# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-mg-afr/577fa57d-06c0-4806-82d0-bee9b0da9256
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-mg-afr/577fa57d-06c0-4806-82d0-bee9b0da9256)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika            2                        DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

          Alle vrae met veelvuldige 1.
                                     antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika           3             DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1     C                                                                         (1)

1.2     B                                                                         (1)

1.3     A                                                                         (1)

1.4     D                                                                         (1)

1.5     D                                                                         (1)

1.6     A                                                                         (1)

1.7     B                                                                         (1)

1.8     B                                                                         (1)

1.9     C                                                                         (1)

1.10    B                                                                         (1)

1.11    C                                                                         (1)

1.12    B                                                                         (1)

1.13    B                                                                         (1)

1.14    B                                                                         (1)

1.15    B                                                                         (1)
                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika            4                          DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1          Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die
              werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer. 
                                                  OF
             Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te
              gaan.
             Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer
              se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek.                           (2)

2.2          Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien. 
             Jou reg om redelike ure te werk. 
             Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.                                               (2)

2.3       'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n
          ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei. 
          'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of
          bydra tot 'n ongeluk en/of verlies.                                                    (2)

2.4          Hoë aanslag; lae moontlikheid 
             Hoë aanslag; hoë moontlikheid
             Lae aanslag; lae moontlikheid
             Lae aanslag; hoë moontlikheid
             Kwalitatiewe risiko analise
             Kwantitatiewe risiko analise                                                        (1)

2.5       'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom
          kan veroorsaak.                                                                        (2)

2.6          Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm. 
             Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.
             Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.
             Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te
              verminder.                                                                          (1)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 5                    DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1     Kapasitiewe reaktansie is die weerstand  wat 'n kapasitor teen die vloei van
        wisselstroom bied in 'n WS-kringbaan.                                                   (2)

3.2     Daar is 'n 90⁰ faseverskuiwing tussen VL en IL  waar IL, VL met 90° naloop.             (1)

3.3     3.3.1             XL
                 L                                  
                       2  f
                          150
                                                    
                       2    60
                      0,39 H                        
                      390 mH                                                                    (3)
        3.3.2    Z  R  (XL  X C )
                          2            2             

                      602  (150  120)2            
                      67,08 Ω                                                                  (3)

        3.3.3               R
                 Cos θ                              
                            Z
                            60
                                                    
                            67
                           0,89                                                                (3)

        3.3.4        R=Z
                     Fasehoek = 0° 
                     VL = V C 
                     XL = XC
                     I is maksimum                                                              (3)

3.4     3.4.1    800 Hz                                                                         (1)

        3.4.2    Wanneer die frekwensie van 200 Hz na 1600 Hz toeneem, sal die
                 induktiewe reaktansie ook toeneem en die kapasitiewe reaktansie sal
                 afneem.                                                                        (2)

        3.4.3    VL  I  XL                         
                      0,66  750                    
                                                     
                      495 V
                                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 6                  DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

        3.4.4           1                            
                  XC 
                      2 f C
                         1
                   C
                      2 f X C
                                1                    
                      
                          2 (600)(1333)             
                       198,99  10 F-9

                       198,99 nF                                                              (3)

3.5     3.5.1     Tydens resonansie is Z = R = 20 Ω              
                     V
                  I T
                      Z
                     220                                         
                                                                
                      20
                    11 A                                                                      (3)

        3.5.2      VL  I  X L                                  
                      11 50                                    
                                                                 
                      550 V                                                                   (3)
        3.5.3          X                                         
                   Q L
                       R
                      50                                         
                    
                      20                                         
                     2,5                                                                      (3)

        3.5.4     Die fasehoek sal nul wees omdat XL gelyk is aan XC  en sodoende sal
                  VL gelyk wees aan VC en uitfase met mekaar.  Dit kanselleer mekaar
                  uit wat daartoe lei dat die drywingsfaktor 1 is.                             (2)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika               7                       DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1    Verrykingsmodus MOSVET. 
       Verarmingsmodus MOSVET.                                                                    (1)

4.2    4.2.1      P-kanaal  verrykingsmodus  metaaloksied veldeffektransistor
                  (MOSVET)                                                                        (1)

       4.2.2      Die MOSVET het 'n metaaloksiedlaag wat isolasie tussen die hek
                  elektrode  en die kanaal verskaf. In die JVET is die hek en die kanaal
                  fisies aanmekaar gekoppel.                                                     (2)

4.3    4.3.1      B2 – Saagtand pulse 
                  Negatiewe pulse                                                                 (1)

       4.3.2      Versadiging is wanneer die werkspunt tot na die valleipunt gedaal
                  het  en die emittor met genoegsame stroomvloei voorsien is. 
                                                   OF
                  Die versadigingsgebied is die permanente AAN toestand van die EVT
                  nadat die valleipunt bereik is en die emittor met genoegsame
                  stroomvloei voorsien is.                                                        (2)

       4.3.3      Die EVT word na die afsnymodus gedryf wanneer die spanning oor die
                  kapasitor  tot onder die EVT se valleipunt daal,  die emittor-basis
                  voegvlak van die eerste transistor herstel terug na 'n hoë
                  weerstandswaarde  en gevolglik word die EVT na afsnymodus toe
                  gedryf.                                                                         (3)

       4.3.4                V
                       Inset

                                                               t

                            V            
                      Uitset
                       B1
                                               
                                                               t
                                                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika             8                         DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

4.4    4.4.1     Darlington transistor versterker.                                                  (1)

       4.4.2     'n Toevoerspanning word tussen die kollektors van die transistors
                 gekoppel en die emittor van transistor 2.  Wanneer 'n spanning groter
                 as 1,4 V aan die basis van die darlington transistor aangewend word,
                 sal die transistor ten volle AAN-skakel.                                           (2)

       4.4.3        Dit voorsien hoë stroomwins. 
                    Dit voorsien beter inset impedansie  en is dus geneig om minder
                     las op die voorafgaande stadiums te plaas.                                      (2)

       4.4.4     'n Darlington transistor word verkies bo 'n enkele transistor aangesien
                 dit hoë stroomvloei kan voorsien  wat skakeltoestelle wat hoë
                 stroomvloei benodig kan bekrag.                                                    (2)

4.5    4.5.1     Nie-omkeer Operasionele Versterker.                                                (1)

       4.5.2
                              +V

                                             

                     Inset      0
                                                                 t

                              -V

                              +V
                                                                          
                                                                      Oriëntasie

                     Uitset     0
                                                                 t

                                                         

                              -V
                 LET WEL: 1 punt vir versterking
                          2 punte vir die korrekte golfvorm sonder distorsie                         (3)

       4.5.3     Omrede dit die verskil tussen die twee insetseine versterk.                        (1)

       4.5.4        Die wins word verminder (beheerbaar). 
                    Dit stabiliseer die versterker. 
                    Vervorming van die uitsetsein word verminder.
                    Die bandwydte word meer.                                                        (2)
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                   9                    DBE/November 2021
                                             NSS – Nasienriglyne

4.6    4.6.1     Dit stoor die inligting wat laaste ontvang is  totdat nuwe inligting
                 arriveer deur twee stabiele toestande te gebruik.                               (2)

       4.6.2     + 5 V  tot (+15 V or +18 V).                                                   (2)

       4.6.3     Die drie 5 kΩ weerstande verdeel die toevoerspanning  op in drie
                 gelyke waardes wat deur die twee vergelykers gebruik word.                      (2)

       4.6.4         Astabiele modus 
                     Monostabiele modus 
                     Bistable modus                                                              (2)

       4.6.5     Die pen monitor die spanning waarby die 555 GS sal sneller. 
                 Wanneer die drempelspanning (⅔ VCC) oorskry, sal die GS herstel.                (2)

4.7    Die 741 Op-versterker versterk die verskil tussen die twee insette,  daarom
       kanselleer golfvorms met gelyke amplitudes by die insette mekaar uit  wat
       daartoe lei dat die uitset nul is. (gemeenskaplike verwerpingsmodus)                      (3)

4.8    4.8.1                        R                      
                     Vuit  Vin 1  f 
                                  R in 
                                          110 000          
                          2,5  10 3  1       
                                             2200 
                          0,1275 V
                                                             
                          127,5 mV                                                               (3)

       4.8.2         Wanneer die terugvoer weerstand gelyk aan die inset weerstand is sal
                     die versterkingsfaktor 2  wees en die uitsetspanning twee maal die
                     insetspanning wees.  (5 x 10-3 V)                                           (2)
                                                                                                  [45]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                  10                     DBE/November 2021
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1       5.1.1      Weerstand R1 is 'n optrekweerstand  wat pen 2 hoog hou en die
                     kringbaan in sy stabiele toestand.                                           (2)

          5.1.2      0V                                                                           (1)

          5.1.3      LUD sal AAN wees.                                                            (1)

          5.1.4      ±6 V 
                     ⅔Vcc                                                                          (1)

          5.1.5      Die tydsduur van die aan-af pulse tydens skakelaarwip is korter as
                     die laaisiklus van die kapasitor.  Die kringbaan verander van
                     toestand slegs nadat die kapasitor tot by tydstip Y gelaai het.              (2)

          5.1.6                                      Wip

                                     Inset

                                                                       t

                                     VC1

                                                                       t
                                                                   Y
                                                                  
                                Uitset

                                                           
                                                                       t

                     LET WEL: 1 vir elke korrekte snellerpunt
                              1 punt vir korrekte oriëntasie                                       (3)

5.2       5.2.1      Bistabiele multivibrator                                                     (1)

          5.2.2      R2 verskaf terugvoer na die nie-omkeer inset.                                (1)

          5.2.3      Positiewe                                                                    (1)

          5.2.4         Wanneer 'n positiewe puls by die sneller insetterminaal
                         aangewend word, styg al twee plate van kapasitor C1 onmiddellik
                         tot by hierdie potensiaal 
                        Dit word na die omkeer inset van die Op-versterker ingevoer. 
                        Die Op-versterker vergelyk hierdie spanning met die spanning by
                         die nie-omkeer inset en versterk die verskil. 
                        Die uitset word na negatiewe versadiging gedryf, waar dit sal
                         bly.                                                                     (4)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 11                                   DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

          5.2.5          Wanneer 'n negatiewe spanning aangewend word, is die omkeer-
                          inset nog steeds kleiner as die spanning op die nie-omkeer inset
                          wat die uitset positief hou. 
                         Die uitset sal net van toestand verander wanneer 'n groter
                          (positiewe) spanning as die spanning op die nie-omkeer inset op
                          die omkeer inset aangewend word.                                                     (2)

5.3       5.3.1      +1 V  en -1 V                                                                            (2)

          5.3.2      Die snellerspanning           word        bepaal   deur     die   verhouding     van
                     RF tot (R1+RF) 
                                                       R
                         nellerspanning (V )=                   Vuit
                                                   R       R                                                    (1)

          5.3.3      Die kringbaan maak gebruik van geslotelus wins,  omdat 'n
                     gedeelte van die uitset na die nie-omkeer inset teruggevoer word.                         (2)

          5.3.4      Raak ontslae van geruis by die insetsein.
                     Versterk die inset na 'n groter uitset waarde.
                     Dit skakel 'n sinusgolf insetspanning om na 'n vierkantgolf.                               (2)

5.4       5.4.1                                                      
                                     
                                                                  RF = 100 kΩ
                                      R1 = 10 kΩ
                         VIN
                                                                        +12 V
                                   R2 = 10 kΩ                                   
                                                                        
                                   R3 = 10 kΩ
                                                                                                 
                                                                                               VUIT
                                                                        - 12 V

                                                                                                                (7)

          5.4.2                      R         R          R 
                     VUIT    V1  F  V2  F  V3  F                                
                                     R1        R2         R3 
                                      100  103             100  103         100  103 
                             0,5             ( 0,8)             0,2            
                                      10  103              10  103          10  103  
                           1 V                                                                                (3)

          5.4.3      Die polariteit van die uitsetspanning sal negatief word omdat die som
                     van die spannings by die uitset positief is.  Hierdie positiewe
                     waarde word dan omgekeer  en versterk deur die omkeer
                     sommeerversterker en word dan in 'n negatiewe uitset verander. 
                     LET WEL: As ‘n leerder die nuwe uitsespanning korrek bereken en
                     die leerder skryf ‘n opsommende stelling dat die uitset verander na
                     negatief sal 3 punte toegeken word. Berekening allenlik = 2 punte.                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika               12                            DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

5.5       5.5.1      R1,  R2                                                                         (2)

          5.5.2          +V

                          0
                                                          t

                      +VVERS          

                                                                 Oriëntasie

                           0                               t

                     - V VERS                

                     LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
                              1 punt vir elke korrekte snellerpunt                                     (3)

5.6       5.6.1      Verbeterde inset en uitsetimpedansies. 
                     Verbeterde uitsetwins.  (Om vir verliese te kompenseer)
                     Verbeterde stabiliteit van die kringbaan                                          (2)

          5.6.2
                          +V

                              0
                                                      t

                          -V
                          +V                           Oriëntasie
                                      
                              0
                                                      t
                                                 
                                  
                           -V
                     LET WEL: 1 punt vir oriëntasie
                              1 punt vir positiewe halfsiklus
                              2 punte vir die korrekte negatiewe helfte                                (4)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                 13                       DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1        6.1.1     Klas-AB is 'n klas van versterking waar die uitsetkollektorstroom vir
                     meer as 180o  maar minder as 360o van die insetsiklus
                     vloei.                                                                    (2)
           6.1.2     Klas-C is 'n klas van versterking waar die uitsetkollektorstroom vir
                     minder as 180o van die insetsiklus vloei.                                (2)
6.2        Negatiewe terugvoer beteken dat 'n gedeelte van die uitsetsein  180o uit
           fase met die insetsein teruggevoer word  en sodoende die insetsein
           verminder.                                                                           (2)

6.3        6.3.1         Dit beperk die maksimum stroom wat in die kollektorkringbaan
                          vloei en beskerm sodoende die transistor. 
                         Dit skep 'n spanningsval oor homself in ooreenstemming met
                          die hoeveelheid stroom wat in die kollektorkringbaan vloei.           (1)
           6.3.2     Die koppelingskapasitor word rondom die 10 µf waarde gekies
                     sodat dit die oudiofrekwensiereeks vanaf die inset na die uitset
                     kan deurlaat  en dit blokkeer gs wat die luidspreker en die
                     insettoestelle beskerm.                                                   (2)
           6.3.3
                                       +V

                             Inset      0
                                                                  t
                                       -V

                                       +V
                                                     
                                                            
                         Golfvorm by    0
                          punt B                                  t

                                       -V

                                       +V
                                                           
                         Golfvorm by
                          punt C                 

                                        0
                                                                  t

                                       -V

                     LET WEL: 1 punt vir elke korrekte halfsiklus
                              1 punt vir versterking by C
                              1 punt vir oriëntasie by C                                        (4)
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika                14                         DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

           6.3.4     Soos die kollektorstroomvloei (IC) toeneem, daal die kollektor-
                     emittorspanning (VCE).                                                       (1)

           6.3.5                P 
                     Ap  10log uit      
                                 Pin 
                                 18        
                         10log 
                                 3 
                         7,78 db                                                                 (3)

6.4        6.4.1     Hartley ossillator.                                                          (1)

           6.4.2     Induktor (L1) en induktor (L2) of totale induktansie (LT) 
                     Kapasitor (C3)                                                               (2)

           6.4.3        Tydens aanskakeling styg die kollektorspanning en begin C1 te
                         laai. 
                        Die verandering in spanning verskyn in 'n omgekeerde vorm
                         (180⁰ uit fase) oor die twee induktors  en dryf die transistor se
                         basisspanning in die teenoorgestelde rigting en skakel dit af. 
                        Die kapasitor begin deur die induktors ontlaai en die tenkkring
                         ossilleer. 
                        Die 'vryloop' effek van die tenkkring se werking begin die
                         transistor alternatiewelik AAN en AF te skakel.  Dit herlaai die
                         tenkkring aanhoudend en ossilleer teen 'n konstante
                         frekwensie.                                                              (6)

           6.4.4                     1                           
                         fo 
                                2  π LC
                                             1
                                                                
                              2  π 300  103  250  10- 6
                             18,38 Hz                                                            (3)

6.5        6.5.1     Tweetrap-transformatorgekoppelde versterker.                                 (1)

           6.5.2     Transformator T1 dien as 'n koppelingskomponent tussen die twee
                     stadiums.                                                                    (1)

           6.5.3     Die primêre spoel se weerstandswaarde is baie minder  en
                     veroorsaak daarom baie minder gs-kragverliese in daardie
                     stadium. 
                     Die transformator is meer as 90% doeltreffend.                                (2)

           6.5.4     Maksimum kragoordrag sal nie plaasvind nie  en die uitsetsein
                     sal laag wees.                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronika            15                         DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

6.6        6.6.1     RC-faseverskuiwingsossillator.                                      (1)

           6.6.2        Daar moet positiewe terugvoer wees wat daartoe lei dat 360o
                         faseverskuiwing in die kringbaan plaasvind. 
                        Die gekombineerde wins en verliese deur die versterker en
                         terugkoppelnetwerk moet gelyk of effens hoër as een wees. 
                                                       OF
                        Die energie wat na die instemkring teruggevoer word moet in
                         fase met die aanvanklike opwekkingspanning wees.
                        Die amplitude van die terugvoerspanning moet genoegsaam
                         wees sodat die verkwiste energie deur die kringbaanweerstand
                         vervang word.                                                    (2)

           6.6.3     Positiewe terugvoer sal help om enige verswakking in die
                     terugkoppelkringbaan te oorkom  en sal ook die kringbaan laat
                     ossilleer  sonder dat 'n insetsein benodig word.                   (3)

           6.6.4        Elke RC-koppeling veroorsaak 'n 60o faseverskuiwing in die
                         sein wat daardeur vloei en skep sodoende 'n 180o
                         faseverskuiwing deur die hele netwerk. 
                        Elke RC-koppeling tree as 'n spanningsverdeler op
                         (Verswakkers).                                                  (2)

           6.6.5     Verswakking is wanneer die uitsetspanning minder  as die
                     insetspanning is. 
                                                      OF
                     Wanneer 'n kringbaan 'n kragverlies in seingrootte tussen sy inset
                     en uitset het, staan dit bekend as verswakking.                      (2)
                                                                                          [45]

                                                                             TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-eng/fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-afr/b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-eng/1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
