a)      Stopknop                                                               (2)

                       (b)      HK1 (N/O1)                                                             (3)

          5.3.3        Beskryf die aansitvolgorde van die beheerkring.                                 (6)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           10                    DBE/November 2020
                                            SS/NSS

5.4       'n Driefase-induksiemotor met 6 poolpare per fase is aan 'n 380 V/50 Hz-
          toevoer verbind en het 'n glip van 0,05 eenhede.

          Gegee:

          p    =     6
          f    =     50 Hz
          s    =     0,05 eenhede
          V    =     380 V

          Bereken die:

          5.4.1       Sinchrone spoed                                                       (3)

          5.4.2       Rotorspoed                                                            (3)

5.5       'n 18 kW-driefasemotor is in delta aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer gekoppel.
          Die arbeidsfaktor is 0,8.

          Gegee:

          VL          =    380 V
          f           =    50 Hz
          P           =    18 kW
          Cos θ       =    0,8

          Bereken die:

          5.5.1       Lynstroom wat vanaf die toevoer getrek word                           (3)

          5.5.2       Skyndrywing van die motor                                             (3)
                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             11                       DBE/November 2020
                                              SS/NSS

VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

6.1       Beskryf die volgende terme met verwysing na PLB's:

          6.1.1        Hardeware                                                                 (2)

          6.1.2        Sagteware                                                                 (3)

          6.1.3        Optiese koppelstuk                                                        (3)

6.2       Maak 'n lys van DRIE belangrike hardewarekomponente van 'n PLB.                        (3)

6.3       Noem DRIE veiligheidsmaatreëls om in ag te neem wanneer 'n PLB aan die
          toevoer gekoppel word.                                                                 (3)

6.4       FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n leerlogikakring. Beantwoord die vrae wat volg.

                                      A       B              Q

                                      A       B

                                      FIGUUR 6.4: LEERLOGIKAKRING

          6.4.1        Teken die logikaheksimbool van die leerlogikakring in FIGUUR 6.4.         (2)

          6.4.2        Voltooi die waarheidstabel in FIGUUR 6.4.2 hieronder deur SLEGS
                       die uitsettoestand op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.4.2
                       te skryf.

                               INSET A              INSET B         UITSET Q
                                  0                     0              (a)
                                  0                     1              (b)
                                  1                     0              (c)
                                  1                     1              (d)
                                          FIGUUR 6.4.2: WAARHEIDSTABEL                           (4)

6.5       Noem EEN toepassing van 'n induktiewe nabyheidsensor.                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 12                    DBE/November 2020
                                                  SS/NSS

6.6       FIGUUR 6.6 hieronder toon 'n PLB-logikaprogram met 'n tydsvertraging van
          15 sekondes. Beantwoord die vrae wat volg.

                                        I1                      TD

                                      Drukknop                 15
                                                                15sek
                                                                   sek

                                       TD                        Q

                                                               Uitset

                           I1

                          Q
                                             15 sek

            FIGUUR 6.6: PLB-LOGIKAPROGRAM MET VERTRAGINGSTYDMETER
          6.6.1      Noem of die logikaprogram 'n AAN-vertragingstydmeterkontak of
                     'n AF-vertragingstydmeterkontak voorstel.                                    (1)
          6.6.2      Beskryf die sekwensiële werking van die logikaprogram wanneer die
                     drukknop (I1) gedruk word.                                                   (5)
6.7       Die kring in FIGUUR 6.7 hieronder is met 'n fout geprogrammeer, soos tussen
          punt A en B getoon word. Verduidelik die effek wat die fout op die werking
          van die kring sal hê.

                        STOP                     AANSIT              HK
                                                           A

                                                           B
                                                      HK
                                      FIGUUR 6.7: LEERLOGIKAKRING                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             13                       DBE/November 2020
                                              SS/NSS

6.8       Verwys na die beheerkring in FIGUUR 6.8 hieronder en beantwoord die vrae
          wat volg.

                  L

                         O/B

                  Stopknop

              Aansitknop                   HK/NO1
                                                            HK/NT
                                                                             HK/NO2

                                                               Lamp            Lamp
                         HK                                                   (Groen)
                                                               (Rooi)

                  N
                                      FIGUUR 6.8: BEHEERKRING

          6.8.1       Noem die toestand van die rooi lamp en die groen lamp voordat die
                      aansitknop gedruk word.                                                     (2)

          6.8.2       Verduidelik die funksie van HK in die kring.                                (2)

          6.8.3       Teken 'n leerlogikadiagram wat dieselfde funksie as die beheerkring
                      in FIGUUR 6.8 sal uitvoer.                                                  (9)

6.9       Verduidelik die werksbeginsel van die verstelbare spoedbeheerder (VSB).                 (5)

6.10      Noem die TWEE tipes sinchrone WS-motors wat saam met VSB's gebruik
          word.                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           14                      DBE/November 2020
                                            SS/NSS

6.11      Verwys na die VSB-spanningsuitsetpulse in FIGUUR 6.11 hieronder, en
          beantwoord die vrae wat volg.

                                            PULSREEKS
                                               1

                                A

                                             B

                                                        PULSREEKS
                                                           2
                                      FIGUUR 6.11: PULSREEKS

          6.11.1       Beskryf die tydsduur van die skakeltyd by area A en area B met
                       verwysing na pulswydtemodulasie in FIGUUR 6.11.                         (2)

          6.11.2       Noem die effekte wat die wydte van die pulse op die gemiddelde
                       uitsetspanning in FIGUUR 6.11 A het.                                    (2)

6.12      Noem DRIE voorsorgmaatreëls wat in ag geneem moet word wanneer met
          'n VSB gewerk word.                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             15                      DBE/November 2020
                                              SS/NSS

6.13      Verwys na FIGUUR 6.13 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           Driefase
            Driefase- WS
                                                                   Skakelaar
                                                                   is gesluit
                                  VSB                  “A”
                                                        A
              toevoer
             toevoer

                                      Motor                       B
                                                                  “B”

            FIGUUR 6.13: REGENERATIEWE-REMMING-MOTORBEHEERSTELSEL

          Identifiseer komponent:

          6.13.1            A                                                               (1)

          6.13.2            B                                                               (1)

6.14      Verduidelik wat met die energie sal gebeur wat deur die motor in
          FIGUUR 6.13 opgewek word wanneer die las afwaarts beweeg.                         (3)
                                                                                            [60]

                                                                           TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                                                             DBE/November 2020
                                                           SS/NSS

                                                    FORMULEBLAD
RLC-KRINGE                                                 DRIEFASE-WS-OPWEKKING
P  V  I  cos θ                                          STER
XL  2 fL                                                     VL  3 VF
          1                                                    VF  IF  ZF
XC 
        2 fC                                                  IL  IF
         1
fr 
   2 LC                                                       DELTA
     f                                                         VL  VF
BW  r
     Q                                                         VF  IF  ZF
SERIE                                                          IL  3 IF
VR  I R
VL  I XL                                                      DRYWING
VC  I XC                                                       S (Pskyn )       3  VL  IL
       VT                                                       Q (Pr )        3  VL  IL  Sin θ
IT                 OF       IT  IR  IC  IL
       Z                                                       P     3  VL  IL Cos θ
                                                                            P
Z  R 2  X L  X C                                           Cos θ 
                             2

                                                                            S
VT  VR  VL  VC                             VT  I Z
                2                2
                                       OF                      RENDEMENT
            R                                  VR                    uitsetdrywing
Cos θ               OF              Cos θ                     η                  100%
            Z                                  VT                    insetdrywing
       XL X C VL VC 1 L
Q               
       Z   Z   VT VT R C                                       TWEEWATTMETERMETODE
PARALLEL
                                                               PT  P1  P2
VT  VR  VL  VC
    VT                                                                     P - P 
IR                                                             tan θ  3  1 2 
     R                                                                      P1  P2 
    V
IC  T
    XC                                                         DRIEWATTMETERMETODE
    V
IL  T                                                         PT  P1  P2  P3
    XL

IT  IR  IL  IC 
            2            2

       VT
Z
       IT
       I
Cos θ  R
       IT
       XL X C IL IC 1 L
Q            
       Z   Z  IT IT R C

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                                               DBE/November 2020
                                        SS/NSS

DRIEFASETRANSFORMATORS                   DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
STER                                     STER
VL  3 VF en IL  IF                     VL  3 VF en IL  IF

DELTA                                    DELTA
IL  3 IF en VL  VF                     IL  3 IF en VL  VF

DRYWING                                  DRYWING
S (Pskyn )          3  VL  IL         S (Pskyn )       3  VL  IL
Q (Pr )         3  VL  IL  Sin θ     Q (Pr )        3  VL  IL  Sin θ

P      3  VL  IL Cos θ                P      3  VL  IL Cos θ
             P                                       P
Cos θ                                   Cos θ 
             S                                       S

Vf(p)       Np       If(s)               RENDEMENT
                
Vf(s)       Ns       If(p)                  uitsetdrywing
                                         η                100%
                                            insetdrywing
   Transformatorverhouding (TR)
                                                60 × f
     Np                                  ns =
TR                                              p
     Ns
                                                     ns        nr
                                         % glip =                   × 100
                                                          ns

                                                                       n s  nr
                                         Per Eenheid Glip 
                                                                          ns

                                         Glip  n s  nr

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  DBE/November 2020
                                      SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 2: RLC-KRINGE

2.1.1

                                         VR = 20 V

                                                         Dra punt na
                                                      antwoordeboek oor

                                                                 MOD
                                                                          (2)
                                      FIGUUR 2.1.1

2.2.4

                                                        Dra punt na
                                                     antwoordeboek oor

                                                               MOD
                                                                          (5)
                                      FIGUUR 2.2.4

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                              DBE/November 2020
                                         SS/NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

6.4.2                   INSET A            INSET B           UITSET Q
                           0                  0        (a) =
                           0                  1        (b) =
                           1                  0        (c) =
                           1                  1        (d) =
                               FIGUUR 6.4.2: WAARHEIDSTABEL                           (4)
                                                                     Dra punt na
                                                                  antwoordeboek oor

                                                                            MOD

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-afr/5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-eng/cacdf866-0858-47be-bc3c-50aa32fb2dda) — Electrical Technology · QP · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
