# Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-mg-afr/3009c2d5-9846-48da-a972-602ddf27a6f9
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-mg-afr/3009c2d5-9846-48da-a972-602ddf27a6f9)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                    NOVEMBER 2024

                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            2                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1          Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2          Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3          Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                       word.

          2.4          Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                       die korrekte antwoord verkry is.

          2.5          Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                       gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                       word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                       word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                       verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike
                       verkeerde antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die
                       kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
                       kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           3             DBO/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1       B✓                                                                       (1)

1.2       A✓                                                                       (1)

1.3       B✓                                                                       (1)

1.4       A✓                                                                       (1)

1.5       C✓                                                                       (1)

1.6       B✓                                                                       (1)

1.7       D✓                                                                       (1)

1.8       D✓                                                                       (1)

1.9       C✓                                                                       (1)

1.10      B✓                                                                       (1)

1.11      D✓                                                                       (1)

1.12      A✓                                                                       (1)

1.13      B✓                                                                       (1)

1.14      D✓                                                                       (1)

1.15      C✓                                                                       (1)
                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           4                        DBO/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1       Werkplek beteken enige perseel of plek waar 'n persoon werk ✓          tydens
          sy/haar indiensneming verrig. ✓                                                      (2)

2.2       Jou reg tot billike arbeidspraktyke. ✓
          Jou reg om redelike ure te werk. ✓
          Jou reg om aan 'n vakbond te behoort.
          Jou reg om 'n menswaardige vergoeding/loon te verdien.
          Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie.
          Jou reg om in 'n veilige omgewing te werk.                                           (2)

2.3       Swak ventilasie verminder die korrekte hoeveelheid suurstof ✓ wat tot
          lomerigheid kan lei. ✓
          LET WEL: As daar verwys word na ander effekte wat verband hou met
          lomerigheid soos ongelukke ens. sal die antwoord op meriete aanvaar word.            (2)

2.4       • Om 'n werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder om die nodige
            prosesse te volg. 
          • Om 'n werknemer se beloning te verminder sonder om die nodige
            prosesse te volg. 
          • Om 'n werknemer se diensvoorwaardes te verander na bedinge of
            voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.
          • Om 'n werknemer verbaal aan te val of teister.
          • Om 'n se posisie in vergelyking met ander werkers te verander.
          • Om werknemers onregverdig te behandel as gevolg van sy/haar ras.

          LET WEL: As 'n leerder net noem dat sy/haar regte aangetas was sal slegs 1
          punt toegeken word. Herhaaldelike noem van regte sal nie punte toegeken
          word nie.                                                                            (2)

2.5       Toerusting kan beskadig word wat dit onveilig maak en sodoende die
          lewens van ander gebruikers in gevaar kan stel.  wat tot ‘n ongeluk/besering
          mag lei.                                                                             (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             5                        DBO/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGE
3.1       3.1.1        Induktiewe reaktansie is die opposisie teen die vloei van stroom ✓
                       wanneer 'n induktor aan 'n wisselstroomtoevoer gekoppel word. ✓
                       Induktiewe reaktansie is die opposisie wat gebied word teen die
                       vloei van wisselstroom deur 'n induktor.                                  (2)
          3.1.2        Bandwydte is die reeks frekwensies ✓ waarvoor die kring se
                       uitsetspanning (of) stroomwaarde gelyk is aan 70.7 % of meer van
                       sy maksimum amplitude. ✓
                       'n Band van frekwensies gesentreer rondom die resonante
                       frekwensie sonder om 70,7% van die amplitude te noem, sal met 1
                       punt beloon word.
                       Die bandwydte van 'n RLC-kring verwys na die reeks frekwensies
                       waaroor 'n RLC-kring effektief op 'n insetsein reageer en meer as
                       50% van die krag na 'n las oordra.                                        (2)
3.2       3.2.1        Nalopend ✓                                                                (1)
          3.2.2                                               ✓

                                                              ✓

                                                              ✓
                                                                                                 (3)
          3.2.3                                               ✓

                                                              ✓

                                                              ✓

                                                                                                 (3)
          3.2.4                                               ✓

                                                              ✓

                                                              ✓                                  (3)
          3.2.5                  VL ✓
                                                       ✓
                                                      VT
                         (VL – VC)
                                             θ                    ✓
                                                 IT   VR
                                                      Draairigting
                                 VC ✓
                       LET WEL: Rotasie en VT is verpligte punte, daarna enige twee
                       korrek geplaasde byskrifte.
                       XL en XC word nie aanvaar nie aangesien die gegewe diagram in
                       die vraag dui op spaningswaardes                                          (4)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           6                        DBO/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

          3.2.6        'n Afname in frekwensie het veroorsaak dat die induktiewe
                       reaktansie verminder ✓ en die kapasitiewe reaktansie toeneem. ✓
                       Wanneer hierdie twee waardes nader aan mekaar beweeg
                       kanselleer hul effekte mekaar uit en verminder die impedansie ✓
                       wat veroorsaak dat die stroom toeneem en die fasehoek afneem.          (3)

3.3       3.3.1                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓                                 (3)

          3.3.2                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓
                                                                                              (3)

          3.3.3        IT = IR = 3,83 A                 ✓
                       XC = XL wat aandui dat die kring ✓
                       resoneer.                                                              (2)

          3.3.4        XC = XL                              ✓

                                                            ✓

                                                            ✓
                                                                                              (3)

          3.3.5                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓
                                                                                              (3)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               7                        DBO/November 2024
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1       Die las in 'n driefasestelsel kan gebalanseer word. ✓
          Beide enkelfase- en driefaselaste kan vanaf 'n driefasetoevoer bekrag word.
          ✓
          Drywing is konstant.
          'n Driefasestelsel is meer ekonomies.
          'n Driefasestelsel kan in ster of delta gekoppel word.                                   (2)
4.2       4.2.1        22 kV ✓
                       50 Hz ✓                                                                     (2)
          4.2.2        Kernbrandstof ✓
                       Wind ✓
                       Water
                       Sonkrag                                                                     (2)
          4.2.3        •    Na kragopwekking word die spanning verhoog ✓ na 'n waarde
                            tussen 220 kV tot 765 kV.
                       •    Dit word dan oor lang afstande vervoer ✓ deur kabels wat van
                            aluminium en staal gemaak is
                       •    na verspreidingstasies waar dit weer verlaag word ✓ voordat dit
                            verder versprei word.                                                  (3)
4.3       4.3.1        Ster ✓                                                                      (1)

          4.3.2                 R✓       G ✓    B ✓
                        V

                        0
                                                        t

                                  ✓
                                120o   120o

                                                            OF
                        V       R✓     G✓      B✓

                        0      ✓                    t
                             120o      120o

                       LET WEL: Indien 'n kandidaat die korrekte volgorde gee, maar in
                       'n ander volgorde, sal punte toegeken word. Bv. G, B, R of V2, V3,
                       V1 ens.                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           8                 DBO/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

4.4       4.4.1                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓                          (3)

          4.4.2
                                           ✓

                                           ✓      OF

                                           ✓
                                                                                       (3)
          4.4.3                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓
                                                                                       (3)
          4.4.4                                             ✓

                                                            ✓

                                                            ✓
                                                                                       (3)
          4.4.5                           ✓        OF

                                          ✓
                                          ✓

                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                9                    DBO/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

4.5       4.5.1        Sinchrone motors. ✓
                       Fasevoorskuiwers.                                                        (1)
          4.5.2

                                      L1

                            TOEVOER
                                      L2
                                                                            LAS
                                      L3

                                                  ✓        ✓

                                                      C2 ✓
                       LET WEL: Omdat die kapasitors nie in die voorgeskrewe
                       handboek gemerk is nie, word 'n uitsondering op die reël van
                       byskrifte gemaak. 3 Punte sal toegeken word indien die kapasitors
                       korrek sonder byskrifte geteken is.                                      (3)
          4.5.3        Die twee-wattmeter metode ✓ sal verkies word omdat daar geen
                       neutrale geleier beskikbaar is nie. ✓ Daar kan slegs tussen die
                       lyne gekoppel word.                                                      (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           10                        DBO/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1       Transformators word gebruik om die spanningswaardes in 'n WS-kringbaan te
          verhoog of verlaag ✓ met 'n ooreenstemmende verlaging of verhoging in
          stroomvloei. ✓                                                                       (2)
5.2       'n Transformator is 'n elektriese toestel wat van die beginsel van
          elektromagnetiese induksie ✓ gebruik maak om elektriese energie van een
          elektriese stroombaan na 'n ander oor te dra sonder om die frekwensie te
          verander. ✓                                                                          (2)
5.3       5.3.1       Kern-tipe. ✓                                                             (1)
          5.3.2       Die gelamineerde ysterkern verminder die sirkuleerstrome ✓
                      (werwelstrome) in die kernmateriaal wat die hitte wat daardeur
                      veroorsaak word verminder ✓ en sodoende die transformator meer
                      effektief maak.
                      Die laminerings is ontwerp om die rendement van 'n transformator
                      te verhoog deur die hitte wat in die kern gegenereer word van die
                      transformator te verminder.                                              (2)
          5.3.3       Die ysterkern in 'n kern-tipe transformator is amper heeltemal
                      omring deur windinge ✓ waar die dop-tipe transformator se
                      windinge omring is deur die ysterkern. ✓
                      Kerntipe transformator het drie bene
                      Dop tipe transformators het vyf bene                                     (2)
          5.3.4       Die ysterkern van 'n transformator ondergaan aanhoudende
                      magnetiese polariteitsverandering wanneer dit aangeskakel word. ✓
                      Voordat die magnetiese polariteit omgekeer kan word, moet die
                      oorblywende magneetveld in die kern eers afgebreek word. ✓ Die
                      krag (drywing) wat gebruik word om hierdie oorblywende
                      magneetveld af te breek word in hitte omgeskakel. ✓                      (3)
5.4       5.4.1                                              ✓

                                                             ✓

                                                             ✓
                                                                                               (3)

          5.4.2
                                                             ✓

                                                             ✓

                                                             ✓
                                                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           11                          DBO/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

          5.4.3                              ✓

                                             ✓
                                                   OF
                                             ✓

                                                                                                  (3)

          5.4.4                                              ✓

                                                             ✓

                                                             ✓
                                                                                                  (3)
5.5       •   Uitgebrande wikkelinge ✓ as gevolg van oormatige stroomvloei wat
              oormatige hitte veroorsaak.
          •   Elektriese kortsluitings tussen die primêre en sekondêre wikkelinge. ✓
          •   Wikkelinge wat kortsluitings met die transformatorkern maak.
          •   Kortsluitings met aangrensende wikkelinge wat die draaiverhouding van
              die transformator verander.                                                         (2)

5.6       5.6.1        Olietenk ✓                                                                 (1)

          5.6.2        Dit verskaf verkoeling ✓
                       Dit verhoed die vorming van vog (water) op die spoele.                     (1)

          5.6.3        Die Buchholz-relê monitor die vloei van gas in die transformator, ✓
                       wanneer die gas 'n hoë konsentrasie bereik aktiveer dit die alarm
                       en ontkoppel dit die transformator ✓ van sy werking.                       (2)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                12                   DBO/November 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1       Staanboor ✓
          Bank slypmasjien ✓
          Draaibank                                                                             (2)

6.2       6.2.1        Daar is 'n laer as verwagte isolasieweerstandslesing tussen spoel
                       V en aarde. ✓
                       Die isolasieweerstand tussen spoel V en aarde is 100 kΩ en die
                       minimum aanvaarbare isolasieweerstand tussen 'n spoel en aarde
                       is 1 MΩ.                                                                 (1)
          6.2.2        Wanneer die motor bekrag is, kan enige persoon wat aan enige
                       metaal gedeelte van die motor raak geëlektrifiseer (geskok) word.
                       ✓
                       Vonke kan voorkom wat 'n brandgevaar kan skep.
                       As die motor met die aangeduide fout aangeskakel word, kan die
                       motor beskadig word.                                                     (1)
          6.2.3
                        U1             V1            W1

                                  ✓              ✓            ✓

                        W2             U2            V2                                         (3)
6.3       6.3.1                                                   ✓

                                                                  ✓

                                                                  ✓                             (3)
          6.3.2                                                   ✓

                                                                  ✓

                                                                  ✓                             (3)
          6.3.3                       %𝑔𝑙𝑖𝑝                       ✓

                                                                  ✓
                                                                  ✓                             (3)
                                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels           13                        DBO/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

6.4       6.4.1        HK1N/O is 'n inhou/grendel kontak ✓ wat die kontaktors bekrag hou
                       nadat die aansitknop gelos word.                                         (1)
          6.4.2        Kontaktor T is 'n AAN-vertragingtydskakelaar wat 'n
                       vertragingstyd✓ van 5 sekondes skep voordat sy kontakte
                       geskakel word. ✓                                                         (2)
          6.4.3        HK2 is in serie gekoppel aan die normaal-toe kontakte van die
                       tydskakelaar en HK3. ✓ Dit beteken dat dit bekrag word sodra die
                       aansitknop gedruk word, ✓ net soos verwag in 'n ster-delta
                       aansitter.                                                               (2)

          6.4.4        Na 5 sekondes sal tydskakelaar T sy N/T kontak oopmaak ✓ wat
                       HK2 ontkrag ✓ terwyl sy N/O kontak toe maak en HK3 bekrag ✓ en
                       sodoende die motorspoelkonfigurasie verander van ster na delta in
                       die hoofkring.                                                           (3)
6.5       6.5.1
                                                             ✓

                                                             ✓

                                                             ✓                                  (3)
          6.5.2
                                                             ✓

                                                             ✓

                                                             ✓                                  (3)
          6.5.3                                              ✓
                                                             ✓

                                                             ✓
                                                             ✓

                                                             ✓

                      LET WEL: Indien 'n kandidaat die fasehoek, spanning en stroom
                      korrek vervang word sonder om die berekening van die fasehoek te
                      wys, sal 3 punte vir die vervangingstap toegeken word.
                                                       OF

                      LET WEL: 3 punte word aan die vervangingstap toegeken.                    (5)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               14                     DBO/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

7.1       7.1.1        Insetaftasting ✓
                       Uitsetaftasting ✓                                                         (2)

          7.1.2        Nadat die PLB die programinstruksie uitgevoer het, ✓ verwerk dit
                       elke leer van die program ✓ op 'n lyn-vir-lyn wyse, opeenvolgend.✓        (3)

7.2       7.2.1        OF-hek ✓                                                                  (1)

          7.2.2

                       LET WEL: Merk die leerdiagram volgens die kandidaat se
                       antwoord in 7.2.1.                                                        (3)

          7.2.3        W=0✓
                       X=1✓
                       Y=1✓
                       Z=1✓
                       LET WEL: Merk die leerdiagram volgens die kandidaat se
                       antwoord in 7.2.1.                                                        (4)

7.3       7.3.1        Diskreet / Digitaal    ✓
                       Analoog ✓                                                                 (2)

          7.3.2        Besproeiingsbeheer ✓
                       Monitering van riviere en damme ✓
                       Talle chemiese, petrol en dieselvervaardiging deur afstand-
                       monitering.                                                               (2)

          7.3.3        'n   Induktiewe     nabyheidsensor    word    gebruik   om    die
                       teenwoordigheid van metaalvoorwerpe vas te stel. ✓ Dit stel ook
                       vas of die voorwerpe ysterhoudend of nie-ysterhoudend is. ✓
                       'n Kapasitiewe nabyheidsensor maak gebruik van 'n elektrostatiese
                       veld om beweging, ✓ drukking, ✓chemiese samestelling van
                       materiale en vloeistowwe vas te stel.                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels          15                                 DBO/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

7.4
                                                ✓                                  HK1 ✓
                                           AANSIT
                                                               HK2 N/T ✓         VORENTOE
                  OB          STOP        VORENTOE

                                                ✓
                                            HK1 N/O

                                            AANSIT ✓                     ✓          HK2  ✓
                                           AGTERTOE            HK1 N/T           AGTERTOE

                                                 ✓
                                           HK 2 N/O

          LET WEL: - Indien 'n kandidaat die O/B- of STOP-insette wat gegee is, sluit,
                   sal 'n punt afgetrek word vir elkeen wat gesluit is, omdat die
                   program nie korrek sal werk volgens die gegewe diagram in die
                   vraag nie.
                   - Indien 'n kandidaat AANSIT AGTERTOE reguit aan die L
                   kragspoor koppel deur O/B en STOP te omseil, sal AANSIT
                   AGTERTOE nie 'n punt toegeken word nie as gevolg van die
                   verkeerde verbinding van AANSIT AGTERTOE.
                                             OF

                                                                           M1
                            O/B               STOP

                                          AANSIT                         HK1
                             M1          VORENTOE           HK2 N/T   VORENTOE

                                            HK1 N/O

                                             AANSIT                      HK2
                                            AGTERTOE        HK1 N/T   AGTERTOE

                                            HK2 N/O

                                                                                                       (8)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels            16                           DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

7.5       7.5.1        A = Driefase WS toevoer ✓
                       B = WS na GS omskakelaar/gelykrigter ✓
                       C = Filter ✓                                                             (3)

          7.5.2        WS sinchrone kourotor induksie ✓
                       WS asinchrone gewikkelde rotor ✓
                       WS sinchrone met 'n permanente magneet
                       WS sinchrone met borsels of borselloos                                   (2)

          7.5.3        Die GS-na-WS- omkeerder keer die GS-spanning terug na 'n WS-
                       spanning. ✓ Dit word gedoen deur die IGBT's teen 'n hoë
                       frekwensie ✓ aan en af te skakel. ✓                                      (3)

          7.5.4        Pulswydte modulasie (PWM) is 'n modulasietegniek wat pulse met
                       veranderlike breedte skep ✓ om die amplitude van 'n analoog
                       insetsein voor te stel. ✓ Die uitsetskakeltransistor is vir 'n langer
                       tyd aan vir 'n hoë-amplitude-sein en vir 'n langer tyd af vir 'n lae-
                       amplitude-sein. ✓
                                                      OF
                       VSB-skakelfrekwensie verwys na die tempo waarteen die GS-
                       busspanning aan- en afgeskakel word tydens die pulswydte
                       modulasie (PWM) proses. Die aan- en afskakeling van die GS-
                       busspanning word deur Bipolêrevoegvlak Transistors met
                       geïsoleerde hekke (IGBT's) gedoen.                                       (3)
                                                                                                [40]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — Electrical Technology · QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Electrical Technology · Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Power Systems) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/0d8d71f4-5725-40ea-9e29-a19e1c8a7867) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2024 (Digital) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/2b227e9b-0513-468e-8b1a-d4df808071cd) — QP · 2024 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
