# Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-digital-mg-afr/927a3115-b437-4d01-92af-7dc9269814eb
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-digital-mg-afr/927a3115-b437-4d01-92af-7dc9269814eb)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           2                  DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 INSTRUKSIES AAN NASIENERS

 1.         Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
            aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

 2.         Berekeninge:

            2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

            2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

            2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                       word.

            2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                       die korrekte antwoord verkry is.

            2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                       gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
                       Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
                       moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
                       waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
                       daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
                       die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

 3.         Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
            vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
            moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas
            word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           3             DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1        B✓                                                                             (1)

 1.2        B✓                                                                             (1)

 1.3        C✓                                                                             (1)

 1.4        C✓                                                                             (1)

 1.5        B/C ✓                                                                          (1)

 1.6        D✓                                                                             (1)

 1.7        B✓                                                                             (1)

 1.8        C✓                                                                             (1)

 1.9        A✓                                                                             (1)

 1.10       B✓                                                                             (1)

 1.11       C✓                                                                             (1)

 1.12       B✓                                                                             (1)

 1.13       A✓                                                                             (1)

 1.14       A✓                                                                             (1)

 1.15       C✓                                                                             (1)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           4                           DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1        Werkplek beteken enige perseel of plek                  waar 'n persoon werk ✓ tydens
            sy/haar indiensneming verrig. ✓                                                              (2)

 2.2        Jou reg tot billike arbeidspraktyke. ✓
            Jou reg om redelike ure te werk. ✓
            Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
            Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
            Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.
            Jou reg om in 'n veilige omgewing te werk.                                                   (2)

 2.3        Swak ventilasie verminder die korrekte hoeveelheid suurstof ✓ wat tot
            lomerigheid kan lei. ✓
            LET WEL: As daar verwys word na ander effekte wat verband hou met
            lomerigheid soos ongelukke ens.                                                              (2)

 2.4        • Om 'n werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder om die nodige
              prosesse te volg. 
            • Om 'n werknemer se vergoeding te verminder sonder om die nodige
              prosesse te volg. 
            • Om 'n werknemer se diensvoorwaardes te verander na bedinge of
              voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.
            • Om 'n werknemer verbaal aan te val of teister.
            • Om 'n werknemer se posisie in vergelyking met ander werkers te verander.
            • Om werknemers onregverdig te behandel as gevolg van sy/haar ras.

            LET WEL: As 'n leerder net noem dat sy/haar regte aangetas was sal slegs 1
            punt toegeken word. Herhaaldelike noem van regte sal nie punte toegeken
            word nie.                                                                                    (2)

 2.5        Toerusting kan beskadig word wat dit onveilig maak  en sodoende die lewens
            van ander gebruikers in gevaar kan stel.  wat tot ‘n ongeluk/beserings mag
            lei.                                                                                         (2)
                                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika            5                               DBE/November 2024
                                               NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1         Negatiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein ✓ uit fase ✓ na
            die inset teruggevoer word en van die inset afgetrek word.                                            (2)
3.2         3.2.1        Schmitt-sneller ✓                                                                        (1)
            3.2.2        Bistabiele multivibrator ✓                                                               (1)
            3.2.3        Monostabiele multivibrator ✓                                                             (1)
3.3         3.3.1        R2 is 'n optrekweerstand. ✓
                         R2 hou die spanning op pen 2 hoog.                                                       (1)
            3.3.2        •   Wanneer S2 gedruk word, verbind dit pen 2 met 0 V. ✓
                         •   Hierdie lae inset aktiveer die kring en die uitset word hoog.✓
                         •   Wanneer die uitset hoog word, is LUD2 meevoorgespan en AAN-
                             geskakel ✓
                         •   terwyl LUD1 teenvoorgespan en AF-geskakel is. ✓                                      (4)
            3.3.3        Die kring word herstel deur S1 te druk. ✓ Hierdie koppel herstelpen
                         4 aan 0 V. ✓                                                                             (2)
3.4         3.4.1        0V✓                                                                                      (1)
            3.4.2        Tydens sy natuurlike rustoestand hou die negatiewe
                         verwysingsspanning die potensiaal op die omkeer inset negatief ✓
                         om te verseker dat die uitset stabiel by +VCC bly. ✓                                     (2)
            3.4.3        Wanneer 'n positiewe snellerspanning groter as VVERW op die
                         omkeer inset ingevoer word, sal sy potensiaal groter wees as die 0
                         V op die nie-omkeer inset ✓ wat veroorsaak dat die uitset versadig
                         word tot – VCC ✓ waar dit sal bly vir die duur van die tydkonstante
                         wat bepaal word deur C2 en R2. ✓                                                         (3)
            3.4.4            Snellerpuls

                                      0            1    2     3      4       5   6   t (s)

                                              ✓                              ✓
                                   +9 V

                                   VUIT
                                                                                     t (s)
                                                         ✓               ✓
                                   -9V

                        LET WEL:           1 punt om die uitset by +9 V te begin
                                           1 punt vir die uitset wat verander van +9 V na -9 V by die
                                            sneller-inset
                                           1 punt vir die korrekte duur van die uitsettoestand
                                           1 punt vir die terugkeer na +9 V                                       (4)
                                           'n Omgekeerde golfvorm sal 1 punt vir oriëntasie verloor.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika            6                           DBE/November 2024
                                               NSS – Nasienriglyne

3.5         3.5.1                                    ✓
                                                RF

                                                  +toevoer
                                           2           7

                                                 741
                                                              6           Uitset
                                           3
                                                       4
                                                                     R1 ✓
                                                  - toevoer

                           ✓                     ✓
                                     C1                              R2

                                                                                                          (4)

            3.5.2        Die     uitsetspanning    van    'n   741-op-versterker     astabiele
                         multivibratorkring verander voortdurend tussen +VCC en -VCC ✓ waar
                         die uitset van 'n 555 GS astabiele multivibratorkring verander tussen
                         +VCC en 0 V. ✓                                                                   (2)

3.6         3.6.1        Verstelbare weerstand /Potensiometer R2 ✓                                        (1)

            3.6.2        Weerstand R1 ✓
                         Termistor ✓                                                                      (2)

            3.6.3        Deur weerstand R2 ✓ te verstel sal die nuwe verwysingspanning by
                         die omkeerinset verander. ✓                                                      (2)

3.7         Om seine in radio ontvangers skoon te maak. ✓
            Om van geruis wat deur skakelaarwip in digitale kringe veroorsaak word
            ontslae te raak. ✓
            Om 'n sinusgolf na 'n vierkantsgolf om te skakel.
            Om 'n sein te herstel na erge vervorming.                                                     (2)

3.8         3.8.1        Veranderlike weerstand R4 verskaf negatiewe terugvoer ✓ wat die
                         wins van die kring beheer. ✓                                                     (2)

            3.8.2                         𝑅𝐹      𝑅𝐹     𝑅𝐹                                  ✓
                         𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1        + 𝑉2    + 𝑉3 )
                                          𝑅1      𝑅2     𝑅3
                                               72000          72000         72000            ✓
                               = − (0,5 ×            + 0,45 ×       + 0,3 ×       )
                                               10000          10000         10000
                               = −9 𝑉                                                        ✓
                                                                                                          (3)

            3.8.3        Wanneer RF = R1 = R2 = R3 ✓ kanselleer hulle mekaar in die formule
                         uit wat VUIT = -(V1+V2+V3) teweegbring
                         Wanneer R4 op 10 kΩ gestel is, is die algehele kringbaanwins 1.                  (1)

            3.8.4        Wanneer R4 vermeerder word tot bokant 72 kΩ sal die wins van die
                         versterker vermeerder ✓ en dit tot versadiging dryf wat vervorming
                         op die uitset veroorsaak. ✓                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           7                     DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

3.9         3.9.1        'n Passiewe differensieerder voer hoofsaaklik wiskundige
                         differensiasie op 'n insetsein uit, ✓ wat 'n uitsetspanning eweredig
                         aan die tempo van verandering van die insetspanning
                         produseer.✓                                                               (2)

            3.9.2

                                               VIN

                                                  0

                                                          ✓

                                               VUIT
                                                                    ✓
                                                  0
                                                                        ✓

                         LET WEL:        Die golfvorm moet korrek wees voordat enige punte
                                         toegeken word.
                                         1 punt vir oriëntasie
                                         1 punte vir elke ½ siklus                                 (3)

3.10        In 'n op-versterker differensieerder word 'n weerstand aan die omkeer inset met
            'n kapasitor in die terugvoerlus gekoppel. ✓
            In 'n op-versterker integreerder word 'n kapasitor aan die omkeer inset en 'n
            weerstand in die terugvoerlus gekoppel. ✓                                              (2)
                                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           8                           DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1         4.1.1        FIGUUR A - uitsetspanning sal positief/hoog wees. ✓
                         FIGUUR B - uitsetspanning sal negatief/laag wees. ✓                               (2)

            4.1.2        Klein grootte ✓
                         Goedkoop ✓
                         Lae kragverbruik
                         Hoogs stabiel
                         Hoogs betroubaar                                                                  (2)

            4.1.3        Gemeenskaplikemodus-sperverhouding is die vermoë van 'n op-
                         versterker om gemeenskaplikemodus-seine te versper. ✓
                         Die gemeenskaplike modus verwerpingsverhouding is die
                         verhouding tussen die uitsetspanning tot die gemeenskaplike
                         insetspanning wanneer dieselfde sein gelyktydig aan beide insette
                         toegepas word.                                                                    (1)

4.2         4.2.1        Negatiewe terugvoer. ✓                                                            (1)

            4.2.2                  𝑅𝐹                    ✓
                         𝐴𝑉 = −
                                   𝑅𝐼𝑁
                                   47 00                 ✓
                             =−
                                    470
                             = −10                       ✓
                                                                                                           (3)

            4.2.3        𝑉𝑜𝑢𝑡 = 𝐴𝑉 × 𝑉𝐼𝑁                 ✓                       𝑅𝑓
                                                                    𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (−  )
                              = −10 × 2 × 10−3                                   𝑅𝐼𝑁
                                                         ✓                         4700
                              = −0,02𝑉                        OF 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 0,002 × (−      )
                                                                                    470
                                                         ✓
                              = −20 𝑚𝑉                           𝑉𝑈𝐼𝑇 = −0,02 𝑉
                                                                                                           (3)

            4.2.4        Die uitsetspanning word toegelaat om bo ✓ en onder die nulvlakke
                         te swaai. ✓                                                                       (2)

4.3         4.3.1        Beheer die posisionering van 'n servo-toestel. ✓
                         Temperatuurmeting.
                         Tydreelaars in oondtemperatuurbeheer.
                         Ossillator as motorspoedbeheer.                                                   (1)

            4.3.2                                                                   ̅ van
                         Die NPN transistor (T1) sal slegs aanskakel wanneer uitset Q
                         die wipkring hoog is. ✓                                                           (1)

            4.3.3        Wanneer die omkeerterminaalspanning hoër is, sal die vergelyker
                         se uitsetspanning laag wees. ✓                                                    (1)

            4.3.4        Dit verdeel die toevoerspanning in drie gelyke waardes. ✓
                         Die resistors dien as spanningsverdelers.                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           9                      DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

            4.3.5        Die 555 GS sal gesneller word ✓ en die uitsetspanning by Pen 3
                         styg tot na aan die toevoerspanning. ✓
                         LET WEL: As gevolg van die fout in die skematiese van die 555-
                         timer, sal die volgende reaksie aanvaar word:
                         Wanneer pen 2 onder ⅓VCC val, sal die uitset van vergelyker C2 laag
                         wees, as R van die wipkringhoog is, sal die stroombaan teruggestel
                         word, as R laag is, sal die stroombaan in sy vorige toestand bly.          (2)
                                                                                                    [20]

 VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

 5.1        5.1.1        Beide roosters A en B sal net liggolwe in 'n vertikale vlak
                         deurlaat ✓ wat sal toelaat dat vertikale liggolwe vanaf punt A na
                         punt B deur beweeg omdat die roosterlyne in 'n vertikale posisie is.✓
                         Rooster C sal slegs vertikale liggolwe deurlaat, ✓ omdat die
                         roosterlyne in 'n vertikale posisie is. Rooster D sal die vertikale
                         liggolwe blokkeer omdat die roosterlyne in 'n horisontale posisie
                         is. ✓                                                                      (4)

            5.1.2        Elke pieksel in die matriks word beheer deur sy eie dun film
                         transistor ✓ wat die toevoerspanning aan of afskakel. ✓
                         Die transistorrangskikking verreis noukeurige beheer om die pieksel
                         op die regte tyd aan of af te skakel ✓ sodat 'n algehele beeld op
                         die skerm gevorm kan word.
                         Deur verskillende pixels deur middel van 'n transistor te bekrag, sal
                         die pixels sigbaar word en die gekombineerde sigbare pixels sal 'n
                         samehangende nommer of letter vorm.                                        (3)

 5.2        5.2.1
                                              ✓
                            A

                                              ✓
                             B
                                                                        ✓
                                                                    0         Uitset W

                                                                        ✓
                                                                    1         Uitset X

                                                                        ✓
                                                                    2          Uitset Y

                                                                        ✓
                                                                    3          Uitset Z

                                                                                                    (6)
                                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          10                             DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

                          A             1

                          B             1

                                                                           &                Uitset W

                                                                           &                 Uitset X

                                                                           &                 Uitset Y

                                                                          &                   Uitset Z

            5.2.2                  Insette                              Uitsette
                               A              B          W          X              Y            Z
                               1              0                                    1✓
                               1              1                                                 1✓
                               0              0           1✓
                               0              1                     1✓                                       (4)

 5.3                                                          ✓
             Ci
                                                                                                    Ʃ

                                    ✓                          ✓               ✓
              A
                                                                                                    Co
              B
                                    ✓

                                                                                                             (5)
                                                         OF

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          11                               DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

             Ci                                           =1
                                                                                                   Ʃ

                                                               &
              A                    =1                                             >=1
                                                                                                   Co
              B

                                   &

 5.4          5.4.1      D
                                                               ✓
                                                                                        ✓              Q

                                   KLK                                            ✓

                                                                                         ✓             Q
                                                           ✓
                                         ✓
                                                                                                             (6)
                                                                   OF

                          D
                                                          &                        &                   Q

                                  KLK

                                                                                  >=1
                                         1
                                                          &                                            Q

                        LET WEL:1        punt vir elke korrek geplaasde hek = 5
                                         1 punt vir grendel = 1
                                         Indien 'n kandidaat die stroombaan slegs met NEN-
                                         hekke teken, sal volpunte toegeken word.

              5.4.2             KLK                   D                   Q                  Q
                                  0                   0                 Grendel         Grendel
                                  0                   1                 Grendel         Grendel
                                  1                   0                   0 ✓             1 ✓
                                  1                   1                   1 ✓             0 ✓                (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          12                         DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 5.5

                         Inset                      1           2       3
                       klokpulse

                                                      ✓             ✓   ✓
                            Uitset A

                            Uitset B                  ✓             ✓       ✓
                                                                                                       (6)

 5.6        Pulssneller laat die kring toe om toestande te verander ✓ enige tyd gedurende
            die 'hoë' periode van 'n klokpuls. ✓

            Randsneller is waar die wipkring se toestand verander op die stygende rand✓of
            dalende rand ✓van die golfvorm.                                                            (4)

 5.7        5.7.1        'n Frekwensieverdeler is 'n teller wat die inset frekwensie verdeel
                         van elke voorafgaande stadium ✓wat 'n rimpel effek veroorsaak op
                         die opeenvolgende stadiums wat die frekwensie verdeel op die
                         reeks wipkringe✓                                                              (2)

            5.7.2        'n Dekadeteller is 'n binêre teller wat ontwerp is om van 0000
                         (desimale 0) tot 1001 (desimale 9) ✓ te tel en dan weer self na 0000
                         (desimale 0) te herstel. ✓                                                    (2)

 5.8        5.8.1        Parallele-in: Serie-uit ✓skuifregister                                        (1)

            5.8.2        A = 4-bis Parallelle Data Inset ✓
                         B = Serie Data Uitset ✓                                                       (2)

            5.8.3        Al vier bisse van die data word gelyktydig in die register ingevoer, ✓
                         maar sodra dit gestoor is, ✓ word een bis op 'n slag uitgeskuif ✓ wat
                         deur die klokinvoersiklus beheer word.                                        (3)

            5.8.4        Vier ✓                                                                        (1)

            5.8.5        Dit stel parallelle data in staat om na seriedata omgeskakel te
                         word.✓
                         Dit kan ook 'n aantal insetlyne saam in 'n enkele serie stroom van
                         data meng. ✓                                                                  (2)
                                                                                                       [55]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          13                    DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

 6.1        'n Mikrobeheerder is 'n rekenaar wat in 'n enkele geïntegreerde kring✓
            aangebied word wat toegewy is om 'n taak/e ✓ uit te voer en een spesifieke
            toepassing uit te voer. ✓

                                                         OF

            'n Mikrobeheerder is 'n onafhanklike toestel, 'n rekenaar op 'n skyfie wat 'n
            beperkte reeks funksies kan verrig sonder om op ander skyfies of toestelle staat
            te maak.                                                                               (3)

 6.2        6.2.1        A = Geheue ✓ (ETG & LSG)
                         B = Akkumulator ✓                                                         (2)

            6.2.2        Die beheereenheid bestuur die proses om data in en uit ✓ die
                         geheue te beweeg ✓ en om die programinstruksies uit te voer een
                         op 'n slag ✓ in volgorde. ✓                                               (4)

            6.2.3        Die RLE is verantwoordelik vir die uitvoering van berekeninge ✓ op
                         die data en 'n vergelyking van die data doen. ✓                           (2)

 6.3        Diskrete logika bestaan uit 'n enkele verwerker met baie aparte logika-skyfies.✓

                                                         OF

            Diskrete logika is 'n term wat verwys na logiese kringe wat uit baie afsonderlike
            logika komponente bestaan.

            Geïntegreerde logika bestaan uit die hele verwerker op 'n enkele skyfie. ✓
                                                                                                   (2)

 6.4        Die akkumulator stoor data ✓ wat deel uitmaak van enige rekenkundige
            bewerking. ✓                                                                           (2)

 6.5        6.5.1        Die funksie van die sisteembus (koppelbusse) is om inligting, data
                         en instruksies ✓ tussen die onderskeie dele van die
                         mikrobeheerder✓ deur te gee deur gebruik te maak van 'verbinde
                         spore' ✓ asook om met die 'buitewêreld' te kommunikeer deur die
                         beheerbus, databus en die adresbus. ✓                                     (4)

            6.5.2        Sinchrone kommunikasie ondersteun 'n hoër data-oordragtempo.
                         ✓                                                                         (2)
                         Die sender en die ontvanger gebruik dieselfde klokpuls. ✓
                         Dieselfde klokpuls word gebruik om data te stuur en te ontvang.

            6.5.3        Vereis meer kommunikasielyne om data oor te dra ✓
                         Vereis meer spasie. ✓
                         Vereis groter verbindings.                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          14                       DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 6.6        Halfdupleks kommunikasie is wanneer die twee toestelle beurte maak om te
            kommunikeer, ✓ een na die ander. ✓
            Voldupleks kommunikasie is wanneer die twee toestelle gelyktydig ✓
            informasie kan versend en ontvang. ✓                                                     (4)

 6.7        6.7.1        Seriedatalyn ✓                                                              (1)

            6.7.2        Optrekweerstande, gekoppel aan 'n +5 V toevoer, is nodig vir die
                         lyne (SKL en SDA) ✓ om hoog te word. ✓                                      (2)

            6.7.3        I2C het stadiger spoed ✓
                         I2C trek meer krag as SPI ✓
                         I2C kan buite aksie gestel word deur een toestel wat nie daarin slaag
                         om die kommunikasiebus vry te stel nie.                                     (2)

            6.7.4        •   Die meester begin deur 'n beginreeks op die I2C-bus uit te reik
                             vir die slaaf om data te versend. ✓
                         •   Hierdie data word in rye van 8 bisse oorgedra deur die serie data
                             lyn wat vanaf die MBB(MSB) na die MIBB(LSB) beweeg. ✓
                         •   Die seriekloklyn word dan hoog, en dan laag gepuls tydens die
                             data oordragproses. ✓
                         •   Vir elke 8 bisse wat oorgedra word, stuur die toestel wat die data
                             ontvang 'n erkenningsbis terug as 'n aanduiding dat dit gereed is
                             om die volgende 8 bisse (greep) te ontvang. ✓
                         •   As die ontvangstoestel 'n hoog erkenningsbis terugstuur, dui dit
                             aan dat dit geen verdere data kan aanvaar nie ✓ en die meester
                             moet die oordrag beëindig deur 'n stopbis te stuur. ✓
                                                                                                     (6)

 6.8        6.8.1        'n Program is 'n reeks instruksies ✓ wat 'n rekenaar inlig hoe om 'n
                         taak uit te voer. ✓                                                         (2)

            6.8.2        'n Vloeidiagram is 'n visuele voorstelling van stappe en besluite ✓
                         wat nodig is om 'n proses uit te voer en te voltooi. ✓                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          15                     DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

6.9
                                    Begin

                                                   ✓                                  ✓
                                   Sensor 1?                        Sensor 2?
                                                  Nee
                                                                                Nee
                                    Ja
                                                   ✓
                                                                     Ja
                                                                                 ✓

                                                          ✓
                                     Alarm
                                      aan

                                                    ✓
                                   Herstel ?
                                                Nee

                                                   ✓
                                   Ja

                                     Alarm
                                       af
                                                        ✓

            LET WEL:        1 punt vir elke korrek benoemde simbool = 5
                            1 punt vir elke korrek geplaasde Ja/Nee = 3                         (8)
                                                                                                [50]

                                                                                      TOTAAL:   200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — Electrical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Electrical Technology · Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/0d8d71f4-5725-40ea-9e29-a19e1c8a7867) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/2b227e9b-0513-468e-8b1a-d4df808071cd) — QP · 2024 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
