# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-digital-afr/9ab2c2d0-04fe-41df-bbe1-bbf4c68c6d26
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-digital-afr/9ab2c2d0-04fe-41df-bbe1-bbf4c68c6d26)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                 NOVEMBER 2021

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
                              'n 7 bladsy-antwoordblad.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               2                         DBE/November 2021
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.         Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.         Beantwoord AL die vrae.

3.         Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:

           VRAAG 3.1.6, 3.5.2 en 3.6.2
           VRAAG 4.1.2
           VRAAG 5.3.2, 5.4 en 5.5.2
           VRAAG 6.8

4.         Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD
           en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.

5.         Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

6.         Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
           plekke af.

7.         Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

8.         Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.         Berekeninge moet die volgende insluit:

           9.1       Formules en manipulasies waar nodig

           9.2       Korrekte vervanging van waardes

           9.3       Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing

10.        'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

11.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  3                        DBE/November 2021
                                                NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskillende opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in
die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 E.

1.1        Kies die korrekte voorbeeld van 'n onveilige toestand wat waarskynlik skade
           aan eiendom of 'n besering kan veroorsaak:

           A     Hardloop in die werkswinkel
           B     Mors vloeistof of olie sonder om dit skoon te maak
           C     Foutiewe gereedskap of toerusting
           D     Oorbelasting van elektriese sokke wanneer baie toestelle verbind word           (1)

1.2        'n Astabiele multivibrator ontwikkel ...

           A     een pulssiklus van hoog en laag wanneer 'n snellerpuls aangewend
                 word.
           B     'n ononderbroke reeks pulse sonder dat 'n snellerpuls aangewend hoef
                 te word.
           C     een stabiele toestand sonder dat die snellerpuls op die inset aangewend
                 word.
           D     'n reeks driehoekgolfvorme by die uitset.                                       (1)

1.3        Wanneer 'n driehoekgolfvorm op die inset van 'n differensieerder aangewend
           word, sal die uitset … wees.

           A     'n GS-golfvorm
           B     'n omgekeerde driehoekgolfvorm
           C     'n vierkantsgolfvorm
           D     die eerste bo-frekwensie-golf van die driehoekgolfvorm                          (1)

1.4        Wanneer die insetspanning op 'n nie-omkeer-Schmittsneller kleiner as die
           verwysingspanning is, word die uitset na … gedryf.

           A     positiewe versadiging
           B     negatiewe versadiging
           C     beide negatiewe en positiewe versadiging
           D     nulversadiging                                                                  (1)

1.5        Wanneer 'n vierkantsgolf op die inset van 'n op-versterker-integreer-kringbaan
           toegepas word, sal die uitset 'n … wees.

           A     sinusgolfvorm
           B     konstante GS-spanning
           C     driehoekgolfvorm
           D     vierkantsgolfvorm                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                4                        DBE/November 2021
                                              NSS

1.6        Pen 1 van 'n geïntegreerde stroombaan (GS) word deur … aangedui.

           A     'n wit '1' op die GS
           B     twee blou lyne op die GS
           C     'n inham met 'n punt links van die inham
           D     die pen wat rooi van kleur is,                                                 (1)

1.7        Die maksimum stroom wat 'n 555-GS kan absorbeer of voed:

           A     2A
           B     200 A
           C     2 mA
           D     200 mA                                                                         (1)

1.8        Die ligveranderingsbeginsel waarop 'n vloeikristalvertooneenheid staatmaak,
           staan as … bekend.

           A     polarisering
           B     pixels
           C     'n matriks
           D     agterverligting                                                                (1)

1.9        'n BKD-dekodeerder is 'n toestel wat 'n binêre kode na 'n herkenbare … vorm
           omskakel.

           A     oktaal-
           B     heksadesimaal-
           C     desimaal-
           D     binêre                                                                         (1)

1.10       Tellerkringe waarvan die wipkringe nie op dieselfde tyd gesneller word nie,
           word ... genoem.

           A     asinchroon
           B     sinchroon
           C     pulsgesneller
           D     randgesneller                                                                  (1)

1.11       'n Register wat die inligting een bis op 'n slag laai en dan die inligting op
           dieselfde manier vir elke klokpuls wat toegepas word, uit die register neem,
           staan as die ...-register bekend.

           A     Parallel-In: Parallel-Uit
           B     Parallel-In: Serie-Uit
           C     Serie-In: Parallel-Uit
           D     Serie-In: Serie-Uit                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                5                            DBE/November 2021
                                              NSS

1.12       Die aansitinstruksies van die mikrobeheerder word in die … gestoor.

           A     LAG ('ROM')
           B     LSG ('RAM')
           C     SVE ('CPU')
           D     I/U-eenheid                                                                        (1)

1.13       'n Register wat data stoor wat as 'n deel van enige rekenkundige bewerking
           benodig word, staan as die … bekend.

           A     programteller
           B     geheue-adresregister
           C     akkumulator
           D     huidige instruksieregister                                                         (1)

1.14       Die identifisering en verwydering van foute in 'n program staan as … bekend.

           A     'n lus
           B     foutopsporing
           C     ongeldige datavloei
           D     'n algoritme                                                                       (1)

1.15       Een nadeel van die intergeïntegreerde bus (I2C) is dat dit ...

           A     net twee drade benodig.
           B     goedkoper is om te implementeer.
           C     veelvuldige meestertoestelle steun.
           D     'n stadiger spoed het.                                                             (1)
                                                                                                    [15]

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1        Noem TWEE funksies van 'n gesondheid- en veiligheidsverteenwoordiger.                    (2)

2.2        Gee TWEE voorbeelde van menseregte in die werkplek.                                      (2)

2.3        Onderskei tussen 'n onveilige handeling en 'n onveilige toestand.                        (2)

2.4        Risiko-analise kan in verskillende kategorieë verdeel word. Noem EEN
           kategorie.                                                                               (1)

2.5        Definieer gevaar met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en
           Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).                                                      (2)

2.6        Noem EEN persoonlikebeskerming-item wat jy sal gebruik wanneer jy 'n
           stroombord (PCB) ets.                                                                    (1)
                                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 6                                     DBE/November 2021
                                               NSS

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1       Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                       +9 V

                                          R1     R2
                                                                  8       4               R3
                                                              7       555 3
                         Wip                                  6
                                                              2
             Inset                                                    1       5

                                          S                                                 LUD
                                      t
                                                                                   C2
                                                 C1
               VC1                                                                10 nF

                                  Y   t

                           FIGUUR 3.1: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR

          3.1.1       Noem die funksie van weerstand R1.                                                       (2)

          3.1.2       Skryf die waarde van die spanning oor Pen 2 neer wanneer
                      skakelaar S gedruk word.                                                                 (1)

          3.1.3       Verklaar of die LUD AAN of AF sal wees wanneer skakelaar S
                      gedruk word.                                                                             (1)

          3.1.4       Bepaal die tipiese drempelspanning van die kringbaan.                                    (1)

          3.1.5       Verduidelik waarom skakelaarwip nie die uitset van die kringbaan
                      beïnvloed nie.                                                                           (2)

          3.1.6       Teken die uitset op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.1.6.                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    7                            DBE/November 2021
                                                  NSS

3.2       Verwys na FIGUUR 3.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                     C1                 +V
                      Inset
                                                                                Uitset

                                                                           R2
                                                        -V
                                      R1

                                                                           R3

                                             t1    t2        t3   t4
                                      +V

                                   Inset
                                                                       t
                                       -V

                                    +VVERS

                                  Uitset
                                                                       t

                                    -VVERS

                                       FIGUUR 3.2: MULTIVIBRATOR

          3.2.1      Identifiseer die multivibrator-kringbaan in FIGUUR 3.2.                           (1)

          3.2.2      Noem die funksie van weerstand R2.                                                (1)

          3.2.3      Bepaal die polariteit van die spanning op die nie-omkeer-inset tydens
                     t1.                                                                               (1)

          3.2.4      Verduidelik die werking van die kringbaan wanneer 'n positiewe puls
                     op die inset aangewend word.                                                      (4)

          3.2.5      Verduidelik waarom die uitset positief bly selfs nadat die pulse by t 4
                     aangewend word.                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  8                             DBE/November 2021
                                                NSS

3.3       Verwys na FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                              +12 V
                                          VIN
                                                                                    VUIT
                                      +1V
                   VIN
                                                                            RF
                                                             -12 V
                                       -1 V

                                      + 12 V
                  V UIT                                                     R1
                                      - 12 V

                              FIGUUR 3.3: OMKEER-SCHMITT-SNELLER

          3.3.1       Identifiseer die waarde van die snellerspanningsvlakke.                         (2)

          3.3.2       Noem hoe die snellerspanningsvlak bepaal word.                                  (1)

          3.3.3       Verduidelik of die kringbaan ooplus- of gesloteluswins gebruik.                 (2)

          3.3.4       Noem TWEE funksies van die kringbaan.                                           (2)

3.4       'n Sommeerversterker bestaan uit die volgende komponente:

                              KOMPONENT                     BESKRYWING
                            Dubbelspoortoevoer             +12 V, 0 V, -12 V
                                 741 IC                     Pakket (DIP 8)
                                    R1                          10 kΩ
                                    R2                          10 kΩ
                                    R3                          10 kΩ
                                   RF                          100 kΩ

          LET WEL: R1, R2 en R3 is insetweerstande. RF is 'n terugvoerweerstand.

          3.4.1       Teken die kringdiagram.                                                         (7)

          3.4.2       Bereken die uitsetspanning indien die volgende GS-spannings op die
                      insetweerstande toegepas word:
                      V1 = +0,5 V
                      V2 = -0,8 V
                      V3 = +0,2 V                                                                     (3)

          3.4.3       Verduidelik hoe die polariteit van die uitset beïnvloed sal word as die
                      uitsetspanning V3 na V3 = +0,4 V verhoog word.                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        9                                    DBE/November 2021
                                                      NSS

3.5       Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              +V

                                                          R1                         +9 V
                                              VIN
                                                                                    741            VUIT
                   +V
              Inset                   VVERW                                          -9 V
                                                           R2
                       0
                                      t
                                                                                                   0V

                                     FIGUUR 3.5: VERGELYKER

          3.5.1        Noem die komponente wat die verwysingspanning bepaal.                                       (2)

          3.5.2        Teken die uitsetspanning                 op     die          ANTWOORDBLAD           vir
                       VRAAG 3.5.2.                                                                                (3)

3.6       Verwys na FIGUUR 3.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                           IF       RF
                       +V

                                                                C IN                 +V
               Inset       0
                                      t             VIN                         -
                       -V                                 IIN          X                              VUIT
                       +V                                                       +
                                                                                     -V
                           0                                    R1
              Uitset                      t
                                                                                                          0V
                       -V

                           FIGUUR 3.6: OP-VERSTERKER-DIFFERENSIEERDER

          3.6.1        Noem TWEE voordele om 'n passiewe differensieerder om te skakel
                       na 'n aktiewe differensieerder.                                                             (2)

          3.6.2        Teken die uitsetspanning                 op     die          ANTWOORDBLAD           vir
                       VRAAG 3.6.2.                                                                                (4)
                                                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  10                         DBE/November 2021
                                                NSS

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1        FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n operasionele versterker. Beantwoord die vrae
           wat volg.

                                                        + Vcc

                                                3
                           +V                       +
                                                                6
                   Inset                        2
                                                    -
                           -V                                   Rf
                                                        - Vcc

                                                                                   Vuit

                                                                R in

                                FIGUUR 4.1: OPERASIONELE VERSTERKER

           4.1.1        Identifiseer die tipe operasionele versterker in FIGUUR 4.1.                (1)

           4.1.2        Teken die uitsetspanningsgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir
                        VRAAG 4.1.2.                                                                (3)

           4.1.3        Verduidelik waarom operasionele versterkers as differensiële
                        spanningsversterkers bekend staan.                                          (1)

           4.1.4        Gee TWEE redes waarom negatiewe terugvoer belangrik is
                        wanneer die op-versterker as 'n lineêre versterker gebruik word.            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                             11                                                DBE/November 2021
                                                           NSS

4.2        Verwys na FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                                     +Vcc
                                  Aard   1                                                    8     Toevoer
                                              5 kΩ                 5 kΩ                5 kΩ

                             Sneller     2                                                    7     Ontlaai

                                                       +   _                   +   _

                                                                   H   S
                              Uitset     3                                                    6     Drempel
                                                                   Wip-
                                                                   kring

                                             Uitset-           Q           Q
                                             drywer
                           Terugstel                                                                Spanning-
                                         4                                                    5
                                                                                                    beheer

                    FIGUUR 4.2: INTERNE UITLEG VAN 555-TYDREËLAAR-GS

           4.2.1        Verduidelik die funksie van die RS-wipkring.                                                                 (2)

           4.2.2        Noem die tipiese werkspanningsreeks van die 555-GS.                                                          (2)

           4.2.3        Verduidelik die funksie van die drie 5 kΩ-weerstande binne die
                        555-GS.                                                                                                      (2)

           4.2.4        Noem TWEE werksmodusse vir die 555-GS.                                                                       (2)

           4.2.5        Verduidelik die funksie van die drempelinset op Pen 6 van 'n
                        555-GS.                                                                                                      (2)

4.3        Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en verduidelik waarom die uitset nul volt is.

                                  +V
                                                               +V                             +V
                                  0V
                                  -V                                                   uitset 0 V
                                  +V
                                  0V
                                   -V                                                          -V
                                                                   V

                                        FIGUUR 4.3: 741-OP-VERSTERKER                                                                (3)
                                                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  12                          DBE/November 2021
                                                NSS

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1        Verduidelik die term gemeenskaplike katode met verwysing na die
           sewesegment-LUD-vertoonpaneel.                                                            (2)

5.2        Teken 'n volledig benoemde kringdiagram van 'n absorberings- digitale uitset.
           Dui die rigting van die stroomvloei by die uitset aan.                                    (5)

5.3        Verwys na FIGUUR 5.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                        +5 V

                                  R1    R2     R3

                            S1                                     X                      A0

                            S2

                                                                   Y                      A1
                            S3

                                       FIGUUR 5.3: ENKODEERDER

           5.3.1        Verduidelik die funksie van die enkodeerder in FIGUUR 5.3.                   (3)

           5.3.2        Voltooi die logiese toestand van insette en uitsette in blokkies A tot
                        E op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.3.2 wanneer S 1 gedruk
                        word.                                                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  13                          DBE/November 2021
                                                NSS

5.4        FIGUUR 5.4 hieronder verteenwoordig die logikasimbool van 'n wipkring.

                                                        STEL
                                                    J          Q
                                       KLK

                                                    K H/STEL Q

                         FIGUUR 5.4: LOGIKASIMBOOL VAN 'N WIPKRING

           Teken die benoemde logikadiagram vir die logikakringbaan in FIGUUR 5.4
           deur slegs EN-hekke en NOF-hekke te gebruik op die ANTWOORDBLAD vir
           VRAAG 5.4.                                                                               (9)

5.5        FIGUUR 5.5 hieronder verteenwoordig die logikasimbool van 'n halfopteller.
           Beantwoord die vrae wat volg.

                                      A                                Ʃ
                                                H/O
                                      B                            CO
                     FIGUUR 5.5: LOGIKASIMBOOL VAN 'N HALFOPTELLER

           5.5.1        Teken die logikakringbaan van 'n halfopteller deur 'n EN-hek en 'n
                        Eksklusiewe-OF-hek te gebruik.                                              (6)

           5.5.2        Voltooi die waarheidstabel van die halfopteller in die tabel (X, Y
                        en Z) op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.5.2.

                                      INSETTE                          UITSETTE
                                  A             B                  Σ               Co
                                  0             0                  0               0
                                  0             1                  X               0
                                  1             0                  1               Y
                                  1             1                  Z               1                (3)

5.6        Noem TWEE toepassings van tellers.                                                       (2)

5.7        Verduidelik die verskil tussen die volreeks-teller en die afgekapte teller.              (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    14                      DBE/November 2021
                                                  NSS

5.8        Verduidelik die term positiewe randsnellering.                                         (2)

5.9        Verwys na FIGUUR 5.9 hieronder en verduidelik die sekwensiële werking van
           hierdie teller sonder die hulp van 'n waarheidstabel.

                                              A                   B                      C
                                       MIBB                                        MBB

                                  J    Q0               J    Q1               J    Q2

                                  K     Q               K    Q                K    Q
                                      FF0                   FF1                   FF2
              KLK

                    FIGUUR 5.9: DRIE-BIS SINCHRONE SELFSTOP-OPTELLER
                                    WAT BY 510 (1012) STOP                                        (8)

5.10       Teken 'n netjiese benoemde skets van 'n vier-bis serie-in: parallel-uit-
           skuifregister deur D-tipe wipkringe te gebruik. Toon AL die insette en uitsette.       (8)
                                                                                                  [55]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 15                          DBE/November 2021
                                               NSS

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1        Definieer 'n mikrobeheerder.                                                            (3)

6.2        Verduidelik die werkbeginsel van 'n mikrobeheerder.                                     (4)

6.3        Beantwoord die volgende           vrae    met   verwysing   na    die   RS-232-
           kommunikasieprotokol:

           6.3.1        Noem die werkspannings vir logika 1 en logika 0.                           (2)

           6.3.2        Gee TWEE voorbeelde waar die RS-232 gebruik kan word.                      (2)

6.4        Verwys na FIGUUR 6.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                            Inset en
                       A                             B
                                                                             Uitset

                                              Beheerbus

                                                     Y

                                                     Z

                         FIGUUR 6.4: BLOKDIAGRAM VAN KOMMUNIKASIE
                                     IN 'N MIKROBEHEERDER

           6.4.1      Benoem die volgende blokke in FIGUUR 6.4:

                      (a)    A                                                                     (1)

                      (b)    B                                                                     (1)

           6.4.2      Identifiseer die volgende koppelbusse:

                      (a)    Y                                                                     (1)

                      (b)    Z                                                                     (1)

           6.4.3      Noem die doel van die beheerbus.                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      16                                DBE/November 2021
                                                    NSS

6.5        Verwys na FIGUUR 6.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

             Klok

                                           10010010|10010101|00110011
               Data                                                                          Data
                                            greep   greep    greep
                             A                                                     B

                                           Rigting van datavloei

                    FIGUUR 6.5: BLOKDIAGRAM VAN SERIE-DATA SINCHRONE
                           KOMMUNIKASIE IN 'N MIKROBEHEERDER

           6.5.1        Benoem die volgende blokke in FIGUUR 6.5:

                       (a) A                                                                                  (1)

                       (b) B                                                                                  (1)

           6.5.2        Verduidelik hoe data van blok A na blok B in FIGUUR 6.5 versend
                        word.                                                                                 (6)

6.6        Beantwoord die volgende vrae met verwysing na kommunikasie in
           mikrobeheerders:

           6.6.1        Definieer kommunikasieprotokol in 'n mikrobeheerder.                                  (2)

           6.6.2        Verwys na FIGUUR 6.6.2 van simplekskommunikasie hieronder
                        en toon die verskil tussen simplekskommunikasie en
                        duplekskommunikasie deur middel van 'n netjies benoemde
                        blokdiagram.

                                  SENDER                                                ONTVANGER

                                                                                                              (4)
                                     FIGUUR 6.6.2: SIMPLEKSKOMMUNIKASIE

           6.6.3        Verduidelik die verskil tussen                  halfduplekskommunikasie      en
                        volduplekskommunikasie.                                                               (2)

6.7        Definieer die volgende terme met verwysing na die sagteware van
           mikrobeheerders:

           6.7.1        Program                                                                               (2)

           6.7.2        Vloeidiagram                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               17                         DBE/November 2021
                                             NSS

6.8        Ontwerp 'n vloeidiagram van 'n huis se sekuriteitstelsel met TWEE sensors.
           Die eerste sensor is by die voordeur en die tweede sensor is by die venster.
           As enige van die sensors geaktiveer word, sal die alarm geaktiveer word.
           Sodra die alarm herstel is, sal die sensors steeds die voordeur en die venster
           monitor. Die alarm moet 'n herstelfunksie insluit. GEEN tydreëlfunksie word
           benodig NIE.

           Voltooi en benoem die vloeidiagram           van   hierdie   toestel    op   die
           ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.8.                                                        (12)
                                                                                              [50]

                                                                                  TOTAAL:     200

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                               DBE/November 2021
                                                       NSS

                                                FORMULEBLAD

HALFGELEIERTOESTELLE

               VUIT       RF                         RF
Wins A V                       OF     AV  1
               VIN        RIN                        RIN
               R 
VUIT  VIN    F 
               RIN 
                 R 
VUIT  VIN  1  F 
                 RIN 
SKAKELKRINGE

           R           R           R 
VUIT    V1 F  V2 F  .... VN F 
           R1          R2          RN 
               V              VUIT
Wins A V  UIT 
               VIN     V1  V2  ... VN 
VUIT   ( V1  V2  ... VN )

VLOEIDIAGRAMSIMBOLE

                           Proses

                            Besluit

                            Afsluiter

                             Data

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                        DBE/November 2021
                                          NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1.6                             Wip

                        Inset

                                                  t

                        VC1

                                                  t

                     Uitset                               Dra punt na
                                                       antwoordeboek oor

                                                  t
                                                                   MOD

                                        FIGUUR 3.1.6                           (3)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                DBE/November 2021
                                      NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

3.5.2                      +V

                 Inset

                           0
                                                      t

                      + VVERS

                  Uitset    0
                                                          t      Dra punt na
                                                              antwoordeboek oor

                      - VVERS
                                                                          MOD

                                    FIGUUR 3.5.2                                       (3)

3.6.2                      +V

                 Inset          0
                                              t

                            -V

                            +V
                                                                  Dra punt na
                                                               antwoordeboek oor

                 Uitset         0
                                                  t
                                                                           MOD

                            -V

                                    FIGUUR 3.6.2                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                      DBE/November 2021
                                    NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1.2
                        +V

              Inset      0
                                                 t

                        -V

                        +V

               Uitset    0
                                                 t      Dra punt na
                                                     antwoordeboek oor

                        -V                                       MOD

                                  FIGUUR 4.1.2                               (2)

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                       DBE/November 2021
                                              NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.3.2                                                                           +5 V

                                  R1   R2    R3

                                                           A                D
                                                               X
                              S1                                                       A0

                              S2
                                                           B                E
                                                               Y                       A1
                              S3
                                                           C
                                                                      Dra punt na
                                                                   antwoordeboek oor

                                                                             MOD

                                            FIGUUR 5.3.2                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                 DBE/November 2021
                                   NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.4

                                                  Dra punt na
                                               antwoordeboek oor

                                                         MOD

                                  FIGUUR 5.4                             (9)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                                              DBE/November 2021
                                                 NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

5.5.2
                                  INSETTE                         UITSETTE
                           A                B                 Σ              Co
                           0                0                 0              0
                           0                1                                0
                           1                0                 1
                           1                1                                1

                                                                                Dra punt na
                                                                             antwoordeboek oor

                                                                                         MOD
                                                TABEL 5.5.2                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                     DBE/November 2021
                                   NSS

 SENTRUMNOMMER:

 EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.8
                                     Begin

                                                  Dra punt na
                                               antwoordeboek oor

                                                          MOD

                                  FIGUUR 6.8                            (12)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-eng/fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-afr/b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-eng/1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology May June 2021 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-digital-eng/c3a468e5-d3ba-4a27-b30b-3dc5074ce0fc) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology May June 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2021-power-systems-eng/f9d127bc-4db0-4b30-875a-c9b86afeacdd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2023 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2023-digital-eng/4a107a27-0591-497e-b467-344367a396a8) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-p1-electronics-english-june-2025-possible-answers/4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-english/bea78337-b137-406a-9b4a-c6e631a84c9d) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
