# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2012-afr/51285bf2-008d-4123-aefc-a9863d52d0fa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2012-afr/51285bf2-008d-4123-aefc-a9863d52d0fa)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                      1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                      2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                      3.  ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                                                      4.  ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.
                                                                                      5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                 GRAAD 12                                             6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                      7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                          vraag beantwoord is.
                                                                                      8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                      9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                                                                                      10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                          verhouding veronderstel word.
                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                                                                                          SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                              VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                  GRAAD 12                                                      1
                                                                                                2
                                                                                                3
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1                                           4
                               NOVEMBER 2012                                                TOTAAL

                                                                                                        2 0 0                       2 0 0
    PUNTE: 100
                                                                                                        FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR

    TYD: 3 uur
                                                                                                                 ________

                                                                                                                 100
                                                                                                                VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.                                                       SENTRUMNOMMER

                                                                                                                        SENTRUMNOMMER
                                                                                                                        EKSAMENNOMMER

                                                                                                                        EKSAMENNOMMER

                                                                    BASIC-EDUCATION
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

Downloaded fro

DBE/November 2012

oe

1800 HOE VOORAFGEGIETE

BETONPANEELMUUR
MUNISIPALE LAND GESONEER VIR
TOEKOMSTIGE ONTSPANNINGSONTWIKKELING
106285 [124.65]
— ~ _ 30008 -
oe | BESTAANDE TENNISBANE ]
| | i ~~
E | / | AM
| te1| |
PLAS Tibbs jsesou vo.cens|
rT INTL T  s />,
SPESIFIKASIES
oS pos 70000
E
s of
43 6 NUWE MUURBALBANE NUWE | -
=| cimnasiuom | 8/8 (3)
T a Ng z
all: | (ITTTTTTTTTTTTT|S i)
5 | NUWE PARKERING a a
ERF a (5)
974 ~ 7000 BL S

[128.55

706285]

BLESBOKLAAN 6500 WYD

ALLE RYLANE EN PARKEERAREAS ——!
AFGEWERK MET ASFALT OP GOED-
GEKOMPAKTEERDE VERGIFTIGDE

HARDE PUIN

6000 MOTOR:
INGANG MET
ELEKTRIESE HEK

VIR VOORSTE MUUR EN HEK

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 500

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voordat daar met werk
begin word. Argitekte moet onmiddellik in
kennis gestel word van enige afwykings.

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:

Die terreinplan vir nuwe muurbalbane en gimnasium, 'n titelpaneel en 'n tabel
met vrae. Die tekening is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.

Instruksies:

Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekening

 SIEN INGENIEUR-SPESIFIKASIE

20. In die spasie hieronder, teken, in en titelpaneel verwys, nefjies te beantwoord. [30]
netjiese vryhand, die vooraansig
en boaansig van die SABS 0143-
konvensie vir'n bad VRAE ANTWOORDE
1 | Wats die naam van die maatskappy wat die nuwe muurbalbane 1
en gimnasium ontwerp het?
2. | Wie het die tekening voorberei? 1
3. | Op water datum is die terreinplan gedruk? 1
4 | Watis die tekening se verwysingskode? 1
5 | Wat moet die kontrakteurs doen voordat daar met werk op die 1
terrein begin word?
6 | Wat is die hoogte van die voorafgegiete betonpaneelmure? 1
7 | Hoeveel mangate word op die terreinplan aangedui? 1
8 | Hoeveel nuwe parkeerplekke word op die terreinplan aangedui? 1
ARGITEK SE HANDTEKENING 9 | Wat word deur die pyle op die pawiljoene by 1 aangedui? 1
eT EATEN 10 | Benoem die kenmerk by 2. 1
11 | Wat word deur die lyn by 3 aangedui? 1
12 | Wats die afwerking op die kenmerk by 4? 1
13 | Wat word deur die pyl by 5 aangedui? 2
14 | Waarvoor gaan die grond aan die noordoostelike kant van die 9
sportkompleks gebruik word?
HERSIENING | DATUM | BESKRYWING | 45 | Wat is die hoogte van die hoogste hoek op die erf? 2
FROTENGWNER | GETERENDEUR [ORTON
ee OR ytg| 16 | Waarvoor staan die afkorting 10? 1
VERVYSNGSKOSE [YAGESIENDEURoxTUH "| | Wat is dle afstand vanaf die suldwestelike boulyn na die nuwe 9
DBE-2012-01 HOLLY’ 15410-2012 muurbalbane in millimeter?
TEKENNGNOWNER | GOEDOEKEORGEUR | DATUM
1VANS TeRTIA _|1602012| | | Bepaal die omtrek van huurstandplaas 11566 in meter. 3
GEDRURDEUR PORUKDATUM Toon ALLE berekeninge.
ECHOPRINT 18-10-2012
DESIGN FOR LIVING Bepaal die totale opperviakte van die nuwe muurbalbane en
19 | gimnasiumgebou in vierkante meter 3
ARCHITECTS Toon ALLE berekeninge.
WATERKANTSTRAAT 15
KAAPSTAD In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in netjiese
021 $55 3434 20 | vryhand, die vooraansig en boaansig van die SABS 0143- 3
ROIeK konvensie vir 'n bad
VOORGESTELDE NUWE MUURBAL-
BANE EN GIMNASIUM VIR DIE TOTAAL 30
BLESBOKLAANSPORTKOMPLEKS OP
HUURSTANDPLAAS NR. 11566
TRENTTEL
EKSAMENNOMMER
TERREINPLAN
EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING

Gegee:
* Die onvolledige vooraansig en die boaansig van 'n
reélmatige vierkantige prisma wat gevorm is om
rondom 'n regte reéImatige seskantige prisma te pas.
Die asse van beide prismas Ié in 'n gemeenskaplike
vertikale vlak.
Die hulpaansig van die vierkantige prisma
Die posisie van punt O op die tekenvel

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van die
TWEE prismas:

2.1 Die gegewe boaansig

2.2. Die linkeraansig

2.3 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe

duidelik toon

2.4 Ontwikkel die opperviakke van die vierkantige
prisma.

Toon ALLE verborge besonderhede en voulyne. [35]

DBE/November 2012

vo A
|
I | |
. rtf ty tye
? al jf! |
45° | |
! xt! | Llty
oT
is
y
50
ASSESSERINGSKRITERIA
1] BOAANSIG 6
2 | LINKERAANSIG 5
3 | VOORAANSIG 14
4 | ONTWIKKELING 10
TOTAAL 35
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

°
sets Downloaded from hlayiso.com —

yn

Gegee:
Drie aansigte van 'n kapel vir troues en die inligting
benodig om 'n tweepuntperspektieftekening te teken
PV - Prentviak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* Toon die muurdikte by die venster.

* GEEN verborge of interne besonderhede word

verlang nie. [41]
PV
HL
oN
a SO
[o> 7775-55-75 ----4 oa KN
| |
| |
f.—-| Lo
| |
[|_| | | 1 |
1 | ry
a | | |
1 | ry
i) |
i i
it ty
1 | toy
poe Jf _____t l J
es cs ! |
+ ASSESSERINGSKRITERIA
SP + |KonstRuKsies+vp'e | 6
2 | GEBOU + VENSTER 15
3 | DAK %
4 | INGANG 8
5 | HALFSIRKEL 4%
TOTAAL a1
EKSAMENNOMMER
10 EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou a Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

Downloaded from hlayiso.com

ELEKTRIESE DAKKOMPONENTE.
SIMBOIE: 75 x 50 DAKLATTE
co

115 x 38 MUURPLAAT

—— DAKNOK

—

200 x 12 FASSIEPLANK

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

naw

Q, A, 2,

OM TE PAS) JOM TE PAS

RAAM DEUR (D)
500
s SKARNIERKANT
& OOPMAAKKANT

50 x 50 HOUTVENSTERRAAM (V1)

2000
SKARNIERKANT “ 3
OOPMAAKKANT \ z
41000 500
50 x 50 HOUTVENSTERRAAM (V2)
AFMETINGS VAN TOEBEHORE

$5004
lo

VLOERVLAK

WASBAK (WB)

° 1800

500
Lo}
(oy)

350

OPWASBAK (OWB)

100 x 100 VIERKANTGEUT

100 @ RWAP —
GRONDLYN

KENMERKE

D -DEUR

Vi -VENSTER
V2 -VENSTER

TOEBEHORE
SK - TOILET
OWB - OPWASBAK
WB - WASBAK

ELEKTRIESE TOEBEHORE.
1. ENKELPOOL-LIGSKAKELAAR,
2. TWEEPOOL-LIGSKAKELAAR
3.3.x 40 W FLUORESSEERBUISE
4, PLAFONLIG

5, BUITELIG

6, SKAKELAARKRAGPUNT

7. DISTRIBUSIEKAS

LET WEL:

DIE PYLE TOON DIE LIGVER-
BINDING MET DIE SKAKELAAR
AAN.

DAKNOTAS:
DAKBEDEKKING 15 mm GEGOLFDE
SINKPLAAT OP 75 x 50 mm
KAPLATTE @ 1100 sis

DAKHELLING 25°

115 x 38 mm DAKKAPPE OP
115 x 38 mm MUURPLAAT

6 mm PLEISTERBORD OP 38 x 38 mm
PLAFONLATTE @ 1000 sis

100 mm VIERKANTGEUT RONDOM
DIE GEBOU

25°

DIENLUIK
100 DIK

2150

2400

ONVOLLEDIGE WESAANSIG.

|
‘SK || SK OWB a |
\

7 |
ates 2000 HOE MUR. |
D of 1 3 | -DIENLUIK
we 4p fe 4
— re 5|I

Y |

7 ALN |
7

|

|

|

Po 7
| \ |__| |
| ANI rL, :
| [frou l
WO 7” cows LW LI
7 cous |
Po an)

KAMERAANDUIDINGS

2700

SKEMATIESE DIAGRAM
VAN 'N DAKKAP,

Kopiereg voorbehou

[po =3
GRONDLYN qT 8
08 g
Xe ~ 650
2 ~

ONVOLLEDIGE FONDASIE EN
MUURBESONDERHEDE

VOLGENS A-A

DBE/November 2012

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

«Die onvolledige wesaansig van ‘n nuwe kombuis en
snoepwinkel wat die mure, die posisie van die venster, die
deur, die dak, afmetings en notas toon

*Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisie van die
vensters, deure, toebehore en die elektriese kenmerke toon

* Daknotas en 'n skematiese diagram van 'n dakkap

*Die onvolledige fondasie- en muurbesonderhede volgens
snyviak A-A

«'n Tabel met elektriese simbole

in Tabel met dakkomponente

'n Deur- en vensterskedule

*'n Tabel met toebehore

*Die onvolledige vicerplan van die nuwe kombuis en
snoepwinkel, geteken volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

*Deur die gegewe onvolledige vicerplan te gebruik, teken in
eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skal 1 : 50,
die volgende aansigte van die nuwe kombuis en snoep-
winkel:

4.1 Die volledige vioerplan
4.2 'n Deursneeaansig volgens snyviak A-A
4.3 Die wesaansig

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en konvensies

vervat in die SABS 0143.

SPESIFIKASIES:

DIE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringbesonderhede

DIE WESAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure

*Die dakbesonderhede, insluitend die geut en reénwater-
afvoerpyp

© Die venster- en deurbesonderhede

* Die voltooide vioerviak

DIE DEURSNEEAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

© Die volledige fondasie-, muur- en dakbesonderhede

© Die vensterbesonderhede, met 'n dubbellatei bo die venster
* SLEGS die binnemuur suid van snyvlak A-A

* ALLE arseringbesonderhede

Benoem die volgende:

© Die kameraanduidings en vioerafwerking (teé!)

* Die wesaansig en die deursneeaansig

*Deur die korrekte afkorings te gebruik, benoem die
volgende kenmerke op die korrekte aansig: grondviak,
voltovide vioerviak en vogweerlaag.

LET WEL:
SLEGS die substruktuurarsering mag in vryhand geteken
word [94]

Bl

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

DBE/November 2012

Downloaded from hlayiso.com

yn

NGV

| ‘\ oRwap 4 |
| K_ —_ 7 |
| \ y |
| \ 4 |
| a 7 |
| 7 I
| » 4 |
N a
| \ 7 |
| SY 4“ |
; (
| |
| p—-—---—--------- 4 |
‘
4
| 4 \ |
a N\
| y N |
| 4 \ |
| 7 > |
I a ~ I
| 7 \ |
| Z l i \ |
| 7. ORWAP \ |
a Ny
A>
VLOERPLAN
SKAAL 1:50

ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN

4 | ELextRes 9

2 | ARSERING 5

3 | Vensrens 14

4 | TOEBEHORE 4

5 | BYSKRIFTE 2

SUBTOTAAL | 34

WESAANSIG

1 |denun” | 34

2 [ons oeure 7

3 | Venstes 6

Allscone th

SUBTOTAAL | 18
DEURSNEEAANSIG

qpoaceruron | 18

2 |Nrononsie | 13

3 | VENSTER 3

4 | ARSERING 5

5 | BYSKRIFTE 3

SUBTOTAAL | 42

TOTAAL 94
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2012-eng/121f217a-5e28-44ac-9fc3-8f2c991b3eed) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
