# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-afr/35fd94e7-4705-4f6e-8dd2-b1181902d62e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-afr/35fd94e7-4705-4f6e-8dd2-b1181902d62e)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR SERTIFIKAAT/
                       NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                     NOVEMBER 2020

                                     NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             2                       DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met meervoudige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             3                       DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

1.1    Enige artikel of deel daarvan wat vervaardig, voorsien of geïnstalleer  is in
       die belang van die gesondheid of veiligheid van enige persoon.                         (2)

1.2    Jou reg tot billike arbeidspraktyke. 
       Jou reg om redelike ure te werk.
       Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
       Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
       Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.                                         (1)

1.3     Indien iemand sterf. 
        'n Ernstige voorval. 
        Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was.                           (2)

1.4      Die werknemer te ontslaan sonder die nodige prosedure. 
         Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige
          prosesse. 
         Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of
          voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is. 
        Teistering, verbale mishandeling
        Verander posisie in verhouding tot ander mense
        Behandel onregverdig weens ras
       LET WEL: As 'n leerder slegs 'n skending van regte noem, word 1 punt
       toegeken. Duplikaat melding van regte word nie toegeken nie.                            (3)

1.5    Tydens 'n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese
       toevoer na alle elektriese toerusting onmiddellik breek  wat dit sal stop en
       die werkswinkel sodoende beveilig.                                                      (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                4                         DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: RLC-KRINGE

        2.1.1     Indien VX vir VR met 35º naloop.

                                                                  VR= 20 V
                                                        º
                                                   θ = 35 

                                                                    
                                                                  VX=30 V
                                                                                                   (2)

        2.1.2     Die spannings verteenwoordig 'n RC-kringbaan  omrede VR en IT
                  altyd in fase is en VX vir VR naloop met 35°.
                  Omdat VR en IT in fase is en VX 35° nalopend tov VR is. Dit bewys dat
                  die kring oorwegend kapasitief is aangesien IT voorlopend is tov VX.             (2)

2.2     2.2.1      XL  2  π  f  L              
                                                   
                        2  π  60  20  10 3   
                        7,54 Ω                                                                    (3)
                  XL =

                  XL =

                  XL = 7,54 Ω

        2.2.2      VC  I  X C                    
                                                   
                        6,5  25
                                                   
                        162,5 V                                                                   (3)

        2.2.3     Die spanning is nalopend,  omdat die kapasitiewe reaktansie groter
                  as die induktiewe reaktansie is (VC is groter as VL).                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  5                              DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne
        2.2.4
                                   
                                  VL

                                                            VR                  
                                                                           IT
                                                θ
                                                      
                     VX = VC - VL                                   VX

                                                                    VT 
                                  
                                  VC
                  LET WEL: 5 punte, 1 punt vir elke korrekte byskrif waarvan VL, VC en
                  VR as korrek MOET benoem en geplaas word.                                               (5)

2.3     2.3.1    Fasordiagram van 'n parallelle  RLC-kringbaan tydens resonansie.                       (2)

        2.3.2    Die spanning word as verwysing gebruik, omdat die spanningsvalle oor
                 komponente in 'n parallelle kringbaan dieselfde is.                                     (1)
                                                    OF
                 Die aangewende spanning oor al die komponente is dieselfde.

        2.3.3    Die impedansie is maksimum  en die stroomvloei is minimum  in 'n
                 parallel resonante kringbaan.                                                            (2)
                                                OF
                 Die verband tussen impedansie en stroom in 'n parallelle RLC-
                 stroombaan is omgekeerd eweredig.

2.4     2.4.1              1                                        
                 fr 
                         2π LC
                                       1
                                                                   
                     2  3,142 300  10 3  150  10 6
                    23,73 Hz                                       
                                                                                                          (3)

        2.4.2            1   L                               
                 Q        
                         R   C
                        1   300  10 3                      
                         
                       20   150  10 6
                      2,24                                  
                                                                                                          (3)

                                                          OF

                 As kandidate XL of Xc bereken, kan hulle die volgende formules gebruik:

                           (      )(              )

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  6                            DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

                 Q=                                          Q=

                 Q=                                          Q=

                 Q = 2,24                                    Q = 2,24

        2.4.3    Z  20 Ω                
                 Z  R tydens resonansie                                                                 (2)

        2.4.4                 1                              
                 C
                        4  π  L  fr 2
                              2

                                      1
                                                            
                        4  9,87  300  10 3  4  106
                     2,111 10 8 F
                     21,11 nF                               
                                                                                                          (3)
                                                           OF
                             1                               Vir resonansie. Bereken eers XL
                 C
                        2π fr 2  L                        en dan sedert XL = XC
                                       1
                    
                        2  3,14  20002  300  103
                                                                        (    )(           )
                     2,113  108 F
                     21,13 nF

                                                                    (       )(       )

2.5.    2.5.1    Q1                                                                                      (1)

        2.5.2    Neem die waardes vanaf die grafiek na waar f 1 = 30000 Hz en f2 =
                 35000 Hz die volgende afgelei kan word.

                      f f                                   
                 fr  1 2
                        2
                      30000  35000
                                   .                        
                             2
                     32500 Hz                               
                     32,5 kHz                                                                            (3)

                 LET WEL: As die kandidaat die waarde 32,5 kHz direk uit die grafiek
                 aflei, word volle punte toegeken.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             7                                   DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        2.5.3    Deur die bandwydte van die grafiek afgelei word as 35 kHz - 30 kHz kan
                 die berekening as volge gedoen word:

                 BW  f2 - f1                                               f
                                                                  BW  r         en BW  (f2 - f1 )
                     35000 - 30000                                        Q
                     5000 Hz                                               f
                                                               (f2 - f1 )  r
                      f                                                    Q
                 BW  r                                                       fr
                      Q                                             Q
                        f                               OF                 (f2 - f1 )
                  Q r                             
                      BW                                                     32500
                                                                       
                      32500                                             (35000 - 30000)
                    
                       5000                                             6,5
                     6,5                          
                                                                                                             (3)

                                                                                                             [40]

VRAAG 3: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
3.1    3.1.1      Reaktiewe drywing is die drywing in 'n WS-kringbaan wanneer die
                  stroom uit fase met die spanning  is as gevolg van die
                  kapasitiewe/induktiewe las. 
                  Reaktiewe drywing is die drywing wat verlore gaan en nie gebruik word
                  om werk op die las te verrig nie.                                                          (2)
                  LET WEL: As slegs die formula verduidelik of geskryf word, word slegs
                  1 punt toegeken.

       3.1.2      Rendement is die persentasie verhouding  van die uitsetdrywing tot
                  die insetdrywing.                                                                         (2)
                  LET WEL: As slegs die formula verduidelik of geskryf word, word slegs
                  1 punt toegeken.
3.2         VL                  
       VF 
             3
                                
            380
          
              3
           219, 39 V                                                                                       (3)

3.3    3.3.1        Die las sal meer stroom vanaf die toevoer trek. 
                    Groot kabels word benodig om die stroom te hanteer. 
                    Onderhoudskostes sal toeneem. 
                    Meer hitte sal in die kabels opgewek word.                                             (4)
       3.3.2        Om drywingsfaktor verbetering kapasitors parallel aan die las te
                     koppel. 
                    Gebruik sinchrone motors in parallel met die las. 
                    Maak gebruik van fasevoorskuiwers. 
                    Verstelbare spoedbeheer
                    Sagte aansitters                                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             8                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne
3.4    Kilo-watt-uurmeter/Energiemeter                                                        (1)
3.5    3.5.1               √                      
                           √
                                                  
                                                  
                                                                                               (3)
       3.5.2        VL  VF                       
                        380 V                    

                           VF
                    ZF 
                           IF                     
                        380
                                               
                         30
                       12,67 Ω                                                               (5)
                   As kandidate VF korrek vervang as 380 V, moet twee addisionele
                   punte toegeken word aan die berekening van 3 punte.
       3.5.3       P  3  VL  IL  Cos θ        

                      3  380  52  0,9         
                      30,8 kW                                                                (3)
3.6                                               
                                                  
                                                                                              (3)
3.7    'n Wattmeter word gebruik om die insetdrywing/uitsetdrywing  in 'n WS-stelsel
       te meet.

       Enige aanvaarbare toepassing wat 'n wattmeter gebruik om die kragverbruik aan
       te dui.                                                                                 (1)
                                                                                               [30]

VRAAG 4: DRIEFASETRANSFORMATORS

4.1           'n Verhogingstransformator word gebruik om die wisselspanning  van 'n
               lae waarde na 'n hoër waarde te verhoog. 
              'n Verhogingstransformator kompenseer vir verliese in transmissie lyne.         (2)

4.2           Oorbelasting. 
              Onvoldoende ventilasie. 
              Onvoldoende olie.                                                              (3)

4.3           Natuurlike Olie, Geforseerde Lug. 
              Natuurlike Olie, Natuurlike Lug. 
              Geforseerde Olie, Geforseerde Lug.
              Geforseerde Olie, Geforseerde Water.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             9                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne
4.4         Temperatuur styg 
            Isolasie sal onklaar raak (beskadig) 
            Kortsluitings
            Gasvorming as gevolg van die olie wat afbreek.
            Ontploffing.                                                                      (2)

4.5      Indien die las toeneem sal die sekondêre stroom toeneem  wat lei tot 'n
         toename in die primêre stroom.  Hierdie toename is as gevolg van die groter
         magneetveld wat deur die hoër stroomvloei geskep word.                                (2)

4.6      Delta – ster 
         Ster – delta 
         Ster – ster
         Delta – delta
         Verhogings transformator
         Verlagingstransformator
         Isolasie transformator                                                                (2)

4.7         Oorstroombeskermingsrelê 
            Gebalanseerde aardfoutrelê 
            Beperkte aardfoutrelê
            Bystandsaardfoutrelê
            Bucholtz-relê
            Sekerings
            Stroombrekers                                                                     (2)

4. 8                         Kern                  Spoel     Vloed 

                                                                                               (3)
                   KERN-TIPE DRIEFASETRANSFORMATOR-KONSTRUKSIE

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             10                        DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne
4.9         Maak seker dat die toevoer afgeskakel is voordat die transformator
             gekoppel word. 
            Moet nooit aan elektriese geleiers of terminale op 'n bekragte transformator
             met jou kaal hande raak nie.
            Dra veiligheidsuitrusting (PPE)
            Wees versigtig vir die sekondêre terminale van 'n lewendige oopkring
             transformator.
            Gebruik kort geleiers en maak seker dat hulle stewig vas is.
            Moet nie die kringbaan aanskakel voordat dit nie getoets is nie.                    (1)

4.10     4.10.1      PUIT = 200000× 0,85                        
                                                                
                         = 170 kW

                             PUIT
                       η=                                       
                             PIN
                           170000                               
                         =
                           171800
                         = 98,95%                                                               (5)
                                                       OF
                     Indien die leerder die insetdrywing bereken het deur van die gegewe
                     lynstroom gebruik te maak, sal die volgende berekeninge aanvaar
                     word:

                             √
                             √ (      )( )
                                       W

         4.10.2              Vf(1)
                     TR                                        
                             Vf(2)

                         
                           11000                                
                           219,39
                          50 : 1                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                            11                  DBE/November 2020
                                                      SS/NSS – Nasienriglyne
           4.10.3                           S
                          IL(2)                                               
                                          3  VL(2)
                                     200000                                    
                                  
                                      3  380
                                   303,86 A                                                            (3)
                                                                      OF
                            ( )
                                       √
                                      =
                                          √

                                      = 303,86 A
                                                                                                         [30]

VRAAG 5: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

5.1        Maak seker dat die boute wat die motor aan die raam heg stewig vas is. 
           Maak seker dat die entplate stewig vas is. 
           Gaan die laers na vir gladde rotasie. 
           Gaan die beweging van die as na.
           Gaan die raam van die motor na vir krake.                                                     (3)

5.2        Dit is goedkoper en sterker. 
           Dit het 'n effens hoër rendement en drywingsfaktor. 
           Hierdie motors is bestand teen ontploffing, omdat die risiko van vonking
            geëlimineer is deur die afwesigheid van sleepringe en borsels.                              (3)
           Verminderde onderhou omdat daar geen borsels is nie.

5.3.   5.3.1            Sekwensiële motoraansitter  sonder 'n tydskakelaar.                             (1)
                        LET WEL: Hierdie kan nie 'n vorentoe-agter aansitter wees nie omdat
                        daar geen uitsluitskakeling is nie.

       5.3.2        (a)      Die doel van die stop knop is om die toevoer  van die beheerkring
                             te ontkoppel  en sodoende beide motors af te skakel.                       (2)

                    (b)      Die doel van HK1 (N/O1) is om stroomvloei in die parallelle
                             kringbaan  toe te laat  nadat die aansitknop gelos is.                   (3)
                             Dit is die inhoukontak (slegs 1 punt)

       5.3.3             Wanneer aansitknop 1 gedruk word vloei stroom deur die stopknop
                          en O/B1. 
                         HK1 (Motor1) word bekrag. 
                         HK1NO1 en HK1NO2 maak toe. 
                         Motor 1 sal begin loop. 
                         Wanneer aansitknop 2 gedruk word sal HK2 (Motor 2) bekrag word
                          en inhou kontak HK2NO1 toemaak en motor 2 aangeskakel hou. 
                         Die twee motors sal afsonderlik aan wees.                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                12                    DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne
5.4    5.4.1           60  f
                 ns                               
                         p
                       60  50                     
                     
                          6
                      500 opm (rpm)                                                          (3)

       5.4.2     n r  n s (1  S)                 
                      500  (1  0,05)            
                      475 opm(rpm)                                                           (3)

                 LET WEL:
                 As die kandidaat 5% van die sinchrone snelheid bereken het as
                 0,05 x 500 = 25 rpm kan die volgende geld:

                 S = ns – nr
                 Nr = Ns – glip(omwentelings)
                 Nr = 500 – 25
                 Nr = 475 r.p.m

5.5    5.5.1                   P
                 IL                               
                        3  VL  Cos θ
                           18000                   
                    
                       3  380  0,8
                     34,18 A                                                                 (3)

       5.5.2     Pskyn  3  VL  IL               

                         3  380  34,18          
                         22,5 kVA                                                            (3)
                                                         OF

                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            13                            DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

6.1    6.1.1     Hardeware verwys na al die fisiese dele en komponente van die
                 toestel (bv. SVE) wat mens kan 'voel en sien'.                                    (2)

       6.1.2     Sagteware verwys na die masjientaal (bv. Windows, sagteware
                 programme) wat op 'n rekenaar geïnstalleer is of in 'n PLB se
                 beheerprogram geskryf is.  Dit is 'n voorskrif van die wisselwerking 
                 van die inset en uitset hardeware.                                                (3)

       6.1.3     'n Opto-koppelaar is 'n halfgeleier toestel wat lig  (bv. Lug Uitgewende
                 Diode) gebruik om 'n elektriese sein tussen twee stroombane of
                 elemente  van 'n kring oor te dra, terwyl hulle elektries geïsoleer is van
                 mekaar.                                                                           (3)

6.2    Insetmodule
       Uitsetmodule 
       Kragbron
       Sentrale verwerkerseenheid (Mikroverwerker)                                                  (3)

6.3       Toevoerlyne na die PLB moet met 'n sekering of 'n stroombreker geïnstalleer
           word.  (beskerming)
          Maak seker dat alle verbindings veilig en korrek is voordat die stelsel
           aangeskakel word. 
          Alle kabels moet van die korrekte dravermoë wees. 
          Moet nie lae spanning kommunikasiekabels naby wisselstroom kabels plaas
           nie.
          Maak seker dat alle verbindingskroewe veilig en korrek is en nie te styf
           vasgedraai is nie.                                                                       (3)

6.4    6.4.1
                                          A          
                                                    =1         Q
                                          B

                                          A
                                                                Q
                                          B
                 LET WEL: Een punt vir die insette
                          Een punt vir die logika funksie                                           (2)

       LET WEL: Sien eksamen instruksie

       6.4.2     (a) 0 

                 (b) 1 

                 (c) 1 

                 (d) 0                                                                             (4)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            14                          DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.5    Die induktiewe nabyheidsensor word gebruik in:
        Die tel van metaalvoorwerpe 
        Posisionering van metaalvoorwerpe
        Die teenwoordigheid van metaalvoorwerpe en of dit ysterhoudend of nie-
          ysterhoudend is bepaal.                                                                (1)

6.6    6.6.1     'n AAN-vertragingstydskakelaar
                 Afgevuurde aflosrelê (Siemens)                                                  (1)

       6.6.2        Wanneer drukknop (I1) gedruk word, word die tydskakelaar bekrag.
                    Die normaal toe kontak van die tydskakelaar sal oopmaak  (TD).
                    Die uitset (Q ) sal in 'n lae toestand wees.  (AF)
                    Die uitset bly in daardie toestand vir 15 sekondes.
                    Wanneer die tydskakelaar TD deurgetel het sal dit weer tot laag
                     daal. 
                    Kontakte TD sal toe maak (omgekeerde inset) en Q sal na 'n hoog
                     gaan tot die tydskakelaar TD weer herstel word deur I1.                    (5)

6.7    Die kringbaan sal nie grendel wanneer die aansitknop gelos word nie.                     (1)

6.8    6.8.1     Die "Rooi Lamp" sal AAN wees. 
                 Die "Groen Lamp" sal AF wees.                                                  (2)

       6.8.2     Die funksie van die HK (kontaktorspoel) is om die kontakte oop en toe te
                 maak sodra dit bekrag word. (bv. HK/NO1 en HK/NO2 sal toemaak en
                 HK/NT1 sal oopmaak).
                                                   OF
                 Die doel van die HK (kontaktorspoel) is om die kern wat aan die
                 kontakte gekoppel is te magnetiseer. Die kern is aan die kontakte
                 verbind. Wanneer die kern beweeg, sluit die kontakte.

                 Wanneer die spoel nie meer gemagnetiseer is nie sal 'n spoelveer weer
                 die kontakte oopmaak.                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               15                        DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

       6.8.3
                                                                 
                         O/B          STOP        AANSIT            HK

                                                      
                                                  HK/NO1

                                                                   Rooi
                                                                        
                                                        HK/NT     Lamp

                                                                  Groen
                                                       HK/NO2          
                                                                  Lamp

                                                        OF
                                                                
                        O/B       STOP           AANSIT            HK

                                                     
                                                 HK/NO1

                                                                  Rooi
                                                                       
                                                       HK/NT     Lamp

                                                                  Groen
                                                      MC/NO2           
                                                                  Lamp

                                                                                                  (9)
                                FIGUUR 6.8: LEERLOGIKADIAGRAM

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            16                           DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.9       Wanneer 'n driefase-WS aan die inseteenheid gekoppel word sal die WS na
           GS omgeskakel word deur die gelykrigterdiodes. 
          Die GS golfvorme bevat rimpelspanning, 
          Die GS met rimpelspanning word deur filterkapasitors afgevlak. 
          Die GS-spanning word dan terug na WS-spanning omgeskakel  [deur die
           bipolêre transistors met geïsoleerde hekke (IGBT)].
          Met 'n veranderde frekwensie deur skakelaarkringe word spoedbeheer
           bewerkstellig.

       LET WEL:
       Wanneer die volgende antwoord gegee word, word 2 punte toegeken.
       Wanneer 'n driefasige of enkelfasige toevoer aan 'n VSD gekoppel word, sal die
       stroombaan die frekwensie van die uitset-wisselstroomsein wat aan die motor
       verskaf word, verhoog of verlaag.                                                        (5)

6.10 WS sinchrone motor met 'n permanente magneetstator. 
       WS sinchrone motor met borsels of borselloos.                                           (2)

6.11       6.11.1        Puls A het 'n korter aantyd  en Puls B het 'n langer aantyd.         (2)

           6.11.2        Hoe groter die pulswydte,  hoe hoër die gemiddelde
                         spanning.                                                              (2)

6.12      Die installering van die stelsel moet deur gekwalifiseerde en ervare
           geregistreerde tegnici gedoen word. 
          Onnodige verliese moet uitgeskakel word, soos lang kabels. 
          Oorweeg 'n motor met hoë rendement. 
          Bofrekwensies (harmoniese frekwensies) moet uitgeskakel word of tot 'n
           minimum beperk word.
           Oorweeg die installering veiligheid instruksies.                                     (3)

6.13       6.13.1        Remeenheid                                                            (1)

           6.13.2        Remweerstand                                                          (1)

6.14      Wanneer die las afwaarts beweeg, hou die motor die afwaartse versnelling
           van die las terug, 
          Wat oortollige energie veroorsaak deur induksie 
           Hierdie energie word teruggevoer in die sisteem waar dit gestoor word of as
           hitte deur die remweerstand verkwis word as dit oortollig is.                       (3)
                                                                                                [60]

                                                                                TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-afr/f6ddd60c-c509-4ef2-b78b-612ce5cd2a78) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-afr/5d1ce42b-a612-46d6-b9e4-52f536ceda49) — Electrical Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
