# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-mg-afr/97b04379-39a1-454f-b131-292f2c2faa21
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-mg-afr/97b04379-39a1-454f-b131-292f2c2faa21)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           2                        DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

          Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
                                       1.
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           3             DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

1.1       C                                                                       (1)

1.2       B                                                                       (1)

1.3       A                                                                       (1)

1.4       D                                                                       (1)

1.5       A                                                                       (1)

1.6       C                                                                       (1)

1.7       B                                                                       (1)

1.8       D                                                                       (1)

1.9       A                                                                       (1)

1.10      D                                                                       (1)

1.11      B                                                                       (1)

1.12      C                                                                       (1)

1.13      D                                                                       (1)

1.14      A                                                                       (1)

1.15      A                                                                       (1)
                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           4                        DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1          Om potensiële bedreigings en potensiële ernstige voorvalle by die
              werkplek aan die werkgewer te identifiseer en kommunikeer. 
                                                  OF
             Die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls na te
              gaan.
             Om klagtes deur enige werknemer met betrekking tot daardie werknemer
              se gesondheid of veiligheid by die werkplek te ondersoek.                        (2)

2.2          Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien. 
             Jou reg om redelike ure te werk. 
             Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.                                            (2)

2.3       'n Onveilige handeling is 'n daad wat deur 'n persoon uitgevoer is wat tot 'n
          ongeluk, onveilige toestand en/of verlies kan lei. 
          'n Onveilige toestand is 'n werksverwante omgewingstoestand wat kan lei of
          bydra tot 'n ongeluk en/of verlies.                                                 (2)

2.4          Hoë aanslag; lae moontlikheid 
             Hoë aanslag; hoë moontlikheid
             Lae aanslag; lae moontlikheid
             Lae aanslag; hoë moontlikheid
             Kwalitatiewe risiko analise
             Kwantitatiewe risiko analise                                                     (1)

2.5       'Gevaar' is enigiets wat 'n besering aan 'n persoon of skade aan eiendom
          kan veroorsaak.                                                                     (2)

2.6          Gebruik 'n voorskoot om jou klere teen vlekke te beskerm. 
             Gebruik beskermende brille om jou oë te beskerm.
             Gebruike latekshandskoene om jou hande teen irritasie te beskerm.
             Gebruik 'n masker om die risiko verbonde aan die inaseming van gas te
              verminder.                                                                       (1)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               5                     DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC KRINGBANE

3.1     Kapasitiewe reaktansie is die weerstand  wat 'n kapasitor teen die vloei van
        wisselstroom bied in 'n WS-kringbaan.                                                  (2)

3.2     Daar is 'n 90⁰ faseverskuiwing tussen VL en IL  waar IL, VL met 90° naloop.            (1)

3.3     3.3.1
                                                    

                                                    

                                                    
                                                                                                (3)
        3.3.2    Z  R 2  (XL  X C )2             

                      602  (150  120)2           
                      67,08 Ω                                                                 (3)

        3.3.3
                                                    

                                                    

                                                                                               (3)

        3.3.4        R=Z
                     Fasehoek = 0° 
                     VL = V C 
                     XL = XC
                     I is maksimum                                                             (3)

3.4     3.4.1    800 kHz                                                                       (1)

        3.4.2    Wanneer die frekwensie van 200 Hz na 1600 Hz toeneem, sal die
                 induktiewe reaktansie ook toeneem en die kapasitiewe reaktansie sal
                 afneem.                                                                       (2)

        3.4.3                                       
                                                    
                                                    
                                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                6                  DBE/November 2021
                                           NSS – Nasienriglyne

        3.4.4           1                            
                  XC 
                      2 f C
                         1
                   C
                      2 f X C
                                1                    
                      
                          2 (600)(1333)             
                       198,99  10 F -9

                       198,99 nF                                                             (3)

3.5     3.5.1     Tydens resonansie is Z = R = 20 Ω              
                     V
                  I T
                      Z
                     220                                         
                                                                
                      20
                    11 A                                                                     (3)

        3.5.2      VL  I  X L                                  
                       11 50                                   
                                                                 
                       550 V                                                                 (3)

        3.5.3           XL                                       
                   Q
                        R
                        50                                       
                      
                        20                                       
                       2,5                                                                   (3)
                  LET WEL: XC oor R is ook aanvaarbaar

        3.5.4     Die fasehoek sal nul wees omdat XL gelyk is aan XC  en sodoende sal
                  VL gelyk wees aan VC en uitfase met mekaar.  Dit kanselleer mekaar
                  uit wat daartoe lei dat die drywingsfaktor 1 is.                            (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                     7             DBE/November 2021
                                                NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4 : DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1     4.1.1    A - Opwekking 
                 B - Transmissie 
                 C - Verspreiding                                                            (3)

        4.1.2                             
                   +V
                              R     G       B

                     0
                                                t

                   -V
                              120o 120o 

                 LET WEL: Die volgorde van R,G,B (VL1, VL2, VL3) moet reg wees om
                 volpunte te kry.
                 Die volgorde word in die handboek as B,R,Y gegee en sal as korrek
                 aanvaar word.                                                                (4)

        4.1.3    Die spanning van die opwekkingsproses moet verhoog word om die
                 stroomvloei in die transmissielyne te verlaag  en sodoende die
                 koperverliese (I2R verliese) in die transmissielyne te beperk.              (2)

        4.1.4    Ster,  omdat die endverbruiker beide enkelfasige sowel as driefasige
                 toerusting moet bekrag wat slegs moontlik is deur middel van 'n ster-
                 koppeling.                                                                  (2)

4.2     4.2.1            IL                                    
                 If 
                          3
                                                               
                         15
                     
                         3                                     
                      8,66 A                                                                 (3)

        4.2.2    S  3  VL  IL                               

                      3  380  15                            
                      9872,69 VA                              
                      9,87 kVA                                                               (3)

        4.2.3    cos θ  0,9                                   
                         θ  cos1(0,9)                        
                           25,84O                             
                                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            8                       DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

        4.2.4    Q  3  VL  IL  sinθ               
                                                      
                      3  380  15  sin(25,84)
                      4303,11VA R                    
                      4,3 kVA R                                                               (3)

4.3     Trek minder stroom vanaf die toevoer. 
        Verminderde maandelikse elektrisiteitsrekening. 
        Minder hitte word in die toerusting opgewek wat die lewensduur verleng.
        Minder instandhouding op toerusting.                                                   (2)

4.4     4.4.1     Die meter dui 'n nalopende drywingsfaktor aan.                              (1)

        4.4.2     Die gekoppelde las is oorwegend induktief.                                  (1)

        4.4.3     Om kapasitors parallel aan die las te koppel. 
                  Deur sinchrone motors te gebruik.
                  Deur fasevoorskuiwers te gebruik.                                            (1)

4.5     4.5.1    PT  P1  P2                          
                      250  460                       
                      710 W                           
                                                                                               (3)

        4.5.2    Die fasehoek. 
                 Drywingsfaktor.                                                              (2)

        4.5.3    Die meters kan maklik aan die lyne verbind word. 
                 Dieselfde verbinding kan ook gebruik word vir ster of delta gekoppelde
                 laste. 
                 Dit is 'n meer ekonomiese manier om die las te meet.                          (2)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             9                           DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1        5.1.1     A - Olietenk 
                     B - Insulatorbusse                                                           (2)

           5.1.2     Natuurlike Olie, Geforseerde Lug 
                     Geforseerde Olie, Geforseerde Lug 
                     Natuurlike Olie, Natuurlike Lug (wanneer die waaier af is)
                     Geforseerde Olie, Geforseerde Water                                           (2)

           5.1.3     Inverse definitiewe minimum tyd relê 
                     Oombliksoorstroom relê 
                     Gebalanseerde aardfout relê 
                     Buchholtz relê
                     Beperkte aardfout relê
                     Bystandsaardfout relê
                     Gerigte oorstroom relê                                                        (3)

           5.1.4        Die sekondêre wikkelings in 'n verlagingstransformator het minder
                         draaie as die primêre wikkeling. Die primêre wikkeling is aan
                         wisselspanning gekoppel. 
                        Dit skep 'n wisselende emk in die primêre wikkelings en 'n
                         wisselstroom begin te vloei. 
                        Hierdie wisselstroom skep 'n wisselende magneetveld wat aan die
                         sekondêre wikkelings gekoppel word deur die magnetiese kern.
                         (Faraday se wet) 
                        Die wisselende magneetveld sny die sekondêre wikkelings en
                         skep 'n kleiner wisselende emk daarin. 
                        As gevolg van die verminderde wikkelings, sal die sekondêre
                         spanning kleiner as die primêre spanning wees in
                         ooreenstemming met die wikkelingsverhouding en spanning per
                         wikkeling in die primêre en sekondêre wikkelings van die
                         transformator.                                                           (5)

5.2        Die windinge word omhul deur die kern. 
           Die as van die windinge kan horisontaal of vertikaal wees. 
           Die kern verberg die grootste deel van die windinge.
           Die kern het vyf bene.
           Die spoele is rondom die binneste gedeelte van die kern gedraai.                        (2)

5.3        5.3.1     Delta ster  verlagingstransformator.                                         (1)

           5.3.2              VL2                         
                     VF2 
                               3
                              7700                        
                          
                               3
                           4445,60 V                     

                           4,45 kV                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 10                     DBE/November 2021
                                             NSS – Nasienriglyne

           5.3.3               VF1                             
                     TR 
                               VF2
                              22 000                           
                           
                             4445,60
                            4,95 :1
                            5 :1                                                                (3)

           5.3.4     S  3  VL2  IL2                         

                        3  7700  40                         
                        533471,65 VA
                                                               
                        533,47 kVA                                                               (3)

           5.3.5                          PUIT                         
                     η                                         100
                           PUIT  koperverliese  kernverliese
                               45 0000                                 
                                              100
                         45 0000  1000  500
                        99,67 %                                                                 (3)

           5.3.6                P                              
                     Cosθ 
                                S
                                   450000                      
                               
                                 533471,65
                                0,84                                                            (3)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                11                        DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1        6.1.1      A – Terminaalkas (Bedradingsboks) 
                      B – Motorraam (Omhulsel) 
                      C – Rotor                                                                    (3)

           6.1.2         Elk van die statorwikkelings is verbind aan 'n lyn van die driefase
                          toevoer in die terminaalkas. 
                         Elke spoel skep 'n magneetveld teen alternatiewe intervalle.
                          (120⁰) 
                         Die spoele is op so 'n manier rondom die stator gespasieer dat
                          dit die indruk van 'n roterende magneetveld skep. 
                                                          OF
                         Wanneer 'n driefase toevoer aan 'n driefasemotor gekoppel
                          word, skep dit 'n roterende magneetveld.
                         Dit word moontlik gemaak deur die drie fases wat elk hul
                          maksimum sterkte 120⁰ uit fase met mekaar bereik.                         (3)

           6.1.3      Hyskrane. 
                      Vervoerbandstelsels. 
                      Draaibanke.
                      Staanbore.
                      Bankslypers.                                                                  (2)

           6.1.4      Aantal poolpare. 
                      Toevoerfrekwensie.                                                           (2)

6.2        6.2.1      Hierdie motor is in delta gekoppel.                                          (1)

           6.2.2      Ruil enige van die toevoerlyne om.                                           (1)

           6.2.3      Ontkoppel die toevoerlyne van die motor. 
                      Verwyder die interne delta koppelstukke.                                     (2)

6.3        6.3.1            f  60
                      ns                                     
                               p
                            50  60                           
                          
                                4
                           750 opm                           
                                                                                                    (3)

           6.3.2               (n s  n r )                   
                      Glip                  100
                                   ns
                                                              
                               (750  700)
                                           100
                                  750                         
                              6,67 %                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              12                      DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

           6.3.3      P  3  VL  IL  cosθ  η            
                                                    90
                           3  380  6  0,85             
                                                   100
                           3021,04 W                       
                           3,02 kW
                                                                                                 (3)

6.4        6.4.1      HK1N/O1                                                                   (1)

           6.4.2      HK1N/O2 is 'n uithou kontak wat verseker dat HK2  alleenlik bekrag
                      kan word wanneer HK1 bekrag is.                                           (2)

           6.4.3      Indien motor 1 of motor 2 oorlaai  is sal die hele kringbaan
                      geïsoleer word. 
                      Indien enige van die twee oorbelastingrelês deur O/B1 of O/B2
                      geaktiveer word, sal die krag na die hele kringbaan afgesny word.          (2)

           6.4.4          Wanneer AANSIT 1 gedruk word, sal dit HK1 bekrag. 
                          Dit sal onmiddellik die kontakte HK1N/O1 (inhou) en HK1N/O2
                           (uithou) sluit en AANSIT 1 kan gelos word. 
                          Slegs nadat HK1N/O2 gesluit is kan jy AANSIT 2 druk. 
                          Wanneer AANSIT 2 gedruk is sal dit HK2 bekrag en sodoende
                           HK2N/O1 sluit sodat AANSIT 2 gelos kan word. 
                          Wanneer die STOP knop gedruk word sal dit HK2 ontkrag en
                           kontak HK1N/O2 sal oopmaak wat HK2 ontkrag.                          (5)

           6.4.5      Indien kontak HK2N/O1 foutief en permanent toe is, sal kontaktor
                      HK2 onmiddellik bekrag  word wanneer HK1 bekrag is sonder om
                      AANSIT 2 te druk.                                                         (2)
                                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           13                        DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLB)

7.1     7.1.1     Inset module 
                  Uitset module 
                  Kragbron                                                                      (2)

        7.1.2        Die SVE beheer die PLB. 
                     Die SVE doen al die berekeninge. 
                     Die SVE laat die PLB program loop. 
                     Die SVE verwerk al die inset en uitsetseine.                              (3)

        7.1.3     Transistor 
                  Relê                                                                          (1)
7.2     'Skandeertyd' is die tyd wat dit die PLB neem om deur een volledige siklus te
        voltooi.                                                                               (2)
7.3     Sagteware is die masjientaal  wat op 'n rekenaar geïnstalleer is of in 'n PLB
        se beheerprogram geskryf is.  Dit is 'n voorskrif van die wisselwerking tussen
        die inset en uitset hardeware.                                                         (3)
7.4     7.4.1     'n Sensor is 'n toestel wat 'n fisiese toestand waarneem en
                  verander dan sy elektriese eienskappe, soos byvoorbeeld
                  weerstand.                                                                  (2)
        7.4.2     Ligsensor. 
                  Vlaksensor. 
                  Nabyheidsensor.
                  Temperatuursensor.                                                            (3)
        7.4.3     Die oorbelastingsensor sal sy eienskaplike weerstand aanhoudend
                  (analogies) verander soos die las daarop verander.
                  (Nie in 'n stapsgewyse digitale formaat nie)
                  Wanneer dit aan die analoog inset van die PLB gekoppel word, stel dit
                  die perke (parameters) wat bepaal hoe die PLB sal uitvoer.                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                   14                                   DBE/November 2021
                                               NSS – Nasienriglyne

7.5
                                                Aansit
                     O/B            Stop
                     N/T
                                   N/T 
                                               Vorentoe               HK2 N/T           HK1    
                                                 N/O

                                                 HK1 N/O
                                                           

                                                  Aansit
                                                 Agtertoe              HK1 N/T          HK2 
                                                   N/O

                                                 HK2 N/O
                                                           

        LET WEL: O/B en Stop moet beide in dieselfde toestand wees (oop of toe)
                                                                                                                     (10)
                                                           OF

                              O/B       Stop
                              N/O       N/T                                         M01

                                            Aansit Vorentoe
                        M01                                       HK2 N/T           HK1
                                                  N/O

                                                 HK1 N/O

                                               Aansit Agtretoe                     HK2
                                                    N/O           HK1 N/T

                                                 HK2 N/O

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels          15                          DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

7.6     7.6.1     GS-na-WS omsetter.                                                        (1)

        7.6.2     Bipolêre Transistors met Geïsoleerde hekke (IGBT) 
                  Metaaloksied-halfgeleier-veldeffek-transistor (MOSVET)                     (1)

        7.6.3     Verbeterde gebruik van energie.
                  Verminderde motor slytasie.
                  Maak veranderde motorspoedbeheer moontlik.                                 (2)

        7.6.4     Vektorbeheerders gebruik 'n wiskundige model van die drywer in die
                  sagteware. Deur die meting van die stroomvektore in verhouding
                  tot die toevoerspanning  is dit in staat om konstante waardes te
                  handhaaf vir alle frekwensies onder die toevoerfrekwensie.               (3)

7.7     Regeneratiewe remming gebeur wanneer die momentum van die las wat die
        motor aandryf. Die motor verander in 'n generator, wat meganiese drywing
        in elektriese drywing omskakel  en in die proses sal die versnelling op die las
        afneem.                                                                            (3)

7.8     Remweerstand.                                                                      (1)
                                                                                             [40]

                                                                              TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-eng/fc61477e-f472-4e85-9460-13014dacc912) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2021 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-electronics-afr/b64b1972-e848-4315-914a-33ae2adfe7bd) — Electrical Technology · QP · 2021 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2021 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2021-power-systems-eng/1f6d698d-cd31-4e9d-8b14-1f0cf8809640) — Electrical Technology · QP · 2021 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
