# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2013-afr/1684cf79-908d-42f1-ab57-d3060ade1929
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2013-afr/1684cf79-908d-42f1-ab57-d3060ade1929)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                        1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                        2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                        3.  ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                                                        4.  ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.
                                                                                        5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                 GRAAD 12                                               6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                        7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                            vraag beantwoord is.
                                                                                        8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                        9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                                                                                        10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                            verhouding veronderstel word.
                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                                                                                            SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                                VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                  GRAAD 12                                                        1
                                                                                                  2
                                                                                                  3
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1                                             4
                               NOVEMBER 2013                                                  TOTAAL

                                                                                                          2 0 0                       2 0 0
    PUNTE: 100
                                                                                                          FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR

    TYD: 3 uur
                                                                                                                   ________

                                                                                                                   100
                                                                                                                  VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.                                                         SENTRUMNOMMER

                                                                                                                          SENTRUMNOMMER
                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                    *BASIC-EDUCATION*
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

Downloaded fro

oe

ELEKTRIESE TOEVOER
ES7245,

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voordat daar met werk
begin word. Argitekte moet onmiddelik van
enige afwykings in kennis gestel word.

DBE/November 2013

hlayiso.com
VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:

Die terreinplan vir 'n voorgestelde nuwe gastehuis, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie

volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.

Instruksies:

Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te

Kopiereg voorbehou

BAS TC. FE DUGAT

430] 2900 32] 19. In die spasie hieronder, teken, in
IK netjiese vryhand, die vooraansig | beantwoord. [30]
1500 BL. en boaansig van die SANS 10143
ERF grafiese simbool (konvensie) vir
Ff acStOO 1401 ‘n ENKELKOMBUISOPWASBAK. VRAE ANTWOORDE
“\puITeGEBOU | 1 | Hoeveel hersienings is op die tekening aangebring? 1
is ae 4
, ! ! 2. | Hoeveel handtekeninge word op die terreinplan vereis? 1
I I
al 3. | Watis die projeknommer? 1
1
' 4. | Hoe wyd is die motorvoertuig-ingang in meter? 1
{
' 5 | Waarvoor staan die afkorting MG? 1
'
| hS9, 6 | Hoe hoog is die veiligheidsheining in meter? 1
’ VOORGESTELDE bay--54-7-4
NUWE GASTEHUIS 10 / 7 | Wat word deur die kenmerk by 1 aangedui? 1
acne ly 8 | Wat word deur die lyn by 2 aangedui? 1
aT
NUWE SEPTIESE i
Uwe series 9 | Benoem die kenmerk by 3. 1
ERF VOLGENS i
1435 INGENIEUR: |ARGITEK SE KANDTEKENING 10 | Wat word deur die getal by 4 aangedui? 1
a SPESIFIKASIE ALENT SE HANDTEKENING 11 | Wat word deur die lyn by 5 aangedui? 1
XY 4g | len skaal 1 : 50 vir die terreinplan gebruik is, wat sou die ;
afmeting by 6 gelees het?
AVOKADO-
13 | Watis die verwysingsnommer van die elektriese toevoer? 1
2 |2013.06-12] septiese TENK | 14 | Water soort boom word op die erf aangetref? 1
1 | 2013-05-25 oPRIT 15 | In watter Sl-eenheid is die afmetings? 1
« HERSENNG| paTum | Beskryvwne | 16 {Is hoek C van erf 1435 hoér of laer as Titrenstraat? 2
5] a. PROUEK Wat is die kortste afstand vanaf die voorgestelde nuwe
Sle 17 | gastehuis na Titrenstraat in meter? 2
8 VOORGESTELDE NUWE GASTE-
HUIS VIR MNR. R VAN DER LINDE Indien die kant van die bestaande woning wat na Titrenstraat
| BESTAANDE ETONNG OP ERF 1435 TE TITRENSTRAAT | 49 | front, die suidwes-aansig is, teken, in die spasie voorsien 4
SEPTIESE (5) | 5 SEA VIEW. onder die terreinplan en in netjiese vryhand, 'n korrek
wesc 1 ~~ | —— georiénteerde SANS 10143-noordpunt-simbool.
ERE ' ERE SPEEDPRINT 2013-07-01 In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in netjiese
eRe \ fase | TekeunonreL 19 | vryhand, die vooraansig en boaansig van die SANS 10143 4
grafiese simbool (konvensie) vir 'n enkelkombuisopwasbak.
4500 BL TERREINPLAN
- - 90 | In die spasie hieronder, bepaal die omtrek van die nuwe 3
as DB 27000 a PROJEKNOWMER EKENINGNOMMER gastehuis in meter.
2400 HOE, MUNISIPALE : “4 008 10500 TOTAAL | 30
VEILIGHEDSHEININE ‘SERWITUUT ANTWOORD 18 VERWVONESKODE GETEKENDEUR DATUM Ae
ANTWOORD 20 a
erat aiPr-nov-2013 | yason _2ots-0s-14] 7, ANOS nuwe | 8
INGENIEURSPESIFIKASIE SAL NAGESIENDEUR DATUM oon erekeninge. 3 casTenuis | %|
1:200 MINK! 2013-03-18 s| q
TERREINPLAN CM ARCHITECTS XQ |
. 21STE VLOER THE SQUARE 10500
SKAAL 1 : 200 SMITHSTRAAT 320 DURBAN 17006. EKSAMENNOMMER
Tel 031 252 6788/9
EKSAMENNOMMER [2

°

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV1

Downloaded from hlayiso.com —

oe

Kopiereg voorbehou

BAST C.F DUCA TS

°

VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING

Gegee:

* Die onvolledige vooraansig en boaansig van 'n regte
vierkantige prisma wat gevorm is om rondom 'n regte
gelyksydige driehoekige prisma te pas. Die asse van
beide prismas [é in 'n gemeenskaplike vertikale viak.

© Die hulpaansigte van die vierkantige prisma

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1: 1, die volgende:

2.1. Die gegewe boaansig

2.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskromme
duidelik toon

2.3. Die ontwikkeling van die opperviak van die vierkantige
prisma.
Maak AB die naat.

* Toon ALLE verborge besonderhede.
* Toon ALLE nodige konstruksies en voulyne. [33]

‘AB IS DIE NAAT.
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | BOAANSIG %
2 | VOORAANSIG 14
3 | ONTWIKKELING 11%
TOTAAL 33
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

°
sets Downloaded from hlayiso.com a

QO VRAAG 3: PERSPEKTIEF
oa

Gegee:
Twee aansigte van 'n ontspanningsarea en die inligting
benodig om 'n tweepuntperspektieftekening te teken.

PV - Prentviak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

© Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

© Toon ALLE nodige konstruksies.

* GEEN verborge besondethede word verlang nie. [41]

PV

HL

ji)

GL TRAP | VUURPUT = |

ASSESSERINGSKRITERIA

KONSTRUKSIE + VP'e 7

MURE 13%

GEBOU + DAK 9

o
Uv

BOOG +KONSTR'+PUT | 11%

TOTAAL 41

EKSAMENNOMMER

HN —e_o [4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

D

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

1 2000 | OM TE PAS
(500, 500] 425) 425 4H
e \ ‘ x
: : P : ° i I
VENSTER (V1)
LET WEL: 175 x 20 VESELSEMENT- + |. __

VENSTERBANK ONDER ALLE VOOR- EN LINKERAANSIG

VENSTERS VAN VOORDEURRAAM MET
OM TE SYPANELE (D2)
PAS.

OM TE
PAS:

VOORDEUR (D2)

BINNEDEUR EN
RAAM (D1)

DAKKOMPONENTE
75 x 50 KAPLATTE xX]
200 x 20 FASSIEPLANK | ———

=<
L]

1114 x 38 MUURPLAAT

125 x 100 GEUT

ownloaded from hlayiso.com

200 x 20 WINDVEER

125 x 100 GEUT
2100 mm RWAP

2100
2100

Vi VENSTER

VOORDEUR
VLOERVLAK
GRONDVLAK

TOEBEHORE
Dt BINNEDEUROPENINGE
D2 VOORDEUROPENING
Mt VENSTEROPENINGE
Sk ‘TOILET

WB WASBAK

IGK —_ INGEBOUDE KAS

ELEKTRIESE TOEBEHORE
1, ENKELPOOL-LIGSKAKELAAR

2. PLAFONLIG

3. 2x 40 W FLUORESSEERBUISE

4, SKAKELAARKRAGPUNT

LET WEL:

DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING
MET DIE SKAKELAAR AAN.

DAKNOTAS:
DAKBEDEKKING 15 mm SINKPLAAT
OP 75 x 50 mm KAPLATTE @ 1800 sis.

114 x 38 mm DAKKAPPE OP
114 x 38 mm MUURPLATE.

DAKHELLING 20° MET 200 x 20 mm
FASSIEPLANK AAN BEIDE KANTE

125 x 100 mm GEUT AAN BEIDE
KANTE

GIPSPLAFONBORD OP 6 STROKE
38 x 38 mm PLAFONLATTE,

SUIDOOS-AANSIG

R

S

7
|
|
T
|
|
|
|
|
|
|

| KANTOPENING
8 | HOOGTE 2700 VANAF

| GRONDVLAK

Kopiereg voorbehou

DAKNOK pay EWEREDIG GESPASIEER
J] i
ELEKTRIESE SANITERE TOEBEHORE —_
SIMBOLE
#04 SKEMATIESE DIAGRAM
SS VAN 'N DAKKAP-
S Re q
Al [| VLOERAFWERKING
és = — KAMER 1: MAT
KAMER 2; MAT
3g qt TOILET: HOUT
fo} 3 | = ONTVANGS: HOUT
BY 8 8
550 J Es f g T
a «& H2e4 | SZ p 1 : samen _,TOUET
WASBAK (WB) TOILET (Sk) 3 g
x hk “ cronoveak 3 ee
eaow! o € 8 Ei kaweR2 “JR |
CI 2 700 ~ $50 =
OM TE PAS ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN ONVOLLEDIGE FONDASIE: EN KAMERAANDUIDINGS MET
a2 INGEBOUDE KAS (IGK) BUITEMUURBESONDERHEDE BINNEMUURBESONDERHEDE VLOERAFWERKINGS

DBE/November 2013

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

*Die volledige suidoos-aansig van nuwe spreekkamers, wat
die mure, die venster, die voordeur, die dak en notas toon

Die onvolledige vicerplan, wat die mure, posisie van die
vensters, deure, toebehore en die elektriese toebehore toon

* Daknotas en 'n skematiese diagram van 'n dakkap

* Onvolledige fondasie- en muurbesonderhede

* Die vioerafwerkings en ‘n diagram wat die kameraanduidings
toon

*'n Deur- en vensterskedule

© 'n Tabel van dakkomponente

'n Tabel van elektriese simbole

©'n Tabel van sanitére toebehore

*Die onvolledige vioerplan van die nuwe spreekkamers,
geteken volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:

 Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

* Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken, volgens
skaal 1:50 en in eerstehoekse ortografiese projeksie, die
volgende aansigte van die nuwe spreekkamers:

4.1 Die volledige vioerplan
4.2'n Deursneeaansig volgens snyvlak AA
4.3 Die noordoos-aansig

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese

simbole vervat in die SANS 10143.

SPESIFIKASIES:

DIE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

« ALLE deure en vensters

« ALLE sanitére toebehore soos deur die afkortings aangedui
« ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers aangedui
« ALLE arseringsbesonderhede

DIE DEURSNEEAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

Die volledige fondasie-, muur-, betonblad-, dak- en plafon-
besonderhede

*Die vensterbesonderhede, met 'n dubbel-latei, en die deur-
besonderhede

* Die sanitére toebehore

* ALLE arseringbesonderhede

DIE NOORDOOS-AANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure en die voltooide vioerviak

*Die dakbesonderhede, wat die geut,
re&nwaterafvoerpyp insluit

* Die vensterbesonderhede

fassieplank en

Benoem die volgende:

* Die kameraanduidings met vioerafwerkings

* Die deursneeaansig en die noordoos-aansig

*Gebruik die korrekte afkortings en benoem die volgende
kenmerke op die korrekte aansig: grondviak en vogweerlaag.

LET WEL:

* ALLE substruktuurarsering mag in vryhand geteken word
[96]

Bl

BAST C= FDUGAT IO

Blaai om asseblief

### Page 6

°
sets Downloaded from hlayiso.com a

yn

ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
posts sss Posts sss 1 + | evskairre 4
| t | [2 [etexrmes 11
| t | 3 | TocsctoRe 6
| | | 3
| | | [4 |Mensteas 14
NI [ | | 5 | aRseRInG 3
Al mt | A | sustotaa, | 38
| | | DEURSNEEAANSIG
| | | 4 | pak 16
| I 2
i 2 |Mronoases | 14
| | | 3 | vensren 2
| | | 4 | evsKrirre 3
| | | 5 | aRseRING 6
| | | sustotaaL | 42
| | |
NOORDOOS-AANSIG
| | |
+] wore vw 5
| | I 2 [Rime 5
2
par | || 4 | eveKRIe 1
1 2 } 1 RWAP| SUBTOTAAL | 16
Loi 4t----- DAKLYN 4 wae ee
VLOERPLAN EKSAMENNOMMER
SKAAL 1 : 50

HN —e_ee I

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2013-memo-eng/41bddac0-32aa-4647-92e4-d6a4cf07723d) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2013 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2013 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2013-memo-afr/28a55b4b-12fe-4044-9504-887345dab9f6) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2013 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2013-afr/9edfb084-c322-47ca-addf-fe9a37c82568) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013 · Afr
- [COVER PAGE](https://www.hlayiso.com/library/cover-page/140b2ccb-82fb-4f2b-a439-03fa13a23734) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [Technical Drawing P1 (Bilingual) HG 2013 QP Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-bilingual-hg-2013-qp-diagram-sheet/348f1ba4-9879-4e14-a860-66bdbb5513c1) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [Technical Drawing P1 (Bilingual) HG 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-bilingual-hg-2013-qp/7523bf7d-de3a-4cb3-be8d-ef465d77a447) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
