# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-digital-mg-afr/47e1ac45-6a35-4a5c-bf7f-f8833ac903f5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-digital-mg-afr/47e1ac45-6a35-4a5c-bf7f-f8833ac903f5)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                2                         DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

           Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
                                        1.
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.         Berekeninge:

           2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                      word.

           2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                      die korrekte antwoord verkry is.

           2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                      gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                      word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                      word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                      verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                      antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                      volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.         Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
           beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
           toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal           3             DBE/November 2021
                                  NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1        C                                                                 (1)

1.2        B                                                                 (1)

1.3        C                                                                 (1)

1.4        B  (A sal ook aanvaar word )                                      (1)

1.5        C                                                                 (1)

1.6        C                                                                 (1)

1.7        D                                                                 (1)

1.8        A                                                                 (1)

1.9        C                                                                 (1)

1.10       A                                                                 (1)

1.11       D                                                                 (1)

1.12       A                                                                 (1)

1.13       C                                                                 (1)

1.14       B                                                                 (1)

1.15       D                                                                 (1)
                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               4                           DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1           Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die
               werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer. 
                                                   OF
              Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te
               gaan.
              Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer
               se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek.                        (2)

2.2           Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien. 
              Jou reg om redelike ure te werk. 
              Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.                                            (2)

2.3        'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n
           ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei. 
           'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of
           bydra tot 'n ongeluk en/of verlies.                                                 (2)

2.4           Hoë aanslag; lae moontlikheid 
              Hoë aanslag; hoë moontlikheid
              Lae aanslag; lae moontlikheid
              Lae aanslag; hoë moontlikheid
              Kwalitatiewe risiko analise
              Kwantitatiewe risiko analise                                                     (1)

2.5        'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom
           kan veroorsaak.                                                                     (2)

2.6           Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm. 
              Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.
              Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.
              Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te
               verminder.                                                                       (1)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    5                        DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1        3.1.1        Weerstand R1 is 'n optrekweerstand  wat pen 2 hoog hou en die
                        kringbaan in sy stabiele toestand.                                       (2)

           3.1.2        0V                                                                       (1)

           3.1.3        LUD sal AAN wees.                                                        (1)

           3.1.4        ±6 V 
                        ⅔Vcc                                                                      (1)

           3.1.5        Die tydsduur van die aan-af pulse tydens skakelaarwip is korter as
                        die laaisiklus van die kapasitor.  Die kringbaan verander van
                        toestand slegs nadat die kapasitor tot by tydstip Y gelaai het.          (2)

           3.1.6                                     Wip

                                   Inset

                                                                     t

                                    VC1

                                                                     t
                                                                 Y
                                                                
                                  Uitset

                                                           
                                                                     t

                        LET WEL: 1 vir elke korrekte snellerpunt
                                 1 punt vir korrekte oriëntasie                                   (3)

3.2        3.2.1        Bistabiele multivibrator                                                 (1)

           3.2.2        R2 verskaf terugvoer na die nie-omkeer inset.                            (1)

           3.2.3        Positiewe                                                                (1)

           3.2.4           Wanneer 'n positiewe puls by die sneller insetterminaal
                            aangewend word, styg al twee plate van kapasitor C1
                            onmiddellik tot by hierdie potensiaal 
                           Dit word na die omkeer inset van die Op-versterker ingevoer. 
                           Die Op-versterker vergelyk hierdie spanning met die spanning
                            by die nie-omkeer inset en versterk die verskil. 
                           Die uitset word na negatiewe versadiging gedryf, waar dit sal
                            bly.                                                                 (4)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   6                                DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

          3.2.5          Wanneer 'n negatiewe spanning aangewend word, is die omkeer
                          inset nog steeds kleiner as die spanning op die nie-omkeer inset
                          wat die uitset positief hou. 
                         Die uitset sal net van toestand verander wanneer 'n groter
                          (positiewe) spanning as die spanning op die nie-omkeer inset op
                          die omkeer inset aangewend word.                                              (2)

3.3       3.3.1      +1 V  en -1 V                                                                     (2)

          3.3.2      Die snellerspanning         word   bepaal    deur     die   verhouding     van
                     RF tot (R1+RF) 

                                        (V )             V
                                                                                                         (1)

          3.3.3      Die kringbaan maak gebruik van geslotelus wins,  omdat 'n
                     gedeelte van die uitset na die nie-omkeer inset teruggevoer word.                  (2)

          3.3.4      Raak ontslae van geruis by die insetsein.
                     Versterk die inset na 'n groter uitset waarde.
                     Dit skakel 'n sinusgolf insetspanning om na 'n vierkantgolf.                        (2)

3.4       3.4.1                                                 
                                   
                                                             RF = 100 kΩ
                                    R1 = 10 kΩ
                         VIN
                                                                  +12 V
                                   R2 = 10 kΩ                             
                                                                 
                                   R3 = 10 kΩ
                                                                                           
                                                                                         VUIT
                                                                  - 12 V

                                                                                                         (7)

          3.4.2                      R          R          R 
                      VUIT    V1  F  V2  F  V3  F                                
                                     R1         R2         R3 
                                      100  103              100  103         100  103 
                                
                              0,5              ( 0,8)             0,2             
                                                                                        3 
                                      10  10 3
                                                              10  10 3
                                                                                10  10   
                           1 V                                                            
                                                                                                         (3)

          3.4.3      Die polariteit van die uitsetspanning sal negatief word omdat die som
                     van die spannings by die uitset positief is.  Hierdie positiewe
                     waarde word dan omgekeer  en versterk deur die omkeer
                     sommeerversterker en word dan in 'n negatiewe uitset verander. 
                     LET WEL: A ‘           d d       w                  ko k b k
                     d      d       k yf ‘ o omm d               d d           v    d
                     negatief sal 3 punte toegeken word. Berekening allenlik = 2 punte.                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                    7                            DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

3.5       3.5.1      R1,  R2                                                                        (2)

          3.5.2           +V

                          0
                                                            t

                       +VVERS          

                                                                  Oriëntasie

                            0                               t

                      - V VERS                

                     LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
                              1 punt vir elke korrekte snellerpunt                                    (3)

3.6       3.6.1      Verbeterde inset en uitset-impedansies. 
                     Verbeterde uitsetwins.  (Om vir verliese te kompenseer)
                     Verbeterde stabiliteit van die kringbaan                                         (2)

          3.6.2
                           +V

                              0
                                                       t

                           -V
                           +V                           Oriëntasie
                                       
                               0
                                                        t
                                                  
                                   
                            -V
                     LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
                              1 punt vir positiewe halfsiklus
                              2 punte vir die korrekte negatiewe helfte                               (4)
                                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                8                           DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1    4.1.1     Nie-omkeer Operasionele versterker.                                            (1)

       4.1.2
                              +V

                                            

                     Inset        0
                                                                 t

                                  -V

                              +V
                                                                          
                                                                      Oriëntasie

                     Uitset       0
                                                                 t

                                                         

                                  -V
                 LET WEL: 1 punt vir versterking
                          2 punte vir die korrekte golfvorm sonder distorsie                     (3)

       4.1.3     Omrede dit die verskil tussen die twee insetseine versterk.                    (1)

       4.1.4        Die wins word verminder (beheerbaar) 
                    Dit stabiliseer die versterker. 
                    Vervorming van die uitsetsein word verminder.
                    Die bandwydte word meer.                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               9                         DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

4.2    4.2.1     Dit stoor die inligting wat laaste ontvang is  totdat nuwe inligting
                 arriveer deur twee stabiele toestande te gebruik.                           (2)

       4.2.2     + 5 V  to (+15 V or +18 V).                                                (2)

       4.2.3     D d      5 kΩ w        d v d       d    o vo              op in drie
                 gelyke waardes wat deur die twee vergelykers gebruik word.                  (2)

       4.2.4        Astabiele modus 
                    Monostabiele modus 
                    Bistable modus                                                           (2)

       4.2.5     Die pen monitor die spanning waarby die 555 GS sal sneller. 
                 Wanneer die drempelspanning (⅔ VCC) oorskry, sal die GS herstel.            (2)

4.3    Die 741 Op-versterker versterk die verskil tussen die twee insette,  daarom
       kanselleer golfvorms met gelyke amplitudes by die insette mekaar uit  wat
       daartoe lei dat die uitset nul is. (gemeenskaplike verwerpingsmodus)                  (3)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                10                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1    Al agt LUD's se katodes word intern aan 'n gemeenskaplike 0V-aard
       gekoppel.                                                                             (2)

5.2                                                               
                                                          
                                                                  +V
                                                        LUD
                                             Q1
                                                          

                                               GND
                                                   
                                                                                              (5)

5.3     5.3.1    'n Enkodeerder ontvang die insetdata  in 'n desimale formaat  en
                 skakel dit om na 'n binêre formaat.                                         (3)

        5.3.2                                                                     +5V

                                   R1    R2        R3

                                                                
                                                                              
                                                               
                                                                             
                                                              0             1
                                                                    X
                                  S1                                              A0

                                  S2                                        
                                                                           
                                                              1
                                                                            0
                                                                    Y             A1
                                  S3                          1
                                                              
                                                                                              (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                  11                       DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

5.4

                  J                                                      Q
               
                      
            KLK
                                                                              

                                                                           _
                  K                                                      Q

       LET WEL: 1 punt vir beide insette
                1 punt vir beide uitsette
                1 punt vir elke hek (x 4)
                2 punte vir die Grendel
                1 punt vir die Klok
                                                  OF

                      J               &
                                                                    >=1        Q

                      KLK

                                                                               _
                                                                    >=1        Q
                      K               &

                                                                                                (9)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               12                               DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

       5.5.1
                                  A                                    Ʃ
                                                                             
                                  B                                   (Som)

                                                                       CO
                                                                                 
                                                                      Oordra

                LET WEL: 1 punt vir die insette na die eksklusiewe-OF hek
                         1 punt vir die insette na die EN hek
                         1 punt vir die Som (∑)
                         1 punt vir Co
                         1 punt vir elke hek (x 2)

                                                OF

                       A
                                                    =1                 Ʃ
                       B                                             (Som)

                                                    &                 Co
                                                                    (Oordra)
                                                                                                     (6)

       5.5.2
                                  INSETTE                      UITSETTE
                              A             B                Σ          Co
                              0             0                0          0
                              0             1                1         0
                              1             0                1          0
                              1             1                0         1                             (3)

5.6    Frekwensie verdeler 
       Dekade Teller 
       Binêr Gekodeerde desimaal (BKD) teller                                                         (2)

5.7    'n Volreeksteller is 'n teller wat tot by sy maksimum telling tel. 
       'n Afgekapte teller is 'n teller wat sy telling stop voordat dit sy maksimum telling
       bereik.                                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                             13                                             DBE/November 2021
                                                     NSS – Nasienriglyne

5.8    Positiewe randsnellering is wanneer die kringbaan op die positiewe rand  (of
       leirand) van die puls reageer wanneer dit van 0 na 1 styg.                                                               (2)

5.9      Wanneer dit begin tel, is die uitsette van FF0 en FF2 wat die insette van die
          NEN-hekke voer, al twee laag '0' 
        Dit beteken dat die hek se uitset hoog '1' sal wees. Dit is hierdie '1' wat die
          teller in staat stel om as 'n gewone opteller te begin werk 
        Dit hou aan tel totdat dit die binêre uitset getal 1012 (desimale 5) bereik 
        By hierdie punt is al twee die uitsette van Q0 en Q2 hoog '1', wat by die inset
          van die NEN-hek ingevoer word,  wat veroorsaak dat die uitset laag '0'
          word
        Hierdie laag '0' versper onmiddellik die eerste wipkring FF0 
        Sodat dit nie op enige verdere klokpulse sal reageer nie 
        Effektief stop dit die teller en bly dit dan in die 'onthou' modulus in die 1012
          (510) toestand totdat 'n verdere terugstelsein ontvang word. 
       LET WEL: Die kringbaan uit die handboek sal nie korrek werk nie en die
       antwoord gegee in die nasienriglyne sal aanvaar word weens die feit dat dit die
       amptelike handoek is.
       Leerders wat aandui dat die teller sal spring van vyf (1012) na (1112) sal beloon
       word.                                                                                                                     (8)

5.10                                                                                       
                                                                                 Parallelle Data uit

                                                QA                      QB                     QC                 QD

                   Serie
                Data in          D         Q             D         Q        D         Q            D         Q
                                      FFA                     FFB                FFC                    FFD
                                                                                                    
                                  HSTL      Q             HSTL Q             HSTL Q                    HSTL Q

             Klok
            Terugstel
       LET WEL: 1 punt vir Serie data inset
                1 punt vir Parallel data uitset
                1 punt vir elke benoemde wipkring (x 4)
                1 punt vir die Terugstel
                1 punt vir die Klok                                                                                               (8)
                                                                                                                                 [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal                   14                         DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1    'n Mikrobeheerder kan gedefinieer word as 'n enkele tjip (geïntegreerde
       stroombaan) wat 'n toegewyde taak kan verrig as 'n onafhanklike toestel. 
                                              OF
       'n Mikrobeheerder is 'n selfstandige elektroniese geïntegreerde stroombaan wat
       geprogrammeer kan word om sekere handelinge uit te kan voer wat nie op ander
       toestelle of tjips staatmaak nie.                                                           (3)

6.2       Die SVE stuur 'n adres na die ETG (RAM) wat data van daardie adres
           aanvra
          Hierdie data kan slegs na die SVE aangestuur word sodra die koppelvlak
           geaktiveer is
          Die data word na die SVE gestuur wat dit dan verwerk
          Sodra dit voltooi is, stuur die SVE nog 'n adres na die ETG waar om hierdie
           nuwe verwerkte data te stoor
          Dit kan slegs in die ETG gevoer word indien die nodige koppelvlak geaktiveer
           is                                                                                      (4)

6.3    6.3.1       Logika 1 tussen -3 V en -25 V 
                   Logika 0 tussen +3 V en +25 V                                                  (2)

       6.3.2       Die RS-232 standaardkoppelvlak word in lae datatempo, kortafstand
                   toepassings gebruik soos drukkers, modems, data projektors,
                   rekenaarnumeriese beheerde masjiene.                                            (2)

6.4    6.4.1       (a)      SVE                                                                   (1)

                   (b)      Geheue                                                                (1)

       6.4.2       (a)      Adresbus                                                              (1)

                   (b)      Databus                                                               (1)

       6.4.3       Die doel van die beheerbus is om beheerinstruksies  na die
                   geheue  en die inset/uitset-poorte (I/U) te stuur.                            (3)

6.5    6.5.1       (a)      Sender /Tx                                                            (1)

                   (b)      Ontvanger /Rx                                                         (1)

       6.5.2            Data word versend in een lang stroom van bisse of as 'n blok. met
                         elke bis wat op die vorige bis volg sonder 'n onderbreking in die
                         transmissie. 
                        By die ontvanger word die bisse getel en in grepe herrangskik. 
                        Dit is dus noodsaaklik dat die tydsverloop tussen die sender en
                         ontvanger baie akkuraat moet wees. 
                        Die     sender en ontvanger word              gesinchroniseer met
                         gemeenskaplike klokpulse tussen hulle. 
                        Die ontvanger moet gevolglik in staat wees om 'n baie akkurate
                         telling te hou van die bisse soos dit ontvang word.                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal               15                           DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

6.6    6.6.1     'n Stel reëls en regulasies wat twee elektroniese eenhede  aanmekaar
                verbind om data en inligting tussen hulle uit te ruil.                          (2)

       6.6.2                                                 
                         Sender                                          Ontvanger
                                             Simpleks

                                                                                
                  Sender/Ontvanger                                   Ontvanger/Sender
                                             Half Dupleks

                                                    OF
                         Sender                                           Ontvanger
                                             Simpleks

                        Sender                                            Ontvanger
                       Ontvanger                                           Sender
                                             Vol Dupleks
                                                                                                 (4)

       6.6.3    Halfdupleks is wanneer elke toestel beurte maak om te versend en dan
                te onvang, een na die ander. 
                Voldupleks is wanneer al twee toestelle gelyktydig kan versend en
                ontvang.                                                                        (2)

6.7    6.7.1    'n Program is 'n reeks instruksies  wat 'n rekenaar vertel hoe om 'n taak
                te verrig.                                                                      (2)

       6.7.2    'n Vloeidiagram is 'n visuele verteenwoordiging van die volgorde van
                stappe en besluite  wat geneem moet word om 'n proses te voltooi.              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal             16                              DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

6.8
                                      Begin

                                                               

                                    Sensor 1?                  Sensor 2?
                                               Nee                        Nee
                                    Ja                             Ja
                                                                            
                                    
                                                           

                                    Alarm aan
                                         
                                                 

                                   Herstel ?
                                               Nee

                                   Ja

                                     Alarm af
                                         

       LET WEL: 1 punt vir elke korrekte simbool (x 5)
                1 punt vir elke korrekte plasing van Ja/Nee (x 3)
                1 punt vir elke korrekte vloeilyn (x 4)                                          (12)
                                                                                                [50]

                                                                                  TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-eng/fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-afr/b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-eng/1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
