# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-power-systems-mg-afr-final/5fd1d188-a871-4d14-a0c4-7cf6294c2e10
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-power-systems-mg-afr-final/5fd1d188-a871-4d14-a0c4-7cf6294c2e10)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              2                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              3          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1       C                                                                      (1)

1.2       B                                                                      (1)

1.3       D                                                                      (1)

1.4       A                                                                      (1)

1.5       D                                                                      (1)

1.6       B                                                                      (1)

1.7       D                                                                      (1)

1.8       C                                                                      (1)

1.9       A                                                                      (1)

1.10      D                                                                      (1)

1.11      A                                                                      (1)

1.12      B                                                                      (1)

1.13      C                                                                      (1)

1.14      B                                                                      (1)

1.15      A                                                                      (1)
                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              4                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1       Die werkgewer moet gerespekteer word 
          Daar moet nie teen die werkgewer gediskrimineer word nie. 
          Jou reg tot billike arbeidspraktyke 
          Jou reg om redelike ure te werk 
          Jou reg om aan 'n vakbond te behoort
          Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien
          Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie                                      (2)

2.2       Beweeg in 'n ordelike manier 
          Volg die ontruimingsroete soos aangedui op die ontruimingskaart in jou
          werkswinkel 
          Beweeg direk na die noodversamelpunt in 'n ordelike manier                          (2)

2.3       Die misbruik van toerusting is 'n gevaarlike praktyk wat die toerusting kan
          beskadig,  wat dit dan onveilig laat en sodoende die veiligheid en/of die
          gesondheid van andere kan bedreig.                                                 (2)

2.4       'n Werkgewer mag nie 'n werknemer uit sy/haar diens ontslaan sonder dat die
          korrekte prosedures gevolg is nie. 
          'n Werkgewer mag nie die beloning van 'n werknemer verminder as straf nie.
          'n Werkgewer mag nie bedinge of voorwaardes van sy/haar diens verander
          na bedinge of voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is nie. 
          'n Werkgewer mag nie sy/haar posisie in vergelyking met ander werknemers
          in diens van daardie werkgewer tot sy/haar nadeel verander nie.                     (2)

2.5       Kwantitatiewe risiko-analise 
          Kwalitatiewe risiko-analise                                                        (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  5                                 DBE/November 2022
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1       Induktansie is die teen emk wat in 'n induktor opgewek  word wat die
          wisselende elektriese stroomvloei daardeur teenwerk. 
          Induktansie is die neiging van 'n spoel om 'n verandering in stroom wat
          daardeur vloei teen te staan wanneer dit aan 'n WS-toevoer gekoppel is.                            (2)

3.2       3.2.1

                                             
                                      I       VR
                         0
                                                      Draairigting
                                                                                                             (2)

          3.2.2
                                                     I 
                          θ =900

                                                Draairigting
                          VC 
                                                                                                             (2)

3.3       3.3.1       Z  R 2  (XL  X C ) 2 
                         25 2  (94  13)2 
                                            
                         84,77 Ω
                                                                                                             (3)

          3.3.2
                      θ  Cos1
                                  R                                     X L - X C 
                                                          θ  Tan 1
                                  Z                                      R
                         Cos1
                                  25
                                                            Tan 1
                                                                     94 - 13
                                84,77                                   25
                         72,85                            72,85                                         (3)

          3.3.3                                  

                                                 

                                                                                                            (3)

          3.3.4      'n Nalopende drywingsfaktor is wanneer die stroom die spanning in
                     'n RLC-kringbaan naloop.                                                               (1)

          3.3.5      By resonansie word die kringbaan weerstandig  omdat die
                     kapasitiewe reaktansie en induktiewe reaktansie mekaar
                     kanselleer  wat veroorsaak dat die stroom en spanning in fase is.                      (2)
Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                6                    DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

3.4       3.4.1                                
                      IT  IR  (IL  IC )2
                                 2
                                               
                         112  (9  7)2
                                               
                         11,18 A                                                             (3)

          3.4.2             I                  
                      Cosθ  R
                             IT
                                 11            
                             
                               11,18
                              0,98                                                          (3)

          3.4.3       P  V I  Cosθ     
                         11011,18 0,98
                                          
                         1205,20 W
                         1,21 k W        
                                                                                              (3)

          3.4.4      Die kringbaan het 'n nalopende drywingsfaktor  omdat die
                     induktiewe stroom groter as die kapasitiewe stroom is.                  (2)

3.5       3.5.1      'n Parallelle  RLC  kringbaan
                     LET WEL:
                     As gevolg van die fout in die voorgeskrewe handboek sal 1 punt
                     toegeken word indien die leerder aandui dat respons A = serie RLC        (2)

          3.5.2      Die impedansie sal maksimum  wees en die stroomvloei sal
                     minimum wees.                                                           (2)

          3.5.3      Wanneer die frekwensie tot by resonante frekwensie styg sal die
                     impedansie toeneem.  Wanneer die frekwensie verby die
                     resonante frekwensie styg sal die impedansie afneem. 
                     LET WEL:
                     Impedansie neem to met ‘n toename in frekwensie = 1 punt
                     Impedansie neem af met ‘n toename in frekwensie = 1 punt                 (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                  7                   DBE/November 2022
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1       4.1.1      Die fasordiagram verteenwoordig 'n positiewe fasevolgorde  omdat
                     die draairigting antikloksgewys is.  (R-G-B) fasevolgorde                (2)

          4.1.2      Fasespanning,  omdat dit die spanning tussen R (Lyn 1) en
                     neutraal (N) is.                                                         (2)

4.2       Aktiewe drywing of ware drywing verwys na die vermoë van 'n kring om werk
          in 'n sekere tyd te verrig.                                                         (1)

4.3       Deur die spanning in transmissielyne te verhoog, sal die stroomvloei deur die
          lyne verlaag  wat die koper verliese verminder.                                    (2)

4.4                                                  L1

                     R

                                                     N     

                                          
                                                     L2

                                              L3
          LET WEL: 3 punte = 1 punt vir elke korrekte fase of lyn.
                             1 punt vir neutraal.                                              (4)

4.5          Krag word versprei na substasies teen 22 kV (dorpe, industrieë en
              plase) 
             Dit word dan verlaag na 11 kV vir intermediêre substasies. 
             Dit word finaal verlaag na 380 V/220 V by verspreidingsubstasies.
              (winkels, kantore, skole en huise)                                              (3)

4.6       4.6.1
                                           
                            √
                                           
                            √
                                           
                                                                                               (3)

          4.6.2
                                      

                                      

                                      
                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              8                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

          4.6.3                              
                                             

                                                                                                (3)

          4.6.4            √                          
                           √                          
                                                      
                                                                                                 (3)

          4.6.5                                                         R
                                                                        G
                                                                        B

                                                                  

                                                               
                                                          C2                                     (3)

4.7       4.7.1      Dit kan beide gebalanseerde en ongebalanseerde laste meet. 
                     Die drywingsverbruik van elke fase kan bepaal word.                        (2)

          4.7.2      Drie wattmeters word benodig vir ongebalanseerde laste. 
                     Die terminale van die las moet beskikbaar wees om die wattmeters
                     te koppel indien daar nie 'n neutraal is nie, of wanneer dit 'n
                     deltaverbinde las is.
                     Die drywingsfaktor kan nie bepaal word nie en moet apart gemeet
                     word.                                                                       (1)

          4.7.3      Omdat dit 'n gebalanseerde las is P1=P2=P3

                                                   
                                                   
                                                                  OF

                                                                                                 (3)
                                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              9                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1       Wedersydse induksie is wanneer die magnetiese vloed van een spoel  die
          geleiers van 'n nabygeleë spoel sny  en 'n emk in daardie spoel induseer
          sonder 'n elektriese verbinding.                                                      (3)

5.2       5.2.1      Draai verhouding 
                     Spanningsaanslag 
                     Stroomaanslag 
                     Drywingsaanslag
                     Rendement
                     Grootte
                     Drywingsfaktor
                     Frekwensie                                                                  (3)

          5.2.2      Ster                                                                       (1)

5.3       5.3.1      Koper verliese is verliese as gevolg van die interne weerstand  van
                     die kopergeleiers van die spoele wat in die vorm van hitte 
                     voorkom wanneer stroom vloei.                                               (2)

          5.3.2      Yster verliese word veroorsaak deur die werwelstrome en die
                     veranderende magneetveld  binne die ysterkern. Hierdie verliese
                     is in die vorm van hitte  as gevolg van die aanhoudend
                     veranderende magneetvloed binne die ysterkern.                              (2)

5.4       Droë-tipe transformators word voorsien met tubulêre verkoelers waar lug om
          sirkuleer  wat die windinge afkoel en sodoende isolasie onklaarraking
          beheer.                                                                               (2)

5.5       'n Kern-tipe transformator het drie bene  en die spoele is om al drie bene
          gedraai.
          'n Dop-tipe transformator het vyf bene  en die spoele is om die binneste
          gedeelte van die kern gedraai.                                                         (2)

5.6       Onder normale omstandighede is die som van die drie spannings nul. Indien
          daar 'n aardfout in een van die fases is  sal die verskil in spanning die relê
          bekrag  en sodoende die transformator van die toevoer isoleer.                       (3)

5.7       5.7.1              √             

                             √

                                           

                         √
                                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             10              DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

          5.7.2      In ster IL=IF
                                             

                                             
                                                                                      (3)

          5.7.3                                        √
                                             
                                                       √
                                             

                                             
                                                                                      (3)

          5.7.4            √                          √
                                                            √
                             √               

                           √
                                             
                                                                                      (3)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             11                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1       Winding-tipe rotor
          Kourotor                                                                           (2)

6.2       6.2.1      Aanslag spoed is die maksimum spoed waarteen die motor effektief
                     werk. 
                     Vollas spoed is die spoed wanneer maksimum las op die motor
                     inwerk.                                                                 (2)

          6.2.2
                                              

                                              

                                                                                             (3)

          6.2.3
                                                       

                                                       

                                                       
                                                                                              (3)

6.3       Toets of daar enige speling op die as is. 
          Toets of die as vrylik met die hand kan draai. 
          Toets of die laers glad werk wanneer die as met die hand gedraai word.
          Kyk vir enige oortollige ghries en stof by die laerbusse.                           (2)

6.4       6.4.1            √                           
                           √                           
                                                       
                                                                                              (3)

          6.4.2            √                           
                           √                           
                                                       
                                                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             12                       DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

          6.4.3            √                                     

                           √                                     
                                                                 
                                                                                               (3)

                               ɳ=

                                                  ɳ

                                          = 2783,19 W

6.5

                                 U1          V1             W1

                                                                
                                                      
                                W2           U2             V2

                                                                                               (3)

6.6       6.6.1      Oorbelasting Normaal-Toe kontak                                          (1)

          6.6.2      HK1N/O2 is 'n uithou kontak wat verseker dat die tydskakelaar  en
                     ster kontaktor HK2  nie bekrag word voordat HK1 bekrag is nie.          (3)

          6.6.3      Grendelverbinding verseker dat HK2 en HK3  nie gelyktydig bekrag
                     word nie.                                                                (2)

          6.6.4         Die oomblik wat die tydskakelaar deurgetel het sal T N/T
                         oopmaak. 
                        HK2 sal ontkrag 
                        Dit maak HK2N/T and T N/O toe 
                        Wat dan HK3 bekrag  en HK3N/T  oopmaak en verseker dat
                         HK2 nie bekrag kan word nie.                                          (5)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               13                            DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLB)

7.1       Dit is maklik om 'n fout met 'n multimeter op te spoor deur 'n
          bedradingsdiagram te volg.                                                                 (2)

7.2       7.2.1       'n Sensor is 'n toestel wat 'n fisiese toestand waarneem en
                     verander dan 'n omgewingstoestand na 'n elektriese sein sodat dit
                     deur 'n ander toestel kan gebruik word vir 'n spesifieke doel.                   (2)

          7.2.2      Nadat die PLB data van 'n temperatuur sensor ontvang sal die PLB
                     dit deur die program laat loop en die uitsette sodanig opdateer.               (2)

          7.2.3      Rotsbore
                     Batterylaaiers
                     Elektriese motors                                                                (2)

7.3       7.3.1      Vorentoe Agtertoe aansitter.                                                    (1)

          7.3.2      Grendeling maak dit moontlik vir 'n gebeurtenis om 'aan' te skakel
                     en daarna 'aangeskakel' te bly, ongeag of die inset daarvan 'aan'
                     of 'af' is.                                                                     (3)

          7.3.3

                                                                 HK2 (N/T)        HK1 
                          O/B         Stop      Aansit HK1

                                                   
                                                 HK1 (N/O)

                                                 Aansit HK2                       HK2 
                                                                  HK1 (N/T) 

                                                       
                                                 HK2 (N/O)

                     LET WEL:
                     Indien ‘n leerder van merkers gebruik maak en die program werk
                     korrek, sal punte dienooreenkomstig toegeken word.                               (8)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             14                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

7.4
                                      I1     I2            Q1 

                                      I3                   Q2 

                                      I4 

                                                                                               (6)
7.5       'n Merker is 'n geheuestoor wat aandui dat sekere prosesse voltooi is en
          ander toestelle AAN en AF geskakel kan word.                                        (2)
7.6       7.6.1      Die omsetter werk volgens die proses van gelykrigting;  elke paar
                     diodes sal een van die drie fases gelykrig.                              (2)
          7.6.2      Die filterkring gebruik kapasitors  om die rimpelspannings  uit te
                     stryk wat 'n suiwer GS spanning op die GS bus verseker.                   (2)
          7.6.3         Die omkeerder verander die GS spannings op die GS bus na
                         pulse deur gebruik te maak van bipolêre transistors met
                         geïsoleerde hekke.
                        Die duur van die aantyd en die aftyd of die breedte van die puls
                         word noukeurig beheer.  (puls wydte modulasie)
                        Die veranderlike pulswydte verander die frekwensie wat aan die
                         motor gelewer word  wat veranderlike spoed beheer
                         veroorsaak.                                                          (4)
          7.6.4      Energie besparing 
                     Beter spoedbeheer van motors 
                     Beter drywingsfaktor
                     Gladde aanskakeling van motors                                            (2)
7.7       Hysbakke 
          Hyskrane 
          Myn hystoestelle
          Elektriese lokomotiewe
          Elektriese steenkool vervoertrokke                                                   (2)
                                                                                               [40]

                                                                               TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2022 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-electronics-eng/13c7b3df-a693-4e59-8ee2-bcf846a2c62d) — Electrical Technology · QP · 2022 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2022 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-power-systems-eng/e9b1f586-997a-433b-9070-be649e13a78c) — Electrical Technology · QP · 2022 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2022 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-digital-afr/f4fe639c-3719-4b46-b7e9-b9e79a9833ac) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2022 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2022-electronics-afr/3c249735-08dd-490c-934a-34d7d68d84fe) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-digital-english/d9f4d172-a252-4eb9-b51b-6936353fe4e6) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
