# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2018 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
y) Basic Education

OZ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

INSTRUKSIES EN INLIGTING

BONS

NO

8.

9.

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.

10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding

veronderstel word.

SENIORSERTIFI T-EKSAMEN SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 3
4
2018
TOTAAL
PUNTE: 100 2/0|0 2/00 2/010
TYD: 3 uur FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
FO d
| |
| | VOLTOO! DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | | SENTRUMNOMMER
| Stafieskode-plakker |
| |
| | SENTRUMNOMMER
| | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com seo

LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE GRENSLYNLENGTES EN HOEKHOOGTES

VAN SUB 8 VAN PERSEEL 204, OP 15-03-1985 OPGEMEET

METELEKTRIESEHEK — J (|

VERGIFTIGDE HARDEPUIN

GRENSLYNLENGTES IN MILLIMETER HOEKHOOGTES IN METER
AB= 85331 ‘A= 287,45
BC = 180896 B= 285,34
CD = 105651 85,82
DA = 181903 D = 267,66
NUWE RYBANE EN PARKEERARES AFGEWERK
NUWE 5 m-MOTORINGANG | MET KEISTEEN OP GOED GEKOMPAKTEERDE

tide LAAN

GRENS.

1,5 m PLAVEISEL
LANGS ALLE

NUWE:
SPORTSENTRUM

NETBALBAAN

-— &» |
a aS
q iy |
NUWE SEPTIESE
TENK VOLGEN'

INGENIEUR-
\SPESIFIKASIE:

4000 BL

BESTAANDE SKOOLGEBOU

BESTAANDE

[|_| || SEPTIESE TENK

SPORTVELD

IMMERGROENSTRAAT

‘SUB 8 VAN
PERSEEL 204

12de LAAN

SKAAL 1

TERREINPLAN
1000

Lf

Kopiereg voorbehou

NOTA VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
4. Kontrakteurs moet alle afmetings en
hoogtes op die terrein bevestig voor daar Gegee:
t die werk jin we Argitekt t is
samiaclik von orlos okwkasein | Die terreinplan van 'n bestaande skool met 'n voorgestelde nuwe sportsentrum en parkering, ‘n titelpaneel en ‘n tabel
kennis gestel word. met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
2. Alle siviele werk moet deur 'n
gekwaliiseerde ingenieur afgeteken Instruksies:
word
3. Mle ruwe afwerkings moet cesefée Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelblok verwys, netjies te beantwoord.
wees as bestaande afwerkings. [30]
4, Bestaande 2.3 m hoe staalpalissade-
veligheidssheining moet bly VRAE ANTWOORDE
ARGITEK SE HANOTEKENING
1 | Watter skaal word vir die tekening aangedui? 1
ET SE ANTEENNS 2 | Waarvoor was Benny verantwoordelik? 1
3. | Wat is die volledige nommer van die PERSEEL? 1
ANTWOORD 20 - . - -
?
In die spasie hieronder, teken, in |_4 | Hoevee! hersienings is op die tekening aangebring? 1
netjiese vryhand, die boaansig van | 5 | Waarvoor staan die afkorting IK? 1
die SANS 10143 grafiese simbool
vir 'n. DUBBELOPWASBAK. | © |Hoeveel bome is daar op die PERSEEL? 4
EENHEID. 7 | Watter veiligheidskenmerk omring die PERSEEL? 1
8 | Hoe moet die nuwe rybane afgewerk word? 1
9 | Water rioolsisteem word vir die nuwe sportsentrum voorgestel? 1
40 | In water straat is die hoofingang van die skool? 1
14 | Wat dui die lyn by 1 aan? 1
42 | Wat dui die lyn by 2 aan? 1
43 | Wat word deur die twee lyne in die sirkel by 3 aangedui? 1
14 | Wat word deur die letter in die ram by 4 voorgeste!? 1
45 | Watter aansig van die voorgestelde nuwe sportsentrum front na Af
die hoofingang van die skool?
46 | Wat is die lengte van die noordoostelike grens in meter? 2
47 | Met verwysing na die bouregulasies, hoekom sou hierdie 64
A & OKTOBER | VOEG HEKKE BY voorgestelde terreinplan nie goedgekeur word nie?
HERSIENING DATUM BESKRYWING
KLA ARGITEKTE a m Ge spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die omtrek van die voorgestelde nuwe sportsentrum in |
HOOFSTRAAT 9 49 | '? die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die voorgestelde J
QUEENSTOWN sportsentrum in vierkante meter.
B 083 792 2092 20 |!" die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die boaansig van die A
kia@hotmal.com SANS 10143 grafiese simbool vir 'n DUBBELOPWASBAKEENHEID.
GEDROKDEUR DRUKDATUM
TRUE PRINT 2017-10-17, TOTAAL | 30
TEKENNGTTEL ANTWOORD 18: Toon ALLE berekeninge 40000 ANTWOORD 19: Toon ALLE berekeninge.
TERREINPLAN 5000
PROIK ~
VOORGESTELDE NUWE SPORTSENTRUM | 3
EN PARKERING VIR HOERSKOOL JUNIPER, a NUWE —,
SUB 8 VAN PERSEEL 204, be 8
SKOOLSTRAAT 38, GLENDOWER. SPORTSENTRUM 8
aw
PRORINOMIER TECENINGNOWNER 3
KLAINFJ/-2018 TH 17-05-NMIJ oy
2017-04-13] BENNY SOPHIE 1: 1000
VERWYSINGSKODE
meee — NIT searencues LB
l i Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/2018

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

* Die onvolledige vooraansig en die boaansig
van 'n hol regte vierkantige prisma met oop
ente, wat gevorm is om rondom 'n hol regte
reélmatige seshoekige prisma met oop ente
te pas. Die asse van beide prismas [é in 'n
gemeenskaplike vertikale viak

* 'n Hulpaansig van die vierkantige prisma

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende:

2.1. Die gegewe boaansig

2.2. Die volledige vooraansig wat duidelik die
kurwe van deurdringing toon

2.3. Die volledige regteraansig wat duidelik die
kurwe van deurdringing toon

*  Beplanning is belangrik
* Toon ALLE verborge besonderhede.
* Toon ALL konstruksies. [37]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 | BOAANSIG 7
2 | VOORAANSIG 144
3 | REGTERAANSIG 154
PENALISERING ()
TOTAAL | 37
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER, [3

Blaai om assebliet

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/2018

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Twee aansigte van ‘n struktuur en die inligting
nodig om 'n tweepuntperspektieftekening te teken
PV - Prentviak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon diepte by die deur en die venster.

© Toon ALLE konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie 138]
PV
HL
wr
fii
BI
a!
Zz!
ai
or ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 7
2 |MURE, VENSTER,DEUR | 164
GL 3 | PLAsswemBAD 7
- ! 4 | DAK 74
PLASSWEMBAD
1 PENALISERING (-)
TOTAAL | 38
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliet

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2018

DAKA |-—— 300 x 75 mm WINDVEER DAKKOMPONENTE
DAK B SKUIFDEUROPENING
VENSTEROPENING
. 7 — 300 x75 mm WINDVEER
8 150 x 100 mm GEUT
8 2 200 x 20 mm FASSIEPLANK
g VOLTOOIDE VLOERVLAK = 200 x 20 mm FASSIEPLANK
[| GRONDVLAK
| es KAMERAANDUIDINGS NOKPLAAT
Xo
ONVOLLEDIGE SUIDOOS-AANSIG
KENMERKE VLOERAFWERKING
D1 ‘SKUIFDEUR 1 LEEFAREA MAT
3 oR man was ELEKTRIESE SIMBOLE
VIEN V2 VENSTERS 3. STOKPERDJIEKAMER TEELS
4 KAMER, MAT
roeseHone AK 6 SG 6
SK TOILET
WB WASBAK S
Br BIDET = [e}
ST STORT
ELEKTRIESE TOEBEHORE Kwa
1. EENRIGTINGSKAKELAAR -ENKELPOOL x ow
2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL
3. FLUORESSEERLIG 2x40 W
4. PLAFONLIG aa K
5. MUURGEMONTEERDE LIG =
6. SKAKELKRAGPUNT
LET WEL: DEUR- EN VENSTERSKEDULE
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING MET DIE
SKAKELAAR. yp OMTEPAS 1500
. 500 800
a A 5
¥ ae ed > eo
s onal i 8 Belc
g Ze 3
_)GELYK | GELYK |GELYK |GELYK g 28 co «PA 8
‘SKEMATIESE DIAGRAM VAN DAK'A’ VENSTER (V2)
os
on 8 VENSTER (V1
P aN L 8 a)
ge eel eel Se
To vedocivden, l~ SKUIFDEUR (01
‘Pexrnocumnbasreecivg) en VENSTERNOTAS:
SKEMATIESE DIAGRAM VAN DAK 4 fp OMTE Pas AZ QOPMAAKKANT
200 «B= SKARNIERKANT
tT * C=VASTE PANEEL
DAKNOTAS: 200 x 80 mm LATEIE BO — sy ~ * ALLE RAME 50 mm DIK
20° DAKHELLING ‘ALLE DEURE EN VENSTERS © 150.x 25 mm VESELSEMENT-
3 VENSTERBANK ONDER ALLE
114 x 38 mm DAKKAPPE OP FS] VENSTERS
114 x 38 mm MUURPLATE
300 mm DAKOORHANG TOT KANT VAN DIE g
DAKKAPPE
20 mm VLAKLAAG
10 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP £00 DEURRAAM EN DEUR (D2)
75 x 50 mm DAKLATTE GESPASIEER VOLGENS 3 PY
DIE SKEMATIESE DIAGRAMME “| \
cRONDVIAK— SL TE fg TOEBEHORE
200 x 20 mm FASSIEPLANK AN ALLE KANTE EN 3 a 2
300 x 75 mm WINDVEER OP DIE GEWELENT, ce) a g
mm OP DIE Gi ar Lt *
20 mm VERBY DIE GEUT S i | ol a o
8] | 600 so S| Q ae) a 3
7! s # x 8 bad a3 78
4180.x 100 mm GEUTE MET O75 RWAP AN ALLE I VLOERVLAK EY we Ey
ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN ——s i es ey
410 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm BUITEMUURBESONDERHEDE el a ay
PLAFONLATTE @ 450 sis 3 3 500 ol a
2 E;
oa
sTORT BIDET WASBAK TOILET
(st) (en) (we) (Sk)

Kopiereg voorbehou

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

* Die onvolledige suidoos-aansig van 'n nuwe huis, wat die
mure, die deur- en vensteropeninge, die dak en notas toon

* Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die
trappe, deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

* Skematiese diagram van die dakkappe en daknotas

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

 Kameraanduidings en vioerafwerkings

'n Tabel met dakkomponente

'n Tabel met elektriese symbole

'n Deur- en vensterskedule

'n Tabel van toebehore

* Die onvolledige vioerplan van die nuwe huis, geteken
volgens skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en die
breeklyn van die gedetallleerde snit, geteken volgens
skaal 1 : 20, op bladsy 6

Instruksies:
Beantwoord die vraag op bladsy 6
4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,
volgens skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die nuwe huis:
4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* ALLE deure en vensters
* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui
* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui
* ALLE arseringsbesonderhede
4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDOOS-AANSIG
Toon die volgende kenmerke op die tekenin:
* Die buitemure, skuifdeur, trappe en venster-
besonderhede
* Die dakbesonderhede, wat die fassieplanke, geute,
windveer, nokplaat en reénwaterafvoerpyp insluit
* Die voltooide vloerviak

4.2. Gebruik die onvoltooide fondasie en breeklyn op bladsy 6

en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE

SNIT op snyvlak A-A van die area in die ellips wat op die

onvolledige vloerplan getoon word.

Toon die volgende kenmerke op die tekenin:

* Die volledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Die vensterbesonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, die geut en
windveer insluit

* Die bidet

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruk-
tuurarsering kan in netjiese vryhand geteken word

Benoem die volgend

* Die suidoos-aansig

* Die kameraanduiding en vioerafwerkings

* Grondvlak, voltooide vioerviak, vogweerlaag en ingeboude
kaste (gebruik die korrekte afkortings en toon dit op AL die
toepaslike aansigte)

LET WEL:
ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese
simbole vervat in die SANS 10143. [95]

[5|

Blaai om assebliet

### Page 6

ee Downloaded frem hlayiso.com _

SLEGS VIR AMPTELIKE
4, PUNTE-
TOEKENNING VIR; GEBRUIK
SHUTS VERKEERDE SKAAL/
SKALE GEBRUIK
A(t)
AANSIGTE NIE GERIG
B(1) NIE
C(2) AANSIG(TE)
GEROTEER
0(3)
SNIT VERKEERD
E (2) WAARGENEEM
F(t) VERKEERDE SKRIF
6 (1)
H(1)
1d)
TOTAAL TOTAAL

ASSESSERINGSKRITERIA

VLOERPLAN
y 1 | veure + vensters "4
2 | TorseHORE 7
3 | evewtres 104
4 | aRSERING 4
5 | sys«nrre 43
SUBTOTAL 37
SUIDOOS-AANSIG

1 | oak + aware 9}
2|wuresvwerrapre | 4d
3 | veur + venster 8
4 | sysnirre 14

SUBTOTAAL, 234
GEDETAILEERDE SNIT

7 [oscsesonoenene | 13
2 | FoRSASIE TUR 7
3 | vensren + anc 34
4 | toEseHoRE 34
5 | ansenine 6
6 | avs«airte 14
SUBTOTAAL, 344
TOTAAL 95
SNITA-A PENALISERING (-)
SKAAL 1 : 20 GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER:
VLOERPLAN
EKSAMENNOMMER, [6

ara “ns INN

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-eng/5748ef99-69a6-4e4c-900c-2b8c5f2da3a4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Eng
- [EGD P1 Gr 12 SEPT Memo EA](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr-12-sept-memo-ea/98991191-ca71-4de5-87f4-dab0ebb30bde) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018
- [EGD P2 Sept 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-eng/4cc7b8c4-8834-44cc-9771-1d853e6493e2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
