# Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-system-afrikaans-june-2025-possible-answers/2eaef753-cd5f-4b80-b0c5-671f79493233
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-system-afrikaans-june-2025-possible-answers/2eaef753-cd5f-4b80-b0c5-671f79493233)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
                GRAAD 12

                     2025
              NASIENRIGLYNE

             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                 KRAGSTELSELS

12 bladsye

                       1

### Page 2

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                NASIENRIGLYNE
                                                       KRAGSTELSELS      GR12 0625

INSTRUKSIES VIR NASIENERS

1.   Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante, aanvaarbare
     antwoord oorweeg moet word.

2.   Berekeninge:

     2.1   Alle berekeninge moet formules toon.

     2.2   Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

     2.3   Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.

     2.4   Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die
           korrekte antwoord verkry is.

     2.5   Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening gebruik word,
           sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde
           antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord
           weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike
           verkeerde antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
           volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

     2.6   Nasieners moet in ag neem dat kandidate se antwoorde effens van die
           nasienriglyn kan afwyk, afhangende van hoe en waar in die berekening
           afronding gebruik is.

3.   Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

4.   Alternatiewe interpretasies moet oorweeg en op meriete nagesien word.

                                             2

### Page 3

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                NASIENRIGLYNE
                                                       KRAGSTELSELS      GR12 0625

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1    B                                                                                   (1)

1.2    C                                                                                   (1)

1.3    C                                                                                   (1)

1.4    C                                                                                   (1)

1.5    A                                                                                   (1)

1.6    A                                                                                   (1)

1.7    C                                                                                   (1)

1.8    B                                                                                   (1)

1.9    A                                                                                   (1)

1.10   C                                                                                   (1)

1.11   B                                                                                   (1)

1.12   C                                                                                   (1)

1.13   C                                                                                   (1)

1.14   A                                                                                   (1)

1.15   B                                                                                   (1)
                                                                                           [15]
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1    •   Om verantwoordelike sorg te neem vir die gesondheid en veiligheid van
           hom/haarself en ander wat deur sy/haar dade beïnvloed kan word. 
       • Om saam met die werkgewer of enige ander persoon te werk om te verseker
           dat die vasgestelde pligte of vereistes uitgevoer of nagekom kan word. 
       • Voer enige wettige bevel uit wat aan hom opgedra is en gehoorsaam die
           gesondheids- en veiligheidsreëls en -prosedures wat deur sy werkgewer of
           enigiemand anders wat deur sy werkgewer daartoe gemagtig is, in die belang
           van gesondheid of veiligheid.
       • Indien enige situasie wat onveilig of ongesond is onder sy/haar aandag kom,
           so gou as moontlik aan sy/haar werkgewer rapporteer, of aan ŉ gesondheids-
           en veiligheidsverteenwoordiger wat dit aan die werkgewer moet oordra.
       • Indien hy/sy betrokke is by enige voorval wat sy/haar gesondheid kan
           beïnvloed of wat ŉ besering veroorsaak het, moet sodanige voorval so gou
           as moontlik aan sy/haar werkgewer of aan sy/haar gesondheids- en
           veiligheidsverteenwoordiger gerapporteer word, nie later as die einde van die
           spesifieke skof waartydens die voorval plaasgevind het nie.
       [ENIGE TWEE]                                                                         (2)

                                            3

### Page 4

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                NASIENRIGLYNE
                                                        KRAGSTELSELS      GR12 0625

2.2   Gesondheids- en veiligheidstoerusting beteken enige artikel of deel daarvan wat
      vervaardig, verskaf of geïnstalleer  word in belang van die gesondheid of
      veiligheid van enige persoon.                                                          (2)

2.3   Dissipline 
      Spanwerk 
      Klem op kwaliteit / Nadruk op kwaliteit
      Integriteit
      Verantwoordelikheidsgevoel / Verantwoordelikheidsbesef
      [ENIGE TWEE]                                                                            (2)

2.4   Gevaar beteken enigiets wat ŉ besering  aan ŉ persoon of skade aan eiendom
      kan veroorsaak.                                                                        (2)

2.5   Die hoofskakelaar behoort op sleutelplekke in die werkswinkel geïnstalleer te
      wees.  Wanneer dit gedruk word, skakel dit onmiddelik alle elektriese krag af
      wat die werkswinkel beveilig.

                                              OF

      In ŉ noodgeval kan dit gedruk word en sal dit onmiddellik alle elektriese krag na al
      die toerusting afsny, dit stop en sodoende die werkswinkel veilig maak.                 (2)
                                                                                             [10]

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1    •   Kapasitansie 
       •   Frekwensie                                                                        (2)

3.2    Daar is ŉ 90 ° faseverskuiwing  tussen 𝑉𝐿 en 𝐼𝐿  waar 𝐼𝐿 𝑉𝐿 met 90° naloop.          (2)

3.3    3.3.1   Die weerstand  wat die reaktiewe komponente in ŉ RLC-kring teen
               WS bied.                                                                      (2)

       3.3.2   Die totale weerstand  teen WS-stroomvloei in ŉ RLC-kring.
                                                   OF
               Impedansie is die verhouding van die toegepaste spanning tot die
               resulterende stroom in die stroombaan.                                         (2)

3.4    Wanneer die spanning en stroom golfvorms op dieselfde tyd begin  en
       dieselfde frekwensie het  met ŉ zero fasehoek. 
                                             OF
       Wanneer enige golfvorms of elektriese hoeveelhede op dieselfde tyd begin,
       op dieselfde tyd hul piek bereik, op dieselfde tyd deur zero gaan en
       op dieselfde tyd eindig. (Die twee golfvorms dieselfde frekwensie het, selfs al
       verskil hul amplitudes)                                                                (3)

3.5    3.5.1   𝑋𝐿 = 2𝜋𝑓𝐿 
               𝑋𝐿 = 2𝜋(60)(200 х 10−3 )                                                      (3)
                                             4

### Page 5

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                          NASIENRIGLYNE
                                                          KRAGSTELSELS      GR12 0625

              𝑋𝐿 = 75,4 Ω 
                          1
      3.5.2   𝑋𝐶 = 2𝜋𝑓𝐶 
                                      1
              𝑋𝐶 = 2𝜋(60)(4 х 10−6 ) 
              𝑋𝐶 = 663,15 Ω                                                        (3)

      3.5.3   𝑍 = √𝑅 2 + (𝑋𝐶 − 𝑋𝐿 )2 
              𝑍 = √(1 000)2 + (663,15 − 75,4)2 
              𝑍 = 1 159,94 Ω                                                       (3)

      3.5.4       𝑉
              𝐼 = 𝑍𝑇 
                      120
              𝐼 = 1 159,94 
              𝐼 = 0,1 A                                                            (3)

3.6   3.6.1        𝑉
              𝐼𝐶 = 𝑋𝑐𝑇 
                   120
              𝐼𝐶 = 10 
              𝐼𝐶 = 12 A                                                            (3)

      3.6.2
              𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐶 − 𝐼𝐿 )2 
              𝐼𝑇 = √132 + (12 − 4)2 
              𝐼𝑇 = 15,26 A                                                         (3)

      3.6.3   𝐶𝑜𝑠 𝜃 = 𝐼𝑅 
                              𝐼
                                  𝑇
                                  13
              𝐶𝑜𝑠 𝜃 = 15,26 
              𝐶𝑜𝑠 𝜃 = 0,85                                                         (3)

      3.6.4   Voorlopend , omdat die stroom deur die kapasitor groter is as die
              stroom deur die induktor.                                            (2)

3.7   3.7.1   𝑋𝐿 = 𝑋𝐶
                      𝑅
              𝑄=          
                   𝑋𝐿
                   6 000
              𝑄 = 691,15 
              𝑄 = 8,68                                                             (3)

      3.7.2   𝐵𝑊 = 𝑄𝑟 
                          𝑓

                          5 000
              𝐵𝑊 = 8,68 
              𝐵𝑊 = 576,04 𝐻𝑧                                                       (3)

                                                   5

### Page 6

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                   NASIENRIGLYNE
                                                           KRAGSTELSELS      GR12 0625

       3.7.3           1
                𝑋𝐶 = 2𝜋𝑓𝐶 
                       1
                𝐶 = 2𝜋𝑓𝑋
                           𝐶
                               1
                𝐶 = 2𝜋(5 000)(691,15) 
                𝐶 = 460,55 х 10−6 F 
                𝐶 = 460,55 վF                                                                (3)

       3.7.4    Selektiwiteit is die maatstaf van hoe goed resonante stroombaan op ŉ
                reeks frekwensies reageer  en ander uitsluit.                              (2)
                                                                                            [45]

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1     Verminder maandelikse elektrisiteitsrekening. 
        Toerusting hou langer omdat minder hitte opgewek word. 
        Minder instandhouding van toerusting.
        Minder stroomgebruik.
       [ENIGE TWEE]                                                                          (2)

4.2    ŉ Wattmeter is ŉ instrument om die elektriese krag wat deur ŉ las versprei word,
       te meet. 

                                                 OF

       ŉ Wattmeter is ŉ elektrodinamiese instrument aangesien dit die krag meet wat
       deur die las verbruik word.

       Kilowatt-uurmeter (energiemeter) is ŉ instrument om ŉ hoeveelheid krag of
       energie wat oor ŉ tydperk verbruik word, te meet.                                    (2)

4.3    120o                                                                                 (1)

4.4    4.4.1     Neutraal is die 4de draad in die 3-fase stelsel . Dit is waar
                 die fases van ŉ sterverbinding bymekaar kom.                               (2)

       4.4.2     Drywingsfaktor is die verhouding  van die aktiewe tot die skyndrywing
                 wat in ŉ WS-kring verbruik word. 

                                                      OF

                 Drywingsfaktor is die verhouding van die werklike drywing wat na die las
                 vloei tot die skynbare drywing in die stroombaan.                           (2)

4.5    𝑉𝐿 = √3 𝑉𝐹 
             𝑉𝐿
       𝑉𝐹 =
            √3
            380
       𝑉𝐹 =      
             √3
       𝑉𝐹 = 219,39 𝑉                                                                        (3)
                                             6

### Page 7

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                               NASIENRIGLYNE
                                                     KRAGSTELSELS      GR12 0625

4.6   4.6.1   Na opwekking word die spannings verhoog tot tussen 220 kV en
              765 kV.  Die elektrisiteit word oor lang afstande vervoer deur geleiers
              wat van aluminium gemaak is.  By die verspreidingstasies word die
              spanning verlaag voordat dit verder versprei word.                        (3)

      4.6.2   Wanneer die spoele van ŉ driefase-alternator in ster verbind
              word, word ŉ neutrale punt geskep  en beide lyn- sowel as
              fasespannings van verskillende waardes is beskikbaar. 
              Die neutrale punt kan geaard word.                                         (2)

4.7   Die transmissiespanning is omgekeerd eweredig aan die stroom, dus deur die
      transmissiespanning te verhoog,  word die lynstroom  verminder en die
      koperverliese verminder.                                                           (2)

4.8   4.8.1   𝑉𝐿 = √3𝑉𝐹 
                   𝑉
              𝑉𝐹 = 𝐿
                     √3
                     380
              𝑉𝐹 =         
                     √3
              𝑉𝐹 = 219,39 𝑉                                                             (3)

      4.8.2   𝑃 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠ø 
                          𝑃
              𝐼𝐿 =
                   √3 𝑥 𝑉𝐿 𝑥 𝐶𝑜𝑠 𝜃
                       10530
                 =                 
                   √3 𝑥 380 𝑥 0,8
                 = 19,99 𝐴
                 = 20 𝐴                                                                 (3)

      4.8.3   𝐶𝑜𝑠 𝜃 = 0,8 
                  𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (0,8) 
                    = 36,87°                                                            (3)

4.9   4.9.1   Fasehoek. 
              Drywingsfaktor.                                                           (2)

      4.9.2   PT = P1 + P2 
                 = 510 + 470 
                 = 980 W                                                                (3)

      4.9.3   Die meters kan maklik aan die lyne gekoppel word. 
              Dieselfde verbinding word gebruik vir ster- of delta-gekoppelde laste. 
              Dit is ŉ meer ekonomiese metode om die las te meet.
              [ENIGE TWEE]                                                               (2)

                                          7

### Page 8

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                              NASIENRIGLYNE
                                                     KRAGSTELSELS      GR12 0625

4.10

                                                                                    (5)
                                                                                   [40]

VRAAG 5: DRIEFASE-TRANSFORMATORS

5.1    5.1.1    • Transformatordraaiverhouding 
                • Spanning 
                • Stroom 
                • Rendement
                • Grootte
                • Drywingsfaktor
                • Frekwensie
                [ENIGE DRIE]                                                       (3)

       5.1.2    Ster                                                              (1)

5.2    Natuurlike olie, Natuurlike lug (Oil Natural, Air Natural) (ONAN) 
       Natuurlike olie, Geforseerde lug (Oil Natural, Air Forced) (ONAF) 
       Geforseerde olie, Geforseerde lug (Oil Forced, Air Forced) (OFAF) 
       Geforseerde olie, Geforseerde water (Oil Forced, Water Forced) (OFWF)
       [ENIGE DRIE]                                                                (3)

5.3    Transformatorolie kan onvoldoende wees.
       Konstante oorbelasting. 
       Onvoldoende ventilasie.
       Transformatorolie kan onsuiwer wees as gevolg van karbonisering.
       [ENIGE TWEE]                                                                (2)

5.4    Transformators het geen bewegende dele nie  , gevolglik ontwikkel minder
       verliese  en lewer dit ŉ beter kraguitset. 
       Transformators het ŉ doeltreffende ontwerp.                                 (3)

                                           8

### Page 9

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                  NASIENRIGLYNE
                                                      KRAGSTELSELS      GR12 0625

5.5   5.5.1    Dit is ŉ verlagingstransformator  (NP > NS)                        (1)

      5.5.2    Die sekondêre windings van die transformator word in ster verbind
                en skep sodoende ŉ neutrale punt  om enkelfase- en
               driefasestelsels te voorsien.                                      (3)

5.6   Wedersydse induksie is wanneer die magnetiese vloed van een spoel  die
      geleiers van ŉ aangrensende spoel sny  en ŉ EMF binne daardie spoel
      veroorsaak sonder om elektries gekoppel te wees.                            (3)

5.7   5.7.1    𝑆 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 
                      𝑆
               𝐼𝐿 =
                    √3𝑉𝐿
                       100 000
                  =             
                    √3 𝑥 10 000
                  = 5,77 𝐴                                                        (3)

      5.7.2    VF1 N1
                   =     
               VF2 N2
               10 000 42
                       =     
                 VF2      1
               VF2 x 42 = 10 000
                      10 000
               VF2 =
                        42
               VF2 = 238,1 V                                                      (3)

5.8   5.8.1
                       VL2
               VF2 =          
                          √3
                           8660
                      =      
                        √3
                    = 4999,85 V
                    = 5 kV 
                                                                                   (3)

      5.8.2           VF1
               TR =       
                      VF2

                        25000
                  =            
                       4999,85

                  = 5∶1                                                           (3)

      5.8.3    S = √3 x VL2 x IL2 
                 = √3 x 8660 x 40 
                 = 599982,4 VA
                 = 600 kVA                                                        (3)

                                           9

### Page 10

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                 NASIENRIGLYNE
                                                       KRAGSTELSELS      GR12 0625

      5.8.4                           PUIT
                  η=                                       x 100 
                       PUIT + Koperverliese + kernverliese

                             450000
                   =                       x 100 
                       450000 + 1000 + 500

                       450000
                   =          x 100 
                       451500

                   = 99,67 %                                                            (3)

      5.8.5               P
                  Cos θ =    
                          S
                           450000
                        =          
                          599982,4
                        = 0,75                                                          (3)
                                                                                        [40]

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1   • Kyk of daar enige speling op die skag is. 
      • Kyk of die as vrylik met die hand kan draai. 
      • Kyk of die laers glad werk as dit met die hand gedraai word. 
      • Kyk of daar oormatige smeermiddel en stof op die laers is.
      [ENIGE DRIE]                                                                       (3)

6.2   •   Hyskrane 
      •   Vervoerbande                                                                  (2)

6.3   Om elektriese toerusting te beskerm √ teen skade tydens foutiewe
      bedryfstoestande en om die operateur van die toerusting te beskerm.               (2)

6.4   6.4.1    Sinchroniese spoed is die snelheid waarteen die magnetiese veld √ in
               die stator draai.                                                        (2)

      6.4.2    Rotorspoed is die snelheid waarteen die rotor draai  in die poging om
               die sinchrone spoed te bereik.                                           (2)

6.5   6.5.1   A.    Motorraam 
              B.    Verkoelingslemme                                                    (2)

      6.5.2   •    In die statorwindings.                                               (1)

                                              10

### Page 11

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                                        NASIENRIGLYNE
                                                        KRAGSTELSELS      GR12 0625

       6.5.3    •  Dit verminder magnetiese gebrom vir geruislose werking. 
                •  Vermy die geneigdheid van  rotorstaaf om onder ŉ statortand
                   vas te bly as gevolg van die magnetiese aantrekking tussen die
                   twee. (“cogging” in Engels)
                • Dit vermeerder die effektiewe transformasieverhouding tussen
                   stator en rotor.
                • Dit vermeerder rotorweerstand as gevolg van ietwat langer
                   rotorstawe.
                • Dit vermeerder die glip vir ŉ gegewe wringkrag.
                [ENIGE EEN]                                                              (1)

6.6    6.6.1    Ja, die motor kan in Suid-Afrika gebruik word  omdat dit met ŉ
                toevoerspanning van 380 V en ŉ frekwensie van 50 Hz werk.               (2)

       6.6.2    Die 30 kW dui op die aangewese uitsetkrag  wat die motor kan lewer
                om die las aan te dryf.                                                  (1)

6.7    Om die aansit- √ stroom van ŉ kourotormotor tydens aansit te beperk.             (2)

6.8    Die doel van die nulspanningspoel is om die toevoer na die kring te ontkoppel 
       in die geval van ŉ kragonderbreking.  Wanneer die krag weer aankom sal die
       stelsel af bly totdat dit weer aangeskakel word.                                  (2)

6.9    6.9.1    𝑁𝑆 =
                       60 х 𝑓
                                
                        𝑝
                     𝑁𝑆 х 𝑝
                𝑓=     60
                     1 500 х 2
                𝑓 = 60 
                𝑓 = 50 𝐻𝑧 
                              𝑛𝑠 −𝑛𝑟
       6.9.2    % 𝑔𝑙𝑖𝑝 =               х 100 
                                𝑛𝑠
                              1 500−1 400
                % 𝑔𝑙𝑖𝑝 = 1 500    х 100 
                % 𝑔𝑙𝑖𝑝 = 6,67 %                                                         (3)

6.10   6.10.1   𝑃𝑖𝑛 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠ø 
                        𝑃
                𝑉𝐿 =
                       √3𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠ø
                          12 000
                𝑉𝐿 =                    
                       √3(20,99)(0,8)
                𝑉𝐿 = 412,59 𝑉                                                           (3)

       6.10.2   𝑃𝑈𝑖𝑡 = √3 𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠ø 𝜂 
                𝑃𝑈𝑖𝑡 = √3 (412,59)(20,99)(0,8)(0,9) 
                𝑃𝑈𝑖𝑡 = 10 800,01 𝑊                                                      (3)

       6.10.3   𝑄 = √3 𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝑆𝑖𝑛ø 
                𝑄 = √3(412,59)(20,99) 𝑆𝑖𝑛(36,87) 
                𝑄 = 9 000,03 𝑉𝐴′𝑟                                                       (3)

                                                 11

### Page 12

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE:
                               NASIENRIGLYNE
                                                       KRAGSTELSELS      GR12 0625

6.11   6.11.1   A   Aansitknop/Aansitter 
                B   𝐻𝐾2 𝑁/𝑂 
                C   𝐻𝐾2                                                               (3)

       6.11.2   Die 𝐻𝐾1 𝑁/𝑂1 hulpkontak (Inhou kontak) parallel oor die aansitknop/
                aansitter ontbreek.                                                   (1)

       6.11.3   Die oomblik wat die aansitknop/aansitter gelos word sal 𝐻𝐾1 ontkrag
                 wat 𝐻𝐾1 𝑁/𝑂2 , oopmaak  en die parallelle gedeelte van die
                kringbaan ontkoppel  wat veroorsaak dat tydskakelaar 𝑇1 ,  nie
                bekrag word nie en dus ook nie 𝐻𝐾2 .                                   (4)

       6.11.4   Die 𝑁𝑇 tydreëlaar hou die sterkontaktor aangeskakel totdat die
                voorafbepaalde tyd bereik word, dan maak dit oop.  Na die
                voorafbepaalde tyd sluit die N/O-kontak en word die delta-kontaktor
                aangeskakel                                                           (2)

       6.11.5   Oorbeladingstelling = 125% х 𝑎𝑎𝑛𝑔𝑒𝑠𝑙𝑎𝑛𝑒 𝑠𝑡𝑟𝑜𝑜𝑚 
                Oorbeladingstelling = 1,25 (6) 
                Oorbeladingstelling = 7,5 A                                           (3)

                                                                                      [50]

                                                                           TOTAAL:    200

                                             12

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
