# Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-mg-afr/1ae125e7-8881-4444-b2b8-24ce935225e5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-mg-afr/1ae125e7-8881-4444-b2b8-24ce935225e5)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Elektronika             2                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 INSTRUKSIES AAN NASIENERS

 1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

 2.        Berekeninge:

           2.1         Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2         Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3         Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                       word.

           2.4         Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                       die korrekte antwoord verkry is.

           2.5         Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                       gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
                       Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
                       moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
                       waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
                       daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
                       die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

 3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
           moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas
           word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Elektronika           3             DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1       B✓                                                                     (1)

 1.2       A✓                                                                     (1)

 1.3       B✓                                                                     (1)

 1.4       A✓                                                                     (1)

 1.5       C✓                                                                     (1)

 1.6       B✓                                                                     (1)

 1.7       D✓                                                                     (1)

 1.8       B✓                                                                     (1)

 1.9       B✓                                                                     (1)

 1.10      C✓                                                                     (1)

 1.11      C✓                                                                     (1)

 1.12      B/C ✓                                                                  (1)

 1.13      B✓                                                                     (1)

 1.14      D✓                                                                     (1)

 1.15      C✓                                                                     (1)
                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Elektronika           4                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1       Werkplek beteken enige perseel of plek waar 'n persoon werk ✓ tydens sy/haar
           indiensneming verrig. ✓                                                              (2)

 2.2       Jou reg tot billike arbeidspraktyke. ✓
           Jou reg om redelike ure te werk. ✓
           Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
           Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien.
           Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.
           Jou reg om in 'n veilige omgewing te werk.                                           (2)

 2.3       Swak ventilasie verminder die korrekte hoeveelheid suurstof ✓ wat tot
           lomerigheid kan lei. ✓
           LET WEL: As daar verwys word na ander effekte wat verband hou met
           lomerigheid soos ongelukke ens. sal die antwoord op meriete aanvaar word.            (2)

 2.4       • Om 'n werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder om die nodige
             prosesse te volg. 
           • Om 'n werknemer se vergoeding te verminder sonder om die nodige
             prosesse te volg. 
           • Om 'n werknemer se diensvoorwaardes te verander na bedinge of
             voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.
           • Om 'n werknemer verbaal aan te val of teister.
           • Om 'n werknemer se posisie in vergelyking met ander werkers te verander.
           • Om werknemers onregverdig te behandel as gevolg van sy/haar ras.

           LET WEL: As 'n leerder net noem dat sy/haar regte aangetas was sal slegs 1
           punt toegeken word. Herhaaldelike noem van regte sal nie punte toegeken
           word nie.                                                                            (2)

 2.5       Toerusting kan beskadig word wat dit onveilig maak  en sodoende die lewens
           van ander gebruikers in gevaar kan stel  wat tot ‘n ongeluk/besering mag lei.       (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  5                     DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
 3.1       3.1.1        Induktiewe reaktansie is die opposisie teen die vloei van stroom ✓
                        wanneer 'n induktor aan 'n wisselstroomtoevoer gekoppel word. ✓
                        Induktiewe reaktansie is die opposisie wat aangebied word teen
                        die vloei van wisselstroom deur 'n induktor.                              (2)
           3.1.2        Bandwydte is die reeks frekwensies ✓ waarvoor die kring se
                        uitsetspanning (of) stroomwaarde gelyk is aan 70.7 % of meer van
                        sy maksimum amplitude. ✓
                        'n Band van frekwensies gesentreer rondom die resonante
                        frekwensie sonder om 70,7% van die amplitude te noem, sal met 1
                        punt beloon word.
                        Die bandwydte van 'n RLC-kring verwys na die reeks frekwensies
                        waaroor 'n RLC-kring effektief op 'n insetsein reageer en meer as
                        50% van die krag na 'n las oordra.                                        (2)
 3.2       3.2.1        Nalopend ✓                                                                (1)
           3.2.2        𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿                                  ✓
                            𝑉𝐿
                        𝐼=
                            𝑋𝐿
                            3,45                                  ✓
                         =
                            150
                         = 23 𝑚𝐴                                  ✓
                         = 0,023 𝐴                                                                (3)
           3.2.3        𝑋𝐿 = 2𝜋𝑓𝐿                                 ✓
                             𝑋𝐿
                        𝐿=
                            2𝜋𝑓
                                                                  ✓
                              150
                           =
                             2𝜋(50)
                           = 477,46 𝑚𝐻                            ✓
                           = 0,48 𝐻                                                               (3)
           3.2.4        𝑍 = √𝑅 2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2                    ✓
                        𝑅 = √𝑍 2 − (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2
                                                                  ✓
                          = √106,422 − (150 − 113,6)2
                          = 100 Ω                                 ✓                               (3)
           3.2.5                     VL ✓
                                                            ✓
                                                           VT
                          (VL – VC)
                                                  θ                   ✓
                                                      IT   VR
                                                           Rotation
                                                         Draairigting
                                     ✓
                                     VC
                        LET WEL: Rotasie en VT is verpligte punte, daarna enige twee
                        korrek geplaasde byskrifte.
                        XL en XC word nie aanvaar nie aangesien die gegewe diagram in
                        die vraag dui op spaningswaardes.                                         (4)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  6                     DBE/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

           3.2.6        'n Afname in frekwensie het veroorsaak dat die induktiewe
                        reaktansie verminder ✓ en die kapasitiewe reaktansie toeneem. ✓
                        Wanneer hierdie twee waardes nader aan mekaar beweeg
                        kanselleer hul effekte mekaar uit en verminder die impedansie ✓ wat
                        veroorsaak dat die stroom toeneem en die fasehoek afneem.                 (3)

 3.3       3.3.1             𝑉𝑇                                   ✓
                        𝐼𝑅 =
                             𝑅
                             230                                  ✓
                           =
                             60
                           = 3,83 𝐴                               ✓                               (3)

           3.3.2               𝑉𝑇                                 ✓
                        𝑋𝐶 =
                               𝐼𝐶
                                                                  ✓
                             230
                           =
                             9,2
                           = 25 Ω                                 ✓                               (3)

           3.3.3        IT = IR = 3,83 A                 ✓
                        XC = XL wat aandui dat die kring ✓
                        resoneer.                                                                 (2)

           3.3.4        XC = XL
                             𝑅                                    ✓
                        𝑄=
                            𝑋𝐿
                                                                  ✓
                             60
                           =
                             25
                           = 2,4                                  ✓                               (3)

           3.3.5                 𝑓𝑟                               ✓
                        𝐵𝑊 =
                                 𝑄
                                                                  ✓
                                 50
                               =
                                 2,4
                               = 20,83 𝐻𝑧                         ✓                               (3)
                                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Elektronika               7                           DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1        4.1.1        P-kanaal ✓ verrykingsmodus ✓ MOSVET                                         (2)

4.2        4.2.1        Die afknyptoestand word bereik deur die hek-na-bronspanning te
                        verhoog, ✓ wat die verarmingsgebiede aan beide kante van die
                        kanaal verbreed, ✓ wat daartoe lei dat die dreineerstroom (ID)
                        verminder word. ✓                                                           (3)

           4.2.2        Die voegvlakveldeffektransistor (JVET) werk met sy hek-bron ✓
                        voegvlak teenvoorgespan ✓ wat die insetweerstand by die hek baie
                        hoog maak terwyl die bipolêre voegvlaktransistor met 'n mee-
                        voorgespanne basis-emitter voorspanning werk ✓ wat 'n laer
                        weerstand tot gevolg het.                                                   (3)

4.3        4.3.1        MOSVET-oordragskenkromme. ✓                                                 (1)

           4.3.2        A – Afsnygebied ✓
                        B – Verrykingsgebied ✓                                                      (2)

           4.3.3        •   Wanneer die inset hek-bronspanning (VHB) laag is, ✓ is die
                            kanaal dreineerstroom (ID) ook laag. ✓
                        • Wanneer die hek-bronspanning styg, ✓ word die kanaal
                            verbreed en neem die dreineerstroom toe. ✓
                        LET WEL: Indien 'n kandidaat noem dat VHB en ID direk eweredig is,
                        sal 2 punte toegeken word en enige van die twee punte hierbo kan
                        vir die ander 2 punte genoem word.                                          (4)

           4.3.4        Versterker ✓
                        Skakelaar ✓                                                                 (2)

4.4        Die JVET werk slegs in die verarmingsmodus. ✓
           Die MOSVET werk in beide verarming- en verrykingsmodusse.                                (1)

4.5        4.5.1        Positiewe puls. ✓                                                           (1)

           4.5.2        Wanneer die emittor van voldoende stroomvloei voorsien word, ✓
                        sal die werkingspunt aanhou daal ✓ totdat dit sy valleipunt bereik.
                        Wanneer VE  VX , sal die werkspunt vanaf die piekpunt val totdat dit
                        die valleipunt bereik.                                                      (2)

           4.5.3        (a)    Die eenvoegvlaktransistor (EVT) bestaan uit 'n enkele PN-
                               voegvlak ✓ terwyl 'n bipolêre voegvlaktransistor (BVT) uit twee
                               PN-voegvlakke bestaan ✓ genoem Emitter-Basis voegvlak en
                               Kollektor-Basis voegvlak.                                            (2)

                        (b)    Die Eenvoegvlaktransistor (EVT) is in wese 'n spannings-
                               beheerde skakelaar en het nie versterkingseienskappe nie. ✓
                               Die Bipolêre voegvlaktransistor (BVT) is 'n stroombeheerde
                               komponent en het versterkingseienskappe. ✓                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Elektronika                   8                              DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

4.6        4.6.1        FIGUUR A - uitsetspanning sal positief /hoog wees. ✓
                        FIGUUR B - uitsetspanning sal negatief/laag wees. ✓                                (2)
           4.6.2        Klein grootte ✓
                        Goedkoop ✓
                        Lae kragverbruik
                        Hoogs stabiel
                        Hoogs betroubaar                                                                   (2)
           4.6.3        Gemeenskaplikemodus-sperverhouding is die vermoë van 'n op-
                        versterker om gemeenskaplikemodusseine te versper. ✓
                        Die gemeenskaplike modus-verwerpingsverhouding is die
                        verhouding tussen die uitsetspanning tot die gemeenskaplike
                        insetspanning wanneer dieselfde sein gelyktydig aan beide insette
                        toegepas word.                                                                     (1)
4.7        4.7.1        Negatiewe terugvoer. ✓                                                             (1)
           4.7.2                     𝑅𝐹                 ✓
                        𝐴𝑉 = −
                                     𝑅𝐼𝑁
                                     47 00              ✓
                            =−
                                      470
                            = −10                       ✓
                                                                                                           (3)
           4.7.3        𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝐴𝑉 × 𝑉𝐼𝑁                 ✓                            𝑅𝑓
                                                                   𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (−         )
                             = −10 × 2 × 10     −3                                   𝑅𝐼𝑁
                                                        ✓
                             = −0,02𝑉                        OF 𝑉 = 0,002 × (− 4700)
                                                                 𝑈𝐼𝑇
                             = −20 𝑚𝑉                                                  470
                                                        ✓
                                                                   𝑉𝑈𝐼𝑇 = −0,02 𝑉
                                                                                                           (3)
           4.7.4        Die uitsetspanning word toegelaat om bo ✓ en onder ✓ die nulvlakke
                        te swaai.                                                                          (2)

4.8        4.8.1        Beheer die posisionering van 'n servo toestel. ✓
                        Temperatuurmeting.
                        Tydreelaars in oondtemperatuurbeheer.
                        Ossillator as motorspoedbeheer.                                                    (1)
           4.8.2                                                                   ̅ van
                        Die NPN transistor (T1) sal slegs aanskakel wanneer uitset Q
                        die wipkring hoog is. ✓                                                            (1)
           4.8.3        Wanneer die omkeerterminaalspanning hoër is, sal die vergelyker
                        se uitsetspanning laag wees. ✓                                                     (1)
           4.8.4        Dit verdeel die toevoerspanning in drie gelyke waardes. ✓
                        Die resistors dien as spanningsverdelers.                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Elektronika              9                           DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

           4.8.5        Die 555 GS sal gesneller word ✓ en die uitsetspanning by Pen 3
                        styg tot na aan die toevoerspanning. ✓
                        LET WEL: As gevolg van die fout in die skematiese diagram van die
                        555 GS, sal die volgende reaksie aanvaar word:
                        Wanneer pen 2 onder ⅓VCC val, sal die uitset van vergelyker C2 laag
                        wees, as R van die wipkring hoog is, sal die stroombaan teruggestel
                        word, as R laag is, sal die stroombaan in sy vorige toestand bly.          (2)
                                                                                                   [45]

 VRAAG 5: SKAKEL KRINGE
5.1        Negatiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein ✓ uit fase ✓ na
           die inset teruggevoer word en van die inset afgetrek word.                              (2)
5.2        5.2.1        Schmittsneller ✓                                                           (1)
           5.2.2        Bistabiele multivibrator ✓                                                 (1)
           5.2.3        Monostabiele multivibrator ✓                                               (1)
5.3        5.3.1        R2 is 'n optrekweerstand. ✓
                        R2 hou die spanning op pen 2 hoog.                                         (1)
           5.3.2        •   Wanneer S2 gedruk word, verbind dit pen 2 met 0 V. ✓
                        •   Hierdie lae inset aktiveer die kring en die uitset word hoog.✓
                        •   Wanneer die uitset hoog word, is LUD2 meevoorgespan en AAN-
                            geskakel ✓
                        •   terwyl LUD1 teenvoorgespan en AF-geskakel is. ✓                        (4)
           5.3.3        Die kring word herstel deur S1 te druk. ✓ Hierdie koppel herstelpen
                        4 aan 0 V. ✓                                                               (2)
5.4        5.4.1        0V✓                                                                        (1)
           5.4.2        Tydens sy natuurlike rustoestand hou die negatiewe
                        verwysingsspanning die potensiaal op die omkeer inset negatief ✓
                        om te verseker dat die uitset stabiel by +VCC bly. ✓                       (2)
           5.4.3        Wanneer 'n positiewe snellerspanning groter as VVERW op die
                        omkeer inset ingevoer word, sal sy potensiaal groter wees as die 0
                        V op die nie-omkeer inset ✓ wat veroorsaak dat die uitset versadig
                        word                                                              tot
                        – VCC ✓ waar dit sal bly vir die duur van die tydkonstante wat bepaal
                        word deur C2 en R2. ✓                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Elektronika                      10                                        DBE/November 2024
                                                 NSS – Nasienriglyne

           5.4.4           Snellerpuls

                                       0               1       2       3   4          5      6   t (s)

                                                 ✓                                    ✓
                                     +9 V

                                     VUIT
                                                                                                 t (s)
                                                               ✓               ✓
                                     -9V

                        LET WEL:            1 punt om die uitset by +9 V te begin
                                            1 punt vir die uitset wat verander van +9 V na -9 V by
                                             die sneller-inset
                                            1 punt vir die korrekte duur van die uitsettoestand
                                            1 punt vir die terugkeer na +9 V                                                  (4)
                                            'n Omgekeerde golfvorm sal 1 punt vir oriëntasie
                                            verloor.

5.5        5.5.1                                           ✓
                                                  RF

                                                     +toevoer
                                             2             7

                                                     741
                                                                   6                Uitset
                                             3
                                                           4
                                                                               R1 ✓
                                                     - toevoer

                           ✓                         ✓
                                      C1                                       R2

                                                                                                                              (4)

           5.5.2        Die uitsetspanning van 'n 741 op-versterker astabiele
                        multivibratorkring verander voortdurend tussen +VCC en -VCC ✓
                        waar die uitset van 'n 555 GS astabiele multivibratorkring verander
                        tussen +VCC en 0 V. ✓                                                                                 (2)

5.6        5.6.1        Verstelbare weerstand/Potensiometer R2 ✓                                                              (1)

           5.6.2        Weerstand R1 ✓
                        Termistor ✓                                                                                           (2)

           5.6.3        Deur weerstand R2 ✓ te verstel sal die nuwe verwysingspanning
                        by die omkeerinset verander. ✓                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  11                            DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

5.7        Om seine in radio ontvangers skoon te maak. ✓
           Om van geruis wat deur skakelaarwip in digitale kringe veroorsaak word
           ontslae te raak. ✓
           Om 'n sinusgolf na 'n vierkantsgolf om te skakel.
           Om 'n sein te herstel na erge vervorming.                                                     (2)

5.8        5.8.1        Verstelbare weerstand R4 verskaf negatiewe terugvoer ✓ wat die
                        wins van die kring beheer. ✓                                                     (2)

           5.8.2                       𝑅𝐹      𝑅𝐹     𝑅𝐹                                    ✓
                        𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1      + 𝑉2    + 𝑉3 )
                                       𝑅1      𝑅2     𝑅3
                                             72000          72000         72000             ✓
                              = − (0,5 ×           + 0,45 ×       + 0,3 ×       )
                                             10000          10000         10000
                              = −9 𝑉                                                        ✓
                                                                                                         (3)
                        LET WEL: As gevolg van die fout op die formuleblad wat
                        verskaf is, sal die volgende berekening aanvaar word.

                                       𝑅𝐹          𝑅𝐹          𝑅𝐹
                        𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1        + 𝑉1        + 𝑉1        )
                                       𝑅1          𝑅2          𝑅3
                                            72000         72000         72000
                              = − (0,5 ×          + 0,5 ×       + 0,5 ×       )
                                            10000         10000         10000
                              = −10,8 𝑉

           5.8.3        Wanneer RF = R1 = R2 = R3 ✓kanselleer hulle mekaar in die
                        formule uit wat VUIT = -(V1+V2+V3) teweegbring.
                        Wanneer R4 op 10 kΩ gestel is, is die algehele kringbaanwins 1.                  (1)

           5.8.4        Wanneer R4 vermeerder word tot bokant 72 kΩ sal die wins van die
                        versterker vermeerder ✓ en dit tot versadiging dryf wat vervorming
                        op die uitset veroorsaak. ✓
                        LET WEL: As gevolg van die formule wat op die formuleblad verskaf
                        word, sal 'n rede in lyn met die berekende antwoord in 5.8.2 aanvaar
                        word.
                        bv. Die stroombaan is reeds in versadiging, wanneer R4 verhoog
                        word, sal die uitsetspanning op 'n maksimum van 9 V bly.                         (2)

5.9        5.9.1        'n Passiewe differensieerder voer hoofsaaklik wiskundige
                        differensiasie op 'n insetsein uit, ✓ wat 'n uitsetspanning eweredig
                        aan die tempo van verandering van die insetspanning
                        produseer.✓                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Elektronika            12                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

           5.9.2

                                        VIN

                                           0

                                                   ✓

                                        VUIT
                                                             ✓
                                           0
                                                                  ✓

                        LET WEL:     Die golfvorm moet korrek wees voordat enige punte
                                     toegeken word.
                                     1 punt vir oriëntasie
                                     1 punte vir elke ½ siklus                                 (3)

5.10       In 'n op-versterker differensieerder word 'n weerstand aan die omkeer inset
           met 'n kapasitor in die terugvoerlus gekoppel. ✓
           In 'n op-versterker integreerder word 'n kapasitor aan die omkeer inset en 'n
           weerstand in die terugvoerlus gekoppel. ✓                                           (2)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Elektronika              13                              DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 6: VERSTERKERS

 6.1       Verswakking verwys na 'n stroombaan met 'n uitsetspanning kleiner ✓ as die
           insetspanning. ✓
           Verswakking is die vermindering in seinspanning soos dit deur 'n kring gaan
           met 'n wins minder as 1.                                                                    (2)

 6.2       6.2.1        GS-laslyn is die lyn op die uitset kenkromme van 'n transistorkring
                        wat die werkspunte van die versterker aandui. ✓                                (1)

           6.2.2        VCE sal gelyk wees aan VCC = 12 V.✓                                            (1)

           6.2.3        Vir klas-A versterking is die ruspuntspanning 6 V. ✓
                        Die waarde van die ruspuntspanning is die helfte ✓ van die waarde
                        van die toevoerspanning bv. ½ VCC.                                             (2)

           6.2.4
                                 IC   (mA)

                                15

                                10
                                                        Q-Punt ✓

                                 5

                                                         ✓
                                                                                       VKE
                                         2    4     6        8   10   12   14    16
                                                        FIGUUR A                                       (2)

 6.3       6.3.1        RC-gekoppelde versterker.        ✓                                             (1)

           6.3.2        Daling is die tempo waarteen die wins afneem teen hoë
                        frekwensies. ✓                                                                 (1)

           6.3.3        (a)    By hoë frekwensies word die reaktansie van die klein
                               parasitiese kapasitansies van die transistors ✓ laer ✓ en laer,
                               wat die wins verminder.                                                 (2)

                        (b)    By lae frekwensies styg die koppelkapasitor se reaktansie, ✓
                               wat meer van die sein blokkeer ✓ en so ook sal styging in
                               reaktansie van die ontkoppelkapasitors saam met die
                               emitterweerstand die wins beperk.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Elektronika            14                           DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 6.4        6.4.1       Transformatorgekoppelde ✓ versterker.                                     (1)

            6.4.2       WS Relê ✓
                        WS motor.✓
                        Piezo Gonser                                                              (2)

            6.4.3       •   Om die twee impedansies aan te pas en die GS-kringe te
                            isoleer. ✓
                        •   Om die uitset van Q1 aan die inset van Q2 te koppel.                  (1)

            6.4.4       Daar sal nie maksimum kragoordrag na die luidspreker wees nie ✓
                        omdat die uitsetimpedansie van die versterker ✓ nie ooreenstem
                        met die insetimpedansie van die luidspreker nie ✓ wat beteken
                        dat die uitsetklank sagter sal wees.                                      (3)

 6.5       6.5.1        Komplimentêre ✓        balansversterker                                   (1)

           6.5.2        Blokkeer GS-seine ✓ en laat WS-seine toe om deur te gaan. ✓
                        Die kapasitor koppel die kring aan die luidspreker en tree as 'n
                        korttermyn kragbron vir die PNP transistor tydens elke negatiewe
                        halfsiklus op.                                                            (2)

           6.5.3                          +V

                                          0
                                                                       t

                                          -V

                                          +V

                                                      ✓
                                          0
                                                                       t

                                                                  ✓

                                         -V                  ✓
                        LET WEL:1 punt vir elke halfsiklus = 2
                                1 punt vir versterking                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Elektronika             15                            DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

                        LET WEL: 1 punt vir dieselfde fase op negatiewe halfsiklus
                                 1 punt vir GEEN versterking gewys nie.

 6.6        6.6.1       Die doel van transistor Q1 is om die insetsein te versterk na 'n waarde
                        wat die tenkkring laat ossilleer. ✓                                          (1)

            6.6.2       Deur kapasitors C1 en C2 te verstel, sal die ingestemde kring by
                        verskillende frekwensies resoneer ✓ en sodoende die
                        frekwensiereeks verander. ✓                                                  (2)

            6.6.3                                                     Maksimum wins by
                                                                                             ✓
                                                                     resonante frekwensie
                         Wins

                                                                               ✓
                                                                      0,707 X Maks Wins

                                               Banddeurlating ✓

                                                       fr     ✓        Frekwensie                    (4)

 6.7        6.7.1       Die transistor sal alternatiewelik aan en af aangedryf word, ✓ wat
                        op sy beurt die tenkkring voortdurend laai ✓ sodat dit teen 'n
                        konstante amplitude aanhou ossilleer. ✓                                      (3)

            6.7.2       Blokkeer GS-stroom ✓ en laat die WS-sein deur. ✓
                        • Die koppelkapasitors C1 en C2 laat slegs 'n radiofrekwensieseine
                           vanaf die versterker na die tenkkring toe en terug.
                        • Blokkeer GS-stroom om deur te gaan.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Elektriese Tegnologie: Elektronika            16                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 6.8        6.8.1       Die waardes van die kapasitors (C1, C2, C3) en weerstande (R1, R2,
                        R3) word so gekies dat elke RC-kombinasie ✓ 'n faseverskuiwing
                        van 60o verskaf. ✓                                                   (2)

            6.8.2       RC faseverskuiwing ossillator en radiofrekwensie versterker werk
                        teen 'n verlangde frekwensie ✓en blokkeer/onderdruk alle ander
                        frekwensies.✓
                        Die RC faseverskuiwingsossillator en radiofrekwensie versterker
                        maak albei staat op resonante/faseverskuiwing netwerke om hul
                        frekwensies te beheer.                                               (2)

 6.9        RC-faseskuifsossillators      gebruik      weerstande        en     kapasitors
            (RC-tydreëlkringbaan) in die terugvoernetwerk. ✓
            LC-ossillators gebruik kapasitors en induktors in hul terugvoernetwerke. ✓       (2)
                                                                                             [45]

                                                                                TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — Electrical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Electrical Technology · Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/0d8d71f4-5725-40ea-9e29-a19e1c8a7867) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/2b227e9b-0513-468e-8b1a-d4df808071cd) — QP · 2024 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
