# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2021 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

2021

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker |
| |
| |
| |

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is,
of nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Fone

NO

sem

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vraac | PUNTBEHAAL | $ | TEKEN| GEMODEREER | j | TEKEN| HERNASIEN | } | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/0|0 2|0|0 2/0|0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER

Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

TANDMETERSERTIFIKAAT VIR
ERF 1232

HOEKHOOGTES [GRENSLYNLENGTES| 1
INMETER INMETER
A=2073 AB = 24,77 2
B= 3075 BO= 48
C= 3048 0.77 3
D=304,3 565
= 3046 EA=44 4

ERF 1231

Downloaded from hlayiso.com

‘SIMBOOLLEGENDE:

BLADWISSELENDE,
BOME

@

STRUIKE
VERSEELDE
TUINLIGTE

STORMWATERPYP ___.
EN -DREIN

4m MOTORVOBRTUIG-

INGANG.

1600 BL

l4 x OW

308

5664

STAPELSTRAAT 4mWYD
SYPAADJIE

305

SLOOP
BESTAANDE
MOTORHUIS

BESTAANDE HUIS

100 PVC-RIOOLLYN

LET WEL:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op
die terrein bevestig voor daar met die werk
begin word. Argitekte moet onmiddellik van
enige afwykings in kennis gestel word.

ARGITEK SE HANDTEKENING

DBE/2021

VRAAG 1: ANALITIES

Gegee:
Die terreinplan van 'n bestaande huis met 'n voorgestelde nuwe lapa, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is
nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 300

L @

KLIENT SE HANDTEKENING te beantwoord. [30]
ANTWOORD 20 VRAE ANTWOORDE
In die spasie hieronder, teken, in -
netjiese vryhand, die boaansig van die |_1_ |Waarvoor was Sheila verantwoordelik? 1
SANS 10143 grafiese simbool vir 'n 2. |Wie het die tekening gedruk? 1
VETVANGER (‘GREASE TRAP’)
3. |Wat is die datum van die tweede hersiening? 1
4 |Watter skaal is vir die tekening aangedul? 1
5 |Watis die webadres van die argitekfirma? 1
6 Hoe wyd is Rantstraat in millimeter? 1
7 |In watter staat is die hoofingang tot ERF 1232? 1
8 |Hoeveel verseélde tuinligte word op ERF 1232 getoon? 1
g__|in watter twee metrieke eenhede word die afmetings op die :
terreinplan aangedui?
4 [Hoe moes die motorhuis voorgestel gewees het om aan te dul ;
dat dit gesloop moet word?
11 |Wat word deur die pyl by 1 aangedui? 1
12 |Noem die simbool by 2 1
3 13 |Waarvoor staan die afkorting SWD by 3? 1
ES 14 |Wat is die afkorting vir die rioolkenmerk by 4? 1
2 2020-11-18 | STORMWATERPYP Watter kleur kan gebruik word om nuwe staalwerk op aansigte
EN-DREINBY | 15 i0 1
aan te dui
1 |2020-11-17]  Morornuis | 16 [Water aansig van die bestaande huis front na Stapelstraat? 2
HERSIENING | DATUM BESKRYWING | 17 |Wat is die val van ERF 1232 van hoek A tot hoek D in meter? 2
DRULOFF 18 |In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die omtrek van ERF 1232 in meter. 3
eRe ETE www druloffarch.co.za 49 | die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die bestaande huis in ,
WILDERNS 043 445 0883 vierkante meter. Rond die antwoord tot TWEE desimale plekke af.
CEDRUKOEUR DRUKDATUNE 90 ||P die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in neljiese vryhand die boaansig van die 7
INK-ON (PTY) LTD 2020-12-28 SANS 10143 grafiese simbool vir 'n VETVANGER ('GREASE TRAP’).
TEKENNGTITEL TOTAAL| 30
TERREINPLAN ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
i 6000 it
PROIER Toon ALLE berekeninge. foery Toon ALLE berekeninge.
VOORGESTELDE NUWE LAPA VIR sg} 6000
PIETER PARKER OP ERF 1232, 3} pe
STAPELSTRAAT 4, ol
PLETTENBERGBAAI, 4091 3
PROJERNONNER: TERENINGNOWMER 6000 ~
‘CRY-2020 8225
Daron | GETEREN | NAGESIEN | SKA g 3
2020-11-18] SHEILA CRISPIN 1:300 S| 3
VERWYSINGSKODE
SPDR-2020 EKSAMENNOMMER
BESTAANDE HUIS
EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/2021

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

* Die vooraansig van 'n regte reélmatige seshoekige
prisma met 'n regte koniese gat

* 'nHulpaansig

* Horisontale snyvlak C-C

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van
die vaste liggaam:

2.1. Die gegewe vooraansig

2.2. 'n Deursneeboaansig

2.3 Die regteraansig

* Beplanning is noodsaaklik.
* Toon ALLE verborge besonderhede.
* Toon ALLE konstruksies. [36]

ASSESSERINGSKRITERIA

HULPAANSIG 2

VOORAANSIG 5

eles

DEURSNEEBOAANSIG 16

4 |REGTERAANSIG 13

PENALISERING (-)

TOTAAL| 36

EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER, [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 4

a Downloaded from hlayiso.com

DBE/2021

VRAAG 3; PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n moderne tentoonstel-
lingsentrum en die inligting nodig om 'n
tweepuntperspektieftekening te teken

PV - Prentviak
HL - Horisonlyn
GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

© Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte

* Toon ALLE konstruksies.

* Toon ALLE sigbare interne besonderhede
soos deur die opening en die glas gesien.

* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie. [39]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 |KONSTRUKSIE 6
2 |ONDERSTEGEDEELTE | 15
PP.
3 |BOONSTE GEDEELTE 6
4 |DaK 43
5 |BOoG 7h
PENALISERING ()
TOTAAL| 39
HL— HL
2 o
z
OPENING 3 S GLAS
in
a.
co}
GL—
er
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

oN

Downloaded from hlayi

DAKNOK.
DAKVORS

150 x 100 mm GEUT OP

250 x 20 mm FASSIEPLANK
MET @100 mm RWAP WAT
50 mm BO DIE GRONDVLAK

|

STOP

1

3100

2050]

mal

VENSTEROPENING
VOLTOOIDE VLOERVLAK

GRONDVLAK

ONVOLLEDIGE NOORDAANSIG

‘SKUIFDEUROPENING
250 x 150 mm TRAP

KENMERKE
D1 SKUIFDEUR
D2 DEUR

V1 -VENSTER
V2 VENSTER

V3 VENSTER

ONVOLLEDIGE SKEMATIESE DIAGRAM
VAN 'N DAKKAP BY SNYVLAK A-A

DAKNOTAS:
30° DAKHELLING

115 x 40 mm DAKKAPPE OP
145 x 40 mm MUURPLATE

300 mm DAKOORHANG TOT KANT VAN
DAKKAP,

20 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP
75 x 50 mm DAKLATTE @ 800 mm sis

250 x 20 mm FASSIEPLANKE MET
150 x 100 mm GEUTE AAN ALLE KANTE

10 mm PLAFONBORD OP 40 x 40 mm
PLAFONLATTE @ 400 mm sis

TOEBEHORE
WK TOILET
WB WASBAK
B BAD

OWB OPWASBAK

ELEKTRIESE TOEBEHORE

1, EENRIGTINGSKAKELAAR -
ENKELPOOL

2. EENRIGTINGSKAKELAAR -

DUBBELPOOL

FLUORESSEERLIG 2x 40 W

|. PLAFONLIG

MUURGEMONTEERDE LIG

SKAKELKRAGPUNT

ona

LET WEL:
DIE PYL TOON DIE
LIGVERBINDING MET DIE
SKAKELAAR.

ag
fu

3080

2080

GROND-
VLAK

80 x 200 mm LATEIE
-— BOKANT ALLE
VENSTEROPENINGE

BOKANT VAN

2 | ‘

7 SLAAPKAMER:
1 2 BADKAMER:

3 3 LEEFAREA:
4 BINNEHOF:

KAMER- EN PLEKAANDUIDINGS

VLOERAFWERKINGS

VINIEL
TEELS
TEELS
PLAVEISEL

so.com

DBE/2021

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

p 1800 y

pou TE PAS

1500 y

VENSTER (V1)

yop

2050
2050
1200

F 1200

———

DEUR (02)

sod]

‘SKUIFDEUR (D1)

900
©

VENSTERNOTAS:
* A= OOPMAAKKANT

Al

600

VENSTER (V3)

* B=VASTE PANEEL

* ALLE RAME 50 mm DIK
* 150 x 20 mm VESELSEMENTVENSTERBANK
ONDER ALLE VENSTERS

VENSTER (V2)

41200 q

DAKKOMPONENTE

ELEKTRIESE SIMBOLE

250 x 20 mm FASSIEPLANK

aay

150 x 100 mm GEUT —

LJ

5d
soo

75 x 50 mm DAKLATTE

DAKKAP EN DAKVORS

K xX kal

naw!

BINNEHOFMUUR

IREENWATER-| TOEBEHORE

ITEMS

80 mm
‘STEENPLAVEISEL

ail,

80 mm

GEKOMPAKTEEROE [

HARDE PUIN

1”

ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN
BUITEMUURBESONDERHEDE

700
800

400

==

800

\_"]

500

750
200,

C3

100

WASBAK
(WB)

TOILET
(Wk)

BAD
(8)

1700

700
500
400

1200

OPWASBAK
(ows)

Kopiereg voorbehou

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

*Die onvolledige noordaansig van 'n nuwe huis wat die
mure, die venster- en skuifdeuropeninge, die dak en notas
toon

*Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die
deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

*'n Onvolledige skematiese diagram van 'n dakkap op
snyviak A-A en daknotas

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Kamer- en plekaanduidings en vioerafwerkings

*'n Deur- en vensterskedule

*'n Tabel met dakkomponente

« 'n Tabel met elektriese simbole

« 'n Tabel met re&nwateritems

« 'n Tabel met toebehore

* Die onvolledige vioerplan en grondvlak van die nuwe huis,
geteken volgens skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie
en breeklyne van 'n gedetailleerde snit, geteken volgens
skaal 1: 20, op bladsy 6

Instruksies:

Antwoord die vraag op bladsy 6.

4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en grondvlak,
en teken, volgens skaal 1 : 50, die volgende aansigte
van die nuwe hui
4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

*Die buitemure, trap, venster- en —skuifdeur-
besonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, geute en
reénwaterafvoerpype insluit

* Die voltooide vioerviak

4.2. Gebruik die onvolledige fondasie en teken, volgens
skaal 1 : 20 en tussen die breeklyne, 'n GEDETAIL-
LEERDE SNIT op snyviak A-A van die area in die ellips
wat op die onvolledige vioerplan getoon word.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

*Die plaveisel, volledige fondasie-, buitemuur-
vensterbesonderhede

* Die binnehofmuur oos van snyviak A-A

* Die dakbesonderhede, wat alle dak- en reénwateritems
os van snyviak A-A insluit

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die sub-
struktuurarsering kan in netjiese vryhand geteken
word

en

Benoem die volgende:

* Die noordaansig

* Die kameraanduiding en vioerafwerking

* Grondvlak, voltooide vioerviak en vogweerlaag (gebruik die
korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike aansigte)

LET WEL:

ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese

simbole soos vervat in die SANS 10143. [95] Bl

Blaai om assebliof

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com

DAKLYN

|
|
|
VLOERPLAN | ,
SKAAL 1:50 L’

Kopiereg voorbehou

SNIT A-A
SKAAL 1 : 20

DBE/2021
PUNTETOEKENNING| |SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VIR SNIT VAN DAK
VERKEERDE SKAAL/
A SKALE GEBRUIK
8 ‘AANSIGTE NIE GERIG.
NIE
c
D AANSIG(TE) GEROTEER
E SNIT VERKEERD
= WAARGENEEM
6 VERKEERDE SKRIF
H
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
MOONTLK| seHaa. | TEKEN [GEMoDEREER
DeuRE*
1 |vensters 13
2 |roescHore 8
3 leecres af
4 Jarserine 3
5 levexrete 4
SUBTOTAAL 363
NOORDAANSIG
4 |pac+ Rwar 113
IMURE + TRAP =
2 hw 4
3 |ocur-vensrer| 8
4 evskrirte 1
‘SUBTOTAAL 243
GEDETAILLEERDE SNIT
DAK 1
1 |eesonoerneoe | 142
9. [ansennc 63
4 |ovsxnurre 13
SUBTOTAAL 34
TOTAAL, 95
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-eng/5748ef99-69a6-4e4c-900c-2b8c5f2da3a4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Front Page](https://www.hlayiso.com/library/front-page/49b02d9e-be15-4e0b-8824-7a635d26b964) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021
- [Vraag 2](https://www.hlayiso.com/library/vraag-2/5aac2e1c-8eca-4331-99d2-2431a9f7ba16) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021
- [Vraag 1](https://www.hlayiso.com/library/vraag-1/69d4e45c-c278-40ea-bd2a-865f30b58ce2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
