# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2014-afr/098bbc54-240d-4ab6-9483-09be8cab652e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2014-afr/098bbc54-240d-4ab6-9483-09be8cab652e)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                        1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                        2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                        3.  ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                                                        4.  ALLE tekene moet voltooi word met instrumente, tensy anders aangedui.
                                                                                        5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                 GRAAD 12                                               6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                        7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                            vraag beantwoord is.
                                                                                        8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                        9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                                                                                        10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                            verhouding veronderstel word.
                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT
                                                                                                            SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                                VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                  GRAAD 12                                                        1
                                                                                                  2
                                                                                                  3
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1                                             4
                               NOVEMBER 2014                                                  TOTAAL

                                                                                                          2 0 0                       2 0 0
    PUNTE: 100
                                                                                                          FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR
    TYD: 3 uur
                                                                                                                   ________

                                                                                                                   100
                                                                                                                  VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.                                                         SENTRUMNOMMER

                                                                                                                          SENTRUMNOMMER
                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                    *BASIC-EDUCATION*

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

ERF 730

HOOF MUNISIPALE
area RIOOLAANSLUITING
VOERTUIGINGANG ~_MUNISIPALE
EN -UITGANG MET WATERAANSLUITING
" EN METER KRUINWEG
'N BEHEERPUNT tins
2 SYPAADJIE
4000 BL _ _ _ 7 Z
ERF 734 TOT 739
' NUWE RIOOLLYN
2 wal
2 6 - Bz al
é 23 8
fea #3 *|
fy es 1 |
F Jol we
ww |S
Ey 24
- 22000 Mg" a
s0_ 9 — PLAVEISEL |
oP
& = 1 TEERDE MGs |e
Fr] 2 [HARDE PUIN Fg
E Tis
\ ing |
go Ya H
ig Fa : BESTAANDE 89 we
| a 8
BI 2a L419 HOTEL 33 33 |
i if Zap
q i ie} be F3 g |
g g gal Be]
3 é so 5] Ij
pe |
, ELEKTRIESE- |
ApS 24000 TOEVOER- i|
AANSLUITING |

ERF 733

oe

BESTAANDE
PARKERING

ERF 740

BESTAANDE 4m
VOERTUIGINGANG
MET BEHEERPUNT

NOORDWEG

\—_ BESTAANDE
KEERMUUR VOLGENS
INGENIEURS-

SPESIFIKASIE

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 500

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voordat daar met die
werk begin word. Argitekte moet onmiddellik
van enige afwykings in kennis gestel word,

ARGITEK SE HANOTEKENING

KLIENT SE HANOTEKENING

nloaded from hlayiso.com

DBE/November 2014

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:
'n Terreinplan van ‘n hotel met 'n voorgestelde nuwe konferensiesentrum, ‘n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die
tekening is nie volgens die aangetoonde skal voorberei nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord

[30]
ANTWOORD 20 VRAE ANTWOORDE
In die spasie hieronder, teken, in a -
netliese vryhand. die vooraansig en | 1 | OP watter datum is die terreinplan gedruk? 1
boaansig van die grafiese simbool vir |” | Wat moet die kontrakteurs op die terrein doen voordat daar met ;
in ENKEL-URINAAL volgens die enige werk begin word?
SANS 10743.
3 | Watter skaal word vir die tekening aangetoon? 1
4 | Wat was die eerste hersiening? 1
5 | Wat is die opperviakafwerking van die nuwe pad? 1
6 | Watter nuwe ontwikkeling word vir die hotel voorgestel? 1
7 | In water kleur sal nuwe hout op 'n tekening aangetoon word? 1
8 | In water kleur sal nuwe staal op 'n tekening aangetoon word? 1
9 | Wat dui die nommer by 1 aan? 1
10 | Benoem die kenmerk by 2 1
11 | Wat dui die lyn by 3 aan? 1
12 | Benoem die kenmerk by 4. 1
13 | Benoem die kenmerk by 5. 1
3 14 | Waarop moet die plaveisel in die nuwe parkeerarea gelé word? 1
> |ooro7-16 | suit nnuwe mem | 15 | ln walter straat is die nuwe uitgang vanaf die hotel? 2
4g | Wats die lengte van die suidwestelike muur van die nuwe >
1 | 2014-07-11 | Verander pad konferensiesentrum in meter?
HERSIENING| vaTuM | BeskrvWiNG — | 47 | Wat is die kortste afstand vanaf die nuwe konferensiesentrum tot >
by die grenslyn in Noordweg in meter?
NEW HORIZON 7 7
"ARGITEKTE 4g | In die spasie hieronder, bepaal die omtrek van die nuwe 3
nana konferensiesentrum in meter.
DURBAN 4g | In die spasie hieronder, bepaal die totale opperviak van die nuwe 3
Tek 031 335 2635 konferensiesentrum in vierkante meter.
‘GEDRUKDEUR DRUKDATUM In die spasie voorsien in die titelblok, teken, in netjiese vryhand,
DUNNIT DRUKKERS 2014-06-08 20 | die vooraansig en boaansig van die grafiese simbool vir'n 4
TEKENINGTITEL ENKEL-URINAAL volgens die SANS 10143.
TERREINPLAN
TOTAAL | 30
32500 3300
PROIEK ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
VOORGESTELDE NUWE Toon ALLE berekeninge. 3g Toon ALLE berekeninge.
KONFERENSIESENTRUM VIR DIE. | NUWE g|
SA HOTELGROEP OP ERF 734 TOT 8 KONFERENSIE- s
739 TE NOORDWEG 261, DURBAN aI SENTRUM Ny
PROUERNOWER TERENNGNOWNER
04 10-B708 13500 27300
DaTun ] GETEXEN —[NAGESEN | SeAAL
2014-05-30| SAREL | PERTO | 1; 500 EXEAMENNOMMER,
VERWYSNGSKOBE
14-01 EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV1

DBE/November 2014

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:
Die vooraansig en die boaansig van 'n regte
reéimatige seskantige prisma met 'n regte
vierkantige gat en ‘n regte reélmatige
vyfkantige piramide

Spesifikasies:

* Een basissy van die seskantige prisma is in
kontak met een basissy van die vyfkantige
piramide.

* Beide vaste liggame word deur ‘n snyviak
VS gesny.

Instruksies:

Teken die volgende aansigte van die TWEE

vaste liggame, volgens skal 1 : 1:

2.1. Die gegewe vooraansig

2.2. Die deursnee-boaansig

2.3 Die deursnee-linkeraansig. Toon ALLE
verborge besonderhede.

Toon ALLE nodige konstruksies. [38]
v
i i
! \
f '
t '
in '
Ut [§
\
Ast |\
x Lit LI_ty
s
A
Cy
ASSESSERINGSKRITERIA
41 | KONST. + VOORAANSIG. 7
2 |DEURSNEE-BOAANSIG | 12%
DEURSNEE-
3 | LINKERAANSIG 5
4 | ARSERING 3%
PENALISERING (-)
TOTAAL 38
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2014

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Twee aansigte van 'n buite-onthaalarea en die
inligting benodig om 'n tweepuntperspektief-
tekening te teken

PV - Prentviak
HL - Horisonlyn
GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* Toon die muurdikte by die openinge.

* Toon die vicerteéls

* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie. [39]
ASSESSERINGSKRITERIA
4 | KONSTRUKSIE + VPs 7
2 | MURE + TEELS 15
Pv 3 | OPENINGE + sITPLEKKE | 10
4 | HALFSIRKEL 7
PENALISERING (-)
TOTAAL 39
H
I
'
'
I
I
'
t
HL “4
<
! Is
! 5
! =
I
| \
-4
po 7
I '
' I
' f
GL + 1 !
SP.
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1t

nloaded from hlayiso.com

KENMERKE
D  DEUR

V1 VENSTER
v2 VENSTER

TOEBEHORE
OWB OPWASBAK

B BAD

IGK INGEBOUDE KAS (600 mm diep)
sk TOILET

WB WASBAK

ELEKTRIESE UITLEG
1, PLAFONLIG

2, MUURGEMONTEERDE LIG

3, VERDEELBORD

4, FLUORESSEERBUIS 2 X 40 W

5, LIGSKAKELAAR - ENKELPOOL

6, LIGSKAKELAAR - TWEEPOOL

7. SKAKELAARKRAGPUNT

LET WEL:

DIE PYLE TOON DIE LIGVERBINDING MET
DIE SKAKELAARS AAN.

DAKNOTAS:
DAKHELLING 20°

DAKBEDEKKING 15 mm VESELSEMENT-
PLAAT OP 75 x 50 mm KAPLATTE

115 x 38 mm DAKKAPPE OP 115 x 38 mm
MUURPLATE

9 mm PLAFONBORD OP 38 x
PLAFONLATTE

38 mm

200 x 25 mm FASSIEPLANK MET 150 x 100 mm
GEUTE AAN BEIDE KANTE

100 mm REENWATERAFVOERPYP

400 x 400 x 200 mm SYFERPUT

11025 co 1026 co}1025 coj1025 co

SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N DAKKAP VIR DAK "1"

11025 ce (1026 ec|1025 co}1025 co

SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N DAKKAP VIR DAK '2"

DAK 1
| DAK 2
VENSTER-
OPENING
“ TRAPPE
y GRONDLYN
1 Mus ma t
228
ONVOLLEDIGE NOORDAANSIG
ONVOLLEDIGE VLOERPLAN
DAKKAPHOOGTE
al
—
sg GRONDLYN fe
\
3 '
73 \
El |
if
800 Hl
i
\
ONVOLLEDIGE VOET- ONVOLLEDIGE FONDASIE- 1] STeANeR
EN BINNEMUUR- EN BUITEMUUR- i
BESONDERHEDE BESONDERHEDE

SLAAPKAMER: MAT

| VLOERAFWERKING
| KOMBUIS: TEELS
vapearen|||  SITKAMER; = MAT
$i
PMPAVER)| | BADKAMER: —TEELS
i
i

KAMERUITLEG

Kopiereg voorbehou

DBE/November 2014

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

pOMTEPAS) y 50 2000 ,
550 550
VENSTER (V1)
4000
DEURRAAM
EN DEUR (D) VENSTERNOTA.
g A = OOPMAAKKANT
8| |B All c || B= SKARNIERKANT
C = VASTE PANEEL
ELEKTRIESE
SIMBOLE 525
i VENSTER (V2)
LET WEL: 150 x 25 mm VESELSEMENT-
VENSTERBANK ONDER ALLE VENSTERS
TOEBEHORE
x kK 3 Bi
haw!
OPWASBAK (OWB)
DAK-
KOMPONENTE
115.x38 mm
MUURPLAAT
KAPLATTE
25
FASSIEPLANK
300) /209
——_
DAKNOK TOILET (Sk) WASBAK (WB)

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

* Die onvolledige noordaansig van 'n nuwe woning, wat die
mure, die dak en notas toon

* Die onvolledige vicerplan wat die mure, posisie van die deure
en vensters, die toebehore en die elektriese uitleg toon

* Die onvolledige besonderhede van die voet/fondasie van 'n
binnemuur en 'n bultemuur

* Daknotas met skematiese diagramme van die TWEE tipes
dakkappe

* 'n Diagram wat die kameruitieg en ‘n lys van vioerafwerkings
toon

« 'n Deur- en vensterskedule

'n Tabel met elektriese simbole

'n Tabel met dakkomponente

'n Tabel met toebehore

Die onvolledige vioerplan van die nuwe woning, geteken

volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
© Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken, volgens
skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese projeksie, die
volgende aansigte van die nuwe woning:
4.1 Die volledige vioerplan
4.2 Die volledige noordaansig
4.3 'n Deursnee-aansig volgens snyviak A-A
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese
simbole vervat in die SANS 10143.

SPESIFIKASIES:
DIE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

« ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur nommers aangedui
* ALLE arseringbesonderhede

DIE NOORDAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure, trappe en voltooide vloerviak

*Die dakbesonderhede, wat die _fassieplank,
re&nwaterafvoerpyp en ricolput insluit

* Die vensterbesonderhede

geute,

DIE DEURSNEE-AANSIG.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige voet- of fondasie-, muur-, dak- en plafon-
besonderhede

* Die vensterbesonderhede, met 'n DUBBEL latei

* ALLE kenmerke wes van die snyvlak

* ALLE arseringbesonderhede

Benoem die volgende:

* Die kameraanduidings en vioerafwerking

© Die deursnee-aansig en die noordaansig

* Gebruik die korrekte afkortings en benoem die volgende
kenmerke op die korrekte aansig: grondvlak, voltooide
vloerviak en vogweerlaag.

LET WEL:
SLEGS die substruktuurarsering mag
geteken word.

in netjlese vryhand

[93] 5

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en

yn

DBE/November 2014

_ Downloaded from hlayiso.com

R A
Jo _ DAKLYN,
RWAP |
|
|
|
I
|
|
I
1 |
|
——— | {4
1 r |
i HH 4 |
| I
| I
r |
|
\ I
|
|
LI |
I
pief za
rq A
RWAP |
4ejPp———------------- 4
R VLOERPLAN
SKAAL 1 : 50

Kopiereg voorbehou

PENALISERING

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEEDE POSISIE VAN AANSIGTE

AANSIGTE NIE GERIG NIE

TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
woowru ] seran. | texen | wooercen
4, | evskrirre 4
2 | evexrnes 9
3 | venstes "1
4. | tocseHoRe 4
5 | arsernc 4
SUBTOTAAL 32
NOORDAANSIG
4 | muuR + vw 5
2 | puis ceur 7
RW
3 | venster 5
4 | svoKuire th
SUBTOTAL 19
DEURSNEE-AANSIG
1 |pune-ceur- | 45
Ram
2 |ronbase | 18
3 | arserns &
4 | evskrire Ms
SUBTOTAL 42

PENALISERING (-)

TOTAAL 93

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [EGD P1 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2014-memo-eng/59f078f4-c039-4bb2-9519-204f24c9cd52) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2014 · Eng
- [Technical Drawing BIL P1 (HG) QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-bil-p1-hg-qp/7521886c-8984-460e-925d-4a1d91e3b39b) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014
- [Technical Drawing BIL P1 (SG) QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-bil-p1-sg-qp/16297358-303d-4632-9df0-3067fdd9f3cc) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014
- [Tech Draw P1 (HG) (English and Afrikaans) Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/tech-draw-p1-hg-english-and-afrikaans-diagram-sheet/7f38f42b-0264-403c-bded-b80fbd0b6cfd) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
