# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-afr/082eeb5d-20f9-47fb-b347-fed5dd06d44c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-afr/082eeb5d-20f9-47fb-b347-fed5dd06d44c)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                        1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                        2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                        3.  ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                                                        4.  ALLE tekene moet voltooi word met instrumente, tensy anders aangedui.
                                                                                        5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                 GRAAD 12                                               6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                        7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                            vraag beantwoord is.
                                                                                        8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                        9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                                                                                        10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                            verhouding veronderstel word.
                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                                                                                            SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                                VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                  GRAAD 12                                                        1
                                                                                                  2
                                                                                                  3
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1                                             4
                           FEBRUARIE/MAART 2015                                               TOTAAL

                                                                                                          2 0 0                       2 0 0
    PUNTE: 100
                                                                                                          FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR

    TYD: 3 uur
                                                                                                                   ________

                                                                                                                   100
                                                                                                                  VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.                                                         SENTRUMNOMMER

                                                                                                                          SENTRUMNOMMER
                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                    *BASIC-EDUCATION*
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

sepriese | SYFERPUT

TENK | STEENPLAVEISEL
| BESTAANDE +
\ H ‘SWEMBAD
a IK wl
B S|
e "h |
BAK, g
4 |e
| 780 \, sestaanne |i] Zl
ERF H 1 SO ERF 8
32 gt | | 3 ¢
R] 10 !
5]
| | BESTAANDE BRAAI
| wi 410
ii] 32 so
|| *=
ior
| SO
5000 BL.
we
ORAADHEINING

SYPAADJIE Ww

ois

6000

MULLERSTRAAT

A TERREINPLAN
on) SKAAL 1 : 300

3520

GOTZESTRAAT

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op
die terrein bevestig voordat daar met die werk
begin word. Argilekte moet onmiddellik van
enige afwykings in kennis gestel word.

ARGITEK SE HANDTEKENING

KLIENT SE HANOTEKENING

Downloaded from hlayiso.com

DBE/Feb.-Mrt. 2015,

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:
Die terreinplan vir 'n voorgestelde nuwe woning, ‘n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die
aangetoonde skaal voorberei nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord.

[30]
ANTWOORD 20 VRAE ANTWOORDE
In die spasie hieronder, teken, in
netiiese vryhand, die vooraansig en |_1_| Wat is die verwysingskode vir die tekening? 1
boaansig van die grafiese simbool vir |~> | Wat was die tweede hersiening? 1
'n DUBBELOPWASBAK volgens die
SANS 10143. 3 | Water skaal word vir die tekening aangetoon? 1
4 |Hoeveel inspeksiekamers is daar op die rioollyn? 1
5 | Water afwerking word rondom die swembad gebruik? 1
6 | Watter nuwe ontwikkeling word op die terrein voorgestel? 1
7 | In watter kleur sal nuwe glas op 'n tekening aangetoon word? 1
8 | In watter kleur sal nuwe beton op 'n tekening aangetoon word? 1
9 | Watis die diepte van die kenmerk by 1? 1
10 |Benoem die kenmerk by 2 1
11 | Wat dui die nommer by 3 aan? 1
12 | Wat word deur die lyn by 4 aangedul? 1
13 | Benoem die kenmerk by 5 1
3 14 | Benoem die kenmerk by 6. 1
15 | Watter aansig van die nuwe woning front na Gotzestraat? 2
2 |2014-12.07) slut syterputi
usyeras 46 | Wats die afstand vanaf die swembad na die suidwestelike 2
1 2014-11-09) Verander oprit grenslyn in meter?
17 | Wat is die lengte van die grenslyn wat na erf 32 front in meter? 2
HERSIENING] DATUM | BESKRYWING
4g. | In die spasie hieronder, bepaal die omtrek van die nuwe woning in 3
TONY KROOS & ASSOCIATES meter.
GARGITERTE 49 | In die spasie hieronder, bepaal die totale bou-opperviak van erf 31 3
MUNICHGARDENS 1346 in vierkante meter.
NEW GERMANY
PINETOWN In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in netjiese
tonyrocntibandoscom 20 | vryhand, die vooraansig en boaansig van die grafiese simbool vir 4
=a oo 'n DUBBELOPWASBAK volgens die SANS 10743.
FUSSBAL DRUKKERS 2015-02-12
TERENINGTITEL TOTAAL 30
TERREINPLAN
a ANTWOORD 18 415000 | ANTWOORD 19
ROWER Toon ALLE berekeninge. _ Toon ALLE berekeninge.
VOORGESTELDE WONING VIR J z
MNR. RIBERY OP ERF 31, OP DIE F| Fl
HOEK VAN MULLERSTRAAT EN “ RIDIN
GOTZESTRAAT. ol a
PROUERNOWNER TERENNGNOWER 5 |
CHLW-2013 BM 3113 3100, 310
DaTon ]GETEXEN —|NAGESEN —] SeaAL
2015-01-28) ARJEN ROB 1:300 EKSAMENNOMMER
VERWYSNGSKODE
EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

1vG2014 |

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/Feb.-Mrt, 2015,

a

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: OORGANGSTUK

Gegee:
Die vooraansig en die boaansig van 'n vierkant
-tot-onreéimatige vierkantige oorgangstuk

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende
aansigte van die oorgangstuk:

2.1 Die gegewe boaansig

2.2. Die gegewe vooraansig

2.3. Die ontwikkeling van die oorgangstuk

LET WEL:
AB is die naat. [36]
2
th i
27
» EA!
A
aka 3
7
ASSESSERINGSKRITERIA
1 |voor-eNsoaansiG | 14
2 | WL-KONSTRUKSIES 8
3 | ONTWIKKELING 17
PENALISERING (-)
TOTAAL 36
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER: [ 3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded fr

DBE/Feb.-Mrt, 2015,

om hlayiso.com

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:

Twee aansigte van ‘n ingang met 'n
kontrolepunt en die inligting benodig om 'n
tweepuntperspektieftekening te teken

PV - Prentvlak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* Toon die muurdikte by die venster en deur.

* GEEN interne- of verborge besonderhede

Kopiereg voorbehou

. word verlang nie. [40]
>
4 ‘S ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE + VP's 7
Pv
2 | DAK 4
3 | MURE 17
4 | KWARTSIRKEL 6
5 | VENSTER + DEUR 6
PENALISERING ()
TOTAAL 40
HL
I i
i i
i i
i i
i i
i i
i i
I I
i i
i i
i i
I I
i i
i i
i i
i i
i i
' '
I I
GL + H H
SP
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/Feb.-Mrt, 2015

20° |

nloaded from hlayiso.com

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

VLOERAFWERKING

2100.

3000

ONVOLLEDIGE SUIDWESAANSIG

Mi
ows

ONVOLLEDIGE VLOERPLAN

DAKNOTAS:
DAKHELLING 20° MET 200 x 20 mm
FASSIEPLANK OP ALLE KANTE,

DAKBEDEKKING 15 mm VESELSEMENT-
PLAAT OP 75 x 50 mm KAPLATTE
@ 900 mm sis

115 x 38 mm DAKKAPPE OP 115 x 38 mm
MUURPLATE,

9 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm
PLAFONLATTE @ 600 mm s/s

100 x 150 mm GEUTE OP ALLE KANTE.

“| GELYK | GELYK | GELYK | GELYK |~

SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N DAKKAP.

7 /SLAAPKAMER: MAT
2 BADKAMER: TeeLs

100 x 150 GEUT 3 KOMBUIS: TEELS

200 x 20 FASSIEPLANK 4 SITKAMER: TEELS

SKUIFDEUROPENING 5 STOEP: GRANO

STOEPPILARE

VLOERVLAK

STOEPVLAK

GRONDVLAK

KENMERKE
D1 SKUIFDEUR
D2 INTERNE DEUR
Vi VENSTER

v2 VENSTER

TOEBEHORE
SK - TOILET
WB -WASBAK
ST -STORT

OWB - OPWASBAK

ELEKTRIESE TOEBEHORE
LIGSKAKELAAR - ENKELPOOL
LIGSKAKELAAR - DUBBELPOOL
FLUORESSEERBUIS 2 x 40 W
PLAFONLIG
MUURGEMONTEERDE LIG
SKAKELAARKRAGPUNT
VERDEELKAS:

Nopaens

LET WEL:
DIE PYL TOON DIE LIGVER-
BINDING MET DIE SKAKELAAR
AAN.

120

50

‘4420 x 50 x 7250 mm

KAMERUITLEG

HOUTBALK
200
“ 150 x 200 mm LATE! |
BO DEUROPENING
8
200 x 200 mm STOEPPILAAR-
EN BALKBESONDERHEDE
25 mm SEMENTVLAKLAAG , 2
Py 100¢ T Ve
Ss [ee Ses
| @|GRONDVLAK ——,
3 3 aif
El — Bre
A 18 El
600 600

ONVOLLEDIGE FONDASIE ‘A-
EN STOEPBESONDERHEDE

Kopiereg voorbehou

ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN
BUITEMUURBESONDERHEDE

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

Pf OM TE PAS y  pOMTEPAS 1.4150
OOPMAAK- VASTE
PANEEL PANEEL
~ ‘SKUIFDEUR MET BINNEDEURRAAM
RAAM (D1) EN DEUR (02)
1550 600.
VENSTERNOTA:
jg] A= OOPMAAKKANT
g als la a_||®] 8=VASTE PANEEL
VENSTER (V2) LET WEL at
150 x 25 mm VESEL- -
SEMENTVENSTER-
850 550 BANK ONDER ALLE
VENSTER (V1) VENSTERS
REENWATER- DAKKOMPONENTE
ITEMS 200 x 20 mm FASSIEPLANK
1
re)

120 x 50 x 7250 mm
HOUTBALK

—
oS

75 x 50 mm KAPLATTE

3 ELEKTRIESE SIMBOLE
ors ||“

A «1d dG | 4
avin = |so
a
lolz xX aw
400 kK
evened ©)

TOEBEHORE
500

400
4 cS =

x g EJ
8 3 3

“Ao Vile 1200 kenmerke op die korrekte aansig: grondviak en voltooide
@)3 8 -©| 8] opwaspak (ows) vloerviak.
° S00 LET WEL:

WASBAK TOILET STORT ALLE tekene moet voldoen aan die me en grafiese simbole

(we) (sk) (st) vervat in die SANS 10143, [94]

Gegee:

*Die onvolledige suidwesaansig van 'n nuwe kothuis, wat die
mure, die stoeppilare, die skuifdeuropening, die dak en notas toon

*Die onvolledige vloerplan wat die mure, posisie van die
stoeppilare, deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

* Daknotas en 'n skematiese diagram van 'n dakkap

* Kameruitleg en vioerafwerkings

* Stoeppilaar- en balkbesonderhede

* Die onvolledige fondasie 'A'- en stoepbesonderhede

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

*'n Deur- en vensterskedule

«'n Tabel met reénwateritems

«'n Tabel met dakkomponente

«'n Tabel met elektriese simbole

«'n Tabel met toebehore

* Die onvolledige fondasie 'A' en vioerplan van die nuwe kothuis,
geteken volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

Benoem die volgende:
* Die suidwesaansig

* Die kameraanduidings en vioerafwerkings

* Gebruik die korrekte afkortings en benoem die volgende

Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken, volgens

skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese projeksie, die

volgende aansigte van die nuwe kothuis:

4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur nommers aangedui

* ALLE arseringbesonderhede

4.1.2 DIE SUIDWESAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure, stoep en skuifdeurbesonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, geut, reén-
waterafvoerpyp en rioolput insluit

* Die voltooide vioerviak

Gebruik die gegewe onvolledige fondasie ‘A’ en teken 'n

GEDETAILLEERDE SNIT volgens snyviak A-A van die area in

die ellips wat op die onvolledige vicerplan getoon word,

volgens skaal 1 : 20

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige fondasie 'A'- en stoepbesonderhede

*Die volledige fondasie-, buitemuur- en
besonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank en geut insluit

* ALLE kenmerke van die stoep aan die linkerkant van
snyvlak A-A, wat die re&nwaterafvoerpyp en rioolput insluit

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
arsering mag in vryhand geteken word

skuifdeur-

sl

1000000000 ——

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

a4

GEDETAILLEERDE SNIT
SKAAL 1 : 20

Downloaded from hlayiso.com

DBE/Feb.-Mrt. 2015

PENALISERING

FOUTIEWE ALGEHELE SKAAL

FOUTIEWE PLASING VAN AANSIGTE

AANSIGTE NIE GERIG NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
woonrix | sean | exen | MODEREE

1 | Nenstens 12
OT Y a 2. | evekrries 10
| [2 [rosters 4
| [4 [asserne 4
iGR | 5 | avaxnere 5
| | sustotaa | 35
| ‘SUIDWESAANSIG
} 2\iwesror | 9
| [3 foeur 3
| [4 [eves th
sustoraa | 20
| GEDETAILLEERDE SNIT
| 1 | BeSonperieve | 12
| [+ [asseene 6h
| SUBTOTAAL 39
| TOTAAL 94
| | PENALISERINGSTOTAAL ()
FINALE TOTAL

VLOERPLAN

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [6

SKAAL 1
AN

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-eng/88655b5e-7fec-4ea4-9157-683d2facffb9) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [EGD P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2015-afr/309a6147-6709-4531-a054-a52d8a2db08a) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [EGD P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2015-eng/4042ac4f-9fce-4f31-90dd-d08f4bedd488) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [EGD P1 MEMO EA](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-ea/8cc4d7e1-de42-4f0c-8b76-33e12b34de79) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2015
- [EGD P1 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-feb-march-2016-memo-eng/8b7dc43c-f8a8-40ce-a7a0-bb3f073a330e) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
