# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2016-afr/05b3d710-b189-4476-95e1-04246ee42fc5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2016-afr/05b3d710-b189-4476-95e1-04246ee42fc5)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

.

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 \

i] iit

i NOVEMBER 2016 j
Y

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy verskaf.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NOgsOn>

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | } | TEKEN HERNASIEN 3] TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2|0|0 2|0|0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV1

Downloaded fr:

LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE
GRENSLENGTES EN HOEKHOOGTES

VIR ERF 3,
OP 2015-05-06 OPGEMEET
GRENSLENGTES IN | HOEKHOOGTES IN
MILLIMETER METER
AB = 74569 A= 17806
BC = 116000 B= 1780.7
CD = 74569 c= 17797
DA = 116000 D=1779,3
| ERF 2
MG], BI
RR | 4 16 ZL L
| : g
| Nr.9) S *
H Laso YY
| NUWe ] |
H Huis. | | J
| 5 EENHEDE|/!
i Nr
1780-| NY |
| i
or Nr. 7 N27) vl
| 18 , a
i 15 f g
5 | ir 3
= e
z | Nr. 6 g Nr.3 8
eA \ 3| z
a | 8 a
[#000
| NUWE ~
3 | HUIS- Ned g| |
FS EENHEDE 3 a
H f 12000 \
| sof NS so!
gy [Nowe ‘oO
g I 3000 BL PX S| | STOOR- <1 3000 Bt. 3
5B | KAMER g
a) q
| | 8000 | 12400 12400_| 8000

2400 HOE
ELEKTRIESE VEILIGHEIDSHEINING

ERF 4

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 800

NOTA:

© Kontraktours moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voor daar met die werk
begin word. Argitekte moet onmiddelik van
enige afwykings in kennis gestel word,

+ Aldie huise is dieselfde grootte.

ARGITEK SE HANDTEKENING

KLIENT SE HANDTEKENING

m_hlayiso.com

DBE/November 2016

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:
Die terreinplan vir voorgestelde behuisingseenhede in 'n veiligheidskompleks, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae.
Die tekening is nie volgens die getoonde skal voorberei nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, nefjies te beantwoord.

[30]
ANTWOORD 20 :
In die spasie hieronder, teken, in | 1 |Hoeveel handtekeninge word benodig? 1
netjiese vryhand, die vooraansig en
boaansig. van’ die SANS. 10143 | 2 | Wie het die tekening voorberei? 1
grafiese simbool vir 'n BIDET. 3 | Watter skaal word vir die tekening aangedui? 4
4 | Wie het die tekening nagesien? 1
5 | Wie was verantwoordelik vir die druk van die terreinplan? 1
6 | Hoeveel keer is die tekening hersien? 1
7 |Wanneer is die terrein opgemeet? 1
8 | Hoeveel steekoé word op die terreinplan getoon? 1
9 | Waarvoor staan die afkorting IK? 1
40 | I" watter kleur behoort glas op 'n gedetailleerde tekening F;
aangedui te word?
41 |Noem die kenmerk by 1. 1
12 | In watter eenheid is die afmetings op die terreinplan? 1
13 | Waarop moet die nuwe plaveisel gelé word? 1
14 | Watter tipe heining word vir die kompleks voorgestel? 2
15 | Wat word deur die pyl by 2 aangedui? 1
4g | Hoekom sou 'n residensiéle onwikkeling nie op die grond direk A
suidwes van ERF 3 toegelaat word nie?
HERSIENING | DATUM BESKRYWING
47 |Met verwysing na die bouregulasies, hoekom sou hierdie 6
voorgestelde terreinplan nie goegekeur word nie?
ON-THE-DOT ARGITEKTE - , , ———
POSBUS 2000 48 |!" de spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die lengte van die elektriese veiligheidsheining in |
LUIPERDVALLE! meter.
1012 4g |" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die gekombineerde totale opperviakte van AL die | 4
voorgestelde geboue in vierkante meter.
GEDRUK DEUR DRUKDATUM 490 | In die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die vooraansig en 5
NAT DRUKKERS 2018/07/09 boaansig van die SANS 10143 grafiese simbool vir'n BIDET.
TEKENINGTITEL TOTAAL | 30
TERREINPLAN
ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
PROIEK Toon ALLE berekeninge. Toon ALLE berekeninge.
VOORGESTELDE NUWE BEHUISINGS-
EENHEDE IN 'N VEILIGHEIDSKOMPLEKS:
OP ERF 3, RENOSTERWEG, UITKYKPARK
PROTINONIER TECENNGNOWNER
2016-RR-O7 EP 3-01-2016
DATUM | GETEKEN |NAGESIEN | SKAAL
2015/07/07 | WILLIAM | VERNON | 1: 800 ERS SMENNOMNE
VERWYSINGSKODE
Qv1-2016 EKSAMENNOMMER: [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV1

oe

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

* Die vooraansig en die boaansig van 'n regte reéimatige
seskantige piramide en 'n regte gelyksydige drichoekige
prisma. Die asse van beide vaste liggame Ié in ‘n
gemeenskaplike vertikale viak.

+ 'n Hulpaansig van die driehoekige prisma

Spesifikasies:
* Die twee vaste liggame raak nie aan mekaar nie.
* Beide vaste liggame word deur snyviak AA gesny.

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1: 1, die volgende aansigte van die
TWEE vaste liggame:

2.1 Die gegewe vooraansig

2.2 Die deursnee-boaansig

2.3 Die deursnee-regteraansig

© Beplanning is noodsaaklik.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* Toon ALLE verborge besonderhede op al drie aansigte.
[37]

x Y
\
&
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIES 3
2 | VOORAANSIG 9
3 | DEURSNEE-BOAANSIG | 11
DEURSNEE-
4 | REGTERAANSIG i
PENALISERING ()
TOTAAL | 37
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER, [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

a Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 3; PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n skuiling met 'n uitkykdek en
die inligting benodig om 'n tweepuntperspektief-
tekening te teken

PV - Prentvlak
HL - Horisonlyn
GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).
Bepaal en benoem die verdwynpunte.

Toon ALLE nodige konstruksies.

GEEN verborge besonderhede word verlang
nie. [40]

Pv. Pv
HL HL
i
_414
cy
i
L
Hl | ASSESSERINGSKRITERIA
---4 1 | KONSTRUKSIES + VP'e 7
GL [2 fore + cure 22
3 | pak 5
4 | SIRKELBOOG 6
ep TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Blaai om asseblief

### Page 5

a Downloaded from hlayiso.com —

Ee BARKONEGNERS VRAAG 4: SIVIELE TEKENING
[--300 x 75 mm WINDVEER Gegee:
300.x 75 mm WINDVEER * Die onvolledige suidaansig van 'n nuwe huis, wat die mure, die
a i: deur-, venster- en motorhuisopeninge, die dak en notas toon
g 40 x 100 mm GEUT 8Di lledige vioerptan wat o die
E| | 150x100 mm CELT ak ie onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die deure,
ale MOTORHUISOPENING vensters, toebehore en die elektriese uitleg toon
aS VOLTOOIDE VLOERVLAK VAN WOONAREAS | 220 x 20mm FASSIEPLANK | ® 'n Skematiese diagram van 'n dakkap en daknota:
al «20mm p en daknotas
CRON Y Cae COERVLAK VAN MOTORHUIS *Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede van die
= = if woonareas en die motorhuis
ONVOLLEDIGE SUIDAANSIG + Kameraanduidings en vioerafwerkings
On DEUR KAMERAANDUIDING ELEKTRIESE SIMBOLE * Die reénwaterafvoerpyp
RWAP °'n Tabel van dakkomponente
ee — — — BMAP 02 skUIFDEUR
i v2 vs 7] vt VENSTER VLOERAFWERKINGS A e& | GO CG | e'nTabel van elektriese simbole
| V2. VENSTER : MAT *'n Deur- en vensterskedule
V3 VENSTER 2 BADKAMER: TEELS SI ,
| 2 RRS tees «'n Tabel van toebehore
| TOEBEHORE 4 SHUEETKAMER: HOUT xX * Die onvolledige vioerplan van die huis, geteken volgens
SK TOILET 5 MOTORHUIS GRANO taow! skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en die breeklyn van die
| J a iy
HWE waseaK i gedetailleerde snit, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6
| OWB OPWASBAK Instruksies:
| ELEKTIESE TOEBEHORE Beantwoord die vraag op bladsy 6.
| 1 EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL DEUR- EN VENSTERSKEDULE 4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken, volgens
2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese projeksie, die
400. OM TE PAS 50 OM TE PAS’ ”
3. FLUORESSEERLIG 240 W foal HOMTEPAS{ HOO} OME PAS — volgende aansigte van die nuwe huis:
# MUURCEMONTEERDE LIG 4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
wae \y/ 6. SKAKELKRAGPUNT Als |lg Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
ONVOLLEDIGE VLOERPLAN CT) terwet: + ALLE deure en vensters
: * ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING MET DIE 1000 | | ||OOPMAAK-|| VASTE
CeAKeLARR vexsrera’ Sl 8} |[PORMAAK|| VASE *ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
sy 20 iS 4g aangedui
inh Pre 600 * ALLE arseringsbesonderhede
psp ~ ~y Hs —_— 4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDAANSIG
(ela ee el ee 0° el Toon die volgende kenmerke op die tekening:
“GEL TEE GEL —_— a | Die buitemure, deur- en vensterbesonderhede en die
ACER SEL SELYE SELEY motorhuisopening
" DEURRAAM EN —————— "i i a
SKEMATIESE DIAGRAM VAN N DAKKAP L VENSTER (V2) DEUR (01) *Die dakbesonderhede, wat die fassieplanke, windvere,
400 400 SKUIFDEUR (02) geute, en reénwaterafvoerpype insluit
DAKNOTAS: 200 200 * Die voltooide vioerviak
DAKHELLING 20° | | 980 _\1 VENSTERNOTAS:
115 x38 mm DAKKAPPE OP 200 x 80. mm ; a lesen 4.2. Gebruik die onvolledige fondasie en breeklyn op bladsy 6 en
445 x 38 mm MUURPLATE LATE ——~ je Ale lla YB) S Ae RAMe 40mm teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT op
a 7 150 x 20 mm VESELSEMENT- snyvlak A-A van die area in die ellips wat op die onvolledige
DAKOORHANG 300 mm TOT KANT VAN she REENWATER- VENSTERBANK ONDER vioerplan getoon word.
DIE DAKKAPPE TH AFVOERPYP ALLE VENSTERS i i
1500 Toon die volgende kenmerke op die tekening:
DAKBEDEKKING 40 mm IBR-DAKPLAAT el VENSTER (V3) Die fondasie-, muur- en motorhuisopeningbesonderhede
OP 75 x 50 mm DAKLATTE @ 1000 mm sis g * Die dakbesonderhede, wat die fassieplank en geute insluit
20 x 20 mm FASSIEPLANK OP AEE 3 ul * ALLE eksterne kenmerke van die nuwe huis links (wes)
x 20. mm 3 cl
KANTE EN 300 x 75 mm WINDVEER OP g TOEBEHORE van die ellips 7
GeWELKANTE 20 mm g Soo * ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
VLAKLAAG g Fa 400 arsering kan in netjiese vryhand geteken word.
100 x 150 mm GEUTE AAN ALLE KANTE F| ma vt
a es .
Q a 3 7 | Benoem die volgende:
9 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm 9 fe o 3 2 \! 3 450") . i
PLAFONLATTE @ 300 mm sis pay ee E| Zep Tog +000 Fa Die suidaansig
: it vorrviak |S) 1 2 * Die kameraanduidings en vioerafwerkings
GL gg os = J ¢ Grondvlak (gebruik die korrekte afkorting en toon dit op AL die
Z 3 gg
TRAP 150mm HOG —/ 1 3 _— a toepasiike aansigte)
2 — Cg 3 F a g
g 3 . a 3 LET WE!
ONVOLLEDIGE FONDASIE-EN  ONVOLLEDIGE FONDASIE-EN : lo 1200) | ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese simbole
BUITEMUURBESONDERHEDE _BUITEMUURBESONDERHEDE WASBAK TOILET STORT OPWASBAK vervat in die SANS 10143. [93]
\VAN DIE WOONAREAS VAN DIE MOTORHUIS. (sk) (st) (ows)

[5|

Blaai om asseblief

(we)
rs HINA

### Page 6

a Downloaded from hlayiso.com —

1. PUNTE- SLEGS VIR AMPTELIKE
TOEKENNING GEBRUIK
VIR SNIT VAN
DAK VERKEERDE SKAAL
A(1)
BUT VERKEERDE PLASING
VAN AANSIGTE
cc)
AANSIGTE NIE GERIG
D(2) NIE
—E(1)
F(t)
G(1)
Hq)
1)
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
1 | Vensrens 14
ee 7 2 | ELeKTRIES 11
RWAPO | 3 | toescHone
| 4 | ARSERING 4
| SUBTOTAAL | 42
| SUIDAANSIG
| > | 3 ]ocurvensrer | 10
---------4 |} 4 4 | avsxnere 1
| | SUBTOTAAL | 234
| GEDETAILLEERDE SNIT
I | 1 | oak 1
| | 3 | ceur+Rwae 4
| 4 | ansenIe 5
| | 5 | evowarre 3
1! mororHuisorenne [—
T y ot SUBTOTAAL | 273
2
ee en 4
TOTAAL 93
| | i
I \ | PENALISERING (-)
\ i SNIT A-A
| GROOTTOTAAL
J SKAAL 1 : 20
TTT TT EKSAMENNOMMER:
VLOERPLAN
SKAAL 1 : 50 EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
